NOTAS
Maansiek 1: Haar nageslag sal jou kop vermorsel
5. Slotsom
Poskaartesehanteringvan“postmodemisme”isbruikbaar
maar
eensydig-en kanleitotoppervlakkige, foutieweentendensieusegevolgtrekkings,asookiets veelmeer
gevaarlikas’nmodemistiesewaan-objektiwiteit,naamlik’npseudo-objektiwiteit.
’n Gedemokratiseerde oorsig van poëtiese aktiwiteit is egter
nou
dringend noodsaaklik en Poskaarte is ’n tydige publikasie. Slegs ’n fraksie van Afrikaanse gebare het tot dusver die voorreg van die slypsteen geniet. Disook
van kardinale belang dat ’n versamelbundel wat astreknetvirdiepoësiewildienindiemedia-eeuinvoelingismet
die populêre,soos
hier.Die
boek dek
’n breëveld. ’nMens
kan dit gebruikas ’n kermisbed en almal word verwelkom! Bring net jou eie kritiek saam. En losmaar
die sykouse.Ría Smuts
Teleskoop en
bril:van William Herschei tot
Hennie Aucamp
1
Dit sal moeilik
wees om nog
’n verhaal binne die oeuvre van HennieAucamp
uittewys
watso
gelaaiismet
intertekstesoos“Armed
vision"uit‘n Bruidsbed vir tant Nonnie (1970).
Benewens
die opvallende intertekstuele skakeling wat deurdie verhaaltitel geaktiveerword —
en wat in sigself ’n historiese ketting van literêre assosiasies skep— kom
daarook
talleanderverwysingsvoor.Die verteller integreer byvoorbeeld reëls ult die Afrikaanse poësie. "’n Sonstraal tasdeurwater
na
’n anemoon’’ is ’n taamlikaangepaste,maar
duidelikherkenbaregreepuit
Opperman
se gedig “Negesteren stedelig’’u\XNegester oor Ninevé
(Opperman
1947:26).Die oorspronklikelui“’nsee-anemoon waar
geel spirale/lig deurwaterinjouvan ’nOersondaal”. "’n Korrelskaafdie oesterdier’’is’neffeverkortereël uitErnstvanHeerden se gedig “Die digter" uit Verklaardenag. Die oorspronklike reëls is “’n korrel skaaf/dieslymvliesvandieoesterdier”(VanHeerden1963:14).''Die siotreël van die verhaal begin
met
diewoorde
"Waste land en Grysland",watrespektiewelikverwysna
Eliotsebekende
gedig“Thewasteland’’watin1922verskyn heten
Opperman
se "Balladevandie Grysland’’uitNegester oorNinevé. Inalbei hierdiegedigteisdie ingeslotenheidvan die
mens
binne diestadsbestaan ’nkemgegewe.
Eliot(1957: 65) haalop
sy beurt aan uit The Tempest: “Those are pearls that were his eyes’’(Alexander 1958:7).Dié verskuildeverwysing
word ook
geaktiveerdeurdie Aucamp-verteller se reaksiewanneer
dieVan
Heerden-reël in sygedagteopkom.
