• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die doel, inhoud en metode van die kunsonderwys aan die Transvaalse laerskool : 'n histories–kritiese studie

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die doel, inhoud en metode van die kunsonderwys aan die Transvaalse laerskool : 'n histories–kritiese studie"

Copied!
11
0
0

Teks penuh

(1)

-11-

HOOFSTUK II.

PRIMITIEWE EN KINDERKUNS.

1. Inleidin~.

Die erkenning van

•n

primitiewe kuns met

sy

ho~

estetiese kvvali tei t is. nog betreklik j ~nk. So ook die er- kenning van 'n kinderkuns, Die nuwe belangstelling het.ook

tot die ontdekking van •n· definitiewe estatiese verband tus- sen di•3 primi tiewe 8J?. die kinderkuns gelei. As gevolg hiar- van h$t die invloed van albei kunstipes op die moderne kuns al hoe starker geword. Dit bly egter nog 'n vraag of so 'n invloed •n verheffing van die westerse kuns meebring, want in die omgekeerde geval bring dit •n besliste agteruitgang teweeg.

So was byvoorbeeld die kontak van die Afrikaanse inboorlinge met die westerse beskawing die vernaamste rede vir·d~e ontaar-

. 1)

ding van hulle werke. Die nuwe belangstelling in albei kuns- vor.ms het egtor 'n groot invloed op die moderne kunsopvoeding uitgeoef.en.

2. Primi tiewe Kuns .. ...

-

....

-

.. -,.... ...

a. Pr:h!lli ~i~life~ __ !}:uns i~~,!ca.

(i) In sentraal Wes-Afrika~ langs die kus en in die riviervalleie van die Niger en Kongo, en·in ons eie land lewe •n groat aantal pr~mitiewe inboor~ingrasse wie se oarsprong en_geskiedenis nog taamlik onbekend is. Sommiges iS nomadiese rasse, andere landbOUGrs, maar feitlik almal is jagters en krygsmanne. Elke stamgemeenskap het sy eie ken- merkende kuns wat voortspruit uit sy leefwyse, denke~ geloof, gevoel en beskikbare materiaal. Feitlik almal het 'n animis- tiese godsdiens wat uiting vind in rituele danae met veelkleu- rige kostuums en fantastiese maskers. Hulle werke verteen- woordig 'n sienswyse wat tradisioneel is en wat deur almal verstaan word, hoewel die oenheidsbegrip soms verlore raak.

Die we:rke word gekenmGrk deur 'n vaardigheid en 'n antwerp wat

---

.. ~·--...,. ..

-

... -~--... ·

····---

Gardner: Art through the Ages, 564.

(2)

vir die vreemd~ling baie abstrak mag voorkom9 maar wat vir die inboorling vol betekenis is,

(ii) 'n Tipe primitiewe kuns wat van e bogenoemde

.

.

verskil? vind ons in die Boesman~kuns. · Hulle is.nomadiese jagters wat in semiwoestynagtige streke geswerf het. Die on-

de~~erp van hulle kuns was die erew~reld en -lewe. Die Boesmankuns is uniek in die opsig dat dit 1n ge~s van kameraad- skap met die dioere ui tbeeld en nie 1 n houding waarin die dier verag of vertroetel word .nie. Hulle god Kaggen byvoorbeel~

wat onder die eland gelewe het, was'di~ god van beide·die mens . en die dier. 1 ) Ka:meraadskap met cUe diere is dus die. gees

wat uit hulle kuns straal - dit is meer as slegs 1n weergawe van diere. Hierbenewens word die kuns gekenmerk deur 1n een- voud, soda t selfs · 1 n kind die betekenis kan verstaan.

b. Kenmerke van Primitiewe Kuns.

(i) Prim~tiewe kuns kan beskou word as die suiwer ste en opregste vorm van kuns, omdat dit deur religieu-...

se idees en geestelike ervarings besiel is, en 0mdat di t o·n- selfbewus, onselfsugtig en na~ef is;

Kuns is die resultaat van 'n behoefte om iets te skept om 'n storie te vertel1 eri die grotbewoners was kunstenaars in die ware sin van die woord. 2 ) · Taal is vir hulle te ab- strak,· daarom gebruik hulle ·ron prentetaal. Hulle produseer uit die verbeelding en kopieer nie van die natuur nie; die verbeelding word geleidelik deur die geheue vervang, Hoewel die tekeninge van diere baie natuurgetrou lyk, sodat ons selfs

. ..

die soort kan erken, is die feit dat oak die getrouste weer- gawes in grotte gedoen is voldoende bewys dat die primitiewe

.

