1943.
ensies
10 fris
1-Veldktc.
)OS danJ<
:!tfiddcl-
;ter van
Ska~s- r
en mev.
bekend
l e
os urgn
11-uur~ wyle lrou -~
urg: ) OClOl>d-ZCC, en(a.mme:
' Crnug Vrlcn- u mnr.
, PrfnH n mnr
Ecnu- nlath.·t
,,·ovlll~.
ra!Je.o;l e.
~r
ons13•
lO•'l<l, om-~
ln <lie na 'n 1 olmnl tol<lcr.
rLnnnie,
mtrenl weee.
nan: - l'osbo><
fr
se-
dorp.
i).ll .. ''
Geregistreer aan die H-P.K. as 'n Nuusblad.
0
Viu- ditt> Ossewabnmd- wag is die bcweging 'n milhlel orn clie volk tot
omrwinnin g te -z> oer.
0
'IWEEDE JAARGANG.
W ilL VAN VERKJESlfNG ' N S'fAlLINGHAD :MAAK
Reine Waarom Dr. Malan O.JB. Se Aau ho d V. ;::r•.-\• erp
Volgens inligting wat deursyfcr is d'r. Malan voornemens on .111 die aan- staande vcrhiesing 'n soc Stalingratl te maak, sover dit sy pa bctrcf.
;a ,-erklaar word verkocr dr. ~\f!\1;1!'1
diep onder die indruk ''nn dio toc- nc:ncmlc kJag \'l\ll ((jo o~scwnbrand wag. Bcscf word dat dic_gro?tsto nnn- tnl onderstcuners van cho \ olkshcwC'- ging gesook moet word j~1is hy do:•.clic kringe wac c1eur 1rctgcwwg on vcr,•ol-
"i""
verbied is om openlik n::t<l die bc-;eging to behoort. Oie_ krag van d~e OssewabranCiwag as dus mderdaad ba;e groter as wat weerspieel word deur sy aktie-we letletal· en die is reeds ge- dug.
Daar is 'n toe>•HlllH.'ntlC' to<'loop to~
tli~ Ossewabrundwng, ()n voral goicl dit die clenkct)do deol vnn <1i() volk wuar bckendo lciclende fi~urc mcer en u1ce1· hulle openlik :t:-m die knn~ ''an die
\'olksbewcging slmnt'. JJr. l\lalau l>esef dus dat. l1y die bcwcging nou mocG ver- nictig indicn hy hom ooit wmictig s:Jl kry. Hy bescf verdcr dat sy party vir die duur van die oorlog niks teen Smuts kan uitrig nie, cz1 daL die toe- koms ~van die ;\fl'iknuen·o!k :~au die eiudo van die: oorlo~ 1Jcsli-, sul word deur dio rcpul>likoinso orgunisnl.ie w:~t die vcr~roue Yan d io grootste dccl van dio volk gci!ioL. Jndicu die O<>sew:~
brnndwng nio nou uitgcklop worcl nie, bcstann da:~r ~ccn iwyfcl nio d:Jt die hv is wal, dio loon ua die vrcdo sa1 3jngcc. Met die oog hierop beskou dr. Malan di·e Osscwabrandwag vandag as vyand nommcr een. By. 'n alge· mcno vertdcsing sat die stryd dus hoof- saal<lil< teen die Ossewabrandwag ge-
mH< wecs, en hoe stork Smuts uit die
stryd tc voorsl<yn tree, is vir hom ·n saak van ondergesl<ilcte belang.
Volgens dr. IV1alan se sienswyse sou die beste taktiel< wees om die volk ·n gewet dige Sl<Ok toe te dien deur 'n soort van Stalingrad te veroorsaal~.
\'ornl moet. sy okonomicsc reh~bilita
sioplan die>n om clio volk te hat 'I'IHOr-
innd vir die oonvinn.ing. Sy pcrs sal die indruk verwek of die k<\nse op 'n oorwinning besonder good il;, mils nn- tuurlik almul vir die TT.~.l.,.-kanclidntc gnan slom. Oaar sal egter gesorg word dat aileen die lojaalst-e partylcde as
l(andidate mag staan. Eni:;e l<andi·
daat wat biy~<e gee dat hY vo!ksbclang bo partybelang stel, sa! dCtlr !.lr. Malan se!f ver'bicd word om hom verldesbaar te stel - 'n mag wa t hom oniangs ver·
leen is.
H ierdeur sai versekcr word da t 'n groot aantal H. N. P.·kandidate nie die paal sal haal nie. H ulle sal gestalin- grad word en dan aan die voll< voor·
gehou word as martclaars wat dour din Ossewabrandwag omgebring is. TJr.
Mal:m J10op dat. 'n gcskokLc volk hom dan in sy w::whoop sal wrc.ck op dio Ossewabrandwag, cn al sou hy dnn minder volgelingc in diC' parlomcn~ ho us voorheon, mag hicrdio v·orlics op- wocg teen die voordelo von 'n vorswak- Lc Ossowabran<lwag. Dr. .Mnhu1 sal egLer sorg dat. van sy ver~ronolinge wei n;l dio parlomcn~ ierugkcor dour die D'akliksto sclols nan hullo too to V.J'S.
Dit is dan ook die redo wna.rom dr.
.Malan clio Osscwabrandw::~g so aanbod
u
samewerking igooreor oo dus blyk- b!. ,r '\•orwcrp.~~'\ 'Die
1 t ·~. i
I ~· l~~; j l'>
\
. ..,!' '
· ~· ~ )~ ·
•. , \ •• , r. ,_
-~··
\lo'i: _!· p . • §.. .·~,[ ·_,.·j-. ;~-- ... ~~~~~· · /
. ,. ' ~
'
;. : ''J ... -.
'
~
~· ,~,11 "t.~:··
,. ' "0
•·I~· -.~----
. . )
I - •
I
J--~
. .
.
1 .
...~"~·;.-··
..-<"'.} ,..,~· .
f ..
-~ ~...
-.> .... ,.~ .-,_,,1 . · .. r . ."c;;;i I'~~
r · t t
··--J '- ·-·. . ';.) 'r----~--- ~
.-· r:
,,. ,,_, ~ 1. ~~· •"'. • )
r ""·~ u -'~h>~· 5'
. -' ··~ .;:.-~- ~-1: " -
t~
' •J:.•:
~~-'1,p-,r.-.')1 • '~· o ·
...;..:- [' '
·-
' .WOENSDAG, 17 FEBRU ARIE 1943.
