ANTARKTIESE BULLETIN
Sponsored by- Onder beskerming ran BP South Africa (Pty.) Ltd.
JULY
LO
DECEMBER
1968 - No. 26
JUUE tot DES EMBER
Published by the South African Antarctic Association .U Park A\'l'nue. Bf)rdeaux. Randhurg
Patro~/Beskenmere: Prof. S.P. Jackson, MA, D.I.C., Ph.D.
IX. S. Meiring l'Ciude, MSc., Ph.D .. D.Sc.h.c., LLD.h.c.
1\b. D.J.Joubert, B.A U.B.
L'itgcgcc dcur die Suid-Afrikaansc Antarktiesc Vcreniging Parklaan 32, Bordeaux, Randburg Editor/Rcclaktcur: D. G. Torr
RED AKSIONEEL- EDITORIAL
Die Suid-Afrikaanse Antarktiese Vereniging verwelkom l'vtnr.
D.J. Joubert, Sekretaris van Vervoer, w·at ingestern het om rrede- beskennheer van die Vereniging saam n-et Prof. S.P. Jackson en Dr. S. Meiring Naude tc word.
Dmiel Jacobus Joubert is gebore op 8 Februarie 1909 in die distrik Dundee. Natal. w<~ar hy ook sy Laer-en t-loerskoolopleiding ontvang het. Gedurende die periode 1929 tot 1933 het Mnr.
Joubert aan die Universiteit van SteUenbosch studeer en die graad B.A. en U.B. behaal. Na sy universiteitsopleiding washy vir 1 n paar jaar klerk van die destydse Regter-Presidcnt van die Transvaal.
Gedurende 1936 is Mnr. Joubert egter aangestel as Assistent- sekret aris van die destydse Sentrale Paclvervoerr<~ad vanwaar hy gevorder het tot Sekretaris van Vervoer in 1957. Mnr. Joubert is ook Voorsittcr van die Raad vir Uitvocr van Bederfbarc Produkte, van die asionale Vervoerkomrrissie, van die Raad van Trustees van die SrxJrtstigting van Suid-Afrika. Verder is Mnr. Joubert ook President van die Federasie vir Jeug en Sport, asook 'n lid van die
Wetenskaplike Adviesraad van die Eerste l\fuuster.
Mnr. Joubert is nog steeds die houer van verskeie skool-.
interskool-, wliversiteits-, Dalrymple en Provinsialc rekords. Was sedert 1931 die houer van die Suid-Afrikaansc I 00 tree rekord, naanilik 9.4 sckondes, maar hierdie rekord is onlangs deur Paul Nash verbeter. Die wereldrekord wat hy in 1931 opgestel het, is eers in 1951 deur Mel Patton verbeter. Mnr. Joubert het in 1931 SO\\el as 1932 Springbokkleure verwerf. Tans speel Mnr. Joubert graag 1n putjie golf nlW weens 1 n baie druk program, kry hy rmar selde die geleentheid daarvoor.
Mnr. Joubert het 1n intense belangstelling in boerdery en bring graag 'n besoekie aan sy plaas in die distrik van Wannbad, waar hy hoofsaaklik rret beeste boer.
I ly is getroud nl:!t Adeline du Toil en het drie kinders. Die twee oudstes, Dru1ie en Uliette het die grade B.A U.B. en B.A. onderskei- delik aan die Universiteit van Pretoria verwerf en albei is reeds getroud. Die jong;te, Mareliese, is egter nog op skool aan die Hoer- Meisieskool, Pretoria.
SESDE JAARLIKSE DINEE VAN DIE VERENIGING
Die sesde jaarlikse dinee van die Suid-Afrikaanse Vereni- ging is in die Constantiaklub, Pretoria, gehou op Saterdag- aand. '20 Julie 1968. Die W.K. Groblersaal was gevul met 80 gaste.
Die eregaste aanwesig was Prof. S.P. Jackson, Dr. en Mev.
S.M. Naude, Dr. en Mev. F.J. Hewitt, Mnr. en Mev. D.
eethling. Mnr. en Mev. K.A. Lee en Mnr. en Mev. O.E.F.
