En so p a s het o n s k e n n i s g e m a a k m e t:
A. H. M u r r a y : „ T h e F r a n c o - G a lli a of F ra n g o is H o lo m a n ( 1 5 7 3 ) ” , en W . v an R y s w y k : „ G r o t i u s ’ V e r a n t w o o r d i n g h ( 1 6 2 2 ) ” , nl. in Bulletin no. 3 va n die g e n o e m d e d e p a r te n ie n t, v e r k r y g b a a r a l d a a r teen 3 / 6 d . stu k , se k e r p lu s 6d. vir p o sg e ld .
L ater w o rd in v o o r u its ig g estel ’n d erg e lik e b e h a n d e l in g o.a. v a n g e s k rifte v a n J. Du P le s s is - M o r n a y , T h e o d o r u s B eza en J o h a n n e s Calvyn.
Afgesien v a n m o o n tlik e kritiek w a t van o n s k a n t u itg e s p r e e k sou k a n w o r d , bv. ten o p s ig t e v a n w a t o n s so u b e s k o u a s ’n v e r w a r r i n g tu s s e n lib e ralis m e ( m e t d e m o k r a t i s m e ) , p lu ralism e , fe d e ra lism e en die C a lvinis- tiese b eg in sel v an so e w e re in it e it in eie kring, kan in drie b e l a n g r i k e o p s ig t e v a n o n s k a n t sle g s w a a r d e r i n g u itg e s p r e e k w o r d vir hierdie o n d e r n e m i n g v a n K a a p s t a d , n a a m lik :
a. Vir die idee om t e r u g te g a a n tot die K o n t i n e n t a a l - W e s - E u r o p e s e w o r t e ls v a n o n s politieke g es k ie d e n is.
b. Vir die b e k l e m t o n in g v a n die C a lvinistie se e lem e nt hierin; en c. vir die billike en duidelike v o o rste llin g v a n die b e t r o k k e le e r ste l-
linge.
L. J. DU P LES SIS.
BOEKBESPREKING.
B. C. S chuttc: Die N atu u r: „ O n s Bond- Kenoot cn V yand.” („O n s Gesins- biblioteck” N o. 4); Pro Rcge-Pers Bepcrk, K crk straat 59, Potchcfstroom , 1953; p.p. 77; 5/6 posvry.
D r. B. C. S chuttc cn Pro Rege-Pers w ord hartlik gelukgew cns m et hierdie w aardevolle bydrae tot „O n s G esins- bib lio teek ." O m d at die boekic gebaseer is o p die W oord van G o d , kan alm al dit lees ter wille van die kennis, insig en visie.
D it gee veral kocrs cn lew ensrigting aan diegcne wat w orstcl met 'n skom m elende
lewens- cn w creldbeskouing; d a aro m bc- h o o rt dit ’n wye afsetgebied te hê.
Die inhoud van die boek is die vrug van
’n gocdgefundeerde, w cldeurdagte lewens- en w creldbeskouing m et die eer van G o d a s k e r n . H o e v e r d e r o n s le e s h o e g ro - t e r w o rd d ie A lw y s e S k e p p e r en O n d e r h o u e r v a n a lle s cn h o e k le in e r d ie m en s .
Die boekie is ook bcdocl vir diegenc in hierdie eeu van n atu u rw eten sk ap en tegniek w at bew us o f onbew us iets van die skep- ping v erabsoluteer, soos die m ens self,
o f die n a tu u r— dink m a a r a a n die baie ism es.
O m d a t G o d H orn o o k in die n a tu u r o p en - b a a r (Ps. 19) is d a a r geen verbode terrein vir die gelowigc n atu u rv o rser nie. Sy ta a k (Ps. 8) m oet beskou w ord as ’n G o d - gegewe e n geïnspireerde en die resu ltaat van sy vorsing a s godverheerlikend.
D ie skryw er p ro b eer vervolgens o p heel interessante wyse a a n to o n hoe die m ens, o p sy soek to g n a krag, sto o m , steen k o o l, olie veibygesteek het e n by die klow ing v a n die ato o m m et sy o n ts ig lik c ener- gievrysetting uitgekom het. My k o n - stateer d a. w at d ieS k ep p e r dus een m aal geskape het d e a r niks en niem and o o it in ab so lu te sin vernietig kan word nie. O ok kan niem and o o it iets skep nie.
V erder w ord a an g eto o n hoe die n a tu u r ons h o n d g e n o o t is in die eeue-oue w orsteling e n hoe ver die bcskaw ing dit vandag ge- bring het— ’n onm iskenbare bewys van G o d se genade en liefdc, Sy besondere en algem cne genade.
M a a r in o ns stryd is die vloek, „ o o k sal dit dorings en distels v o o rtb rin g ,” ew cneens bew aarheid. N ik s hou stan d nie. In die sk y n b arc sukses w at die m ens bchaal lê dikw cls reeds die kiem van m islukking.
Stel m aa r die w aarde van rad iu m teen o o r sy gevaarlike radio-akticw e strale.
Vir die gelow ige is die kringlope in die heelal geen eindelose eentonigheid nie m a a r plan m atig h eid en w etm atigheid.
O n s S k ep p e r is o o k die H erskepper, nie alleen van die h arte van Sy uitv erk o ren es nie m a a r o ra ls en a lty d , om die tyd ryp te m aak vir Sy w ederkom s en die nuw e Jerusalem .
