• Tidak ada hasil yang ditemukan

9781776073146 Gr 3 Pret met Afrikaans EAT Werkboek.indb

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "9781776073146 Gr 3 Pret met Afrikaans EAT Werkboek.indb"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Notas vir die onderwyser of ouer

In Graad 1 en 2 is die kind bekendgestel aan die basiese Afrikaanse klanke. Heelwat van hierdie klanke stem ooreen met klanke in die ander amptelike tale, en die kind het waarskynlik die eerste klankwerk en lees in Afrikaans redelik maklik baasgeraak. In hierdie werkboek word die basiese klanke eers vinnig hersien, en dan word die moeiliker nuwe klanke en die eerste eenvoudige spelreëls stap vir stap bekendgestel, geoefen en in taalaktiwiteite toegepas.

Om die spel- en sigwoorde met die kind te oefen, het u onder andere klankkaartjies nodig. Daar word daagliks in die klank- en leeslesse met klankkaartjies gewerk. Die kaartjies word op bl. 93 en 95 verskaf.

Hoe om die klankkaarte te gebruik

1. Knip bl. 93 en 95 op die stippellyn los. Moenie die bladsy uitskeur nie, want dan gaan die boek later uitmekaarval.

2. Vir hierdie week knip u net die enkelklanke in los klankkaartjies op. Sit die kaartjies in ’n stewige plastieksluitsakkie want dit gaan dwarsdeur die jaar gebruik word.

3. Bêre die bladsy met die res van die klankkaarte. Die geheim van suksesvolle woordbou en klankwerk is om nie al die klanke gelyktydig vir die kind te gee nie, maar eers wanneer die klank behandel word. U gaan dus elke week die volgende groepie klanke uitknip en aan die kind uitdeel.

Werk elke dag net met die klankkaarte wat tot op daardie stadium voorgeskryf is. Gaan soos volg te werk:

• Flits die kaarte en laat die kind die klank vir u lees. Onthou! Die klank wat die letter maak, word uitgespreek, nie die letternaam nie. Voorbeeld: m is mmmm en nie em nie; k is ki soos in kis en nie kaa nie, r is rrr en nie er nie, ens.

• Noem ’n klank en die kind soek die klank tussen sy/haar letterkaartjies uit.

• Kies 2 tot 3 klanke wat nie noodwendig ’n woord maak nie en noem dit na mekaar. Die kind soek die klanke en pak dit in die regte volgorde uit.

• Bou ’n woord uit die woordlys (sien bl. 91–92). Die kind lees die woord wat u gebou het en gebruik die woord daarna in ’n mondelinge sin.

• Noem ’n aantal klanke waaruit ’n woord in die woordlys vir die week bestaan in die regte volgorde. Die kind soek die klanke, pak dit in die regte volgorde uit en lees die woord. Kan die kind die woord in ’n mondelinge sin gebruik?

• Noem ’n woord uit die woordlys vir die week. Die kind bou die woord met die letterkaartjies en gebruik dan die woord in ’n mondelinge sin.

’n Woordlys vir elke week word op bl. 91–92 verskaf. Elke woordlys bevat slegs klanke wat die kind tot op daardie stadium ken. Moenie in Week 5 byvoorbeeld Week 7 se woorde met die kind probeer bou nie, want die kind sal nie al die klanke ken nie.

Oor hierdie bladsy: Indien u die Nuwe Alles-In-Een-reeks volg, word hierdie klankkaarte reeds vanaf Dag 1 daagliks gebruik en die klank- en spellinglesse word stap vir stap vir u beskryf.

Klankkaarte 1

Klankkaarte Week 1

9781776073146 Gr 3 Pret met Afrikaans EAT Werkboek.indb 1

9781776073146 Gr 3 Pret met Afrikaans EAT Werkboek.indb 1 2022/09/09 12:382022/09/09 12:38

(2)

Oor hierdie bladsy: Oefenbladsy 1 sal u help om vas te stel of die kind begin-, middel- en eindklanke in die Eerste Addisionele Taal kan raakhoor. Terselfdertyd word woordeskat uitgebrei. Hierdie bladsy bied skriftelike vaslegging van die werk wat mondeling op bl. 2–5 in die Nuwe Alles-In-Een Klankboek vir leerders behandel is.

