• Tidak ada hasil yang ditemukan

STRUKTUURELEMENTE VAN DIE TELEVISIEDRAMA

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 91-96)

UIT TEKS GESTROOP

A. M. Swart

2. STRUKTUURELEMENTE VAN DIE TELEVISIEDRAMA

2.1 Karakterísering

2.1.1 Eksplisieteenimplisietekarakterisering

Gewoonlik

word

karakteriseringverdeel ineksplisieteen implisietekarak- terisering. Volgens

HAT

(1984: 197) beteken “eksplisiet” “uitdruklik ver- meld, duidelikverklaar” (as teenoorgesteldevan ’n saak wat geïmpliseer

word

sonder dat presies uitgespel

word waarom

ditgaan).

Eksplisiete karakterisering, waarineen karakter’nanderbespreek, isna- tuurliknie altydbetroubaarnie

omdat

ditafhang van sysubjektiewesiening ofanderoorwegings.Vgl. Mynhardt sesieningvan

Johanna

as“(S)onder

illusies.Sonderhoop.Sonderselfvertroue.

Sy

konditnieaanvaarnie.Ensy hetgegryp.”’nStaatsaanklaersalvanselfsprekendanderskarakteriseeras dieadvokaatvirdieverdediging!Leesook

Poen

se bevooroordeeldesiening vanLinder,

omdat Poen

self(volgensdieeksplisieteneweteks)“’n

mensson-

der verbeelding” iswat’n anderkarakterslegsas boosof

goed

sien.

Implisietekarakterisering is

meer

betroubaar,wantdie karakteropenbaar homselfinsyuiterlike/konkretehandeling(optrede)en innerlike/abstrakte handeling(sygedagtegang watuitdiedialoogofuiterlikehandelingafgelei kan word).

Poen

setaalgebruik: sy eenvoudigesinsbou, clichés, plat uit-

drukkings, sy naels- en tandekrappery en bevooroordeelde enkellynige sieningvansake en

mense

wattotsekere optredelei(soos Lindersevervol- ging)karakteriseer

hom

asonverfynden dommerig.

Leerlingemoetselfn.a.v.dieverdeling eksplisieteenimplisietekarakterise- ring,die(hoof-)karakters karakteriseer.

Andersasindie

meer

“intieme”radiodrama

doen

’nverteller,watinligting

geeoorkarakters,

soms

vreemd aanin’ntelevisiedrama.

Smuts

(1984:156)

wys

wel

op

die

ooreenkoms

tussen’nvertellerin ’nprosateksendiefunksies vandiekameraindie televisiedrama:

“Hy

(diekamera)iswelnienarratief nie,

maar

deur syfokusendieaksentuerendeeffekvandienabyskoot...sou’n

mens

kon sêdat hy beskrywend, verduidelikend, sfeerskeppend, aksen- tuerenden selektiefin syaanbieding is.”

2.1.2 Soortekarakters

Voordatkaraktersbespreekword, behoortleerlinge natuurlikterminologie soosprotagonis, antagonis, tritagonisen hulpspelers tekan beheer.

Hy

behoortookteweetdatdieprotagonistragies,komiesoftragikomieskan

wees

en self dieeienskappe van so’n karaktertekan opsom.

InNagspel,watniealdie

kenmerke

vandie klassieke tragedie hetnie,sou Martniewerklikastragieseheldbeskryfkan

word

nie.Alhetsydietragiese fout(hamartia)

om

nieuithaarsinlosebestaante(kan)

beweeg

nie,isdaarnie werkliksprake vanperipeteia (veranderingvan lewenstoestand) ofhubris (dieeenofandervorm van

oormoed

ofselfverheffing)nie.Martse ondergang

en verliesaan geluk raak haarself(en Linder)

maar

kring nienadiewyer

gemeenskap

uit nie: sy is ’n

gewone mens

wat met bestaansprobleme worstel. Johanna is nader aan die klassieke“model”: sy is ’n besonder begaafde

mens

wat’noordeelsfoutbegaandeurdat syteveelaandag aan’n

hipersensitieweseun gee en daardeur haareieondergang bewerkstellig.

