W O O R D V O O R A F .
„ V a a r uit na die diep w a te r."
L ukas 5 : 4.
M e t die verskyning van die eerste aflewering van hierdie Studies word in n reeds lang gevoelde behoefte voorsien en n reeds lang g t - koesterde beg ee rte verwesenlik, die behoefte aan 'n diepere besinning op teologiese v rae en die begeerte na 'n eie plek om die resultate van wetenskaplike godgeleerde ondersoek van ons professore en predikante te publiseer.
Die doel wat beoog word is, soos die ondertitel van hierdie Studies tot uitdrukking bring, allereers die bevordering van die studie van die Bybel. D ie Heilige S k rif tog is die bron en norm van ons G o ds- kennis. D a a r het in die geskiedenis van die Kerk attyd weer die ge
vaar ontstaan dat die Heilige S k rif van sy sentrale plek verdring word om plaas te maak vir menslike geskrifte in die vorm van belyde- nisse, kcnsiliebesluite en dogmatieke. O n s wil terug na die bron, ons wil die lewende w ater van die direkte onafgeleide G odsopenbaring.
T e n tweede wil ons kinders van die Hervorming wees. O n s is oortuig dat deur die groot Hervorm ers van die 16de eeu die waarheid Gods, deur R om e verduister, weer helder gaan straal het oor 'n deur pouslike heerssug en monnikevroomheid verlamde C hristenheid en deur werkgeregtigheid verslaafde Christenharte. O n s wil ons nie na n mens noem nie, selfs nie na Godsm anne soos die groot Hervormers nie. O n s wil kinders wees van die G eestesbew eging w at sig van hulle as draers en instrumente bedien het.
T e n derde wil ons die teologie dien op die plek en in die kring waarin ons ons deur G od geroepe en gestel ag. in die K erk waarin na ons oortuiging die stroom van die Bybelse waarheid, soos in die Hervorming opnuut tevoorskyn getree, kragtig en suiwer v o o rtstro o m : die Hervorm de Kerk. Netsomin as c n s ons skaam vir die naam van Christen en P ro te stan t, skaam ons ons vir die naam van Hervormd. In- teendeet, dis vir ons n erenaam en dit stel vir ons die ideaal waarop ons wil aanw erk en toelewe.
G ra a g sa] ons gasvryheid in ons Studies verleen aan teoloë uit ander Kerke, w at saam met ons die Bybelse waarheid wil dien en uit die gees van die Hervorming wil leef en dink.
Die kring van ons lesers stel ons ons so ruim moontlik voor. V a n vertoon van geleerdheid wil ons ons onthou. E g t e w etenskap moet in eenvoudige woorde vir ieder verstandige mens verstaanbaar uit- gedruk kan word. E n daar is seker geen gebied waarvoor, besonder in
kringe van H o llan d s-A frik aan se afkom s, meer belangstelling w as as die gebied van die godsdiens nie. O n s voorgeslag het aHerhande teologiese boeke gelees en bestudeer, en dit is in vele opsigte hieraan te danke dat ons volk in die verlede bew aar gebly het vir allerlei vreemde geestesinvloede. M a g die Studies daartoe meewerk dat hier- die historiese lyn ook in die geestesverw arring van ons dae getrou gevolg word, tot seen van ons volk, tot opbou van die K e rk en tot bevordering van die R y k van die komende Heer.
DtE REDAKStE.
W E L K O M S W O O R D .
Namens die Hoogeerw. Kommissie van die Algemene V e rg a d e rin g is dit vir my baie aangenaam en n o orsaak tot groot blydskap om die T e o lo g ie se Studies, met sy eerste buiging, voor die publiek, n hart
like welkom toe te roep. M e t die vorige vergadering van die H . E Kommissie het hy b e s lu it : ,,om anderm aal met waardering kennis te neem dat die T e o lo g ie se Studies, w a a ra a n reeds lank n groot b e
hoefte in die Kerk bestaan, binnekort sal verskyn. "
n G ro ot beh o e fte! Ja, seker. 'n Su id -A frik aan se T e o lo g ie be
staan nog nie. O n s het nog maar steeds — om dit so uit te druk — die W e s t e r s e T e o lo g ie geleer, g epropageer en bely en meer bepaald die Nederlandse Teologie. A n d er teoloë in S u id -A frik a het hulle weer meer aangetrokke gevoel tot die S k o ts-E n g e lse -A m e rik a a n se T e olo gie.
O n s T e olo gie het nog nie iets spesifieks A frik aan s w at hom onder- skei van die T e o lo g ie van ander volke nie. D ie tvd kom nader— volgens ons beskeie mening het die tyd alreeds gekom — om aandag aan ons eie te skenk. om die kanale w aarlan g s die T e olo g ie hom sal ont
wikkel voor te berei. In Holland, soos ook in baie ander lande, is daar verskillende rigtinge in die T e o lo g ie , miskien moes ons eintlik sê verskillende botsende en konkurerende rigtinge. O n s hoop van harte dat ons nie ook in S u id -A frik a verskillende rigtinge sal hê nie.
E n k e le jare gelede het dit egter baie duidelik geblyk dat daar in S t e l
lenbosch twee rigtinge alreeds is. D is jam m er. M a a r dit bestaan. D a a r kan moontlik meer kom. D aarom moet ons ook bytyds ons stem laat hoor.
Die rigting wat die T e o lo g ie inslaan is van verbasend groot b e
lang nie net vir die K e rk nie, maar ook vir land en volk. D ie T e o lo g ie oefen invloed uit op die karakter en sedes van 'n volk, selfs op die staatkunde, 'n Land met n R oom se bevolking is anders as 'n land 2