• Tidak ada hasil yang ditemukan

Kingswood College Departement Afrikaans - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Kingswood College Departement Afrikaans - LitNet"

Copied!
5
0
0

Teks penuh

(1)

Dewald Koen (PORTEFEULJE TAALTOETS A 2016) Bladsy 1

Kingswood College Departement Afrikaans

Graad 12 – Taaltoets

(LU 4)(AS’e 4.1; 4.2; 4.3; 4.4)

[30 punte]

2016

Eksaminator: Mnr. D. Koen

Moderators: Mnr. T. Scholtz en me. T. Bakkes

Instruksies:

1. Hierdie toets moet onder TOETSOMSTANDIGHEDE geskryf word.

2. Beantwoord ALLE vrae.

3. Skryf asseblief netjies en leesbaar.

4. Laat ’n reël oop na elke sin.

5. Sterkte!

(Blaai asseblief om …)

(2)

Dewald Koen (PORTEFEULJE TAALTOETS A 2016) Bladsy 2 Vraag 1 – Sinstrukture

Lees die volgende sinne aandagtig deur en begin elke sin met die gegewe, vetgedrukte woord(e).

KINGSWOOD COLLEGE

1. (Mitchell Gardener)(om van sy frustrasies ontslae te raak)(eergister)(het)(lank)(geoefen) (by die gimnasium)

Mitchell Gardener … (1)

2. Cobus praat baie goed mondeling. Hy berei altyd baie goed voor (want) Cobus ... (1)

3. Joshua het sewe katte en drie honde by sy ouerhuis.

In die verlede … (1)

4. Luke het ’n vrugteboord met baie perskes op sy plaas.

In die toekoms … (1)

5. Kirsten drink elke oggend voor sy skool toe kom vinnig drie koppies koffie.

Drie koppies koffie … (1)

(3)

Dewald Koen (PORTEFEULJE TAALTOETS A 2016) Bladsy 3

(Blaai asseblief om …)

6. Gabriël het gesê: “Lizzy, ek is baie lief vir jou.”

Gabriel het vir Lizzy gesê … (1)

7. Ashleigh moet daagliks die kantoor besoek om met mnr. Trafford te praat.

Ashleigh behoort … (1)

8. Stuart oefen gereeld vir die seilkampioenskappe. Hy is ’n goeie sportman. (daarom)

Stuart ... (1)

9. Jimmy spandeer baie tyd in die gimnasium om groot spiere te bou.

In die verlede … (1)

10. Alexa oefen elke week haar sinstrukture, want sy wil goed vaar in die toets.

Laas jaar … (1)

11. Olehile het gevra: “Waarom doen julle nooit julle Wiskunde-huiswerk nie?”

Olehile het gevra … (1)

12. Meneer Scholtz hou daarvan om die KKNK te besoek.

Meneer Scholtz behoort … (1)

13. Meneer Jansen sing en dans by die musiekaand.

Eergister … (1)

14. Mejuffrou Bakkes bad weekliks haar bulhond, Daisy, vinnig by die huis.

Haar bulhond, Daisy, … (1)

15. Meneer Koen is baie bang vir slange. Hy hardloop sommer vinnig weg. (gevolglik)

Meneer Koen .... (1)

16. Het Bradley al ooit met die matrieks geraas?

Nee, … (1)

17. (om aandagtig te luister)(Weston)(altyd)(sit)(voor in die klas)

Om aandagtig te kan luister … (1)

(4)

Dewald Koen (PORTEFEULJE TAALTOETS A 2016) Bladsy 4

(Blaai asseblief om …)

18. Harry hou baie daarvan om begripstoetse te skryf.

In die toekoms … (1)

19. Motsamai vra vir Jordan: “Het jy gister my potlood geleen?”

Motsamai vra vir Jordan … (1)

20. Sit dadelik julle toetse in julle portefeuljes!

Moenie … (1)

[20]

=======================================================================

Vraag 2 – Woordstrukture

Lees die volgende paragraaf aandagtig deur en wysig die woord/frase tussen hakies. Skryf slegs die korrekte woord op jou antwoordblad neer. Korrekte spelling is ’n vereiste.