Ook

raak haar geval die hele gemeenskap,

omdat

haar ondergang die onvolkomenheid van die regstelsel bevestig.

2.2 Handelingsverloop

Daarisreeds

gewys op

dieverskiltusseninnerlikeen uiterlikehandeling.

Daaris’nbelangrikeverskiltussendietwee

dramas

onderbesprekingindie opsig datdie leservan Nagspeluitdie

oop

eindeselfmoetaflei inhoe’nmate

aldiegebeuredeelvandiespelis,terwylJohannainPiet-my-vrouwerklikin

’nnagmerriesaakbetrokkeisendie leser nie hwyfelaanhaar goeiebedoe-

lingsmetdie kindnie.Al

Johanna

sehandelinge, dialoogengedagtes(soos uitgespreek in die dialoog) stu haarvoort na haarondergang. Alles wat gebeur

ookindieJoubertssehuis

bevestigdat

Johanna

virAntondie beste beplan heten datsyniesy optrede voorsienhetnie: ’nfataleflater.

Mártsehandelingopenbaardathaarsoeke nagelukenvervullingnooitsuk- sesvolsal

wees

nie,want syisnieinstaat

om

diespelnawerklikheidteveran- dernie.Haarheleleweis’nspelwant sy“speel” datsynievir

Poen

lieg nie,sy

“speel”uiteindelikdathaarenLinderse kommunikasienooitbestaanhetnie.

In ’n poging

om

aan diespel teontsnap en die werklikheidsonderenige

drome

(enliefde)teaanvaar,vrasy Poen

om

haar harekorttesny

’n

bewys

dathy haarnooitgelukkan bring nie. Die leserweetniehoeveelvan die nagspelin’nvorigewerklikheidgegrondisnie.

Hoekom

sou Linderindie spelsy

naam

verander,

maar

nieharenie? (Leerlingeenonderwyser kanin diéverbandSalomi

Louw

seartikel

“Lewe

en

droom

asspel:‘Nagspel’in

Klasgids (Oktober 1961: 47-54) raadpleeg.) Is Mart so

gewoond om

“snaaksespeletjies”tespeel

om

aandienare werklikheidteontsnapdatsy nie

meer

kanonderskei tussenspel en werklikheid nie?Diespelisinelk gevalverbywanneer syhaarlewemet

Poen

hervat

dielosharewathaarin

haarspel vrouliken romantieslaatvoel het,moet hyselfafsny.Let

op

hoe baiekeerdie

woord

“speel”en“spel”gebruik

word om

dietema van

drome

wat(soosin’nspel) nieverwesenlik(kan)wordnie,teondersteun.

Wat

waar

isen wat“leuen”is,

word

nooituitdie handelingsverloopduideliknie:ook metdieleser/toeskouer

word

indie (’n)

drama

“gespeel”.

2.3 Ruimtebeelding

Dramatieseruimtebeeldnienet “plek”uitnie,

maar

het

ook

tedoen metdie omstandighede en maniervanbestaanvandie karakters.Ditverander, groei enworduitgeboudeurdieloopvandie handeling.Ditkanuitgebeeldwordin die dialoog(hoofteks) of neweteks(wat gewoonliktussen hakies ofin ’n

anderlettertipeverskynen wat’naanduidinggee van hoedieruimtefisies

op

die verhoog uitgebeeld

moet word

en hoe die karaktersuitgebeeld moet

word

deurdie akteurs).Die ruimtewaarnaindiehoofteksverwysword,

word

egternie altydin’npotensiëleopvoering gesiennie.(Vgl.

Johanna

severv^- singnadie sirkusvertoninginPiet-my-vrouenMartenLinderse verwysings na“dieplaas’’inNagspel.)

Soms

kandieruimteinbeidedieneweteks éndie dialoog uitgebeeld word,soosdie uitbeeldingvan

Johanna

en Anton sedag buite

op

’n klipheuwelin Piet-my-vrou.

