• Tidak ada hasil yang ditemukan

OOOj

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2023

Membagikan "OOOj"

Copied!
7
0
0

Teks penuh

(1)

1N SOS!OLOGIESE STUDJE VAN BEPAALDE ASPEKTE VAN KUNSOPVOEDJNGMET I

~ I

ENKELE VERWYSINGS NA DIE PRIMERE SKOOL VAN TRANSVAAL

deur

HENDRIK ADRIAAN ROETS

Verhandel ing ingedien ter gedeeiteiike nakomina van die araad '

MAG I STER ART I UM

in die Departement Sosiologie en krimonologie aan die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT vir CHRISTEUlKE HOER ONDERWYS.

Leier: Prof. dr. J.P. VAN DER WALT

Hulpleier: Prof. dr. G.M. BALLOT

Potchefstroom November 197I.

(2)

PSALMBERYMING 8: 3 EN 4.

As ek, o Heer, u nagtelike heme!

daarbo aanskou, die tint- eo gfansgeweme!;

hoe, deur U toeberei, die skugt~r maan met sti II e gang oor sterreve I del, gaan

wat Is die mens dan dat U hom gedenk het, die mensekind wat U so ryk beskenk het!

Met eer en heerl ikheid is hy gekroon, skaars mlnder as die eng'le om u troon.

(3)

OOOj

.. ··~

Vissers op die see. Tekening\ deur 1n sewejarige kind.

I

(4)

VOORWOORD

' '

Hierdie navorsing sou nle werklikheid geword het sonder die liefde~

hulp en belangstel ling van verski 1·1ende persone nie. Aan hul le wi I

. I

die skrywer graag sy opregte dank en waardering betuig» in besonder die volgende persone:

Professor J.P. van der Walt» my hooggeagtl studieleier1 wat met groot kundigheid en insig aan die studie eenheid en diepte gegee het. Woorde

I

van waarderlng vir toewyding en opoffering kan moei Ilk gevind word.

Vir u voortdurende aanmoediging~ u simpafJieke Ieiding en besleling my innige dank, Professor.

Professor G.M. Ballot, wat as hulpleier opgetree het» ook aan u my innige dank vir u aandeel In die opset van die verhandeling.

Die Adjunk-universiteitsbibl iotekaris eni personeel van die Ferdinand Postma-Biblioteek vir besondere dienste gelewer~ asook vir die druk van die verhandeling.

I

Die biblioteekpersoneel van die Potchefstroomse Onderwyskollegep vera!

mnr. W.J. van Zyl1 vir sy hulp en bystand.

Aan my vrou en kinders vir die volgehoue steun» aanmoediging en daad- werkl ike bystand~ vera! aan Kosie vir sy1 bydrae met sommige van die

kindertekeninge.

Aan mnr. J. H. Breitenbach wat in weerw i 11 van v n vo I program nogtans tyd gevind het om die teks1 met die oog op taal en spelling, te lees. I

Aan mev. W.G. Strauss, wat geen moeite ontslen het om die tTkwerk op u i ters bekwame en net j i ese wyse te

beha~t

i g n I e.

I · .

Aan alma! wat.hulp aan my verleen het, hoe gering ook al, betuig ek my I

opregte dank.

By die voltooi ing van ~n groot taak word in kinder! ike nederigheid al die eer aan God toegebring. In Sy ITg sle~ I al le sterwe1inge die lig wat aardse take moontlik maak.

Potchefstroom»

November 1971.

(5)

INHOUDSOPGAWE

VOOR~IOORD

HOOFSTUK I

INLEIDENDE ORIENTERING I • I ,

1.2.

I • 2. I • I. 2. 2.

1.2.3.

1.2.4.

I. 3.

I. 3, I.

1.4.

I • 5.

Keuse en belangrikheid van dielonderwerp.

Die aard en omvang van die pro~leem.

Die algemene aard van die probleem.

Die Sosiologiese aard van die probfeem.

Die opvoedkundig sosiologiese aard van die probleem.

Die omvang van die probleem.

Afbakening van die studieterrein en doe! van die ondersoek.

Die doe! van die ondersoek.

Die metode van ondersoek.

Omskrywing van begrippe.

HOOFSTUK 2

3 3 3 4 5 10 10 13

14

DIE CALVINIST I ESE OPVOEDI NGSBESKOU l NG MET SPES I ALE VERWYS J NG NA. Dl E KUNS;

·2.1. lnfeiding.

2.2. Die opvoedel ing.

2.3. Aspekte van die skeppingsproses (kreatiwiteit).

I I

2.3. f. Opvoeding in die huisgesin met

1

spesiale.verwysing na

2,4.

2.5.

2.6.

. .

die kreatiwiteitsbeginsef.

