• Tidak ada hasil yang ditemukan

BOEKBESPREKING

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "BOEKBESPREKING"

Copied!
19
0
0

Teks penuh

(1)

BOEKBESPREKING

Charles F. P fe iffe r: The patriarchal age (1 9 6 1 ).

$2.95. 128 b ll.

Exile and return (1 9 6 2 ). $3.50. 137 bll.

Albei uitgawes van B ake r Book House, G rand Rapids, V .S .A .

Dit is ’n genoeë om hierdie twee w erkies aan te kondig.

Die skryw er is pro fesso r in die O u-Testam entiese teologie aan die G o r d o n D i v i n i t y S c h o o l en van sy han d het reeds

’n hele aan tal w erke verskyn. Blykens sy bibliografieë is hy volkom e op hoogte van die stan d aa rd w e rk e op hierdie gebied. D aarby is hy ’n behoudende w etenskaplike.

Die eersgenoem de w erk handel o.m. oor: die Bybelse p a tria rg e — geskiedenis of fantasie?; die stede van die patriarg e; K anaan in die tyd van die p atriarg e; die God w at die aa rtsv ad ers vereer het; die w ette van die p atria rg ale tyd.

Die tw eede w erk handel o or ’n ewe belangrike perio- de, naam lik die tyd van die B abiloniese ballingskap en die terugk eer d aarn a. Die jongste opgraw inge het ju is h ieroor

’n vloed van lig laat opgaan. Ons h erin n e r aan die Lagis- briew e, die inskripsies van en oor N ebukadnesar, Naboni- dus en Cyrus ens. Dit is vandag m oontlik om die beleg en innem ing van Jeru salem in 587 v.C. feitlik van stap tot stap te volg. Pfeiffer handel o.m. oor: die veldtogte van N ebukadnesar; die B abilon van N ebukadnesar; die wys- heid van die B abiloniërs; Daniel in Babilon; N ehem ia;

E ster.

Die twee w erke sal veral vir p re d ik a n te van belang wees, m aar ook — om dat hulle p opulêr geskryf is — vir alle B ybellesers w at m eer van die agtergron de en die re su lta te van nuw ere ontdekkinge in B ybellande wil weet.

B a k e r B o o k H o u s e het gesorg vir ’n n ette uitgaw e.

S .d .T .

(2)

New Light on some Old Testament Problems.

Papers read at the 5th meeting of „D ie O .T . Werk- gemeenskap in S u id -A frik a ", P re to ria , 1962. Pro Rege-Pers, Potchefstroom . 75 sent.

Die O u-T estam entiese W erkgem eenskap in S.A. het gekom orn te bly en het in die p a a r ja a r van sy b estaa n die arbeid van O u-Testam entici in ons land o o r die hele w êreld be- kend gestel, soos die o n d ergetekende ten opsigte van P alestina en E u ro p a e rv a a r het tydens sy reis in 1962.

O rals w ord m et gro o t w aard erin g van die ja a rlik se publi- kasies gespreek. Vanweë sy afw esigheid verlede ja a r het die skry w er h iervan geen deel gehad aan die vyfde ver- gadering nie en d aa ro m kan hy volkom e o b jek tief oordeel o o r die gehalte van die h ier gepubliseerde referate.

Die volgende w ord h ier aangebied:

Prof. dr. I. H. E ybers: S o m e l i ght o n t h e c a n n o n of t he Q u m r a n se ct .

Prof. d r. J. H. Kroeze: R e m a r k s a n d Q u e s t i o n s r e g a r d i n g s o m e c r e a t i o n - p a s s a g e s in t h e O.T. (la te r b re ë r uitge- w erk in die boek: S t r i j d b i j d e s c h e p p i n g ) .

Dr. C. J. Labuschagne: S o m e r e m a r k s o n t h e t r a n s l a t i o n a n d m e a n i n g o f a m a r t i in t h e P s a l ms .

Dr. B. J. van d er M erwe: T h e l ay i ng o n o f H a n d s in t h e O.T.

Prof. dr. A. H. van Zijl: I s a i a h 2427: t h e i r d a t e o f origi n.

Prof. dr. P. A. V erhoef: S o m e n o t e s o n t y p o l o g i c a l exeges i s.

Al die re fe ra te is van ak tu ele betekenis. Van besondere belang is eg ter na ons o ortu iging die van proff. E ybers en Van Zijl (albei destyds verbonde aan die U niversiteit van S.A. — in tu sse n h et prof. Van Zijl to t die p ra k tie se bediening to eg etree). E ybers, w at ’n o u to rite it op die gebied van die Dooie See-rolle is, w erp in te re ssa n te nuw e lig op die v ra ag stu k k e rondo m die k anon van die Ou T estam ent, terw yl Van Zijl teen die k ritiese trad isie van ja re die egtheid van Jes. 24—27 verdedig.

Gem eld kan w ord d at die re fe ra te vanaf die tw eede v ergadering alm al tan s by Pro Rege-Pers in P otchefstroo m

(3)

verkry kan w ord teen billike pryse. Die re fera te van die sesde vergadering (oor die boek P salm s) sal D.V. teen die einde van die ja a r verskyn.

W anneer begin die N ieu-Testam entici m et iets derge- liks? D aar is soveel vraag stukke w at gesam entlik be- spreek kan w ord.

S .d . T.

P. Jongeling: Beproeft de geesten. Stichting G eref.

gezinsblad, Postbus 86, G roningen. 301 bl.

H ierdie boek kan ons van h a rte aanbeveel. Dit handel oor die W êreldraad van K erke; M orele H erbew apening; die nuwe O ndcrw ysw et in N ederland; die R assevraagstuk in Suid-Afrika en oo r die C hristelike gesinslewe.

H ier w ord dus allerlei u ite rs belangrike en aktuele v raagstu kk e aangesny en die skryw er spreek m et die stem van die vroeëre en by ons so geliefde G ereform eerde Ne­

derland. Mens voel dat h ier iem and sk ryf w at één is m et ons in gees en w at m et beide voete staan in die S k rif en die geskiedenis van sy volk en kerk, w at hom d ie rb a a r is. Om dieselfde rede skryf hy ook m et die g ro o tste warm - te oor ons volk en daarb y m et verbasende groot kennis van ons geskiedenis en van ons problem e. Mens kry eintlik skaam om 'n b u ite sta a n d e r so te ho o r p ra a t, as jy dink hoeveel flouhartig heid en liberalism e baie van ons eie m ense beetgepak het.