Voortsisdaarindieverhaal’nsitaatuitdieBybel: “in
U
ligsienonsdielig’’(Psalm 36:10) en
ook
’n indirekteverwysing na Saulus se sienvan “’n ligvandiehemelaf’’endie"skille”watlatervansy
oë
afgevalhet(Handelinge 9: 3, 18).Verderisdaar’naanhaling uit Marlowe se Thetragical history of D.Faustus—
diewoorde
van Faustusbydieaanskouingvan Helena van Troje:“Was
thisthefacethatlaunched a thousandships?” (Ridley 1958:154). Die
name
van tweebekende
skrywers, Etienne Leroux en Saul Bellow,word ook genoem —
aan Lerouxmet
sy“bewapende
visie’’word daartrouens’nheleparagraafgewy.Dieverwysingsbly niebeperktot literêrevoorbeeldenie:
ook
dieterreinvan diebeeldendekunsteword
geïntegreerbinnedieverwysingsraamwerk van dieverhaal. Dieskilder Jules Pascin se werkword
betrek, en ditaktiveer 118skakeling
met
dieSuid-AfrikaanseskilderJeanWelz.Wanneer
dievertelleraan die einde van die verhaal, nie
meer met
dieselfde akkuraatheid as voorheen nie,sybeeldeen verwysingsoproep, leidiestroom assosiasies ook tot ’n verwysingna
die musiek in 'n kontaminasie van die frases“soetste
naam"
uit’n Hallelujalied ("Die dierb’reJesusisnaby") en"jouhet ekliefbo
alles’’uit"0
Boereplaas",’nlieduitdieF.A.K.-sangbundel.Aucamp
sluitdeursyverwysingsnetwerkdeurgaansaan bydiewêreldvan die estetiek, ietswatdeeglikuit dietema
van dieverhaal gemotiveer kan word,wantditgaan
hieroordieformuleervansyliterêrewerkwyse.^Ditis’n
bekende
verskynseldat skrywershulleuitlaatoordieaardvan die literatuurenindiéprosesin meerdereofminderemate
hulleeievoorkeure enwerkwysebeskryf.Om
slegsenkelevoorbeeldetenoem:
Insyinleiding totJephtamaak
Vondel uitsprake oor die tragedie watmet
sy werk inverband gebringkan word. Kloos hetin vansyopstelleTagtigerbeginsels geformuleerwatdirekbetrekking het
op
syeiewerk. Nijhoffse "De penop
papier" bied ’n belangrikesleutel totsy literêre procédé, soos
ook
HenryJames
se vooiwoorde tot sy romans. T.S. Eliot hethom
nadruklik uitgespreekoordiepoësie,insluitendsyeie, in The useofpoetryand
the useofcriticism,maar ook
insyvoorwoordetotdiewerk van anderdigters, in essays en voordragte (Hayward 1955). In Afrikaans het ondermeer Opperman met
syopstelle"Kunsisboos!"en "Kolporteurenkunstenaar’’(opgeneem
in onderskeidelik Wiggelstok en Naaldekoker) enVan Wyk Louw
inRondom
eiewerkveelseggendekommentaar
oorhullewerkwyse
gelewer.Ook
byAucamp
kan soortgelyke geskriftegenoem word
waaruitvan syliterêrevoorkeureblyk. Diedriebelangrikstesissybundelopstelle oordie kortverhaal,Kortvoorlank,ensytweeskryfhandleidings,Diebiote storieen Dieblote storie2.
In
"Armed
vision’’gaan Aucamp
egteranderstewerk asindié drieboeke.Hy
formuleer syliterêrecredohierinestetieseterme;versteekditas ’tware binne ’nverhaal.So word "Armed
vision’’een van diebelangrikste vroeër metafiksionele tekste in Afrikaans; een van die bríje tussen die opdraggedigtevan die Dertigersen die stroom metafiksionele tekstewat dieafgelopetweedekades
so’ngrootsegment
vandieAfrikaanseliterêre produksievorm. BinneAucamp
se literêreoeuvre— om
ditte onderskei van symeer
kritiesewerk—
is ditook
die opvallendste teksvan hierdie aard.Vervolgens
word
daareersvolledigeringegaanop
die intertekstewat reedsuitgeligisvoordatdaar
meer op
dieverhaalselfgekonsentreerword.2
Dietitelvandie verhaal,
“Armed
vision", skakelmet
sowel literêreasliterêr- teoretiese tekste. Ditis’ndekade
