6eregistreer aan die H.P.K. ns 'n Nuusblad
0
Die Partypolitiek soek die slegste in di e beste
A frikan er.
0
0
Die V olkspolitick so ck die beste in die slegste
A f rihaner.
VIERDE JAARGANG. WOENSDAG, 8 AUGUSTUS 1915. No. 37.
§UUR VRUGTE VAN MALAN
§JE §JK JEUR RJE LEID
Ten aansien · van d ie tussen· vcrkiesing in l<imberle y- D istrik lwt daar in , die jongste tyd 'n paor cienaardige be- rirrte ·v~rs kyn in die blaaie von d ie H erenig, !le Nas io nale
P~rty, waarvan dr. D. F. Malan d ie L eier is. . .
D ie !-l.N.P. srwu die O ssewabrandu;ag btttere verwyte toe omdat h y nie gaan deelneem. cum die v erhiesi11g nie. D ie U. !V. P. is skynbacn· tot d ie dood toe benoud en d aarom sm oo rkwaad mndat die Oss ewobramZ. wag nie ·vir die l-l .N .P.- kmu li daat, di e O.B .-hater Hernum Bekk er, gacm stem ni. c.
llierdie hou.ding van die H.N.P. is beso1Uler betek ems- v ol, gesien in die lig · van die H .N.P.-leiding se volg_ehouc wcierin g om m et die O .B. saam te werk .
O.B., VRIENDSKAP VERSMAAI
Toe die O.B. die hand van vriend, skap en samewerking na die H.N.P. uitgesteek het. rue eenkeer nie. maar sewemaal eenkeer, het dr. Malan en sy koterie beroepspolitici daardie hand nie eenmaal nie, maar sewemaal
weggeklap. . .
Toe die O.B. geplcit hct v1r d1e skepping van 'n Volksfront, om die Smuts•rcgering te verslaan, en toe hy dr. Malan uitgenooi het om so'n Volksfront te help stig, bet dr. Malan smalcnd die aangebode hulp en bond, genootskap verwerp en manhaftig ge,
SJ>Og dat sy H.N.P. verkies om stok·
siclaUcen te veg.
Toe mnr. Torn Naude in die Par.
lement gepleit het dat die H.N.P. samewerking moet soek met die na.
sionale Afrikanerdom buitekant sy gelcdere wat onder Ieiding staan van manne soos Van Rensburg. Havenga en Pirow, het mnr. Eric Louw byna die stuipe gekry, mnr. Naudc onmid.
delik veroordeel, en uitgeskreeu dat sy partygenoot Naudc geensins na, mens die H.N.P. praat nie.
Die beleid van die H.N.P. is her, haaldelik deur sy leiers beklemtoon,
!tulle wil met die O.B. nie saamwerk nie. Hulle wil stokallecn veg. Hierdie houdi.ng beklemtoon die betekenis van die benoudheid van die party.
leiers omdat O.B .• !ede in Kimberley, Distrik nie vir hul partykandidaat gaan stem nie.
Die vraag ontstaan waarom die H.N.P. dan nou huil, omdat hy ge, lcenthcid kry om ongehinderd sy be' leid van ,op my ecntjie - ck aileen"
in Kimberley,Distrik uit te voer? Is dit omdat die H.N.P. weet dat hy OJ>
sy centjie maar 'n powere figuurtjie sal slaan?
DIE O.B. STAAN TERUG Die O.B. wou die H.N.P. help - ja, help by die stembus - nie net in Kimberley:Distrik nie, maar in elke kicsafdeling van die land. Die H.N.P .• leiers het hierdie aangebode hulp met snode ondankbaarheid finaal verwerp.
Wat doen die O.B .. nou in
K4n,
berley·Distrik? Hy laat die stryd aan die H.N.P. oor; immers tog in navoJ, ging van die uitgesproke begeerte van die Party. Die O.B. bet hom in Kim•
berley•Distrik eenvoudig aan die stryd onttrek. Hy gaan buite stem, ruing bly.
Maar waarom huil die H.N.P. dan hieroor? Laat ons op die saak in.
gaan. .
Die H.N.P. weet dat sender dtc ondersteuning van die nasionaal.ge, sinde Afrikaners wat nie onder die Party.plak wil staan nie, die Party as sodanig nL'<s kan bcrcik nie; 'n kwynende dood is dan sy enigste toe, koms.
Maar met die O.B. wildie H.N.P.•
Ieiding nie saamwerk nic. 'n Blinde partypolitieke haat en kleinlike groepsbelange weerhou die party•
leiers van samewerlting met hul volks•
geJ!Ote in 'n ve.rband wat brcer is as die enge partyverband.
Daarom het die H.N.P. 'n jakkals.
taktiek teenoor die O.B. neergele.
JAKKALST AKTIEK
Die leiers van die party, sowel as die partypers. sal gal en vcnyn op die O.B. loslaat in die openbaar; en die Ieiding sal aile partykandidate keur om O.B.ovyandiggesindheid te ver.
seker en om volgehoue stryd teen die O.B. te waarborg.
Maar . . . wat nou van die stemme van O.B .• lede? Hierteenoor is die tak.
tiek anders.
Elke kandidaat moet hom in sy kiesafdeling as 'n vriend van die O.B.
voordoen, dog sonder oru die party as sodanig te kompromilteer. Die H.N.P.•leiding meen dat dcrgelikc skynvriendskap die 0.13. geensins ten goede kan kom nie; dit kan wei die kandidaat 'n
L.v..
of L.P.R.·skap besorg, en hom daardeur in staat stel om die O.B. des te heftiger te beveg.Die ,argument" •vvat so'n ,vriend• skaplike" kandidaat teenoor sy ,O.B.·
leiers" moet aebruik' is <bt as hullc nie vir hom (die H.N.P .• lmndidaat) stem nie, dan sal die Smuts·kandidaat inkom!
Hy moet onder geen omstandig.
hede melding maak van die O.B. se aangebode hulp aan die 1-i.N.P. om die Smuts,regering tc verslaan nie - welke hulp deur die I-I.N.P .• leiding verwcrp is nie.
LANG, MISMOEDIGE TRANE
Die swaard wat die H.N.P. op die O.B.•kecl wil hou, is alkant geslyp;
aan die kant van die pers en die Ieiding met gal en vcnyn; en aan die k:lnt van kandidate met skynvriend·
skap en 'n drogargumcnt.
Een van die kante van die swaard hoop die H.N.P. moet die O.B. se keel afsny.
In Kimberley·Distrik weier die O.B. om hom teen die een of ander kant van die H.N.P.•swaard vas te loop.
En dit is daarom dat die H.N.P.
so huil!
Die belcid van die H.N.P. is om die O.B. te isoleer. Maar in Kimber·
lcy·Distrik het die O.B. die H.N.P.
gc'isoleer en daarom huil die H.N.P.
sulke lang mismoedigc tmne.
Partypolitick VSo Joernalisme
D i e V o I k s b I a d, die orgaan van die H.N.P. in die Vrystaat, het 'n beriggie geplaas OOt' die vergade, rings wat !JCneraals Grobbelaar en Vorstcr in Kimberley·Distrik toege•
spreek het.
In die berirt word verrneld dat die qencrnals verklaar het dnt O.B .• Jede buitc stemming ~aan hlv by geleent•
hcid vnn die tussenverldcsing.
M11ar die ooskrif wat D i e
V o I k s b 1 a d hokant die berig plnas, lui: ,.O.B. Steun Sap in Kim·
berley·Distrik".
Die opskriE bo hierdie berig getuig nie van joernalismc nje, maar van portypolitiek.
GJEV O EL TEEN JO DE 1L A AI OP
Die Johannesburgse Joodse koe.rant ,The Jewish Herald" kondig in sy jongste uitgawes aan dat ~ie groeie?•
de gevocl teen die Jodc m verskete demokraticse Iande die vorm van anti·Joodse orgauisasies begin aan•
neem.
In Engeland het die ,British People's Party", 'n anti.Joodse party, wat onaktief was gedurende die oor.
logsjore. skielik weer . lewendig 9~·
word. Die party gee n koerant Ult - .,People's Post" - wat onder redaksie staan van mnr. John Beckett, 'n oud,lid van die Britse parlement.