T en slo tte w ord die evolusieteorie o p trefl'ende wyse geloënstraf. D a a r is krag- tige fcewyse d a t die feite v an die n a tu u r- w etenskap nie die S k rif w eerspreek nie m aa r ju is v erklaar. H oe tro o stelo o s tog is die toekom sw agtinge van die ongeloof.
W at is e rg er a s godverlatenheid ?
Plaas h ierteen o o r die heerlike beloftes a a n Sy gelow iges: vergewing van sondes, o p stan d in g van die vices en, ’n ewige lewe!
H . A. R O E T S.
* * *
S uid-A frikaansc Argiefstukke O ranje Vry- s ta a t No. 2 : N otulc van die V o lk ;r ii.l van die O ran je-V ry staat (vollcdig m :t alle Bylae daarb y ). Deel II (1856-1857).
A fgeskryf, toegelig en p ersk laar g ;m ia k * d e u r W. B. van der Vyver, M .A . o n J c r leiding en m et m edew crkin? van J. H.
B reytcnbacli, M .A ., D .Phil. Die S taat?- d ru k k e r (1953), 579 bll. (G een prys verm eld nie. G ew oonlik £2-2-0).
A s io im n d w at gedurende die a fg ilo p e twee ja a r die verskillende publikasics v an die V olk sraad sn o tu le van die Z .A .R .” to t 1863 („S u id -A frik aan se A rgiefstukke, T rans- vaal, nos. 1-4) en dié van die O.V .S. (Ibid., O .V .S., no. I) inte:isief deurgew erk h :t, kan ek getuig van die besondere w ia rd e w at hierdie publikasies vir die nav o rser bcsit. D a aro m w ord ’n dubbele welkom a an die hicrbo g en o em Jc tw e e d : deel van die V olksraadsnotule van die R epublic^
van die O ranje-V rystaat toegero^;).
In hierdie werk w ord die n otulc van die gcw one jaa rlik se sitting sowel as die va:i 'n b u iten g ew o n ; sitting van die V o lk iraa d van die O.V .S. in elk van die jare 185) en 1857 vir die n av o rser b e sk ik b aar gestel.
D ie teks van die notules w ord d e u r? m : in v o etnotc d e u r h o o g staan d e en vollodige kritiese opm erk in g s toegcli'i. W at die w erk soveel w aardevoller m aak en w aard eu r vir die n av o rser ’n geweldige verlies van tyd uitgeskakel w ord, is die to cv o ;g in g a an die n o tu le van al die bylae w at o p die bctro k k e n o tu le bctrek k in g het. D eu r die vcrw y- sings, in v oetnote, by die n otule m hierdie bylae, w ord navorsing nog m eer vergem aklik.
Die D epartem ent van Onderw ys, W eten- skap en K.uns vcrdien 'n w ord van hartlike dank vir sy optrede, w aardeur die publikasie van ons argiefstukkc m oontlik gem aak word Hierdie stukke— die ,,geheuc van die volk,”
soos dr. Beyers dit in 'n toespraak tydens sy aftrede as hoofargivaris van die Unie genoem het—was nog altyd vir slegs -n klein groepie mense toeganklik, m aar nou kan d it ook in veel brcër kring gelees w ord.
M ens sou graag wou sien d a t die publikasie daarvan veel vinniger geskied.
Die m oeilikhede in vcrband met die afskryw e, toeligting, kriticse bchandeling en persk laarm ak in g van argiefstukke kan alleen besef w ord d e u r iem and w at per- soonlik in die A rgief navorsing gedoen het. Van hierdie uiters m oeilike taak het m nr. Van d e r Vyver (assistent-argivaris in Bloem fontein) horn op m ecsterlike wyse gekw yt. Die feit d a t dit o n d er leiding van dr. Breytenbach (argivaris vir publi- kasies) geskied het, is al genoegsam e aan- beveling aan die persoon w at die boek ter hand neem d at hy hier met '11 besonder h o ogstaande werk te doen het. Aan hierdie twee here kom 'n w oord van w aar- dcring toe -ook van my persoonlik.
D eur die publikasie van hierdie en an d er argiefstukke beh o o rt ook die onderw ys van G eskiedenis o p skool veel te baat.
In die verlcde het die onderw yscrs, m et enkele uitsonderinge, o o r die algemeen feitlik geen toegang tot die oorspronklike dok u m en te gehad nie. N ou w ord e lk ; onderw yser egter in sta at gestel om met m in koste, in vergelyking m et die besondere w aarde van die publikasies, die A rgief to t binne in sy stu d ecrk am er te bring en ryklik te put uit die sk atte wat daarin by- cengebring is. M ag die geleentheid gretig m et albei handc aangegryp w ord.
J. S. D U PL E SS iS .
N ienaber, P. J. Bibiiografie van A frikaanse Boeke. (N ov. 1948—O kt. 1953). Deel 3. 1954 63/-, 359 bll. )V erkrygbaar by die Skryw er, K afuew eg 24, E m m arentia, Jo h annesburg.)
