• Tidak ada hasil yang ditemukan

lt~()·~ J... \ 3. ~

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "lt~()·~ J... \ 3. ~"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)P.l. 412162676. APR.22 '99 l2:28PM. INSIG. lt~()·~ J... \ 3. ~. •. N_~m. SIg. Heerengracht «l, Kaapstad 8001 ~ POlWus 1802. Kaapstad 8000 Il). (021) 406·26n. Faks: (021) 4Q6.2676. 22 April. e-pos: [email protected]. I. REG. NO, 05I36S5I08. i. 1999. ~ Dr Frederik Van Zyl Slabbert VAN: Tobie Wiese. Beste dr Slabbert 'n Vriendelike. (en hopelik. aanloklike). versoek om vir ons 'n artikel. te skryf.. Ons nader die einde van die, Mandela-era en dit is nou die ~angewese tyd om na die fenomeen,Mand~la en ay bydrae te kyk. Vir my gevoel is daar twee aspekte 4Jie mens: wat het hom gemaak wat hy is, sy persoonlikheid en karakter, wat het hom sy messia6-statuur besorg - oor die w@reld (hoekom vereer en bekroon un Lvez sLt.eLt.e en lande vir wie hy nie enigiets kan doen nie, hom nogt:ans?); en dan sy bydrae tot SA in die ,breê: w~t was dit, was hy die regt:e man op die regte tyd, wat was ,ay tekortkominge en watter invloed het: dit: op ons politiek, wat is sy ware nalatenskap, plaaslik en aan die wêreld? Ensovoorts. U ken moontlik ook staaltjies oor hom wat minder bekend is en van hierdie dinge kan illstreer. Ons meen u is die aangewese persoon om so 'n ontleding te doen, met kennis van die feite en die vermoê om dit interessant aan te bied. Ons spertyd is, ek rek dit om dit so aantrekliklik. moontlik te maak, la Mei, en die lengt:e in die omgewing van 1 600 woorde. Ek hoor graag van u, Vriendelike. selfs al is dit slegte nuus.. groete. Afdeling van Neaion.1e Media Beperk (Reg.No. 05/38385/06). Direkteure F Malhe~ J J M van Zyl J P Bekker J L MllIherbe S J Z PIilC&k. J. T Vosloo (Voorsitter) S S de Swardt (UitvOerende Hoof). (2)

Referensi

Dokumen terkait

• Die weerstand teen verandering kan verlaag word indien die mens wat verander moet word en daardie wat invloed om te verander, moet uitoefen, 'n sterk gevoel het dat hulle lede van

Daar is ’n duidelike implikasie dat jy as leser moet dink oor wat belangrik is vir jou, en hoe hierdie dinge soos voedselvoorraad, asook kulturele aspekte en kennis alles ’n plek het in

Du Plessis is self ook aan die woord met twee van sy gedigte 69 uit 1973, ’n artikel vermom as onderhoud met Joe Dog wat hy vir Bitterkomix 10 geskryf het oor Stet 78–9, asook twee

Die volgende ervaring wat vir my as medikus baie swaar was om te verwerk, was die gevoel dat mens nie bestaansreg op hierdie planeet het nie.. Dit is 'n gevoel van veraf leegheid en

Watter TWEE verskille het Lien opgemerk toe sy haar vorige huis besoek het.. Wat het

Hierdie visie van Jesus oor die lewe word duidelik wanneer mens na drie aspekte van die voor-Pase Jesus kyk, naamlik na sy altematiewe wysheid, sy verhouding met die Gees en die

„Daarom het ek die vreugde geprys, dat daar niks beters is vir die mens onder die son nie as om te eet en te drink en hom te verheug en dat dit hom mag begelei by sy moeitevolle arbeid

Brahms het gese: "As ek dood is sal die mens nie wil weet wa t ek Johannes Brahms gevoel het nie' maar suiwer musiek waarin elk~ mens sy eie gevoel kan ervaar sal bly voortleef in aIle