• Tidak ada hasil yang ditemukan

Resensies/Reviews

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Resensies/Reviews"

Copied!
8
0
0

Teks penuh

(1)

Resensies/R eviews

• Van der M erwe, F.J.G. 1995. S p o rt en spel in die B o erek ry g s- g ev an g en ek am p e ty d en s die A nglo-B oereoorlog, 1899-1902.

Stellenbosch : US Dmkkery.

(G.J.J. O osthuizen) ... 355

• Van Dyk, John. 1997. Letters to Liza. Sioux Centre : D ordt Press.

(J.L. van d er Walt) ... 357

B o e k b e k e n d s t e llin g s / P u b lic a t io n A n n o u n c e m e n t s

• Tempelhoff, J.N.W . 1997. D ie okk u p asiestelsel in die d is trik

S o u tp a n sb e rg 1886-1899. Pretoria : Staatsdrukker... 359

• Kirkaldy, A. 1996. “ T h e sea is in o u r blood” - co m m u n ity and

c r a ft in K alk Bay c. 1880-1929. Pretoria : Governm ent Printer. 360

• Harris Verne. 1997. E x p lo rin g arc h iv es: an in tro d u c tio n to arc h iv a l id eas a n d p ra c tic e in South A fric a . Pretoria : National A rchives o f South A frica... 361

(2)

Resensies / Reviews

V AN D E R M E R W E , F .J.G . 1995. S p o rt en spel in die B o e re k ry g sg ev a n g en ek a m p e tydens die A nglo-B oereoorlog, 1899-1902.

Giliom ee, J.H. red. Universiteit van Stellenbosch Annale 1995/1. Stellenbosch : US Drukkery. 103 p. Prys: R20,00.

ISBN 0 7972 0548.

R esen sen t: G.J.J. O osthuizen

(D epartem ent G eskiedenis, PU vir CHO)

D ie onderw erp is besonder aktueel, synde ’n verfrissende perspektief op ’n ietwat oorw erkte historiografiese terrein, naamlik die Anglo-Boereoorlog. Historio- grafiese toespitsing op dié sentrale moment in die Suid-Afrikaanse geskiedenis is egter oorw egend “ takties en m ilitêr-strategies van aard” (p. 1) en daar is nog nie voorheen op só ’n skaal gefokus op sport en spel in die B oerekrygsgevangene­

kam pe nie.

Die publikasie bestaan uit sew e hoofstukke. Sport en spel in die Suid-Afrikaanse kam pe (hoofstuk een), asook in die kam pe te St. Helena (hoofstuk tw ee), Ceylon (hoofstuk drie), Indie (hoofstuk vier), Berm uda (hoofstuk vyf) en Portugal (hoofstuk ses) w ord beskryf. Omgewingsfaktore w at ’n invloed uitgeoefen het op sport en spel w ord in elke hoofstuk (uitgesonderd hoofstuk ses) ontleed, w aam a sport- en ontspanningsaktiw iteite soos rugby, krieket, sokker, atletiek, boks, swem , tennis, skenn, gimnastiek, skaak, biljart, kaartspeel, bordspele, visvang, ringgooi, dobbel, kegelspel, kroukie, tafeltennis, skyfskiet en dans in besonderhede bespreek word. Name van deelnem ers, uitslae en evaluering van w edstryde w ord afgewissel met interessante staaltjies. Só byvoorbeeld het J.N.

Brink en sy m akkers ringgooi gebruik om hulle tonnelgraw ery, met die oog op ontsnapping uit die D iyatalaw a-kam p (Ceylon), te verdoesel (kyk p. 53). In die slothoofstuk (sew e) evalueer Van der M erw e die rol w at sport en spele vervul het in die geestesgesondheid van die krygsgevangenes.