D r. N ien ab er het met hierdie w erk, en m et so baie a n d er, ’n diens aan studerende S u id-A frika bewys w at noo it ten voile ge- w aardeer kan w ord nie. D a a r is in die eerste plek min mense w at besef w a tte r ontsaglike arb eid , tyd en kennis aan die sam estelling van ’11 Bibiiografie ten g ro n d - slag lê. En d a a r is in die tweede plek nie altyd genoeg kennis van die o n sk a tb are w aarde van so 'n werk nie. Inderdaad, geen A frikaanse nav o rser kan sonder die B ibiio
grafie ’n Suid-A frikaanse w etenskaplike geskrif saam stel nie. D r. N ienaber het die delfw erk vir ons aim al gedoen. K an ons hom genoegsaam d an k en w aardeer!
Die werk is pragtig gedruk en gebind.
Die opset van die werk is m et een w oord skitterend. D it neem ’n m ens geen m inuut om enige bock te vind nie.
Die skryw er gee ons alles wat nodig is om te weet. Sy afk o rtin g s, wyse van rang- skiking, lys van uitgaw es, adreslys van skry- wers, gestorw e skryw ers. En dan volg die eintlike Bibiiografie. O ok d it is bew on- d ersw aardig ingcrig. Skryw erslys, Titellys, O nderw erplys en K ronologiese Lys van Let- terkundige w erke! W at wil ’n m ens m eer hê! En dan kry ’n m ens nog e k stra by:
Inhoudsopgaw e van die O nderw erplys.
H ier is een van hierdie werklik onm is- bare boeke! B e s itd it!
J. C H R . C O E T Z E E .
* * *
W. M. R am say: The Bearing o f R ecent Discovery on the Trustw orthiness of the New T estam ent. B aker B ook H ouse, G ra n d R ap id s, M ichigan 1953, 427 bladsye, prys 4.50 dollar.
D it gaan in hierdie werk eintlik o o r die bctekenis van die gcskriftc van L ukas,
sy Evangelic cn H andclinge, en van L ukas self as geskiedskryw er. D it het die lig gesien in die eerste ja a r van die eerste w êreldoorlog en is d eu r die skryw er, sir W illiam R am say, bedoel as die u it- d ru k k in g van sy laaste wil en testam ent.
D it is d a n o o k m eer as 'n aan b ied in g en saaklike w aardering van feite. D it is ’n getuienis. D ie getuienis van iem and w at
’n volgeling w as van B aur en ’n b ew o n d eraar van W ellhausen, en d e u r die o n tdekkings w aaraan hy self 'n leidende aandeel gehad het, gebring is tot die g eloof in die S krif.
H ierd eu r w ord die volgorde van behan- deling bepaal. Die sto f is gegroepcer om twee ontdekkings, die een b ctrof die lig g in ; van Ikonium (H an d . 14:6), die an d cr die beskryw ing o n d e r C ircnius w aarna L ukas verwys in sy geboorteberig (L uk. 2:1-2). Die eerste is ’n klein topograficse besonderheid. M aar d it is d a n ook die g ro o t betckenis van die twee o nt:iekte g rafskrifte w at teen die ge- vestigde m cning in, die o o rtu ig en d e btewys gelcwcr het d a t Ikonium ’n Fiigicsc stad was soos L ukas in H and. 14:6 onderstel.
D it to o n die b etro u b aarh eid van L ukas tot in die kleinste. V oortgaande o n t
dekkings liet tot nog toe niks a n d ers gedoen r ie a s om dit telkens by vernuw ing le kom lev estig . Die s'<rywcr is egter versigtig vir o o rsk a ttin g van die betekenis van die o n tdekkings. H istoriese o n d e i- soek kan nie die plek van die g eloof inneem nie. Die on td ek k in g s het slegs kom bevostig w at uit H andclinge self blyk. „ T h e reader, if he reads the n a rra tive, can see with the eyes an d h ear witli the ears o f a m an w ho was th ere” . D it w ord in besonderhede a an g cto o n aan d i;
h an d van gedecltes uit H and. 13-21.
H ierdie onderso ck in g ■ b eh o o rt ongU w yfcld to t die m ees w aardevolle van die boek.
O p g rond van nierdie inwendige getuienis, Lcvcsiig d e u r die uitu cn .lig c, m oet H an d , beskou w ord as 'n b ro n van die eerste ran-s. ’n H istoriese bron ook van die l.copntc w aard e afgesien nog van die
„geloofsw aarhede” w at d it bevat. As geskiedskryw er kan L ukas, nie alleen o p grond van b e tro u b a re m ededeling van feite nie m a a r veral vanw eë sy fyn h istoriese sin, alleen m aa r o p een lyn gcstel w ord m et die g ro o tste geskiedskryw ers van die wêreld. D ie laaste w ord a an g eto o n in a an lu itin g a an die o n tdekkings in v erb an d m et L uk. 2:1-2. „ N o w 'rire i"i the w hole range o f historical study has there ev er been such a com plete revolution o f opini> i as in respect o f this s ta te m e n t... ” E ers sou L u k as in alio b esanderhed.' vorkccrd wees. D eu r die opgraw ing* in E gipte en Sirië (A nti'K hië) is L u k as tan? in die gelyk gestel o p elke p u n t in verband m u die beskryw ing. Vir ’n tydpcrk w.it m ank g aan a a n g r o j t sk aarste van bro i ie het die h istorikus nou n b ro n van die aller- g ro o tste bclang. L u k as alleen van sy tydgenote het ’n o o g gehad vir die bu ro - k iaticse stelscl van die im pcriale regcring en die o n tsta a n d a a rv a n ; ’n stelscl w at gekom het om die eeue te beheers. In enkele trekke w ord hier o o k s a im je b r i i ; die twee m agte w at die geskic ten is s j-.i
beheers to t die einde to e: C h rism s en A ugustus, C hiistclike vryheid c:i [Tiperialc slaw em y. L ukas oorsien nic alleeii die geskiedenis nie m aar sien ook in die wesc van die geskiedenis. D it is: G o d s 'e je rin g en vervulling van Profesie. In die Vierde E kloog het o ns ’n re su ltaat van die be- v rugting van die W este d e u r die O ostc, d a arin d a t die V erlosser van die wdreld o o k hier besing w ord in ’n K ind. A gter die Ekloog m oet nie alleen die w aarsêery, soos vervat in die Sibyllyn orakels, gesien w ord nie, m aa r d ij profesi ;c van Jesaja, soos o o k blyk u it die vo r.n van hierdie digw erk van Vergilius. M et die V erlossingsgedagte staan L ukas a an die k an t van die ou d h eid teen die m oderne evolusionistiese geskicdbeskouing. W atter is die regte? D ie rul.-us van o n .L rg eg an e beskaw ings skyn stem van d i j profesie te bcvestig.