I

kunstenaar onmoontlik van die natuur kon afteken maar dat hy op sy geheue en verbeelding moes staatmaak,

(ii) Die impuls tot grafiese uiting het dus sy oorsprong in die behoefte vir emosionele ontlading en in

1. 2 ..

Battisg

Winslow~

South African Paint Pot~ 11.

Art in Secondary Educatio:n, 166,

(3)

dio ples~er wat uit diG vergestalting.van •n emosie voort~

spru.it.

rodds on

Die primitiewe lcunstenaar skep dus om biologi~se

e met diG spesif~ek;J doGl om plesior en genot by

ander te wek nie,

...

(iii) Verhoudings- en persp0ktiefuitb0elding is vir hull0 van minder bGlang ~ hulle wil in:

instansie alle;;:;n di t ui tbeeld wat vir hull•::: bGlangrik is, en 'n oordr;yvving van essensi~le kenmerke bring dikwGl.s vur- wronge vcrhoudings me~. In die twe plek word diepte w0l

.

.

gevoel mt:.ar di t spre::Gk nog nie in so 'n :mate tot div siel dat dit 'n behoefte vir diepteuitbeelding uitl~k nie; daar- om word figure dilcrrels opmekaar gGtGken a,s l:lnigst.::: aanduiding van di~pte. Die primi tiewe kunst.-:::naar t0ken dus· nie soos hy sien nie maar soos hy dit ken, byvoorb0eld die vooraansig van

o~ a,p •n profiel.

(iv) Vir 0.i(-:J int(::llek is dac:l.r in di(:: primi-

tiev;e kuns gr:-H-'ln plek nie. Sy kuns~ dit ~il se dit wat hom

b;.:;;haag as vGrsiering r be8lds;?raak

at·

musiak7 v· . .;rbeug sl~gs sy fantasio.Edele,vorhewe en transcnd~ntale· kuns sou ho.m of glad nie of alleen dan bt)ha&g wannE:.h.ir di t deur hom op grond

vs.11 •n ontwaakte intalligensi.J b . ..::gr;y-p ':wrd.

VGl"11l.O~ vir dic belov1ing van 011s y.:;rh~we kuns v .... r .. ;;is ·:~·ord ~

dat diG primi tiewe geGn pl~.;;si•3r. daarin ka.n vi:n(1 :n.i.~. 1\ 1

3.

a~ g_~'JZ:~~-as ~-~nti t•::Ji.

t,

o_p__~i~~:;~.:f . .!.

( i) Naas hierdi8 p:rimi timve. kuns b(·.ls·taan c1aa.r 1 n kindorkuns wat beskryf kan ~.7ord as di (-j o:pu:<lb:::ring vo.n

'n lcind so goes en siel • . Dit moGt .as 'rt <::ntit;::dt op sigs0l:f mot sy eie wette en kenmerke baskou Tvord.

mi ti.Jwe is ook die lrinclr::rkuns 1 n suivver en opr~jgte vorm van kuns, om.dat di t deur ge8steli.ke ervarings besiGl is; dit1 ui ting is by die kleinkind nai.ef.. en onselfbewus en hy be·- kommer hom nie oor kunstegniek nie.

1. Poore~ Art's Place in Education. 28.

(4)

-14-

( ii) As d.iv bloGi tyd van diG kindGrkuns in 'n m~.:ns so lowe vc:.:rby is, sal di t nooi t woor v::..:rskyn nie.

