In vertroue
“All
my
lifeIhavebeen
hauntedby
theobsessionthat todesireathingor toloveathingintenselyistoplaceyourselfinavulnerableposition, tobe
apossible,ifnotaprobable. loser ofwhatyou most
want.’-TennesseeWilliams
°Om
liefdetegee en
te ontvang, kan gevaarlikwees
virmense
watniemooi
weet watliefdeisnie.°-IsabelleAdjani
Die lektrisedraai die
warm
kraan vol oop. Netnou sal sydittoedraai en die koue een effens oopdraai. Stadig treksy uit.Deur
diewasem
wat stadig uitdiebad
opspiraal, kyk sykritiesin die spieëlna
haarself:Hoe
kon hyditversaakhet?Sy
streeloor haarborste, gladdemaag
enafoor haar dye.’n
Gedagte kom
by haarop: ’nMens
sou oordieliggaam konlieg,maar
die liggaam lieg nie oor homselfnie; dis onmoontlik vir
hom om
te lieg oor diedinamika wathom
dryf.Dis so maklik
om
’nman
te kry. (Te kry, te vat, of te hou?)By
die universiteitisdaar’nhele paar. Of byvoorbeeldvanaand
indiekroegkon symet
ten minsteenigevierhuistoegekom
het.Sy moes
net’nglimiag beantwoordhet.Wat
hou haarterug? Isdit ’n vreesom weer geken
teword;om
gesien,geken
enverkenteword
injouenkelheid;om
’ngetuietehêwatsienwatjyisen
hoekom; om weer
daardie grasieteverloor?Dielewe duld nie stilstandnie. Jy
moet
aangaan. lewersmoet
’nmens
net
weer
begin.En
jymoet
aanvaar: Bertisweg
-honderddrieenveertig nagtelankal.Weg. Soos
diewind.Soos
verganerose.Soos
aldie leë gisters.Weg.
Maar
virmy
isjynieweg
nie. Jyis afwesigentog aanwesig. Elkenag
voelekjoumet
’nal groterwordende
intensiteitsoos ’nkind inmy
roer.Jyhet
my
aangeraak, Bert,gemerk, ’ntekengelaat,orals gestempel,Ek
isjoune,Bert.
Hoekom
dryfdiewanhoop,
die paniek soms,my
niena
vreemdelingetoe nie?Vreemdelingeisveilig:jyhet’noomblik sebeskutting, ’nmomentele warmte
endan
kanjyweer
voortgaan.En
miskiensal ekietsvanmy
eie alleenheidin ’nanderherken.Wanneer
diewatervirhaarreg is, sak systadig daarinweg.Sy
gooi ’nvelversagter en
badskuim
by. Soveelaande
het sy soreggemaak
virhom. Haar hande
volgonvermydelikhul eiepad.Wat maak
’nmens met
diéverlangeendiegroterverlangebinne?
Eers hoorsydie musiek,
dan
ruik sydie sigaretrook.Kan
dit hywees?
Haarhartspringinhaar op:
Hy
hetteruggekom.Met
eenbeweging
issyuitdiewater,draai'n
handdoek om
haarlyfenplukdiedeuroop.Die groot
man
wat voor haar staan, hetsynog
nooitmet
'noog
gesien nie, alhoewel hybekend
lyk.Hy
laat haardinkaandie karakterStanley Kowalski uitTennessee
Williams sebekende
drama: “Thousandsand
thousandsofyearshavepassed
himright by...""Wat soekjy?"vrasy skerp.
"Hoe
hetjyhieringekom?"Hy
speelmet
'nbos
sleutels in sy hand. Dit beantwoord die tweede vraag. "Virjou,"en hyglimlaglui. "Ekhetvanaand
indiekroeg gesienjyislonelyenekis'n
bok
watietsdaaraan kandoen."Sy kyk takserend
na hom.
Die swarthemp
wat hy aanhet, is van die naeltjieafboontoeoopgeknoop.
