• Tidak ada hasil yang ditemukan

SO \MRDUIDELIK EK LETME E)(PIAIN

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "SO \MRDUIDELIK EK LETME E)(PIAIN"

Copied!
2
0
0

Teks penuh

(1)

Patient Education Column by Dr Howard Botha

SO \MRDUIDELIK EK LETME E)(PIAIN

Reod,erc arc irutircd n

comtrurrdcate thpir uiews on anry aspeet of patieft ed,unatinn for publicatian in this cohnnn

Die patologie van plesier

My volgende pasibnt is Katinka Ek spreek haar maar alffd so aan Skerp, helderdenkend en altyd virurig van die merk af.

"Dokter, myman en ekhetmet'nreisagentskap begin Ons wil graag in ons reisgids vir voomemende toeriste ook so'n bietjie advies oor hul gesondheid gee. Daar is mos'n Homp rure ou kwale wat mens op 'n

toer kan opdoeq of hoe?"

"Katinka jy wil dus iets h6 waarvolgens besluit kan word wie mag ry en wie moet b$ Afgebakende advies in di6 verband is nie so maklik nie. Soms kan jy nie verder as vae rig\me kom nie. Ek is darem bly om te sien datjulle vir die mense iets meer konkr,eetwil gee as die klomp snertwaarmee die voommende reisiger so dikwels gelok word Iets meer as net die goue stande, reiinwoude en wildemisse waar dit snags so stil is dat jy "n naguil vyftig hlometer ver kan hool. Wyse advies verhoed dat rrolilitreid nie so maklik in olikheid omsit nie."

"Dokter, solang daardie advies of waarskuwing net nie te koud en Hinies is nie. Ons wil natuurlik nie sommer uit die staanspoor mense se geesdrif demp nie. Jy weel julle medicl kan ook by tye regte pretbederwers wees!"

Ek moet glirnlag. J4 gedoriewaar is dit vir ons as medici dikwels onvermydelik om te let op die patologie van plesier.

Maar dit eers vir die oomblik daar gelaat

"Kom ons gesels eersters oor bin:nelandse reise. Dit word soms uit die oog verloor dat 'n

reis van Kaapstad na die Wildhrin en ook ander gebiede in die noord-oostelike gedeelte van Suid-Afrika dieselfde gesondheidsrisiko inhou as om var Londen na Kenia te gaan vir'n vakansie. In jul brosjure moet veral twee hnpiese siektes aandag kry. Die een is bilharzia wat redelik wydverspreid gevind word"

Katinka raak kriewelrig. Sal ek nie sommer maar dadelik s6 waar drtnie mahftrh opgedoen sal word nie? Daarom toon ek dit op'n kaart aan Soos baie ander Suid-Afiikanerg verkeer sy onder die indnrk dat hierdie siekte besig is om feitlik daagliks uit te brei Dit lei tot haar volgende vraag

"SO nou maar ons beduie vir die mense wat die gebied vir moontlike bilharzia-besmetting is en oor ses maande moet ons die brosjure wysig omdat die siekbe inhrssen uitgebrei het"

SA FAMILY PRACTICE OCTOBER 1984

Gelukkig kan ek haar dadelik gerusstel omdat die twee voorste bilhatzia-kenners in ons land, James Gear en John Pitchford beslis van mening is dat hierdie gebied nie aan die toeneem is nie,t

"Ek het nog'n waag. OnJangs het ors op TV gesien dat twee miljoen mense in Suid-Afrika met bilhania besmet is en dat daar tog eintlik nie baie mense aan hierdie siekte beswyk nie.

Kan ons nou maar vir ons reisigers sG dat dit eintlik nie 'n gevaarlike siekbe is nie en dat hulle vir alle praktiese redes daarvan kan vergeefl"

"Die antwoord is ongelukkig nee. Daar word dikwels duur betaal vir die plesiertjie om'n biefiie lafenis te gaan soek of te hengel in 'n

riviertjie of dam in die Laeveld. Di6 siekbe kan heelwat emstige gesondheidspnrbleme veroorsaab met inboet van lewerskwaliteil en emstige blaas- en nierkompli kasies is nie uitgesluit nie. Terselfertyd gee ek toe dat bilharzia nie die dramatiese en dikvrels noodlottige siektegevolge as malaria het nie."