Die blad het die party se beleid teen.
oor die Jode gepubliseer in 'n artikcl onder die opskrif: Geregtigheid vir die Jode.
In die V.S.A .. verklaar die ,,Tewish Herald", het die ,Christian Front"
'n anti,Joodse veldtog geloods onder die negers van Haarlem-New York se bekende negerbuurt.
Leon Blum, 'n vorige Eerste Mi.
nister van Frankryk. het verklaar dat anti.Semitisme aan die toeneem is in Frankryk. Dit het hy aese na aan.
Ieiding van die besorgdheid van 'n Joodse afvaardi!'Jing wat hom kom spreek het oor die aanwesighcid van 'n anti.Joodse gevoel in Frankryk.
In Parys, Lyon en Marseille het anti•Joodse betogers baniere gedt:a met die onskrH: ,Frankryk vir die
Fr~no;e, die Krematorium vir die Jode".
In• gevalle waar die betoqers Jode aangeval het. het die .. Polisie" 'n strcnge neutraliteit gchandhaaf!
BRAAIVLEISAAND OP
BRACKENFEL
Die Brackenfel.afdeling van kom. mando A2b10 het 'n geslaagde braai.
vleisaand gehou ter stywing van die fondse vir 8 Augustus. 'n Stuk of agt vroue het ywerig gewerk om die funksie 'n sukses te maak. Die mooi bedrag van £19 was ingesamel. Genl.
J. de Vos bet 'n besielende toe.
spraak gehou.
, n Intere ssa nte U itsta lling
VAN KUNSAR'TIKELS
GEJUAA. K DEUR GElNTERNEERDES
8
i.n die lnt.ernc r in gslwn :; pe
sal vanaf
Augus tus 1945
gchou word in die Jokaal van
KERKSTRrtAT 29- JOHANNESBURG
J:'WEE
Vir Kwaliteit en Tcvrcdenheid die Gocdkoopste
\VYJI."E:
J. .. onkelwyn . . . , , . . .... . L!!wenswyn . . .. .. . . Vcrrn.outh . . . . . . . . Ha!1ekraai - Cocktail . . . . . .
SOJ~T W\'NE:
~c.) o - ;;.,; "
-~ ~.,
,..,
.... :;;: ~a c..'.
~~ 0 _c~ o -.o U)~
"' · c -
~"' O'"' -"
="'
":0,: ... "'"'
~~
~~
7/- 3/'J 3/- 1/-
Likeurwyn en Ou Port . . 2/G 11/- 0u \Vit Port en Sauterne 2/6 Port, Roo! Soct Musko.dcl, Wit
Soct Muskadcl . . . . . . . . . . 1/S 8/- Jeripigo, Hooi en Wit . . 1/9 S/G
\Vorcestcr Hocl< en Pontak . . l/7 7/6 SJEHHJES:
Amontcllado (Dro~). l{!ml>crlcy Kiub (Dro~). Ou Bruin (Soete·
rig), Ou Oloroso (Soet) 2/9 Goue (Soct) . . . . . . . . . . 2!6 10/- Spcsialc (Soctcrlg) . . . . 1/G. 7 /'J SJerrie (Soeteri[; . . . . 1/~ 6/9
DJW.!~ W\'NE:
Burgundy . . . . . . . . 1/9 Claret en W!t Dro~ . . l/6 BHANI>E\\'\'NE:
Super de Luxe ..
De Luxe . . . . 'Ekstra Spesiaal
F.C . . . ..
Buchu . . . . J~l\'l~WElt . . . . Lll<EURS:
. . 8!6 7/6 39/- 7/- 37/- 6/G 36/- 7/G 7/G
Creme de Cacao . . 7/6 Goue :-..1a·ndcrin, Cur:tc:to, Kum- mcl. Piesang, Pcrskc, Ai>[>elkoos 7/- NacltJic . . . . . . . . . . . . . . 6/6 J\:crsle, Aoys, Gemmer, Lemocn,
Van der Hum, Pcpermcnt 6/G 31/- JENE\\'ER·Lnomns:
Lemoen en Suurlemocn . . . . 7/6 59'o or 1/- per £ n rsra;:: w:-umee·r .Routant
met llcstcllin;: ;;est uur worcl.
VoC>~ by 5/- vir lii!.isic en lJ<'IUels,, tn 15/- vir vant.jic wat vcr.r:-ocd snl "·or.d hy tcru;.:-stmdin;!.
OnS' lcwcr dnud.: ill ons inhoucrs sol:tnl;; ons l'Oorrado van inhc)UCn; hct. en al1c-cnliJ\. OJ>
\'Oo•·wnardc dat die lnhont•rs binne. se:-;tig ()a~
nan ou8 tc;ru~bcsor;::_. worcl. \\'ccns boct('l· sl'-:l!lrste l.:an ou.s :-tllecuiH:- In ons cic bottels, his~les dranl\. \'<:rpul~. waar sull;;c <lranl" 'n mlulmum 1•~·~ vnn £1 .. ;3·0 hcloOJ'~ (iJ/- vir in- honers in::;cshJit). lnftlcn ~oetllwr•cr liissies ver- lan~; word moet u u eic inhc:mers ann ons stunr.
\Von.! vcrlwnf) in 1:!-I.Jottcl-ldssics of 5-;.:elliu,~:;
"aaUics of J:TOCcr. U li.issics \'an 12 botteJ ltan
.\\'yn. Cr:\ttdcw~:n • . lcncwcr. l.iiH.m1·. Vcrmoulh
en Hanel.:n-.nl bC\':\t. - Tcrrnc: J~.:\1..13. 11lns trein:;chl na. sylyne. 1\..B.A. plus trciu·
l<ommissic. V .O.S. O'UDTSHOOHN,
Bester van
JURGENS SCHOEJ.\ 1LJ.\N,
I?OSBUS 142, - OUDTSHOORN.
lVRYE JV Al(A.NSJE
Vir Skeppencle llandd
BAD WARMWATERBERG bled dit a:1.n 'n Loodgictcr, Sluynwcrkcr. Timmerman. r..·Icsse·
Janr. Sl~ildcr of en!gc ander ambagsma.n wat bcrcld Is om tleeltydse werl< te cto"en' ter vcr· betering en verfr:.t.aiing va·n hi~rdic na.tuur- skone scson_dheldsoord van die Klein J{aroo.
- o -
Kom hcrwin u kra.gte en 1cwcns1us dcur dJe wlsselwt.!rlcing v11..n arbei<.l met ontspanoinr: en rus en g:cnict daarby die so~ie voedscl, gesonde lug en die hcil.sarnc warm mlrH:rale walCl' wat Bad \Varmwatcrberr; u bic<l.
. - o -
Gcrcci(Jo besoekers en ander b:l.d:;:tstc word daaraan he•·luner Oat ''lci,LH!sprel,ing ,·roc:.:-- tydig moct ,;csldrd ten elude tclcurstclllt•;,: te
'VQOrkom. ·
-<>-
Die Water·Wat·Genees Is altyd tot u besl<lk·
king maar die lcote .. sei_soen gaan met sy blommeprag verby.
- o- BESTUURDER, Bs.d \Varmwntcrbcrg,
oor Barrydale, K.P.
MEUBELS
PHl'SE STYO VINNIG.
KOOP NOV!
ONS HOU ALLEENLIK GOEIE KWALITEIT MEUBELS IN VOORRAAD.
~W ~rda1 ~~eunbdhallildda«!!n
(EmNDOi'IIS) llEPERU:,
Groote
Kerlq~eboo, ru.UPSTAD.Posbus 210. Foon 2-SSM.
..
DIE O.B., WOENSDAG, 8 AUGUSTUS 1915.
ARMES GEHJEJLP EN SlEKES VJERPLEJEG.
Die Ossevrahr:mdwng as Volkshe'lveging doen baie meer a s
'npolitieke party
watsy hele aandag
enenergie bestee aan die vyfjaarlikse ve rkiesings. Hy sorg vir aJle aspekte van die volkslewe , omdat d it. hom gaan oor die opheffing van die volk op aHe terreine, en wel nie deur middel van woorde
nic, maarhoo fsaaklik denr toegewyde arheid. As dit nodig is, s!aan hy met aBe mag op die poH- tieke front, m aar in die jare tussen i· n, gaan hy stil voort met op houende arb eid .