Amajoeba ... Veteraan voor Kaapse ff(ornmando 's op Vryheidsdag
By geleentheid van die viering van Vryheidsdag op '27 JFebruarie sal uie Kaapstadse I<Ommando's die bcsondcre voorreg he om 'n veteraan van Amajoeba as spr'elter t~ he. Oit is die 84-jarige oom Pieter Joubert, wat van aile oorlewendes uit daardie slag waar Sl<ynlil< die beste in staat is om 'n gchcel-oorsig van die geveg te gee. As brandwag uitgestel op 'n hoe 1-\op naby Amajoeba, het hy die hCie slag met • n ster~< ver11yker gevolg. H Y praat die middag om 5-uur op Parow, waar die fC<esviering plaasvind.
Op vcrsoek het die skrywer Dcki onderstaande bekendstelling vir ons blad gcskryl:
' n Verteenwoordiger van die Verlede
Oi5 Yir my 'n voorrcg Onl die 811.- j<lrigc Amajoebn-vl'lt'rann l'iclC'r 0.
JoubcrL nnn die ]c:>bers vnn Oio O.B.
\'OQl' lC !>tel. 'l.'rOUC'lll> clit: JlllUill .J 0\l·
ben ~>n Amujocl>n h.::l. 1·ir ons hy11:t
sinoniem geword. l~n · i11 diC' \ eclbowoc gcskicdcnis v::~n clie> ·vaderlnnd neeu1 hicrdie farniliennnm ook 'n he>sondere
Oom Pieter Joubert.
( Amnjo()ha-vetera:m.)
pll'k in. Datn i, haas gecm tcrrcin Y:m dit• vo!kl'>lewC' waarop dio grotcs onder die .loub0rts oi4? mel krng bC'·
\I'C'('l; he>t ni<.>. ~faar hoofsanldik op div g''bied van di4? k1ygskuns hC>t hullo luistt•rryk prcsteer. In clie grootsto 11lae om die vT:vheicl van die Ho6rc- nnsie hot. bulle · onsterf!ik<" rot•m \'er- Wt'l'f. Dink aau die onvC'l'likrokko gent. 1<'ram; Joubert, die hdd vnn
'13roukhorst~pruit. Dink nnn dna rdie
b~·no, vergote figuur, ou ''ader Willem li'. Joubcn, komdt.-p;cnl. van die J~y-
MAN :EN V.ROU STAr VYF
j 'WYL NA V.EUGADEHlNG
Op ·n dienslaer'vergadcring wat op l{ransfon tei n ( Pricska-kotnnHinllo) onlangs geholl is, was twco brand· wagte teen~;tOOrdig wa t vyf my I te voet afgele het omdat huJ motor ui! or de was. H ulle is m nr. en mev. Combrinl<. 1 r. die shroeier.- de hitte van die Noordweste het
!1u11e nog hul kos saamgcdra wat OiJ die ber'g geeet is, as oolc parme·
koek vir vcrlwop tor stywing van die Nooclhufpfonds. By die tcrug- J<.eer hct vc!dk. Kocl< hulle tot by die voet van ctic berg gcbring van- waar hullc nog 3:': myl mocs stap.
t\an geesdrif ontbrce!( di t die Ossc- wabrandwag indcrdaad nic!
donhurgse .Hcpnblick, wn.;. :;:tarn met.
Andries Prclorius die konve>nsie von Sandrivier dourgcdruk hct. Dink lll:l!lr
:w.n sy soun Duvid, t'C>n \'lll1 die dap- per ycldkornel-annvoctdors in die si::og op Amnjoebn. S~am mo~ Pioter 0.
Jouber-t vci?: hy in c1ic sl11o by Ihonk- horstspruit, SkninshOOl2;Lt' en IJaings- nck. Snam word bulle Volksruads- lede; hy vir Cnrolinn, Pieter vir Er- mclo. Saam vcg hulk as bincrcindors die Twc4?de Yn·hcichootlop; dwarsdcur, l1y a<> vcl!:g;encrn!•l. 8::tam gnan bulle clio land 11it in 1903 <'n gcul. David Joubert !.tcrf, voor· :;y tyd, in 'l'ropics- A frika op hul sot-ktog nn 'n hecnkome onder die gngcls<' uil.
'n 1\lcns clink ook onwillekeurig u:m die dcfLig;ijtO man in die Rcpubliok voor JS7'7 ,,John. CC'nlleman" he~>
die I~ngclso hom gcnoem - dio waar-
dige 1bndslid vir ,\liddclhurg en na 1881 \Vc<'Sh<'Ol' van 'l',·nnsvaal on ;\Jccs-
tcr vnn cliC' I rooggorcgshoi-Johnn-
ncs 8 . . Joubon, dio vader van Oom Pielcr. 8umn met Willem Kok vo,n Doornfontcin (grootvadcr van A.K.G.
,J_ J'.. Smith ~c cggenote) is hy denr di0 Hoe>rc us gysclaars aan die Engolso uitp;<'lc-wer.
)luar die grootstc scun ui~ hierdie horocrnclo familio is natmtrlik komdt.- ge>nl. l)iet .Joubcn, die held vun Ama- joC'lH.l on Spioeukop.
D.A
rmM
~OG Eli;X~IMJ' hicrclie heldegeslag het onv-
~-olnap. lGn waL ~al die jeug vnn Snid-
;\ frika uie wil geo om not oookcor con Ynn hiNdie seuns nm· die £3ooronasio
to:' boor ptnaL 11io? Of al was di~ dan
uct icmancl uiL hul fmnilic, of 'n tyd- f!;t'lloot wat saam mot bulle, skouor nan
~skoucr in clio gcvcgte g4?Si-IJ' heL. ))i~
bring my tcrug na. Oom Piotor, 'n l1elcl uit b::~ic gevegte, 'n voicrnnn ui~ twre Yryheidsoorloo. Hy het <.lnn ook ingewillig om op 27 Februaric- Lwco- en-sc-stig jaar u:i die slag by Amnjoeba - die jong mensc veral too tc ~;prcok oor hie1·die groot segestryd. D:y is clio lnaste van sy Joubcrlrtydgenoto vnn JSSl.
Rou is daar reeds so ~on cn anclcr omtrcnt Oom Pietcr ,-ortcl. Hicr volg,
(Vcrvolg op bls. 2, kol. 2)
M'l!NliS1'.ER B.E• GW:NADIG NOG ' N KLEUHlJNG
Dio Minister van Justisie het nog 'n !<eer ingcgryp Olll 'n tdeur- ling se vonnis l<ragtcns (lie Nood- regulasies te versag. Die betrol<!<e kleurJing, Wilfcm de Vil!iers, is 'tip
21 Desember tot dric wel<o clwan;;- atileid gevonnis vJeens aanranding op 'n konstabel in l(aapstad. Aan hotll is borgtog vcrle!ln in afwag·
ting van die Minister sc bcslis·
sing. Dio Minister h'et dit egter good gedin!~ om die vonnis van
tron!~stra9 to wysig tot £3 boete.
