• Tidak ada hasil yang ditemukan

Díe moederkode in Breytenbach se poësie

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 96-99)

UIT TEKS GESTROOP

A. M. Swart

2. Díe moederkode in Breytenbach se poësie

Henning Pieterse

(1

956)

Leesmodus

vir

Breyten se

’n brief

van hulle vakansie

1. Doelsteliing

DatBreytenbachse poësie

watdeurgaansvanuit’nZen-Boeddhistiese perspektief

kommunikeer

endikwelspolitiesgetintis

virdie

gewone

leser moeilik verstaanbaaris, is ’n bekende feit.

Tog

is dit

jammer

dat so baie onderwysers enstudente,selfsuniversiteitsdosente,Breytenbach sepoësie wildenigreerasonsinen dit bygevolgas minderepoësie bestempel. Die digterBreyten Breytenbachisindie eerste instansie’nmanjifieke taalden- ker.Dieaanwending vandievryeverslaatdiegedigte

op

dieoogafamorf voorkom,

maar

metintensiewestudie

kom

ditaandielighoe hegelkegedig gestruktureeris en inwattermateverskillendegedigtemet

mekaar

inge- sprektree.Dr.

Tom Gouws

wat gefokushet

op

die hiatiese leesbyBreyten- bach, het

onomwonde bewys

dat hiate in

^n

besondere gedig dikwels voltooi kanword met

gegewens

uitvan dieandergedigte.

Hoewelkennisvandie

Zen-Boeddhisme

totvoordeelvirlesersvan Breyten- bachse poësiekanwees,isdiedoelvanhierdieartikel

om

teprobeer aan- toondatdaarandertoegangsweëtotsyoeuvre bestaan. Diemikpuntis

om

die

moederkode

inBreytenbach seoeuvre asso ’n interpretasiesleutelte gebruikendanindiebesondertefokus

op

’nvoorgeskreweteks,’nbriefvan hulle vakansie. Lesersmoetbesef datdie moederkode-benadering slegs nóg’nmanieris

om

Breytenbach sepoësieteprobeerontsyferendatander kodesook asleesmodusse beskikbaaris.

delwaarindiebesprekingsgedigstaan),

nagegaan

word. Daarsal bepaal kan

word

inwattermatedaar’nhomoloëhanteringvandiékodeindie hele oeuvre is.

2.2 Verkenningvandie

moederkode

vanafdie tweededigbundel 2.2.1 Diehuis van die

dowe

Diehuisvandie

dowe

verwys nadie huiswaarindieskilder,Goya,

hom

násy sewentigstejaarteruggetrekhet,wetendedatditsylaasteaardsetuistesou wees.

Op

die

mure

van dié huis het hy sy

beroemde

“swart skilderye’’

aangebring.

Die gedig “Die gatindielug’’ (1967; 47)is’nnadenkeoordie leefruimtevan diespreker.Paradoksaalisdie

beskermende

ruimtevandiehuisookniks;’n

gatindielug.Diehuis

word

gepersonifieer:

“my

huisstaan

op

hoë

bene/ek woon

indie solder”.

Ook

die erotiese

kom

aanbod;“’nvrou/en ’nbed wat soosspiere

om my

vou”.Ontbindingistersprake:“enanderidiote/(dink)

my

lewe is doelloos/ soos ’n graf, of ’n gat in die lug/maar ek is gelukkig hier”.

In “Liedjievir

my

ouers” (1967: 57)

word

albeiouers betrek. Diespreker verlangnahulleindieBoland(moederlandheimweë) envergelykhullehande met spene (die

moeder

as voedingsbron): “Julle oë geel julle hande soos spene”.

“Verstop

op

die platteland”(1967: 62)duiletterlik

op

’ntoestandvanverstop- pingofuitsigloosheid.Selfsdiehemelisaltoegegroei.Diesprekerwiluitdié toestandbreekensoos’nvrougeboorte gee,’ngeboortewatdui

op

bevry- dingdeur dieskryfdaad:

“om

soos ’nvrou telam/

om ook

’n ding uitdie skoot/met sy voering slymtestoot/ isdit ’n misdaad?”