As vom :hecld van hie rdie sll.iHe werk plaas ons onder- staande ve r slag van die hoofvrou va n Gebied
C( Vrystaat) ,
genle.C.
Meyer,wat op
trcffende wyse ,dienuwe
geesaantoon ; vat binne die Volksheweging heers :
Voorligting word verskaf op by.
eenkomste asook by geleentheid van huisbesoek. Vera! word praktiese wenke gegec oor samewerking, spaar.
saamheid, oppassendheid en netheid.
Lesings is gehou oor kookkuns, en huishoudkunde. Somm.ige komman•
do's lc bcsonder nadruk op huisgods·
dicns.
Ondcrling word raad gegee in verband met aantreklik.making van I1Uise. Raad word gegee in verband met siektes - wat vermy en wat
Genie. MEYER
·gebruik moet word. Voorligting
word gegee oor naaldwerk en ander nodige artikels. Huisgesinne word aangemoedig tot 'n groter kindertal en voorgelig hoe om hulle gesond op te voed na liggaam en gees. In baie gevalle is lede van die O.B. ook lede van ander organisasies WCJt hulle ver.
a! op bierdie dee! van die werk toele. Lcsings deur maatskaplike werksters en verpleegsters word byge.
woon. Leesstof in verband met huis • houdkunde en gesinsvoorligting \vord verska£ en wenke gegee oor huishou.
ding op die goedkoopste manier in hierdie skaars tyd.
Patrone van kinderkleertjies word in sommige kommando's gesirkuleer om vroue aan te moedig om self kleertjies tuis te maak. Ook reseppe word oor en weer uitgeruii.
'N MOOJ! I;EERSA K is baic belangrik
b y u uitrnsting.
f(ry dit by
rDie Dames• Winkel PAROW
SIEKES BESOEK
Siekes word gcrceld besoek en in
.soromige geva!le word die siekes ook
verpleerr en behocftige moeders ge' help. Bloemfontein doen hospitaal•
besoek ann enige O.B .• Jid yan wie hulle in kennis gestel word, ongcag waar hy vandaan kom. • Hulle kry blornme en vrugtc, en hul moeilikhede word sove~! moontlik uit die weg geruim. 0<Jk leesstof word verskaf.
Bedlinne word aan siekes geleen.
Brandwagte neem ook die huishou' ding waar, waar dit nodig is in tyd vaOl siekte. Een kommando wat vera!
baie aandag wy aan siekes het reeds dertien gevalle behandel van masels, longontsteking, ens. Deur een kom' mando is £25 bygedra tot dckking van die doktersEooi van 'n behoeftigc Brandwag. Goedgesinde dokters het lesings gegee oor tuisverpleging, noodgevalle, besmetlike siektes en moederkunde. Besondere aandag
word gegee aan oues van dae.
Sommige komrnando~s sorg vir klcre vir behocftige kidlers wat na skool moet gaan. ten kommando reel eenrnaal per jaar 'n lentefees by wattcr gelecnheid geld ingesamel word vir behoeftige leerlinge.
GE'iNTERNEERDES
Gereelde maandelikse bydrae word in Jjje Noodhulpfonds gestort. Pak.
kies word qa die interneringskamp gestuur en die vroue van gevange.
nes besoek en versorg. Die kom~
mando's bet baie ywerig ingesame!
vir die Kers. en Nuwejaars,maal vir ge·interneerdcs - 'n groot voor, raacl is met albei gelecnthedc na die kamp gestu).lr. {Hier kan ge.
meld word dat daar verlede jaar sovecl eetware gestuur is dat die ge.
interneerdes ook die kampe van die Duitse en Italiaanse gelntl!rneerdes . kon voorsien! - Red.).
Die gesinne van ge'interneerdes word gereeld besoek en belangstel•
ling getoon. In ceo gcval is oor die dertig myl afgele om agterblywendes tc besock. 'n Ou Moeder van een van die gevangencs is gcreeld be·
soek en versorg terwyl .SY in die hospitaal ge!C het.
Die geld vir die Noodhulpfonds word hoofsaaklik ingesamel dcur middel van tee. en koffiepartytjies.
die verkoop van gespinde wol, rom.
mel, groenteplantjies, ens. Offer.
sondae word taamlik algemeen gehou.
Ecn kommando bet ondcrncem om 'n bchoeftige scuntjie met baie swak oc na 'n 009'Spesialis te neem. Huis·
vesting word ook verleen waar dit moontlik is.
Enkele vroue spin wol en bewerk ( V ervolg in volgendc ko!.)
GROE1!KRAG J[N GEBIED B
Nuwe Kommando' s Gestig
Gcncraal A. Belligan (B6) ver.
gesel van die Stafhoof, genl. W. P.
v. d. Merwe, hct 'n besoek gebdng ann
J
ansenville en Steytlerville met die doe! om organisasicwerk aldaar te doen.Vergaderings is gehou op vVater, ford, Jansenville en Steytlerville.
Genl. Belligan het vera! die gedagte van die Volksfront verduidelik en aangetoon wat langs daardie weg be.
reik kan word.
Genl. v. d. Merwe het die kom.
munisme behandel en gewys op die wesenlike gevaar wat daarin skuil vir blank Suid.Afrika. Daarteenoor het hy ook die beleid van die Ossewa.
brandwag verduidelik en aangetoon hoedat die Ossewabrandwag met sy volksorg.gedagte die enigste teen, voeter van die komn1unisme is ~n
'kan wees en da.t volkseenheid noo!t onder die huidige partypolitieke stel, sel verkry kan word nie. Hy het ver.
der aangetoon hoeclat die Ossewa, brandwag nooit weer ann 'n party.
verkiesing kan deelneem nie. want dit is die oorsaak van volksverdeeldheid.
Daarom staan die Ossewabrandwag vir 'n volkstaat wat ook sosiaal van aard sal wees met groepsverteenwoor.
diging in die landsbestuur. want so aileen kan ons groot landsprobleme opgelos word in belang van die volk as' !=feb eel.
Daar was op a! die vergaderings geleentheid !=Jegee vir die stel van vrae, vera! met die oog daarop dat gedeeltes van die gehore uit nie.O.B .•
lede bestaan het.
Gelyktydig is ook gocie organisa·
siewerk gedoen, met die gevolg dat daar twee nuwe kommando's tot stand gckom bet. Die ou kommando van Jansenvillc is verdeel in twee, nl.
Jansen ville (B6cl) en Waterford (B6c3), terwyl die ou kommando van Steytlervill~ ook verdeel is in twee, nl. · Stcytlerville (B6c2) 'n Klei.npoort (B6c4). Die gedagte is om in die uabye toekoms Klipplaat, wat nou nog onder Jansenvillc ressor•
teer, ook 'n aparte kommando te maak.
Bekwame en geesdrifti}Je offisierc is aangestel vir die nuwe kommando's en daar bestaan aile hoop dat groot en geesdriftige kommando's opgebou kan en sal word. Hierin sal die Vroue.~ommando's die mans vera!
behulpsaam kan wces.
Alles toon dat die O.B. met groei, krag voortgaan op sy ingeslane weg.
velle, en demonstreer aan ander hoe dit gedoen moet word. Byna aile kommando's le hui!e toe op die maak van spaarsaamheidsartikels, en som.
rnigc hou hulle besig met die herstel van ou hoede. Die maak van speel.
goed vind • baie byval.
SONDAGSKOOL
Ontspanningsuitstappies word soms vir die kinders gereiH. Ecn kom•
mando huisves kinders van die wees•
huis met vakansies, wat deur hulle baie gcwaardeer word. Sommige kommando's gebruik hul invloed om kinders gerceld in die Sondagskool te kry. Die" vroue werk saam met ander liggame in belang van lieL dadighcidsinrigtings, weeshuise, ens.