Baker. Mnre. Lee en Baker is ampsdraers van B P Suidelike Afrika, skenker van die Suid-Afrikaanse Antark- tiesc Medalje.
35
Verskonings is ontvang van Dr. Edna Plumstead van die Universiteit van die Witwatersrand en Prof. E.M. van Zinderen Bakker van die Universitcit van die Oranje Vrystaat. Ander vernarne persone wat die funksie bygewoon hct was Prof. P. Stoker van dje Universiteit van Potchefstroom en Mnr. D. Kingwill van die W.N . . R.
Or. Charles Lautenbach het as seremoniemeester opgetree, 'n taak wat hy op besonder luimige wyse vervul het.
In sy openingswoordc het Mnr. D. eethling, voorsittcr van die Vcreniging. 1n spesiale woord van verwelkorning ge-
rig aan Mnr. Joubert wat ingestcm het om mede-beskerm- heer van die Vcreniging te word saam met Prof. Jackson en Dr. 1 audc. Ongclukkig was dit nie moontlik vir Mnr.
Joubert op die gclccnthcid aanwesig tc wees nie en hy h:::!
sy verskonings aan die Vercniging oorgedra.
Die seremonicmccstcr hct die volgende boodskap van Mnr. Danie Joubert, Icier van SANAE 9 gelees: ,By geleentheid van midwinter 1968, dra die lede van negende Suid-Afrikaanse Nasionale Antarl:tiese Ekspedisie hullc bcste wense oor aan die bestuur en !cdc van die S.A.A.V.'
Afgesien van die uitstekende etc wat voorgesit is, was die hoogtepunt van die aand die gelccntheidstoespraak deur
Dr. Hewitt en die oorhandiging van die S.A. Antarktiese Medalje aan Mnr. Dirk eethling. Dr. D. Torr. wat voor- sitter van die Medalje-komirec was, het die motivcring vir die toekenning van die medalje aan Mnr. Neethling voorge- lces, waarna Mnr. Baker die medalje oorhandig het.
Dr. Andre van der Merwe hct die geleentheid afgerond deur Dr. Hewitt te bedank vir sy interessante en lccrsame toespraak, en die ander persone wat bchulpsaam was met die organisasie van die dinec gcluk te wens met die uitste- kende sukses van die gelecntheid. Hy het verwys na die belangrike aanmoediging wat B P maak vir Antarktiese Navorsing deur 'n medaJje beskikbaar tc stel.
SITAA T: ANT ARKTIKAMEDALJE
Die sitaat vir die toekenning van die medalje deur Dr.
D.C. Torr, Voorsittcr van die medaljekomitee van hicrdic vcrcniging. was as volg :
.Mnr. D.C. Nccthling hct die B.Sc. en B.Sc-1-lonneurs grade in Geologic aan die Universiteitc van Stcllenbosch ( 1954) en Pretoria ( 1966) bchaal. Tans is hy ingeskryfvir die Doktors-graad a:~n die Univcrsitcit van Natal. Sy proef- skrif handel oor die Geologicse en Gletserkundigc navorsing van die Suid-Afrikaansc Ekspedisies in Antarktika.
36
Mnr. 0. Baker, Streeksbestuurder van BP Suidelike Afrika oorhandig die Antarktiese medalje aan Mnr.
Dirk Neethling. Regs is Mev. Baker.
Foro: R. l'an Heerden
Voor sy vertrek in 1962 saam met die derde Ekspedisie na Antarktika was Mnr. Necthling reeds 'n erkendc geoloog met wye ondcrvinding in Suid-Afrika en Noord en Suid- Rhodesie. Gedurende sy oorwintcring te SANAE was hy verantwoordelik vir die uitvocring van die geologiese, gletscr- kundigc en vcldgcofisicsc programme. 'n Taak wat hy met groot ywer en inisiatief aangcpak en tot uitvoering gebring het. Die huidige langtermyn glctscrkundige program tc SANAE is hoofsaaklik aansy tocdoen te danke.