Redaksioneel
D ie Hervormde Teologiese Studies (H TS) is die vaktydslcrif van die Faiculteit Teo- logie (A fdeling A), U niversiteit van P retoria, en w ord uitgegee deur die Tydskrif- afdeling van d ie N ederduitsch H ervorm de K erk van A frika. B ogenoem de twee bene van die H TS word verteenwoordig in die sam estelling van die Redaksie deur- d at al die voltydse lede van die F akulteit Teologie (Afdeling A) die R edaksie van die H T S vorm en die direkteur van die Tydskrifafdeling as die sekretaris van die R edaksie optree. Die dekaan van die Fakulteit Teologie (Afdeling A) dien as voor- sitter van die Redaksie.
Die H T S stel horn ten doel om, in ooreensteihm ing m et sy stigtingsakte, (kyk [Gemser, B] & D reyerX F.J 1942, W oord vooraf en welkomswoorde. H TS 1/1, 1-3) op nasionale gebied diens te lewer deur die teologiese wetenskap te bevorder, ’n eie Suid-Afrikaanse teologie uit te bou en om sodoende uitvoering te gee aan die op- drag van die Nederduitsch H ervorm de Kerk van A frika aan sy dosente in die teolo
gie om in die kerk leiding te gee in die teologiese arb eid te r wille van die ver- kondiging van die evangelic. Vir dié doel word bydraes op die gebied van die teo- logic cn aanverwante wctenskappe ook van buite die kring van die Fakulteit Teolo
gie (Afdeling A) aan die U niversiteit van P retoria cn die kring van die N ederduitsch H ervorm de Kerk van Afrika geïnisieer en ontvang. V ier Aflewerings van die H TS word p e r ja a r uitgegee. H ierbenew ens word van tyd tot tyd addisionele Supplc- m cnta uitgegee w aarin monografiee in verband met die teologie en van hoogstaan- de w etenskaplike kw aliteit gcpubliseer word. Twee nom m ers h et reeds verskyn.
O n d er redaksie van J H B arkhuizen het ’n publikasie o o r die vroeg-C hristelike kerklied verskyn, gctitel Hymni Christiani. D ie twcedc handel oor die tekskritiek en -geskiedenis van die Nuwe T estam ent en is geskryf deur J H Petzcr, H ierdie publi
kasie is getitcl„£)ie leks van die Nuwe Testament. G edurendc 1991 verskynl die vol- gcnde twee Supplem enta, te wetc J H Potgieter se dissertasie oor die bock Joiia en P van Staden se sosiaal-wctcnskaplike studie van die teologic/ideologie van Lukas.
H ierdie publikasies kan by die Tydskrifafdeling bestel word.
ISSN 0259 9422 = H TS 47/1 (1991)
H T S 47/1 (1991)