A s iem and w at vrocër in dieselfdc kam p verkeer het cn kennis d ra van sake lê die skryw er die kritiek bloot in sy vooringe- nom enheid, sy stom psinnigheid, sy kw aad- w illigheid: D ie geboorteverhaal van L ukas kan nie w aar wees nie, o m d at d it nic op feite berus n i e ... Die verhaal van Lukas rus o p feite, d aaro m is d it lcgende.
In ecn van die mees karakteristieke trekke van Lukas, verandering van taal in ver- s'dllende situasie, w ord ’n bewys gesien van latere kom posisie (E. N orden). V erder:
die triom fantelike vreugde o o r elke sgn.
o n noukcurigheid van Lukas. W at is die o o rsa a k ? D it is weicring om die bo- n atuurlike in die gcskiedenis te erken.
Die gcw one historisi w ord hierin o o rtc f d eu r die kritiese teoloë.
’n Belangrike gesigspunt w ord geopen o p die w onder. G ew oonlik sord dit filo- so fu s o f teologies benader. H ier is ’n hi toriese benadering. By die w onderlike veilossing in H and. 12 heet d it: „ I t would be difficult to find any narrativ e better : u thcnticated o r related am id circum stances which exclude m ore absolutely the supposi- tk n e ither o f falsification o r the grow th o f legend” . D it bewys wel nie die historisi- u it van die w onder nie, m aa r stel die o n t- k enner voor ’n historiese probleem .
Te m eer voel m ens jam m er as R am say t ■'g wecr ’n historiese o f psigologiesc verkla- ring aan die w< n Jer p ro b eer gee en daarm ee tf rugval a ^ ter die idealisties-sim boliese tot die m eer verouderde rasionalistiese ver- klaringw sysc. Die skryw er het te sterk o n d e r die O osterse gesigspunt gckom . Die verskil tussen w at O osters en w at C hristelik is, is nie altyd duidelik nie.
So bv. o c k w anneer die leer van P aulus jesien w ord as ..co m p letio n ” en „cul- m h a tio n ” van die filosofie en ervaring van die G rieks-R om einse wêreld, en die ..vryheid” in G a late gesien w ord vanuit die d i; R om eins-im perialisties; in picks van die Joodsw ettiese teëstelling.
N ietem in het o ns hier ’n groot book, w aarin klein en g root verbind w ord tot ’n
eenheid cn w aarin dit van die kleinste besonderheid, ’n opgegraw e e p ita a f o f ’n stu k standbeeld kom to t historiese ver- gesigte en to t insigte in die verband tussen godsdiens m .n. die C hristelike en ge- skiedenis. D ie uitgew ers verdien dank d a t hulle hierdie werk weer beskikbaar gestel het. D it is ’n keurige uitgawe.
W. J.S N Y M A N .
* * *
H oratius Bonar: F ifty -tw o Serm ons;
B aker Book House, Grand Rapids, M ichigan; 1954, 464 bll.; 4.50 dollars.
H oratius Bonar (1808-1889) w as een van die uitstaande predikers van die
“F ree Church o f Scotland” in die vorige eeu en in die onderhaw ige boek besit ons ’n versam eling van ’n aantal van sy preke. D ie preke getu ig deur- gaans van ’n ryp teologiese skoling, van ’n im ponerende kanselw elspre- kendheid en van ’n besonder pakkende en beeldryke styl. H ulle is fris, be- houdend en adem 'n regsinnige gees.
T og dien daarop gew ys te word dat dit onm iskenbaar die spore dra van die hom eletiese sien in g van die vorige eeu. D ie filosofiese beredenering is som s steurend en dit vertoon som s meer die karakter van dosering van teologiese w aarhede as verkondiging van die lew ende Woord. D ie ek sekese van die tek s in behandeling kom nie altyd tot sy reg nie, terw yl die toepas- sin g m eer as een s selfs hoofsaak is.
D ie boek is nietem in aanbevelens- w aardig om dat die skryw er ’n oop oog gehad het vir die problem atiek van sy tyd w at tot ’n groot m ate ook in ons eeu nog dieselfde is. D ie bestudering van die preke kan sekerlik stim ulerend werk vir studente en predikante.