Dio krisis troo govroonlik op l..\i . .;; oudordom. van 14 j aar in~ di t is dLJ tyd vcm diG ontvrakcmde intGllek, 011 hi0rna kry ons die kuns van cliu vo1vvasseno. TydJns dio oorgang van kinder- na volwasse kuns is di:;:; kind g'->hc(:;;l 011 al a:fhanklik v~n Gn word hy b.:.:;h\.)dr duur sy omguwing on opvooding .. Dit hang van hior-

dL~ fakt"re af of diG talunt van 'n lrind latGr in ':n nuwe vorm sal ontluik of g0heol on al sal v~rdwyno Prof. Cizek buwoor dat dia ontv-rakond.e intellek die vrougd'~ . in di8 onbe- wust-:.:Jliko slrG:pping van dio vroe~ kind;_,rja!'G vCJrnietig; 1,0hild-- ron b.::womu s0lfcri tical. '1 1 ) w·anne8r ons dan van kinder-

kuns praat ~ hct ons to clod:n nut die kuns van did kind tot die oudordom van min of m•::;ur 14 jaar.

b • 1C.:;nm,·:,rke •

'"""-'--

... -.,...,..,_,_,~---

(i) Hic.rdie kinderkuns toon 'n groot oor-

bruiko van lyn sn pr_.rs:pc:ktief aang•;;:leer het ni& •. Net soos

:..inS g,:Jr.om:,11ise:-:::rc1 . .-~11 onv .Jrstaanbaar lyk. maar vir 1:liu inboor-

·;_ing vol b·:. tGkvnis is, so hot ook dio kind in sy Jc:::;J;:;,:;n'N')rk

1n '!::::od. .. , v:::<J .. 1 sy 0ie vmt ook

uniV8rS\~Gl

blyk: to YroGs. 2 )

Di t b.:::;::us :1s.n ook blykbaar o:p faktoro •::rat by alL:: mens(:; aan-

.~:lk8 kind bosi t 'n sk.0ppingsvermo(3 •.'rat all&Gn in graad v ,rG1dl. 3 ) Hy ·voal

di1£~

bohoefte om hom t:.-.1 ui t t om d,.:;urmicldel van. 1 n ·I)ront,:;taal wat vir hom nio so abstrak soos gGsproko

~aal is ni~~ 'n storio to vortel.

( ii) In sy kuns ~ wat dan as· 'n :prunt0taal

b :;skou kan uord, d0...:.l did JJ:ind m.G\.:.J v.rat lly vroot en soos hy voe1 on nio soos hy sL .. m nie; hy produseer ui t di~ verbeel-·

ding on kopieor nio van diG natuur nie.

1. 2.

3.

Viola:

T.a.p., T.a .. p"~

Child Art~ 62.

16.

28

en

45.

(5)

-15-

word geleidelik vorvang dour visuele geheue 'Nat by die kind '

Kentnerl~ende eienska:ppe v;ord beter ont- hou a.s die.) geheel en dien oorecnkomstig ook geteken; daaro:rn.

h;:;;t \li:::; klC::in kind ook geen gevoel vir korr·3kte V-3rhoudings, en pois)ektief nie. Ook <'lie gewoonte om monse en diere in :::;rofiel., t() t.clken,. is primitief en kenmeJ:'ke:nc1 van die oorsprong v::.n1 -.1. i .,,, kun:J • ( O:ns dink b;yvoorbeeld hie!" aan die ;tgiptiese kuns.) :_.envoud in die :voorstelling van iets maak di t vir die kinc3. maklih::er verstaanbaa~. Net so kon byvoorbeeld

};:Jri:rnitiGwe Sjinese boere nie in 1:n voorstelling van diere wa"i .op 'n morL:rne natuurgetroue manier geskild.1.:;r ~s ~ bekende diere

h0rken nie. 1) "

( i'ii) S ::~• . . • _ ! .

OOS CLLI.3 prlm~ Gl8W8 mens stre1.ve ook die

kind in sy kuns nie na .intollektuele gGnot nie maar na ·\::'lste- tiose nlesier vrat ui t die skeppend.e. srvaring self voorts:9rui t.·

:Jie · intGllelduele aspc3k \'{Orc.1 dus ook in c1i.::: ki:nc10rlruns bui te

as intJllsktuele genot strowe.

Prof~ Cizek beweur dat dit nia r3da of

Die uit-

ma~r die konsep was misterieus. Uit di~s3lfd~ misterieuse ko:.:-:.

;.'~i0 l::irid~~rimns.

2 bns moet ·ons dan inleef ... in die kind se. kuns

bolswing on dit niG vo::..gens

"--

..

( '·infiihlung). -~~n app3al to the intelloct or th0 aosth0tio sGnse bec:om3s pleasurable in that degr00 in which its quality has boon

roaliz~d."3)

1. Violag Uhild Art, 1·6.

2. T.a.:p. ~ 55.

3. Poor:.3 ~

:u-·t'

s iJl.:.0.0G in. -~·::::~ ,(tUCccvlOn~ \~J-· 21.