"Dokter, daar sal u ook moet help, omdat ons weet van mense wat wel pille teen malaria geneem het en tog dit opgedoen het"

Sy is verbaas om te hoor hoe lank na terugkeer profilaktiese tabletbe geneem moet word Sy is ook verbaas om te hoor hoe gevaarlik die gebruik kan wees van'n antibiotikum vir"griep"

so tien dae later. "Ons sit ook met die pncbleem dat die malariaparasiet in sekere lande van Afiika en ook die Ooste'n weerstand teen een van die bekendste profilaktiese middels ontwikkel het"

Ek is eintlik bly toe sy ook die ander saak aaruoer. "Ons het reeds noual nawae gehad of swanger'rfi)ue hierdie tabletbe mag gebruik Wat moet ons s6?"

SA HT]ISARTSPRAKTYK OKTOBER 1984

(2)

So verduidelik ek

Ons laat dit huiwerig toe veral omdat nou geglo word dat profilaksie sonder nadelige gevolge geneem kan word"2 Katinka lag ondeund. ''

Sover, Dokber, het ons nog maar eintlik net oor twee siekbes gepraat en jy het reeds klaar baie van die pret bederfl"

"Nee, alle reisadvies is darem nie slcilsrelikend nie. In die baie bekende mediese tydskrif, Brifish Medirol Jounwl, het 'n jaar of wat gelede'n baie interessante reeks verskyn oor die A, B en C van gesonde en verstandige reis3 Ek gee dit vir jou om te lees en ek wil net graag die volgende beklemtoon wat julle vir die brosjure kan oorweeg. Dingetjies waaroor mens af en toe kla en maat verduur, moet verkieslik tuis die nodige aandag lny voor 'n toer. Mense vra dikwels die raaag of hul asma sal verbeter met'n reiq ongelukkig kan ons hier nie maklk voorspel nie.

Inteendeel is dit so dat mense met chroniese bnrngitis 'n verergering van simptome in'n fuopiese omgewing kan verwag.

Die goeie nuus is dat pyne en skete van spier of ligamente oorsprcng in 'n

warm Himaat verbeter. Dit geld mk vir'n werwelontsteking ongelukkig nie vir rumatoiede arhitis nie' Orxrodig om vir jou te s6 dat percone wat 'n

emstige allergie het of wat antistolmiddels, insulien of ander middels redelik konstant gebruib 'n

kenteken van byvoorbeeld Medic-Alert moet dra en in elk geval'n brief van hul huisarts moet wa So'n brief is ook nodig indien hulle by doeanes of ancier plekke voorgekeer word Hiervan gepraat op lang vliegritbe word middels vir slaaploosheid lugsiekbe en allergie dalk meer dikwels as gewoonlik gebruik Hul newegevolge kan emstig wees as'n persoon tyderu reisonderbrekings'n motorhuur en private uitstappies ondemeerrl"

Katinka haal'n sigaret uit en steek dit aan Ek laat haar maar begaan want ek gaan nehrou vh haar, op 'n

mooi manier en tot 'n mate indireb die Leviete voorlees.

"Ons het ook gehoor dat mens na 'n

emstige hartaanval of longsiekte aangeraai word om nie birne'n sekerB aantal weke 'n vlieghrigreis te ondemeem nie. Is dit sq en hoekom?"

"Baie faktore speel'n rol om een individu meer vatbaar vir'n suurstofbekort as ander te maak Dit is waarom reisigers altyd gewys word hoe om suustof te gebruikindien die dnrk in die kajuit vir een of ander rede sou vemnder. Hierdie aanpassing van die lugdmk in'n kajuit speel'n lewensreddende rol Hart- en longpasiiinte se suustoftekort wond gepotensieer wameer hulle op die vlug alkohol en verkouemiddels wat antihistamiene bevat gebruik. Ongelukkig is die beginsimptome van iemand met'nswustofiefrort dieselfde as olkohol-htnksihnsie: eufone, verlies aan oordeel en geestelike inkciirdinasie."