voordatAucamp
severhaalverskynhet, inAfrikaans binne dieterrein van die literêre gevestig deurN.P. vanWyk Louw met
sygelyknamigegedig. Diégedig is in1962in Trístiaopgeneem, maar
dithetreedsin 1960inNederland,in dieVan
Oorschot-uitgaweN.P.van
Wyk
Louw:'nkeuruitsygedigte,verskyn. ’nBruidsbedvirtantNonnieis inApril1970gepubliseer,maar
diemanuskripisaldievorigejaarvoltooi.Reeds
in die geval van die Louw-gedig het die Engelse titel die leser gewaarsku dat]yhiermet
’n verwysing temake
het. Dié titel lei na twee bronneinEngels.Teneersteisdaar
Samuel
TaylorColeridgeseBiographiaLJterariauit1817.In die openingsparagraaf van hoofstuk 7 bespreek Coleridge die
skeppende
krag van ’nmens
se waarneming. Metverwysingna
musiek verduidelikhy dat harmonie niks andersis as 'nvorm
van verhouding nie {"’nmode
ofrelation") en datdie essensiedaarvan diewaarneming
is. In jou persepsie van ’n bepaalde verhouding, bring jy dit tot stand ("... by perceivingcreatesit").Daarna
volgdiereël: “Therazor’sedge becomes a sawto
thearmed
vision".Engell&
Bate(1983: 118)verduidelik “thearmed
vision’’as“theaidedeye as
opposed
totheunaidedeye".Coleridge is klaarblyklik die oerbron waaruit daar geput is deur al die skrywerswat(The)
armed
visionastitelgebruikhet.Inwerklikheid hetook Coleridge egter sy bronne gehad. Engell&
Bate (118)wys
daarop dat“Bewaffnetes Auge’’ ’n Duitse uitdrukking is en dat Coleridge se beeld moontlik ontleenisaanSchiller,wat verwyshet
na
dieblikwatbewapen
isom
in die absolute in te tuur (“... ihren Blick ins Unbedingte bewaffnet hátte") ofaanJ.J. Engel,watdiefrase “mitunbewaffnetemAuge’’gebruik het.’nNog
waarskynlikerbronisJ.G.E.Maass
(nawieColeridgeuitdruklik verderaan in die betrokke hoofstuk verwys) wat meldingmaak
van“Herschels bewaffnet(t)es Auge". Sowel Schiller as
Maass
gebruik die beeld van "diebewapende
oog’’ (met verwysingna
William Herschel se ontdekkingsin dieruimtemet
behulp van ’n teleskoop) as ’nmetafoor virwatbereikkan
word
deursuiwerintellektuelemiddele.Die eersteskrywerwatdiebetrokkesitaatuitColeridgeastitelgebruikhet,
was
die AmerikanerStanley EdgarHyman
(1919- 1970) wat in 1947 ’nwerk onder dietitel The
armed
vision:A
studyinthemethods
ofmodern
literarycriticismgepubliseerhet.
Hyman
isdieenigstevandieskrywerswat duidelik skatpligtigheid virsygekose
titel erken.Op
die titelblad haal hy naamlikdiegenoemde
sinuitColeridgeseBiographiaUterariaaan.Ditval
op
hoehoog Hyman
virColeridge aanslaan.Hy
bestempelhom
as“thefirstreallygreat
modern
critic ...in England’’enbeskoudieBiographia Uteraria as "almost the Bible ofmodern
criticism’’(Hyman
1947: 11).Hy
oordeeldatColeridgese werk sytyd'neeuvooruitwas
en dathy,met
die120
uitsondering van Aristoteies, die belangrikstevooriopervan die
moderne
kritiekwas(Hyman
1947:11).Hyman
se werkis’nliteratuurteoretiesestudiewaarin hyhom
driesaketen doel stel: ’n studievan diemoderne
kritiese metode, dienagaan
van die oorsprong van dietegniekeen proseduresvan dieeietydse kritiek,en die formulering van ’n geïntegreerde en praktiese metodologie waarin die besteaspektevandieeietydsekritiekversoenword.By
die lees varLHyman
seboek word
dit duidelikhoekom
hy hierdie metaforiese titel gekies het.Sy boek
is daarop uit om, deur die metodologieseuitgangspuntewatdaaringestelword,die leser tebewapen