So ’n boek soos die van ds. Jongeling kan dien as

’n ste rk w apen om baie m isverstand, o n kun de en voor- oordeel teen ons u it die weg te ruim . Jam m er dat sulke stem m e so sk aa rs is in die buiteland!

B em oedigend is d it as die skryw er, na 'n grondige betoog o o r ons rasseprobleem v erk laar: „E r is, gelooven we, voor de R epubliek geen reden voor paniekstem m ing, al tra c h t een groot deel van de w ereld p ers deze stem m ing wel aan te kw eken".

V ir so baie van ons volk w at op die helling van libe­

ralism e en m aterialism e aan die afgly is, sou d it die oë kon oopm aak as hulle so ’n boek soos h ierdie lees.

S. J. van d er W alt.

195

(4)

Neil R. Ligh tfo o t: How we got the Bible. Baker Book House, G rand Rapids. 1963.

Dit is ’n bock oor ’n terc o nderw erp; die Bybel is tog die W oord van God, dit is geïnspireer, dis openbaring. Die o p e n b a rin g sk a ra k te r van die Bybel w o rd in hierdie bock eg ter volkom e erken. V erder beteken die w oord „B ible”

in die titel nie o penb arin g nie, m aar die Bybel as boek.

Die o n d erw erp van die boek is dus nie die open barin g nie m aar: hoe het die bock w at ons Bybel noem en soos dit vandag voor ons lê, o n tstaan . Met h ierd ie doel voor oë gee die o u te u r ’n leersam e oorsig o o r ou boeke in die algem een, oor m a n u sk rip te van die Ou en Nuwe T esta­

m ent, oo r teksvariante, kanonvorm ing ens.

As Engelse sk ry w er kom hy n atu u rlik u it by die Engelse Bybel: The E nglish Revised (1885) en as Ameri- kaan by die A m erikaanse Bybel: The A m erican S ta n d ard V ersion (1901) en The Revised S ta n d a rd V ersion (1952).

Hy behandel eg ter die hele voorgeskiedenis van Wycliffc af, dan Tyndale, w at in 1536 die m arteld o o d g esterf het;

vervolgens die C overdale’s Bible (1535), die M atthew ’s Bible (1537), die T av e rn er’s Bible (1539), the G reat Bible (1539), die Geneva Bible (1560), the B ishop’s Bible (1568), tot die A uthorized V ersion van 1611. Dit was ’n ru sp u n t in die lang geskiedenis.

Die skryw er b espreek ook an d c r nuw e vertalings as die Revised en S ta n d ard , soos die T w entieth C entury T estam en t (1905), W eym outh’s V ersion, M o ffatt’s V ersion, G oodspeed’s V ersion, P hillips’ V ersion cn The New Eng­

lish Bible; hv wvs op hulle goeie en m in d er goeie hoe- danighede.

Die boek is bestem vir individuele stud ie en studie- kringe, m aar kan ook goeie d ien ste bew ys by die stud ie van die tek sk ritiek . Dit gee 'n goeie insig en u itstek en d e

leiding. J. H. Kroeze.

Jac. J . M u lle r: Uitgesoekte Silwer. Tafelberg-uit- gewers (E d m s .) B p k . 1961. Prys R 1.75.

H ierdie bock b estaa n uit sestig Jeugb oo dsk ap pe w at in die loop van ja re in ’n ru b rie k o o r „geestelike w aard es"

(5)

in die naw eekuitgaw e van „Die B urg er” verskyn het. Die dagstukkies w ord on d er die volgende hoofde saam gevat:

godsdienstige aangeleenthede, lew ensdissipline, die selfbe- oordeling van ons lewe, die liefdeslew e en sy versoekinge en die verantw oordelike lewe van diens. As aanknopings- p u n t by elke artik e l w ord, vir gebruik saam m et die Bybel, ’n passende teks u it die S k rif gegee.

Ons wil die skryw er w aarlik gelukw ens m et die koste- like gedagtes w at hy op diepsinnige m aar tegelyk u iters p ra k tie se wyse vir die rypere jeug van ons volk ingeklee het. Uit elke d agstukkie spreek die gerypte erv arin g van

’n skryw er w at die behoeftes en versoekings van die jeug duidclik verstaan. Die sk ryw er skroom nie om onomwon- de sta n d p u n t vir of teen hedendaagse gebruike of mis- bruike in te neem nie. Dit kan ook ein tlik nie an d ers nie, w ant die skry w er stel hom onverbiddelik op die W oord van God as u itg an g sp u n t w at geen kom prom is ken nie.

In die voorw oord bied hy sy gedagtes aan „in die blye w ete — op grond van die lering van die gewyde blad — dat die jongeling sy pad suiw er sal hou as hy dit hou na Gods W oord”.

’n Boek w at in besit van elke jongm an en jongedogter van ons volk m oet wees.

Ons kan die uitgew ers ook gelukw ens m et die prag- ek sem p laar w at hulle die lig laat sien het. Die netjiese band k o rresp o n d eer m et die diepsinnige in houd om 'n blyw ende plek op die boek rak in te neem.

C. J. M alan.

Douglas M. W hite: Holy Ground, Exp o sitions from Exodus. B ake r Book House, G rand Rapids. 1962.

144 bl.

H ierdie boek is die tw eede in die reeks ..Evangelical Pulpit L ib rary ”. Die eerste handel o o r „C hrist in Y ou”

d e u r H. H. H obbs en die derde o o r „S erm ons from the P salm s" d e u r C. P. Sw ank.

H o l y G r o u n d wil nie ’n indringende w etenskaplike ontleding of bespreking gee nie m aar wel ’n hom iletiese behandeling van gedeeltes u it Exodus. Die inhoudsopgaw e

(6)

om val die volgendc tem as: I. Out of the w ater. II. Holy G round. III. B efore P haraoh. IV. Upon the Sea Shore.

V'. By the W aters. VI. B efore the Lord. VIL. Upon the Rock. V III. Before the M ount. IX. In to the M ount. X.

In the Gate of the Camp. XI. In the Cleft of the Rock.

X II. In the Top of the M ount.