Nou wil ek my hou inhy. "Dit sal jou as roker interesseer dat die rookplesiertjie ook gevaarlik loaag aan 'n

mens se suurstof Terwyl die roker nog maar net aarstap na die vliegfuig is hy, vanweii die aanwesigheid van koolstofmonoksied, reeds 'n paar duisend meter die lug op."a

Sy hek haar skouers venrntshrldigend op. "Ek is bly rook is in elk geval die oorsaakvan siektes watbaie meerbymans gevind word."

"Nee, ek het nuus vir jou Afgesien van ander bekende risikofakbore is dit nou ook bewys dat die risiko van kanker van die baarmoedemek groter is by vroue wat uneg in hul kinderjare begin nrok heL"5

SAFAMILYPRACTICE OCTOBER 1984 334

Katinka maak spore en ek bly vir'n oomblik nog peirs. Ons leef in 'n

tyd waar reklame net die plesierkant voorhou (Let maar net op hoe sigarette in wouetydslcifte geadverteer word). Teen sulke reklame moet ons seker diskrete teenoffersief gebruilq hoewel die versoeking soms daar is om 'n hardnelkige nrker behoorklik te verslcee, of sal ek maar sd, te

"verSeftel" (Verskoning wiend Harry!) Nog baie ander plesiertjies bly oor: 'n

borrelbadplesiertjie kan deur 'n pseudomonas aeruginosa-besmetting beder{ wond6, voedselvergiftiging na huweliksonthale, en die patologie wat selfs op en rondom'n kajuitnotorboot kan ontstaa4 veral as duur drank en duur medisyrres onoordeelkundig gebruik word Advies en waarskuwing moet soms sfuek tot by'n punt waar dominee, priester of Rabbi moet oomeern Maar alle adviseurs moet tog een waarheid onthou : elke die{ie hou maar van sy plesiertjie!

VERWYSINGS

1. Schutbe CHJ. Die epidemiologie van bilharzie in die Republiek van Suid-Afrika SA JnI of Conlinnne Mediral Edrcotian 1983; 12:

45,50.

2. Spraklen FHN. Malaxia 1984 Pafi 1. Malada prophylaxis (Review). S Afr Med J 1984;65: 1037-41.

3. Walker E, Willianrs G. ABC of heaithy travel Tlavellers requiring special advice. Br Med J 1983; 286: 1265-66.

4. Folb Pl Visual Perreption S Afr Med J 1.984; 65: 544.

5. AnonSnnous. Sigarehook en karsinoom van die serviks (News and Comment). S Afr Med J \984;65: 543.

6. Anon5'rnous. Infeksie en die bonelblad (Editorial). S A[r Med J 1984;65: 109.

SA HT]ISARTSPRAKT\X OKTOBER 1984

Referensi

Dokumen terkait

Die een ondersoek die historiese dimensie van die mens en die ander maak van ’n historiese situasie ’n romantiese verhaal.. Laasgenoemde is nie vir Kundera werklik ’n roman nie, want

Dit word gedoen deur ook ander belangrike fasette van die karakterisering van hierdie karakter te ondersoek wat tot dusver nog nie aandag gekry het nie, naamlik hoe Natanael as karakter

geskikte koloniste vir die Kaap en die ander genoemde Hollandse koloniste kon nie in groot getalle verkry word nie, Want Holland was ue ivare ad en die Hollanders het dit oor die

Ons het dit insgelyks saam meegemaak dat professor WEG Louw ’n prys van presies een rand ’n aardige bedraggie vir ’n student in 1972 uitgeloof het vir die student wat midde in ’n

Mense wat so redeneer, ag nie die letterkunde hoog nie, of, soos dit in wetenskaplike taal heet, valueer nie die letterkunde nie, dikwels selfs al het hulle aanleg vir die studie

Die verskynsel het ook ’n implikasie vir ons lees van die Nuwe Testament-tekste: soos dit belangrik is om sulke dokumente te lees as tekste wat in ’n partikuliere, spesifieke

Dit was toe nog nie so ’n algemene verskynsel soos vandag nie, maar die verruiming wat hulle blootstelling aan Europese leermeesters op hulle geskiedbeskouing gehad het, het hulle aan

As skrywer van ’n roman word dit vir hom egter ’n uitdaging om hom in die skoene van Susan Nell te plaas, om deur die gebruik van sy verbeelding te probeer uitvind wat kon gebeur het as