• Tidak ada hasil yang ditemukan

Samevatting van kodes wat na díe moederkode herleí kan word Na aanleiding van die voorbeelde wat tot dusver aan bod gekom het, is dit

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 99-111)

UIT TEKS GESTROOP

A. M. Swart

3. Samevatting van kodes wat na díe moederkode herleí kan word Na aanleiding van die voorbeelde wat tot dusver aan bod gekom het, is dit

Suid-Afrika

word

negatiefverbeeld assou dit inbarensnoodverkeer.Hier

word

beslis ’n

nuwe

bestel(geboorte) in die vooruitsiggestel.

Die tweeluik“VirOub’’en“VirOun’’(1976: 64/67)isonderskeidelikaandie vaderen die

moeder

opgedra.

Op

die

oog

af lykditof diedoodsgedagte afwesigis,

maar

blootdieslotreëlinelkvandietweegedigte:“...seën

my

voorugaan’’, bevestig diesprekerse doodsbewustheid.

Inalbeihierdiegedigtegaanditeerstens

om

diegrootvaderseafsterwe.In dieeerstegedigsterfdiegrootvaderen“klim’’ selfindiegrond

om

deurdie natuur

opgeneem

teword. Hierdeur

word

hyas’twareonsterflikenherinner ditaan diesprekerse

wens

in“Bedreigingvan diesiekes’’(vgl. par. 4.1).

Ook

die

moeder

se vadersterfen sy graf isvol soetheid; ook iets aan-

genaams

(positiefs)dus.Indieselfdegedigisdaarsprake van heuning wat

uit “grafte vol bye’’ kom. Die graf

word

beslis hier ’n skeppingsruimte (baarmoeder).

Ten slotte

word

die

moeder

beeld van dieoermoeder as sy met ’n vrug-

teboom

indiegrondvergelykword,netsoosin“watdie hartvanvolisloop die

mond

van oor’’ (vgl. par. 4.1) waarin die

moeder

as

vyeboom

gete- ken word.

2.2.6

Lewendood

In“(Dromeindiehangkas en

woorde

indie vers)”(1985:121)

word

gestel datdiewoordkunstenaarsoepel

moet omgaan

metdiewoord(taal)endathy soos’n

moeder

dietaal“vollewe”moetblaas.Diewoordskeppingis’n“spel van vuur”wat“allesaan die lewesteek”.Tegelykertyd isdit ’n “dodelike spel”.Die vuurwathiermet(erotiese)skeppingte

doen

het,

kom

bv.ookvoor

in die poësievan

Van Wyk Louw

en Johann deLange.

Ditgaan in3.13(1985: 14)“(diegedig,sohetuteendiétydalafgelei...)”oor dieverhoudingdigter-gedig.Dieslotsomis:“wantdievers

moet

kankalf,al is dit/meermale’nmorsige enraserige aborsie”.Die vers

moet

dusgeboorteof bevrydingbewerkstellig.Ditmoetdie

maker

bevry. Hierdiebeeldsluitaan by die“speenkode” watalaangeraakis.Inhierdiegedig

word

diepoësievoed- selvirdielesersegees. Dikwelsegterlei hierdiegeboortetotsensuur,veralin

Breytenbach se geval.

2.2.7 CYK’)

Die

moederkode

isveralvan belangindieeerstedeelmetdietitel“moermat- rys”.’nMatrysis’nholvormofruimteen kanhierinverband metdie baar-

moeder

gebringword.Dithouook verband metdieHuisvandie

dowe

waarin diekunstenaar beslaggee aan sygedigte.Voortskan’n

mens

dit inverband metdiegedig “Diegatindie lug” (gatisdieruimtenetsoosdiebaarmoeder)

bring, asookdie tronkwat’n skeppingsruimtevirBreytenbach word.

3.

