• Tidak ada hasil yang ditemukan

L. Heinrich Digter I

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 83-93)

NOTAS

C. L. Heinrich Digter I

Flardes vers

kom

getrou

nog

terug sy

hand

reik

na

dietee

stort dit bietjies-bietjies

in’npiering('nblaartjiedryfdaarin) hysteun:

"ashul

weer soos ouds

netnou en

dan

diewêreld aan

my woorde

meet’’

flardesvers

kom

terug

"ek voel myself ingekurk-’neilandklein’’

as

weer

soos

ouds

diewêreldaan jou

woord

behoort

(sy

hande

kantel-die piering stort die louteeoorsy skoot)

“om

onthoute

word

issoosdie

dood”

Digter

II

die

dag

het’ntogvansyeie gevoorskoottaphullesybadwaterin

besonderflinkdievrouenshier

hulle laat

hom

rusen snags kan hydiekerslaatbrand

tot’n kleinwaspit

hywerksy

lomp

vingers

om

diekraan vryf ditblink

met

verweerde

mou

sak soos maratterugindie

bad

enlaat

tydsaam

diewater bydiedreinuitlek.

Díe ateljee

Na

’nskilderyvanLucienFreud oopgeplooiinverf,

diehalf-bedekteskelet, halfselfbewussitdiemeisie enstaar.haar

hande

isgroot, diejapon se koord endie

hond

is

op

die eselgeplaas, ding

mee om

haarskoot. die

dag

isleeggesmeul,

lig

hang

tartend

om

haar bors ashaar

net-net grondvat.

78

Lucas Oosthuizen

Christus en die fotograaf

Ralphie

was

’nrustigesuiplap. Glo ’n internasionalekompetisie

met

een van sy foto’s gewen, het van die ander fotograwe

my

vertel toe ek as verslaggewer bydie koerantbeginwerkhet. Hullehet

ook

gesuip-

soos

inverskriklik.

Toe

ek

hom

dieeerste keersien, kon ek

amper

nieglo datjysulke klein

mense

krynie.

Sy

klein kleertjies het

soos

’nsakaan

hom

gesit.

Maar

dit

was

veral sy stap wat

my

opgeval het.

Hy

het so lekker loslitgeloop, soos’nwafferse miniatuurMapantsula.

“I

am

Ralph Gluckman,” het hy homself die eerste

dag

in die

gang

voorgestel. "I

am

goingwithyou

on

thatcrimestory”. Minutelaterhethy voor

my

uitgeloop

met

’n

kamerasak

oorsy skouer.

Soos

’nwindgatkind

met

’nGladstone-tas, hetekgedink.

Die drywers - wat ons in die stad

moes

rondry - het

hom

soos ’n kind behandel.

Waar

hulle

hom ook

al

teengekom

het, is hy begroet

met

’n

dawerende "Gluckmaaan”. Tydens hierdie groeteryhet Ralphie gewoonlik bloot net

met

diehandteruggewuifenkordaatheupswaaiendvoortgestap.

Toe

ek die eerste keer

saam met

Ralphie in die

nag

werk, het ek eers verstaan

waar

diedrywersse groetery

vandaan kom. Hy

het

vroegaand

stelselmatig al dronkergeword. Jy kon ditnie aansy lyfsien nie,

maar

soosdie tyd aangestaphet, hetdie klein

man

al

meer

afgemete begin praat.

Amper

soos ’n

hond

watstaccato-agtig

aan

dieblafgaan. "Whaf, whaf, whaf.”Ditishierdiegeblafferywatdiedrywersin die laastedeelvan die"Giuckmaaan”-groet

nagemaak

het.

As

hyeers sobegin blaf het,

moes

jydie instruksies virdie foto’s wat hy

neem soms

herhaal.

Maar

sywerk

was

donders goed.

Sy mood

hetselde verander. ’nGelykmatigedrinker,hetek so by

my

selwers gedink.

Op

’n keer het ek egter besef dat daar agter hierdie gelykmatigheid 'n redelike hoeveelheid

woede

skuil.