Uit bostaande vcrslag blyk dat daar heelwat aandag bestec word aan volksorg en liefdadigheid. Daar word dus gewerk op die terrein van ander organisasies soos liefdadig.
heidsvereniginge, maar hierdic hulp word daar verwelkom - anders as op. die partypolitieke terrein waar alle hulp met nougesette jaloersheid verjaag en verban word.
5 .
:r~
P.
lg et lr
r.
e.
te :n
~~
1·
[e
ir
~t l~
•fl
y
} ,
n it ].
l"~
I•
' ·
it L 9
n
:.
0
e k
s
il
.t
·'
)
J
-
1
1
, _
.-,
DIE O.B., WOENSDAG. 8 AUGUSTUS 1915.
9~Eenheidsgeroep Van Die
OoBo Sali Do!1ldere fl dle Geraas 'Vord~
9Saam met en onrler leiding van die O ssewahraJulwHg bet d ie volk va n Suid-Afrika twec h elangrike ontwikkelings- prose sse deurgemaak, het Gehiedsle ie t '- dr. F. D. du T . van Zyl Saterdagaand, 28 Julie, op Swellendam verldaar voor die Offisiet ·sraad van
~eneraalskap 1\.Ll-.:pie .Afrikanervolk 'het h elderheid gekry oor volkseen- heid. Hy het geleer d at a ile Afrikaners e n aile p o tensicle Afrikaners 'n lo tsgem eenskap is, m et ' n gesamen tlike toe- k, o m. s, ~n dat hierdie toekoms aileen verwesenlik kau word deur eeudragtige optrede op aile ten·eine van d ie volk se I ewe.
Gen.eraali§raad B yeen.
Elke volkslid besef en aanvaar vandag sy verantwoordelikheid teen' oor sy mede·Afrikaner. Elkeen het helderheid verkry oor sy sosiale ver•
pligtinge. 'n Sosialistiese ontwal<ing het nuwe besieling vir die volkstryd
gebring. •
Dit het die Ossewabrandwag ge.
durende ses jare van bittere en· vot gehoue stryd presteer, het genl. Van Zyl verklaar. ~Vandag vra ons wat hou die toekoms in?
Die Offisiersraad, wat onder voor.
sitterskap van komdt. dr. Ii. C. Steyn vergader het, is byeengeroep om af.
skeid te neem van genl. H. N. L.
Geldenhuys en om sy opvolger, genl.
_ J.
L. Swart. te verwelkom.GenL Van Zyl het hulde gebring aan die aftredende offisier en met waardering gewag gemaak van sy dienste in belang van die Afrikaner.
saak.
In sy welkomswoord het die Ge.
biedsleier die aanwesige offisiere ge.
loof. nie aileen vir hul teenwoordig.
heid op die raad nie - meeste offL siere moes lang afstande afle om aan, wesig te wees - maar bowe,al ook vir hul opofferings en ywer in die stryd wat hulle so trou volhou.
GENL. SWART
GenL Swart is hartlik toegejuig toe hy aan die woord· gekom. het. .. As die volk roep", het hy gese, .. moet ek antwoord. Ek sal pal staan op my pos, en met u lojale samewerking en ondersteuning sal ons die stryd stry totdat die oorwinning behaal is".
Iioofkomdte. S. S. Voigt het die raad toegespreek. Sy het haar vera]
gerig tot die vroue.offisiere en het AssLHoofkomdte.
J.
Swart aan haar offisiere opgedra. Komdte.J .
Swart het die offisiere aangemoedig en diens en leiding na die beste van haar ver.moe beloof.
Die taak wat voorlc, het genl. Van Zyl verklaar, is om die gesindheid wat die. O.B. in hom omdra, uit te brei totdat die hele volk dit omhels het.
Die nasiona!isme van die Afrika, nervolk het geklim tot geweldige hoogtes. Dit is tans ons taak om hierdie nasionalisme met ons sosiale gesindheid te verryk. In die verlede, onder Ieiding van die politieke par.
tye, het Afrikaner.nasionalisme "hom nie met die sosialistiese stryd teen die kapitalisme vere'enselwig nie. Vandag, onder Ieiding van die . Ossewabrand.
wag. gaan die dryfvere van nasiona.
lisme en sosialisme tot een groat . magtige dryfveer saamgesnoer word.
WEERKLANK IN ALLE HARTE
Die O.B. se geroep om eenheid, sodat 'n toestand van nasionalisme en sosiale geregtigheid teenoor alle seksies van die bevolking bewerk' stellig kan word, vind weerklank in die harte van aile Afrikaners - selfs in die harte van ·Engelssprekendes.
Hierdie geroep sal nog 'n donderende geraas word! het genl. Van Zyl onder toejuiging gesc.
Voorts het hv verklaar dat die uit.
slag van die E'nf:Jelse verkiesing aan daardie Engelssprekendes in Suid.
Afrika wat sosialisties geneigd is, iets gee om oor na te dink. Die tyd het aangebreek dat hulle samewerking moet soek met daardie Afrikaners wat ook die sosialistiese idee huldig.
Die tyd is ryp vir die begrip maat.
skaplike gereqtigheid. Blanke een' heid op sosialistiese grondslag staan voor clie de:ur.
Die Offisiersraad is met groot be, sieling uiteen. Elke offisier is ge.
inspireer om met nuwe moed en ywer sy liefdestaak te gaan voortsit.
AANKONDIG][NG
Aangesien genie. Mev.
J.
S.du To it vanaf 10 Auqustus vir 'n tyd lank uit !war Gebied af·
wesig sal wees, sal hoofkomman=
dante mev. S. S. Voiqt, Nante' straat 6, Paarl, v<maf .11 Acgus•
tus in lwar plek waarneem as , Gebiedshoofvrou.
Alle bestellings reeds deur
~enle. Du T oit aanqeqaan sal deur die wn. Gebiedshoofvrou nagekom word.
THEUVIJE!-KOI\ll.\'IANDO BEDRYWIG '
Op Saterdagaand, die 21ste Julie het die O.B .• i<ommando van Tiervlei
• n gesellige a and qereel by die huis van Komdte. Tredoux ter stywing van die fondse vir 8 Auqustus. So~
wat 35. qaste was teenwoordio. onder wie heelwat nie.lede was. Hfkomdt.
Strauss het geopen met 'n paar woor, de oor die doe! van die funksie en toe is voortgegaan met 'n verkoping van 'n paar koeke. ens. Nadat komdte. T redoux haar onkoste afqe, trek het kon die bedraq van £9.19.6 in die kas gestort word.
IDRIE
~ ~Th~illffi!!C ~ltfgLfffiJ~~t>
~~~~ ~
,._1 sKAPPY. Bfpt<JWJ !f.C ~r;...
.i'f\F>-11.,,,.. ctsou •Ho"ovtu Air
~(/.
~t.C. ~>.i.C.OOA C4Allc ..
8 lR,
\'\AAPSTAo
PLASE TE KOOP:
KLAPMUTS: 40 morge, volop water, geen woonhuis, 40,000 wingerd- stok, 690 appelkoosbome, 1 myl van stasie. Prys £4,000.
LADISMITH: 85 morge, woonhuis en buitegebou, eerstekla.s grond, stcrk water, J mvl van dorp en stasie. Prys £2,200.
VILLIERSDORP: 56 morge, gceie plaas·noning, volop wate1-. Prys £2,400 PAARL en MAblVIESBURY: 20 plase, klein en groot, vanaf £2,000 tot
£18,000.
RIEBEECK-KASTEEL en GOUDA: Plase vanaf £2,500, SOMERSET-WES: Plase vanaf £4,500 tot £20,000.
TULBAG H: Plasc vanaf £1,650 tot £3,500.
plase in CERES, WORCESTER, FRANSCHHOEK en verskillende ander
distrikte. ·
;CAROLINA-COS, Transvaal: Pragtige natuurskone plaas in die vrug-
baarste dee! van Cos-TransvaaL Groot 1150 morge. Drie woonhuise op plaas, puik geboue en buitegeboue. Baie groot inkomste. Volop
water. Prys baie billik.
· HOTELLE TE KOOP:
HOTEL, 25 myl vanaf seekus. Omset £11.500 p.j. Prys C20,000.