Samevatting

van

kodes wat

na díe

moederkode

herleí

kan word

moontlik

om

dienetwerkvankodes wat metdie

moederkode

vervlegis,in

tabelvormtesistematiseer.Dievolgende konsepte kannadie

moederkode

^

herlei word:

|

Gedígtitel

konsepte

(kodes)

Die gatindie lug

Liedjievir

my

ouers Verstop

op

die platteland Tot siensKaapstad

Diehandvol vere Lotus 5.6 Witberg

As

die huis so

wapper

Gedig nr.5 (metander

woorde

...)

(tuisland Kanaán) (voetnote)

Vir

Oub

en

Oun

(Drome indie hangkas en

woorde

in die vers) (die gedig, so hetu teen dié tyd al afgelei..

.)

(‘Yk’)

gat, huis,vrou/bed, graf(dood, ontbinding).

vader, moeder, spene.

om

telam (geboorte), skoot.

Galbittertet,moeder,aborsie (miskraam)

vader, moeder.

skaamspleet, dood.

skuimlippe(geliefdeofmoeder).

huis, dood, geboorte (miskraam), heuwels, “heupe vanvroue”, reën.

“dorreou speen”

“valleietussen heuwels”

hierdieland (vanons) = moederland.

barensnood.

vader,moeder, dood,“in diegrond geklim”,graf, “graftevol bye”.

“(blaas)vol lewe”, “allesaan die lewesteek”, “dodelikespel”.

“wantdie versmoet kan kalf”,

“morsigeen raserige aborsie”.

Moer

matrys

Diehuis ofgat,’ngeborgeruimte,duiook

op

die grafwat

dood

ofondergang

(aborsie) veronderstel. Daarisnógholtesindiehuis: die

moeder

methaar skaamspleet,endieskuimlippevandievrouas

moeder

of geliefde.Die

dood

is ’ntoestand watdikwelstuisontstaanen ditskakel metdieruimte van diegraf.

As

diehuis diewoonplek vandie

moeder

is,isSuid-Afrika diemoederland

(vgl.“TotsiensKaapstad”).Binneindiehuisisdie

moeder

watgeboortekan gee,wat

ook op

die

dood

(aborsie)kanuitloop.Dieverwysings:

om

telamen dieverswatmoetkalf,suggereer

eweneens

geboorte.Heuwels,

heupe

en reénasook speenisalmalkonstituentevandiemoederkode.Plantisdeur- gaansindieBreytenbachoeuvre’nseksuele

daad

(vgl.bv.Bedreiging van die siekes, par. 4.1).

Opvallend loopgeboorteen

dood

dikwelsparallelinBreytenbach sepoësie.

Ontbinding,’naspek waarvoordie digterbyuitstekbekendis,prefigureer die dood.

Dood

ofontbinding is egterniedieeinde nie. Daaris ’nvoort- durendesikliese

gang

waarin ontbindingdiebeginvandie

nuwe

markeer.

Diemotto inKouevuurbevestig dié tese: “In diegeskiedenis, soosin die natuur, isontbinding/dielaboratoriumvan allelewe”.

Die vrou in Breytenbach se poësie kantegelyk

moeder

en erotiesemaat wees. In Lotus6.8

word

dievrou askindvrou, meisievrou én

mavrou

ge- beeld.

4. ’n(B)rief

van

huilevakansieteendieagtergrond

van

die

moederkode

4.1 Dieysterkoei

moet

sweet

’n (B)riefvan hulle vakansie (1983: 28) is

opgeneem

in Breytenbach se debuutbundel, Dieysterkoei

moet

sweet. Eerstens

moet

vasgestel

word

in

hoe ’n matedie

moederkode

indié bundel figureer.

Dieopeningsgedig, “Bedreigingvandiesiekes”(1983:3)introduseerkon- septesoosontbinding,dood,dieseksuele,bevrugtingengeboorte

kodes wattotdie

moederkode

herleibaaris

soosreedsaangetoon. Diekrankes watvoordiegees geroepword, “die hospitalevan Parys”wat “stampvol bleek

mense”

is, dui

op

’n regressiewe ontbindingsproses.

Breytenbach(diespreker) antisipeersyeieonvermydelike

dood

enbegraf- nis.

