• Tidak ada hasil yang ditemukan

Poëtika en kunsbeoefening

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 82-103)

DAAR IS ROTASIE-DEFORMITEIT VAN DIE HEMI-PELVIS!

2.4 Poëtika en kunsbeoefening

Die uitdrukking van ervaring en die oordra van insig

kom

vir Elsabe Steenberg ten diepste daarop neerdat

woorde

gebruikword

om

kuns

mee

tebeoefen: “Daardeur kandie

mens

uiting gee aansy behoefte

om

diesigbareén onvatbarewêreld waarin hy leef,teverkenentebeheers”

(Steenberg, 1989:11).Ditwatsydie“sigbareén onvatbarewêreld waarin hyleef”

noem

(letwel:onvatbare,niéomvatbarenie)behelsdiehelelewe vandie mens. Alhoeweldit klinkna'nparadoksalestelling,isditwelwat

ook

Elsabe Steenberg (1995c) bedoel: die werklikheidsvisie is wel omvattend,wantditsluitallesin(distotaal-inklusief)watdie

mens

metsy beperkte verstand van die werkiikheid kan weet en begryp, tog bly die totaliteit van die skepping vir

hom

onvatbaar. Die belang van vorm- gewingstegniekeisin haarpoëtikaendieverskeidenheid genreswatsy beoefen hetduidelik:die teikengroep (hetsy kleuters, kinders, tienersof

volwassenes hetdie aardvan haarverhaleas

woordkuns

bepaal)en op hullealmal

was

sy baiefyn ingestem.

3.

Ten

slotte

-

diebegin

'n Outeursidentiteitsoosdié van Elsabe Steenberg

was

en issteedsvir verskillende

mense om

verskillenderedes'ninspirasie.

Om

haarboekete leesmet haarpoëtikaingedagte,kan'n(nog)ryk(-er)ervaringwees.

Om

haaroeuvrevanuit dieinvalshoekvandieouteursintensieinhaarpoëtika op literêr-wetenskaplike te bestudeer, kan

weer

talle

nuwe

gesigspunte eninterpretasiemoontlikhedelosmaak.

Om

haarpoëtikateoordinkasdie skryf van verhale as sodanig

voornemende

of gevestigde skrywers se fokusvan belangstellingis,

maak

van haar'nmuse.

Haar

nalatenskap isso groot datin hierdie huldeblykaan haarouteurs-

poëtika

maar

deur'n klein skrefie van die deurna haar lewenskragtige skrywersgees en indrukwekkende oeuvre gekyk kon word. In die Suid- Afrikaanse letterkunde is

Elsabe Steenberg

'n lesenswaardige, navorsenswaardigeen navolgenswaardigenaam.

Bibliografie

Steenberg,E.1989.Waaromskryf'nskrywer?InATKV-Prosaskryf87/88.Potchefstroom:

Potchefstroomse Universiteitvir Christelike Hoër Onderwys, DepartementSentrale Publikasies.WetenskaplikeBydraes vandiePUvirCHO.p.9-12.

Steenberg, E. 1995a.Onderhoud gevoer metouteurop 1 Julie 1995. (Aantekeningein besitvanB.v.d.W.)

Steenberg, E. 1995b.Onderhoud gevoer metouteur op7 Julie 1995. (Aantekeningein besitvanB.v.d.W.)

Steenberg,E. 1995c.Onderhoudgevoermetouteurop 13Julie 1995. (Aantekeningein besitvanB.v.d.W.)

Steenberg, E. 1995d.Onderhoud gevoer metouteurop 17Julie 1995. (Aantekeningein besitvanB.v.d.W.)

Venter, L.S.1992. Poëtiek.InCloete,T.T.red.Literêretermeenteorieë.Pretoria: HAUM-

Literêr. p.388-399.

Merle Grace

!

Die dag by die vyeboom

(Vir

Elsabe S)

i

Ek

is’nkind endit isdieeerstedag,

moet my

nie hierlos nie,

smeek my

oë,

maar my

lyfryweg,ryvirewigenaltydweg.