deurdatdithom
toerusom
dieliteratuurop
’nbepaalde maniertelees.“Armed
vision’’, d.w.s.bewapende
visie, kan egterook meer
ietterlik geïnterpreteer word. Dit kan naamlik in verband gebringword met
die visier,dieklapvan’nhelm waaragterdieMiddeleeusesoldaatsygesigkon verskuilindiegevegmet
dievyand. Dievisierbieduiteraard nienetfisieke beskermingnie,maar
stel jouook
in staatom
jou gesig, endaarmee
jou identiteit,teverberg. Ditaktiveerook
’n idioomsoos "metoop
visierveg", m.a.w.om
ietsopenliktedoen,sonderskuilnaam.DitisduidelikdatdietweeAfrikaanseskrywers
Louw
enAucamp,
ofditviaHyman
isofdalkdirek,met
Coleridgeby’ngerespekteerdewerk énkritikus binne die tradisie van die literêre teorie aansluit. Veral in die geval vanAucamp, waar
ditspesifiekgaan
oor’n skrywerwathom
in sy verhaalop
artistieke
wyse
uitspreek oor sy skryfkuns, is hierdie aansluiting by ’ngekanoniseerdeteoretiese
model
vanbesonderebelang.Deurdat
Hyman, Louw
enAucamp
opeenvolgendfeitlikdieselfdepassasieuitColeridgeas titelgebruik, skakelaldrie uiteraard
met
Coleridgeen—
deur
hom — met
sy oerbron(ne).Louw
isegterook met Hyman
verbind,enAucamp
se verhaal, watdie laaste ontstaan het, is uiteraard die hegste geskakelenword
die sterkstegevoed
deurdieanderintertekste.Aucamp
se lesermoet dus
intermevan dietitelmet
minstens drieander tekste rekening hou.Oor
Coleridge,Hyman
en hul voorgangers is reeds ietsgesê,maar
ditisook
nodigom
kortliksbyLouw
se gedigstiltestaan.Louw
se“Armed
vision’’ handel oorhoe
diemens
se kwesbare siel, sy innerlike visie, homself bewapen. Dié visie bevat ’n element van die Goddelike(vergelyksy gebruikvan hoofletters).Om
diesensitiewe kernisdaardieliggaam seeie organiese materiewatditbeskut: brein,
kopbeen
enhuid, (watdeurdieoë endiemond
ietsvandie innerlike blootstel).Die volgendelaevandiepantser isvan dieveloppervlakafbuitentoe. Hulleis diemens
sepersoonlikemaskerswaarmee
hy/syspeel:verskillendesoorte letterlikemaskers,maar ook
figuurlikemaskers,beskuttingslaewat van die vel af uitkring: grimering, glimlag, koketterie en die spel van ontwyking.Paradoksaal veroorsaak die uitdyende konsentriese kringe nie al sterker beskutting nie,
maar
juis ’n gevoel van blootgesteldheid, sodat diekem
hom
opnuut vanbinneafbeginbewapen.Die sprekerwatdie bewapeningsproses beskryf, se fokus volg die in-en- uitkringendebeweging vandiesieiafbuitentoeenterugtotbydiedrumpel (van die bewussyn?).
Daama word
die beskuttingslaeweer van binne nana
buite beskryf en laastensword
die oopgelate, ontsteldewese
gesien waar hyaftuurin ’nleegteennuwe
bewapeningsoek.Die openingsreëlen die slotreël van die gedig sluit bymekaar
aan en suggereer die sikliesegang
vandiebewapeningsproses.3
In
Aucamp
severhaalgee
reedsdieeerste reël’n aanduiding dat dithier oor die metafiksionele gaan: die deur wattoegemaak
word, is van kunsleer. Kunsleerisnienetkunsmatigeleernie, ditisook
dieleervandie kuns; die ars poetica. Hierdie aanwysingword
spoedig bevestig as die verteller virdieoogartssê hyis’nskrywervanberoep.Die skuifdeur bieddiemoontlikheid
op
beskutting,maar
dit sluitdokteren pasiëntafvandiewêreld daarbuitewatjuisvirdieskrywer belangrikis.Dit plaasterselfdertyd diedokterin ’ngesagsposisieteenoor sy pasiënt--
’nsituasie wat die skrywer ongemaklikstem, want hy verwys, al is dit dan spottend,daarna as’nteregstelling.
