'.;.;
UNWERSflEITS~J9110TEEK UNIVERSITEIT VAN STFlLENBOS(1
mLIGTJNG
~ FEBRUARIE
1956 -
1. BEHOUD VAN WAT KENMERKEND IS VAN STELIENBOSJH VERAL WAT
BETREF DIE OUER DEEL DAARVAN:
(a)
(b)
Die Raad bes te e baie aandag aan hi erdie vraagstuk en weni pogings aan om wat kenmerkend is·te beskerm .te en neigings am , s.Iegs pers.oonlike of :finansiele belange te Laa't ge'Id.. In Uit- . nodiging is ontvang vandi e Nas.Lonal,e Monurrerrbekommi.aeae om
die saak op sy volgende -byeenkoms in Kaapstad te bespreek. Op die oomblik is die Burgerhui s en sy behoud op die voorgrond om- I dat verwag word dat binnekort met die aanbou van nuwe magi-
straatskantore op die- -vorige eiendorn van die Rynse Sending- gemeente aan die wes tekarrt van die Braak "n begin gemaak word, Die Raad het besluit om aansoek te doen vir die oordrag aan
hom van die Burgerhui s .of vir die verhuur daarvan vir 'n tyd- perk van
99
jaar.Saam met die ou Rynse kerk, die Kruithuis en 'n aantal ander geboue vorm die Burgerhuis nog In sierlike argitektoniese afronding.wat "n eie karkaterverleen aan die Braak - wat
onlangs nog beskryf is as "miskien tot vandag toe die mooiste dorpsplein in die land". Daarom is dae Raad oortuig dat elit sy plig is om te sorg dat die gebou nie platgeslaan word--'nie.
Dit sal natuurlik 'n aanad.en.Lfke bedrag kos am dit te herstel soos dit oorspronklik beplan is. Nadat die gebou herstel is, sal die Burgert.ui,s volgens die voorneme van die, Raad vir een of ander Mtlllisipale doel, gebruik word.
. .. . " , .
Wat die Kruithuis betref is die Raad gretig am we,ereens daar- In begin te maak met die uitstalling van In aantal in- teressante oudhede ~
sy
besit Wat goed iridie gebou sal pas.Miskien is di t interessant om 'hier Lets van die geskiedenis van die geboutjie te vertel, soos deur die Histories~ . MonUITBnte-Kommissie opgestel:
2//
••••••- 2 -
"In die onstuimige dae van die laaste kwar-t van die ag- tiende eeu het die Goewerneur en die Politieke Raad van Kaapstad tot die gevolgtrekkirig gekom dat ' dit wenslik v.a.s om aniImmisie in
Stellenbosch te' bewaar-; : . "Die toes'temming-"vart'd'ie Here Sewerrbd.en is na behore gevra en toegestaan enidie Politieke Raad kon voortgaan om die Landdros en Heemrade rvanB'tel.l.enboech in kennis te stel van die besluit om 'narsenaal of magasyn in h.:ul gebied op te rig.
·"·'c·'- ."Die'-'Landdros' en Heemrade"'is' vez-soek iornbehu.Lpsaam te wees
met die aanwysd.ng van fn ges ki.kte ter-rean, .Daar hef In inspeksie in loco plaasgevind en die tier-rein by die Laagate. kant, van die Braak, die 'tlexercitie veld" van d.aazdLe dae het a;Lgemene byval gevi.nd, In daardie dae is die terrein beskryt' as oop en uit die, pad maar nog- .tans s.igbaar- van die dor-p iaf (Ilvrye en af'gelegene doch t.evene in het oog ,9-8zes dorp zynde").· .
Aangesien die regering van. Kaapstad self soveel bouwerk gehad het, is daar'besluit dat die Landdros en Heemrade van Stellen- bosch tenders vir 'die oprigting van die gebou sou
vra
e Op die ver- gader-.l.ng van die Heemrade wat op 7 Oktober 1776 gehou is, is die 'tendervvan Phillip Hartog en Lambert Fick vir 900 floryne (Indiese valuta) vir aanbeveling by die regering aangeneem en in Noverrber :t7}6 is- die fondamente van die- gebou gereedgemaak. Die gebou is.0P 5'
Mei1777
volt.ocd., .Hierdie jaartal asook die letters V.O.C. (Verenigde Oost-Indiese Compagnie) is nag op een van .,die gewels te saen ", 2. ,UITTREK..SEL UIT
au
NOTULE:Huidige inwoners van Bte Llenbosch sal sekerlik met belangstelling die valgende stukkie geskiedeni s lees in verband met die naamgewing van die OU strate in ons dorp:
II D6nderdag den 19 Maart 1818.