Op

’nreënerige

dag

indienat(vrugbaarheidengroei)salhy

begrawe

word.

Sy

verbeelde begrafniswordkennelik’nbevrugtingsritueel

omdat

die spreker dikteer wat met

hom

moet gebeur: Die begrafnisgangers moet

“stewels” aantrek sodathy“diemodder/ aan(hulle)voetekanhoor soen”.

Hy

wiivoorts

op

’nheuwel(vroulikegeslagsorgaan) geplant (seksuele daad)

word

endie

eende moet

huluitwerpsels(humis)

op

die grafuitstort.

Dood

en ontbinding

word

hiergewis “laboratoriumvan (alle)die lewe”.

Diegedig

“Wat

die hartvanvolisloopdie

mond

vanoor”(1983:12)is’nge- sprekmet“Ounooi”,die

moeder

(vgl.“VirOun”,par. 2.2.5).Diesprekerbely dat hy

vanweë

die

dood

nie vir haar ’n bitter vers kan skryf nie en die

voedingspotensievan’n

moeder kom

tersprakemetdieverv\/ysingnadie

“moederspeen”.

As

ongebore baba

word

diesprekerindiebaarmoederver- beeld:“watindieholte/tussenuheupegestamphet/soosdiedood”.

Reeds

indiefetusstadiumisdiedreigende

dood

alsluimerend.Tenslotteword na die

moeder

as

“vyeboom”

verwys.

4.2 ’n (B)rief vanhulle vakansie

Sommige

lesers interpreteer dietitelletterlikassoudiegedig’nverslag geevan diespreker se ouerssevakansie

op

Stilbaai.

Bekyk

’n

mens

die gediginhoud noukeurig, is ditslegs strofe 3 watfeite oor so ’n vakansie bevat.

Ditiswenslikerombriefblootasmetafoorvaninligtingofnuustebetrag.

HAT

(1981: 1213)omskryfvakansieastydperk waarinniegewerkhoefteword

nie.Die

woord

vakant(1981:1213)wat stamverwant aanvakansieis,

word

onder andereverklaaras:“Leeg, ongevul, onbeset, oop”.

Waar

strofe3berig datdievader“(l)nsysestigste jaar”is,kanvakansie gesien

word

asdie tyd- perkvanaftrede,’ntermyngevulmetleë(ongevulde)uurtjies.Diéleëurewat niksandersisnieas’ngatofholte,skakel

eweneens

methuisenstelbinne diékader’ngedigindie vooruitsigwatverslagdoen oorhoedievaderen

moeder

hultydensennahulaftredetuisbesighou.Diegemis watdieouers ervaar

weens

diesprekerseafwesigheidvansy moederland, skakelweer metdieideevanleegheid.Die leegheidsgedagteondersteundietoonaard vandiegedig,wat spreekvan

heimweë

engemis asookdieonvermydelike liggaamlikeaftakelingen dood.

Netsoos invan die andergedigte bestaan hierook ’nsametrekking van kodes watiets metdie

moederkode gemeen

het:

dood

geboorte

erotiek/bevrugting

(V)iroubaas,dietitelonderskrif,is’nindikasiedatdiegedigaandiespreker sevader, netsoos“Vir

Oub”

(vgl. par. 2.2.5)opgedra is.

Die teksis’nvoorbeeldvan ’nvrye vers

maar

let

op

hoe’n

mens

patroon- matigheid onder andere kan raaksien in die

8

strofes wat

4

reëls elk lankis.

“Noudat”wat aandiebeginvanstrofe1 en2herhaalword, toonaandatdie sprekerterugskouendberigen dathy as volwassene syouersseverlede asookhul huidigewelstand inoënskou neem.

4.2.1 Verlangena diebekendewêreld

Die verlangenadieBolandwaar hy grootgewordhet,het’nsterkpersoonlik- konkreteinslagonder andere asgevolgvantweesubstantiewewatparen- tetiesnadergepresiseerword.Instrofe2isdaarsprakevan albertaperskes endie lieflinghond(Trixie)instrofe

4 word

bydie

naam

genoem.