(6)

-16-

4.

Ooreenkoms en Verski1 tussen Primitiewe en Kinderkuns.

a~ 0oreenkoms.

Tussen die primitiewe en kinderkuns bestaan dus 'n groot ooreenkoms ten opsigte van die vo1gende p~teg

\i) A1bei kunsuitingvorms is die res~1taat van tn aangebore ske:p~.;'}?;sver.ffio~· elJ. ui tingsdrang, di t word besie1 deur

este1ike ervaring.

(ii) Albei produseer uit die verbee1ding en ko- pieer nie die natuur nie.

(iii) Hu11e beeld eers e meris en dier af omdat dit lewende wesens is wat beweeg, Wanneer p1ante afgebeeld·word, is dit 1n teken van rypwording; daarom kan Egiptiese ~uns by- voorbeeld nie as suiwer primitiewe kuns beskou word nie.

(iv) Daar.is feit1ik geen sprake van sintese of kom- posisie e.

( v) Ui tbeelding van perspektief word v.eronto.gsaam;

daar is 1n ~~ns~ynlike onvermo~ om ruimte voor.te ste1.

(vi) Verhoudings verski1 van die aanvaarde inte1- lektuele standpunt van volwassenes.

(vii) 1n Ontwakende inte1lek vernietig die plesier in onbewustelike·skepping van die primitiewe sowel as die

k~nderkunstenaar.

·b. Verskil.

Dit dan voorkom asof albei onder een en dieselfde vorm van kunsuiting geklassifiseer

.

. word. Omdat

daar egter belangrike ·wesensverskil1e bestaan, moet ons hulle as onderlike kunsuitingvorme beskou.

(i) Die primitiewe mens se kuns ondergaan nie

so 1 n metamorfose s,o·os ons di t by ons kinders ken nie waar die manier van ui ting 1 n tieke en totale ve·randering ondergaan

nie~)

By die primitiewe kind is obk die puberteit 1n na-

s

moderne beskaafde kind. Omdat tuurliker proses as by

hy in sy ontwikkeling deur intellektuele vor.ms en eise van

~---~---

1. Viola: Child Art, 62.

(7)

-l7-

buite belemm.ar word nie~ ondorvind hy die brauk ;nia·in die mate soos laasgenoemda nie.

(ii) Die estetiese vorms en wette van ons kinderk:uns verandor Gn on.twikkel soos die kind groei en ouer

word, tOl'"'VlYl die van di~ :primi ti8we kuns konstant bly; daar is ge:.:;;n geleio.elike veranderlilr:heid van vor.ms nie. ·

(iii) Die primitia~e kV.ns is in 'n mate ryp in sy ti.:lgniek tor'NYl d.ie kind sy weg na die rasul taat ·gedurig moot probedr vind. Die Eoasmantok(.maar of Bantubeoldhouer byvoorbeeld ken dis eienskappe van sy materiale en die moont- likhede van sy gereedskap en ga~n volgens 1n vaste metode te

(iv) In die primitiei'Ye kuns 1:vord emosies van •n taa.mlik e;:mvoudige natuur ui tgebeBld ~ maar in die kind.erkuns tl""Of ons gc;voelens Ylat meGs-tal nL~ bewustelik g.Jfor:muleer is ni-3. 1 )

DiG OntYTikkelingstadia in C.ie Kinderlruns.

_ _ ,. ____ ,_....,.., ... ~ ... - ... --~-· -~-... .-.... -.. - ... ··--·"'··h •. -...~ ... __ ... .--.. - - -

a. - . . . Di0 ... --.~· Stadium. ... _ ... _...,"' ·~-.... - . ... ~ van ... ~ •••• ....,-.. , ... E:.:::..nt.:-~ring ~ .. .,_ .. '¥_ ... ..._.__, ... , .. · - ... ,._..,. Em Krabbel;; ( --~ ... , 2-5 jaar). ~ ... ~--~---- -