S .C .W .D .
J. R. Miller, D. D .: D ie Les van die L iefde; uit E n gels vertaal deur Timo K riel; D ie C.S.V. Mpy. van S.A., Stellenbosch; 1954; 254 b ll.; 9/9.
In hierdie boekie word op eenvoudige illu stratiew e m aar aanvegbare w yse gehandel oor verskillende aspekte van die alledaagse lew e van die Christen.
Van die stellin g word u itg e g a a n :
„C hristelike liefde m oet aangeleer w ord” en dan word in 'n aantal hoof- stu k k e op 'n groot variasie van mo- rele verpligtinge gew ys soos vriende- likheid, on selfsu gtigh eid , sagm oedig- heid, lieflikheld, vrede, vergenoegdheid, vergew endgesindheid, b erusting in ly- ding, selfverloëning, getrouheid, vriendskap, gehoorsaam heid, ens.
H ierdie pligpleginge word dan be- skou a s dinge w at alles m et n ougesette o efen in g aangeleer kan word, hoof- saak lik na analogie van die lew e van Jesu s C hristus op aarde.
D ie taak rus op die m ens om ,,in hierdie w êreld die w erk vooort te sit w at C hristus begin h et . . . C hristus h et H om self van ons afhanklik g e ste l”
(p.165).
In hierdie boekie word die transen- dente w ortel van die liefde, nl. dat die H eilige Gees alleen die liefde van C hristus in ons harte kan uitstort, oor die hoof gesien. W aar nog gew ys word op die liefde van C hristus, staan voorcp die voorbeeld van Jesus na sy m enslike natuur en nie die versoenen- de en b orgtogtelike k arakter van sy allesopofferende liefde to t in die dood nie. Van die liefde en voortreflike „ge- sindheid” van Jesu s word ook deur- gaan s gepraat in die perfektum —as eienskappe dus w at H y alleen gedu- rende sy om w andeling op aarde betoon het. S elfs die kru is van C hristus word m erendeels gcrelativeer tot ’n voor
beeld van selfversak in g en selfopoffe- ring.
D ie boekie adem ’n antroposentriese en m oralistiese gees en is nie gevry- w aar van p erfek sion istiese tendense nie.
S.C.W.D.
* * *
Dr. H. M. M atter: De T oekom st van Israel in het L icht van h et N leuw e T estam en t; B osch & K euning N.V.- Baarn; 1953; 191 bll.; 5.40 gulden.
W anneer gehandel word oor die toe- kom s van Israel in die lig van die N u w e T estam ent, kom on s al dadelik voor R om eine 11 te sta a n —'n m oeilike hoofstuk, nie alleen vir diegene w at vir die Jode geen aparte toekom s ver- w ag nie, m aar ook vir diegene w at w el so ie ts verw ag. Inderdaad blyk die m ooilikhede vir die la a stes aan- m erklik groter te w ees. „Hele Isra el”
(Rom. 11: 26) m oet dan inhou dat elke Israeliet, hoof vir hoof, ook die w at deur die eeue in hulle on geloof g esterf het, sal gered word. W ie sa l so 'n kon- sek w en sie aandurf? T og is daar sulkc k o n sck w en te C hiliaste, m aar hulle is uitsondering. Of, dit m oet slen n et op die lnaste g esla g van Israel, dus net een gen erasie van die „hele” Israel.
M aar dan is on s a f van die letter w at die hele Israel betref. 'n H erinnering dat selfs C hiliaste m oet rekening hou m et taal- en redefigure in die Skrif.
D an is die v erk larin g w a t die skryw er hier gee nader aan die letter: N ie
„geestelik Isra el”, die kerk, nie m aar letterlik Israel in sy groot geheel. ’n V erw ysing hier na u itsprake d at deur die val van Jerusalem die Jode in m assa tot b ekering gekom h et (Gro- tiu s) en dat P a lestin a m et sy sterk Joodse bevolking onder die B isa n ty n se
C hristenkeisers prakties geheel tot die C hristendom oorgegaan het (Good
man, A H istory of the Jew s) en die feit dat na 1900 jaar die Jodendom slegs verdriedubbel het, m aak die ver- klaring van die skryw er, dat ons hier m et vervulde profesie te doen h et sin- vol. D ie verklaring voeg in die ver- band en m aak die skynbaar ingew ik- kelde hoofstuk eenvoudig, ’n goeie toets vir goeie eksegese. As verder gelet word op die woordjie „so” (vs.
26) w at nie gelees m oet woord asof d il „daarna” betekcn nie, en daarop dat „ingegaan h et” vertaal m oet word ,,sal in gaan ”, dat naas die „volheid”
van Israel (vs. 12) sprake is van ,.vo - heid” van die heidene (vs. 25) en dat in vs. 15 nie sprake is van die lewe uit die dode nie, dan word Rom. 11 ’n heel m oelike hoofstuk vir 'n aparte toekom s vir Israel. As die skryw er tot die kon- klusie kom dat hier nie so iets geleer word as ’n toekom stige terugkeer en ’n om vattende bekering van Israel buite die evaneglie om nie, dan berus dit op gesonde en grondige SVrifverklaring.