Benewens

diénaderepresiseringisdaarook plekname wat’nsterkpersoonlikekleur

aan diegedigverleen:

Strofe3: Stilbaai;

Sea

View-losieshuis Strofe 5:Kafferskuilsrivier.

Hoewel sy

ooms

(strofe 7)niebydie

naam genoem word

nie,beliggaamdie

woord ooms

’n intimiteit

omdat

hulle sypa se broers, die vadersvan sy neefs is.

4.2.2 Tydruimteenmanlikheid

vroulikheid

Aangesienstrofe 1, 2 en 8tydruimtelikeinformasie bevat hoortditsaam.

Noudatindieeerste2strofesbevestigdiesprekersetydsp)erspektief

op

die bekende wêreld.Diehierin dieslotstrofesitueerdiesprekerruimtelik (in

Frankryk)en suggereerafstand.

Daaris

nog

skakels tussen strofes 1,2 en 8:

a) Aanvanklikisdiespreker “uitgeswelvan lyf’’

dus volwasse en ishy swanger aan lewenservaring; ryk aan herinnering.

Aan

dieeindevan die gedig

word

sylyfongenaakbaar“(ge)skir’.

Sy

liggaam isdusnievryvan agteruitgangofontbinding nie.

b) Die

woord

treur

kom

instrofe 1 en

8

voor.

Wat

behelsdiesprekerse treurgedagtes?

Strofe 1: “eeltevan

my

vader’’(pa).

Strofe 8:

“my

pa sestilen bitterkrag’’ (pa).

Strofe 1: “dielugoëvan

my

ma’’ (ma).

Strofe8: “diesoethartvan

my

moeder’’ (ma).

Indié2parestellingsdieopposisie[+manlik)

[-manlik] opgesluit.Die vader wat manlikheid vergestalt, het eelte van die harde arbeid wat hy waarskynlik buitenshuisverrig het.

Namate

hy ouer

word

en sien hoe sy broers(ooms)sterfen hyweetdatdit

ook

sy bestemmingis,

word

hystií,

maar

behoudie ruheid: ’n “bitter krag’’.

Aansluitend hierbymoetstrofe

4

gelees

word

waardiesprekerdievader- figuurinso’nmate bewonder,dathy’nuniversele leiersfiguurword: bokser, dokter,boer, kaptein, held,indoena.Let

op

hoediegehardheidvandievader klankmatig

meespreek

deurdieafwisselingvandiehardeeksplosiewe:[bj, [dj, [bj: bokserdokter boer.

Dievaderissteedsvitaalgerigwant

op

sestig jaar

swem

hynog,stapmyle oordie sand met reguitbene.

Hy

sfDeel

nog

krieket

op

diestranden eet alikruikels indie losieshuis.

Om

terugtekeernadie opposisie: manlikheid

vroulikheid:Die

moeder

weerhet lugoë.

As

vrou koestersyideale.Die

moeder

isdieversiendeper- soon.“Lugoë” kan naaanleidingvan“diegatindielug” dui

op

die

moeder

se huisgebondenheid astuisteskepper.

Waar

dievaderbuitewerk,werkdie

moeder

binne en sy vergestalt die tere en verfynde;

daarom

haar “soet hart”.

4.2.3 Motiefvan dood/ontbinding

Waar

diesprekerselyfinstrofe 1 “uitgeswel”is,word hyindieslotstrofe

“(ge)skil”; ’n handelingwatliggaamlike aftakeling impliseer.

Ook

sy

ooms

sterfweerloos“soos kapokindieson”.Dat syvaderdie

ooms

oorleef,enhyweetdie

dood

isooksyvoorland,

word

hyprogressiefmor- bieder:“stilleren

meer

verskriklik/van

dop

totdop”. Die vader

word

“meer

verskriklik”soosook hy van “doptotdop” “afgeskil”word.Ditis asofhy

aanhoudend

in ’nprosesvanvervellingverkeer,’n

nuwe dop

ontwikkelsoos sy liggaam geleidelikgeërodeerword.