Prentwoordeskat: Opdrag 1: pen, pan, tol, pil, pop. Opdrag 2: pop, bal, bok, wol, son. Opdrag 3: hen, pan, pen, son, vis.

1. Gebruik die sinsraam om woorde in te vul of sirkels te trek om die woorde wat by jou pas. Jy kan ’n sirkel om meer as een woord trek as meer as een woord by jou pas.

Skryf jou naam en van hier in: .

(Dit gaan die titel van jou paragraaf wees.)

My volle name is .

My familie en vriende noem my .

Ek bly in .

My hare is swart/bruin/blond/rooi/lig/donker en kort/lank/reguit/krullerig.

My oë is blou/donkerbruin/ligbruin/grys/groen/swart.

Ek hou van lees/swem/krieket/skryf/tennis/netbal/atletiek/musiek/

teken/dans/rugby/sokker.

Is daar nog iets waaraan jy kan dink wat nie hier genoem is nie? Skryf dit hier neer:

Hierdie jaar gaan ek .

2. Gebruik nou die sinne om ’n paragraaf oor jouself te skryf.

Opdrag 1

1. Benoem die prente. Watter klank hoor jy aan die begin van die woord? Skryf die klank in die klein blokkie.

2. Watter woord pas nie? Trek ’n kruis oor die prent.

3. Skryf nou in die vier blokke die woorde wat by die ander vier prente pas.

Opdrag 2

1. Benoem die prente. Watter klank hoor jy in die middel van die woord? Skryf die klank in die klein blokkie.

2. Watter woord pas nie? Trek ’n kruis oor die prent.

3. Skryf nou in die vier blokke die woorde wat by die ander vier prente pas.

Opdrag 3

1. Benoem die prente. Watter klank hoor jy aan die einde van die woord? Skryf die klank in die klein blokkie.

2. Watter woord pas nie? Trek ’n kruis oor die prent.

3. Skryf nou in die vier blokke die woorde wat by die ander vier prente pas.

2 Oefenbladsy 1 Oefenbladsy 1

Week 1

9781776073146 Gr 3 Pret met Afrikaans EAT Werkboek.indb 2

9781776073146 Gr 3 Pret met Afrikaans EAT Werkboek.indb 2 2022/09/09 12:382022/09/09 12:38

Referensi

Dokumen terkait

Net waar die enkeling se gewete self deur die woord van God getref word, versamel God sy volk uit Jode en heidene vir sy sending in die wêreld Ebeling 1960:510, 1983a:40, 46, 1983d:106,

Wanneer ’n familielid in die een of ander nood verkeer, is dit sy naaste bloedverwant – sy לאג – se verantwoordelikheid om hom uit die moeilikheid te help.10 Maar nêrens in die

In Flgure 8.1 1.1 ea 8.11.2 word hierdie resultate weergegee en uit die grafieke is dit duidelik dat dam 'n bepaakle volgorde in die deaktivering dew die onderskeie Lewis-basisse en

Fischer 2001 verduidelik anologie in Engels deur uit te wys dat ʼn spreker somtyds die woord brung sal gebruik eerder as brought as verledetydsvorm, aangesien dit eenders is aan ander

Die uit- werking van die vrees op die geliefde word ook in terme van ’n gebrek aan sig ver- woord: beminde beminde nes ’n verblinde mot jou stil vrees by die nag se ruit Die gedig

Maar vir die literatuurhistorikus om ’n unieke beweging binne die stroom van werke in wat Rob Antonissen nog die “ontwikkelingsgang” van ’n literatuur kon noem, te identifiseer – dit

In ’n paradoksale vergelyking, in ’n ander gedig “toe sê die dief vir die vrou en die kind”, vertel die dief hoe die gedig sy honger en dié van vrou en kind sal stil: toe sê die dief

Iets van hierdie aanvoeling vir poësie wat ‘opgevoer’ word voor ’n gehoor en die konneksie met ’n groter gemeenskap van digters voel ’n mens aan by die lees van die gedigte in sy