Dieruimtebeelding,

ook

vanruimtesuitdieverlede

sg. “daar’’-ruimtes

word

in ’n opvoering“hier’’-ruimtes as hulle inflitsegedramatiseer word, soos dikwels in Piet-my-vrou gebeur. (Leerlinge moet onderskei tussen terug-envooruitskouings,watniegedramatiseer

word

nieenflitse,watwel gedramatiseer word.Vgl.inNagspeldieterugskouingsnadieverledewatnie gedramatiseer

word

nieendalknetdeelvan ’nspelis,en inPiet-my-vrou

flitsena watwél plaasgevind het,soosdiebesoekindiepark.)

Om

verwysings nadieruimtebeeidingindienewetekstesienasbloot net instruksies aan die regisseur of

om

die opvoerbaarheid van die

drama

daaraante toets,isverkeerd.Elkeleidraadwatdie

tema

verhelder,soosdie verwysingsnareëninNagspelwatdieisolasievandiekaraktersbeklemtoon,

isvirdie leservanbelang.Indieteks het die leserte

doen

met’nsoortdubbele mimesis(nabootsing)

omdat

’nvoorstellingvandiewerklikheideersindie teks

gegee word maar

ditgeskiedmetdie

oog op

die potensiëleopvoering

op

die televisieskerm.Ditisnatuurlikvirdietelevisiedramaturgbaiemakliker as vir 0ieverhoogdramaturg

om

ruimtes af te wissel. Nogtans

word

in

Nagspeldiespanningtussenwatindie buiteruimteafspeel(Poen sehulp aandieversterkingsmagwatLinder

kom

haal)enindiebinneruimte(Linder

enMart

semoontlikeontsnapping)uitgebuit.Diekykeriswelbeperk

omdat

hyniesoosin ’nverhoogopvoering sy

oëoor

dieheleverhoog kanlaat

dwaalnie,

omdat

diekamera-oog

hom soms

dwing

om

tefokus

op

sekere voorwerpe.(Vgl.diefokus

op Poen

sepralisiepetenboeie,wat

Poen

as

men-

sejagtertipeer,en

op

diehoringsenvellewat sy sukses asjagter bevestig.)

As

voorwerpesimboliese betekenis verkrysooshierbogenoem,het die leser metmetaforiese ruimte (teenoor kontekstuele,fisiese ruimtes)temaak.

Klank (soosdiegeluidevanpaddas,kriekeenvrugtevlermuisewatinNag- spel die verlatenheid van die karakters beklemtoon en die (spottende) naboots vandiepiet-my-vrou

op

dieklavierinPiet-my-vroukan asdeelvan die ruimtebeeldingóóksimboliese betekenishê.

Diegebruikvandietelevisiekameraisbaie ingewikkeldendieneweteks

soosinNagspel

soms

baieomvattend. Die verbeeldingvandie lesermoet

hier

soms

oortydwerk.

Wat

belangrikis,is

waarop

gefokus

word

(soos

op

Martsegesigendie vriesvan die beeld aan dieeindevanNagspel). Die regisseur,

kameraman

énleserleiuitdieneweteksafwatdiedramaturgt.o.v.

sy

tema

wiloordrametelkekameraskoot.

Netsoosinander

dramas

beskikdietelevisie-dramaturgoor’nspeelruimte (dietelevisieskerm)

waarop/waarmee

hydiegespeelderuimte(sy karakters

sebelange- en fisieseruimtes)voorstel.

2.4 Tydbeelding

In ’n televisiedramakan metgroot

gemak

’nteenwoordigetydsperspektief aangebiedwordin’nflitswat’ngebeurtenisuitdieverledevoorstel,soosdik- welster “illustrasie”inPiet-my-vrougebeur.Tydsprongeisvolop.Die“illus- trasie”hier,terwillevandietema,isdikwelsjuis’nkontrasteringmet watin diehofdeurdiestaatsaanklaerbeweerword.(Vgl.dieaanklag aanvanklik datJohanna vanhaar “vertrouensposisieas musiekonderwyseresmisbruik

gemaak

het”endieflitsnet

daama

wat

bewys

datJohanna

hom

nienetin

musiek nie,

maar

ookinlewensparaatheid probeeronderrig.)