Die skryw er het besondere m oeite gedoen om relevante bronne in Suid-Afrika te raadpleeg. Hy kan, in die lig van karige beskikbare bronnem ateriaal oor die onderw erp, oor die algemeen gelukgewens w ord met die w yse w aarop hy die geskiedenis van sport- en spelaktiw iteite in die B oerekrygsgevangenekam pe “ in die lewe geroep het” . Dit bly egter ’n raaisel w aarom Van der M erw e die fínansiële koste aangegaan het om koerantargiew e in Portugal te raadpleeg (met teleurstellende resultate - kyk hoofstuk ses), m aar nagelaat het om die Britse argiew e te besoek. M yns insiens kan ’n studie van hierdie aard nie sonder grondige navorsing in die Britse argiewe aangepak w ord nie. Só byvoorbeeld

(3)

Resensies / Reviews

kon die naam sverw arring oor die krygsgevangenekam pe in Indie, w at blykbaar elkeen oor ’n Engelse en Indiese naam beskik het (p. 60) via ’n besoek aan die Britse argiewe opgelos gew ees het.

Die publikasie gaan ongelukkig ook mank aan kontekstualisering. Die skryw er fokus só op sport- en ontspanningsaktiwiteite dat dié gebeure nie ingebed is in die breë historiese en kam pkonteks nie. Die leser w onder gevolglik byvoorbeeld hoe dié aktiwiteite ingepas het in die daaglikse kam pprogram /reëls (wat het die onderskeie kam pprogram me behels, besonderhede oor parool ensovoorts). ’n Tipiese dagprogram op M organseiland (p. 77) w ord wel terloops vermeld. Hoof- stuk een begin bloot met “Kort nadat die oorlog op 11 O ktober 1899 uitgebreek het, is die eerste krygsgevangenes aan B oere-kant geneem. M et die Slag van Elandslaagte op 21 O ktober is 185 burgers gevange geneem ...” (p. 3). ’n Kort historiese oorsig oor die uitbreek van die oorlog is myns insiens noodsaaklik om veral die oningeligte leser te oriënteer.

In hoofstuk tw ee word die leser gekonfronteer met “ generaal Cronje se nederlaag by Paardeberg op 17 Februarie 1900” (p. 13) sonder enige konteksskepping. Die aanw esigheid van enkele swart krygsgevangenes in die D iyatalaw a-kam p (Ceylon) w ord ook nie verklaar nie (p. 37-38). Die skryw er verskaf nie, met die uitsondering van Bermuda (p. 71), relevante historiese oriënteringsinligting oor die lande w aar die krygsgevangenekam pe gehuisves is nie. Ek volstaan met die paar voorbeelde.

’n G ebrekkige verklaringsingesteldheid kom ook plek-plek na vore: w aarom het die sportkom itee “ en m asse” bedank (p. 15)? W aarom is die parool van die krygsgevangenes van die D eadw ood-kam p gekanseleer (p. 23)? Hoekom is ’n aantal krygsgevangenes in die fort by High Knoll opgesluit (p. 29)? W as J.N.

Brink en sy m akkers se tonnelgrawery en voom em e om te ontsnap met sukses bekroon (p. 53)? W aarom w as daar “ selfs Engelse” krygsgevangenes in die Umballa-kam p (p. 61)?

Van der M erw e aanvaar dat die leser wel vertroud is met al die sport- en ontspanningsaktiw iteite w at in die kam pe plaasgevind het. D it is egter te betwyfel o f die deursneeleser kennis sal dra van byvoorbeeld “ skilpadtrek” ,

“ aftrekperdjie” (p. 23) en “kat trekken” (p. 47). B esondere name van sport- spanne soos byvoorbeeld “Nil D esperandum ” (p. 20), “ Broadbottom Boontje- vreeters” (p. 24) en “ Takhaar Voetbal Club” (p. 62) w ord ew eneens nie vir die nuuskierige leser verklaar nie.

Die publikasie is ryklik voorsien van kaarte, sketse en foto’s en dit vergem aklik die terugverplasings- en oriënteringsaksie van die leser. ’n U itgebreide bronnelys w ord voorsien, m aar ’n register ontbreek.

(4)

Die mark vir ’n publikasie van die aard is hoofsaaklik sport- en kultuurhistorici.

D aarbenew ens behoort die algemene leserspubliek en in besonder sport- liefhebbers, veral in die lig van die naderende 1999-honderdjarige herdenking van die oorlog, ook belangstelling in die publikasie te toon.

______________________________________________________________________Resensies / Reviews

VAN D Y K , Jo h n . 1997. L e tte rs to Liza.