Die skrywer ervaar dieinlig en inkyk in sy
oog
endie pas van die harde kontaklense astraumaties. Dit leitot ’n ironiese situasie,wantdiespreker wilkontaklensedraom
betertekansien,maar wanneer
hydielenseop
het endiebeskuttingvansybrilwatas’twaretotkledingstukvergroeihet,moet
aflê, voel hy blootgestel. Hy, wat ánderwil sien en
waarneem,
besef hygaan
nou deur anderinsy naaktheidbekykword.-^Die dubbelsinnige formulering "Ek wil
my
beeld behou’’ is besonder betekenisvol, want daardeurgee
die spreker te kenne dat hy nie sy waardigheidwilkwytraakvoordiedokternie.Ditgaan
duseerstensoordie moontlikeverliesvandiebeeldwatdiedoktervanhom
het.Maar
tweedens beteken ditook
datdieskrywerniein diéstadium reedsdiemoed
hetom
diebeeld wat hy van homselfhet, kwytteraaknie
—
hyvrees klaarblyklik datwat hyindie spieëlgaan
sien,hom gaan
onthuts. Derdens sêhymet
diéreël
ook
datditvirhom
belangrikisom
die beeld, d.w.s. diemetafoor, die vernuftige formulering wat byhom opgekom
het, tebehou —
klaarblyklik
met
dieoog op
moontlikegebruikinsyskryfwerk.letshiervanisterug te vind in die slotfabel van
Aucamp
se bundelRampe
indie ruigte (1996; 57)waar
dieskrywervirdiemeeu
omtrent sywerkmetode
sê "...ekonthougoed”.
Diebeeldis’nherskeppingvan’nervaringdeurdiekreatieweaanwending van
woorde
enditis indiespelmet woorde
datdie skrywersyervaringvirhomselfhanteerbaar
maak
en afstandskep tot anderpersone. In hierdie opsig diendiegebruikvantaalaseen vandiemaskerswaarmee
diemens
speel, soos
Van Wyk Louw
dit uitbeeld in"Armed
Vision”. In die kliniese situasie binne die spreekkamer is die skrywer se toerusting egterontoereikend: die dokter reageer nie volgens verwagting
op
sy humoristiese beeldvandie elektriese stoel nieenbestempelsy verbeelding asdie oorsaak vansyvermeende
pyn. Die opdragom
uittegaan
in die stad ten eindetebepaalofhydielensekanverduur, hetvirdiedokterbloot fisieke implikasies; virdieskrywerword
dit 'n toets ofhymense
in dieoë kankyk. Diebetekenuiteraarddathullehom ook
indieoësalkyk,datdie soortblootstellingwat hy bydieoogarts ervaarhet,voortgesitgaan word
insy kontak
met
mense.Dievraagisofhy sonderbeskuttingkanvoortgaan:as mens,
maar
veralasskrywer.Aucamp
ontwikkeldiesprekerseervaringvansy blootgesteldheid deur’nreekstoetssituasies. Die eersteis ’n
besoek
aan ’n klerewinkelwaar
hy ’nhemp
wilkoop
wat sy kindertyd en ’n vertroudeomgewing
oproep. Die winkelassistentesien albeidathynie’n “regular" isnie—
virhullebloot’n fisieke feit— maar
in hierdie stadiumwaar
hy so ontsenu is deur sy andersheid, sy buitestanderskap,is daar byhom
’n sterk behoefteom
’nstandaardpersoontewees,
iemand
wat (metafories) ingewone
klere pas.Binne diekonteksvan
Aucamp
sewerk—
vergelykbyvoorbeeld “Portret van ’n ouma", “Steven en Fay’’ en“Nag
van die ooms’’moet
hierdie kondisie van buitestanderskapgrotergesienword
as watdie situasies in"Armed
vision’’ laatvermoed. Ditgaan ook
oor ’n andersheid in aard en oriëntasie wat ’n voortsetting van die familietradisieop meer
as een vlak onmoontlikmaak.Dieonvermydelike selfaanskouingsonderdie
“bewapende
visie’’watbinne die afgeslotenheid van die kleedkamer plaasvind, bring ’nnuwe
onthutsende insig,naamlik datdieouderdom
nieafgelêkanword met
die afleggingvan ’n bril nie. (Diestygende spanningword
gesuggereer deur die eenderse sinspatrone in hierdie passasie. Dit valook oop
dat die skrywerironie, d.w.s.’n spelmet