En

noudatjy skielik nie

meer

hierisnie,

kom

lê ’nheleAngstridden jeug voor my. Jy

mag

niedood

wees

nie,al hetekjou nieeersgeken nie.

Nou

leefek deurdie

week

met

my

kopin diedae van ’ntienerjarige.

My ma

houstil en laai

my

voordie koshuisdeurafen die windwaai, al is dithoogsomer.

Ek

kan

my

rokse materiaal onthou:dit

was

sulke pienkpers

blomme

vanIndiesemateriaal,

ligindiewind.Dieanderkindershet nierokkevanIndiese materiaalgedra

nie. Hullehetindie stofgesitenmetalbastersgespeel.

Ek

kan nog

goed

onthou hoe ek na die seunskinders se skurwe bene gestaarhet.Deurdiehekkievandiekoshuisspeelgrond,na

my

slaapkamer, diereukvanskoonmaakmiddels,dieviereendersestaalkaste,totbydie

kougom

wat onderelke rakkievasgeplakis.

Dan was

daarviernoubeddens met kpa-cpa-kpainrooi enpresiesoor elke bed.

My ma

het die

kougom

van die rakkies afgetrek (sy het onsverbied

om

dit teeet) en

my

klere beginuitpak.

Ek

hetbydievenster uitgekykendiekindersdopgehou.

Aan

die linkerkant van die

bome

kon ek almal bydie speelparkie sien, aan die muurtjie se kanthet dieseuns indie rooi stofgespeel. Nieeen van dietwee plekke j

hetvir

my

lekkergelyknie.

My ma

hetgesê: Blackbird, dis netvierslapies i

dan

kom

ekjou

weer

haalvirdienaweek.

Ek

onthou haaroë,dit hetseer engrysgelyk.

Sy

en

my

pahet vreeslik bakleimetdietrekkerynadieplaas.

Ons

kinders i

het niegeweet

waarheen om

tehardloopnie,alles

was

so

oop

envaalop ;

die plaas.

Ek

het altyd gedink dat plase vol

bome

is en dat daar ’n i

vrugteboordindiemiddeldaarvanstaan.

Maar

opdieplaas

was

allesplat ;

endie

ene

kalk.Daar

was

nie’nplek

om

heente

gaan

en

weg

tekruipnie. i

Die

vyebome

hetverdroog eenkant gestaan; dit

was

die enigste

bome

|

watek kononthou.

Sy wou

ooknie hier

wees

nie, hetons kindersbesef. !

Hoekom

isonsindié godverlateplek, hetsy gedurigvir

my

pagevra.

Luisterjynog, Elsabe?

Want

die

woorde

isvirjou.Toe ek Dinsdag

saam

metaldie kinders skool toeloop,hetekbegin opgooi.

Oor

die sypaadjie, later in die swartteerstraat.

Ek

kon voel hoe

my

gesig wit word en

my hande

bewe.

Ek

het die suurbly proe.

By

die skool hetek vir niemand !

gesê

nie.

Ek

het

my mond

uitgespoel en heeldag in die klas gesit, doodverveeld.

Pouse

het die koshuiskinders soos in ’n oer-ritueel

om my kom

dans:

katskieter-stadskind, het hulle dieheeltydgesing.Dis toe datekjoueerste

boek gaan

uitneem het.

Ons moes

almal in die studiesaal sit, en ons

huiswerk

op

nerf-af houtbanke doen.

Van

daardie eersteskelm leesdag

afhetek nie

weer

in die studiesaal huiswerk

gedoen

nie.

Ek

onthou: in

een boekhet die meisiedie vlerkiesvan’n motafgetrek.

Ek

het niegegril nie.

Ek wou

dit metalmal in die koshuisdoen.

Ek wou

al die kinders se bruingebrande plaasarmsafdraai. ElkekeerasHenri (ekdinkhaar

naam was

Henri)nog ’n mot sevlerkafgedraai het,hetek iemand met

my

oog gevang,engesienhoehysalskreemetelkeskerpdraai.

Ek

het

gewonder

watsaloorblyas

mens

diekindersse

arms

draai. Metmotteblynet vaal poeieroor.