______________ Sioux Centre : Dordt Press. 217 p. Prys: US SI 1.95.______________

R e sen sen t: J.L. van d er Walt

(Fakulteit Opvoedkunde, PU vir CHO)

Hierdie boek bestaan uit ’n reeks briew e tussen ’n vader, John van Dyk, ’n onderw ysveteraan, en sy dogter Liza, wat m aar pas begin skoolhou het. Die briew e handel oor allerlei problem e w at Liza as beginneronderw yser met haar graad vyf-leerlinge op die lyf loop tydens haar eerste skoolhoujaar. In die loop van die korrespondensie ruil vader en dogter heelw at gedagtes uit oor verskillende aspekte van die onderwys. Algaande gee die vader goeie raad met die oog op die bevordering van die Christelike onderw ys in die skool waarin Liza haar bevind. In die proses kom die grondbeginsels van Christelike, verbonds- onderw ys aan die orde. Dit gebeur egter sonder dat die vader prekerig begin raak. Hy stuur doelbew us weg van sw aar opvoedingsfilosofiese taalgebruik en stellings en poog om die beginsels so prakties as moontlik vir sy dogter te maak.

D ie boek lees lekker, en ’n m ens kan dit met gemak in ’n aand o f tw ee deurlees.

Die interessantheid daarvan is dat die skryw er en sy dogter gebruik gem aak het van allerlei m odem e kommunikasiemiddele soos die elektroniese pos, die gewone

“ slakpos” , notas, ’n artikel en handgeskrew e kommentaar. Die hele boek is versier met prentjies w at tipies by die ontwikkelingsvlak van graad vyfs sal pas, m aar is kennelik deur ’n grootmens geteken.

Hoew el die boek aangenaam is om te lees en ’n m ens vinnig daardeur vorder, is dit tog in tw ee opsigte kunsmatig. Aan die een kant is Liza darem té konsensieus vir ’n beginneronderw yser, en lê sy vlakke van wysheid aan die dag w at eerder by haar vader hoort. V erder w ord sy in die skool, onder m eer deur die skoolhoof, vertrou met take w at ver bo haar jare o f ondervindingsvlak lê - en sy handel dit met goeie gevolg af. Die ander kunsmatigheid is die feit dat die korrespondensie taamlik sistem aties verloop, en dat daar ’n opvoedingsfilosofiese vorderingslyn deur die denke bem erk kan word. Indien ’n m ens egter bereid is om oor hierdie kunsm atighede te kyk, is daar baie w at uit hierdie boekie geput kan word.

(5)

Resensies / Reviews

Die lekker van die boekie is die spontaneiteit w at ’n m ens in die verhouding tussen vader en dogter aanvoel, en die vinnige pas van die uiteensetting.

Afwisseling is so vinnig dat ’n mens eintlik vinnig vorder van die een b rief na die ander. Die verhouding tussen vader en dogter is verder sodanig dat sy hom kan vermaan om nie pedanties o f prekerig te raak nie. Die vader vermaan hom self ook telkens in hierdie opsig.

Die w aarde van die boek lê egter in die feit dat dit die erkende w aarhede van die verbondsonderrig op ’n verfrissende nuwe manier onder die aandag van onderwysers bring. D it sal ’n w aardevolle geskenk vir enige beginneronderw yser wees, en selfs ervare onderw ysers kan dit met vrug lees. D aar is iets vir elkeen in.

W at opval, is dat die boek selfs vir die nuwe onderw ys in Suid-Afrika relevant skyn te wees. Sonder om te verw ys na Kurrikulum 2005 en “ uitkom sgebaseerde onderrig” gee dit selfs vir hierdie nuwe dinge in ons land duidelike riglyne. Dit maak dit andermaal vir die onderw yser duidelik w at in die geval van verbonds- onderwys in die sentrum moet staan, selfs w anneer ’n onderw yser hom- o f haarself in ’n openbare skool bevind waarin die onderw ys veronderstel is om neutraal te wees.

Die aankoop en lees van hierdie boek w ord met vrym oedigheid aanbeveel.

(6)

Boekbekendstellings / Publication Notice

T E M P E L H O F F , J.N .W . 1997. Die o kkupasiestelsel in d ie d is trik

S o u tp a n sb e rg 1886-1899. Argief-jaarboek vir Suid-A frikaanse geskiedenis.

Jaarg an g 6 0 . Pretoria : Staatsdrukker. 318 p. ISBN 0-7970-3525-7.

