SOSIALE WETENSKAPPE - GESKIEDENIS
GRAAD 7 MEMO TOTAAL: 40 TYD: 1 UUR Instruksies:
Lees die vrae deeglik deur.
Maak seker dat jy al die vrae beantwoord.
Laat 3 lyne oop en trek ’n lyn daarna.
Trek ’n 3cm puntekantlyn aan die regterkant van elke bladsy.
Nommer jou antwoorde volgens die vraestel.
Afdeling A: Kortvrae (25) Afdeling B: Vaardighede (10) Afdeling C: Langvrae (10)
Die kolonisering van die Kaap deur die Nederlanders
Afdeling A: Kortvrae Vraag 1 (7)
1.1 Onwaar Batavië 1.2 Onwaar Portugese 1.3 Waar
1.4 Onwaar waens/tente
Vraag 2
Voltooi die volgende tabel deur die ontbrekende inligting in te vul. Skryf slegs die nommer en die gepaste antwoord: (12)
Nederlandse
nedersetters Khoi-Khoi Strandlopers Afrika-boere
Hoe het hulle kos gekry?
1)Skape en
beeste geruil met Khoi
2)See: visvang, perlemoen,
kreef….
Hoe groot was hule groepe?
3)
Familiegroepe van tot 200
4) Duisende Waarvan is hul
wapens gemaak? 5) Yster 6) Hout en
yster Watter tipe wapens
het hulle gebruik? 7) spiese 8) spiese en
knopkieries Waarin het hulle
gebly
9) fort en
modderhuise 10) Grotte
Hoe is hulle regeer?
11) Goewerneur
van VOC 12) Stamhoof
Vraag 3
Verskaf die ontbrekende woorde in die volgende sinne: (6)
3.1 a) siektes, b) storms en c) seerowers (3)
3.2 a) suiker en b) buskruit c) dierevelle. (3)
Totaal van Afdeling A: 25
Afdeling B Vaardighede
Beantwoord die volgende vrae deur die kennis wat jy opgedoen het te implementeer.
1. Islam, woorde in Afrikaanse taal en kos (Kerrie en ander speserye) (3)
2. Simon van der Stel VOC se goewerneur aan die Kaap (2)
3. Mans wat vir die VOC gewerk het en toegelaat is om op hul eie en privaat te gaan boer
(2) 4. Vars kos en water, behandeling van siek matrose en reperasies aan
skepe
(4 x ½ = 2)
5. Hangklip (1)
Totaal van Afdeling B: 10 Afdeling C Langvraag
Franse Koning Lodewyk het die Edik van Nantes herroep en begin om die Protestante te vervolg.
Hulle het bekend as Hugenote na Nederland gevlug van die Katolieke. In Nederland was hulle oorbodig, maar die VOC het besef dat hulle vaardige wynmakers en vakmanne is wat in ’n groot behoefte aan die Kaap kan voorsien. So het hulle per skip na die Kaap vertrek en in 1688 hier aangeland waarna hulle plase naby Franschhoek verkry het. Die Nederlanders wou hê dat hulle nie
’n Franse gemeenskap vorm nie en hulle plase is afgewissel met Nederlanders se plase en binne ’n paar geslagte het almal Nederlands gepraat. Baie Suid-Afrikaners het name en vanne wat van die Hugenoteherkoms afkomstig is. Die wynbedryf in Suid-Afrika is deur hulle opgebou.
Totaal van Afdeling C: 5
Totaal van toets: 40