Swart borsharepeul weliguit.Sy
gesigis
op
'nruwe manieraantreklik;daarisselfs'nkuiltjieinsyken."Ekdinkniedis'ngoeieideenie,"en syforseer'nglimlag.
"Nou dan
differons op
hierdie punt,ou
girlie,maar
ekverkiesditso; eklikeditasjulleso'nbietjiestoei. Soveellekkerder."
Die lektrisekykskerper
na
dieman
voorhaar. Alhoewel sy gesig lag,isdaar 'n dodelike erns daarop.
Sy
trek diehanddoek
stywerom
haar liggaam. “Okay, Loverboy, miskien isjyhiersoos'ngestuurde,maar dan doen ons
dit instyi.Wat
saljydrink?Ek
hetrooi- enwitwyn, whisky en brandewyn."Die glimlag verdwyn van sygesig af, vinnig
gee
hy 'n tree vorentoe en gryphaarpolsstyfvas. "Vanwaarhierdie skielikeoorgawe? Ek
soekjulle wild."“Eina,jy
maak my arm
seer,"sêsy sag, entoehyeffeskietgee: “Ekis'nmaniak
in diebed; eksaljou ietsgee
watjynooit salvergeetnie.Kom, kom
onsgaan
krydie drankies." Stadigdraai syom
entrekhom saam kombuis
toe. "Salwhiskyregwees?"
Hy grom
'nantwoord.Terwylsy glase in 'n skinkbord sit, ysuithaal endie bottelwhiskyuitdie kashaal, praatsyaanmekaar. "Ekhetjou nie in die kroeg gesiennie...
Waar
hetjygesit..?Kom
jygereeld daar..?Ek hou
vandieatmosfeeren veral diemusiek... Disniesoraserigsoosin anderkroeënie... Kroeëis die spreekkamer van die lewe...Mense
in kroeë is onseensame stadsmense
sefamilie..."Sy luister nie
na
sy kortaf antwoorde nie.Nou moet
sy kalm bly, die inisiatiefbehou
enstapvirstapvooruitbeplan.Sy gee
virhom
die skinkbord,haak
byhom
inenneem hom kamer
toe.Daar
gaan
sitsylangshom op
diebed, skinkvirhulleelkeen ruim uitdie bottel,gooi ysblokkiesby en druk haarglasteensynevas."Op
ons,op
'n nag der nagte.”
Sy neem
'n groot sluken voelhoe
die dranktotinhaar
maag
brand. “Watisjounaam?"
"Mark,"sê hynors.
Sywil lag. "Dis interessant. Isdit'nskuilnaam?"
“Praatjyaltydsobaie?Hemel,ditsal’n
man gek
maak.”"Netvoordie tyd," lagsyenspring op.“Ekhet diemooistenighties. Kies een.” Voor die kas laat sy die
handdoek
val, haal uit ’n laai ’n swart nagjurkenhou
ditkoketterigvoor haaruitgestrek.“Hoe
lykdit?”Die
man
selippe trekvansytandeafweg.“Disokay,kom
hier.”“Wag
nou,wag
nou; raaksolankvanjou klere ontslae.Hierisnog
baie.”Vinnig
grawe
syweer
in dielaai.Toe
sy terugdraai en ’nwittevoor haar hou,issyhemp
uiten hyisbesigom
syskoene
uittetrek."Hoe
lykdit?Sexy, né?”Sy
oë
branddeurdie jurkinhaarvas. “Losdiegoed. Diedêm
dingmoet
togweer
uit.”Sy grawe
weer
in dielaai,nou
effepaniekerig-waar
hetsydie rewolwer gesit?-tothaarhand om
diekoue
staalsluit.Met
haarlinkerhandhou
sy’n bloedrooi
naghemp
voor haaruit. “Ekdink dis die regte een. Rooi is die kleur van passie, van dans, van singende seks, van daardie veelgeroemde
kleindood,”en sylaghard.Hy
isbesigom
sybroeklos teknoop. "Losdie bleddiegoed. Dis net ’n nuisance."“Ekdinkniesonie, Loverboy.
