integrasie, soos sommige persone b ew eer nie, m aar in algehele ekono- miese segregasie aangesien dit die enigste p raktiese en blywende oplossing kan wees. N ywerhede moet gedesentraliseer w o rd en sommige nyw erhede moet in naturellegebiede opgerig word. In hierdie naturellegebiede kan die naturel aangenioedig w o rd om die g a w e s en a an leg w a a ro o r hy mag beskik, te ontw ikkel en to t die grootste voordeel aan te wend. Ek hoor natuurlik al klaar die arg u m en t d a t ons nou reeds ’n geweldige tekort aan a rb e id sk ra g te het en dan w ord nog aanbeveel d a t die naturelle na hul eie gebiede moet teru g g aan . D a a r moet egter onthou word d at d a a r baie im- m igrante is w a t gewillig is om na Suid-Afrika te kom mits ons gew illig is om geskoolde sow el as ongeskoolde werkers te aanvaar. Die vermenging van verskillende rasse op w erks- en w oongebied het nog altyd tot w ry- w ing gelei in alle dele van die wêreld. W ry w in g sal w eer lei to t ver- kw isting van energie en andersins to t laê produktiwiteit. Nam ate segregasie verder d eurgevoer w ord, sal die eienaardige loonstruktuur en die opv attin g van „ kafferw erk” verdwyn. In die plek d a arv an kan aan - sporingslone kom w a a r die w erker in ooreenstem m ing met sy produktiw i
teit beloon word. Dit sal ongetw yfeld ’n geso n d er gees van niededinging a a n w a k k e r w a n n eer blanke teenoor blanke en naturel teenoor naturel te sta a n sal kom. Die naturel en sy raa d g e w e rs sal dan nie meer kan aan - voer d a t die blanke se hoër loon slegs aan die to ep assin g van die kleur- slagboom toegeskryf kan w o rd nie. Die naturel sowel as die blanke sal gou besef d a t d a a r h ard er gew erk sal moet w ord indien ’n hoër lewen- s ta n d a a r d g e h a n d h a a f wil word. Die blankes sal dan w eer leer om enige tipe w erk te verrig om d at die opv attin g oor „kafferwerk” met a lg e
hele segregasie baie gou sal verdwyn.
B. VAN DEVENTER.
D esem ber 1955.
OOR DIE BEGRIP WESE.
In die w eten sk ap moet noo d w en d ig van ab stra k sie s gebruik gem aak w ord by die sistem atisering en korrelering van kennis. Dit w o rd veel- vuldig a a n g e tre f d a t ’n ab strak sie lo sg em aak w ord van dié dinge w a a r - a a n die ab strak sie sy o n tsta a n te danke het, d.w.s. van dié dinge w a a rv a n g e a b s tra h e e r is, en dan ’n b estaan in ons denke bo en onafhanklik van hierdie dinge toegeken word. Dit is ’n gew one proses in die wetenskaplike metode, m a a r to g is d a a ra a n ook ’n g e v a a r verbonde, nl. d a t aan die
ab strak sie nie net alleen ’n bestaan in ons denke toegeken w o rd nie m aar daarm ee gew erk w ord asof dit ’n bestaan in die werklikheid buite ons denke het los en onafhanklik van dié dinge w a a rv a n g e a b stra h e er is, d.w.s. die abstraksie w ord „verdinglik”.
So lees ons in ’n beskryw ing van die Nasionaal-Sosialisme: „Hoof- s a a k is die volk. Van sekundêre belang is die individu . . . . Het hy (die individu) nie uit die volk voortgekom nie? Daarom moet dan ook ’n grenslose liefde hom aan sy volk verplig . . . . Die individu op homself beskou, los van sy volksverband, het geen sin, geen konkrete b estaan nie, hy is ’n abstraksie. Alleen die volk is voile, selfstandige en konkreet- b estaan d e w erklikheid”.* Dit is duidelik dat hier aan volk gedink word asof dit bestaan buite en onafhanklik van die versameling mense w aaruit die volk eintlik bestaan, terwyl die volk tog eintlik niks anders is nie as
’n sekere klasse van mense; en as ’n lid van hierdie klasse verw yder of aan die klasse bygevoeg word, dan is die volk, streng genome, nie meer dieselfde volk as vroeër nie. Die abstraksie „volk” is hier verdinglik in die sin soos hierbo aangegee. Op dié nianier is dit moontlik d a t die
„volk” ’n afgod kan w ord w a a ra a n alles geoffer moet word, selfs die mense w aaru it die volk bestaan, en dit met die w aan-idee d a t daard eu r die welsyn van die „volk” bevorder word, terwyl die volk juis tot niet gem aak word.