Vana:f die·ouQ,erdom van o.mtrent 2 ja.a.r is kinders net

hG.n t-~!ring. In di·.J bdgin is die pogings slags s:pii1ulboYregings •

. 0\,l.S ka.n bGi?ldGr ':'torc1 dat k.uns g·~bore word uit die spc;;olim:puls., SoJra die vorband tussGn die beweging van dio ha11d en die re- sul tae.t begryp '.:vord) skep die kind bebae in clie trok van

lyno. Die kr.abbelperiode het begin, wat doels 'n spierakti~

witait en deals •n uiting is. Die kind krabbel scndGr 'n voorafbepaaldo doel en wil iets ui ter r:at hy nie in woorde kan doen nie. Sommige kindors •2Jksperimenteer langer as an- dere voordat hulle c1o;;;lbevvus begin o.m ie"'cs te maak. So::lra die balangstelling en plesier van spel ter willa van die akti- witeit oorgaan na die resultaat van die lyntekeninge begin dit vir die kind 'n ander petekenis kry. Hy soek nou in die

Viola~

24 ..

Uhild Art, briGf van K.C!. Murray aa:n W.Violat

(8)

-18-

eerste plek bevrediging in ritmiese herhaling; lyne of klGu- re word rit:tnies herhaal. Die govoel vir ritme vorm dan ook die oorsprong va~ alle kuns. In die tw~0de plek bring die kind voort ui t' n kinostiese. of dinamiese behoefte; hyself is vol t>ewe5t1»:g 'en di t s oe,k 'n ui tweg. 1 ) Sy '.3<:;rs to p ogings is dan die tekening van mense on diere.

b. ~; .~ f5t,aii;i um van Simboli.sme en SkGmatiose

~ekenwerk,(5-7 jaar) •

. . _ , . - - . . . . - . , , _ _ _.._..._,.._.._...,~.__...._ _ _ _ , ... _ _ . . __ ...___~-_ ... -..4-.w .__.,~ •• -• .,_,...__... ----~--"" - -

Waar dio hantoring van clie meo.ium sy Gerste stap tot vrye ui ting was~ daar v0rtel sy prunt~ l'lOU 'n storie, hoewel sy sketse en kleurkolle Yir ons nog onvorstaanbaar

voorkom, Soos in diG geval van clie :primitiGwe volk gobruik hy hier sy eie kodo en konvonsiDs, 1Nat ·vir hom betekonis het

en Y..rat ook deur and0r kindors vc:;rstaan vrord.

stadium slasn die-; lLind mi_n ag op hoe hy iets teke·.n; hy stel alleen belang in wat hy uitbeeld. 2)

lynG an onvoll~:~dig get.akc;n .. Daarom ·,.vorcl d.i t 1 n sk0ma genoem.

_ :OL:; kind voeg de;t.o aanmakae.r _soos hy dit onthou ~:m ·da;~1.rby

gaan hy solektief te werk; dit wat vir ho:m b-::lc:mgrik is,

Dole va~ die liggaam word byvoorb<;:(:)ld .;;..:::n na d.L:. ana:.:;r v&.i.'l.

voor af in :profit)l geteken, soda.t eiena.?~rdiga Iih:mgs(:,ls van vooraansig- Em profielportrette on·tstaan.

c. Di0 Re~isti~ Stadium._( 7::_~j_§:5!£l•

Op grond · van sy <;irvaring kom c1i<:;: ki:n.d g.jJ.ei-·

delik nader ~an die natuur;. sy waarnemingsvbr:mo~ ont-vYikkel vinnigur as sy bekwaamheid in die hantering van die medium.

Daar vorslcyn meer dGtail in sy werk.

diG kind ond•=->.r die ill~sie dat die teJkening clie Herklikheid self i•; hy kan nog nie goed tussen warklikh.eid en V'~JrbiJOld-

ing onderskei nie. Die doGl van sy uitinge is nou om iets

---

1. Viola: Child Art, 26.

2. Mathias~ The teaching of Art~ 22l.

(9)

te beskryf- daarom noem Litt1ejohns hierdie poriodo ook die bosl{ryvvendo stadium. I) V0rbeelding word gGJ_Bictelik v0rvang duur guheuev totdat die kind later pet volguns dio natuur

t,:;k~)n. Cyril Burt verdool hi0rdi<:.J rGalistios-.; stadium nog

I

in tYlJG pc;·riodes ~ naamlik die beskryvmndo en die voorstellende

of

ac.mslrouingsr~lalisme

.. 2)

( i) AanYanklik~ di t vril s& tyd,::;ns die beskry- yrond.e r·~alisme is tdkeningo nog meer logi.~s as voo'rstellend.

