• Tidak ada hasil yang ditemukan

Erkenning aan evalueerders

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Erkenning aan evalueerders"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

h p://www.satnt.ac.za 231 Open Access Page 1 of 1 Erkenning

Erkenning aan evalueerders

In ’n poging om die keuse van geskikte eweknie- evalueerders vir die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie te vergemaklik, versoek ons u om ’n oomblik af te staan om

u elektroniese por olio by h p://www.satnt.

ac.za op datum te bring.

Dit sal ons in staat stel om u belangstellingsveld en kundigheid beter te takseer sodat die voorgelegde manuskripte aan die geskikste eweknie- evalueerders toegeken kan word. Indien u belangstel om ’n evalueerder te word, word u versoek om die tydskrif se webwerf te besoek om as evalueerder te registreer. Om toegang tot u besonderhede op die webwerf te verkry, moet die volgende stappe gevolg word:

1. Teken vir die aanlynjoernaal in by:

h p://www.satnt.ac.za 2. Kies in u ‘user home’

[h p://www.satnt.ac.za/

index.php/satnt/user] ‘edit my profi le’ onder die opskrif

‘my account’ en k alle relevante besonderhede, bio-verklaring en evalueringsbelangstellings in.

Dit is goeie evalueerders- praktyk om u persoonlike besonderhede gereeld op datum te bring om te verseker dat ons gedurende u termyn as evalueerder vir die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie met u in aanraking kan kom.

Moet asseblief nie huiwer om ons te kontak vir verdere navrae nie.

Uitgewer:

Medpharm Publkasies [email protected] Tel: +27 12 664 7460

Die redaksionele span van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie erken hiermee die waardevolle, belangrike rol wat eweknie-evalueerders tydens die algehele publikasiesproses vervul – nie alleen in die vorming van individuele manuskripte nie, maar ook in die vestiging van die kredietwaardigheid en aansien van ons joernaal. Ons is daartoe verbind om alle oorspronklike, innoverende bydraes, wat vir publikasie aanvaar word, tydig te publiseer. Daarom is die identifi sering en keuse van kundige evalueerders, met belangstelling in die onderwerpe wat deur elke manuskrip gedek word, ’n onontbeerlike element om ’n tydige, produktiewe eweknieevalueringsproses te verseker.

Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om die volgende evalueerders vir hulle bydrae tot die vorming van hierdie uitgawe van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie te bedank:

Pieter Burger Izak de Vries Louis du Preez Catharine Esterhuizen Talita Greyling Jaap Hoffman Lesotlho Kock Ted Kroon Louis Marcus Johann Nel Russell Phillips Carla Pretorius F Radloff Andreas Roodt Jannie Rossouw Stefan Siebert Rian Stals Christa Thirion Marie van Wyk Stefan Warsink Johan Zietsman

Ons waardeer u tyd en bydrae tot die suksevolle evaluasie van die artikels.

Referensi

Dokumen terkait

South African Journal for Science and Technology / Suid- Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Modelling and simulation of the fatigue usage factor of y-TiAl alloy

'n Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese Program publikasie uitgegee onder beskerm- ing van die Suid-Afrikaanse Wetenskaplike Komitee vir Antarkticse Navorsing, Posbus 395, Pretoria,

Jeug- herinneringe van Suid-Afrikaanse skrywers is die resultaat van ’n uitnodiging deur die same- stellers aan gepubliseerde skrywers om ’n kort teks te skryf oor die wêreld van hulle

Burger kies die volgende vier bedieningsterreine vir ʼn gemeente as terreine waarbinne die totaliteit van gemeentelike aktiwiteite behoort te val om uitvoering aan die gemeente se missie

Voorgeskiedenis Die doel van die Suid-Afrikaanse Geneeskun- dige Diens is om mediese en aanverwante on- dersteuning aan die SAW te verleen, Om aan die doe I te beantwoord, moet aan

Hoewel die aanbieding van hierdie voorgestelde leerinhoude vir die leerlinge voordele mag inhou, kan 'n verrykte klasmusiekprogram veel meer geleenthede aan aile skooltoetreders bied om

Die SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie se besluit om die vierde uitgawe Desem- ber 2009 te wy aan ’n spesiale uitgawe oor Ontoereikende wiskundeprestasie: Uitdagings en

Tiedt Laboratorium vir Elektronmikroskopie, Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O., Potchefstroom, 2520 Die SAPPNO- Suid-Afrikaanse Plantparasitiese Nematode- opname program is in