Maar

ekhetook geweetdat hullealmal sterkersalwees.

Ek

het hulle baie

dae dopgehou

by die klimraam. Die

meeste

kinders kon

hulselfvanafdiegeelleertjieoptrekmethullearms,totheelboopdieblou platform.

Ek

konditnooitregkrynie,en

moes

aldiekleuretusseningebruik

om

myselfbotekry.

Die eersteVrydag wat

my ma my kom

haal het, het ek nieteruggestap koshuis toe nie,

maar

vir haar by die skool gewag.

Sy

het

moeg

gelyk,

maar

sy

was

bly

om my

tesien.

Sy

hetgesêdat

my

sussiesdiehele

week

lankgevrahet

waar

ekis.Die

naweek

hetonsmet’nbroeisel kattegespeel, wat ons iewers op die plaas in die

hande

gekry het.

Sondag moes

ons kerk toe gaan. Aldieandermeisieshetpienk rokke

aangehad

metvalle.

Ekhetnognooitsobaievallein

my

lewegesiennie.Alwat ek kanonthou,

isdiehardekerkbanke.

En

ek watelke

Sondag

bid: LieweJesus,

moenie

datek

móre

hoef terugte

gaan

skool toenie.

En

help

my om

hullevlerke afte draai.

Amen.

Ek sal nooitdaardie eerste winter vergeet nie.

Ons mag

netdie koshuis se

komberse

gebruik het.

Ons

het elke een twee gekry. Die

komberse was

liggroen,enhetnamufgeruik.Indie

aande

hetonsstyflangs

mekaar

opdie

beddens

aandieslaap geraak.

Maar

asdiejuffrouensofdieprefekte ons

gevang

het,

was

daarmoeilikheid.

My ma

hetlatervir

my

ekstra

warm

slaapklere

gemaak. Sy

het dieanderdagvir

my

verteldatsydestyds haar eieduvetvan haarafgegooi het,elke winterasditso

swaarkoud

isindie aande. (Aldrieons kindersis deurdie baksteengeboumetsy speelpark en syuitsien naVrydag.)

Dis toe dat ekvir

my ma

gesê hetdat ek’n boekwil skryf, soos tannie Elsabe.Is

my

kinderbriefiemetdiegrootlettersdaarinjou laai?

Ek

het nie

meer

diebriefwatjyvir

my

teruggeskryfhetnie.

Maar

ek onthoudatekvir jou ’n storie

moes

skryf. Here, ek hetgeprobeer.

Maar my

vingers

wou arms

afdraai, nie stories skryfnie.

En

buitendien

was my

vingersstyfvan diekoue.

Soms

hetditgereën,meestalindiesomer.

Dan was

daarsohieren daar

’nslakas onsskool toeloop.

Ek

hetophullegetrapmet

my

skoolskoene, niks

was

mooier asdiegeluidvan’nfyndop ondersolenie.Virdievolgende tweetreehet

my

skoenaltydgeglyopdieteer. Dit

was

’nglibberigeonseker gevoel

waaraan

ek heeldagindieskool kon dink.

Eksal nooit dieVrydag metdie swartvoëltjievergeet nie.

Ek wou

joual

voorheen daarvanvertel:

Ek

stapnie

saam

metdieander kinders skool toeopdaardiedag nie.Toe ek bydiekoshuishekkieuitis,hoor ekietsin die vaal grassies roer.

Ek

krap met

my hande

tussen Coke-blikkies en ander

rommel

indie gras,alsienekdatdaarglasstukkerondlê.

Ek

hou’n

swartvoëltjiein

my hande

vas, stewig,want hywillosruk. Daaris’nstuk draad

om

sy potegedraai.

Ek

praatmetdiediertjiein

my

hande,

maar

hy bly rukenwilniein

my hande vasgehou

wordnie.

Ek

alles salregkom,

alles, en draai versigtig die stukkie draad los. Ek hetal gesien hoe die

seunskinders aan

die agterkant

van

die koshuis

ondergrondse

bendehuisiesbou, en bo-opsinkplatemet draad vasmaak. (Daarruikdit

nasteenkool en gebrandevet.)