W at die ontplooiing van die verskillende hoofstukke betref, sou ’n m eer piram idiese opbou van die sto f om die sen tra le teks hom ileties s te rk e r ingeslaan het as die m eer h orisontale opeenvoigende behandeling van die ge- deeltes, w a a rd e u r die gedagtes som s b ietjie los van me- k aa r te staan kom. D aarby is die behandeling en toepas sing van sto f vir my gevoel som s te m oraliserend.

Mens kry die in d ru k d a t die sk ry w er kin derlik glo in Gods W oord en Gods weg m et sy volk. Die volgende kom- m e n ta a r op Exodus 15 se oorw inningslied kenm erk sy benadering: „There is a p redictive cho rus to th is great .song: ‘The Lord shall reign fo r ever and ev er’. This caused m e to look longingly dow n th ro u g h th e ages to the T hrone of God, and I discovered th a t th e m u ltitu d e of the redeem ed shall swell the an th em th ro u g h o u t the endless ages of eternity: ‘And they sing the song of Moses the serv ant of God an d the song of the Lam b, saying, G reat an d m arvelous are thy w orks, Lord God A lm ighty”

(bl. 52). J. L. Heiberg.

C alvin Peter S w a n k : Sermons from the Psalms.

B a ke r Book House, G rand Rapids. 1962. 122 bl.

H ierdie boek is die d erde in die reek s Evangelical P ulpit L ibrary. Dit begin m et ’n algem ene b esprekin g van die P salm s o n d e r die o p sk rifte: I. B iblical Poetry, II. H ebrew A rt an d R hythm , III. The P enitential Psalm s, IV. Pin­

nacles of Prayer. D aarna volg die h oo fo p sk rif S erm ons from the Psalm s w a a ro n d e r die b o etp salm s 6, 32, 38, 51, 102, 130 en 143 b ehandel w ord asook Ps. 22.

Die aanb ieding is volgens die voorw oord self „in free p ra ctical style w ith no apology fo r its lack of critical o r textual sc h o la rsh ip ”. Die naam S erm on s from the P salm s toon dan ook duidelik die hoofdoel van die boek.

(7)

Die skryw er gee o n d er m eer ’n oorsig oo r die aard, betekenis en om vang van die Bybelse poësie w at o m tren t een derde van die Ou T estam ent beslaan. Hy laat m ens ook iets van die antieke denk klim aat aanvoel, soos by- voorbeeld in die volgende sin op bl. 22: ,,The Aryan w ord lo r poet signifies ‘m a k e r’, b u t in the Sem itic language it signifies ‘see r’, the m an of instinctive vision”.

Die behandeling van die besondere Psalm s bied in- dringende en gevoelvolle bespreking en gee m ens insig in die m ilieu en geestesgesteldheid van die digters. In een opsig bly die leser eg ter in ’n m ate onbevredig, naam lik d aarin d at hy nie self gekonl'ronteer voel m et die dinge w at die d ig ter erv aar het nie. Die b eson der m oeilike kuns om die leser op spontane wyse in die plek van die d ig ter self in te skuif, is hier, soos in so vele hom iletiese behandelings van die Psalm s, nie genoegsaam gegryp nie.

Of sou dit dalk saam hang m et die volgende w oorde van die sk ryw er op bl. 21 (w at ju is d eu r hom as die aktuele betekenis van die Psalm s gesien w o rd )? — „The ethics of the Psalm s w as according to the age. I t w as not yet a thing so p ersonal. It was a general, a national, rep en­

tance. The sense of p erso nal w rongdoing w as not popu ­ lar in Israel. N or w as it eith er deep or poignant. This adds to the beauty and im pressiveness of the Psalm s, m aking the shadow they cast the longer and m ore re s tfu l”.

Die ervarings van persone, w at die d ig ter as illu strasie by elke Psalm byhaal, slaag ook nie d aa rin om bogenoem- de b esw aar te ondervang nie. Dit m aak die saak vir die leser m iskien wel k o n tem p o rê r m aar nog nie persoonlik aktueel nie. Die C alvinistiese leser voel m eer behoefte aan d irek te S k rifto esp ra ak as aan in d irek te verhalende illustrasies.

B ehoudens hierdie enkele k ritiek p u n te kan die w erk aanbeveel w o rd as ’n verdienstelike, kernagtige en bevat- like behandeling van die genoem de inhoud.

J. L. Heiberg.

T . J. Bach (G eneral D irector E m e ritu s, Evangelical A llian ce M is s io n ): Vision and Valor. M issio nary Biographies from St. Paul to M alla Moe. Baker

199

(8)

Book House, G rand Rapids 6, M ichigan. 1963.

108 b l. $1.00.

In die k o rt b estek van 96 bladsye w ord die lewensgeskie- denisse van nie m in d er nie as 26 groot sendclinge behan- del, d.w.s. bietjie m eer as drie-en-’n-half b etrek lik klein bladsye p e r persoon. Van volledigheid en studie-diepgang kan h ier dus geen sp ra k e wees nie. Tog is die boekie beslis die m oeite w'erd om te lees. Dit is Iris en helder geskryf, en saam m et duidelike pentekeninge van al die sending- helde en -heldinne gee d it tog die kern van elkeen se lew enstaak aangrypend w eer. Juis d e u r die groot verskei- denheid, w a a rd e u r aan geen enkele individu veel aandag gegee kon w ord nie, kom die eenheidsbeeld van G o d se w e r k d e u r die eeue heen, in alle lande en o n d e r alle volkere van die w êreld in sy allerry k ste verskeidenheid na vore. In te re ssa n te besonderhede, bv. d at getro ue natu- relle Livingstone se lyk 900 myl ver g edra het (van af die plek w a ar hy g esterf h et in A frika, tot by die kus), toon d at die afgelope e e u (e) se geskiedenis nie net m enslike hebsug en sg. kolonialism e w as nie, m aar d at in C hristus die volkere en rasse m ek aa r ook dikw els gevind het.

D. C. S. van d e r Merwe.

C larence Ed w ard M acartney: W restlers with God.

(P ra y e rs of the Old T e sta m e n t). B ake r Book House. 1963.

H ierdie boek u it die ..Evangelical P ulpit L ib rary ” bevat oordenkings o o r gebede u it die Ou T estam ent. Die W o r ­ s t el a a r s m e t G o d wie se gebede bespreek w ord is:

A braham , Lot, Jak ob, Bilcam , Moses, Josua, Dawid, Elia, Elisa, H iskia, Jerem ia en M anasse; v erd er w ord behandel Psalm 55 : 6, ,,’n gebed w at iedereen kan d o en ”.