Ek wou

een

aand

doodonskuldig weet

hoekom

hysosuip. "Fucking

women,”

hethyblootlaathooronderwyl hy

my met

bloedbelopeogiesaangegluurhet. Ekhetbesluit

om

nieverderuit te vra nie. Dit

was

immers sy saak en hy het steeds uitstekende foto’s geneem.

Maar

almal

was

niesoopgetrek

met

Ralphienie.Diestadsraadverslaggewer hetten minstetweekeerbydienuusredakteur oor Ralphie

gaan

bitch.

Eenkeer het hy

vroegoggend na

’n hewige drinksessie by die burgemeestersvrou se teeparty

op

’n stoel aan die slaap geraak. Die stadsraadverslaggewer - ’n

opgesmukte

nommertjiewat

met

haar

man

se beursieen

BMW

getroud

was

- sou

hom

sekeroorgesien het.

Maar

toestaanenvalRalphievandie stoelaf.

"Ekwerknieweer

saam

metRalph nie!” hetsyaanDaan,die nuusredakteur, geskree. "Dievrouensbydietee hetgesienhyisdronk.” Gelukkig

was

hynie

dronknie. Ditwasnogtevroeg. Metdiegevolgdathynet'nemstigevermaning van

Daan

gekryhet.

Miskien

was

hynie

goed met

teepartye nie, ofdalk hethy net nievan die stadsraadverslaggewergehounie.

Ek

weetnieeintliknie.

Wat

ekwelweet,is

dat hykorthiema

saam met

dieselfdeverslaggewerbydieadministrateursvrou sejaarlikseteeindiesopbelandhet.

Hierdiekeer

was

ditsy onderstefisiologiewat

hom

indiesteekgelaathet.

Hy

het

gebuk om

'nanderlensuitsykamerasaktehaal toesy knypers ingeeen hy'nwindmet'nhelse knaltussendiekoek-en-teetanniesinjaag. Hulle

was

niebeïndruknie.

Daan

ooknie. Ralphhet'nfinalewaarskuwinggekry.

Ook maar goed

dat'n

werkgewer

jouniekanfireasjy

poep

nie,want

dan

hetekRalphie nooitin 'nwerklikerg veglustigebuigesiennie.

Ons moes

die

aand

'n genesingsdiens van ’n glibberige ryk evangelis bywoon.

Tydens

ons reis

na Johannesburg

het ek

gemerk

dathy reeds in blaf-

mode

was.

My

vermaningdathy

moet

stadig

met

die

brandewyn

tot

na

die diens, is

met

’nkort blafvan "fuck thechurch"begroet.

Die genesingsdiens

was

’n soort van ’n openbare uitdaging wat die evangelisaanvaarhet

om

te

bewys

dat hy

mense met gebed

kon genees.

Die

TV

en al die koerante

was

daar. Ralphie ook en hy

was op

’n

verbysterende destruktieweroll.

Hy

het net

mooi

alles

gedoen

wat hy gevrais

om

nie te

doen

nie. Eers

was

daar ’n registerwatdie

nuushonde moes

teken.

Hy

het geweier.

Toe

isdaaraangekondigdatfotograwenie

op

dieverhoog

mag

klimnie.

Hy

het onmiddellik opgeklim en begin foto’s

neem

- wat hy

ook

nie veronderstel

was om

te

doen

nie.

Ralphieisdieaanddriekeeruitdiekerkgejaag. Vandieouderlinge-wat

meer

soos chucker-outs gelykhet-hetselfsgedreig

om op

sy kameratoerusting beslagtelê. "I’llsuetheshitoutofthem,"hetRalphiein

my

oor

kom

fluister.

Toe

'n kerksakeverslaggewer van ’n opposisiekoerant

wou

weet of hy dronk was, het ek bloot

gesê

dat hy baie eksentriek is. Die rede vir

Ralphie se aggressiewe gedrag het ek eers

op pad

terug

na

Pretoria uitgevind.

"I hate God," hethyverduideiik.

"My

wifeleft

me

to followHim," hethy

aangedaan

laathoor. "Heisstillscrewingher."