In die w etenskap skyn dit dat hierdie proses van verdingliking van abstraksies to t skynprobleme kan lei. In hierdie verband sal die begrip
„wese van ’n ding” nag eg aan w ord en in die besonder of die soeke na
„wesensverskille” tussen lewende en lewelose niaterie nie tot ’n skyn- probleem kan lei nie.
Die mens kom in sy wetenskaplike ondersoek in aan ra k in g met dinge uit die werklikheid soos borne, bloninie, allerhande diere, allerhande m ate- riële dinge, met bew ussynsprosesse, allerlei emosies, ens. A1 hierdie dinge is e rv aarb aar. Sommige ervaringe verbonde aan die verskillende dinge w ord as dieselfde of byna dieselfde ervaar. As bv. aan een klip, ’n tweede klip, ’n stuk yster, gestoot w ord is die ervaring byna dieselfde. Deur so ’n klasse van identiese of byna-identiese ervaringe w o rd eienskappe van die dinge geken. In die aan g eh aald e voorbeeld ken ons deur die d a a r ge- noemde klasse van ervaringe die eienskap „ h a rd h e id ” van die klippe en yster. Hierdie eienskappe van dinge is ervaringsgegew ens, d.w.s. ons ken hulle deur die ervaring. So het materi&le dinge die eienskappe van
*H. G. Stoker: Die stryd om die ordes, bis. 105.
vastheid en traagheid w a t met die gevoel e rv a a r word, eienskappe van vorm, kleur, ens. w a t weer met a n d e r sintuie erv a a r word. Aan die eie nskappe van diinge w ord die dinge geken deurdat sommige eienskappe van verskillende dinge verskil. Die eienskappe van ’n ding kan slegs uit die ervaring geken w ord, w a n t so ’n eienskap w ord eintlik geken as ’n klasse van ervaringe.
Deur ’n klasse van eie nskappe w eer saam te dink as ’n geheel kan nuwe eienskappe aan ’n ding toegeken word, ’n Voorbeeld van so ’n eien
skap is lewe. Die ervaring leer ons d a t d a a r materiële dinge is w a t dinge soortgelyk aan hulle self voortbring, groei, metabolisme het, fotosinteti- seer, asem haal, w a t chemies nie staties is nie, ens. ’n Ding het dan die eienskap lewe as dit al of sommige van hierdie eienskappe het. Die be- grip lewe w ord verkry deur die saam dink van hierdie eienskappe om ’n geheel te vorm. So gesien is lewe dus nie ’n eienskap van ’n ding w a t direk e rv a a r kan w ord nie, m a a r is „lew e” eintlik ’n ab strak sie w a t ’n hele reeks eienskappe van dinge aandui. Die ervaringe w a a rd e u r die eienskap lewe geken w ord is dan die som van die klasse ervaringe w a t hoort by die eienskappe groei, asemhaling, chemiese nie-statiesheid, ens.
Ook hier geb eu r dit nou d a t ’n eienskap verdinglik word, d.w.s. dat d a a r a a n gedink w o rd asof dit ’n bestaan in die werklikheid het los en onafhanklik van die dinge w a a rv a n dit ’n eienskap is. Dit kom feitlik algemeen voor d a t aan die eienskap lewe op hierdie m anier gedink word.
So ’n verdinglikte eienskap w o rd ook soms ’n verskynsel genoem. Ook an d e r „d in g e ” vind hulle o o rsp ro n g in ons denke op hierdie manier. Onder hierdie kategorie van verskynsels wil ek ook nog plaas „d in g e” soos hitte, lig, krag en energie. Aan hierdie „d in g e” kan w eer opnuut eienskappe en verskynsels toegevoeg w ord. Dit is duidelik d at to t „d in g e” soos lewe en energie gekom is deur te a b s tra h e e r van b epaalde eienskappe van dinge.