Die o u teu r, ’n P resb iteria an se p re d ik a n t, behandel die gebede in die raam van die lew ensom standighede van die b id d ers, sodat hy tegelykertyd ook beskouinge van die genoem de persone gee, hoew el nie volledig nie. Hy besien sy o n d erw erp c psigologies en b esp reek hulle prak- ties. Hy sk rvf prag tig en het h ier en d a a r b rilja n te ge­

dagtes.

(9)

Sy hoofgedagte is dat d aa r alleen redding is d eur C hristus, en vir sover hy daarvan nie afw yk nie kan ons m at horn saam stem .

Die o u teu r laat ook baie an d e r m ense in sy bock aan die w oord kom soos David Livingstone, lord Byron, m rs. S hepherd of S om ersetshire, bishop B utler, John Knox, B ossuet, George Eliot, S herm an ens., ens., veral ook digters: Longfellow, Alexander, N ew bolt, Keble, Wesley, F aber ens., ens. In die bespreking van die gebed van M anasse w ord die gebed van M anasse u it die apo ki iefe boekc gesiteer.

M acartney het ’n boek van geloofservaring en prak- tiese vroom heid nagelaat w at ons m et stigting kan lees.

J. H. Kroeze.

J. J. Degenaar: Eksistensic en gestalte.

Van die hand van die S tellenbosse dosent in die Wvs- begeerte, dr. J. J. Degenaar, het d aa r in 1962 by Simon- dium -Uitgewers, Johannesburg, verskyn die boekie Ek s i s - t c ns i c en g c s t a l l c (p rys R1.20). Die su b titel v erk la ar die a a rd van hierdie k o rt verhandeling nader: A a n t e k e n i n g e hy di e e k s i s l e ns i a l i s t n e e n b y d i e p o ë s i e v a n N. P. v a n W y k Lo u w .

in ,,’n W oord v o o raf”, ’n soort o r a t i o p r o d o m o , toon die skryw er hom wel bew us van die gevare w at die so ort dissipline bedreig w at hy hier onderneem , m aar hy m een dis nie so n d er w aarde om ’n eksegese te gee van die ,,w at”

as geïntcgreerde deel van die g e d ig stru k tu u r nie. Hy beoog geen w aard ebepaling van die digkuns van N. P.

van Wyk Louw nie, m aar wil bloot as lilosoof ’n onder- soek instcl n a „die d e n k stru k tu u r van N. P. van Wyk Louw soos dit afgelees kan w ord uit sy pocsie” (bl. 12).

Vervolgens om lyn D egenaar die betekenis w at hy heg aan die begrip „ek sistensialism e”, en gaan dan oor tot ’n J d im a a t-k a ra k te ris e rin g ” van die eksistensialistiese den- ke: (1) Die on-afheid van die m ens w at tot onsekerheid lei, ( 2 ) die rusteloosheid w aarin die rede vcrw erp w ord, en (3) vraagsteiling w a ard eu r die m ens die w êreld tran- sendeer. G ew apen m et h ierdie agterg ro n d waag die skry-

201

(10)

w er hom dan aan die digkuns van N. P. van Wyk Louw, by nam e die w erke A l l e e ns p r a a k , Di e h a l w e kri ng, Die d i e p e r reg, Ra k a , G e s t a l t e s en d i e r e , Dias, N u w e v e r s e en G e r ma n i c t t s .

Die skry w er bekleintoon die feit dat sy doelstelling is om N. P. van Wyk Louw se d e n k s tru k tu u r vas te stel soos dit afgelees kan w o rd vanuit sy poësie en w aarsku dat hy nie d aarm ee bedoel d at die d ig ter ’n sisteem op- gestel het w at in sy digkuns uitgew erk is nie. D egenaar stel hom ook nie ten docl om self ’n sisteem te k o n stru ee r uit die gegewens w at hy gevind het nie. Hy sê: „Dit gaan mv slegs om m et behulp van ’n denk-klim aat sy d enk ­ s tru k tu u r te v erstaan m et behoud van al die uiteenlopen- de belew inge ton opsigte van ’n fenom een w at te r sake m ag w ees" (bl. 24).

E ersten s skenk D egenaar aandag aan die m ens-begrip w at in l o u w se poësic tot o p enb arin g kom : die m ens in sy eensaam heid, opstandigheid, onvoltooidheid, verstrcn- geldheid m et die bose, angs, onsekerheid. In die volgende k o rt ho o fstu k k c behandel die skry w er dan Louw se sie- ning van God as ’n onvoo rh ande w erklikheid, van die w oord in sy skeppende krag en ten slo tte die a a rd van die d ig tersk ap en die taak van die den kerd ig ter.

Ek gee m et opset 'n redelik lang ontleding van Dege­

n aa r se w erk p lan o m dat so aan die lig tree d at ons hier te m ake het m et die w erk van ’n sistem atiese, in die filosofie ên die poësie van Louw goed onderlegde d en k e r en o n d erso ek er — iem and w at hom bow endien steeds d aarvan bew us bly d at hy verw yt m ag w ord van lite rire inlcgkunde te pleeg.

Hoewcl D egenaar angsvallig p ro b e e r vcrm y om die in d ru k te skep d a t hy hom h ier m et ’n letterkundige o nd ersoek besig hou, is d it sekerlik nie ’n geheel en al o n lite rêre ak tiw iteit om die d e n k s tru k tu u r of w êrcldbeeld in ’n d ig ter se oeuvre af te lees nie. M aar dan m oet dit op die w oord van die d ig ter af geskied soos dr. T. T.

Cloete gedoen het m et die digkuns van T otius in D i e wê- r e l d is o n s w o n i n g nie. D egenaar se b enad ering is beslis te ap rio ristie s en sy g esk rif sk ip p e r ju is op dié ro ts w a t hy p ro b e er om seil het — die re k en sk ap van sy doel in

(11)

bv. die inleiding of op bl. 24 ten spyt. Dit sou besonder in teressan t wees om hierdie boekie van D egenaar te vergelyk met die pas d eu r die uitgew ers aangekondigde studie van prof. Cloete oor die poësie van N. P. van Wyk Louw: O p d i e w o o r d af.