D ie gevolgtrekkinge word versterk as in ’n aparte hoofstuk voorbeelde van C hiliastiese ek segese gegee word. Ons bevind ons hier in ’n ander eksegetiese klim aat: gekonstrueerde verbande om
’n aparte toekom s vir Israel by Jesus te vind, w illekeurige en gew ronge ver- klarings, w at ’n tek s selfs die teenoor- gestelde laat sê. in Matt. 21: 19 word bv. gelees dat Israel eschatologies weer sal bloei (Giinther D ehn). In Gal. 4:
2G dat C hristendom en Jodendom on der een fam iliedak tuis hoort in ’n ver- band w aar Paulus sê dat die seun van die diensbare nie sal erf m et die van die vrye nie. Moskou (M eseg) en Tobolsk (Tubal? word gevind in Openb. 20: 8 via E segiël 38. D it is m aar enkele voorbeelde. Ons het hier
’n ander soort eksegese.
N ie alleen is daar nérens sprake van so ’n besondere toekom sverw ag- tin g vir Israel nie, die N. Test, w eer- spreek dit uitdruklik, bv. Joh. 8. 24, selfs by Paulus, 1 Thess. 2: 14-18. D ie N. Test, bly egter nie by die negatiew e nie. . D it sê ook hoe dit w el is: Die Kerk h et in die plek van Israel getree.
D it is die positiew e antwoord van die N uw e T estam ent op die probleem
„Israel”. D aarin dat die skryw er dil op so duidelike en grondige w yse na vore gebring het as die eenstem m ige gctuienis van die N uw e T estam ent ook by skryw ers w at selde of ooit in die diskussie betrek word soos Jacobuf en Petrus, sien ons veral die betekenis van hierdie werk. D it is ’n waarde- volle bydrae tot die openbaringsge- skiedenis van die N uw e T estam ent.
D ie skryw er toon nie alleen aan wat die N uw e T estam ent leer nie, m aar ook w aar dit in hierdie probleem eintlik om gaan, naam lik om die kern van die evangelie. Inderdaad is Israel van- dag nog ’n toetssteen vir die Kerk, m aar dan is dit w at betref sy houding ten opsigte van die „ander” evangelie w aarteen Paulus in sy brief aan die Galate m et krag optree. D ie vraag w at hier by ons opkom is of die Chi- lilasm e self nie ook gesien m oet word as ’n teken van die tyd nie, in sovei dit ’n brug wil bou tussen Jodendom en Christendom . .Opmerklik is in ieder geval die w eerklank w at dit vind, nie alleen w at betref die eensydige eschatologic nie, m aar ook w at betref die plek van Israel in die toekom s, van B arthiaanse kant. D ie waarheid bcstaan hier im m ers in die vorm van teëspraak.
D ie vraag m oet gestel word o f die skryw er nie hier en daar te veel wou bewys nie. W at die k ontinuiteit van Israel betref, w at die skryw er in tw yfel
trek, m een ek, is die w erklikheid ster- ker a s die logika. D at een volk nie vir ’n ander to t roede kan w ees nie is ook te veel gesê. D ie Sk rif en die g e sk ied en is leer anders. As die Skrif nie ruim te laat vir aparte be'oftes vir Is rael buite C hristus om nie en ’n aparte plek in die kerk nie, w il dit nie sê dat „vleeslike" Israel nie nog ’n taak h et nie al is dit ’n onheilspel- lende. D at daar nooit tw a a lf apostels w as nie, is ook te veel gesê. Judas w as
’n apostel. D ie opm erkinge waar nog een en ander aan toegevoeg kan word, doen nie a f aan die w aardering nie. D it is ’n boek op sy tyd. In be- treklik korte bestek word hier veel gebied. D it is deur die drukkers goed versorg.
W.J.S.
* * *
J. C. van Tonder, B.Sc., B.Ed., M.Ed.:
D ie invloed van verbeterde leerm eto-
<ies op die d en kprestasies van Std.
V U I-leerlin ge in w iskunde. Nr. 6 in reeks O pvoedkundige studies uitge- gee deur die W erksgem eenskap ter bevordering van die pedagogiek as w etenskap, F a k u lteit Opvoedkunde, U n iversiteit Pretoria, 76 b ll.; 5/-.
D ie U n iversiteit van die W itw aters- rand h et in 1948 ’n verslag die lig laat sien, w aarin gem eld is dat die eerste- jaar-stu d en te nie soseer te kort sk iet aan k en n is in die v ak k e w at hulle be- studeer het nie (som m ige w el), m aar dat hulle nie die verm oë h et om self- sta n d ig voort te gaan m et die insa-1 m eling van k en n is en die toepassing van w at hulle reeds verw erf h et nie D it is ’n algem ene k la g te van die uni- versiteite dat die hoërskole nie hulle leerlinge leer dink nie. Daiarom is dit
besonder verblydend dat ons hier ’n M .Ed.-verhandeling het w at getuig van ’n poging om m etodes te ontwerp om die denkprestasies van leerlinge te bevorder. H istories gesien, laat ’n M eestersgraad in die Opvoedkunde reg geskied aan sy benam ing, indien dit gebaseer is op werk w at didakties van aard is en bevorderlik vir die m etodiek van die onderwys.