Aansluitendbydie afskilmotief

word

die“ingelegdeperskes(albertas)”indie tweede strofe genoem. Ingelegde perskes is reeds afgeskil en verkeer, omhul metdiesoetsap,in ’nstaatvan verduursaming. Diebottelwaarindie perskeskaninverbandgebringword metdie graf(dood), diebaarmoeder, die

moer

matrys,endie“grond seskoot”(strofe5).Ontbindingishierooknie dieeindenie,

maar

dielaboratorium vandie lewe.

T

rixie,die “lieflinghond”vrekendie “lyk”

word

assaad“indiediepgrond se skoot”“(ge)plant”.

Ook

die

dood

vandiehonddui diebeginvan

nuwe

lewe aan (vgl.Bedreiging vandie siekes, (par. 4.1).

4.2.4 Dieouers: to^ ennou

Die spreker se

sorgsame

ouers het

hom

saans aan

God

in hul

gebede

opgedra enhetas hygriepgehadhet

hom

metvisoliegedokter.Hulle

was

voorts lief

om hom

metalbertaperskestebederf.

Maar

noudathulle

oud

is,endiespreker afwesigis,“fluister”hullesteedssy

naam

in

gebed maar

waar hywas,isblootnouruitewatoëknipindiewind.

Dieoëknipkangesienwordasdoodsbeswering.

As

dieoognie

meer

kan knipnie, isdaarnie sprakevan lewe nie.

Trixiesebegrafnis

op

Kafferskuilsrivier,dieplekvandieouers se jongliefde substitueer die erotiesedaad.Indieplekvanhuleertydsevitaleerotiek

word

die hond nou assoenofferin diegrond geplant.

Man

envrouisnie

meer

erotieseminnaarsnieenword

daarom

vergelykmet

“stilblareindienajaarmetdiewinde”.Daarisslegssprakevan“strelende drome”oordieeertydse erotiek.

4.2.5 Ten slotte

Ten slottenetdrieaspektewat beslis dieaandag verdien:

i. Instrofe2staan:“noudat ekagter’nbaardkou kanekhuil”.Diekouagter

’n baardverwyssinekdogeïes na dieeethandeling wat ’nvoorwaardevir

lewe is.Skuilsuggereer Breytenbach seklandestiene politieke bedrywig- hede.Interessantisdiewoordspelinginkou.Die sprekerkounieslegssy kos

nie,

maar

herkouook aandie verlede.

ii. Instrofe

4

isdaarsprake vanikonisiteitwaarlewe (voortgangofgeboorte) met

dood

(ofstagnering)gekontrasteer word:

Enasdiereënsoos’ngesluierdebruidoordieseekom worddie lieflinghond(Trixie)lam;

Indieeerstelangreël

word

dieaantog(beweging)vandiereëngevisualiseer.

Reën

isvrugbaarheidsimbool(vgl.Bedreigingvandie siekes,par. 4.1);daar-

om

dievergelykingmet’ngesluierdebruid.Diesee waaroordiereënsypad

vind,issimboolvandieoermoeder.Ironiesisdieuitwerkingvandiereënhier,

want in dieselfde

asem

(enjambement) verneem die leserdat Trixie lam (stagneer) word.

Dieaankondiging vanTrixieselamheid,staan betekenisvolin ’nkortversreël teenoor diebeweeglike reënsluierin dieenjamberende lang reël.

iii.

Nog

’n besondereversreëlwatdie

aandag

vra, isstrofe5 reël 1

:

driedae veg dieveeartsenbuigdandieknie.

Bogenoemde

reël vergestalt ’n teenstelling: die dokter se verbete drie-

daagsestrydteenoordie

dood

seoorwinning.Klanke

word

gesemantiseer enversterk

daarom

dieteenstelling.Dieversreëlkanintweestuwingsver- deelword. Die eerstestuwing:

a) driedae veg dieveearts(een spondee, en tweetrogees)

Die veeartssestrydteendie

dood

kryprominensieindiegeaksentueerde

[d]-klank,so ookdie[f]-klanke.Indietweedestuwingisdaar’nbeslisteme- trumwysiging asook ’n betekenisvolle dalende intonasielyn. Lg. twee as- pektebeklemtoon dieveearts se“nederlaag”(kniebuiging).

b) enbuig dan dieknie(1 jambe, 1 anapes).