Oor die wysgerigc aspek van E k s i s t e n s i e en g e s t a l t e ag ek rny nie bevoeg om ko m m en taar te lew er nie, m aar vir sover D egenaar hierdie filosofie gaan inlees in of al'lees uil die digkuns van Van Wyk Louw, kan ek m et stelligheid bew eer d at dit hoogstens in tere ssa n t en nogal vernuftig is, m aar dal dit nie besonder w aardevol is vir die begrip van die „w at”, in die poësie van Louw nie. Die prinsipiëlc lite rére b esw aar teen hierdie soort gesk rif is dat dit stilsw ygend poësie gelyk stel m et bv. ’n prosa- verhandeling of essays. As D egenaar won nagaan w at die poësie van Louw sê ten opsigte van die d e n k s tru k tu u r w anruit d it gegroei het, m oes hy nagegaan het hoc Louw sc verse dit sê o p di e w y s e v a n poesi e.

P. D. van d cr Walt.

N. P. van W yk Lo uw : Lewenslyn.

By die lees van hierdie stuk, net soos destyds by die aan h o o r daarvan ( L e w e n s l y n is by my w ete m instens een keer d eu r R.adio Suid-Afrika uitgesaai — ’n beso nder knap en trcffen de aanbieding van hierdie boeiende radiodra- ina), het veral twee sake my onm iddellik getref: eersten s hoe 'n begaafde d ra m a tu rg die m edium w at die radio hom bied, op voortreflike wvse kan benu t; en tw eedens hoe die rasegte k u n sten aa r m et kennis en grootheid en dieple van gees k reatief só in sy stof kan ingryp d at dit oncindig vcel m eer w ord as 'n blote storie in dra- m atiese (lees: dialoog-) vorm .

Baie sg. rad io d ram as is w esenlik niks m eer nie as vo orkam er-toneeltjies w at ewe good op die verhoog aan- gobied kon gewees het en bied ’n m ens geen d em on strasie van die m oontlikhede van die hoorspel as genre nie. Om m aar net die saak van pick, lokaliteit, aan te roer: soos m et die M iddeleeuse aanbiedings op driedek-w aens (h e­

m e!, aarde, hoi!) kan jou toncel met die radio as m edium

(12)

wee-s in die hem el of op die aa rd e of in die w aters on der die aarde. En die tydsaspek (d a a rd ie tira n w at Vondel in sy J e j t a selfs m et die B ybelchronologie laat knoei h et) — die terug flits, selfs die v o oruitflits, bied alle m oontlik- hede. Dit kan ’n d ra m a w ord van wié, hoe, w a ar en w anneer: n u u t en v errassen d g e stru k tu re e r —■ m its jy die tegniese m iddele w at die hóór-spel jo u bied, kan benut, en m its jy die seggende, beeldende, ew okatiew e krag van die w oord so kan gebruik d at jy w aarag tig m ense en hul lewe (stry d , strew e — noem d it w at jy w il) in die luiste- ía a r se gees kan oproep.

Met al hierdie m oontlikhede ên gevare in gedagte, is dit vir die leser van L e w c n s l y n (w at al lesende hóór of herbclcef) duidelik dat dit p resies is w at N. P. van Wyk Louw hier doen in die keuse en on tginning van sy stof- gegewe: die sirk u sto n ele — d o d em u u r cn trap ees bv. — die vei'plasing van die toneel na die ,,hiern am aals”, om nou m aar die gcbruiklike term aan te w end, die terug- flitstegnick en die vinnige spronge, die inkantasie-effek van fraseh erh alin g („L u ister Esm e, luister: h o o r tog . . . ” ) plus cggo, ens.

V anaf die inset van die stu k w ord die lcser-luisteraar ingevoer in die w êreld van Ciano se sirk u s w aarin tege- lykertyd Esm e se lew ensd ram a hom afspeel: eksposisie ên verw ikkeling naas- en inm ekaar. En na die voorlopige h oo gtepunt van Esm e se doelbew uste verongeluk van h aa rself u it w raak op O rloff, kry ons die oorgang na die S elekteerd er, iew ers nd hierd ie lewe van tyd en ruim te.

H ierdie S elekteerd er, M orse, in w oorde wat wissel van byna argelose ironic lo t b ra n d en d e inten siteit, opcn- b a a r Esm e aan h aa rself d e u r teru g flitse van h aa r verledc, en d e u r genadelose in te rp re ta sie van h a a r w oorde en da- de, h a a r m otiew e, h a a r hele wese. D aar is vicr sulke teru gflitse: Ansie, die engel, Willie en die put, Willie cn die w inkel (die gebeure w at aan die naam Nel, w at sy ook noem , gekoppel is, bly o n verduidelik — reik dus uit, skep sp annin g). Ons b e l e w e — w ant die episodes w ord gespéél — dus gebeure w at verheld eren d en kw alifiserend inw erk op die hede, m aak ons b e te r bekend m et Esm e.

m aar w esenlik gaan d it h ier om ’n m eedoënlose ontm as-

(13)

kering van Esm e aan haarself: h aa r bedrog cn selfbedrog w ord laag vir laag afgeskil. Dan v ra en kry sy kans om h aa r lewe, of die laaste gedeelte daarvan, oo r te lewe — en só verneem ons as lu isle raa rs of lesers w át aanleiding gegee het tot Esm e se sell'm oord en w raak teen die M uur van die Dood. E intlik is hierdie gedeelte van die stuk dus ook ’n terugflits, w ant M orse se w oorde w ek hierdie verwagting.

H ierdie heel oppervlakkige analise van die s tru k tu u r laat blyk hoe w esenlik die stuk hóórspel en nie verhoog- spel is nie. W at die d ra m a aan trefk rag laat win, is die denklaag w aarin die handeling ingebed is. Bv.: W anneer die S elek teerd er vir Esm e p ro b eer duidelik m aak hoe futiel dit is d at sy h aa r lewe op aard e gaan oorlei, aan- gesien sy prcsies w'eer sal docn w at sy gedoen het, vra sy: „W at? Was my wil gevang!? Was ek dan vás? O nvry?”

Hy antw oord: „Jou wil w as nie gevang nie. Geen wil is ooit gevang nie. En tog: jy s ou nie an d ers nie. Jy dink dit m aar . . . ” (bl. 11). So kry die stuk g ro ter draagw vdte, algem een-m enslikc geldigheid, d eu r ju is súlke verwoor- ding.