Nou gaan
jydoodstil staanenwag
datek die polisie bel.” Die paniek is feitlikweg, alhoewel sy kan voelhoe
die adrenalien deur haar arepomp. “Gaan
staan aan die oorkant van die bed." Diestompneus 38
isfermop
sy borsgerig.Hy
probeerdie broekweer
oorsyheupe
trek, ’n verbaasde uitdrukkingop
sy gesig.“Losdiebroekenbeweeg!”
Die
man
blywaar
hy staan, drie tree van haar af.Hoekom bou
hulle slaapkamersdeesdae
soklein?“Moenie'nfool
wees
nie.”Sy
asemhalingjaag. “Hel,wat sevroumens
is jy? ’nCockteaser?”"Nee, net 'n vrou wat verkies
om
haar eie keuses te maak.Gaan
jybeweeg
ofmoet
ekdaardie dingvanjouaanflarde skiet?”Onwillekeurigvou sy
hande om
sy geslag. “Moenie malwees
nie, jissus, jyhetnog
nooitsoietsgesienofgehad
nie.”Sy
kykna
die harige vent voor haar. Ja, jy is reg: dit lyk soos ’nmoordwapen.
Williams isvervan diemerk
af; Millionsand
millions of yearshavepassed
himrightby...Hy
streelnoumet
syhande
oorsyheupe,sypenissoos
’npaalorent, die spottendeglimlag terugop
sy gesig.Hulle kyk
na
mekaar,meet
mekaar.Sy
laat die rooi nagjurk val, staan kaalvoorhom met
dierewolwerreguitop
sy borsgerig.“He acts like an animal... there's even something -
subhuman
- something notquite tothe stage of humanityyet... survivor ofthe stone age..."Sy laat die rewolwer effens sak.
Sy
is uitgeknip vir hierdie rol. Elke oomblikword
sy gemakliker. “In this darkmarch
toward whateverit iswe're approaching..."
En
sy voel die altyd verrassende roering in haar heupe; daardie vuurwat jou iets anders laatword.Sy
streelmet
haar linkerhandoorhaarmaag,
kreun: "Bert, Bert."Toe
hy soos 'n dierasiegrommend
vorentoe spring, skiet symet
'nvreemde
gevoel vanwoede
en hartstog, hunkering en verlies die rewolwerop hom
leeg.Leon de Kock
This is po-po-po-poetry!
man
inthemachine
machineintheman
thinkshewrites writes
what
hethinksTro-tro-tropological
ma-ma-ma-machinator
thisispo-po-po-poetry!
0
diemistroostigedigter liefdeseverstotebanneling ongenadigdie trefkrag, dietroefkragvansy gevoelRoem-roem-roem-roemryk
groot-groot-groot-grootsheid hy's’ndig-dig- 'n-dig-dig-digter!fingers hiscareworn thoughts thinks hiscarestothe
bone heaps up
life’splaintitivegriefs unignitedfossil-fuelofverseSim-sim-simulacra eff-eff-effiuvia
thisispo-po-po-poetry!
sytemas: seks,liefde
&
diedood
dodelikissyseksueleliefde vierkantbekyk hydiedood
bekyk hydie
dood
sevierkantigegesig kon-kon-kon-konnoisseurmee-mee-meesleurend
hy’s ’ndig-dig- ’n-dig-digter!
Balancing
on
thebeam
ofsyntax throwingup
handfulsofwords
phrases dropped,beatscaught hisarrangementsquitethethingsim-sim-simulacra es-es-esoteric
thisispo-po-po-poetry!
Syversislekker
oop geen
piekvirrympies diekraghystort uit diekak hy waaiook
ka-ka-kabamma
ver-ver-verhluffend
hy's'ndig-dig- ‘n-dig-digter!
man
inthemachine machine
intheman
thinkshewrites writes
what
hethinkssyn-syn-synthesizer ma-ma-machinator
thisispo-po-po-poetry!