Dievoëlwriemelsoos’n besetenein

my

hand. Ek sny

my

eievingeroop en die bloed vlek

my

wit skoolhemp. Ek begin hardloop, steeds metdie voëlin

my hande

en ek kan syhartklopvoelen

my ma

iaai

my

op en ons

ryhuistoe,metdievoëlwat weet vandievisdamendiewater.

En

toeons bydie huis kom,staan dieTswana-huishulp met

my

sussieinhaar

arms

ensysê

Modimo, Modimo

en

my

sussieisblouindiegesig.Haarklereis

natendiedonker

hande

vatoor

my

sussieseblondekuifie, ensyvryfdie hare weg, en die voëltjie spartel nou net sag in

my

palms.

En my ma

hardloop deurdie lae plassies waterwat

om

die visdammetjie en sy gryp

my

sussie uitdie vrou se arms, sodat haar slap koppie wild regop kom, ensy

gaan

sitopdie steneen dievrousitlangshaarenhullewieg heen en

weer

oor

my

sussie, heen en weer.

En

ekstaan enkykvirhulle

enbeginverder hardloop.Totagterdiedooievyeboom.

Ek

kyk nadie swart verein

my

hande,en ekwilhêdatdit

moet

vlieg. Ek houdie

bewende

lyfbo

my

kopvas, en ekfluister:vlieg, blackbird, vlieg,

maar

hyblystil in

my

hand.

Ek

gooidievoëlso hoog ek kan indie lugin op. Vir’n

sekonde

lykditofhyvlieg,

maar

danplofhyhardopdie

sement

neer. Ek

maak

gereed

om hom

met

my

skoolskoeneflenterste trap.

Annatjie Botha

Die sewende dag na Kersfees op Durban se strand

gooi netuit trekin

dievangsis

goed

diebuit

glaseoë rondelywe net die

maat

verskil dievrouejil dieronde

wywe

kele luid

dievangsisbloed

geen

gewin gooiuit trekin

Motet

MattII V 16

&

17

fluitspelerfluit

speelsilwerspeel luid al

dansend

en singend volg hulle

hom

al

om

die heuwels van koppenberg

om timmerman

timmer

timmeropdietrom

al

dansend

en singend volg hulle

Hom

al

om

die heuwels vangolgota

om

Jaco Botha Hoe

ry

die boere

Dit is ’n Sondag, nes die eerste

Sondag

op Mórehoop.

Hy

voel effens karsiek.

Sy

pa

wou

niehêdathulle dievenster

moet oopmaak

nie, want die lugverkoelingsou dan nieeffektiefkonwerk nie.

Hy

probeer sy brein afsluitvandie misvansy

ma

se swaar parfuumendiesigaarreukvansy pa sebaadjie.

“Dis

darem

'n oulike kind, die outjie van Koos-hulle,” sê sy ma. “Hulle

moes aanneem,

né?”

Sy

paknik.

“Eksiengladslaaste

week

dat hydieklonkiesleer sing.InAfrikaans.Tog

te skatlik.”

Laterstaan hy

saam

metdie

mans

by die vuur. Hullepraatoor rugbyen diepolitiek. Vandat hulleop die dorp ingetrek het, het hulle

amper

elke

Sondag

op

Mórehoop

gekuier.

Sy

pa hou daarvan

om

met

oom Koos

te gesels. Hulle

was saam

op skool en vandat

oom Koos

ook in die

nuwe

parlementwas, kon hy op'nmaniersysuksesdeel in: “Pikhet dieander daggesê,”of:“JyenMartie

moet

volgende Saterdag

saam

rugbytoe. Ek hettweeekstrakaartjiesindieboks.

Ons

sitnetagterdieEngelbrechts.”

Oom Koos

vat'nsluk uitsy glasenmet'nbraaitangskuifhy'nstuk hout, wat

omgeval

het,terugopdie vuur.

“Disnou'nlekker ou,ouJannie.

Ek moet hom

togeen

Sondag

oornooias

julleookhieris.”