Dit is volkom e verantw oord dat die sin van w at in die stuk becldend aangebied w ord, die tem a dus, hier en d aar u itd ru k lik verw oord w ord (vgl. ook bl. 22). In die woor- d estroo m w at die hoorspel is, is sulke „senuw eeknope”

nodig — die lu istc rn ar kan nie v o o rtd u ren d voorstel ên vertolk nie; lg. m oet hom som s gegee w ord •— soos ook die titel w aarn a sowel die S elekteerder as Esm e verwys.

M aar in die eerste plek is L e w e n s l y n ’n dram aties- beeldende w eergaw e van ’n m enslike strew e, konflik en vcrnietiging (gecstelik ên liggaam lik) — in tere ssa n t cn spannen d om sy tegniese knapheid, m aar ook boeiend en aangrvpend om die m énslikheid en visie van sy inhoud.

Bene wens Di a s (g ro o tse r en w esenlik in 'n an d e r sleutel geskryf) is L e w e n s l y n vir my die p rik k elen d ste van Van Wyk Louw se radio d ram as: w at die stu k m iskien aan om vang tek o rtsk iet, daarv o o r w ord ruim sko ots vergoed d e u r die verw esenliking van inh erente m oontlikhede.

L e w e n s l y n is in 1962 uitgegee (heel kunstig) d eu r

(14)

Sim ondium -U itgew ers, Jo h annesburg, en kos 90c p er eksem plaar.

P. D. van d er Wall.

Hans K illia n : Een staan by.

In on? tyd w at to t ’n groot m ate gekenm erk w ord d eu r 'n o nn iisk en b are verheerliking van die m ens en die teg- n;ek, is dit ’n byna u itso n d erlik e voorreg om ’n boek oor w eten skap lik e (h ier: m ediese) aangeleenthede te lees w aarin die lof onom w onde toegebring w o rd aan God.

H ierdie lew enshouding w at die leitm otiv in H ans Killian se g esk rif vorm , w ord reeds gesin jaleer in die titel: E e n s t a a n by. Dit bcpaal die hcle gees w aarin die herin nerin ge u it ’n rocm ryke loopbaan as sjiru rg geskied — „ro em ry k ” dan te lees m et die kw'alifikasie d at die beskeie, m insam c v erte lle r nooil vir hom self of die w eten sk ap die roep op- eis nie.

In die epiloog w ord die sin van die boek soos volg saam gevat: „Iieling m oet ’n h erin p assin g van die sieke in die goddelike o rd e van die n a tu u r wees, ’n teru g k eer in die geborgenheid van sy w e tm atig h eid ”. En: „Volkome heling kan die m edikus nie alleen b ew erkstellig nie; daar- voor m oet die sieke ên sy om gew ing net so veel saam w erk.

E n ook — die G root O nsienlike w at ag ter ons aa rd se doen en late staan . Die o p p erste geneeskundige w ysheid is en b!y: ,Mcdicus cu rat, deus s a n a t’ — d it is: ,Die m ensgenees- h ee r d o k ter, die G root G eneesheer heel!’ ”

E e n s t a a n b y is grepe u it die lewe van p ro fesso r Ila n s K iiian w at aan duisende genesing gebring het, en d aarby het hy vir hom ’n g root naam verw erf in die m ediese en akadem iese w êreld. Hy het hom ook as nav orser, skild er en — soos h ierdie boek op ondubbelsinnige wyse demon- s tre e r — as skry w er onderskei.

Die reeks gevalle u it sy loopbaan w at hy in E e n s t a a n b y vertcl, is leesstof vir elkeen, soos die uitg ew ers tereg op die stofom slag aan dui. Die gesag w aarm ee hy die m e­

diese beso n d erh ed e uiteen sit, sal die vakm an bevredig;

die v ersta an b aa rh eid van sy sk ry ftra n t gee die leek ’n intiem e en fa ssin eren d e insig in dié kring. Die h artlik e

206

(15)

menslikheicl van die m ededelings skep ’n w arm e en in- tiem e v erstan dh oudin g tussen o u teu r en leser.

Dit val ’n m ens op hoe dikw els heel prelensielosc ge- s k riíte ontw yfclbare litcrêre verdienstcs het. Soos ons eie dr. P etronella van H cerden se K e r s s n u i t s e l s is ook E c u s t a a n b y ’n boek van hierdie aard. In sy saaklike, onopgc- sm ukte m a a r tog gevoelige styl laat Killian ’n m ens ’n verskeidenheid voorvalle beleef — liewer: intens daarm ee meelecf. So is d aa r bv. die n iters d ram atiese toneel wan- neer prof. Killian ’n b reinoperasie op die verongelukte u itv in d er uitvoer. Hy het slegs ’n lokale narkose toegedien, en tenvy! hy in die harsings inkyk na die verw ydcring van die skcdeldak en die nodige h erstehverk doen, p ra a t hy en die pasiënt m et m ekaar!

Afwisseling is d a a r genoeg in die boek: ek dink m aar aan die heel h um o ristiesc episode m et die „tweedeklas- m ens” w at vlak voor die opcrasie d eur ’n heilige vrees v erteer w ord, poedclnakcnd van die operasietafel af op- spring cn am ok m aak in die hospitaal. Selfs die brand- w eer sto rm die ho spitaalpersoneel tc hulp om die paniek- bcvange ,,Adam” te vang en te kalm eer.

Dio boek verte! nie slegs van sjiru rg icse suksessc nie

— ook die neerlae is daar. Nie alleen w ord ook die edeie in die m ens blootgelê nie (bv. die kankcrlydcndc venvag- tende m oed er), m aar ook sy tekortkom inge. Nooit eg ter op siniese wyse nie — d aarvoor is die vertcller tc veel 'n gelowige, gcbalanseerde en lewenswyse m ens, ’n Mens dink aan die hardvogtige fabrieksbase w at die dood van die u itv in d er veroorsaak, die ouers w at m eer belong strl in vcrsekeringseisc as in die herstel van hul kind, die boerin w at kom pensasic in lam hcid sock, die mooi non- netjie w at h aa r eie hand skenk, die tre k k e rb e stu u rd e r w at veins d at hy beheer oor sy ledem ate verloor het. Die boek w ord so ewe veel ’n beekl van die sjirurg iese w êreld as van die m ens in sy verskillende verskyningsvorm e.

