Blokkiesraaisel: Dramatiese Kunste
© Estelle Kruger
Leidrade
DWARS:
1 Uiteenlopende (7) 3 In reekse herhalend (7) 6 Werktuig (10)
8 Toehoorders/toeskouers (6) 9 Mondelinge (7)
10 Individualiteit (10) 11 Noukeurig nagaan (9) 15 Onderskeidingsvermoë (5) 16 Vertelling (9)
18 Ondervinding (9) 19 Toneel (6)
22 Bedenksel (6) 23 Proefoptrede (7)
25 Op praktyk gegrond (8) 26 Ondersoek instel (6) 27 Begunstig (6)
AF:
2 Samespel (8) 3 Genereer (4) 4 Gebruik (9) 5 Versterkende (8)
7 Teenoor idealisties (10) 9 Verder bou (8)
12 Wat jy wil bereik (9)
13 Iemand wat kuns beoefen (10) 14 Nou verbonde (7)
15 Wisselwerking (10) 17 Konsentrasiepunt (5) 20 Meelewing (7)
21 Onsinnige (7)
24 Dit mag wees (die een of die ander) (5)
(Geredigeer deur Marianne Strydom)
1 2 3
4 5
6 7 8
9 10
11 12 13 14 15
16 17
18
19 20
21
22
23 24
25
26 27