Ek

hetnievir

Daan

vertel nie.

Hy

het

immers

aldie foto's

geneem

wat ek aangevrahet. Dielaasteeen-van’n beeldvanChristus-

was

uitfokus.

Julían de Wette Ons Moedertaal

Waar

isdie

murg

in ’nmurgpeer,

dithetnie

bene

nie?

Of’nfopspeen waaragter

niemand

skuil

om

’n

baba

teverkul?

’nBioskoopwaar,as’n

mens goed

kyk

isdaarinwerklikheidnet

een?

’nKindermeid van oordievyftigjaar wateintlikskottelgoed

was?

'nBoesemvriendaan wie

geen

borste

hang?

’nPlakkersdorpwaardeur

geen

hoofstraatloop, of

waar niemand

eintlikhoort?

Hoe

kan ons

iemand

’nlaatlam

noem

as hy betyds

opdaag?

‘nBokdrolletjieis ’nrosyntjie versmoorinsjokolade?

’n

Sakeman

wat

my

sake werk?

Om

Afrikaansas moedertaaltehê,

wat

word

van

ouma

setaal,ouma-grootjies’nen voor haar?

Wat

klahulvan hardnekkigheid togpleithulvirdiegalg?

’n Staatsbeleidwatstatiglei?

Grondboontjiebotterwataandieverhemeltekleef- hoe kan so’n

woord

werklikeetbaar

wees?

En

’ntjekboekboerwat,sondersubsidie, nooitverduister nie?

Wat doen

’n

mens met

’nwoordeskat

waaraan niemand waarde

heg,

‘nskuldgevoelwat

niemand

ooit salkanvereffennie?

Staatshuishoudkundesonder’ngroot

kombuis?

‘n

Sekelmaan

watindieruimtestaan sonderhandvatselvirgebruik?

Gedenknaalde wat haak

Hulleisalmalkoper entinenysteren lood blnnediesmeltoond; silwerskuimhethullegeword.

Byna

elkegroot stadterwêreld

hetsyeie Martelaarsplein

waar

diewreedheid vandieou

dae

uitbaksteen, brons,betonenteer virherdenkings opgerig word.

In

Buenos

Airessitdie

moeders

sonderseuns

op

dieP/aza

de

Mayo; eninBeiroet

word

hul plein virdiesoveelstemaalherbou;

terwyldiebloedvanmartelaarsenaspirante

op Tianamen gemeng

word.

Isdaarin

Kampala

ietswat onsherinner

aandiekrokodil-gesmulvan

Amin

se teenstanders?

Is

Moskou

seRooipleinvirdiebloed

benoem?

Wat

skuil eintlikagterdie Washington Memorial?

Indie

Kaap

staandaar'nkasteel

op

die plein

met

syBuren en Katzenellenbogen;

maar

oorkantBlouberg 'neiland watdie

mense

sal laatdink dat'nongeslyptediamant

meer

kosbaarisas'nreuseornament.

Op

'nplattelandsetreinstasie staan'n

denkmaal

virdie nasie;

'nSlegsBlankes

bank waarop niemand

sit.

Dan

isdaardiestede,sulkeverlateplekke

waar

die

mens

en sy metgesei van euwel losbandig

saamgespeel

het:

Anne

Frank sehuisielangs 'ngragin

Amsterdam,

Bergen-Belsen,Buchenwald,

Dachau

enRavensbrúcke-

waar name

gladdie velinsweetlaatuitslaan.

Gaan

daar’nplein

wees

in

Rwanda?

Indie

Oerwoud

vandie

Kongo?

VirdievolksmoordinAfganistan?

Virdie Ibo’sinBiafra?

DieslagoffersvandieJuntas?

Virdie vragte,vragte skedelsin Kambodja, endieselfvergodingoral

om

ons

heen?

En wat

nog

vandie

bome waaraan

soveeltoue

hang?

OfinJoegoeslawië

waar

broerteenbroer,teen suster teen kindsevrouen

man

se

ma

opstaan

om

te

wys hoe

sulkeboosheidsonder

toom

as vaandel bo-oordielandgehys word.