2.2.2 Kouevuur

Diegedig“TotsiensKaapstad”(1981:48) verbeelddiesprekerseafskeid vandiemoederstadwaar hy met syvertrek

gemengde

gevoelenservaaren diestadparadoksaal-emosioneelbeskouas:Liefkaap,kaaphart,hartliefen hoerkaap.

Tog

isdie

Kaap

verraderlik

omdat

syniediekleurlinggebiedwil

soognie.Daarissprakevandie“galbittertet”.Kaapstad

word

afgehaalmet:

“maarjyisnieeens’n

moeder

nie/jy’s ’n selfmoord in aborsie”.

In “Die hand vol vere” (1981: 91) wat ’n verbeeldingsvlug terug na die moederland endie

moeder

beskryf,word die

moeder

direkaangespreek.

Tog

blydit ’nhandvolvere

niks.Albeiouersistersprake:“’nliedjie vir

my ma

’nbietjietrotsvir

my

pa”.Die gedig roep “Diehandvolpiep”uit’nseisoen

indieparadys

op

watook’nverbeeldereisbeskryf. Piep,’nhoendersiekte,

sluittematiesaan bydieslotvan “Diehandvolvere”. Piepduiook ’nver- beeldekwaalaan en kandieonwerklikheidvandiebesoek aandiehuissug- gereer.“Diegrafvolvere”inLotus (1970: 56)watoordiebegrafnisvandie liefdehandel word

eweneens

deurdiétweegedigteopgeroep.

2.2.3 Lotus

Gouws

(1988: 184)beweerdat Diehuisvandie

dowe

die intiemste ruimte vandiebekendevirdie

mens

aandui,netso ookdie afdeling“Skulpvirreën”

in“Lotus”waar beskerminggebied

word

aandieweerlosebinnedeel.Die afdelinggetiteld“Skulpvirreën”kan

op

diebeskerming vandie

moeder

dui.

InLotus5.6(1970: 97)isdaarsprakevanverlangenadie

moeder

(die huis).

Dienietword met’n skaamspleetvergelyken ditword

op

sybeurt weer vereenselwigmetdiehuis,diegatindielug(spleet?).Die spreker verlang

om

weer deurdieskaamspleet geboreteword, bevryteword,

maar

verkiesook

om

daarintesterf.

Dood

treehier,soosinbaieandergevalle,

saam

metdie

moederkode

op.

In“Witberg”(1970: 54) verlangdiesprekervanuit’nAlpynselandskapna Suid-Afrikaensienskuimlippe

op

diesee wat metdiegeliefde ofdie

moeder

verbind kanword(erotiek/moederliefde).

“Asdiehuisso wapper”(1970:18)isdeur

Gouws

volgensdiebeginselvan vervangingslees ontleedendiéanaliselaatblykdatdie

moederkode

ookhier van toepassingis.

As

diehuis(diegatindielug)dieveiligeruimte,beginwan-

kel, indiégeval duiditmoontlik

op

diekouerjarevandiehuwelik,leidittot onvrugbaarheidenisdie

moeder

nie

meer

instaatomswangerteraaknie.

As

syswangerword,baarsydiedood. In dietweede strofeisdaarnie

meer

sprakevandieerotiese spel tussen

man

en vrounie,aangesien hulleoor alledaagshede“in die bed” kommunikeer.

2.2.4 Met ander woordevrugtevan die

droom

vanstilte

Die

maan

as “dorre ou speen” word in gedig 5aangetref. Hierdiedroë voedingsorgaandrupegterligendui

op

dieleidingwat vandie

moeder

kom.

Speen

word met

maan

geassosieer,watdikwelsdiesimboolwaardevandie oermoeder beklee.

2.2.5 Voetskrif

In“(tuisland kanaán)”(1976: 42)worddieBlankeinSuid-Afrikaaangeval

omdat

hy“daardiemooistukwêreld/vanvalleietussenheuwels”slegsvir

homselftoeëien.

