Kreatiwiteit-blokkiesraaisel
© Estelle Kruger
DWARS:
1 Spontaan (9)
7 Derdemannetjie (10) 8 Senuweekundig (11) 11 Vernuwend (10)
13 Resultaat van skeppende aktiwiteit (6) 16 Opheldering (10)
17 Visuele afbeeldsel met verf (8) 19 Mnr Da Vinci (8)
20 Opgewekte geestigheid (5) 22 Inherente (11)
24 Skoonheidsleer (8) 25 Outentiek (12)
26 Uitroep van voldoening (3)
AF:
2 Prosedure van skepping (6)
3 Plakskildery van foto’s/prente (7) 4 Iets wat nuut uitgedink is (4) 5 Kontrole van egtheid (11) 6 Renaissance-mens (9)
9 Waarneming met sintuie (14) 10 Proses van ontwikkeling (10) 12 Beplanning van ‘n park (10) 14 Fatsoenskepping (11)
15 Uiteenlopende (idees) (10)
18 Spesiale voorbereiding van voedsel (7) 21 Harmoniese klankskepping (21)
23 Toneelspel (5)
1 2 3 4
5 6
7
8 9
10 11
12 13
14 15
16 17
18
19 20 21
22 23
24 25
26