Si jeunesse savait.
Si vitesse avait.
M1 Onthou jy nog, Anita lief~~
Die aand daar by die strand,A
t~y hart vir jou 1n ope brief,/\
Jou handjie in my hand?
I
~12
5 Die maanlig het die see gesoen,A
10
Die see": •. die strand, nog
h~t
-II En onsA··· wat kon ons anders doen?I
Kan ons dit ooit vergeet?II
Cherie Yvonne;- het jy vergeet...,
- -
~Die les in Afrikaans?
I
Die beste taal het ons geweet~
Die tyg_ in ou la France.
I
En aan my hemel onbewolk~- -
(../~~as J...y die goue son;
II
15 11Toujours l 1Amour11 was onse tolk;
/I
Onthou jy nog Yvonne?
II
t.13 r·1ooi Gretchen ,11 kan jy nog ontho~
Ons tyd van soete min?
I
Die Neckar met sy waters b 1 ou A
20 Jou ogies blou daarin?
I
Die donkergroene dennewou~donker medium
Zaag
Zig
medium
Zig donker Zaag Zig
medium donker
laag medium
Zig donker
b.stadig matig
b.stadig
vinnig
matig vinnig stadig
vinnig
matig
stadig matig
vinnig matig
sag
b. sag
normaaZ
sag noY'ITlaaZ sag b. sag hard
normaaZ sag normaaZ
sag normaaZ
173
25. bonnie Jean lieflike/aanvallige/vroulike Jean; Skots.
27. loch
n
Skotse meer ofn
smal see-inham, ook see-arm genoern.45. Eheu fugaces anni Helaas, vervloe jare.
46. amarant
n
Sierplant metn
perskleurige blom, veronderstel om onverwelk=lik te wees (Langenhoven 1950: 131).
AANBIEDING Beligting
24. Na kom: Die lig kruisdoof na M1.
32. Na vergeet: Die lig doof in op M2 en 3 tot die vorige intensiteit. Ter=
selfdertyd doof die lig op die V in tot sigbaar vir die gehoor.
33- 36. Die lig van beide V en Ml-3 doof tot 'n middelmatige intensiteit (5).
48. Na bloei: Alle lig doof teen 'n stadige tempo uit.
1 7 4
Was liefdes-heiligdom - )
Alt
Heidelberg,~die ~van goud, II En
jy"-sal nooit weer kom! II
M1 25 En, bonnie Jean, onthou jy nog,
- - <:J
G
Die eiland van die Swaan?l Ben Lomond en die danker
loc~By heldere somermaan? I
Aan rosebanke trek - - ons twee _., I
30
(Has dit 'n droom - wie weet?) II
35
Hit swane oor die lewenssee - II
Kan ek dit ooit vergeet? /Ill
Maar eenmaal in die lewe kom
~- - (.-J
Die liefde weergaloos; I
En eenmaal in die gaarde
blo~_)Vo
1maak ... , n wonderroos. II
Verwelk, helaas, my tuin se
~-AWeg met die danker stroom - II Die wind deurwaai my hof by nag I
40
En vind my met my droom.
I{0 ~
wat nog 1M en lank!
.t1 0harte wat nog klQQ!I
Steeds doem gestaltes
ewig-jon~~Uit die verlede op. Ill
45
"Eh __g__u uqaces anm
f '" 1\ •••s1 ng:)
.Gedagtes wat nou skroei; I ~ Op velde van herinnering/
Pers amarante bloei! ///
mediwn Zig mediwn
Zig mediwn
Zig mediwn
donker mediwn
Zaag Zig donker mediwn
Zig mediwn donker mediwn
matig stadig vinnig
matig stadig vinnig stadig matig
normaal hard sag normaal
sag normaaZ sag normaal b.stadig sag stadig
b.stadig b.sag matig
vinnig matig
normaal hard
b.stadig b.sag sag matig normaal
hard
1 7 5
"Die roos" (Rose van herinnering, P• 11)
Hierdie baie bekende gedig het betrekking op die kor~ huweliksgelu~ van V~sser en sy eerste vrou, Lettie. "Die roos" tref deur d1e.woordekonom1e en ~1e hantering van tyd naamlik die teenoormekaarstel van d1t wat aanhou en d1t wat ophou: duur en 'uur, liefdestyd en ewigheid, kort en la~k. Saam met die woordekonomie maak Visser dan ook meestal van kortlettergrep1ge woorde ge~
bruik. N. P. van Wyk Louw (1972: 115) meen dat Visser vir sulke bedroefde
" · d"t · "d" r d e- omstandighede nie die "taal van die hart praat n1e, maar 1 1s . 1e e en - ring van iemand wat oor die smart in algemeen bekende beelde en rust1ge ~etrum
tikkende stemming 'n versie maak". D. J. Opperman ( 1974: 13- 14) ste~ 1n 'n groot mate met Louw saam maar beweer dat hy 'n verkee:de maatstaf gebr~1k, naam=
lik om te se: "as iemand verskriklik bedroefd, na d1e dood van 'n gel1efde, sou se ••• " Op die wyse kan baie goeie gedigte vernietig word, aldus Opperman.
AANBIEDING
Vertolking
Die vertolking verloop eenvoudig en opreg, met 'n intensiteitstoename aan die einde van strofe 1 en 'n sterker toename aan die einde van strofe 2.
Groepering en beweging
Tydens die verdonkering groepeer M1-3 op C6, Ml en 2 op die skuins vlak en M3 net agter Ml en 2 op die gelykvlak. M1-3 kyk diagonaal na regs. Die dames behou hulle vorige posisie maar verplaas die gewig na die regterheup en leun op die reg=
terhand, wat diagonaal na vore geplaas is. Die dames laat die kop effens hang.
3-4. Die dames lig hulle koppe tot die normale hoogte.
6. Na rou: Die dames lig hulle koppe effens hoer.
7. Na e~igheid: Die dames draai hulle koppe na M1-3 toe, en M1-3 draai hulle koppe na die dames toe. Die kyk vir mekaar teen die einde suggereer die digter wat die woorde tot sy geliefde rig, asook meer universeel, na aanlei=
ding van sy grafskrif: "Goddank vir jou", die groep wat hulle dank teenoor die digter uitspreek.
Beligting
Na die groepering doof die lig baie stadig in op beide V en M1-3 tot 'n lae inten=
siteit (4).
7-8. Die lig doof in tot 'n middelmatige intensiteit (6) .
8. Na jou: Die lig doof stadig uit. Hierdie verdonkering dien as oorgang van die ernstige na die geestige en duur tussen 8 en 12 sekondes.
Kommentaar
Tydens die verdonkering na "Die roos" staan die dames flink op. Dan doof die lig vinnig in, op die volle verhoog, tot 'n hoe intensiteit (9). Die vertolkers wat by
"Die liefde" betrokke is, beweeg na hulle onderskeie posisies, en die res beweeg flink en vriendelik, aan die kant die naaste aan elkeen, af. V1 van "Die liefde"
lewer die kommentaar vitaal en speels, dit wil se in 'n totaal ander aanslag as die voorafgaande.V1 gaan sit sodra sy klaar is, en Ml begin onmiddellik.
Kyk volgende bladsy vir die aanbieding van "Die liefde".
176
DIE
G
5