0
JV iu-
lli.?!Pwrtypolitiek
iSdie · voU> ' n mi<ldel om
di(~
pmrt. y t.ot oorwin·
ning t.e
lJOCil', 0No. 13.
VE HDtJlDJEiLllKJLNG VAN V JEHKliES]NGSBELEID
Hde Aanhod Verva] Indien
IP'arayUeiding WeierDit 11·il voorkom of d:~~r by b3ic 'n misvcr,(and besiaun omi.rout, die Os:;c- walll':l!ldw:Jg so sb ndpnn!, Len opsir!.LO yan 'n algemcne YCrkiesing. Die Korn~
m:tJJdont-gencrl\~1 se ''erldarinp; nn.- mens die Grootraad k:m as '.n voorst.cl he>:,kou word mer. ·n tiel iniLi~"'c \'001'•
bC'houd, naamlil< ttat da:Jr eensgcsind•
heid tussen die republi~(einse groepe moet bestaan ten opsigto van die han- didate, alvoor. die Ossewabrandwag sy steun aan sulke l~andidate sal verleen.
Dio kandidai.o wa;, ge>Sl.Ql word. moe&
VOLKSKA:-JDlJ)A'I'l•l wc(ls wa~ die grootste mai.o v:Jn stou" van Afrika- nerJ,ant snl OllLvnng, c:n mag nie PA RTV·Icandidate woes wn.L geslc1 word om allccn die: ·belnngo van een bcp:utlcle pnrl.y io 1Jo,·ordor nic.
i ndien ann hiertlie voorwaarcle dcur di~ partyleidings nie voldoen word nie, verval die Ossewabrandwag sc aanbodl
vanselfspre~<'end, en sal hy met die vel'- ldesing ni!{S te do en he nie. H y gaan sicgs !tandidate steun wat deur die partye as voii<SI<andiclate gestel word.
Indian dr. )fnlan dus dio voorstel van die' Os~cwabl'aztdwag vorwcrp, vor- worp hy d:wrme>o die ideo van 'n volks- bctoging en s:Jrnowerking, en in so 'n geval l<an die Ossewabrandwag G.E E Nl
ENKELE f<andiclaat van hierdie party op enige plelt in die land ondersteun nic, ll'nn~ olke H.N.P.:kandic1aat moot 'n gelofte van trou ;1an die Party on sy lcior nWl, waardeur hlf onv'oorwaar"
dclik ondcrweq> word aan die wil van dr. Malan. Sulke l1andidate sal dus in belang van <lie party moet optrea ook waar dit die vernietiging van an·
der republil<cine betref, en die Osscwa•
brandwag l<an nie vir sy ei-e vernieti·
ging en voii<SVcl'brokkeling stem nie.
arJJ!fJ~
l!!J'r)Vrtilfi
!7@1'
0 :l'al(J
w~f! ®tu
TWEE
Reis1)lan v an K.G . f>n A.K.G.
Ons plans die \'t•rh<'l<'l'th• rci"Jll'll):!nlm nm die }(.(:. t·n .\.ICC:. clt·ur di··
Nool'dwc"t•·· Leser'3 mo::t let op wysi- ginge wat van tyd tot llfd aansel>rir.g word:
zcekoev!ei CI:Hiwilli:m:, 19 Feb., 6 n.m.; Vrcdendal O!> plans van m11r.
J. van Zyl, 20 Feb., s.30 vm. of soos plaaslH< tepnal; Bittcrfontein, 22 Feb., 9 nm.; K:ln,ies::roon, ':!3 Feb., 3.30 nm.; Springbo!<, '2~ F~b., 8.45 nm.;
Keimoes, 25 Feb., narniddag; I< anon·
eitand, 2!: r=e:>., 8 nm.; euchullci'S (Grootdrink en Grob!crshoop), '26 Feb. (tyd en pl~k wot•<l plaaslil\ gcrei.il); l<akamas, 27 Feb., namidtlag; Uping·
ton, 27 Feb., narnitld<lg en a<lnd;
Brakwnter (!<enhnrdt), l Manrt, 2 nm.; Skansklip B, 2 Maart, 11 vm.; Williston, 4 Maart, anmt; Calvinia, 5 Maart, 8 nm.
116 Takko ·
A \lfflj) frr1 UJ»
4 4 J 000
F-,\
'1:1 liJ)I.U'
iJJ) LedoHoofkantoor:
R<JSOrW(}- fouds
£113,000
St. Johnstra:tt 65, BLOEMFONTEIN Begrafnisse, i<iste, t<rar~se, Grafstene
Vir
?n Suksesvolle
Loopbaan
Stndie met bchulp van die be- proefde lesing.s van die 1-Ielpme- kaar I<orrespondensie Kollege·· is die beste en g-oedkoopstc manicr om u s·ukses in die lewe te ver- seker.
MEER AS 200 KURSUSSE
Die Hclpmckaar is die enigste .miwer opvocdkundige Afrikaan- se Korrespondensie Kollege in Suid-Afrika.
Reeds
meeras
16,000 Studente het met behulp van on.s lesings sukses behaal. Ook U kan dit doen.Pos die Kocpon nog
vnndag virgratis bcsondcrhcde
Dl~ Ecsturcndo Dlrclttcur,
Hclpmckaar l.;orrcsponrlrnslc Kollcgc, Posbus 3~l2, VoorlNkkcrgcbou,
J'Ol!ANNf>:SBURC.
Stuur my ssscbllct beson<lerhcdo ornlrcut u korrespoudensle Kur•usse.
Ek stel belang In .••..••..•....•....••....•
Na.a.m ..•.•.....•..•....•..••..••..•.•
Ad res................. . ....... . (O.B. 17 Feb. 1913) . . . . ... .. . . . .
Bcsturcnde Dl~ckteur: Or. H. C. LuttiJ;, M.A.
(S.-.... :), D.Lttt. el Pull. (l.rlden). Mede-Dlrcktcure: J. H. CreiJbe (voors.), S.
N. van VuurCI>, P. Joubert, P. J. v. Z.
Hattlugtl, A. C. v. W. Stroll.
