• Tidak ada hasil yang ditemukan

MEMORANDUM - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "MEMORANDUM - LitNet"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 TOTAAL: 60 TYD: 1 UUR Afdeling A: Geografie (30)

Afdeling B: Geskiedenis (30)

Afdeling A: Geografie

Vraag 1 Kaartwerk

Totaal: 30

1.1 20° Oos en 29°Oos (of naaste aan die getalle) (2)

1.2 17½°Suid en 27°Suid (of naaste aan die getalle) (2)

1.3 Noordwestelike rigting (1)

1.4 Suid en oos (2)

1.5 Leeus: 26°Suid en 22°Oos sebras: 23½°Suid en 23°Oos buffels: 20°Suid en 26°Oos

(3)

1.6 1333 km tot 1500km

(2)

1.7 670 - 750 km (1)

1.8 Daar moet twee keer oor ’n rivier gery word. (2)

1.9 600km: Ry vanaf Gaorone in ’n suidwestelike rigting vir 50km tot by Kanye. Ry vandaar af in ’n suidoostelike rigting vir 40 km tot by Lobatse. Ry vandaar in ’n westelike rigting 250km tot by Werda. Ry dan in ’n noordwestelike rigting vir 200km tot by Hukuntsi. = 8 + ( + 1 vir volgorde +1 vir korrekte werkswyse)

(10)

1.10 a) Angola - Luanda (1) b) Zambië - Lusaka (1) c) Malawi - Lilongwe (1) d) Lesotho - Maseru (1) e) Madagaskar - Antananarivo (1)

MEMORANDUM

(2)

Afdeling A: Geskiedenis Vraag 1 Die koninkryk van Mali en die stad Timboektoe gedurende die 14de eeu.

1. ’n Jali / greot (1)

2. Hy moet die waarheid praat en moet ’n eed aflê om dit te doen. (1) 3. Hy gebruik musiek en sang om die gehoor se aandag te behou. (1) 4. 4.1 Manden Kurufaba / Ka-Ba / Kabanga

4.2 Sundiata Keita

4.3 Nyeni / Ka-Ba / Kabanga 4.4 Bamako

4.5 Manding / Malinke / Malinké / Mandinka / Fulani / Bozo

(5)

5. Abu Bakr Keita ll was ook bekend as Mansa Qu. Hy was die 9de Mansa van Mali. Hy het 200 skepe gestuur om die Atlantiese Oseaan te gaan verken, maar net een het teruggekom. Daarna het hy self met 4000 skepe vertrek om die vermistes te gaan soek en geen skip het teruggekeer nie..

(5)

6.

6.1 Leo Africanus (1)

6.2 Gevang deur Spaanse seerowers, verkoop aan Pous Leo X, Neem Christelike geloof aan

(3)

7.

7.1 Mansa Kankan Musa / Mali Koy Kankan Musa / Gonga Musa / Die Leeu van Mali

(1)

7.2 Spanjaarde (1)

7.3 Eie opinie (1)

7.4 mondelinge (1)

7.5 13 + 105= 118 ton (1)

7.6 Wet en orde. Klein oortredings is swaar gestraf. Opgevoede Moslem geleerses het gehelp. Raadgewers.

(2)

7.7 Djenné (1)

8 Die groot verrassing van die Schnauzers se ganse Afrika-ekspidisie was hul besoek aan Timboektoe.

8.1 Karavane van kamele en rivierlangs op bote (2)

8.2 Wiskunde, chemie, fisika (Enige 3 lyne) Sterrekunde

Medisyne en optika

Geskiedenis en Geografie Regering, wette en tradisies en

(3)

Totaal: 30 Groottotaal: 60

Referensi

Dokumen terkait

Die vraag wat aangespreek moet word, is hoe daar in die onderskeie handelingsvelde kommunikatiewe handelinge gestimuleer kan word wat die geloof kan oordra en versterk; wat onderlinge

Toe Koos sê hy moet dan maar self inspring en mense oplei, laat hoor Jan: “Ek doen, ek doen, maar op die einde van die dag kan ek myself dit nie alleen aftrek as die regering dit vir my

Waar ’n mens met ’n spesialis te doen het, soos in die Van der Walt-saak, is die maatstaf hoër en moet daar gevra word of die redelike ginekoloog en verloskundige in dieselfde

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye... 4 Voëls Honde Katte Honde Katte

Alhoewel … 1 [6] Vraag 2 Lees die volgende paragraaf deur en voer die instruksies tussen die hakies uit: Kerneels klim al hoe 2.1 hoog – gee die vergrotende trap uit die put,

Leerders moet bewus wees dat die meeste probleme talle moontlike oplossingsmetodes het en nie net dié in die memorandum

VRAAG 2 2.1 Beskou die meegaande skets en beantwoord die vrae wat volg: 2.1.1 Bepaal die lengte van 𝐴𝐶... 4.1.1 Bereken die loodregte hoogte van die driehoekige basis indien die

Let ook op watter dokumente saam met die inskrywingsvorm teen die spesifieke sluitingsdatum ingedien moet word 1 Mentorskapsprogram vir fiksie en nie-fiksie skrywers - Dien manuskrip