Privaat Hotelle in KAAPSTAD, DIE STRAND, SEEPUNT. Goeie om- set. Pryse vanaf £4,500 tot £9,000.
.
.ALGEMENE HANDELAARSBESIGHEDE:
Vier te koop, £1,500 - £8,000.
WONINGS:
In KAAPSTAD en Voorstede, DIE STRAND en an.der plekke. • BOU-PERSELE:
Van £90 - £350, BELLVILLE, PAARL, PLUMSTEAD, STRAND en ander plekke.
ONS RE~L VERBAl\TDE
...
r entoonstelling
van
Skilderye
deur
PETRUS VAN EMM.ENffS
sal binnekort gehou word in die volgende V rystaatse
dorpe:
Marquard, Senekal, Kroonstad, Lindley, Bethlehem., Fpuriesbu.rg,
Fick.sbu.rg, Ladybrand
en moontlik ander plekke.
\V. V 0 ll G 1' (Eiens.) Bpk.
Fabriltant~ von
Kelder- en Besproeiin gs- m asjinerie.
lBus 10 • • • lBIUGENOOT, K.P.
BENODllG
HOOFKLERK
Applikaales vir <lie vakante bctrckklng van Hoofk!erk In cllc Krul<lenlers- en Hardeware- O.Cdcllng van die Waterbcrgse Kotlpcratlcwe Handelsverenlging Bcpcrl<, Nylstroom, word dcur die onder;;etel(cnde ingewa•g tot 21 Augu.s·
tus 1!1-15.
Applikasies moet vergesel gann van a.fskrl(tc van minstens twcc onlangse gctulgskrifte.
Applil{ante moCt. tv:eetalig en onthouers vnn stcrk drank wees. en moet meld k•.vaJifHwsics, hu\vcllkstaat. oudct·dotn. vorlt;c ondervinding:
en vrocgste datum wnnneer dienste an·nvaar kan word. Applikantc moet volkomc in staat wees om bchoorlik beheer oo1· personecl te vocr.
Salaris: £30 per rnaand plus oorlogstoetac.
_._
__
DIE BESTUURDER.
W.K.H.V., Beperk, Posbus 62, Nylstroom.
A.V.B . O.B
J.~ykbesorg-er~. Grnfsteenmaker~,
necrnfnlsversekeranr8
BI~OEID'ON'fEIN - PRETO~IA
130 'l'nkke ·
VIER
DIE O.B., WOENSDAG, 8 AUG. 1945.
Party§tel§el Verwerp Volk§man
Die uitslag van die parlementere verkiesing in Engeland het twee dinge baie duidelik aan die lig gebring. Die eerste is die sosia.
listiese om\venteling wat in die gees van die Britse volk plaasgevind het tydens die oorlogsjare. Dit onderstreep die bewering wat die O.B. reeds 'n paar jaar lank verkondig, dat die toekoms van die wereld sosialisties is, en dat die ou orde vir goed en vir altyd af·
gesluit is. Daar is geen keuse tussen oud en nuut nie, slegs tussen nuwe dingc. Die volke v~m die wiireld sal moet kies of hulle n nasionale sosialisme wil he. d.w.s. een waarin die voile as 'n eenhcid beskou sal word waarbinne daar gelyke kanse sal wees vir aile volksgenote. of 'n internasionale sosialisme. d.w.s. die kommunisme wat die diktatuur van 'n ldiek daarstel in die naam van die prole.
tariaat en die burgery met alles wat daarmee saamhang. likwideer.
W atter rigting Engeland se sosialisme gaan inslaan, sal die toekoms ons moet leer. Op die oomblik is dit nog nie kommunisties nic, maar die Arbeidersparty sal binnekort voor dieselfde keuse gestel word.
Met die oog op h.icrdie onverbiddelikc koms van die nuwc en die keuse wat dit saambring, behoort aile partypolitieke getwis nou op die agtergrond geskuif te word, en moct die volk sy kragte verenig om die nuwe reg aan te pak.
PARTYLEIER
Die tweecie openbaring van die vcrkiesing is die verstom.
mende werking van die partypoliticke stclsel wat dit onmoontlik maak vir enigiemand. hoe sterk ook al. om ooit meer as 'n party.
Ieier in sy vadedand te word. Van volkslciding kan daar nooit sprake wees binne hierdie stdsel nie. Engelse koerante. ook in ons lanJ, het Winston Churchill oor en oor beskryf as die grootste Engels.
man van hierdie ce"U - indien nie van alle eeue nie. Hy word beskou as die redder van Engeland. En tog, ondcrwyl hierdie redder nog in Potsdam sit om die fondamentc te lc van die dinge waarvoor hy gemeen het om te vcg, word hy op die ashoop gegooi deur sy cie volk. En dit word gcdoen nie omdat ·die voile in hom as persoon geen vertroue het nie, maar omdat hy nie volksleier is nie, dog net partylcicr. Die Cape Argus het dit baie mooi gestel in 'n hoof.
artikel van 6 Julie:
.,Dit is vcilig om aan te neem dat selfs onder die mense wat teen die Konserwatiewe Party gestem het. baie min v~m hulle inderdaad die nederlaag van Churchill as individu begeer het. Geen man het ooit 'n groter liefde of 'n hoer bewondering as 'n wereld.staatsman in Engeland verwerf nie ., . . lndien diz verkiesing van gister beperk gewees het tot die keuse van 'n
0 VOLKSLEIER, was die uitslag 'n uitgemaakte saak. Maar Churchill was nog nooit die rcgcring nie; hy was die hoof daarvan. Hy is ook die Icier van die Konserwatiewe Party, EN DIE PARTY DEEL NIE DIESELFDE VERTROUE AS SY LEIER NIE".
Omdat hy dus 'n partyleier is en nooit 'n volksleier kan wees onder die partystelsel nie, daarom word die grootste Engelsman van hierdie eeu op die ashoop saam met sy verworpe party gegooi.
Wat 'n stelsd! Hicrvolgens sou pres. Kruger na die eerste vyf jaar van sy bcwind opsy gestoot gewees het, terwyl hy onder 'n stelsel van volksregering vir twintig jaar die aanvaarde en beminde Icier van ,sy voile was.
VIR VREEMDE BELANGE
En omdat Churchill nou niks anders meer te doen sal he in belang van sy land as om vergeefse besware te gaan maak in die parlement teen die rcgeringsbeleid nie, het '.n Amerikaanse firma hom £250,000 aangebied om 'n boek te skryf. In •die middel van die wcrcldstroom word die grootste Engelsman uitgespan uit die diens van sy volk, en ingespan in diens van 'n gddelike onderneming in 'n andcr land - dit altans sal gebeur as Churchill die aanbod aan•
vaar!
In die verkiesing het ook nog iets anders gebeur. Beveridge, die wereldbekende opsteller van Engeland se plan vir bestaans.
veiligheid - die grootste outoriteit wat die Engelse blykbaar op hierdie gebied hct - is in sy kiesafdeling verslaan, ook nie omdat hy nie opgewasse was teen sy tcenstander nie, maar omdat hy aan die swakkerc party behoort het. En nou word hom vanuit Indio aangebied om vir bulle 'n plan te kom opstel vir bestaansbeveiliging!
Nog 'n krag uit die Britse bcwind wat in 'n stclsel van volksregering behoue sou gcbly het.
Dit is partypolitiek en parlemenHlre demokrasie, en daarom beywer die Ossewabrandwag hom vir 'n stelsel waarin die beste en aile kragte ingespan sal word in diens van volk en vaderland - ·n ware volksregering wat sal berus C>p samewerking en nie op kon.
stitusionele bw·gcroorlog nie.
DIE O.B., WOENSDAG, 8 AUGUSTUS 1915.
Die W creXdkri§i§ dleur
9n Bri~§e Bril
( Deur Prof.
J.