Die speeltydisbeperk t.w.v.die kykersekonsentrasievermoë

— daarom

moetelkewoord,beweging enleidraaddien

om

diehandelingvoorttestuna dieontknoping(’n“oop”eindeinNagspel,redelik“geslote”inPiet-my-vrou).

Tot’ngrootmate

kom

speeltyd (opvoeringstyd)en gespeeldetyd(dievoor- stellingvandiegebeure setyd)in ’ndramateks(andersasin ’nprosateks) ooreen

d.w.s.as tydspronge na“ongespeeldetyd” buiterekeninggelaat word. Die

tempo

isinNagspel watineennagafspeel,baie vinnigerasinPiet- my-vrou,waarinook

meer

menslikeproblemeen

meer

karakters vollediger betrekword.

In beide

dramas

onder bespreking het die leser nie met die tradisionele geslote tydstruktuur,waarin gebeurtenisselogies

op

mekaarvolg, tedoen

nie. InPiet-my-vrou

word

baie

meer

heen enweer

beweeg

indie tydasin

Nagspel, waarindie meeste gebeurein dieverbeeldingvan diekarakters afspeel

maar

niein flitsevoorgestel

word

nie.

Soos

watindieruimtebeeldinggebeur,

maak

diedramaturg vanbeidehoof- en neweteksgebruik

om

tyd uittebeeld. (Vgl.dié bespreking.)

Sekerepunktueringstegniekesteldiedramaturginstaat

om

tydsverloopen verandering aan te dui,soosbyklanke, musiek, dekorveranderingen ver-

wysingsnatyd(-sverloop)indiehoofteks.Mynhardtsketsbyvoorbeeldindie dialoog inPiet-my-vrouaanvanklikJohannaVersterse lewetot

op

daardie stadium,

daama

veranderdieruimtevanafhofsaalnamusiekateljee, ens. Let ook

op

hoediefokus

op

diemuurhorlosienienet dietydsverloopaanduiin

Nagspelnie,

maar

ooksimboliesdie verloregaanvankosbaretyd aandui.

Die muurhorlosieseaftelenafslaanvan ureverhoogdiespanning

ook Martsekyknahaarpolshorlosie.DaarisveralinNagspelbaieverwysingsna

tyd:Marten

Poen

islankreedsgetroud,sy enLinderspeel dathullemekaar twaalf]aar“ken”

langeraswatsyen

Poen

mekaar“ken”,hulletydjiesaam word afgemeet endietyd

om

teontsnapwordkorter (indienditooitmoontlik was).TydtreedusveralinNagspel

op

asmedespeler,watdiehoofkarakters se geluk bedreig.

Nag

dui gewoonlik

op

die gevaarlike, onheilspellende, avontuur, romanse,

maar

ook

dood

en die beëindigingvan lig (en moont-

likhede).Let

op

dat daar voortoneel

33

intweeuurniksuitgebeeld

word

nie.

Ditduimoontlik

op

dienikswat

op

Mart(en Linder)indietoekoms

wag —

die

88

daglig bring ironieseintlikdiebeginvan dieeindehier.

2.5

Tema en motiewe

Uitbg.besprekingblyk duidelik

genoeg

datalles

om

die

tema

gaan

d.w.s.

WAT

diedramaturg wiloordraen

HOE

hyditdoen.

Soos

hierboaangetoon,isdietitelvanNagspel(nag +spel)’nleidraadtotdie insigwatdiedramaturgaandie leservandiedramatekswiloordra:’n

mens

kan dikwels niesy/haar

drome

verwesenlik/geluk bereiknie,

omdat

daar magtebinneenbuitehom/haarisenwatditverhoed.Die(lewens-)spelspeel

indie duisterafenbringgeenwerklikegelukofveranderingnie.DietitelPiet-

my-vrouvenwys natoneel68inhierdiedrama.