Di~.; kinc1 t~.Jwn v1at hy YfGGt en soos hy en ni e ; hy pro·- bGvr a.ll·~s vvat hy onthop. of v:at hom in c1it:: ondarv..r8rp inte- rosso:.Jr ka talogi~hH:'Ir. IJi;:; skama ·word moe;;r d0tail-korrek nlaar di0 i:tc.ms yrorc1 m<::::::r d:::mr assosiasie van idees as deur

P8rspoktief ~n weer- gav1IG vanui t 1 n ,:;nk0le gosigspu.nt <;;rord nog v0rontagsaam.

d ·• t I

H. • • ~.::. S\'iTaar .. :;punt van .:;: g,;:.,G.st~)like lewo is nog nie vor-

slruif dour di..:l skoo1ondur,:ys na eli~ VGrstand(;like n:lG· 0n be- rus ius nog in d.iJ instinktief 0.mosionalG. 113J

..

(ii) LatJr~ dit wil s& tyd~ns diu voorstel-

J. .. ,J.J.cL~ r,::e:;,::_ismo ~ strouf · ;Jia kind daarna o:m natuurg,, trcu to

t.::k~.:n. Hod iuts ui tg8bz::u1d vrord is nou vir hom va,n groot

ti;7.;,_; dinv.:Jrisionr~;le ~ase, waar slogs bui t-::;lyn& g;.; bruik word

',-1at 'n illusi:.:; Yan d . .Jurskynondheid skcp ~ daa.rna diu drie dim.:. .• nsionvle f8.so ' ~ waar na solidi tei t of vastheid ·'\T?.tl voor-

kind dan aandag aan ska-

k:;ring~ geclosl telike bodekking on :porspel·ctief. Landskappe g..-nir;:;t nou 'rlitj voorkeur.. Hic..r is di t ~.:a~, b0gin van 'n strewe na 'n bGter vorm.

Dio kind se str . .;we ~n behoefte om t...; skGp, h·~,t op hiGr- Die v;;;randori:ng wat hi or geleidclilt plaasvind, is oan van oritintasie en 'n nuwe

--

... ·-·---... --... ·-· -... _.~- . __ ... _ _._ ... __. _ .. ~--..

-

...

1. Litt~ejohns: Art in Schools, 61.

2.. :Burt: I~i;;ntal and· .::;cholastic T0sts ~ 320-322.

3. Cootz(,;(;) ~ Inl.::Jiding, tot tli:::J l':~.lgG.mene T8or:.~tieso Opvo0d-

t,·un,~ .. , 3""3

~-!.. -... ,_ \: .. ,. \,.) \J l

' '

(10)

-20-

uitkyk op die lewe. Ons tref hier 'n wysiging in sy uitings-

vorm7 Hy

hou nou op om naief te wees. , , .. Q he has begun to put away childish things and9 as he gradually turns toward

adulthood~ his need for something with which ~o come to grips

b~comes

urgent. nl) Die kind strewe nou na 'n insig in fun- damentele beginsela en natuurwette, dit wil se hy strewe nou na die ware betekenis van verhewe kuns.

d. Die Stadium van Kuns-beteueling en -teru.ggetrokken- heid ( 12-14- ,jaar).

Dit is die kritieke oorgangstadium van kinder- kuns ~a volwasse kuns. Tydens hierdie ado1essensie is po- gings om voorwerpe te reproduseer vir die kind moeilik en ver- moeiend, hy besef nou sy tekortkominge in vergelyking met die ideaal van volwasse kuns en hy word afkerig. Hy verkies nou die taal as uitingsmiddel, wat vir hom makliker verstaanbaar is. Netsoos ondorrig in tegniek~ voordat die kind daarvoor vatbaar is, die se1fuitingsdrang sal onderdruk, so sal 'n verontagsaming van tegniek op hierdie stadium ook die kind se uitingsdrang strem. Met 'n skerper waarn0mingsvermo~ en 'n groter beheer oor tegniek sal spontaneiteit van uiting herlewe, en tekeninge sal 'n groter estetL.1se ·waarde verkry.2 )

Die Stadium va~ Kunsontplooiing of -herlewing

!15 jaar en ~bo). . .. _ e.