A. Wiid)Terwyl die ,Drie Grotes" en hulle afhanklikes om konferensie-tafels kwansuis besig is om die hoekstene van 'n ·11UWe were!dvrede te le, lyk dit of hulle uitstekend daarin gaan- slaag om nie alleen teenoor Duits- land 'n tweede Versailles op te bou nie, in vergelyking waarmee die cerste Versailles slegs kinderspel was, maar om ook onder hulle self die saad van 'n dcrde wereldoorlog met verkwistcnde hand te saai. 'n Mens sal in die amptelike of half- amptelike nuusdienste nie vee! lig en inligting vind oor die voortdu- rend verslegtende verhouding tussen die Anr:el-Saksers en hulle afhank- likes aan die een kant en ons Rus- siese bondgcnote en hulle satelliete aan die andcr kant. Dit is sommige nie-amptelikc oorsese tydskrifte van Amerika en Brittanje wat in hierdie opsig me:lcdeelsamcr is.
RUSSIESE GEHEIMSINNIGHEID EN 'N NUWE VYFDE KOLON
Die Konscrwatiewe Engelse tyd- skrif: Review of World Affairs ge- skryf en uitgegee .deur Kenneth de Courcy, is vera! in sy Mei- en Junie- nommers baie insiggewend. Hier word sonder om doekies om te draai teen Moskou te velde getrek. Daa1·
word gcwys op die ,tradisionele ge- heimsinnigheid" van die Russe wat weinig of niks informasie oor hulle eie land aan die buitewereld verstrek nie en geen buitelandse propaganda in die Sowjet-Unie of in gebiede wat binne sy ~nvloedsfeer val, toe- laat nie. Terwyl die Russiese wereld vir die buitewcreld verseel is, is die buitewcrcld egter geensins vir Moskou gesluit nie; in haas alle Iande vai1 die wereld beskik Sowjet-Rusland oor kommunistiese organisasies of selle wat ywerige propagandiste vir die Sowjet se saak is. Hierdie kommunistiese .,Vyfde Kolon'', in vergelyking waarmee die sogenaamde Nazi .,Vyfde Kolon" van vroeer kinderspel was, is volgers die Engelse blad, 'n ware Trojaanse pcrd wat van binne-af rysmier en 'n sterk cenheidsfront of volksfront teen Moskou onmoontlik maak.
,,'N KRISIS ONDER DIE GEALLIEERDES"
Daar bestaan dus, volgens die En- gelse tydskrif, vandag 'n .,krisis onder die Geallieerdes." Stalin sou i.p.v. danl<baar tecnoor die Angel- Saksers tc wees vir die militere redding wat hulle hom gebring het, oormoedig geword het as gevolg van sy militcrc suksesse teen die Duit ..
sers. Stalin sou .die hele gebied, Duitse gebied sowel as nie-lJuitse gebied, wat onder sy beheer is, op eie houtjie en volgens sy eie gesigs·
punt re-organiseer onverskillig wat sy Angel-Saksiese bondgenote daar- van dink. Geen vcrstandhoudin5 met die Russe lyk dus moontlik nie, aldus die Engels~ tydskrif, tensy die Angel-Sakser's volledig oorgee (com- plete surrender) aan Moskou, hulle vroeerc waarborge aan die buiteland
en verpligtings aan .die eic volk ten spyt. Die tweede moontlikheid is dat die Angel-Saksers 'n ferm standpunt teenoor die Russe inneem en aan- dring op 'n verandering in die re- geringstelsels wat die Sowjet in Oostenryk, Pole, Bulgarye, Suid- Slawie, Albanie, Roemenie en Hon- garye in die !ewe geroep het; ook
moe~ daar uitvoering gegee word aan die Geallieerdes se planne in- sake die administusie van B er lyn, Weenen ens., sowel as die vrylating van aile pro...Britse en pro-Ameri- kaanse Pole, ens. Ten slotte moct Moskou onmiddellik waarborge skenk aan Tsjoengking, aan China, aan Persie en aan Turkye.
Die eerste moontlikheid sou aan die Russe, aldus die ty:lskrif 'n oorheersende pick in Europa en in 'n groot dee! aan Asie gee wat. die uitskakeling van Ange!-Saks:es~
invloed as gevolg sou he. Dit sou Amerika en Brit'•anje nie kan toe- laat nie.
Die tweede moontlikheid sou 'n rusie met Rusland kan beteken en dit na 'n lang oorlog in Europa en voor die oorlog teen Japan beeindig is. Ook hierdie weg lyk .dus, volgens die tydskrif, erg gevaarlik. Onder 'n Arbeider-regering is dit feitlik onmoontlik.
Die gevaar is dus dat geen van hierdie wee gevolg sal word nie, dat dinge maar van een krisis tot 'n ander krisis sal ontwikkel, dat Rusland intussen sy kragte sal her- stel en gewapen tot die tande sal bly terwyl die Angel-Saksers, uitgeput na hulle oorlog met japan, sal nalaat (relax) om vir gebeurlil<hedc voor- bereid te wees.
'N TROOSTELOSE TOESTAND?
Dit is voorwaar 'n troostelose t< .. e- koms wat hierdie tydskri f a an die nie-Russiese we reid bied. Duicel iker kon hy dit nie gestel het nie. Maar ::lit is nie al nie. Nie aileen is hy erg besorg oor die Russiese mags- ontwikkeling in die Iande wat op die oomblik .deur die Rooi Leer beset is nie, maar ook die ontwikkelings en verwikkelings in Suid-Siawie, Griekeland, d.w.s. die Middellandse See en vera! in Frankryk is vir hom sorgwekkend. In die hui:lige Frank- ryk sien hy troostelose toestande ert gevolglik volop ontplofbare ma- teriaal. Daar is vir hom 'n duidelike swenking na links in Frankryk; daar is sedert 1939 baie meer Fransc wat hul oe na die Kremlin rig en baie minder wat na die Theems sien. Daar word selfs rekening gehou met Frank- ryk as 'n soort Sowjet-republiek en mtt die ongemaklike posisie van die Amerikaans-B ri tse troepe in Dui ts- land met die Rooi leer aan die een kant en onsimpatiekc Franse aan die Jn.::er kant.
NOG MEER WENSDROME In plaas dat hierdie Engelse tyd- skri£ hom ook besig hou met Angel- Saksicse mislukkings in hul buite-
( Vervolg op bl. 6." kol. 1}
~ OSSEWABRANDWAG-DAG
·o
CENERAALSKAPPE Al
enA2
HOFMfo YRSAAL
Saterdag, 11 Augustus
om 7.30 n.m.
KOMMANDO'S BRING HUL OFFERS.
NIKS WORD VERKOOP NIE.
- 0-
Die hoofspreker is:
JDr. F. DV T . VAN ZYL
ALMAL IS WELKOMI
1945
DIE
O.B., WOENSDAG, 8 AUGUSTUS1 945.
Prof. l. l du Plessis o o r die Vo lksfro nt
, V ir baie het , !lit
gelyJ..~. aso f di e V olksfron t- cwnbocl
1mndie Ossewabrand· wag doodgeloop h et . Dam·die smnesnoering is egter besig
01np laas t e vind.. Ons
Jamnie van die d ahlw verlwndig hoe dit geb eur nie. O n!> volh is besig om scwm- gevat te · word tot sy b estemde eenh eid en die O ssetwbrcmd- wag is besig om d it te d oen omdat hy 'n eenh eidsbeweging in
sy wese is" . ·
Aldus prof. L.
J.
du Plessis toe hy op 28 Julie by gelecntheid van die opening van die O.B.,dagfunksie te Bellville, 'n boodskap van moed en hoop tot die Afrikanervolk gerig bet... Ons begin reeds die verwesen, liking van ons eenheidsgedagte sien", het prof. Du Plessis voortgegaan.
.. Ons begin al die moontlikheid sien van daardie vrye volksregering wat binnekort sal kom. waarin vir elke lid van die volk gesorg sal word en elkeen die geleentheid sal kry om sy of haar dee! by te dra tot verwesen, liking van ons ideale".
ONS MAAK VORDERING Prof. Du Plessis het gese dat dit nie vir ons lekker is om as 'n groep binne die volk alleen te werk nie. Ons het gevoel dat ons in die stryd in die steek gelaat is deur ander volksgenote. As ons egter sien hoe ons mense noq werk vir die saak waarin hulle glo, soos die tafels vol allerlei gebak en lekkernye voor hom weer getuig, dan kry ons moed.