D at hierdie proses van verdingliking van ab strak sies baie v ru g b a a r kan wees in die w etenskap, blyk al direk uit die g ro o t w a a r d e w a t ’n begrip soos energie in die fisika het. Dit is egter duidelik d a t d a a r versigtig g e w e rk moet w o rd met sulke begrippe, aangesien hulle verdinglikte ab stra k sie s aandui w a t nie noodw endig ’n b e sta a n in die werklikheid buite ons g e d ag tew êreld hoef te hê nie.
By die b eskryw ing van en denke oo r dinge w o rd ons steeds teru g g e- voer na eienskappe van dinge en ab stra k sie s van eie nskappe w a t slegs k e n b a a r is deur ervaringe. Nou vorm alle dinge met hulle eienskappe en b y g a a n d e verskynsels die veld van w etenskaplike o n d erso ek en Is
wetenskap die sistematisering, korrelering en verifiëring van ons kennis d ienaangaande. Soms kan die verskille tussen eienskappe of verskynsels oorb ru g w ord deur die invoering van verdere of ander abstraksies, sodat w a t aanvanklik as heeltemal verskillend erv a a r is, later as slegs verskil- lende fasette van dieselfde ding gesien word. So w o rd deur invoering van die begrippe energie en elektroniagnetiese golwe die verskynsels van lig en hitte-straling as bykans dieselfde dinge gesien en w o rd met behulp van hierdie begrippe alle eienskappe en verskynsels verbonde aan lig en hitte- straling onderling en met m ekaar gekorreleer.
Soms word die eienskappe van dinge só verskillend erv a a r dat daar geen oorbru g g in g moontlik lyk nie. Die verskil tussen lewende en lewen- lose dinge is hiervan ’n voorbeeld. Dit laat die mens vermoed d a t d aar
„iets” dieperliggend as die blote ervaringsgegew ens moet wees, „iets”
w a t verantw oordelik is vir so ’n radikale verskil. Die verstandelike sprong van die kenne van die totaliteit van ervaringsgegew ens i.v.ni. die dinge, d.w.s. kenne v an die totaliteit van hulle eienskappe, tot ’n ab stra k te „w ese”
van die ding, is hiervandaan nie meer so groot nie. Enersyds w o rd die totaliteit van eienskappe van ’n ding losgem aak daarvan en ’n bestaan toegeken onafhanklik van die ding self en dit w ord dan gesien as die
„ w ese” van die ding, d.w.s. die totaliteit van eienskappe van ’n ding w ord self verdinglik. Andersyds w ord die wese van die ding gesien as iets dieperliggend as bloot die somversameling van alle deur die er- varing kenbare eienskappe, m a a r juis as die „iets” w a t verantwoordelik is vir die eienskappe van die ding. So w ord „lewe” dan as die wese van sekere materiële dinge gesien of w ord dit as ’n sinvolle probleem beskou om te vra na die „w ese van m aterie” of “w a t is m aterie?”
Die wese van ’n ding (of klas dinge) moet dus dit aandui w a t v e ra n t
woordelik is vir sy andersheid t.o.v. ander dinge (of klasse dinge).
W at egter nou beweer word is dat die wese van ’n ding alleen in so- verre kenbaar is as wat dit die totaliteit is van eienskappe wat deur die ding self gemanifesteer word en alleen beskryf kan word deur begrippe w at van sulke eienskappe geabstraheer is.
Om hierdie laaste stelling toe te lig, sal ons n a g a a n in hoeverre die fisici en chemici daarin g e sla a g het om die wese van m aterie aan ons bloot te lê. (Hulle is immers al 400 ja a r besig om m aterie intensief te bestu d eer). T o g blyk dit d a t die moderne fisikus geen duim nader aan die wese van materiële dinge is as sy v o o rg an g er van 400 ja a r gelede nie.
By die beskryw ing van die beeld w a t die fisikus ons o ptow er van materie;
tref ons die w oorde massadeeltjie, golf, elektriese lading, magnetiese
en elektriese velde en energie by herhaling aan. Materie w ord dan voor- gestel as b e sta a n d e uit atom e w a t w eer elk b estaan uit ’n kerndeeltjie met elektrone (m assadeeltjies) w a t in bane om die kern bew eeg en elk ’n elektriese lading s aam d ra. Bowendien is d a a r met elk van hierdie deeltjies op ’n ingewikkelde m anier ’n golffunksie geassosieer. M a a r die begrippe m assa, deeltjie, golf, elektriese lading, energie, ens. is self ab stra k sie s van erv arin g sg eg ew en s w a t verbonde is aan materiële dinge. Die fisikus is no g net so ver van die w ese van materiële dinge soos hy altyd was.
