• Tidak ada hasil yang ditemukan

DISKUSSIE Aantekeninge by die Fenomenologiese Analise in die Psigiatrie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "DISKUSSIE Aantekeninge by die Fenomenologiese Analise in die Psigiatrie"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

bew aar d a t geen h a a r van ons hoof kan val sonder sy wil nie.

Hierdie leer is dikwels bespotlik voor- gestel, m aar dit is n et so dikwels genoem die h a r t van die Kerk. E n so m ag dit wel genoem word, w an t as God dit aan die mens moes oorgelaat het om self te wil en te kies, sou niem and gekies het om in C hristus te glo en volhard h et in die keuse nie. In hierdie onsekere wêreld, w aar enige ding enige oomblik kan gebeur, kan o-ns dit ontwy- felbaar w eet d at dit nie ons is w at na God gegryp h et nie, m aar Hy w at ons gegryp h et to t die ewige lewe. Die grootste k rag w at werk in die heelal is nie die k rag van die atoom- of w ater- stofbom nie, m aar die k rag van Gods welbehae w at sê: E k sal b arm h artig wees oór wie E k b arm h a rtig wil wees en My ontferm oor wie Ek My wil ont- ferm .

Die tweede w aarheid w at van beteke­

nis gebly het, veral vir ons mense van die 20ste eeu, is die w aarheid van die soew ereiniteit van God, die absolute opperheerskappy van die Here. Die mens doen sulke m agtige dinge; hy la a t die aarde skud op sy grondveste, hy dring die hemele binne en dink d at niks m eer v ir hom onmoontlik is nie. M aar God

hou die wêreld m et die nietige m ens in die holte van sy hand en het volkome beheer oor alle dinge. D aar h e t in ons ty d al veel gebeur w aaroor ons geen beheer het nie, m aar d aar h et nog niks gebeur w at God nie opsetlik gewil of toegelaat het nie. W ant u it Hom en deur Hom en to t Hom is alle dinge.

Met dieselfde geloofsversekering as die digter van Ps. 2 kan ons sê:

W át dring en d ry f die wilde heiden- dom, D at volke ra a s in opgewonden- heid ? . . . Om God alm agtig na die kroon te steek . . . .

M aar God die H eer w at sy gedugte stoel bo ste rre stig, sien van sy hoogtes neer; Hy lag en spot d a t hul so v ru g t’loos woel en, m*gteloos, verniet hul k rag verteer.

As kinders van die H ervorm ing kan ons dit sê. W ant die K erkhervorm ing is ’n gebeurtenis w at behoort to t die geskiedenis; m aar d it is ook ’n fe it van ons lewe. Ons m oet m et daardie feit rekening hou deur altyd w eer die w aar- hede van die H ervorm ing te deurw orstel en dit te belewe. Wie d it nie doen nie, v ir hom h et die K erkhervorm ing geen betekenis m eer nie.

C. B. BRINK.

Johannesburg.

DISKUSSIE

Aantekeninge by die Fenomenologiese Analise in die Psigiatrie

P rofessor H. C. Riámke van die U trechtse U n iversiteit — uitgenooi k ra g te n s die bepalings van die kultuur- v erd rag van die Unie m et N ederland — het onlangs aan die P.U. v ir C.H.O. van-

u it sy stan d p u n t ’n b riljan te lesing gegee van die fenomeen ,psigies sig open en to eslu it’.

Sonder vooraf ’n definisie van dié ver- skynsel te wou gee, h et hy doelbewus

218 KOERS

(2)

m et die fenomenologiese analise sy weg gebaan to t die .eienskappe’ van hierdie belangrike gegewe.

Ons beoog eg ter nie ’n bespreking van prof. Riimke se analise nie, en wil slegs n a aanleiding van die fenomenolo­

giese analise en die stan d p u n t van die psigiater ’n p a a r — los — gedagtes in u midde lê.

Menige huidige, veral Europese, p sigiater (bv. Binsw aoger, Jaspers, F ran k l), meen om m et die fenomenolo­

giese metode ’n n eutrale analise te kan gee van verskynsels op die gebied van die antropologiese, psigiatriese, ens.

Die fenomenologiese metode wil die verskynsels uit sigself v ersta an ; dit wil d at die gegewe sélf spreek; d it wil die dinge analiseer sonder d aaraan iets by te voeg of daarvan iets a f te doen.