'fSavonds ten 7.uuren ter Drosdye present de Weledele Heer Daniel
"Johannis van Ryneveld, LEinddrost: - de Secretaris, Petrus Canzius van Bl.orrmensbedn , de gezwooreri landmeter Willem Fredrik Hertzog:
en den fungeerende klerk van den Heer. Landdr'ost Francois Roas
,
Janfs2000.
3// ...
- 3 -
De Heer landdrost .conmundoeez-d, dat reeds by Gouverments letteren van den 24 November 1810 ten Secreta~e zich bevendende, geordermeerdwas, de straaten van het porp" van naamen te voorzien, zonder-d at sulks to heden ter executie was ge Legd en pr-oponeez-d, am zulks tbans te doen plaats grypen:-n
, (Dan word die name Van die strate en pleine genoem met die heropvolgende verklarings): , ,",
•..•~..--• • - ~• • _ . - . _ _ •• _ .... < . -
"De Dorp' s Straat draagd zyn naam om dat zulks de capi
t.-
taalste straat is~ ,
De
Kerk's straat om dat derselve over de Kerk is geed.tueer'd De Plein Straat om dat derselve af' ty69rn<;l9J.I!~t~'_-pl~in iritkwaam,De Droscly's straat om dat derselve tegen over de Drosdye is ge sa.tueerd,
De Ryneveldrs straat naar de tegenswoordige Landdz...cvt , en zynedeleGrootvader, die alsmeededie functien alhier haClde' bek.Leed , .
De Andringat'~,:S:ti:'aat naar den landdrost van dien naam. , De BirdIs straat naar de Gouvermen te Secretari s van d.Len naam,
De Molen straat, omdat de molen ill derselve is, gesitueerd.
De Dorp steeg, om dat zulks de eenige steeg waa de welke zich thans in ' t dorp bevrind., _ .,..._... ,- ,..-'.' --
De Blom straat naar de Secretaris yan Blornmestein.
De Alexander straat, naar de 'Gouverments Sec+etaris~
Alexander. ,
De Brouwer's straat om dat aldaar nu een Bier Brouwerye wordt geexerceerd.
De Her-te Straat, naar de landmeter van het District Hertzog;
De Papegaady ' s Straat naar de berg van, daen ,naam, de we.Lke achter derselve legt.
, Het Charles Plein, naar de tegenswoordige Gouverneur Lord Charles Henry Somez-set ,"...·
Het Molen Plein naar de aldaar zich bevindende roo.Len,
A_ _HetKorungs Plein om dat zulks tot voornaamste Plein van het Dorp is.
De Markt, am dat men het voornemen heeft, a.Ldaar- een markt
opterachten; :,,:,. '
Ret van der Riet' s Plein naar de voorma.lige Landdrost van dien naam. '.
4// ...
~ present,
P. van BLorrmes'tean, Secretaris.tt .
(' .
- 4 -
Het Singe1, am dat zulks een wandeling hall rond het dorp uatmaakt,
NUWE HOME BRUG:
Die werk het so ver- gevorder dat geskat word dat die brug binne die vo1gende twee maande k1aar 'sal weea,
4.
DIERE WAT RONDLOOP:<'
Klagte neem toe insake diere wat :rond1oop sander
I' oppasser en die tuine van' die pub1iek beskadig. Die stads- raad vestig aandag daarop dat sulke diere op Bergzicht geskut kan word. Diere wat op Munisipa1e grand sander oppasser rond- loop, sal van Munisipall teitswee geskut moet word.
5.
STANDBEELD VAN WYLE PROF. J. 'DU PLESSIS:Daar is ree1ings getre:f dat die standbeeld op 20 en 21 Februarie 1956 na die tuin van Phillimore Huis verskuif wcrd."
6.
VERBETERING Vlili DIE' TELEFOONDIENS :.. Die Minister van Pos- en 'I'e.Legr-aaf'wese het die Raad in kennis gestei dat hy gevvil1ig is om In afvaardiging op 18 April 1956 te woord te staan insake die verbetering van die tele:foondiens en om die instelling van In outornatiese stelsel te bespreek,
7.
llJENTING TEEN POKKE-Daar- is aansienlik g;ebruik gemaak van die ge1eent- heid om" teen'pokke Lngeent; te word. Die syfers (Inentings deur geneeshere indiwidueel t.oegedi.en, uitges1uit) is soos vo1go
. . Kleurtinge Blankes Totaal•.
Magistraatskantore 1094
901 1995
Gesondheidsentrums 7105 2016 9.121
Sanatoriwn 866
434
13009065