• Tidak ada hasil yang ditemukan

Hoe pm is dle keuse in Poskaarte werklik?

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 117-120)

NOTAS

Maansiek 1: Haar nageslag sal jou kop vermorsel

2. Hoe pm is dle keuse in Poskaarte werklik?

Wou

die samestellers ’n "gedemokratiseerde’’ oorsig van die poësie sedert ’60 gee, of’n bundel postmodernistiese gedigte uitgee? Indien

laasgenoemde moes

die

boek

veeldunner

gewees

heten gekonsentreer het

op

strekkingewat

meer

gemotiveerd

pm

is.

Vir ’n resepsiewatgrondiglik

pm

wilwees, kry dieindiwidueledigbundel’n

noga! modernistiese mate van respek hier.

Haas

elke digbundel wat gepubliseerwas,wordverteenwoordig,klaarblyklik

om

verteenwoordigendte wees. Ditbeteken indie praktyk; poësievan diekollektief (strugglerympies enoralevolksrympieswatnooitindievolksmond

ophou geskep word

nie)is nie

opgeneem

nie (behalwevir 1 gediggie), endie rassistiese, blanke aard van die publikasie-resepsie oor hierdie tydperk

word

nie voldoende geproblematiseernie.

In die hantering van die

konsep

"esteties"

word

’n modernistiese teenstelling onkrities aanvaar,

soos

in: Struggle-poësie, ens.

moet

teruggeskryf

word

in ’n poëtiese landskap

wat

nie

meer

"net die estetiese” beslaan nie; of; Die estetiese as "enkele maatstaf

word

bevraagteken”. Dieinleidingverwys

ook na

die estetieseasdie "mooie".

“Esteties” moet, postmodemisties gesien, sélf geproblematiseer word.

Dan

verwys die konsep nie

meer

na ’n relatief statiese produkvan "skoonheid”

afsonderbaarvan die “werklike lewe” nie,

maar

na ’n dinamiese terrein van geestesbelewingwat perse die werklike lewe is. Laat

my

’n

postmodeme

definisievan“esteties”voorstel: Die mobiliseringvanmenslikekategorieëinhul

mees

vaartbelyndevorm. Diespilvandiekonsepisnouoortuigingskrag-wat helaasdieeffektíefstebedrewendheidgaanvereis.

Kan

die samestellers sien datditpasséis

om

"esteties”terelativeersooshulle

gedoen

het?

Baie van die gedigte in Poskaarte toon

geen pm

trekke nie, of is

marginaal

pm,

ofstaleienskappeuitwat

op

die

oog

af

pm mag

lyk,

maar

by nadere beskouing nie isnie.

Sommige

gedigtewat wel

meer pm

as modernistiese trekke toon, is baie letteriike voorbeelde van ’n

postmoderne

bewustheid, soos die swetterjoei gedigte oor geografiese afstand.

Die gedigte van Breytenbach, die latere

Cussons

en Stockenstróm daarenteen,toondienodigeonderliggendemetafisiese twyfel ofgewete wat aswaarlik

pm

beskryfkanword. Diesnitteinhierdie digters se werkisdie suksesvolste deelvandieparadigma-toepassing,en'nversamelbundelmet net hulle werk in

met

inbegrip van nog ’n paar ander, soos die twee uitmuntende versevanJohan van

Wyk

endietipografieseeksperimentevan

Wopko

Jensma, souAfrikaanselesersveelhelderderoordieonderwerp kon

laatnadinkhet.

Baiegedigtehandel oordiebewustheidenuitbeeldingvangeografieseafetand.

Vir’ngedigmethierdie

tema om pm

tekan wees,soudieleser’nduidelikegeur

moes

kankryvan’ndislodgingofthecentre,’ngevoel datdielogosentrismevan

plek, selfs persoon, verdring of geproblematiseer word. ’n Gedig soos

Weideman

se “Metdie onsekerheid’’,titeltenspyt, is ’nvoorbeeldwaarditnie

gebeur nie. Blote hunkering is so oud soos die berge.

Wim

Wenders se rolprenteis’nvoorbeeldwaarditwel gebeur. Die kykerbesef daadwerklik dat

“sentrum’’ nie

meer

bestaannie.

Insluiting van “rewolusionêre" gedigteis

weereens

’n voorbeeld van

pm

resepsie,nie

pm

digkunsnie. Ditlyk

op

eerste oogopslagofdiegedigte

pm

isinsoverrehullediepostmodernistiesegewaarwordingbevat datdie

mens

self sygeskiedenis skryfen nie die een of ander logosentristiese puntbuite homself,

soos God

of die Staatnie.

Maar

isdit

genoeg

rede

virsulke gedigte

om dan

as

pm beskou

te

word?

Meeste rewolusionêre digters en slagsprekers

was

viervoet onpostmodern: die rewolusie as die regte opsie vervang die orde as syndedieverkeerdeopsie. Bittermin rewolusionêreversewatooitin

SA

geskryfisverraaiwaarskynlik,selfsmoontlik, ’n

pm

gewete. Breytenbach

met

dieideevan"perpetualrevolution”is’nuitsondering.

