Hersiening, inoefening en vaslegging – Tweede kwartaal 2022 Geen sakrekenaars
Afdeling A – Telgetalle
1. Bestudeer die getal 754 932 en beantwoord dan die vrae:
1.1 Wat is die waarde van die syfer 9?
1.2 Wat is die plekwaarde van die syfer 7?
1.3 Wat is die waarde van die syfer 2?
1.4 Wat is die plekwaarde van die syfer 4? (4)
2. Rangskik die getalle in stygende volgorde:
713 654; 731 654; 137 654; 317 654; 731 564 (2)
3. Rangskik die getalle in dalende volgorde:
166 074; 661 074; 616 074; 661 704; 616 470 (2)
4. Skryf die volgende getalle in uitgebreide notasie:
4.1 630 481 4.2 5 901 286 (2)
5. Voltooi die volgende getalrye en beskryf die patroon:
5.1 28; 32; ____; ____; 44; 48; ____ Patroon __________ (2) 5.2 4 575; 4 550; _______; _______; 4 475 Patroon __________ (2)
6. Vervang die * met die regte verwantskapteken [<; =; >]
6.1 2 718 * (1 359 x 2) 6.2 5 674 * 5 467
6.3 32 799 * 32 797 6.4 9 452 ÷ 2 * 4 728
6.5 53 679 750 * 53 679 705 6.6 7 + 7 ÷ 7 ̶ 7 * 1 (6)
Sentrum vir Opvoedkundige Studies (EDMS) Bpk.
©
Tel: 083 654 1363
E-pos: [email protected]
Jou toekoms is belangrik!!!7. Bestudeer die volgende versameling getalle:
A = {20; 21; 22; 23; 24; 25; 26; 27; 28; 29; 30; 31}
7.1 Skryf al die priemgetalle neer. (1)
7.2 Wat word die getalle genoem wat nie priemgetalle is nie? (1)
7.3 Skryf die faktore van 24 neer. (1)
7.4 Skryf die faktorpare van 24 neer. (1)
7.5 Skryf die priemfaktore van 24 neer. (1)
8. Voltooi die tabel oor afronding:
Getal Naaste 5 Naaste 10 Naaste 100 Naaste 1 000 Naaste 10 000 42 748
29 567
(10)
9. Voltooi die volgende getalsinne:
9.1 19 x 37 = □ x 19
9.2 (9 + 12) + 34 = □ + (12 + 34) 9.3 7 x (10 + 6) = (7 x 10) + (□ x 6) 9.4 11 x 9 = 99 en 99 ÷ 11 = □
9.5 7 x (10 + 6) = 7 x 10 + □ x □ = 70 + □ = 112 (5)
10. Bereken die volgende: (onthou die volgorde van bewerkings)
10.1 48 ÷ 12 + 19 (2)
10.2 122 ̶ 42 ÷ 3 (2)
10.3 (97 + 35) ÷ 4 + 6 (3)
10.4 16 x (19 + 21) ÷ 8 (3)
10.5 9 + 9 ̶ 9 x 9 ÷ 9 (3)
11. Bereken en wys alle bewerkings:
11.1 15 800 + 709 032 (1) 11.2 760 590 ̶ 463 906 (1)
11.3 8 074 x 39 (3) 11.4 3 895 ÷ 19 (4)
12. Bepaal die KGV van die volgende:
12.1 6 en 12 (3) 12.2 2, 4 en 5 (3)
13. Bepaal die GGD van die volgende:
13.1 7 en 11 (3) 13.2 36 en 48 (3)
14. Vereenvoudig die volgende verhoudings en voltooi die woordsomme:
14.1 20 : 30 14.2 24 : 60 : 84 (2)
14.3 Elke Woensdag bestee ek my tyd as volg: skoolbywoning is 6 uur, tenniswedstryde is 2 uur en huiswerk is 4 uur. Skryf die verhouding in sy eenvoudigste vorm. (2) 14.4 Ek koop 5 pakkies lekkers vir R45. Wat sal 9 pakkies lekkers kos? (4) 14.5 My pa koop droëwors teen R100 vir 500 g. Hoeveel sal hy betaal
vir 5 kg droëwors? (3)
Afdeling B – Eksponente 1. Skryf in uitgebreide notasie:
1.1 𝟒𝟐 = _______________ = _____ 1.2 𝟑𝟒 = _______________ = _____
1.3 𝟏𝟎𝟑 = _______________ = _____ 1.4 𝟓𝟎 = _______________ = _____ (8)
2. Skryf in eksponensiële vorm:
2.1 2 x 2 x 2 = __________ 2.2 2 x 3 x 2 x 3 = _______________
2.3 7 x 7 = __________ 2.4 6 x 6 x 6 x 4 = _______________ (4)
3. Bereken:
3.1 √𝟔𝟒 3.2 √𝟖𝟏
3.3 √𝟏𝟏𝟐 3.4 𝟏𝟐𝟐
3.5 𝟑𝟎𝟐 3.6 𝟑√𝟖
3.7 𝟔𝟑 3.8 𝟑√𝟎 (8)
4. Skryf in eksponensiële vorm deur gebruik te maak van priemfaktore:
4.1 √𝟏𝟔 4.2 √𝟖𝟏
4.3 √𝟏𝟐𝟓 (9)
5. Vereenvoudig:
5.1 √𝟑𝟔 + 𝟔𝟒 (2) 5.2 √𝟐𝟓 + √𝟒𝟗 (2)
5.3 √𝟏𝟎𝟎 𝐱 𝟒 (2) 5.4 √𝟔𝟐 (2)
5.5 𝟑√𝟏 + 𝟕 (2) 5.6 𝟑√𝟔𝟒 − 𝟑√𝟏 (2) [12]
6. Bereken:
6.1 𝟑𝟐 + 𝟑𝟑 (2) 6.2 𝟒𝟑 − 𝟑𝟑 (2)
6.3 𝟓𝟑 ÷ 𝟓𝟏 (2) 6.4 𝟔𝟐 x 𝟐𝟑 (2)
6.5 (𝟏𝟐 − 𝟖)𝟐 (2) 6.6 𝟓𝟑 ̶ √𝟐𝟕𝟑 ÷ √𝟗 (2) [12]
Afdeling C – Gewone breuke 1. Kyk na die tabel en skryf dan die volgende getalle neer:
1.1 Alle egte breuke (1)
1.2 Alle onegte breuke (1)
1.3 Alle gemengde getalle (1)
2. Skryf die volgende gemengde getalle as onegte breuke:
2.1 5 𝟑𝟓 2.2 8 𝟓𝟔 2.3 6 𝟏𝟐𝟓 (3)
3. Skryf die volgende onegte breuke as gemengde getalle:
3.1 𝟖𝟑 3.2 𝟏𝟗𝟕 3.3 𝟑𝟓𝟗 (3)
𝟐
𝟑
;
𝟔𝟓; 2
𝟏𝟐;
𝟖𝟑;
𝟏𝟐𝟗; 7
𝟑𝟒;
𝟑𝟖; 4
𝟐𝟑;
𝟓𝟕4. Voltooi die ekwivalente breuke:
4.1 𝟏𝟐 = 𝟏𝟐 4.2 𝟓𝟖 = 𝟐𝟒
4.3 𝟏𝟐𝟖 = 𝟑 4.4 𝟑𝟓𝟒𝟓 = 𝟕 (4)
5. Rangskik die breuke van klein na groot:
𝟑𝟒 ; 𝟒𝟖 ; 𝟏𝟔 ; 𝟏𝟐𝟕 ; 𝟏𝟑 ; 𝟏𝟑𝟐𝟒 (2)
6. Bereken en skryf die antwoord in sy eenvoudigste vorm.
Wys alle bewerkings.
6.1 𝟒𝟓 + 𝟏𝟎𝟗 (2) 6.2 6 𝟑𝟒 + 3 𝟏𝟐 (3) 6.3 𝟓𝟔 ̶ 𝟑𝟓 (2) 6.4 5 𝟕𝟖 ̶ 4 𝟒𝟔 (3)
6.5 𝟓𝟖 x 16 (3) 6.6 4 𝟓𝟔 x 3 (3)
6.7 𝟔𝟕 x 𝟓𝟔 (2) 6.8 4 𝟏𝟓 x 2 𝟑𝟒 (3)
6.9 𝟒𝟓 ÷ 𝟐𝟑 (2) 6.10 3 𝟑𝟒 ÷ 1 𝟏𝟑 (4)
6.11 9 𝟑𝟓 ̶ 2 𝟏𝟎𝟑 x 3 𝟏𝟐 (4) 6.12 5 𝟐𝟔 + 6 𝟏𝟐𝟕 ̶ 𝟏𝟐𝟒 van 2 𝟏𝟒 (4)
Afdeling D – Desimale breuke 1. Skryf die volgende getalle in uitgebreide notasie:
1.1 387,6 1.2 2 904,64
1.3 76 932,457 (3)
2. Vul die regte verwantskaptekens [>; =; <] in:
2.1 0,6 □ 0,06 2.2 0,7 □ 0,77
2.3 0,84 □ 0,48 2.4 0,5 □ 0,50