Aanvanklik het hy begin met die erv arin g sg eg ew en s van deeltjie, m assa, elektrisiteit, ens., en d aarm ee eindig hy ook, al het die deeltjies steeds kleiner g ew o rd en die elektriese ladings steeds minder. W a a rin hy ge- s la a g het, is om die eienskappe van en verskynsels verbonde a a n materiële dinge te korreleer met behulp van ’n p a a r uit die ervaring geab strah eerd e begrippe soos massa, energie, golfbewegings, ens. en met die a p p a ra a l w a t die w iskunde hom verskaf.
Sou dit nou veronderstel kan w o rd d a t dit beter g a a n in an d er ver- takkinge van die w eten sk ap ? Ook d a a r is die wetenskaplike met sy denke oo r en beskryw ing van dinge gebonde aan begrippe w a t uit die gew one ervaring g e a b s tra h e er is, en al sou hy daarin sla a g om alle begrippe, eienskappe van dinge en verskynsels met ’n steeds kleiner wordende aan tal g ro n d b eg rip p e te beskryf en te korreleer, sal die uitein- delike res van g ro n d b eg rip p e n o g aan die ervaring gebonde bly en sal hierdie begrippe nog niks méér leer van die „ w e se ” van ’n ding as w at ons te wete kom deur direk met die dinge, w a a r v a n d a a n die begrippe g e a b s tra h e e r is, in a a n ra k in g te kom, d.w.fe. hulle eie nskappe te ervaar nie. Uiteindelik moet ons kennis a a n g a a n d e iedere ding bly steek op hierdie prim êre begrippe.
Hierdie grond b eg rip p e sal uitdrukking gee aan b epaalde aspekte van die werklikheid (dink bv. aan energie) en dus in ’n sekere sin die „ w e se ” van dinge aandui, m a a r die g e v a a r b estaan d at hulle ons ook kan mislei a a n g a a n d e die werklikheid in die vorm van verdinglikte ab strak sies sonder
’n eie b estaan in die werklikheid.
Bowendien bly dit ’n v r a a g in hoeverre dit w a t aangedui w o rd deur die genoemde g rondbegrippe, k e n b a a r is. M.i. het hierdie g rondbegrippe hulle o o rsp ro n g in ons g e d a g te w ê reld gevind as ab stra k sie s van eien
s k ap p e van dinge w a t ons direk ervaar. Hierdie g ro n d b eg rip p e moet ons dus steeds na hierdie eienskappe terugvoer, w a ite r aspekte van die werklikheid hierdie g ro n d b eg rip p e nou ook al aandui. So sal die fisikus
op die v ra a g w a t energie is an tw o o rd dat iets energie het as dit die verinoë besit om arbeid te verrig. Op die v ra a g w a t arbeid is sal hy an tw o o rd d a t arbeid verrig w ord as ’n liggaam verplaas w ord in die rigting van ’n krag w a t op die liggaam werk, en uiteindelik sal krag gedefinieer w ord as dit w a t ’n liggaam versnel.