K:ORRESPONDENSIE KOLLEGE Voortrckltergebou 3101 ~oekstraat 18,
JOHANNESBURG
!Posbus 3512 Foon 22-3512
DIE
O.B.,WOENSDAG, 17 FEB. 1943
AMA.JOEBA-VETEHAAN
(\-en·olg van bl~. l)
no~ n p;~ar besonderhede: .\f~•·si• n ,.;~ n die t wee \' ryheidsoorloc lwt hy ook aan vcrskeie Kafforoorloe dl:'elgc·
neem waan an die .. Oorlog nwt )lod·
jajc" 'n tipicse ,·oorhccl<l is. ~[Pl dit' itwan« Y<l!l 190:3 l·}i hy die .Joulwn- ko-;'nm'issie ua Dui1s-Oos-Mrika. lly :;ock 'n hccokomc vi1· "Y tamili · l'll
vrit:mlo onder die Brit~c vlag nit. Dl<' Duilsers bied hom ·n plnas ,·au oor die 10,000 morg aan . . Ook vier :uull'r ledc ,·nn die kommiss1c knn C\ngroot plasc uilkics. Sieklc en doofl llr~·f horn cgler Lorn~. Jare later gaan hy Log Oos-Afrik:t-toc. .1\laar ~enoc~. L\'og not. olio volgendc stukkio intcressantc ge~kiedcnis wav hil:'r vir tlin <'l'rl'LO
maal gcpublisecr word.
Professo r Ry 20 My! per fiets
Na , Oss e wabrandwag-Kamp
Offisiere Gee sdrift ig in Wes - Transvaal
Teen die cinC::e van vet·iede maand is 'n drie·daagse Dicnslaertrc!tkin.s 11:1n '/4es·Transv<lalse offisicre naby Hartebecsfontein gehou met die docl van ontleriir:gc \<.cnnls.nal<in;;:, inspi1'asie en studi-e.
Tusscn Oom Pietcr cu gf'nl. Hch:tlk J3urgor hct 'n in! iemo niendskap bc- staan. '!'roucns Lwcc suslors vnn llu r•
gel' w:~s geLroud met twce oie ~>rOt•rs
\'an Oorn Pioter. N:~tht pre;,;. Jo-rug<'!' die bncl Yerlnat hei. hct Bttrge•· wr~ar
nomende President gcwor!l. N 011 lwL diL gebeur dnt Joubcn by di<:' Hcg;<'·
rin~ in die ,·old was. J!:k dink dit w:1s in Scplembel' 1901 d:Lt waarn pr~<
13urg<'t' so laertjie gcs{:~an hct \'OOr die ri,·ier Imbeloesie net waar clit• p:11l deur(7aan van rrran ,·aal na Swa<;ie- land~ Gc>nl. Burger moe., op dringcndo sake na die Swasie-koning g:~an. lly durf die land egter 11ie verlaat sondcr om 'n plaas,·erYangl:'l' in sy plt•k a'111 to stel nie. Met toestcmming van die l2de van die P.egering is Pietcr Jou·
bert tot waamemendc President be·
noem. Hy is ::Jus vantlag die enigste lswende pcrsoon 111:11 op hierdie hoe ondersk'eicling kan aanspraa!; maalt, at was clit kort van duur.
illaar vir my porsoonlik i~ hy in sy grysc ouderdom vecl mecr a;; 'n gc- weso waarncmcnde Pn·siden~ van Trans,·aal. 'N:~<u ok hom 'n skare sicn tocspreek is hy die vcrpl:'rsoonlikin~
,·nn
o l
sy onf,slapc Lydgonotc. 8y oli hC\L innners die dapper !'Cltns van lliC\VoorLreld::C\rs gesien: 8y hand hoL clio hand v:tu K~ruger on .)oubor·t ('1\ .1\fa.r- tinns 'Vessels Pretorius gcgryp: Ry harL hot clio polsslag yau ,·ioJ· g('slagtu vocl klop: Sy lippc he!. die nyhoids-
!-(ebod vir 80 j:ne gebid - en sy oo sicn vaudag die lmnkerondo jcug~k:t
rcs, die vryheidskindcr:< van m(n·(', h£'•
siel met dieselfde gees v:u1 PerclC'kraal en Amnjoeba. 'Vat 'n genadc; wat '11 grooL gena de! I
Kickies Van
O.BA='unk~ic,..;Op ,·ersock van die K.G. s.: hoof- kwanier word 'n herocp gc-tlocu Qp mco~c wat kiekies of porlrotte \,tn
Osscwabrandwagfunksic~ of -p:tr:uh•s bet om dit, aan genoemdc hoot'kwart icr
to skeuk. Die kicl(jes moe~ vcrw•sd wees vau 'n bcsl;:rywing w:~ttcr I unksio
di~ is, wanneer en waar, en wie die pcrsoue is wat opgotrce hot., ens. Daa ,.
moot gocd vcrst:::wu word d:tt tlil ge- 1lkenkc is wat nio later opg<>iiis kn.n word 11ie, 1\fot die oog op vciligheid, moot dit liowcr nie por pos g0stum· word nie, mno.r pel'l!oonlik oorhn.lHiig word ;:::m ledo van die vorskillcudc hoo-fkwa.rtiere.
1'\ictcPnsla;tndc die motlilikc vervoer- om~:>lamli"lu:dc hot. die\ ofihiore cu spre- kcn; hnl~ulf grvoL opofforing getroos om <lil' lacr~rckkiug l>y te woon. Om maar net con gt''·al te noem. Prof.
L. J. du P:ecsis hct hom, by gebre~
<lan petrol, gcnoodsaak gcvin<l om p2r tt·cin van Potchefstroom nn K!erks·
dorp te gaan en om daarvandan die 20 myl na Har'tebeesfontein per trap·
fiets, wat hy saam met 11om op die trcin ;;cnecm hct, af tc !e. Prof. Du Plessis moos die laer oor vorskeie sake toespree!t en hieroi·e O;:Jofferende daad van hom hst tlie diepste waardering van die offisicre teen•JJoordig uitgc!ofc Dit· Kolnmaml:wl-~<'lll:'raal, ell:. J. !~.
.J \':Ill Hensbur~. het ook 'n besoek
a an die lt1e1· "cbri nf7 eu Yi r 'n da~ aan- geuaam orHle';. ~Y
;m ...
ien: ,.ol'keer omsaku Yall die da;.:; met b!:trekkiug tOt.
!lit•
os ... ('\\
abmnd\\:l~ ;\:Ill }mile te ver- duidclik \\'eerccn-; hct d;l;W 'n kl·ag-· tige hc~ieliu~ van hom uii.gegaau oni~ ·u h<·~le kamPraadslmp vau. koers-
bcwu~te en 1·ashcradc mannc gesmee.