D ie skryw er vocg horn by die Am- sterdam se skool van K ohnstam m om te bepaal w atter w aarde die bevindin- ge van die W urzburgse denkpsigolo- giese skool van Oswald Kiilpe, soos voortgesit deur Selz en Herm ann, vir die opvoedkunde kan hê.
A lhoew el 14-jarige kinders die ver- m oë bchoort te besit om abstrak te dink, tref ons by som m ige ’n volslae onverm oë aan om logies te redeneer.
D aarby het som m ige leerlinge ’n skerp vooroordeel teen W iskunde as vak. D ie skryw er probeer nou om die W iskun- de-onderw yser behulpsaam te w ees, en bepaal eksperim enteel dat die uitleg- gin g van oplossingsm etodes deur die leergesprek uiters doeltreffend is om die denkprestasies in beide algebra en m eetkunde te verhoog. H y stel vas dat die p restasies van die sw akker groepe to t byna gelyk e hoogte m et die van die m eer begaafde groepe gevoer kan word deur die toep assin g van be- ter m etodes. In die m eetkunde bly daar nog uitsonderlike gevalle van leerlinge oor w at tog nie die in sig kan kry om nuw e problem e op te los nie.
D ie d oelstellin g van hierdie eksperi- m en t het dit vir mnr. Van Tonder on- nodig gem aak om ’n m assa-eksperi- m ent, volgens A m erikaanse model, te loods. H y het gebruik gem aak van 4 Std. V H I-k lasse in d ieselfde skool. D ie een klas h et drie leergesprekke ge- had, die ander tw ee, die derde een en
die vierde klas, w at as kontrolegroep gebruik is, geen.
A angesien aan leerlinge geen bin- dende voorskrifte hoe om hulle ab- strakte denke te beoefen, kan en mag gegee word nie, neem die proefleier sow el as die leerlinge self aan die leer- gesprekke deel. So hoor die sw akker leerlinge hoe hulle knapper m aats te werk gaan, en dit help hulle om vir hulself beter leerm etodes te ontw ikkel.
In die eerste 23 bladsye van hierdie publikasie vind ons die probleem stel- ling, sow el as 'n baie leersam e opsom- m ing van die m oderne denkpsigolo- giese beskouinge en die didaktiese in- terpretasies daarvan, terw yl die orige 50-tal bladsye ons iets nuuts lewer:
die leergesprek. In die literatuurlys kom 31 w erke voor. H ierdie lys kon aanm erklik uitgebrei gew ees het. Be- langrike w erke soos J. D ew ey se “How we th in k ” en M. W ertheim er se "Pro
ductive T h in k in g” kom nie daarin voor nie—ook nie Sir T. Percy Nunn se “T eaching of A lgebra (including T rigon om etry)” nie. D ie skryw er het horn blykbaar m et opset by die Vas- teland van Europa bepaal en net van die E n gelse en A m erikaanse statistiek gebruik gem aak.
D it neem nie w eg dat mnr. Van Ton- der ’n baie w elkom e nuw e klank laat hoor het nie. . Ons w il die betrokke W erksgem eenskap gelukw ens met hulle in isia tief om hierdie verhande- ling in so 'n aantreklike (alhoewel verkorte) vorm te publiseer.
Alle wiskun<?j-onderwysers nie a l
leen nie, m aar alm al w at gei'nteres- seerd is in die vraagstuk hoe om ’n leer ing te leer dink er| te leer leer, behoort hierdie werk aan te skaf.
A. J. V AN ROOY, M elvillelaan 56, Ontdekkers.
Ds. A. A. Louw: D ie M órester in M ashonaland; D ie C .S.V.-m aatskap- py; bll. 190; 10/8.
Ons volk het al baie helde opgelew er en die name van pres. Kruger, gen. de W et en ander is tot ver oor ons lands- grense bekend. H ulle is m ilitêre en staatkundige helde w at van groot be
tek en is w as in die lew e van ’n klein volkie. Maar daar is ook nog andei helde en hul name word som s vergeet of van hulle word nie soveel gehooi nie. H ulle is die kerklike geloofshelde en een van die grootstes onder hulle is seker ds. A. A. Louw, die baanbreker- sendeling van Suid-R hodesië, w at o.a die bekende sen d in gstasie M orgenster aangelê het en van af 1891 vir m eer as sestig jaar hier gearbei het. ’n Ge- seënde en vrugbare lew e w at getuig van heldem oed, selfopoffering, taaie volharding en kinderlike geloof.
In hierdie boek word een en ander vertel van die w erk van hierdie baan- breker. D it is ’n vertaling en verw er- king deur mev. W. C. Malaïi, ’n skoon- dogter van ds. Louw r van ’n w erk w at ds. Louw self in 1917 in N ederlands gesk ryf het, m et ’n aanvullende hoof
stuk oor die verdere verloop van die sendingw erk tot 1953.
Ons kry in hierdie w erk ’n goeie in- sig in die m oeilike om standighede w aaronder die w erk begin en voort- gesit is en ook word een en ander vertel van die gew oontes en taal van die naturelle van daardie wêreld.
D it is gesk ryf in eenvoudige, onge- kunstelde taal, dit lees gem aklik en is verstaanbaar vir selfs klein kinders.
N et jam m er van die enkele steurende drukfoute. So hier en daar 'n effense m etodistiese in slag m aar deurgaans die taal van 'n kinderlike, beskeie en ne- derige gelow ige, ’n dienskneg van die Here.