Ons droom

vandiemarkpleine

op

KalininenSarajevo

waar

hulie

grawe na

die

hede

enverlede-

waar

slagoffers,daarbyoffisiere,

verhewe

staan

die

gebalsemde

lykvanLeninwat

nog

steeds

op

’nruim-versierde katafalk blylê.

Diepynlike jaloesiewatafgryslik uitingvind

indieFranseRewolusielaatonsdink aanGenghiz

Khan

se hordes

watdiewêreldensy

mense

solaatskrikhet- vanaf

Japan

indieoosteendieMidde-Asiësteppe, tot

Europa

en soversoos Timboektoe.

Hoewel

Kainse

moord op

Abel sonder gedenksteenstaan,

wek

diekruishoutvanons Hereplotselingsy

Woord

as snykantvan’nskerpgemaakte swaard:

Voedselsal jy

wees

virdievuur;

joubloedsalbinne-in dielandwees;

aanjousalnie

meer

gedink

word

nie.

Renée Marais Afskeid

Hulle

wou

jounie

weer

siennie

-nieindiekis nie. Het gewaarsku:

"Daarblyjulleweg."

Watwasdaar om

tevrees?

Ons

het jou

geken

soosjywas,jougesienvan

week

totweek,

soms

van

dag

totdag.

Ons

het jou helpomdraaiindiebed, joubedserebehandel, jou

hande

saggiesgevryf.

Ons

het

geweet

hoe

span

die veloordiegesig, oorjouvoorkopstyf,

hoe

valdit inlosplooie

om

jouuitgeteerdelyf.

Virons

was

jou

dood

lanknie

meer vreemd

of'nverskrikkingnie,

maar

in jou elke

dag

selyding,jougepynigdelyf.

Johann Schutte Hand vol vere

InJordanië

gaan

’nvrou

op

haarknieë enindie

naam

vanalleswatheiligis

knipsyhaar

grootman

sevlerke Sy

weeg

kleipotteenstoflappe teen ’n

hand

volvereenteendiegeblêr van’n

man

watsybaarduittrek oordievoëltjievan ’nkind

Ou beenbek

van oorkantdie straat kraaiuitsy

maag

virdievrou

met

die

hand

volvereendie

man

wat

hande

viervoet diewoestyn instrompel en hykraaienkraaivirdievrouens watstrykplankeenvuilskottelgoedlos

om saam

deurdieolyfboordte

dans

’nSopraankoorruis

bo

diegeblêr watwegsterf agterdieduinevanJordanië

84

Paula Maud Weskus-verse Churchhaven

Kit-N6isekind foutouteendie

muur

het vervandieKleinsee

op

’nysskiploopwerk

getrouvirsy

ma

’ngeldjiegestuur

totdie

dag

toedie boilergebarshet sypensioendié blysykry

uit

Amsterdam

langjaresesorg louterdiepyn

met

haardaagliksebrood en

bókkoms

en

wyn

Kreeftebaai

Diesonlos

op

indieGrootsee

boom-arm

roepKreeftebaaisetarentale ban-krotban-krot ban-krot

voordathullebalanseer

op

telefoondradeenpale ingerygtotdievolgende

dag

enerse abakuskrale

Alfred Schaffer Drakensbergen

Ver achterin

de

nacht branddehetlicht.

Ikzaghet,jijrookhet en

we

zeidenniets.

'Zebrandehier’snachts hetgras, ‘zeijij

na

afloop.

’Hetliefstincirkels.

Zo

wordtgrasgevangen.’

Ik lietjoupraten enwist beter.

Twee

uur voor

de

oorlog

begon maakte

ikmijneigenvuur, onder eenoranjevolle

maan.

Sweet dreams (are made of these)

Zó ben

jeonschuldig,

wanneer

iedereenkanzien hoeje,bijnainslaap, vraagt

waarom

ik

nog

schrijf.

Alleendan, alsjeal

droomt

van

de

dolledraaiorgeisin

de

binnenstad enikhetantwoordbijnaschuldig blijf.

Gerda Taljaard

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 83-93)

Dokumen terkait