Oom Koos

draai nahom.

Sy

gesig isblinkvandie vetenvuur,en hykan, sonder

om

tekyk, dierooi aartjiesindiewitvansyoësien.

“En wat sêjyvanal hierdiedinge,Boeta!Jyry

mos

Saterdaeeerder perd as

om

virdieStreeptruietekyk. Die tannievertel

my

jyhet

darem

daardie merrie reggesien.”

Hy

lag

maar saam

ensluk vinnig die laaste bieruitdiebruinbotteltjie.

Hy

sitdiebotteltjieopdietafel langsdiebraaierneeren

moet weer

sluk

om

dienarigheiduitsykeel uittekry.

Op

daardie eerste

Sondag was

allesvreemd. Diewindwatblywaai, die repe

bloekombas

in die rylaan en die

skemer

vertrekke

van

die Kaapshollandsehuis. Hullehet niedaardiedaggebraainie,

maar

gekookte kosindiegrooteetkamer,metsy stinkhoutbalkeenerfstukkeuitHolland, geëet.

Daar

was

drie bediendes in die kombuis en Elsa

-

sy het nie daarvan

gehou om

tannie

genoem

teword nie

-

hetelke nou en dan opgestaan

om

te

gaan

kyk hoeverdiekosis.

Hy moes

eenkeer

saamstap om

virsy

ma

en suster koeldrank te

gaan

haal. Diebediendeshetstil gegroet:

“Móre, Kleinbaas.”

Hy

onthouspesifieknogdieeen,Sarie

was

haarnaam. Tenspytevandie laggende

twee

kinders teen haar voete,

was

haar gesig stroef

en

ontoeganklik.

Hy

onthouhaar

omdat

sydiéSaterdagmiddagook daar was.

Elsa hetvirdieeenkind gesê:“Gertjie, jy

moet

jou

hande gaan

was,ons eetamper.”

“Maar, Ma!”

Sarie hetiets

gemompel

endieanderkind is uitdeurdie agterdeur.

“Kom

nou, sien,Klein-jacob gaan ookeet,”hetElsavirdie kindgesê.

Aan

tafelhethy uitgevraoordie perdestallewat hy anderkantdie laning gesien het.Elsahetopgekyk.Daar

was

ietsligs inhaargesig.

Oom Koos

hetsy

mond

afgeveeen gesê: “Ja, daarisnog neteen perd, 'n merrie,

maar

syissolanklaas gery.”

Hy

het'nkrummelmetsy voorvingervandie tafeldoekafgeskiet.

“Asjy wil kanjyeen Saterdag

kom

ry.

Ek

vat jou net niedokter toeas sy jou afgooi nie.”

Sy

ma

het begin praat oor hoe wonderlik gasvry die

mense

hier in die Boland isen hoe gou hullein die

gemeenskap

aanvaar is.Toe hy

weer

lateroordie perdgevrahet, konhysiensy

ma

isgeïrriteerd.

“Losnoudieperde, man,jy

gaan

net seerkry.”

Elsahetopgestaan en'n klokkiegelui.

“Loshom, Martie,hyisjonk. Dit salgoed

wees

asdiemerrie'nslag

weer

geryword.Allesopdieplaasstaanstilvandat

Koos weer

indieparlement

is. Dis

genoeg

datalles hiersooudis. Loshom, Martie.”

Syhetweerdie klokkiegeluien nadiePierneef-skilderyteendie

muur

gekyk.

Sy pa en

oom Koos

het dievolgende Saterdag

gaan

rugbykyk.Toesypa

hom

aflaai, het

oom Koos

reedsopdiestoepgewag.

“Dietannieis indiehuisasjyenigietsnodighet.

Ek

hetvirOu-jacobgesê hy

moet

die saalen

toom

virjou

ophang

in diestal.”

Toe hullewegry, het

oom Koos

die vensteroopgedraai en metsyronde gesiggeskree:“Moetnou niejounek breeknie, hoor!”