’n

Mens

kan die intonasielyn van die versreëlsoos volg skematiesvoor- stel:

driedae vegdieveearts /en buigdan dieknie (stygendeintonasie) (dalendeintonasie)

5. Toepaslike vrae

met antwoorde

5.1 BreytenBreytenbachstaan allenweëbekend asdigtervan“ontbinding”.

Duidieliggaamlikeaftakelingvandiesprekerselyfaan enfokusveral

op

strofe een en agt. [Hy is eers uitgeswel van lyf en dieselfde lyf

word

laterafgeskil.j

5.2 Hoewel Breytenbachvirpraatpoësiebekendisin ’nvryeversvorm,kan die lesertoguitdiestrofebou’npatroonmatigheidraaksien.Duiditaan. [Die gedig bestaan uitagtstrofes vanvierreëlselk.j

5.3 Diegedig verbeelddieteenstelling:manlikheid-vroulikheid.

Kan

jydié teenstellingsoosdit indiegediggestaltekryomskryf?[Die

man doen

die handewerk.

Daarom

isdaareelte;endiebitterkrag.Die vroumethaar soet hartisdie idealis methaar lugoë.j

5.4 Ten spyte van die digterse selfopgelegde ballingskap isdaarin die gedig’nbeslisteverlangenaditwat

hom

asdigterna aandie hartlê.Motiveer hierdiestelling deurteverwys nastrofes 1 en 7.[Daar

word

verwys na sy ouers en sy ooms.]

5.5

Wat

sou’n

mens

kon sêisdiefunksievandieopeenvolgende[bj,[djen [b]-klankeinreël1 enstrofe4?[Hierdieharde eksplosiewebeklemtoondie hardheid vandie vader.]

5.6 “Drie dae vegdie veeartsen buig dan die knie”. In hierdie reël lê ’n teenstelling opgesluit. Waarin isditgeleë? [Dieeerstedeelvan diestrofe allitereerteenoordietweededeelwaaralliterasieafwesigis.Dieeerste deel bestaanuitbeklemtoondelettergrepe terwylditontbreekindietweededeel.

Dieveeartssestrydwordindieeerstedeelbeklemtoonteenoordiebuigvan die knie indietweededeel.]

5.7 Watterbeeldspraaktrefons aanin:

“My ooms

sterfsooskapokindie son”? [Vergelyking.]

5.8 Watter leestekensoufunksioneelaandieeindevandiereëleeninstrofe

sewe

kon staan?[Dubbelpunt/kommapunt,ofaandagstreep.]

5.9 Met watter tipe beeldspraak het ons in “grond se skoot” te doen?

[Personifikasie.]

5.10 Watterbeeldspraak isskoot?[Metafoor.]

5.11

Waar

bevind diespreker

hom

volgens die slotstrofe? [Parys.]

5.12

Noem

eenaspekvankontrasteringtussen reëls3 en

4

instrofevier.

[Lewe/dood; of beweging/stagnering.]

Bronnelys

Blom,J. 1970.Lotus.Emmarentia: Taurus.

Breytenbach,B. 1967. Diehuisvandiedowe. Kaapstad:Human& Rousseau.

Breytenbach,B.1973.Metanderwoordevrugtevandiedroomvanstilte.Kaapstad: Buren.

Breytenbach,B.1976.Voetskrif.Johannesburg:Perskor.

Breytenbach,B. 1981.Kouevuur enoorblyfsels. Emmarentia: Taurus.

Breytenbach,B.1983. D/eysterkoeimoetsweet.Johannesburg:Perskor.

Breytenbach,B. 1983.Eklips.Emmarentia: Taurus.