Die opm erking w at ons hierby maak, is d a t die probleem van die ,gegewe’ nie omseil mag word nie; die v ra ag bly nog:

w at is gegee? H ier kom reeds ’n prin- sipiële (kenteoretiese) antw oord en daarm ee die moontlikheid van verskil in standpunt. V oordat twee psigiaters fenomenologies begin analiseer, moet hulle eers sê w at hulle analiseer. Korrek, die fenomenologiese analise word gelei deur die verskynsels of feite sélf, m aar nie net daard eu r nie; d it word óók deur prinsipes gelei. A1 word dieselfde lin- gui'stiese omkleding gebruik, duik ook ’n verskil op in sake die sin van die gegewe.

Die P sig iatrie wil eg ter nie by ’n blote beskryw ing van een of ander .siektever-

skynsel’ stilstaan nie; dit wil voortskrei na ’n terapie.

Bedenk dan, d at die w aarheidsvraag hier nié kan uitbly nie! H ier kan die psig iater nie n eutraal ,dokter’ nie. M aar ook die sg. n eutrale en onbevooroor- deelde karak teristiek en diagnose van die gegewe blyk onmoontlik te wees;

d&árom d at reeds in die analise van die betrokke verskynsel, onderskei word tussen bv. w are en valse psigoses.

Ook hier sien ons d at ’n betrokke gegewe nié u it sigself v erstaan kan word nie; d aar word bv. gepoog om dit in ver- band m et die w aarheid te verstaan. En ook hier beantw oord die verskillende psigiaters die P ilatu sv raag ,w at is w aar­

heid’ nie eenders nie.

D it is ’n dw aling op eie stand pu nt indien gemeen word d at die fenomenolo­

giese epoché die psigiater in sta a t stel om hom op ’n neu trale gebied te ru g te trek van die teëstelling tussen bv. ,ware’ en ,valse’ psigose of ,egte’ en ,onegte’

skizofrenie. Indien P sigiatrie neu traal w&s, dan sou die p sigiater nim m er die onderskeidinge .norm aal’, ,abnorm aal’, ,gesond’, ,siek\ ,w aar’, ,vals’, ,afw yking\

ens. op die lippe kon neem nie!

Mag d aar psigiaters wees w at sulke grondbegrippe-ond’erskeidinge, ja hul hele roeping, „in U lig” sal beoefen!

P. G. W. DU PLESSIS.

P.U. v ir C.H.O.

KOERS 219

Referensi

Dokumen terkait

In ’n artikel oor die speelruimte tussen ’n fiksasie op die vrye wil van die mens voluntarisme en ’n fiksasie op ’n materialistiese predisposisie natuur/gene – determinisme bespreek

Dit is moeilik om vas te stel wie die bal aan die rol gesit het.24 ODS bet egter sleg.s belang by die uitwerking wat die diplomatieke bedrywighede agter die skerms op die vryheidstryd

1819-1820: Die Vyfde Grensoorlog begin met ’n aanval op Graham- stad deur Ndlambe se magte, wat byna in hul doel slaag; die koloniale magte dryf die Xhosas terug, en die gebied tussen

’n Voorbeeld van ’n belangrike predator natuurlike vyand op die derde trofiese vlak is die groen goudogie Chrysoperla pudica Neuroptera: Chrysopidae.. Indien hierdie proteien ’n

DIE HERM ENEUTIESE FUN KSION ERIN G VAN DIE BELYDENIS IN DIE N EDERDUITSCH HERVORM DE KERK Die Nederduitsch Hervormde Kerk stel in artikel I van sy Wet en Bepalings dat hy hom grond op

In Hofmeyr se heilsleer, in sy visie van die bekering en wedergeboorte, en by implikasie dan van die regverdiging, gaan dit in werklikheid nié om die nuwe begin van ’n lewe as ’n kind

WEER SO Dat ons nou 'n tweede' oorlogsverkla- ring kry juis op die tydstip dat die Ossewabrandwag weer dreig om die hele volk tot hom te trek, v.sral in die wer· kersgoledere, en·

Ol ,ssing hoe- lr hul U die tyd is om Uusland op sy J > lel< te s i't indien 'n ramp vit die werdd afge- weer moet word, word ~uit­ gespreek deur die blad ,'Review of 'Vorld