Ja, hy’s’ngrootdigter groot sy vernederings groot sy smarte,syellende groot,groot sydik styf
pen
Roem-roem-roem-roemryk
groot-groot-groot-grootsheid hys ’ndig-dig- ‘n-dig-digter!Up The creek
Eklikeditdiebeste as poësiestilenskoonbly.
Dikswart
merke
soosRomeinse wagte
woordeloos agtermekaar.Op
wag.Ek
hou daarvanom
diewoorde
sotevang
murmelend
klankloos soosdieguppiesin
pa
sehome-made
vistenk wathalf-wegdraaiom
huleie refleksie tevermy
- ingehokin ’ngewoe!vanweerkaatsings.
Ek
soekditsterkom
daaiwoorde
tepaailathullehul
geheime
aanmy
salverklap.Geheime
soosdiemakeshift blue grottosdieblou-groen
shades
in
pa
sevistenk.Wie
weet wat’nmens
daarsalvind?Wie
behalwedieverstomme
stompneuse
vanonstyd salso’nkansafsien?Daaiviswoorde
met
huloop
bekke koes, onderdeur,as
ouens soos
ekinvaar
met gewaande
stromings persepsieswat wegkalwer teendie fat-bellied woordevissieswat
terugswem
donker hoekiestoe envandag
seshow
afsluit.Goed
enwel,maar
gisteraand kryekmy
by’nsavage
poetry readingso
warm soos
’ncookhouse
indie tropics
waar
sweet enbierenrookopruk endiebrooskelevan poets
lepelsvol
woorde
uitleksoos
spermatozoa
kettingsronddwarrelendesignifiers watindruis
op
bierenasem
vatteryensigaret.
Ekhet
my
opwellingsdaaruitgestort en daarvandaanweggehardloop
skuifelend, stinkend, sufensat terug,terug
na my
donkervissiestoe watblywegvalna
hulongekende
dieptes.CN van der Merwe en Minnie Lewis'*
Elise Mullen Die verrassende in die skynbaar doodgewone
Elise Muller, outeur van ‘n hele aantal romans, novelles, jeugverhale en essays, hetveral bekendheidverwerf
met
haar kortverhaalbundel D/e vrouop
die skuit (1956),waarvoordieHertzogprysin 1957aanhaartoegeken is.In Vernuwingindieprosaskryf
N
P vanWyk Louw
patroniserend-vriendelik oorhierdieboek. Dieopskrifvandiebespreking (1963:67)is“'n Mooinuwe
werkievandieou soort’’-diepositiewe eerstedeel (’"n mooinuwe
werk") wordgeneutraliseerdeurdie res (’’-ievan dieousoort").Ook
sêVan Wyk
Louw: “Die krag van dieboek
lê in die liefdevolle siening van klein gebeurtenissevandiealledaagselewe;en tweewoorde
inhierdie sinmoet
dieklemtoondra:die sieningisliefdevoi,en diegebeurtenisseisklein (69- kurs.deurLouw).Enverder: “Hierdie
boek
isvirmy
’nbewys
vandiestelling datonsletterkundevasgeloopsitin die rustige, lokalerealismevanvyf-en- twintigjaargelede”(68).In hierdie artikei sou ons
wou
argumenteer: die prosavan Muller is wel realisties,maar
dikwels nie lokaal óf rustig nie; die uitbeelding is moontlik wel “liefdevol”,maar
selde “klein". Ter stawing van hierdiesiening volg ’nbesprekingvandrievanMullersekortverhale.
Die vrou
op
die skuitsetitelverhaalwatoorspronklikin 1950in SaríeMarais verskyn het, isop
dieoog
afnie soverskillendvan diegewone
populêre tydskrifverhaalnie.Dithandel oordiehuishoudsterBessiewatmet
Teuns,’ngroenteboeren visser, trouen wat later,
wanneer
haarman
verdrink, selfmet
die bootop
die see uitgaan. Die verhaal van Bessie is egter nie so onskuldig soos wat dit lyk nie, engaan
in teenmeer
as een sosiale konvensie. Aanvanklik,wanneer
diepa
vandievertellerprobeerom
Bessie se verhoudingmet
Teunsteondermyn,gaan
Bessierustighaareiegang
en bepaalselfwiehaarlewensmaatsalwees.Sy
vorderdaardeurtot’nsosiale stand waarin sy onafhanklikkan wees,sonderdietoesigvan’nbaasvirwie sy werk.Hiermee is haar bevrydingsproses nie voltooi nie.