Nog

’n voorbeeld hiervan postmodemistiese resepsiewat homselfverwar metdieprodukwat hyassimileer, isdaardie

soms

pragtige gedigte in die bundelwat’nversnydingvandialektebevat. Dieversnydingandialektehet nogaltydbestaan,oraalsowelasgeskrewe. Die verskynselisnie

pm

nie.

Die ideevanspieëlingis ’nsentrale metafoorin postmodernistiese kuns.

Maar

nieenige spieël-metafooris

pm

nie. Plato

met

sy Ideëryk hetook

met

dieideevanweerspieëlinggewerk.

Dit lyk

soms

of diesamestellersdiekonsep“eietyds"

met

“postmodemisties’’

verwar. In

Opperman

severruklike“Glaukusklimuitdiewater’’(p.219)isdie sentrale metafoor Darwinisme, wat fundamenteel ’n modemistiese

leerstelling is. Die gebruikvan ’npositwistiese metafoorsoos DanA/inisme

maak

enige

pm

tiperingvanhierdiegedigonsinnig.

In Cloete se “futurisme’’ (p.384) is die

konsep

intrinsiek modernisties.

"Futurisme’’ impliseer’n ontplooiing vanaf ’n reeds aanwesigeessensie, of

op pad na

’n geprojekteerde essensie. Cloetese gedig isgetrou aan hierdiekonvensionele hanteringvan die konsep. Die gedigis

100%

on- 112

postmodern! Dis hierdie soort “glibness" in die insluitingsmeganisme watirriteer.

Heelparty gedigte bevat die idee van sekularisasie, wat nie ’n

pm

nie

maar

’nmodernistiese

konsep

is. Sekularisasieherleiopvattinge "terug”

na

hul "warebetekenis",naamlikdieaardsebestaan;

dus

logosentristies enessensialisties.

Verder is ditopvallend

hoe

baie gedigte ingesluitis

omdat

hulle handel oor die ruimte, ruimtereise ens., wat binne hierdie bundelverband vermoedelik as ’ntekenvan

postmoderne ontheemding

ofietsdergeliks aangebied word. Dieruimteinbaievanhierdiegedigteisniksandersnie as ’n

gewend

tot die laaste bestaande meta-narratieí - alles behalwe postmodern.

En

’nabsolute vergrypvan diesamestellers: Lucas Malan seversoordie Ontstaan

op

bl. 563, Paradise Lostis omtrenttwee maal so postmodern!

Soortgelyk is heelparty van die verse wat

op

die ek-persoon

hamer

nie

noodwendig

’n aanduiding van ’n dekonstruksie van die outeur-selfnie.

Die klem wat self in baie van hierdie verse kry dui veel eerder

op

’n

hardnekkigeterugval

op

dielaastevestingvan essensie-toegegee,in ’n

wêreld beleërdeurdiepostmodernisme.

Baievandiegedigtehandel oorAmerikaanse mediahelde. Dieinleiding stel ditdatdaarindie

postmoderne

poësie ’n"ontginningvandievroeër geminagtemassakultuur’’ is. Ditisinderdaad’n

postmoderne

tendensin

Europese enAmerikaanse kuns

om

die logosentrisme van

sogenaamde hoë

kultuur te

ondermyn

deur massakultuurdaaraan gelyk testel.

Kan

ons sonder

meer

aanvaar dat dieselfde verskynsel in

SA op

dieselfde motiveringdui?

Kulture

op

die rand van die Weste, soos ons s’n, toon heel dikwels ’n

hunkering na die Amerikaanse mediakultuur - wat homself as die

nuwe

sentrum van wêreld-kultuur bemark. Daar word dikwels venvys na kolonialiseringdeurAmerikaansemediakultuur. Kolonialisering-inderdaad’n

modemistiese gogga. Dus: die motivering onderliggend aan ’n gedig oor MarilynMonroe,geskryfdeur’n

SA

digter,kanniesonder

meer

as

postmodem

getipeerword

om

daardieredenie. Diswaarskynlikdieteenoorgestelde.

Die bundel

wemel

van

nonsense poems,

dikwels uiters vermaaklik, wat vermoedelik behoort te dui

op

die

"postmoderne

element speelsheid".

Hemeltjie,is

Ogden Nash ook

’npostmodernis?

Met

die leesvan Poskaartekon ekeen van dietwee gedigte uit

my

eie bundel

opgeneem

nieas

postmodern

geëienkrynie. Ditlykofdiégedig (opp.

586

vanPoskaarte)

opgeneem

is

om

tetoon

hoe

uiteenlopenddie beoefening van poëtiese

vorme

in ’n vermoedelik

postmoderne

poësie- landskap is. Heterogeniteit is wel ’n

postmoderne

eienskap -

maar

’n

kontingente een.

Sou

ditnie beter

gewees

hetnie

om

’n gedig

op

te

neem wat op

sigself

pm

is,

dus

lesers’ninsae

gee

indieaard van

postmoderne

persepsie,sê

maar

’ngedigsoos"DieSuiwerStryd"? Diégedig handel oor

hoe

morele

ideale inhul strewe

na

suiwerheidhulselften eindelaasophefpleksvan

om

die begeerde sluiting te verkry. Dis ’n

pm

idee - en van akute toepassing

op

SA.

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 117-120)

Dokumen terkait