Spreker het vervolgens sy bood, skap van moed en hoop gebring.
.. Die toekoms van ons volk is ver, seker. Ons maak daagliks vordering.
by voorbeeld op handels. en nyv;er.
heidsgebied. Op die gebied van die kultuur en professies het ons volk hom reeds vasgeanker.
,Ook die sentrale gedagte van ons beweging, t.w. 'n· eenheidsvolk· en eenheidsregering met beroepsverteen•
woordiging, roaak vordedng. Daar•
die -ideaa! is nie net 'n hersenskim nie. Al js ons tans verdeel, dit kan nie so biy nie.
,Ons volk is as 'n eenheid geskep en is 'n eenheidstaak deur ons Skep.
per opgele. Dit kan nie deur mense.
JPO l iTI EJK E
§ LAGOFFER§ VAN
~N r,PA R TY BEWI N D
han de verydel word nie". het prof.
Du Plessis verklaar en voortgaande daarop gewys dat hoewel die volks.
front,aanbod van die Ossewabrand • wag ocnskynlik op niks uitgeloop bet nie, daardie samesnoering tog besig is om plaas te vind.
NOODSAAKLIKE OFFERS , U is vanmiddag besig om die midde!e te verskaf om hierdie wed<
voort te sit, U sal ons eenheidsideaal stuk vir stuk in verwesen!iki..ng si.en tree. As daardie ideaal eers bereik is, sa! u eers ,beset hoe JJoodsaaklik die Ossewabrandwag se werk was in die lang reeks offers wat ter stewi• gin9 van die gebou gebring moes word", het prof. Du Plessis onder geesdriftiqc toejuiging afgesluit.
Genl. P. R. Retief het die spreker aan die gehoor voorgestd en hom ook vir sy oorko1ns bedank. Soos reeds in ons vorige uitgawe aange"
kondig is, het die basaar wat deur die Menne.kommando van Bellville onder Ieiding van komdt. B. van Nie. kerk in die Kerksaal gerecl is, baie geslaagd verloop en is die mooi be.
drag van £40 ingesamel.
Die volgende bydraes is van Rita Goosen, Nababeep:
Verjaarsdag van 8 Augustus Op 8 Auqustus 1938 staan die twee waens - Piet Retief en An.
dries Pretorius - by die voet van Jan van Riebeeck se standbeeld in Kaapstad met mnr. H.
J .
Klopper as hoofleier.Daar was mee.r as 25.000 mense teenwoordig. sodat alle verkeer byna· gestop moes word vir die groot op, tog. Voortrekkers met die Oranjevlag het voor gemarsjeer, claarna 'n ou.
tydse koets en 'n perdekommando gevolg deur die waens.
'n Kranslegging het aan die voet van die standbeeld plaasgevind.
Daarna is uit die Dybel gelees en toe het 'n paar toesprake gevoln.
Mnr. Klopper het die waens laat wegtrek met die woorde: .. Die trek
Bo ndg enote Tee n D ie I O O B O
So·wel mnr. Eric Louw, 'n H.N.P .•
parlementslid en die G u a r d i a n,
'n Kaapstadse kommunistiese 1blaad.
jie, het bittere aanvalle op prof.
L.
J.
du Plessis gemaak tengevolge van sy jongste Stellenbosse toe<spraak. Hierdie twee bondgenote het behalwe hul aanval op 'n O.B.,Jeier.
ook nog iets gemeenskapliks: albei het hul aanvalle gebaseer op hul eie vertolkings van prof. Du Plessis se woorde.
Die G u a r d i a n lees in prof.
Du Plessis se toespraak 'n pleidooi vir die kapitalisme. Hoe haat die kommuniste tog die sosialistiese dry£/
krag van die O.B.! Want hierdie dryEkrag betcken nie net die onder•
gang van die kapitalisme in ons land nie, maar ook van die kommunisme.
'vVat prof. Du Plessis we! gese het is dat die kapitalisme gesosialiseer
moet word. ,
·Mnr. Eric Louw verklaar dat prof.
Du Plessis .,die beleid van Louis Botha as 'n nasionale beleid geroem het en gese het dat veldm. Smuts daarop bou".
In D i e B u r g e r se verslag van p~of. Du Plessis se toespraak lui dit: .. Genl. Botha het deur sy. unifi.
kasiebeleid dit vir die Afrikaners moontlik oemaak om te verenig.
Veldm. Smuts sit vandag daardie werk voort ( deur sy pogings om Suidwes, Rhodesie, ·ens. by die Unie ingelyf te kry. - Red. Die O.B.) Genl. Hertzog het. in die raamwerk 'rh
(nasionale - Red. Die O.B.) gees geblaas en ons mag se dat dr. Malan sy deel bygedra het deur die gees te · suiwer".
Hoe haat die partypolitieke Louw tog nie die volkspolitiek nie! Die pal'typolitick soek altyd die slegste by selfs die beste .l\Jrikaners, terwyl die volkspolitiek die beste sock by sel£s die slegste Afrikaners.
het begin. Hy is in die naam van God begin".
Ons herdenk hierdie dag deur spe.
siaal geld in te same! dwarsdeur die hele O.B..beweqing.
Geboorte van Langenhoven, 13 Augustus
Sy vader en moeder. twee broer.
tjies en 'n suster het op Hoeko ge.
woon. Een oggend bet die seuntjie met 'n klonkie in 'n strooihuis gaan speel en dit aan die brand laat raak.
Sy ouers het daarheen gehardloop, maar die seuntjie was alreeds dood verbrand .. Die skok was baie groot vir die moeder en in die nag tussen 12 en 13 Augustus is Langenhoven gebore. Hy was baie swak en sieklik en aangesien sy moeder vyf dae later oorlede is, het sy oom en tante hom grootgemaak.
Die ADJ .-K O MDT .-GENL.
L.
J.
Moller van Krugersdorp.Op 15 Julie 1942 in hegtenis ge•
neem en in die Louis Trichardt•, Pie·
tersburg• en Pretoria,tronke aange•
hou. Op 9 Oktober 1942 gelnterneer.
Op 12 Desember 1944 losgelaat.
,Ek sal my mede·Afrikaner nie in die steek laat nie en hom nie aan die vyand uitlewer nie".
G ce f(i) U
oj
oJJL 5 fln ff ~ h
spreek die volgende
OPENBARE VEHGADE RINGS
toe in
G.lEN.ER AALSKAP D3, NATAL :
BERGVILLE, 14 AUGUSTUS LOSI(OP. 15 AUGUSTUS WEENEN, 16 AUGUSTUS
CEDARVILLE, 18 AUGUSTUS WARTBURG, 21 AUGUSTUS MIDDELRUS, 23 AUGUSTUS
Alle ll1 elangstellendes W ellwm !
D1T JlS v oo r-waar 'n boek wat in elk e lluisgesin
van ons k erk en volk be/wo rt gelees
te worcl! !
VERlOVVI NG
]i :N
H U WEL IK
deur
Ds. D. F. ERASMUS
4 ./9 posv ry
.. My bede is dat God . hierdie boel( tot groot seen sal stel in ons land".
- Die Maandbode.
Dit is 'n Ossewa,reeks•uitgawe:
l(an ons nog se dat ons volk 'n godsdienstige volk is?
Lees
C hristelike
§O N DAGSVIERIN G
deur Ds.
J.
C. 130THA2 / t A , p o svr y
(So pas verskyn) .. Die Sdndagsontheiliging is nie maar een euwel naas al die ander euwels wat ons bedreig nie; dit is die euwel by uitnemendheid:
Dit is daar waar 6ns vera! moet waak, as ons nog 'n godsdien.
stige en sedelik hoogstaande volk sal wees".- Die Skrywer.
N u:we Romans:
®
O N § B OU ,N Sifi 1.D
deur FRITZ STEYN 8/6 (posgeld 6d.) Hierdie verhaal is die bewoe ge, skiedenis van jong Afrikaanse mense wat hulle, soos Voortrek.
kers van 'n nuwe tyd, in die vol.
heid van die stadslewe ingewerp het om dit bulle eie te maak.