H. DU PLE SSIS.
George L. R obinson: The Book of Isaiah ; B aker Book House, Grand R apids, M ichigan; 175 bll.; 2 dollars 50 cent.
D it is ’n handige boekie as 'n m ens in kort bestek ’n oorsig oor die pro- fesieë van Jesaja wil hê. D ie skryw er is professor aan die P resbiteriaanse T eologiese Sem inarie te Chicago. D ie w erk het reeds in 1910 verskyn, maar word nou w eer deur die firma Baker u itgegee, b'.ykbaar onveranderd, be- halw e w at betref ’n kort woord oor die Jesa.iarol w at by die handskrifte van die D ooie See gevind is.
D ie standpunt van die skryw er is behoudend. H y is onder m eer absoluut oortuig van die eenheid van die pro- fesie van Jesaja. Ons vind dit net jam m er dat die nuwere gegew en s nie bygew erk is nie. G raag aanbeveel as
’n handige kom pendium .
S.d.T.
* * *
101 S elect Serm on O utlines deur V aughan, E xell, Spurgeon, Robinson en andere; u itgegee deur Baker Book H ouse, Grand R apids 6, M ichi
gan; 1953; bll. 95; 1 dollar 75.
D it is ’n d eeltjie in die M inister's H andbook S eries w at deur dieselfde uitgew ers op die boekem ark gebring word en w aarvan daar nou reeds 6 d eeltjies verskyn het. D ie doel van die w erk ie word in die voorwoord van die u itgew ers verm eld, nl. om daardeur toegan g te verkry to t die geestelik e sk a t w at die voorm elde groot predi- kers nagelaat het. D it is inderdaad sleg s “ou tlin es” w an t oor elke tek s w at behandel word, is dit sleg s die sk ets w a t die ged agtes van die prediker be-
vat, w at w eergegee is. W ie die soort w erke reg gebruik en daardeur hoog- sten s geprikkel word om die verskil- lende tek ste in studie te neem, kan daardeur w aardevolle w enke bekom;
m aar on gelukkig kan die soort w erke ook m isbruik word deurdat die sketse net so oorgeneem word, en dit m aak die beoordeling van die soort boeke so besonder m oeilik. D aar kom beslis baie mooi ged agtes in voor, maar ver- skillende sk etse is niks besonders nie.
V ir diegene w at belangstel in hierdie soort w erke om hulle reg te gebruik, kan die boekie aanbeveel word as 'n vcrryking van die gees.
D ie boekie m aak ’n netjiese indruk om dat dit so'n handige form aat het en so besonder netjies gedruk en afge- werk is. D ie uitgew ers m oet daarvoor beslis lof ontvang.
J. P. JOOSTE.
* * *
B. A. Grobler: K oëdukasie, die Vrasig- stuk van A fsonderlike of Gem engde M iddelbare Skole vir Seuns en Mei- sies'; u itgegee onder „Opvoedkundige Stu d ies” van die U n ivcrsiteit P rcto ria; Jaargang II, Nr. 7, A ugustus 1954; 108 bll.; 8/6.
M et hierdie verhandeling het die skryw er die M .Ed.-graad aan die Uni- versiteit P retoria verw erf.
In ooreenstem m ing m et die doelste!- ling, soos geform uleer op bl. 9 en 10, het die skryw er agtereen volgen s die h istoriese on tw ik k elin g van die ge- m engde en aparte seuns- en m eisie- skole veral in E ngeland en in die V.S.A. en die toestand in Suid-A frika (h istories tot op datum ) nagegaan, en dan ten slotte die vraagstuk opvoed- kundig krities beoordeel.
D ie besondere resultaat w aartoe die skryw er kom uit sy h istoriese navor-
sin g is . . dat nóg die praktyk van afsonderlike skole vir seuns en mei- sics nog die praktyk van gem engde skole oorspronklik as gevolg van ’n opvoedings- en onderw ysteorie pnt- staan h et.” (bl. 80). E ers nadat altw ee hierdie praktyke bestaan het, is reg- verdiging vir die een of die ander stel- sel op teoreties opvoedkundige gronde gesoek. By die bestudering van die op
voedkundige aspekte van die probleem kom hy tot die slotsom dat koëdukasie verkieslik bo aparte skole is. D aarna gee hy praktiese w enke vir ’n Afri- kaanse beleid in hierdie verband.
D ie skryw er toon hom in hierdie studie ’n grondige ondersoeker op his- toriese sow el as opvoedkundige terrein.
H y stel sy saak objektief en laat w at die sw aarste blyk die sw aarste w eeg.
Ondergetekende w il ..Opvoedkundige Studies” gelukw ens m et hierdie publi- kasie veral daar dit om ’n vraagstuk gaan w at tan s in ons snel ontw ikkelde 'and steeds aktueler word. D aar m oet steeds m eer voorsiening vir mid- delbare onderw ys gem aak word, en daarom kan hierdie werk goeie leiding verskaf. D ie historiese verloop van die praktyk saam m et die opvattinge van m oderne opvoedkundiges is hierin in 'n taal gestel w at vir alle belang- hebbendes by die opvoeding en onder
w ys van die adolessensie—onderw ys- owerhede, plaaslike beheerrade, ouers, onderw ysers, opvoedkundiges—klaar en helder spreek.
H. J. J. BINGLE.