Kingswood College is ’n klein (1. skool) in vergelyking met St Andrew’s College. Ons eerste rugbyspan was vanjaar die (2. goed) span nadat ons K-Dag gewen het. Die rugbyveld was

’n miernes van bedrywighede en al ons leerlinge was (3. baie bang) dat Kingswood nie die wedstryd sou wen nie. Meneer Shaw raak (4. baie kwaad) wanneer die rugbyspelers nie hulle oefeninge bywoon nie. In die middae moet die rugbyspelers (5. bv.) tien maal om die veld draf om fiks te word.

Baie (6. onderwyser) gee gewoonlik nie baie huiswerk tydens die rugbyseisoen nie. Die spelers oefen (7. baie hard) vir hulle wedstryde. (8. Mev.) Labuschagne hou nie daarvan as die leerlinge skool misloop om wedstryde te speel nie. Sommige (9. ma) is ook ongelukkig, aangesien die leerlinge se akademie soms daaronder ly. Meneer McNally sorg altyd dat die velde (10. baie groen) is voor enige wedstryde.

Al die meisies is gewoonlik (11. baie verlief) op die rugbyspelers. Die een is gewoonlik (12.

sterk) as die ander. Die toeskouers sit onder klein (13. boom) en sing liedjies. Meneer Guthrie dra ’n klein (14. hoed) aangesien dit baie warm is. Na afloop van die wedstryd gaan al die spelers hulle (15. knie) moet laat verbind aangesien hulle baie geval het tydens die wedstryd.

(5)

Dewald Koen (PORTEFEULJE TAALTOETS A 2016) Bladsy 5

(Blaai asseblief om …)

In (16. SA) is rugby ’n belangrike sportsoort. Ons raak (17. baie gelukkig) wanneer ons land teen die Wallabies wen. Dan voel ons almal sommer (18. baie lewendig). Ons span is (19. baie beroemd) en die Springbokke is die (20. koning) van wêreldrugby.

(20 x ½ = 10)

=======================================================================

GROOTTOTAAL: [30]

Referensi

Dokumen terkait

Student B A Visser is n digter wat slegs geniet moet word en die ver= tolkingsprogram het sy werk genotvol laat lewe.. Student Lees versus vertolking Hoewel ek baie lief is om op my

Ontwikkelingsprogramme wat tydens die vroee kinderjare aangebied word het verskeie uitdagings aangesien jong kinders unieke, diverse en omvattende ontwikkelingsbehoeftes hierdie tydperk

Aangesien al die studente van die eksperimentele groep 'n gedeelte van hulle kursus volgens die konvensionele metodes van onderrig ontvang het, is aan hulle oak gevra op watter wyse

Ook ander gevare het reeds duidelik geblyk, sodat hulle – soos in die geval van die waarde van ’n lewensvisie – hier net meer sistematies opgesom word vgl.. Vooraf moet ook gesê word

Behalwe in die geval van sal/sou/gaan moet die eerste MW altyd ’n kernfunksie hê; ’n geval soos Ben kan Boeings moet vlieg sal slegs ’n teenvoorbeeld wees as kan kernbetekenis het, want

Hierdie strooibiljet adverteer die eienskappe/kenmerke van die Pharos Junior tweetalige woordeboek met die doel dat die leser die woordeboek moet aankoop/gebruik.. Leerders in graad

4 As daai HK-lede moet vir my ma, ’n Namakwalander, gesê het om by die koshuis net Engels te praat, het my ma geantwoord: “Da’ loop ek huis toe.” As ek te lank in Bloemfontein was en ek

Dit gebeur wel waar mense so obsessief raak met die hele idee, hulle lees iets raak wat vir hulle van waarde is en daai persoon wat hulle gehelp het, word dan vir hulle ’n soort