Dievierdeonderafdelingvandiegedig“(voetnote)”(1976: 56)is’nbesin- ningoordieverhouding tussendie verskillendegroepetelande:

DismoeilikomAfrikanertewees

virálmalvanons,aan watterkantvandieoordeelofveroordelingons nouook

val,ofons noutongoftandeofspeekselis!

Sobaie wortelsen nogtanssoonseker!

Enbowendien,hierdieland (vanons)en landgenootskap waarvan onsdeelis,waaraan onsdeel het

inbarensnood!

Waaromdan nogsaldieeendieander uitmaakvir“goed”of

‘sleg’?

Wilons dandie babatjiemet’nkoevoetwakkersus?

Suid-Afrika

word

negatiefverbeeld assou dit inbarensnoodverkeer.Hier

word

beslis ’n

nuwe

bestel(geboorte) in die vooruitsiggestel.

Die tweeluik“VirOub’’en“VirOun’’(1976: 64/67)isonderskeidelikaandie vaderen die

moeder

opgedra.

Op

die

oog

af lykditof diedoodsgedagte afwesigis,

maar

blootdieslotreëlinelkvandietweegedigte:“...seën

my

voorugaan’’, bevestig diesprekerse doodsbewustheid.

Inalbeihierdiegedigtegaanditeerstens

om

diegrootvaderseafsterwe.In dieeerstegedigsterfdiegrootvaderen“klim’’ selfindiegrond

om

deurdie natuur

opgeneem

teword. Hierdeur

word

hyas’twareonsterflikenherinner ditaan diesprekerse

wens

in“Bedreigingvan diesiekes’’(vgl. par. 4.1).

Ook

die

moeder

se vadersterfen sy graf isvol soetheid; ook iets aan-

genaams

(positiefs)dus.Indieselfdegedigisdaarsprake van heuning wat

uit “grafte vol bye’’ kom. Die graf

word

beslis hier ’n skeppingsruimte (baarmoeder).

Ten slotte

word

die

moeder

beeld van dieoermoeder as sy met ’n vrug-

teboom

indiegrondvergelykword,netsoosin“watdie hartvanvolisloop die

mond

van oor’’ (vgl. par. 4.1) waarin die

moeder

as

vyeboom

gete- ken word.

2.2.6

Lewendood

In“(Dromeindiehangkas en

woorde

indie vers)”(1985:121)

word

gestel datdiewoordkunstenaarsoepel

moet omgaan

metdiewoord(taal)endathy soos’n

moeder

dietaal“vollewe”moetblaas.Diewoordskeppingis’n“spel van vuur”wat“allesaan die lewesteek”.Tegelykertyd isdit ’n “dodelike spel”.Die vuurwathiermet(erotiese)skeppingte

doen

het,

kom

bv.ookvoor

in die poësievan

Van Wyk Louw

en Johann deLange.

Ditgaan in3.13(1985: 14)“(diegedig,sohetuteendiétydalafgelei...)”oor dieverhoudingdigter-gedig.Dieslotsomis:“wantdievers

moet

kankalf,al is dit/meermale’nmorsige enraserige aborsie”.Die vers

moet

dusgeboorteof bevrydingbewerkstellig.Ditmoetdie

maker

bevry. Hierdiebeeldsluitaan by die“speenkode” watalaangeraakis.Inhierdiegedig

word

diepoësievoed- selvirdielesersegees. Dikwelsegterlei hierdiegeboortetotsensuur,veralin

Breytenbach se geval.

2.2.7 CYK’)

Die

moederkode

isveralvan belangindieeerstedeelmetdietitel“moermat- rys”.’nMatrysis’nholvormofruimteen kanhierinverband metdie baar-

moeder

gebringword.Dithouook verband metdieHuisvandie

dowe

waarin diekunstenaar beslaggee aan sygedigte.Voortskan’n

mens

dit inverband metdiegedig “Diegatindie lug” (gatisdieruimtenetsoosdiebaarmoeder)

bring, asookdie tronkwat’n skeppingsruimtevirBreytenbach word.

3.

Samevatting

van

kodes wat

na díe

moederkode

herleí

kan word

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 96-99)