Die toevallige ontdekking van ’n afskrif van O ccupatiew et nom m er 8 van 1886, w at deur die V olksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek goedgekeur is, het

’n deurslaggew ende rol gespeel in die navorsing w at in 1982 ondem eem is om die geskiedenis van blanke vestiging in die distrik Soutpansberg op sk rif te stel.

Die vraagstelling aan die verlede het vanuit die staanspoor gewentel om die wyse w aarop gew one mense van W esterse herkoms daarin geslaag het om hulself op ’n ontw ikkelende grensterrein te vestig. D aarbenew ens het daar by die skryw er ook

’n belangstelling bestaan in die menslike behoefte aan grondbesit. ’n Studie van die okkupasieplaasstelsel in die distrik Soutpansberg het die geleentheid geskep om kem insigte te kry oor opvattings omtrent grondbesit in die ZA R gedurende die laaste tw ee dekades van die negentiende eeu.

’n Belangrike doelstelling w as om nie uitsluitlik op die historiese verloop van ow erheidsaktiw iteite in die negentiende-eeuse N oord-Transvaal te konsentreer nie. D aar is gepoog om die gew one mens die w erklike onderw erp van w aar- nem ing te maak. Die b esef dat hierdie stelsel belangrike gevolge vir die ont­

w ikkeling van die gebied ingehou het, het egter ook m eer om vattende navorsing genoodsaak.

In dié studie is gepoog om metodologies op die skryf van sosio-ekonom iese geskiedenis te konsentreeer. Die verpolitisering van sekere tem as as synde deel van die “ bevrydingstryd” het egter hierdie tipe geskiedskryw ing in sommige kringe onder verdenking gebring. Die gevolg is dat baie historici steeds krities staan teenoor die w etenskaplike aard en karakter van sosio-ekonom iese geskied­

skrywing. In dié betrokke studie w ord nie aan die polem iek deelgeneem nie.

Veel eerder is gepoog om met behulp van sekere navorsingsm etodes inligting te soek w at m eer lig kan w erp op die geskiedenis van ’n aantal blanke pioniers op

’n afgesonderde grensterrein. Die sosio-ekonom iese benadering tot geskied­

skryw ing skep problem e, veral w anneer ’n tem atiese indeling van sto f nagevolg word. Die chronologie gaan velore.

Relevante bronne vir ’n studie van hierdie aard vereis ’n bepaalde benadering.

Statistiese gegew ens uit die republikeinse tydperk is byvoorbeeld karig en dit wat

(7)

Boekbekendstellings Publication Notice

middel van beskikbare en betreklike eenvormige dokum entasie kw antifiseerbare inligting oor die Soutpansbergse gem eenskap in die negentiende eeu in te win. So is daar in die uitgaande korrespondensie van die Landdros van Soutpansberg verwysings na sterfkennisse gesoek en sow at 500 verw ysing vir die tydperk 1889-1898 is gevind.

Hierdie publikasie is in drie afdelings verdeel. In die eerste deel (Hoofstukke 2­

4) word ingegaan op die O kkupasiewet, wysiginge w at dit ondergaan het en die owerheidsadm inistrasie daarvan. Afdeling tw ee (Hoofstukke 5-10) handel oor die sosio-ekonom iese struktuur van die blanke gem eenskap in die distrik Soutpansberg. In besonder word gelet op die w yse w aarop die inwerkingstelling van die okkupasiestelsel die steeksam elewing beinvloed het. Laastens word kennis geneem van die uitwerking w at die teenw oordigheid van ’n groter plaaslike blanke bevolking op die swart gem eenskappe in die distrik gehad het.

Die transform asieproses w at die sw artes ondergaan het, w ord beskou teen die agtergrond van die produksiefaktore (grondbesit, arbeid en kapitaal), die uitbreiding van ow erheidsgesag en militêre veldtogte w at gevoer is.

K IR K A L D Y , A. 1996. “ T h e sea is in o u r blood” - co m m u n ity a n d c r a f t in K alk Bay c. 1880-1929. A rchives Year Book for South African History. Vol.

59. Pretoria : Government Printer. 148 p. ISBN 0-7970-3526-5.________________

This work examines the historic right o f the Kalk Bay fishermen to occupy the area and exploit the m arine resources o f False Bay. It attem pts to provide the historical base absent from anthropological and other w orks which have focused on this area.