Die verband tussen die kind se ekspress'e in die gesin en l

die kunsopvoeding In die skod!.

I

Die waarde en bydrae van groepv)~rk e. a. in ekspress i e bu i te die skool.

Samevatting en eie opvatting.

HOOFSTUK 3

HOOFLYNE VAN. 9N I<OI~T HISTORIESE OORSIG V/\H D~E ~EKENONDER\~YS IN

WES-EUROPA MET ENKELE VERWYSINGS Nl\ D!EjPRIMERE ~KOOL IN

TRANSVi\AL.

17 17 22

26

29

34 37

(6)

3. I • I • 3. I. 2.

3. I. 3.

3. l. 4.

3, 1.5.

3. !. 6.

3. I. 7.

3. l .8.

3.2.

3. 2. I.

3.2.3.

3.2.4.

3.2.5.

3.2.6.

3.2.7.

3. 2. 8 ..

3.2.9.

lnleiding.

Aristoteles (384- 322 V.C) Comenius ( 1592- 1670),

Jean Jacques Rousseau ( 1712 ~ 1778).

Johann Heinrich Pestalozzi.

Die versamelmetode.

Die biografiese metode.

Die ku!tuur-historiese onder~no~

Ander ondersoekers.

9n Kort geskiedenis van tekenon~erwys.

Comenius (1592- i671) John Locke (1632- 1704).

Johann Heinrich Pesta!ozzi (1746- 1827)l Fredrich WI !helm August Fr6bel (1782- 1:52).

Haanstra (1841 - 1925).

Franz Cizek.

W i I he I m Vi o I a.

D. Lako.

Die deurbraak.

39 39 40 41 42 43 44 45 45 46 47 48 48

49 49 50 51 51 51

3.2. 10. Opsommi ng. 54

3.3. 1n Oorsig oor die geskiedenis van Tekeno~derwys In Transvaal. 55 3.3. 1. Die instel ling van formele tekenonderrlg.

3. 4. sa·mevatt i ng.

HOOFSTUK 4

ENKELE RIGLYNE EN HOOFLYNE VAN KUNSONOER\'/YS EN -OPVOEDING.

4. I. In Ieiding.

4.2. Die onderskeidlng tussen onderwy~ en op~oeding in die

4.3.

4,4.

4. 4. I.

4.4.2.

4.4 . .3.

4.5.

4.6.

4.7.

samelewing in die algemeen.

Vorme en grondslae van die kunsopvoeding.

. I I

Die doel van kunsopvoeding.

Die ulteindel ike doe! van kunsopvoedin~.

I

Die i nd i re kte ( verw·;derde) doe ll.

Die dirGkte (onmiddell ike) doeiL Die inhoud van kunsopvoeding.

Die metode van kunsopvoeding.

Gesag as tundamentele taktor

bJ

die kunlopvoeder en kunsonderWyser

56 64

66

66 69 73 76 77 78 82 87

94

(7)

4.8o 4o9.

Evaluerlng van die kind se kunsskeppln~e

Samevattingo

HOOFSTUK 5

DIE ONTWIKKELJHGSTADIA VAN DIE KIND EN DIE KUNSUITINGo 5. I • In Ieiding.

97 99

!00 5.2. Die belangrikheid van kennis om;rent dielontwikkel ingstadia. 100

Die ontwikkelingstadia van kinders en k11,c;uiting in die beson-

dero 1 ! 103

5o3.1. Die krabbelstadlum (2- Lf.. jaat·)o I 103

5.3.2 . . Die slmbol iseringstadium (4- 7·jaar)o 105

5.3.3o Die stabi liseringstadium~ ook genoem die lskematiese stadium

( 7 -· 9 j a a r). I 07

5.4. Soslale ontwikkel ing In hlerdie1stadium I 17

I

5.5. Die stadium van sosiale ontplooi ing (9- ,.2 jaar). 118

5o 6 o Sos i a I e vorm i ng. 120

5.7. Samevattlng en eie opvattlng. 129

HOOFSTUK 6

6, I. In Ieiding.

Die huidlge stand van kunsopvoe~ing in di~ algemeen en

in die besondero I

6o3. Voortrefl ikhede van kunsopvoedlng I aan die prlm§re skoolo 6.4. Enkele riglyne en aanbevel ings vir doeltreffende kuns-

onderwys.

6.5. SamGvatting.

HOOFSTUI< 7 7. I.

7.2.

lnlelding.

Slotbeskoulng.

130

130 134

134 138

139

140

Referensi

Dokumen terkait

Teen die agtergrond van bogenoemde was die doel van die navorsing om: • deur middel van ’n literatuurstudie te bepaal watter kriteria gewoonlik nasionaal en internasionaal aangewend