• Tidak ada hasil yang ditemukan

PDF OEFENING 1: WERKWOORDE, INFINITIEF EN DEELWOORDE - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "PDF OEFENING 1: WERKWOORDE, INFINITIEF EN DEELWOORDE - LitNet"

Copied!
1
0
0

Teks penuh

(1)

21

W oo rds oo rt e

7. WOORDSOORTE: WERKWOORDE, INFINITIEF EN DEELWOORDE

OEFENING 1: WERKWOORDE, INFINITIEF EN DEELWOORDE

1. Noem die DRIE (3) HOOFGROEPE waarin werkwoorde verdeel kan word.

2. Verduidelik die VERSKIL tussen ’n oorganklike en onoorganklike werkwoord.

3. Verduidelik aan die hand van ondergaan die VERSKIL tussen ’n skeibare en onskeibare werkwoord.

4. Verklaar hoe ’n mens die WEDERKERENDE werkwoord uitken.

5. Vul in: Wanneer die werkwoord saam met ’n ONPERSOONLIKE VOORNAAMWOORD gaan, is dit ’n werkwoord.

6. Vul in: Werkwoorde wat begin met , , , , en kry nie ge- as premorfeem in die verlede tyd nie.

7. Gee die TWEE (2) hulpwerkwoorde van TYD.

8. Vul in: Die woorde is en word is HULPWERKWOORDE van . 9. Verklaar hoe ’n mens die MODALE HULPWERKWOORD herken.

10. Gee ’n voorbeeld van ’n KOPPELWERKWOORD en verduidelik hoe ons hierdie werkwoord uitken.

11. Verklaar hoe ’n mens die INFINITIEF uitken.

12. Vul in: Die TEENWOORDIGE DEELWOORD word gevorm deur die werkwoord + postmorfeem (agtervoegsel) , en .

13. Verduidelik die VERSKIL tussen ’n swak en sterk verlede deelwoord.

Gr 12 HT Taal- en leesoefenboek.indb 21 2019/11/28 12:43 PM

Referensi

Dokumen terkait

Wanneer ’n mens die Ou Testament lees, is dit egter duidelik dat Israel se weergawe van hul geskiedenis van moderne historiese navorsing verskil daarom tref Von Rad ’n onderskeid

Ten spyte van die ondefinitiewe aanduidings van die Lusis kan ’n mens minstens die volgende elemente vir die definisie van vriendskap uitlig: Dat die aangetrokkenheid tussen vriende

reg die aandag daarop dat die sentrale probleem by die Sinode van Dordt SD die veel breër vraag was hoe presies die verhouding tussen God se soewereiniteit en die mens se

12 13 In verband met die verskil tussen die doelstel- lings van die interindustrievloei-studies van die Harvard Economic Research Project en die Bureau of Labor Statistics kan daar

In die geval van hierdie “meningsverskil” tussen my en Van Coller oor die ver- band tussen “stories” en psigiese heling meen ek ’n goeie benadering tot die pro- bleem sou wees om die

Om my kant van die storie te vertel: Die taal van onthou ’n Belangrike aspek wat Kalmer in sy In ’n land sonder voëls aan die orde stel, is die koppelvlak tussen onthou en woorde,

Ten spyte van die feit dat Johannes duidelik onderskeid tref nie net tussen slawe en vrye huurarbeiders nie, maar ook tussen manlike en vroulike slawe, sê hy bykans niks uitdrukliks oor

Vraag 6: Datahantering 6.1 Lizet skryf die kleur neer van al die voertuie wat tussen vyf- en sesuur verby haar huis ry: Gebruik die tabel om aan te dui hoeveel voertuie van elke