In sy (oespraak hd die Kommandant- f't'llc·r:lul ,·oml die vasto wil ,·an die o-,,..cw:ll>ranclwag bcldcmloou om vir altyd iu diens van die .A frik::lnen·olk tl' :>t;l:\11. Die laor is verder ook be- sook dour die A.K.G. Y::tn 'J'rans,·aal, v;eul. ,J. D. ,Jcding, w:J.~ in 'n besio- lol•de toc:spmak vend gC\\I'YS hct op die
groo~ taak waL in hicrdie vceleiscnde
<lac op clke oliisior rus.
Dio lncr was ondor bchccr nw hoof- geocraals H. .). Ht.ander en A. J. H.
van der ·w:~lt, ondorskoi.delik voo1·siL-
ie•· ('n $<•lnclaris van die Groo~raad.
llullc he~ daarin gc,.,Jaag om dour hul
vo'lrbe<•ldi~c lcidir.w; dcurgaaus 'n streng.., di~siplinc in die lacr lo hnnd- haaf soudor 0111 <'gter aan die uiters gcsclligt• omgan~ ufhrcuk tc doen. Elkc oggt'nd is 'n inspeksieronde dour die hr lc kamp gd10u om le ,ien of die ofli&iorc hul (('II((' in 'n net t<>estand hou. Ook was cl;~:tr gt'en gonade ,·ir cliegcnc wat saaus na clfnur. wanncer aile li~tc gedoof rno<:s wee:s, 'n lawaai tlu rf opskop het :
LESH\GS
Dit• stu•lil:'on•lerwerpc wa:; •:n.u 'n groot \·er;-;kddenheid, by voorbceld oor kampin rigti n~, jeugfrontorganisasic,
noodhulporgani~asic, bcleel'dhcids- en pleglighcithworme, ens. lnligtingscoe- t>Jlrnku oor die ,·olksbcleicl van die Os-
~owahmndw;lp; is <leur die volgcndc
v~·rSOIII' p;l'lcwcr: prof. dr. A. .) . H. v:1n tlc>r \Vall oar clio volkswa~ in tecn- rllclling me~ die demokraLieso staat uwl JHtd.vrcgcriug; prof. L. J. du Plossis oor dio orgo.uisa::;ie van die volk:>l:l:\b t·n ook oor clio gesiusbeleid
YUH die Ossowah•·aodwag; en mur. J.
WAf~ /ZllL9 Hlt]~lWAt~ RrW VARJ 7l1lL
m DMSJ B P I\.
Kerksaal-Gebou .
0,Voortrekkerrweg
MAITLAND
/8({))erte ! f
.1~
~~~~--
~
• -".\:~~
; ~ • .yj~'i.Eindelik die oplossing
omstabiele pryse rte kry:
~
§t1Ulurr u wee
aaurn <Oirll.§•m•diie1ffirrll1l1la wat alllleel!1l. peR" gR"aadl ell1l. gewng <dlaeniilks lbell1nlaR"k
Skryf vir bcoonderl•cdo en pcrmitte.
Posbuo 22. Foon 5.2370. Telcaramma: GEWJG.
.) . Pick oor die hoc1· 111 di.:- volkslant.
Prof. dr. H. t:.'::Hokor. wu~ deur in- tcrnering verhindcr is t)lll dio lacr by tc woon, sou ~O[lr:l:\t. hoL oor tlie Osso- wabrandw;\g on nasionaal-so~ialismC\.
D~. S . .J. 8Lnndor hL•l ook 'u bcl!io- lcndc tocspro.ak onr :1l~omeno volk- snko gohon.
Die ple~,;~ighoid in Yl'rb:llld 1.no~ di.o hysinrt en skvkinr• v:ln dio vl:tg olko oggond on aail(l \~as hnio indrnkwck- kcml. 'V:1LLcr gcvot'l nt11 i1111erliko Lrols moe'? in C'lke> ouds!rydcr, waarvan da:\r 'n helc aautal (('Onwoordig w~,
opgowcl ht't- Ollllcrwyl die Yicrklcu r, simbool Y<lll J{oorunyhcid, stndi~ teen dio vlagstok omhoog st~·g? l~lkc hy- sing- en :;trykin!,;sp](•gtigh.:id is gevolg denr oggcud- en 11:1 ndgodsdicn$ ondor- skeidelik.
Die stt'mming v.tn drt lac1· was d~'ur
gaam, aanstceklik <'n die gecst1rif het by die dag gcstyg. 'l'ot. welkc mate clit die geval wa-; hlyk uit. die ieit d:lL vcrskoi,• oflh;ierc roed-, nn nfloop van diu twecde dag so verrigtiugc d:l:HOp aangedring hot. dn nog 'n lacrtrekkiug
\'OOr die oeslyd (mit•lic·Ot's omstrcok>S Julie) gchou wort!, tueleenstaando dio gowoldigc opofi'cring 0111 die k'1mpe by tc woon.- ( 'l'ransvaals(' )\or.)
waar dit van
3~% lt(())\t 5)%
renle kan vcrdien.
Raadpleeg dadelik u
EIE VOLKS8ANK
§lP())(()JRfBONIOKA S BlEIPlElRK
Posbus 82 9, Johannesburg.
Takke oor die helc Unic.
VoortrcklcersiTa~t.
MIODELBURG, 'l'r:ln.,vnnt.
ncrcfordatraM,
GROBLERSDAL,
'l'rannvuol.
l£ionaar: 0. D. DE KOCK
t.\J:cnt~ vir ~ontf:lC rn G.M. V ragmotors
T01' U DffENS!
V.M.K. AANBEVEEL.
ONS IIJ!J'l' 'N PHAO'l'TGR BE 'ENDING
nou net uitgepak KOM MAAlC U J[EUSE I I
by
~~
IPAJROW
DIE SKIEREILANDS~ l\lODEH.NE AFRIKA.ANSE DAMES-MODISTE.
DIE O.B., WOENSDAG, 17 FEB. 1943. DRIE
::::::::=:=: : :: := : =:; : : ::::= : :,:,:;;:::: ; : :;=; ;:;:,:;:; : ;:;::;;;:; ::::: ::: :=:=:=:=:: :::=:::::=:=:=:=:=:=:=:: : :::;::: : :::::;:;: : ;;::=:=: : ==:=:=:=: ::;::;:::;:::::::::::;:;:;;--.
Wie Het Gese?
Dat die Afrikaner nne sy
Ek.onomiese Erfenis kan herwin nie I
Die St erkst e e n Grootste A frikaa ns e-Me ubelorg anisasie het ree d s Be wys Gelewer dat dit kan .
Gedur en d e die a fgeio pe Drie Maan de h e t d ie Bate van die Maatskapp y met oor di e £ 75,000 gestyg.