dietaal, opnuut as verweergebruik.) Die uiterlike ontbloting van die verteller lei dus tot innerlike afstroping en genadelose (self)blootlegging.Sy
belewing van ouerword staan in teenstellingtotdieverkoopdame
indieboekwinkelwatoud geword
het"...stil,
byna ongemerk
en sonderpaniek.’’Die laaste toetssituasie is die kroegepisode. Die verteller raak
meer gespanne
en uitgesproke: “Elkemens word
virmy
’n toets: kan ek deurbreeksonder masker?"Indiegesprekmet
dieman
wat soos’nbokserlyk, Henry
de Goede
(’nsametrekkingvandiename
van tweekaraktersuit die werk van Etienne Leroux: Henry vanEeden
enDemosthenes
H.de Goede) gaan
dievertellerassosiatiefoorna
Etienne Leroux, ’nskrywer wie se skryfkuns ondeursigtig is, watbewapende
visie bied én verg in die betekeniswatHyman
seboek
daaraanheg. Lerouxwas ook
letterlik,soos diesprekerindiéstadium, agter’ndonkerbrilverskans.Hoeweldieverteller wil
weet
watdieman
senaam
is,ishyniebereidom
sy eienaam
te sê nie. Dié situasiebou
verder aanAucamp
se literêrewerkwyse soosditverhaalmatiggestalte kryin
“Armed
vision":dieskryweris’n
waarnemer
watwiluitvindvanander,veraldieblootgesteldemens
(ditisnie toevalligdat hy
De Goede
as'nafgetakeldepersoonopsom
nie).Diérolkan hyslegsvervulas hyselfbeskutbly.
Hierna
gaan
die verteller terugna
die dokter \A/at virhom
sê dat hy nie dadeliksogoed
salsiensoosge\A/oonliknie,wantdieoog moet
terugkeer na normaal. Dit is in werklikheid ’n terugkeer na abnormale, effens verwrongevisievanagter’n bril,maar
virhom
isdit normaal. In syeffens dronktoestanddeklameerdievertellersycredoeksplisiet,byna
strydlustig:“Armedvision,dis die ding.Metofsonderkontaklense. Metofsonderbril.
Afstandbehou.
Waarneem,
niewaargeneem word
nie. Nieweerlooswees
nie.Anderinhúlweerloosheidinkyk.’’
Wanneer
hyna
Pascin se naakstudies kyk, besef die skrywer dat hul bekoring geleë is indie sagtheid van die kleureendie gedemptheid van die figure : "...niemet
naakteoë
gesiennie,deur’nsluier...vanchiffon".Ook
diegoue
akker,die kaal stukstadsgrond, lykop
daardie oomblikvirhom
mooiomdat
dit in sagte lig lê watdie naaktheid daarvanvirsyoog
effens demp.” Sy slotinsig is dat die verskansing, die sluier, die (metaforiese) bril,noodsaaklikis
om
ervaringvirhom
betekenisvolen mooi maak.4
Die
oog
watkykenwaarby
ingekykword —
enwatdaarom
bewapening nodig het— vorm
’n belangrikekode
binne die bundel waarin “Armedvision’’ staan en trouens binne
Aucamp
se oeuvre.Om
netop
enkele voorbeeldein’nBruidsbedvirtantNonnietelet:Indieopeningsverhaal, ’"n Boer sêtotsiens",ervaardiesterwende
pa
hoe hywaargeneem word
enneem
hyselfook
waar.Sy
seunkyknuuskierigna
hom, hyselfkyknasy vrouas sydiegeslagteskaap bewerk en bowenal nadieaardewat hysalmoet
verlaat.Indietitelverhaalisditdievertellerwat tant Nonnie bespiedom
teprobeervasstel ofdaartog éénman was
wat haar kon manipuleer. Die vrou in “Die terras” “laatniemand
inkykinmy
grystristesse nie’’
— maar
sy hetlankgewerkom
ditsoteverfyn. In "Ek groetjou Bertien’’houdiesprekerBertiendop
as hybesef sy isverliefop
paterLex. Dievertelleras buitestanderenwaarnemer
kryjyook
in “Steven enFay".In
"Armed
vision’’valdieklemuiteraard sterkop
oë,op
sien,op
waarneem.Dietitel
gaan immers
oorvisie, endieverhaalhandel oor’nbesoek aan’noogartsen diepas vankontaklense. Ditisnieverbasenddatdie visueleso
’ndominantefaktorin ’nverhaalvanhierdieaardisnie,wantkunstenaars
is gewoonlik sterk sintuiglik ingestel.