• Tidak ada hasil yang ditemukan

Memorandum - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Memorandum - LitNet"

Copied!
3
0
0

Teks penuh

(1)

1 SOSIALE WETENSKAPPE - GESKIEDENIS

GRAAD 7 TOTAAL: 50 Kwartaal 2 TYD: 1 UUR 15 MINUTE

Afdeling A: Veelvuldige-keuse- en kortvrae (20)

Afdeling B: Vaardighede (18)

Afdeling C: Langvraag (12)

Afdeling A: Veelvuldige-keuse- en kortvrae Vraag 1

1. A 2. C

3. B (5) 4. A

5. C Vraag 2 1. C 2. E

3. A (4)

4. D Vraag 3

1. Portugees-Brasilië (1)

2. Fort (1)

3. Sout en goud (2)

4. 18de eeu (1)

5. Kamele (1)

(6) Vraag 4

1. Onwaar – van voorvadergeeste geleer (1)

2. Waar (1)

3. Onwaar. Hulle wou nie werk nie / het begin uitsterf weens siektes / gevlug (1)

4. Waar (1)

5. Waar (1)

(5) Totaal van Afdeling A: (20) Afdeling B: Vaardigheidsvrae

Mali VSA

1. Gevang na oorlog, straf, pandskap Gevang deur handelaars (2) 2. Het hard gewerk, maar vryheid gehad Baie sleg en baie streng (2) 3. Mag trou en kinders kry. Kinders is vry. Mag nie trou nie, kinders gebore as slawe (2) (6)

Memorandum

(2)

2 Vraag 2

Peter: (a) Jefferson Davis (1)

John: (b) Abraham Lincoln (1)

Peter: (c) Ons wil slawerny voortsit op die plantasies en die Noorde wil nie (1) Peter: (d) Die slawe kom van Afrika/Wes-Afrika met slaweskepe. (1)

Peter: (e) ‘n Tekort aan werkers op die plantasies. (1)

Peter: (f) Hulle werk heeldag op die plantasies, in die huise, in die myne, ens. (1) John: (g) Geen slawe, slegs werkers wat vir lone werk. (2) John: (h) Loonarbeiders verdien geld, koop self kos en klere, moet vir eie behuising sorg.

Slawe kry geen geld nie, kry kos en klere, kry behuising.

En ook: Slawe word geforseer om te werk, loonarbeiders wil werk (3) John: (i) 1861 (1)

(12) Totaal van Afdeling B: (18)

Afdeling C: Langvraag

(12)

Totaal van vraestel: 50 Die driehoekige handelsroete:

Deel 1: Europese goedere word van die fabrieke na Afrika gestuur om geruil te word vir slawe.

Bv. gewere, drank, sigare, yster en koper

Deel 2: Middelgedeelte – Slawe word gevang of verruil en na die forte geneem. Dan is hulle in haglike omstandighede op skepe na die Amerikas geneem om verkoop te word aan slawehandelaars op die slawemarkte. Baie sterf op die skepe.

Deel 3: Amerikaanse produkte word na Europa geneem om verkoop te word. Die produkte word verbou en deur die slawe op die plantasies geoes, bv katoen, tabak, koffie, kakao, suikerriet/suiker.

(3)

3

Referensi

Dokumen terkait

Malan sal op.stnan en se dat Burger het dit goedgevind om ook 111 dte verlede van die openbare Yerhoog af kwaat be- van kommunisme gcvocg word hy lets in die wet snl invoeg nie te

Ek wys finaal daarop dat 'n Yereniging totaal afhanklik is aan die belangstelling van sy lede en die publiek, en moedig lede dus aan om 'n aktiewer rol te speel in die Yereniging se

Die doel is: om binne die raam- werk van die Mannekraginformasiestelsel aile werk wat deur lede van die Suid-Afrikaanse Weer- mag tans slegs Staandemaglede vanwee die om- vang van die

hierdie werk van Pool, benewens die feit dat hy horn bier as vakman bewys, ook reeds as 'n belangrike nuwe toevoeging tot die geskiedeniswerke beskou word, Die opstand van die

In hierdie bydrae word aan die hand gedoen dat die verband tussen die persoon wie se fundamentele regte deur die visentering geraak word en die eiendom wat deursoek word, inderdaad ook

Vir enige organisasie om deurlopend ‘n relevante bydrae binne die gemeenskap te kan maak, is besinning oor en bewaring van die geskiedenis en historiese mylpale van kardinale belang..

Let ook op watter dokumente saam met die inskrywingsvorm teen die spesifieke sluitingsdatum ingedien moet word 1 Mentorskapsprogram vir fiksie en nie-fiksie skrywers - Dien manuskrip

Party spasies is baie groter as 20mm, maar as ons nog ‘n koekie daar probeer in sit gaan die spasies om die koekies minder as 20mm wees... Bertus werk elke Saterdag en Sondag, so hy