Bele U Geld in Aandele van
Excelsior Meubels Beperk
Die Maatskappy wat reeds aan talle van M~de- Afrikaners Werk verskaf
* AANDELE £1 Elk- Slegs ~ by aansoek betaalbaaro
* Reeds die Eerste Jaar is ~n Diwidend van 8 % op die Gestorte K()Jpitaal v~rklaar .
Kom !Besoek Ons o f Skry f om Aandele-Aansoekvorm en voile b e sonde rhede a an
Po$bU§ 2996e
Groote Kerkgebou 614,
Foolll 3PD059lo
lli!pstad~
VIER
DIE 0.8., WOENSDAG, 17 FEB. 1943
Deur §ulke$ Word Om~
V olk Regeer !
Da::tr i~ 'n spree-kwoonl wat se in die nood lee1· jy jou vriende ken. Dit is 'n b::trde wanrheid wat. iu verskil- lendo opsigte toegepns kan word. Dit is of daar in kritieke t.yo 'u vergroot- glns oot· die mens gcstcl word wat :die klein verskuilde swakhcdc openbaar.
En \'andag belewe ons so 'n t.yd. Kort gcledc hot genl. J. A. Smith verklnar dat. die stryd teen dio Ossewabrand- 'vag vir ons geopenb::tar het hoc v~il die modderpoel inderdaad was waarm ons :IS volk dcm die p>trtypolitick go·
sleep is.
ilhar dtt:lr is 'n andcr aspck wat ons grang dio nandag op wil vcstig, en wei na nanleiding van die jongstc oorlopery van sekcre poliLici n:t die kant. van die Empire. Hierdie ool'lopcry ,·ind plaas drie-en-h:tlwe ja:tr mi die oorlog begin het., en wannoor mense \':I ndag skielik tot die oortuiging" raak daL die oor- log in b~'lang \'an Sui<~-Afrik3; is, js d!t sckerlik nio :tlte dett~nd ,.,r lncrdte mannc sc oordeelsvenno(i nie, en be- hoort. diL op .sigself genoegHa:tm lc wees om 'n strecp deur hul aanspraak op ,·olks,·erteenwoorcligiu~ to trt>k.
\Vanneer sulke mouse dus bercid is om hierdic di.;kwalifikasic op hul skoucn;
to haal moot. die motie£ waL bulle tot so 'n 'stap beweeg, indcrdaad stork wees. En daardie motief is in die par- typolitiek die mces algcmcne verskyn·
sel. Oil Is die oorweging van eie·
belang, wat vir ell{e beroepspolitikus deurslaggewend is.
Nuwc Beroep.
Dour die part.ystelsel is d:tar 'n nuwc beroep or professic in die lowe geroep, die van beroepspolitikus. Die parLy- stelsel, me& sy geduri~e stem werwery en organisnsic, hot. dit ann die een kanL noodsanklik gemank vir clio ,·olks- vertcenwoordiger om gednrig rond to reis en vergaderings to hou. Dnnr bly dus nic ,·eel tycl ,·ir hom oor om sy ei.;
sake te bchartig nic, soclat. by hee-ltc- mal afh:tnklik word van sy parlcn!Cn·
Lere snlaris. (In clio dao \'an die Repu- hliek was dit nie nodig om .. \'orkie- sings,·eldtogtc'' to hou nie. Elkc-kan- didnn { \'t:rldaar sy heleid en daa.rmec is dit, n·rby. AI ~·crgaclorings wat gc- hou word, is wannc<·r die Volksra:~ds
lcdo n:'1 'n sitting t.crugkecr en die nuwo wctto in hul kicsafdelings aan die bmgers ,·crduidclik. Elkcen bly egter tot sy eie kiesers beperk. en dit
js 11ic- nodig vir ,,groot. knnonno" om ,·an c<-n kiesafdeling na die ander deur dio land Lc rois ni0, !>OO~ dil vandag die gc,·al is.)
Aan die ander kant het die aanlok·
like salaris en verskillendo voorregte wat verbonde is aan die amp van volks- verteenwoordiger di t vandag 'n hoogs winsgewende bcroep gomaak, vcral vir die gewetenlose politikus wat dikwels indrukwckkende fooio vir spesial•e dieri·
ste van agter die skerms In die hand gcstop word. Om 'n pndementslid te word, ltd vir haie bf·h.•ken om 'n soort
\'lin goudmyn in hesil. to hy. Dit was indcrdaad 'n bctalende beroep wat teen baic hoe kost.e behou moes word. Daar- by hot dit in die jongstc \'crledc nog 'n cen·o\1(' status betoken- dit is eers onlangs d:H dit: ,·olk sy hoo ngting ,·ir ,Ji,• \'Oih,·aadslid begin ,·er\oor het..
Ja-brocr.
:\1 hiPrdi(• dingc saam he(. daar!.o"
gewerk cun van die volksver.teeuwoor- dig:cr· 'n ~oorl para~iC'L lc maak ll"<tl·
sy mnp (?.<>hruik of misbruik lot veny- king ,·an hom.,elf ten ko~te ,·an die ,·olk. Hy moet gedurig strydvoer om sy posisie te behou. Dy sy kieser~
mocl h~· llt:durig flikflooi meL die ge- ,·olg: dut It~· nooiL stork ;;telling teen
cui~e ~uwel kan iunccm nie, want hy moet probcer om so min vyande as moontlik te maak. H" moe(. liewer mel alma\ vricnde man'k I'll 'n soon ,·an ja-brocr met i wee gesigto word.
Ver·der· moet hy gedurig die politiekc snomiugt: ,lophou, wnut om sy posisie te l>chou. moet hy alt.yd sorg om ann die-sterkstc kant te wccs. As dit dus vir hom lyk of daa.· om een of ander rode 'n ommeswaai in die openbare mening is, moet hy vroegtydig ook om- swaai ongeag watter beginsels op die spel staan. Veral as daar •n verkie- sing aan die nader is, moet die be-
DIE O.B., WOENSDAG, 17 FEB. 1943
Brokkies uit die Buiteland Sl\fUTS OOR
NIE-BLAi~SSE BETER TOEKOMS
RUSLAND BAlE STERK In sy joogste toesprnak hct Goring o.a. geso dat di.o H.ussiese .oo:log tec.n Finland (1939-1940) mtskteu dt~
grootste en slimslo oih·crblindcry ,·::m die wereld so gcskiedenis was. :\Ic!.
hierdie woorde bedocl C:oriug dat Rns- land met sy sukkol-sukkel-oorlog teen die klein Finland, dio worcld doelbewus mislci hot omtrcnt sy wcrklikc militOrc.