Sy beweeg ook
uit die beperkingevan diekonvensionele rolmodel virdie vrouvan haartyd -sygaan
lateruitop
haarman
se skuitom
vistevang entreedaarmee op
as broodwinnervanhaargesin.Wanneer
dievertellerdan
virBessiesien, dink syditis ’n “stuurmar?"(Aucamp
1989:133)-ditisimmers
’nman
sewerk watBessie doen.(Ditisveelseggenddat Afrikaansnie’nvroulikeekwivalentvir“stuurman’’hetnie-dietaalduiditaan as mannewerk.) Vervolgensdink dievertellerdat“dieskraal figuurindienatbruin broek’n seunwas”(134)- dusweer vandiemanlike geslag.
Wat voorkoms
en \werk betref, het Bessie uit die konvensionele vrouerolbeweeg
enfeitlik“man" geword.Maar
syismeer
asdit-byna androgeen;want
saam met
haar "mannerol" behartig sy die tradisionele moederrol teenoor haarkinders. In hierdiestorieisdievrouaandieeindeletterlikaan die roer,nienetvandiebootnie,maar ook
vanhaarleweendiévanhaar gesin,indieverbasende kombinasie vanvrouengesinshoof.Die
tema
van Bessie se bevryding uit die konvensionele geslagsrol word beklemtoon en aangevul deurdie uitbeeldingvandiegesinbywie sy aan- vanklikwerk. Ditis ’ntipiespatriargaleopset,en daarwordnogalskerpmet diepa
gespot.Sy
posisie as “hoof van die huis" word verbindmet
’nonvermoë
inverskeieopsigte. Indievakansieishywerklikminwerd,soos blykuitdievolgendedeel, vol verskuildesarkasme enironie:“Nou moet ek daremverduidelikwaarom Pasenaamnieaandiehuishoudelikepligtegekoppel wordnie.Paisgladnieonervarenie.Hymaakselfssoms op'naandtee,ofas hybuitenge- woonvroegwakkergewordhet, koffieindieoggend.Hykanlekker vleisbraai-visseker ook.
Maar gedurendeskoolvakansiesishy eenvoudigniebeskikbaarnie..."(Aucamp1989:121).
In teenstelling
met
Bessie, kenPa maar
een rol; buiten sy werk as onderwyser kan hy nie veel presteernie.Daarom
is ditso ironies dat hy steeds’nbeskermende
houdingteenoor Bessieopenbaar.Jan,dieseun indie huis,salduidelik
met
verloopvantydin dievoetspore vansyvadervolgensyroloorneem.As
daarmeningsverskilin die huisis,kies hy sy
pa
se kant (131). Teenoor sy suster Jansie is hy manlik- chauvinisties (121).Maar
hyisewe
hulpeloosinpraktiesedingeassypa,en wanneer hygaan
visvang, keerhyterugmet
’"nstukseekateneenhalfwas vissie’’(130).Daarissuggesties datdieverteller,’ndogterindiehuisgesin,enhaarsuster Jansie
wens
dat hulle vry kan word soos Bessie,maar
besef dat dit nie moontlikisnie.Ditblykbyvoorbeelddatdietweedogtersgraagwilwoon
in’n huisie soosdiévan Bessie (125).