Om hierdie rede van die cwige m ensiike daarin , die pakkende v e rte ltra n t en die verheffende w aardeskaal w ord die lees van hierd ie boek w at ons invoer in die dra- m atiek, h u m o r ên pato s van die sjirurgiese en m ediese w etenskap, ’n kostelike cn vcrrykende ervaring.

207

(16)

Die vertaling uit die Duits d e u r Leo van d er W eslhui j- zen lees b esondcr vlot, sod at ’n m ens jo u sk aars daarvan bew us is dat jy m et ’n o o rsettin g te doen het. E e n s l a a n b y is uitgegee d e u r Tafelberg-B oekhandel, K aap stad en kos R1.80.

P. D. van d er Walt.

D irk K a m fe r: Die elfde uur.

Di e e l f d e u u r is ’n k eu r uit die jo crn alistiek e w erk van die vroeg gestorw e k o eran tsk ry w er en radiom an, Dirk K am fer. Die bundcl is p o sthu um saam gestel en uitgegee d e u r Tal'elberg-Uitgewers, en die stu k k e w ord voorafge- gaan d e u r ’n sim patieke, effens hoog gestem de inleiding d e u r P ieter W. G robbelaar. N ogtans is die voorw oord goed deurd ag en gee blyke van ’n suiw er insig in die wese van die letterk u n d e. G rob b elaar toon tereg aan d at Dirk K am fer se opgenom e stu k k e nie su iw er reportag e is nie m a a r e e rd e r 'n heel b esondere soort jo ern a listiek m et hier en d a a r on b etw isb are litercre verdienstes.

Die eerste afdeling van die bundel, M y lund, m y m e a ­ se, is ein tlik k ort essays, geskryf in ’n effektiew e saaklike, afgekap te styl, en m et o n m isk en b are liefde vir en kennis van ons eie. V an d aar die w isseling van toonaard : te m idde van n u g te rd e r w aarnem in g som s ’n m ooi innigheid, en dan w eer fyn h u m o r — vgl. bv. die K leurling op die brom - ponie w at die ry loper vir ’n v erk eersk o n stab el aansien!

Dirk K am fer o p en b a ar reeds in die k o rt stu k k ie ’n virtuo- s iteit van taalb e h eer w at sy sinne som s ’n treffen d e klank- p atro o n gee en sy taalg eb ru ik in die algem een fris en fon- kelend laat voorkoin. ’n O orspron klike cn raak beeld op sy plek verhoog die w aard e van sy stukke.

H ierdie v irtu o site it w at die voorw aarde is vir geestig- heid en tipetekening, val veral op in die tw eede afdeling:

M a a k lig d a a r ! d e u r V u u r h o u t j i e B r a n d . Myns insiens is die deel die b estc in die boek, cn in sy so o rt is dit beslis goed: ’n m ens m oet na Datei sc U r e - r e e k s gaan om die gelyke van die so o rt geestige geskryf in ons taal te vind.

V u u rh o u tjie, Boksie, Ant Janie, G atiep en van die an d e r is oo rtuigen de tipes. Nicolaas B eets, A nton B ergm an,

208

(17)

C harles Dickens het reeds bewys dat ’n sg. ,,1'lat ch arac­

te r” geensins hoef o n d er te doen vir ’n ,,roun d c h a ra c te r”

(E. M. F oster) w anneer dit kom by oortuigingskrag nie.

Die pittigheid van die stu kkies w ord verhoog d eu r die lim erieke w a an n ee hulle afgesluit w ord — en die limeriek- v o n n w at Kami'er so goed h anteer, is die aangew ese m e­

dium vir ’n grappige rvm pie w at iets van die dissipline van die kw atryn wil behou en d aarby die v errassen de kw inkslag van die aforism e.

Die derde deel, ’n soort hoorspel, nl. B o e r t w a k , is m.i.

m in d er geslaagd o m dat dit bra sond er pit is: die bedoelde geest igheid is nooit eers regtig boertig nie. Die growwe- brood hum or val d eu r die mat en die „m alapropism es” is te flou om snaaks te wees.

Die laaste helfte van die boek handel oor rugby. Dit is duidclik opgeneem m et die oog op ons nasionale swak, w ant hoewel die af'deling ook goed geskryf is, m is dit m.i.

aktu aliteit. Die ineeste van hierdie rugbybelew enisse d raai om Ryk '.’an S choor en Tjol Lategan, en op dié wyse van beklem loning van die ,,m enslike sy” van die spel, voer die skryw er sy leser in in die rugbyw êreld. Mede om dat die vertelling oorsigtelik is en d aa r dikw els k o m m en taar is, w ord hierdie herskape ervaringe nooit ’n m ecvoerende w erklikheid nie, en vir die nie-rugbygeesdriftige ontlok die vreeslikc geu igtigheid van die skrvf oor 'n spel („ h itte van die strv d ”, „slagveld”, ens.) som s onw illekeurig ’n glimlag.

Die e l j d e i tnr is ’n onpretensieuse boek, in dié sin dat dit nooit bedoel is om ,,letterk u n d e” te wees nie, m aar dis aangenam c en op plekke sell's baie onderhou den de leesstof. Binno sy eie reg beoordeel, is dit veral op gran d van Dirk K am fer sc heel persoonlike skryfw yse ’n ver- frissende leeservaring.

P. D. van d er W alt.

F. A. V en te r: Swart Pelgrim.

I7. A. V enter se S w a r t P e l g r i m w at in 1961 m et die Hert- zogprys vir p ro sa bekroo n is, kan beskou w ord as die A frikaanse teëhan ger van C r y t h e b e l o v e d c o u n t r y . Na die

209

(18)

voringew ing is dit eg ter su iw erd er r o m a n as die w erk van Alan Paton, m aar w at duidigheid betref, m een ek, bep erk ter.

S w a r t P e l g r i m is die vc-rliaal van 'n eenvoudige Trans- keise naiurel, Kolisile, w at w eens ekonom iese nood (grondverarm ing, sw ak oeste) gedw ing w ord om in Jo ­ hannesburg uit kom s te gaan soek. H ier e rv aar hy aan die lyf die w ryw ing en botsing tussen rassegroepe en beskaw ings. Die p rob lem atiek van die saak w ord verhewig d e u r sy verhouding tot die vrou M iriam en die aanwesig- heid van sy b ro e r Mfazwe. U iteindelik breek Kolisile m et die buew ew êreld van sy broer, w ord beseer in ’n myn- ongeluk rnaar herw in sy v ertro u e in die w itm an en keer ten slo tte gelouter terug na sy gesin.