mag ongcveer soos Japan gedocn hot met' sy sukkel-sukkd-oorlog in China
"66r 1942. Dit. is uie bckond hoc goed of hoe sleg die miliiCt·c desku_ndig~s ,·an die wcreld oor Rusland mgehg
WI\S nie. uit die jongslc Russiese of·
fcnsief bchoor~ dit ogler vir elkeen duidolik to woes dat clio Rusland van Stalin oorwcldigencl !:tork moos gewee>.
hcL Goon land ter wort'ld behalwo Rusl:tnd sou na sulke reusagtige neder- lne iu staat gewees hct om so gcweldig wrug tc slaan uic. \'ir bondgenoot en vyand is die jongsto Russiese sukses~o waa.rskynlik 'n groot vorrassing. V 1r bondgenoot en vyand behoort die mag van tlie Bolsjewistiese Rusland tot baie crnstigo nadcnl<ing te st;em. Of die jongste Rnssiese sukscsse \'tln beslis- sendo nard sal woes, sal aileen die toe- koms op.e~baar. Oor Rusland was dit alt.yd moeilik om t.e prOfl:!teer. V:tn- dng is dit nic · anders nie.
VLOEDGOLF V A:-l' OP'fDllS.JlE Ondo1· invloed van dio jongste Rus- sicse suksesse het daar oor die Iande van dio G.e-allieerdes opnuu t 'n ,·Jocd- golf van optimismc \osgebars. Duits- lond, Halie en Japan mooL ,onvoor- wandelik oorgee" volgcns die besluit van Roosevelt en Churchill by die on- langsc samesprckings tc Casablanca.
Daar word reeds bemndslaag oor ,Victory Balls" om die cindoorwinning te vio1·.
MeL die oog op die baic telcurstcl- lings waL in clio vcrlcdo so dikwcls op oordrcwe optimismc gc,·olg hot., bc- hoon die nugtere beoord~·lnnr rekening to hou met werldiko rnoeilikhede en hindcrnis&c wat nog in dio oorwinning;;- pad van d.io Genllieordcs staan.
roepspolitikus sorgvuldig oorweeg of hy weer gekics sal word indien hy by die party bly waaraan hy bchoort.
Lyk dit vit· hom of 'n ander party moonilik die oorwinnin~ sal bohr~:tl,
is dit. betel' om nan die woreld to \'()1'-
ldanr dat hv nou .,tot beter insigto'' gckom het., en ~·oortnnn sy ,·olio gewig hy die ander pany gaan iuwerp .,in bclnng van land en volk" !
Politi eke Kramer.
Di~ is duidelik dni. meL die loop van t"d onder hiordie stelsel daar 'n dccg- Jikc sifUng moet plaasviud. Die man wat waarlik beginsels vooropstel en die belange van sy volk eerste plaas, sal nic lank bo bly nie; hy sal moet plek maak vir die opportunis wat beter as hy in staat is om die stemvee en kapi·
taal agter hom te kry. Op hierdie wyse het ons parlcment deurtrek ge- word van 'n klas man wat boskryf kan word as die politieke kramer wat van sy voJI(sve·rteenwoordigingskap •n wins·
gewondo praktyl< maak.
En dit is hierdie klas van man aan wic di·e beJange van ons land en voll<
nou reeds reeds vir dcrtig jaar en meer toevcrtrou is!
En ons vra, ''s so 'n groot snak soos oorlog. ja dio bcsLnan of onder-
~~:ang van 'n \'Olk, nee, die bestnnn or ondei·gang \'!\ll 'n hole beskaafdo wereld op die 8pel is, en hierdie ,, volksvc-rteenwoordigers'' ,·ernnder nog van si.andpunt tcrwille van 'n nnderende ,·erkiesing, hoc r:tmpsalig was die lot van ons ,·olk vir die afge- lopc dertig jaar inderdaad nie I As die voortbestM.n vrtn hul \'Olk, as die behoud va.n dio Christe-like be- sknwing by hullo ligtcr weeg as 'n par·
lemcntere setel, watter ydele hoop het ons voJI( ooit gehad dat die ellende van die anne.s, die sorge van die boer en die kwellinge van die arbcidCr· by hulle swaarder sou wecg as •n parlementere setel wat met behulp van kapitalistiesc vri·endskap en steun bChou kon word?
Occn wonder dan ook dot sedert die invocriug van die partyslc·lsel in ons laud nog gcen vraagstuk aangepak is nie, lnat sln:~n nog te prant, van opge- los!
STR.UIKEl~BLOKKE 1 ndrui{WCkkend soos die Russiese sukscsse ook al is, moet onthou word dat die Rooi leers nog baie ver van die lanusgrense van die Spilmagte staan.
Wat meer is, sal die Bolsjewiste die inisiaticf wat hulle vandag het, in die l<omende somcr kan handhaaf of sal ilierdie inisiatief soos verlede jaar we.er oorgaan in die hande van die Spil·
magte? Voort.s as clio Dolsjewiste, dio Brittc co Amerikaners groot ncderla.c in hierdie o01·log kon oorleef, dan moet da:ll' teu minste rckening gehou word met. die moontlikl1cid dat. ook die Spil- magtc terugslao sal knn oorleef.
'n Ander gcweldigc s~ruikelblok op clio p:ld \'an oorwinning is die feit. d:tt dio Drit.s-Amerikaanso bondgenoto oor
~con vastrapplek op dio vnsteland \':til
Europa. bcskik nio. 'n Oeslangde Brit~
:\mcrikaansc landing in Wes-Europa 1S volst.rck noodsaaklik ,·ir · n A ngcls!!k- sieso oorwinning. Hoc mocilik so 'n landing is, het hierdie oorlog reeds be- w,·s.
·Dir is moonllik da~ 'n landingspo- ging in Italic of iu 'n onsydige land soos Spanje of Portugal gemnak sal word. Die struilcclblokkc wat. in dio
we~ ,·an so 'n l:llldingspogiu~ stann, is lcgio en hierdie struikl'lblokke is met een ,·ermcerdcr deur die feit dat die Rpil \'andag in 'l'unisie en in nuder st r:tlegiese plekkc in die )Iiddcllandso Sec wnardevollc. steuupunte bcsit.
