Lewensoriëntering
Blokkiesraaisel © Estelle Kruger
DWARS:
4 Verander (7)
7 Onderling afhanklik (14) 10 Sedelike opvattings (7) 11 Van groot betekenis (9) 13 Tema (9)
18 Van die beste (8) 19 Beslissings (8) 20 Sosiale orde (10) 23 Gunstige toestande (11) 24 Dwingend (11)
25 Onpartydig (9) 26 Gekose vakke (8)
AF:
1 Aanvoorwerk (10) 2 Die deel hê in (8) 3 Reaksie gee (7) 5 Wetlike voorregte (5) 6 Grondliggend (12) 8 Kwaliteit van lewe (13)
9 Ontwikkeling van beskawing (9) 12 Beroep (8)
13 Opvoedkundige vordering (12) 14 Kwessie (8)
15 Bedrywigheid (10)
16 Op hoogte van sake wees (9) 17 In eie persoon (4)
21 Geskikte (7)
22 Verwerwing van kennis (6)
1 2 3 4 5 6
7 8
9 10
11 12
13 14 15
16
17 18
19
20 21
22 23
24
25 26