Breytenbach,B. 1983.Skrytom 'n sinkendeskipbloute verf.Verse. Amsterdam:Meulen- hoff.

Breytenbach,B.1984.('Yk'),Emmarentia: Taurus.

Breytenbach,B.1985.Lewendood.Emmarentia: Taurus.

Gouws,T.1988. Diehiatiese leesvan Breyten Breytenbach.In:Gouws,T.1988. Dietransskríp- tuele lees:hiaat,haplografieentranskripsieindiepoësievan Breytenbach,Krog enCloete

’n logolinguale lesing. Potchefstroom: PU vir CHO. Ongepubliseerde D.Litt-proefskrif.

pp.159-252.

Odendal,F.F.(Red.)1981.VerklarendeHandwoordeboekvandieAfrikaanseTaal.Johannes- burg:Perskor.

Hoërskool Overkruin: Pretoria

Literêr-aktueel

Commendatio

gelewer

deur

prof

Réna

Pretoriustydensdie oorhandiging

van

dieHertzogprysvir

Drama aan

ChrisBarnard

op

21 Junie

1991

Chris Barnardissedertsy prosadebuutin1961 en sy dramadebuutin1

964

eenvanonsproduktiefstewoordkunstenaars

— maar ook

’nskrywer wiese werk deurgaans’nhoëpeilhandhaaf.

Hy word

teregbeskou as eenvandie belangrikste figurein onsletterkunde.

Virsyprestasiesas roman- enkortverhaalskrywer,asjeugboekskrywer,as rolprentmakeren hoorspelskrywer is hy

re^s

deurdie Suid-Afrikaanse

Akademie

vir

Wetenskap

en

Kuns

bekroon metdieHertzogprysvirProsa (1973), die Scheepersprys vir Jeugliteratuur (1989), die Erepenning vir

Rolprentkuns (mede-bekroonde: Katinka Heyns) (1989), die

SAUK-

en AkademieprysvirHoorspele(1970).

En

byhierdiegeleentheidontvanghy vánaandsy vyfde toekenningvandieAkademie:dieHertzogprysvir

drama

inerkenningvirsy bemeestering vandie

dramamedium

insyverskeidenheid subgenressoos dieverhoogdrama,die hoorspel, die televisiedrama.

Niedie

omvang

vansy oeuvrenie(ingepubliseerde

vorm

hetverskynvier verhoogtekste,drieradiospele,tweebeeldradiotekste),

maar

diemerietevan sy bestewerkbepaalsystatusas’nbelangrikedramaturginAfrikaans.

Ek

verwys netnadrie tekste:

Sy

debuutdramain1964,Pa,

maak

virmy’nvlieër,Pa,bring’nbetekenisvolle

vemuwing

indieAfrikaansedrama:dis niegeskryfbinnedie

denkmodus

en volgensdiestruktuurpatroonvandieklassieke Aristoteliaanse tragedie nie (diesterkstekonvensieinons

drama

vandievyftiger-ensestigerjare),

maar

indiedestydseradikaal

nuwe

konvensievandieAbsurdeTeater.

...die stuksedeugdaarín dathyuitsybaíe sigbarewortelskonuitgroeienietsnuutsinsyeie regkonword.Hierdiestuk(bevestig),soosweinig ander voorhom,diedeurstootvandieNuweDramain Afríkaans.

AldusBrink(1986: 156).

Metdie virtuose radioteksDierebellievanLafrasVerweylewerBarnard “een vandiegeslaagdste hoorspeleinAfrikaans” (KannemeyerinGeskiedenis van dieAfrikaanse literatuur (2) 1983:426) en in Nagspel

’n digteen

boeiende kyk

énleesteks

kryonsBarnard

op

sybeste.Dieblotefeitdat

’nbeeldradioteksook asleesteksgepubliseerword,isreedsalaanduidend vandieliterêre merietevan dieteks (SmutsinSpelenspieël1984: 152).

Die besondereeenheid in

Bamard

se dramatieseoeuvre

word

deur die herhalingvandievolgendetematieseentegnieseelementebewerkstellig:

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 99-111)