Saam met Chris Meyer se er.
varings van bart en iiggaam, word die • boeiende geskiedenis van sy nadere vriendekring se wisselende lewenslot verhaal en al die karakters en gebeure saamgevoeg tot een enkele en
· bekoorlike patroon.
a VERK £EJRDJE
lLHt ~ :R~'DE
deur Ella Eloff van der Walt.
6/10 posvry . . Skryfster van
,Tersia" en 1,Tussen die Tuine" ens.
Nog 'n paar H.omans:
Posvry Te Laat - Pieter H. Venter 6/lO Die V erwaaide Vlaru -
Louise Behrens 9/.
Meuse van die Anderkant _ Annemarie Wessels Solitaire Regina Neser Hierdie Rykdom - Mareka
VRA OM PRYSL YSTE. 6/10 6/10 6/10
P RO lECCJLESliAco
IROEIKlHIAN DEL
POSBUS 29 - STELLENBOSCH
f I
SES
Geklauifiieerde Advertensw
TA.RIEll' VIR OEKJ,ASSJFISEERDE ADV.ERTENSIES
l'ersoonlll<o AdvertA!nslcs:
(Vcrlowtng, huwellk, geboorte, stertgeval, In memoriam, gelukwenslng, ens.) 2d. per woord; mlnlmum•4/· per pla.slng. Voorult- bet.aalbaar.
Btu> delsadvertensles:
Vir een plaslog: 3d. per woord; minimum 6/· per plaslng. Voorultbetaalball'!'.
VIr 2 tot 26 agtereenvolgen'de plaslnga:
2lf.:d. per woord; minimum 5/- per plaslng.
VIr 27 tot 52 agterecnvolgendc plastngs:
2d. per woord; minimum 4/· per plaslng.
lntekengcld op ,.Dio O.B." (verskyn weekllks):
10/· per Jaar ot 5/ • vir ses maande.
Streng voorullbetaatba.ar. - Skryf oo.n:.
VOORSLAG (EDl\IS.) JJPK., Posbus l<Ul,. . Jtaap•tad.
GEBOORTE
DU TOIT. - Aan Vcldkornct en Hoofkom- mandantc Du Tolt •n !l'ls O.B.-scun op 20 .A.prll. Dank aa-n clokter en verpleegster. Lank lewe die Ossewabrandwag. - Wysersdrl!t, Goudlnl-weg.
OROBLER. - Aan genl. en mev. Barry
•· Grobler op 10 JUlio 'n dogtertjle. Dank aan
dlo Gewer.
SCHUTTE. - Ann mnr. en mev. H. J. Schutte (Lena Theron), Petrusvtlle, K.P. 'n frls seun op d.le 26ste. Albcl wei.
VERLOWING
OLAASSENS - VAN JAARSVELDT: Ann tamllle en vrlencle ma<!lk Chris en Lydia, va.n Frankfort bekend <!at hulle verloor Is.
lllEYBUROR - DU TOIT: Ons, J'an, Klein·
toren, Colesberg, en Annette, carolnspoort, Noupoort, Is Op 28 Julie verloof.
GRAFSTEEN;WERKE
Grafstene, Monumente en Randmure opgerlg ent.:e plek ln .yn Unle.
RsuldnlP"If nn~~t vir 'n h~!lnn;JPr htlltke kwnfAfllte.
B.A. GRAFSTl':'P:N- llJN MONTJMENT·WE:f\KE ('PlTl';NR. \ 'BEPllJR'K
(Jannle Clllle. 'Be•turen<le 'Oirekteur)
Vnn"+"'"'kkPTW~e" Mn.ttlRnil. Fnnn~ 11·4420 en 5·2R23 - Po•bu.s 2.
PERSOONLIK
OJ\'RAnY:. - Ventnr'42 (";!:U"A.we. Pnnl l{nH!'P1"- 8tNlAt. CAnftnl Pnrl<. Pr·rtnrfA.~ -R,.r~t~lwPrk
dP.nr t'f,.!ltknnilftt,..,._4 Onttersteun 'n 100 pe:rs~nt Af'rtkA~•• nntffllrn•n•nfnl!.
ORV~ll-\.n'F: tnt n.nh1urlfl<e kt,.nr h•rll'tel of I!Pltt t•rn~. !\lA T'l.f"r },ntt•t. l'"~'"JT'V. GPM mrt hfll1!tP111rur. l{ruteb~l"iP"<1"'ltT'Oeoo~ vfr ,r~ll"' s1el<tPl't v••l<TyFh•.r. - .. DIE BOEREVROU", Bus
7!1.~9. Jnh•nne~bur.:.
'POPVF.RF. - L<>J>t. dn:>r.,le ou ponnc k11n- eth>: oorv•rt. D•ce:llke worl<. '31· • tnt 12/R vnlr,•n• l!l'ontte en toes!And. Vern~tkltlne: en posf"•ld ekstrn. !\lev. P. Wolm:tmns, Kar- reedonw.
BETREKKING VAKANT
"f\'P:NI\nYG. - J')omt' \"'lr Uk-eon k~Titnnrw,.rk
. til! .. KI\.A..I'\11tad. 0"'"•rvlnttlne- nfe •n v~r·t~te nt ...
'\[•11'\ ~C\1~1• vPrlnn~ Pn rig appllk:a.sfes a.an:
AX. RnA l141. KAAnAtPtl,
nAn'C!Y .. Yl'{ 'R'f'Ni'flT(l, - (:a~pltf''~._...,..r"'"·
t"T":!'A"'-+"'tt"'A ~1'\n).rl'I"'II#\Y" """',....,.t,.,..l111. rn,..t ""'"""""·
v1nt1fru!'. Mnet A.11A: Knrr•<~~nnt<~t1•n"'~h~ PO ttlcw~rk b~'tt~.rtfc.Y vir ,.l,.,.m,.ne F{"\rtdeol~~,.~btto~f~l\ttoft\ nn Grn,ldr'~lt. Vrv lnwnnln~. meld sala.rls v•r·
l;me:. Rio: nnnllka!les a.a-n s. J, vn.n der 1\lenve, nmntdrlnl<.
'1\fO~n"F:~<;IT{IT,P. - 1 RPnt~mh•r. '"'~'"' mrt f:wf"~'-1'A.rtrr,. llll"nntjtr Pn HP.tP hut~f"r'k.
~A1ATf!!r l!i. Skryf "" ~lutt t!f"tnt~!ll!'kTtrt,. fn v"n t.!._..1'1rA.q ~n h~"~~~·~ftmhpfrl t:U\rt VAN ZT.JL, T1111vAll"'"''"Pct. R.nn,,.hn-eh. Ks:tA.~C1htt1. ./
BETREKKING GEVRA.
O.B.-KOIII'MANDANT mel 25 jaar ondervln- dlnl<, 3 jaar In V.S.A. soek betrekkln.: as wcrklutl!kundla:o. verkoonsa.2ent. ot vennoot by O.B.-geslnde beslghclcl. H. Booysen, Langmark-
strat\t, nenbron.
TE KOOP GEVRA
R'F:N'F.. - Die voor•lenlnl! van beenmcel I•
kof1. Aile per•one wat toe.,nnl\' tnt bene het.
word erMlll\' vcrsoek om tilt •onder ver•ulm aan nns te stuur. Ons belttal £7 per ton (7/·
per 100 I>Ond) vry op spoor u stasle of sylyn. Dlt Is noodsn~tkllk da<t advle•brtewe t:eJ>Os moet word as bene 'ge•tuur word. Sponl'lle:e betnlln.: word versekM'. ~ .akke word VRY' teTUO'"'estuur. Ons voedlngsvoorstcnlng han~< af VRn Jle vl)()r•lenln.: van be<!nmPPI. - S.A.
HUN'!' BEF.N"M'F.F:L- EN KUNSMIS-MAAT- SKAPPY, Warrenton.
TE KOOP
ANOET.TER--PloA'NTE. - Regina en Pioneer Angcl,crplante, 5/· per dosyn: £1·5·0 per 100; £8-10·0 per · 1.000. spoorvrag be- taald. 10 persent van wln•te gaan vir Nood· <