M ajor findings o f this research are that the local fishermen o f today are the product o f a cultural and econom ic tradition stretching back thousands o f years.

By the late nineteenth century the rhythm o f life in the area w as being rapidly changed by its incorporation into the social and econom ic orbit o f greater C ape Town. O ver the main period covered by the w ork, the local fishermen, as a result o f their race and class, occupied the w eaker position in conflicts with local authorities, the state and capital. H ow ever, they w ere able to fight dependence upon a single buyer and growing pressures for their proletarianisation and managed to maintain their independence as petty-com m odity producers. The independence o f the fisherfolk w as nevertheless increasingly precarious due to increasingly depressed local m arkets for their fish.

Since W orld W ar II, the escalating political, social and econom ic subordination o f the fisherfolk has progressively threatened the existence o f the handline fishing

(8)

industry and the fishing community at Kalk Bay. H ow ever, should the racial ideologies which have underpinned the South African social formation continue to crumble, and commitment to monopoly capitalisation o f the industry be set aside by the state, the Kalk Bay fishermen could survive, albeit in altered and dim inished circumstances.

Boekbekendstellings /' Publication Notice

H A R R IS , V E R N E . 1997. E xp lo rin g arc h iv es: an in tro d u c tio n to arc h iv a l id e as a n d p ra c tic e in South A frica. Pretoria : National Archives o f South Africa. 73 p._____________________________________________________________

Archives and archivists do not enjoy prom inence in the public domain. M ost South Africans have never made direct use o f archives. Archivists are reconciled to having to explain in casual conversation exactly what it is they do. There are m any reasons for this “ invisibility” - in some instances archivists have neglected, or been denied the resources to sustain public programming. Teachers have also failed to exploit archives as an educative tool and resource. Furthermore systemic barriers, for instance poverty, low educational standards, high rates o f illiteracy and physical isolation from city centres, also hinder access to archives and so on.

E xploring A rchives is designed to address certain aspects o f the “ invisibility”

problem . There are introductory texts available to the layperson interested in finding out more on archives. Texts like these are, how ever, not readily available in South Africa - they generally tend to be too detailed, and none is specific to the South African context. This publication aims to fill this gap by offering an elem entary introduction to archival ideas and practice in South Africa accessible to readers with at least a basic aw areness o f archives. This book can also be useful as a teaching tool - for teachers o f history, information studies, manuscript librarianship, records m anagement, public adm inistration, etc. at university, technikon and high school levels; and for archivists responsible for the induction o f entrants to the profession.

Referensi

Dokumen terkait

BOOK REVIEWS / BOEKBESPREKINGS Prof Barnard handhaaf 'n goeie balans tussen die verskillende fasette van die eenheid in sy samestelling van die boek, Nadat die leser in die eerste

Baker is die eerste boek in 'n nuwe reeks, Aviators in Africa, uitgegee deur Ashanti-Uitge- wers, Hierdie reeks verwoord die we- dervaringe van Suid-Afrika se vlieeniers wat wereldwye

In ’n latere gedig in die bundel, “Ornitologie” 71, word ook verwys na die vaderfiguur in sy hoedanigheid as skoolhoof en word aan die hand van ’n reeks voëlbeelde die

Ten spyte van die omvang van die boek sou ’n baie kort saaklike inleiding tot elke tema deur die redakteurs die leser die geleentheid gebied het om te begryp waar en hoe die onderskeie

Die Wet, as sulks, is die basiese instrument in die hande van ’n outonome Raad wat uit natuurweten­ skaplikes bestaan, om ’n reeks duidelik omskrewe magte en funksies uit te voer,

Die Wet van Gauteng gaan oor veel meer as ‘n oorwerkte speurder en die polisie-ondersoek na ‘n reeks- moordenaar klink dit bekend?.. Die boek word op die omslag beskryf as ‘n politieke

Ross wou nie in hierdie boek met ‘n nuwe teoretiese model vir die ontleding van die Suid-Afrikaanse verlede vorendag kom nie, maar die algemene geskiedenis van Suid-Afrika veral vanuit

In die vierde deel van die boek word onderlinge verhoudinge in die kerk bespreek aan die hand van die beeld van ’n familie en word die pad vorentoe vir homoseksuele Christene aangedui..