Johanna maak

indiétoneel’n voëltjiewatindietuinroep,

op

dieklavierna:koggel

hom

dus.

Op

dieselfde

wyse word

haarpoging

om

Antontelei

om

nienetvaardigemusikantnie,

maar

ook gebalanseerde

mens

te word, gefnuikdeurdiekil reg.

Elketerugflits

bewys Johanna

seopregte pogings,

maar

diehofaanvaardie verwarde en verbitterdeAnton segetuienis

bo

hare.

Uitdiebesprekingvansekereelementevandie

drama

(karakterisering,han- delingsverloop, ruimte en tyd) blyk dit dat die

tema

al hierdie elemente saamsnoer.Sekeremotiewe watherhaaldelikvoorkom, ondersteunookdie

tema

deurlopend. Vergelykindieverbando.a.die

voorkoms

vandie

woord

speel,dieveiwysingna

hande

(= uitreikna mekaar) entydinNagspel enin

Piet-my-vrouna musiek(as “thefoodoflove’’

toneel2),wet en

woorde

wat

tedoenhetmeteensaamheid enverwarring.Dieironiewatdie

tema

onder- steun, isdat

Johanna

wel slaag in haarpogings

om

Anton

méér

asnet’n

hoogs begaafde musikanttemaak,

maar

datditjuis tothaareieondergang

lei.Haar opregte,selfs naïewe,medemenslikheid en moederlikheid

word

deurdiehofuitspraakgekoggel. BeideNagspel enPiet-my-vroutekendie

mens

uiteindelikas

soekende

eenlingwatkortstondig geluk by’n

mede- mens mag

vind,

maar

uiteindelik’n

eensame

pad

moet

loop.

Bronne

Bamard,Chris.1982. Piet-my-vrouenNagspel.Kaapstad:Tafelberg.

Louw, Salomi.1991. Leweendroomasspel:NagspelinKlasgids, 26: 4,Oktober1991:

46-53.

Smuts,J.P.1986.Triptiek.Kaapstad:Tafelberg.

Henning Pieterse

(1

956)

Leesmodus

vir

Breyten se

’n brief

van hulle vakansie

1. Doelsteliing

DatBreytenbachse poësie

watdeurgaansvanuit’nZen-Boeddhistiese perspektief

kommunikeer

endikwelspolitiesgetintis

virdie

gewone

leser moeilik verstaanbaaris, is ’n bekende feit.

Tog

is dit

jammer

dat so baie onderwysers enstudente,selfsuniversiteitsdosente,Breytenbach sepoësie wildenigreerasonsinen dit bygevolgas minderepoësie bestempel. Die digterBreyten Breytenbachisindie eerste instansie’nmanjifieke taalden- ker.Dieaanwending vandievryeverslaatdiegedigte

op

dieoogafamorf voorkom,

maar

metintensiewestudie

kom

ditaandielighoe hegelkegedig gestruktureeris en inwattermateverskillendegedigtemet

mekaar

inge- sprektree.Dr.

Tom Gouws

wat gefokushet

op

die hiatiese leesbyBreyten- bach, het

onomwonde bewys

dat hiate in

^n

besondere gedig dikwels voltooi kanword met

gegewens

uitvan dieandergedigte.

Hoewelkennisvandie

Zen-Boeddhisme

totvoordeelvirlesersvan Breyten- bachse poësiekanwees,isdiedoelvanhierdieartikel

om

teprobeer aan- toondatdaarandertoegangsweëtotsyoeuvre bestaan. Diemikpuntis

om

die

moederkode

inBreytenbach seoeuvre asso ’n interpretasiesleutelte gebruikendanindiebesondertefokus

op

’nvoorgeskreweteks,’nbriefvan hulle vakansie. Lesersmoetbesef datdie moederkode-benadering slegs nóg’nmanieris

om

Breytenbach sepoësieteprobeerontsyferendatander kodesook asleesmodusse beskikbaaris.

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 91-96)