DUIKBOTE
Die moeilil(ste struikelbiOil op die pad van •n Geallieerdc oorwinning is
·egt<llr die duikboot. Hierdio duikboot-
~e\'anr sit ann die wortel '"an a\ dio moeilikhede waarmc.. die C:c:tllicerdes
to k:tmpc hot. In Brits-Amerikaanse kringc word hicrdic-gcvaar openlik er·
ken. Souder skepc bn dio Britto en Anwr·ikane geen geslangdc oorlog voe:
nic. 'n Paar gekeldorcl.c skepo belaat meL oorlogstuig of dryfstof betoken so vee! as die wen of \'Orlics van 'n taam- likc gt'oot s1ag op land. Die duikboot- gcvaar bly dus die grootstc struikcl- blok op die p:td van 'n Geallieerdo oor- wir.niog en die onl:tngse -benoeming
"an 'n duikbootdeslmndigc as hoof van dio Duitse oorlogsvloot skyn daarop nan to dui dat hierdic soort oorlog ge·
intcnsifcer gaan word.
'n Ander belangrikc hindernis op die pad v!ln 'n Genllieerde oorwinning is die magsposisie wat .Japan ,·orower beL.
Jlicroor hoof nic uitgcwei te word nie behalwe om te koust:tteer dat ..-\merika en Briit.anje al hul kragtc sal moet inspnn om hierdie struikelblok uiL diu pad te \'Crwyder.
Dio gejuig wat in Cenlliccrde kringe opgann oor die Bolsjcwistiese oorwin- nings k!!n dus bes moontlik nog 'n bietjio ,·oorbarig woes. En as Roose- velt en Churchill by Casablanca besluit dat. Duitsland, Italic em Japan ,on- voorwnardelik moot oorgce", dan kan aileen gckonstateer word dat 'n dcrge- liko uitlating op hicrdie stadium van die oodog nie :tllecn \'OOrbarig is nic maar dar. dit ook die stompol dra. van uitors slcgte propaganda, vee! slcgtcr as die veertion punto vau 'n Widrow Wilson in 1918.
Leer Wis Voo roordeellJit
By geleenthoid vnn 'o konse1t van nie-blankes in Knnpstad het ,·eldm.Smuts ,·c-rlcde week 'n boter verhou- ding tussen bl:tnk en gekleurd n:l. dio oo1·log in die \·ooruitsig gestel. Baie van die land se kleurvooroordcel sal verdwyn, blank en nie·blank sal nre-- kaar beter verstaan en waardeer en bale gelukkig saamlowe, h·Ct hy ver·
klaar. Hy het dio nic-blankes ook be- dank ,·ir hul bydrae toL die oorlogspo- ging, en gese dat bulle baie bygedra ho-t. tot die oorwinnings wat t.otso\'cr deur die Suid-Afrikaanse magtc beha.al is. ,Die toestande in die leer is reeds vorbeter en die samesyn van blankes en nic·blankes aan die front het •n
g.ses van saamhOrigheiu laat ontstaan, wat na die oor·Iog voortgosit sal word,"
hct die· F.er.siC'" .\linister beklemtoon.
Boerende B oere
J1~Nli»A«D !
Stuur u VEE en PRODUKTE aaa
VOLKSOCOPER MARK BEPJERK
Newtown , Moremark, JOH ANN ESBURG.
Foon 34-1442.
Wolhuterstraat 62.
Ons direkteure is on& waarborg.
Skryl om besonderhede.
STERKTE!
HoofkommandantBkap
STELLENBOSCH
VIER
V ~ flHIIEHI[})S fD) A G
27 Feb., op Blaauwklip
Vcr tr·ck .3.30 nm. in optog van
Dro~tdyHote l.
Vrugte (m lw/Jif~ te hoop.
Spcs iale k oll e kte
v11·Noodhulp fonds.
(llring beker en nnndetc a~ook 'n sluk hout ,·ir Vryheidsntur.) ALLE GOEDGESINDES W ELK OM.
ONDERSTEUN ONS ADVERTEERDER.S.
Vir die Skiereiland word sevier op die
VOORTREKKER-TERRIEIN TE PAROW
(Tussen Voortrekkerweg en Stasie) OP
SA1EIRDAG, 21 fEIBRUARJ!E 1943.
VOORPROGRAM VANAF 4 NM :- Volkspeletjies, vrugtefees (waat- lcmocn en druiwo word ,·crkoop), koffic, koe.Jdranke on tocbroodjies is vorkrvgbaar.- Kom eet saam in die buitelug. - Gcselligo ,·crkcer. - Vurc ·sal brand, maar geen de-is word vcrkoop. Dring die bckertjics
en stoelo saam.
5 N M. : - 'n Toespraak deur die 84·jar·ige Amajoeba-veteraan, Mnr.
P. C. JOUBERT.
Aaodprogram begin 7 un•· stiptelik.
Spesialo lnsameling vir die O.S.·Noodhulpfoncts vir Geintorneerdes.
r
DIE O.B., WOENSDAG, 17
FE~.1943.
GENERAAL J.P.GOUS NA KOFFIEFONTEIN
INTERNERINGSBELEID GAAN SY GANG - Dl E O.B. OOK Die Empire-regering het voorverlede week weer alte duiclelik getoon in wat- ter kraal hy sy vyand sien, too nog 1)1
aetroue offisier van die Osscwabrand·
~·ag na die interneringskamp op Koffio- fontein gestuur is. Hierdie jongste slagoffer van die listige internerings- beleid v~n die huidige bewindvoei·ders is genl. J. P. Gous, 'n welbekend.e pro, kureur in Johannesburg.
Genl. Gous is Vrydagoggend, 29 Januarie, dour speurders op sy kan- toor in hegtenis geneem met die oog op interne-ring, na bulle hom meege·
deal het dat hulle die opdrag van Pre- toria. gckry hot. Die speurders hot hom hierop na sy woning vergesel en net 'n klein rukkie toegelaat om die nodige klere bymekaar te skraap en van sy vrou en twee kinders afskeid te neem. Hy is vir die res van die dag in l\:larshallplein aang.ehou en sou die volgende dag na Koffiefontein vervoer word.
Vrydagnag het hy. egter 'n aanval van hartverlamming gekry, wat moontlik toegeskryf kan word aan die feit dat hy in 'n baie nou selle- tjio opg.esluit was. Geluklcig hot die persoon in die sel langs hom gehoor dat daar iets verkeerd is en die wagte geroep. As dit nie gebeur het nie is ait onwaarskynlik dat genl.
Gous die aanval sou deurleef hot.
Hy is toe na die tronkhospita.al ge·
neem. Dinsdag, 2 Februarie was hy weer i.n so 'n mate herstel dat hy die oggend per motor na Koffi·
fontein vervoer kon word.
Die berig van genl. Gous se interne- ring het net soos in die geval van prof.
dr. H. G. Stoker van Potchefstroom soos 'n skok vir sy mede-offisiere en brandwagte gekom. Hy was een van die stil en vasberade offis