In die hedendaagse ro m an k u n s val die klem op die gevvone m ens in die alledaagse lewe w at op ongewone wyse d eu rskou en uilgebeeld w ord. Mede h ierd e u r kry die verhaal busondere, sim boliese of universele betekenis.

Dit is m iskien ju is ten opsigte van die uitbeelding van die h o o fk a rak ter d at die rom an o n d er bespreking tek o rt skiet — nie d at Kolisile nie goed genoeg geïndividualiseer is of aan o o rtuigingskrag kortkorn nie. Hy het net nie uitgegroei tot ’n „gro o t” k a ra k le r nie, en m oontlik moet die rede hiervoor gesoek w ord in die skryw er se basiese gegewe: ’n eenvoudige n atu u rm e n s. M aar nou is d a a r darein ook voorbeelde van w at a n d e r skry w ers m et een­

voudige m ense kan doen, bv. Felix T im m erm an s m et W ortel in B o e r e n p s a l m of die ou b o er in K arel van de W oestijne se D e b o e r d i e s t e r f t .

Wat eg ter in die guns van S w a r t P e l g r i m tel, soos in die inleidingsin van h ierdie besp rek in g aangedui, is die leit d al die p ro bleem stelling new eprod uk is van die dra- m aties-beeldende aanbieding van die stof: dit is altyd die m ens Kolisile w at op die voorgrond staan in die rom an.

Die klem val nie op die a b stra k sie „die k leu rp ro b leem " of

„die sw a rtm a n in die w itm a n sta d ” nie.

En tog is dit die sinryke tem a w a arto e die keuring en organisasie van die m ateria al aanleiding gee: die tra- giek van die botsing van ’n sw artm a n m et die w itm an se stadsbeskaw ing. N êrens hoef die skry w er in hierdie

(19)

boek d aa ro o r te betoog soos Paton wel docn in sy C r y t h e b e l o v e d c o u n t r y nie. By P aton dus ’n inbreuk op sy verhaalw êreld d e u r die sosiale h erv o rm er en politieke ontevredene w at die k u n sten aa r verdring. By V enter w ord die fiktiew e w erklikheid van die rom an nêrens so onar- tistiek v erste u r nie.

In die m oderne rom an is eenheid van on tw erp die wese: dit het 'n georganiseerde s tru k tu u r (in teenstelling m et die ou epe en volksboeke) w at aan die verhaal sin en skoonheid gee. D aarom het by ’n heruitgaw e van S w a r t P e l g r i m die hoo fstuk oor eervv. Ploeger in bu rgem eester V erhagen se k an to o r verdwyn en ook die m oord op die eerw aarde en kapt. B ern h artd u s.

Wat b e tre f eenheid en sam ehang is die rom an be- sonder bevredigend — ek het reeds gewys op die basiese patro on: die G oudstad w ord aanvanklik gesien as op- lossing, en van d aa ru it w ord ten slotte w eer die T ranskei as toevlugsoord aanvaar. In die m aalstro om van die stryd w ord Kolisile blootgestel aan goeie ên slegte invloede (goed en sleg volgens die w aardeskaal van die ro m an ), nl. soos beliggaam enersyds in M alasoe en an d ersy ds in Mfar.we. V erder: soos ’n w itvrou Kolisile se v ertro u e in die blanke geskok het, bring ’n an d e r w itv ro u tjie hom tot insig.

Hoe seer die skryw er ook d aarin geslaag het om d eur n bepaalde stru k tu e rin g van die stof sy rom an sinrykheid en skoonheid te gee, is dit w aar dat die tem a of idee soos aangekondig in die titel nie ten voile verw esenlik is nie.

Kolisile bly net Kolisile, deernisvol uitgebeeld, m aar hy w ord nie die \erpersooriliking van die sw art m an in ons m idde nie, w ord nie sim bool van elk van ons op hierdie aard e in ons strew e na selfverw esenliking en geluk nie.

Ten slotte wil ek net daaro p wys dat V enter nie alleen in die h erd ru k k e van S w a r t P e l g r i m die sto f om gew erk het nie m aar ook die oorversierde styl van die eerste uitgaw e ’n heilsam e versobering laat o ndergaan het.

Die om gew erkte uitgaw e van S w a r t P e l g r i m is goed versorg uitgege d eu r Tafelberg-Uitgewers.

P. D. van d e r W alt.

211

Referensi

Dokumen terkait

Ons sal wei aantoon dat modelle 'n baie belangrike rol in die onderrig van fisika speel en dat 'n goeie kennis van die aard, wese en funksies van modelle in fisika noodsaaklik is vir

Die Gough 52 span gaan binnekort hulle nuwe lewens begin, weg van 'n plek wat ons huis was vir baie lank.. So berei ons ook voor vir Gough 53 wat hulle nuwe lewens hier gaan

Die skrywer slaag egter baie goed daarin om sy hoofdoel met die boek, naamlik om die leser bewus te maak van die menslike drama agter hierdie verhale van selfopoffering, durf en helde-

Soos Henderson in die verskeie inleidings in die boek ons telkens bewus maak, is hierdie korter poësie deur geleerde skrywers vir ‘n baie spesifieke gehoor gekomponeer.. Die netwerke

hier 'n boek deur een van ons mede-studente ge- skryf: ,.Erfplaas." Hoeveel van ons lees daardie soort van romans Ons jeug is nie aileen skuldig nie, maar waar ons jongmense in die

Drie van hulle woon nog by hul oucrs in die geskiedkundige ou woning in die Heidelbergse distrik waar die veld- kornet tydens die Hollandse bewind gewoon het, en wat deur baie van die

Immers, hy wat n~e die agting en ver- troue van sy volk wen en nie op dankbare wyse deur sy volk onthou word, sal ~n die geskiedenis van sy volk nooit In groot figuur wees nie.. Maar

Afgesien van d ie bepaling dat die wetskringe funksioneel is en van hul verband m et die hart van die mens as subjektiewe sentrum o f met Christus na sy menslike natuur as