W a t kan nou bedoel w ord met „wesensverskille” tussen dinge? Laat ons n a g a a n in hoeverre die soeke na wesensverskille tussen lewende en lewenlose dinge sin het. As „lew e” gesien w o rd bloot as naam vir ’n versameling eienskappe soos voortplanting, metabolisme, asemhaling, chemiese nie-statiesheid, fotosintese, ens. w a t in sekere materiële dinge e rv a a r w ord, en as ons leweloosheid dan sien as die afwesigheid van hierdie eienskappe, dan het die begrip „wesensverskil tussen lewende en lewelose dinge” alleen sin as dit gesien w o rd as onderskeidende eien
skappe van een ding t.o.v. ’n an d er ding. Hierdie onderskeidende eien
skappe kan dan v e rw a g w ord om van tyd tot tyd te wissel of anders gesien te w o rd na mate die w etenskap vorder. Neem as voorbeeld die tabakmosai'ekvirus* w a t geen asem haling vertoon nie, chemies reageer, in suiwer kristallyne toestand verkry kan w ord en dus eienskappe het w a t gewoonlik geassosieer w o rd met lewelose chemiese sto w w e, m a a r w a t aan die an d er kant homself voortplant, siektes vero o rsaak en nog ander eienskappe het w a t met lewende dinge geassosieer w ord. Wil ons hierdie virus inskakel by lewende dinge (met „lew e” soos hierbo gedefinieer), dan sal ons voortplanting bv. as die eintlike onderskeidende eienskap van lewende dinge moet beskou en sommige van die hierbo genoemde eie nskappe as kenmerkend van lewende dinge moet laat verval. W il ons hierdie virus inskakel by lewelose dinge, sal ons voortplanting (of ten minste b epaalde soorte van voortplanting) as een onderskeidende eien
skap van lewende dinge moet verwerp. Dit is duidelik dat „w esensver- skil tussen lewende en lewelose dinge” hier niks an d ers beteken nie as d a t die een ding onderskeidende eienskappe t.o.v. ’n an d er ding het.
Wil ons „lew e” self as wesensverskil tussen lewende en lewelose dinge sien, bly d a a r die w e g oop om die ab strak sie „lew e” ’n eie bestaan in die werklikheid toe te ken en dit dan te sien as „iets” w a t verantw oor- delik is vir die onderskeidende eienskappe. D an bly die begrip „lewe”
m.i. egter ’n abstraksie, w a t by ontleding uiteindelik te ruggevoer moet w o rd tot ervaringsgegew ens van voortplanting, metabolisme, chemiese
* P. J. Botha: Die oorsprong van die lewe as 'n biologiese probleem. Koers, Aug. 1955.
reaksies, ens. en uiteindelik m aar weer sal blyk ’n totaliteit van eienskappe van materiële dinge te wees.
Die v r a a g na die wesensverskil tussen dinge skyn dus in elk geval
’n soeke na onderskeidende eienskappe te wees. P er slot van rekening bly ons gebonde aan ons ervarings, w a t m aak d a t alle menslike kennis ten dele, onseker en onnoukeurig is.
H. J. SCHUTTE.
’N VALSE DILEMMA.
Verlede m aand het prof. Keet se o p s p raak w ek k en d e werkie: „Suid- Afrika W a a r h e e n ? ” verskyn. Dit w y s in dieselfde rigting a s die vroeëre meer om vattende studie van dr. M arais oor die rassev raag stu k . En altan s dit moet aan beide skryw ers toegegee w o rd d a t die huidige ver- houding van blanke b a a s s k a p en kleurdiskrim inasie in die wêreld en in Suid-Afrika sowel op prinsipiële as op praktiese grond nie bestendig kan w o rd nie.
Dit staan inderdaad vas dat die bedoelde b a a s s k a p en diskriminasie geleidelik uitgeskakel sal moet w ord. W a n t blyw ende rasse-m eerder- en m inderw aardigheid kan nóg op Bybelse nóg op antler g ronde gehandhaaf w ord.
Aan die a n d e r kant is dit vir ons scker duidelik en selfs onteenseglik d a t die b e sk aw in g sp ro ses van die w êreldgeskiedenis op sekere stadia vereis het leierskap, in verskillende vorme, van die m eer ontwikkelde gem eenskappe teenoor die minder ontw ikkeldes. En d a t sodanige leierskap in die m oderne w êreld nog lank sal berus by die W e s te en die blankedom, ook in Suid-Afrika.
Verder kan g e k o n stateer w o rd d a t die Heilige Skrif self nasionale verskille en geskeidenheid, en ook g ra d a sie s in historiese v eran tw o o rd e- likhede tussen nasies en rasse erken en sanksioneer.
M a a r met goeie g ro n d kan ook bew eer w o rd d a t Skrif en Historie vereis d at in die ontw ikkelingsproses van die mensheid alle lew ensvat- b are nasies m ettertyd tot voile selfstandigheid sal kom en d a t hulle onder- ling ’n internasionale eenheidsverband sal ontwikkel.
Beide is ook ten gunste van ’n bevrugtende w isselw erking en selfs ’n m ate van verm enging tussen die verskillende nasies en rasse, m aar ter- selfdertyd duidelik g ek a n t teen ’n kosmopolitiese verdoeseling van