2.5 4,108 □ 4,810 2.6 101,111 □ 101,011 (6)
3. Skryf die desimale breuke as gewone breuke in hul eenvoudigste vorm:
3.1 0,6 3.2 0,05
3.3 0,58 3.4 0,125 (4)
4. Skryf elke gewone breuk as ’n desimale breuk:
4.1 𝟒𝟓 4.2 𝟏𝟑𝟓𝟎
4.3 𝟐𝟎𝟗 4.4 𝟑𝟒
4.5 5 𝟏𝟎𝟗 4.6 8 𝟏𝟑𝟐𝟓
4.7 15 𝟏𝟐𝟓𝟐𝟏 (5)
5. Skryf die volgende 3 getalle in die ry neer en beskryf die patroon:
5.1 7,9; 8,3; 8,7; ___; ___; ___ Patroon: __________ (2) 5.2 0,52; 0,59; 0,66; ___; ___; ___ Patroon: __________ (2) 5.3 3,835; 3,843; 3,851; ___; ___; ___ Patroon: __________ (2)
6. Skryf die desimale as onegte breuke:
6.1 5,3 6.2 1,48
6.3 6,375 (3)
7. Afronding met desimale breuke – rond elke getal af tot die naaste:
Getal Tiene Ene Tiendes Honderdstes
14,513 19,876 12,007
(6)
8. Optelling en aftrekking met desimale breuke – bereken en wys alle bewerkings:
8.1 0,8 + 4,09 + 8,264 8.2 11,02 + 0,426 + 3,8
8.3 29,35 ̶ 18,974 8.4 531,457 ̶ 291,76 (8)
9. Vermenigvuldiging en deling met desimale breuke – bereken en wys alle bewerkings:
9.1 43,2 x 3,4 9.2 7,43 x 0,35
9.3 6,018 ÷ 3 9.4 9,52 ÷ 8 (12)
Afdeling E – Funksies en verwantskappe 1. Voltooi die volgende vloeidiagramme:
1.1
4 →
√𝒙
→
9 → →
→ → 4
25 → →
→ → 9
(5) 1.2
1 →
𝟑√𝒙
→
8 → →
→ → 3
64 → →
→ → 5
(5) 1.3
0 →
x
𝟏𝟑+
𝟏𝟔→
1 → →
2 → →
3 → →
4 → →
(5) 1.4
0,01 →
x 0,5 + 0,25
→
0,02 → →
0,03 → →
0,5 → →
0,75 → →
(5)
2. Gebruik die inligting in elke tabel en bereken dan die ontbrekende antwoorde:
2.1
𝒙 1 2 3 4 12 𝒏
𝒚 = 𝒙 x 6 6 12 16 24 30 600
(4)
𝒙 1 2 3 4 12
𝒚 = (𝒙 + 2) x 3 9 12 15 18 30 60
(3) 2.3
𝒙 1 2 3 4 12
𝒚 = 𝒙 x 2 ̶ 0,2 1,8 3,8 5,8 7,8 13,8 50
(3)
Afdeling F – Heelgetalle
1. Voltooi die volgende getalrye:
1.1 ̶ 9; ̶ 6; _____; 0; 3; _____; _____ (1)
1.2 ̶ 12; ̶ 10; _____; ̶ 6; ; _____; ̶ 2; _____ (1) 1.3 ̶ 20; ̶ 24; _____; _____; _____; ̶ 40 (1)
2. Vervang die blokkie met [ < of > ]
2.1 ̶ 6 □ 6 2.2 7 □ ̶ 7
2.3 ̶ 24 □ ̶ 25 2.4 ̶ 16 □ ̶ 15 (4)
3. Rangskik hierdie getalle in stygende volgorde (klein na groot):
15; ̶ 19; ̶ 14; 18; 13; ̶ 16 (1)
4. Bereken:
4.1 7 + 9 = □ 4.2 ̶ 7 + ( ̶ 9) = □
4.3 ̶ 4 + ( ̶ 5) = □ 4.4 4 + ( ̶ 5) = □
4.5 ̶ 19 + 27 = □ 4.6 9 + ( ̶ 18) = □ (6)
5. Voltooi die volgende getalsinne:
5.1 9 ̶ (5) = 9 + (□) = 4 5.2 ̶ 9 ̶ (5) = ̶ 9 + (□) = ̶ 14
5.3 9 ̶ ( ̶ 5) = 9 + (□) = 14 5.4 ̶ 9 ̶ ( ̶ 5) = ̶ 9 + (□) = ̶ 4 (4)