Vanaf die 15de lewensjaar ontplooi kunsuitinge vir die eerste keer tot 'n egte kunssinnige aktiwiteit~ tot volwasse kUns. Die intellek speel nou •n belangrike rol en kunsuitinge bevat nou 'n boodskap of vertel 'n storie. Die belangstelling in kunsaktiwiteite herlewe. 'n Duidelike ver- skil kan nou gesien word tussen die werk van meisies en die van seuns. Meisies toon 'n voorkeur aan kleurrykheid, beval- ligheid van vorm en skoonheid van lyn; seuns~ daarenteen is geneig om tekene .meer in 'n tegniese en meganiese lig te sien.

Net soos die adolessente kind nie langer

_ _ _ _ .. wo _ _ _ _ _ _ • _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ .,...,..._. _ _ _

1. Johnstone~ Child Art to Man Art9 6.

2. Littlejohnsg Art in Schools¥ 61.

. I

(11)

-21-

tevredo is met die na!witeit van die kinderkuns nia, so ook die kultuutvolker~ nie tevrode met na!ewe

van die pri.mitiewe volke nie. So· word dan byvoorbe~ld die I

Hellenistiose kuns gekcnmerk deur 'n akkurate waarrieming van

\

die natuur~ •n deurgronding van fu~damentole beginsols en na- tuurwette en 'n noukeurige afwerking. As logiese voortvloei~

sel hieruit noe~ Helen ~ardner ,, •.• a natural tendency in the use of color~ and the conquest in sculpture of space~ that

is~

the attainment of truly three dimensional figures. ,,l) Dieselfde geld vir die ku.nswerke van die kind na 15 jaar.

6.

Slot.

Alleen die kind wat al die stadia ten volle deur- leef het1 bosit 'n gesonde basis vir 'n volle en rype lewe.

Dit is dan belangrik dat •n kind op •n natuurlike manier

ooreenkomstig ' sy potensia.liteit groei en ontwikkel en nie kuns- matig en vinnig deur hierdie stadia geforsoer word nie. · Hoe

stadiger die kind op die gobied van kuns ryp word, hoe beter vir hom en sy volk.. .,Our civilisation threatens to become a hothouse and tinned food civilisation. But in hothouses and in tins certain vitamins get los~. Children should pass through the different stagos slowly.uZ). 'n Kennis nie al- leen van. die fundamentele verskille tussen kindorkuns en vol- wasse kuns nie maar ook van die groeistadia in die kind.se kunsuiting is· utters n<;>odsaaklif om die doel? inhoud en metode van kunsondorrig te.kan b8paal. Die skeppingsver.mo~ van die mens dien as basis vir ons kunsonderrig~ dit is 'n Goddelike

gawe wat nie verwaarloos mag word nie.

---

.. ---~--....---

1. 2. Gardnorg

Violag Art through the Ages, 179.

Child Art, 42.

Referensi

Dokumen terkait

Indien iemand vandag navraag sou doen oor die funksie en doel van die belydenis in die kerk waarvan die Credo3‘n baie belangrike aspek is, sou die volgende voorlopige antwoord gegee kon

Verslag van ’n Simposium oor die Afrikaanse Geskiedskrywing en die Toewysing van Skuld Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Pretoria, 2004 voorwoord + 64 pp Geen

Die geskiedenis van hierdie Departement Geskiedenis is tot ’n groot mate verteenwoordigend van die Universiteit in geheel: ’n instelling van besondere herkoms, tradisie en statuur wat

i - 11Die Opvoedkundige bedrywighede van die .Morawiese Broe- derkerk onder die Kleurlinge in Suid-Afrikall behels nie uit- sluitlik ~ bespreking van die sendingskole en suiwer onder-

As hierdie ryk en omvat- tende inhoud moet aangebied word, sal die rypende jeug dit nie in die boskikbare tyd tot sy geestelike eiendom kan maak nie en daarom moet daar noodwendig

Daarom moet gotrag word om die skole in te deel in groope sodat leerlinge in elke skool volgens hulleaanleg en belang- stelling na verskillende afdelings van die skool kan gaan.. Hier

~ Landelike Onderwys in die Kaapprovin- sie, Universitoit van Stellenbosch.. Child Lifo and the

Omdat hierdie verhandeling die vrug is van die meting van leerlingpres- tasies in die drie instrumentele vakke: Lees, Skryf en Re- kene, soos in hoofstukke II tot V beskryf word, word