Ook
aan die eindevandieverhaal isdaar’ndergelikesuggestie:
"VirBessieisdit ’nstryd
om
tebestaan;virmysalditaltydsoos'nousprokiewees"(136).Dieouvolksprokiesisverhalewat
bo
diealledaagserealiteituitstyg,enwaargoed
uiteindelikdiekwaad
oorwin. “Deurdiesprokieword
diebelewerna verlossingenoorwinning gevoer:op
minuitsonderingsnaeindig diesprokiemet
die vertroostingdatdieprotagonisengeliefdedaarna’viraltydgelukkig gelewehet’" (Steenberg 1992:503). BessietreeasoonMnnaar
enheldinuit die stryddeurdat syditwatondenkbaarskyntegewees
het,deelvanhaar alledaagsebestaangemaak
het; dievertellerdaarenteen,blyvasgevangin diealledaagsewerklikheidwatdie leserindie uitbeeldingvandie patriargale gesin leer ken het. Dieverteller kanalleen ’n "tweedehandse" bevrydingsmaak
deurdievertellingvan’n"sprokie"ooriemand
watvermag
hetwatvir haarself niebeskoreisnie.In Bessie dan, vindons dieverrassende in dieskynbaar
doodgewone:
’nonopvallende vrouuit ’n laersosiale standwat haar bevry uithaarsosiale klassowelasuithaar konvensionelerolasvrou.
Ook
dieverhaalvanMuller is verrassend onder die skynbaar tradisionele oppervlak: dit bring ’nomkering vansosiale klasse, in ’nverhaalwaardie laeres regkrywaarvan diehoëresslegskan droom; enditbring ook’n ondermyning vandievoor- geskrewerolmodelvirdie vrou.
'n Belangrike gebeurtenis vir diegene wat in die prosa van Elise Muller belangstel,
was
die publikasie van ’n ruim bloemlesing deur HennieAucamp
uit haar kortverhale en essays: Elise Muller. Verhaleen
essays 1942-1981. Hierdeur kry die leser ’n veel beter beeld van Muller se kortprosa, ’n beeldwatin baie opsigteanders isasdiealgemene
vroeëre siening vanhaar asskrywer. DieopskrifvanAucamp
se prikkelende inlei-ding is
dan
ook: “Dieander Elise Muller.’’ Veral indie sosiale enpolitieke satires, sêAucamp,
is hierdie "ander Elise Muller’’ te bespeur(Aucamp
1989:19).
’n
Mens wonder
ofVan Wyk Louw
dieselfde patroniserende houding teenoordiewerk van Elise Mullersouaangeneem
het as hyhiërdiemeer
volledige beeld daarvan
gehad
het. Miskien sou hydan
duideliker die vernuwing raakgesien het.Aan
dieander kantmoet
onthouword
datdie vernuwende kyk wat uit Muller se sosiale satires blyk, reeds in die titelverhaal van Die vrouop
die skuit aanwesig was.Ook
’n duidelik vernuwende kykop
diesamelewingblykuit“Tweegesigte", watwelin Die vrouop
dieskuitopgeneem
is,enwaarindiediskriminasieteen gekleurdes uitgebeeldword.Om
dievemuwende
bydrae vanEliseMuller teillustreer,enom
aantetoon dathaarwerknie klein, lokaal ofgemoedelik isnie,word
vervolgenstwee verhalevanhaarbespreekwatvirdieeerstekeerinAucamp
sebloemlesingin boekvormgepubliseeris:“HiramJosef, die soveelste’’en“Die
dood
van Francina Cecilia". Hierdie verhale is in 1948 en 1952 vir die eerste keer gepubliseer, in DieHuisgenoot en Sarie Marais onderskeidelik. Hulle sou dusopgeneem
kongewees
hetindie bundel Dievrouop
dieskuit,wat in1956verskyn het,
maar
isuitgelaatdeurAudreyBlignaulten Alba Bouwer, watdiekeusevirdiebundelgedoen
het.Sou
hierdieverhale miskien astegewaagd
beskougewees
het,veralin ’ntydtoeAfrikaansekortverhale niegoed
verkoophetnie?Wat ook
aldieoorwegings,eendingisseker: deur die beperktekeuseuitdieverhalevan Elise MullervirDievrouop
die skuitwas
dit moeilikerom
die “ander" Elise Muller, diemeer
onkonvensionele een,teontdek. (Virdiepublikasiegeskiedenisvan Dievrouop
dieskuit, o.a.die afwysing daarvan deur Nasionale Boekhandel en