Diestalhetna ouhooienmeelsakkegeruiken daarhet'nlaagslykopdie waterindiekripgedryf. Dit

was

'nmooiperd,

maar

hy konaandieriwwe

om

haarribbes siensy

was

lanklaasgery. Daar

was

'nholkolop sy

maag

toehydiemerrieuitdiestallei.Buitehet'nvoël,

waarvan

hydie

naam

nie kononthou nie, 'nkar-alarmnageboots.

Sy

het

hom

twee keer afgegooi,

maar

gelukkignieophol

gegaan

nie.

Sy

het snaaks

genoeg

elke keer net ongeveertien tree aangedraf en

dan

teruggedraai nahom.

Hy

het

geweet

sykykvirhom.

Twee

vandiehortjiesindiesitkameronder diewitgewel

was

oop.

Toe die merrie

gewoond was

aan hom, het hy in die laan af galop en geluisternadie

hoewe

watopdie bas en gruis klap.

Hy

hetgerytotdie merrie geblaas het en stuurs haar kopbly sakhet.

By

die stal het

Ou-

jacob, 'n grysaard, met 'n slaprandhoed in sy hand, die merrie by

hom

gevat.

“Eksalhaarkoudlei,Basie.DieNooihetgesêBasiemoetopgaanhuistoe.”

Sy

hetindiegroothoutraam vandievoordeur gestaan.Haar oëhetgeblink endit

was amper

niediedeftig-gegotevrouwat

Sondag

dieklokkie gelui hetvirdiebediendes

om

te

kom

afdek nie.

“Jywilseker

gaan

was.”

Hy

hetindielang

gang

afgestap. Diekombuisdeur

was

toe,

maar

hykon

iemand

daarbinnehoor.

Hy

het diedeur

oopgemaak. Hy was

dors.Sarie het voordie

wasbak

gestaan, besig

om

op tewas. Daar

was

'n enkele wynglasin diedroograk.

“Ekisdors.

Kan

ekasseblief'nglaswaterkry?”

Sy

het'nhoutdeurtjie

oopgemaak

en'nglasuitgehaal.

Sy

hetdit

sommer

bydie kraan

volgemaak

envir

hom

aangegee.Haar oë

was

stroeweren

meer

agterdogtigasdievorigeSondag.

“Dankie.”

Hy

hetdie leëglas

weer

langshaarneergesit.Deurdievensterkonhyvir GertjieenKlein-jacobanderkantdieakkerbome vandievoortuinsien speel.

Sy

binnebene

was

rou

waar

diesaal

hom

deursy broekgeskaafhet.

Hy

het lank gestortenaandiebegingevoelhoediesoutaandieteerplekke op sylippeenbinnebene brand.

Hy

het gestort totdatsylyfgegloei het.

Toe hyindiedonkerslaapkamerinstap,

was

sy reedsdaar.

Hy

kondofweg, ver

stemme

deurdiehortjieshoor.

Sy was

vir

hom

diemooisteietswat hy nogooitgesien het,al kon hynethaarsilhoeëtsien.

Later

was

dit koud en hetsygesê hulle

moet

opstaan, wantsypa-hulle soutoe enige oomblik terugkom.

Hy wou

nieopstaannie.

Hy wou

net die puntvansyneus bodie

donskombers

laatuitsteek

om

regtig teweethoe

warm

ditdaarbinneis.

Nie een van hulle het die karin die rylaan gehoornie. Dis eersmetdie voetstappe en latervinnige voetstappein die gang dat Elsaopgespring en “Gods” gesêhet.Alhetsy

hom

aandie

arm

geplukhethy bloot bly

onderdiéonwerklikheid. Diedeur hetoopgebars en

oom Koos

het voel- voeltotindie

badkamer

gestruikel. Hullekon

hom

daarbinne hoor braak.

Oor

hoehy,metalsyklereaan,buite

gekom

het,konhylaternieheeltemal onthou nie,

maar

hyonthou sypa wat uitasemop die stoeptreetjiesiten lagen ooren oor sê:“Ek hetvir

oom Koos

gesê hy moenie daailaaste

dop

drink nie.

Hy wou

nie luister nie.” Elsa het in die deur gestaan met haar

hande

inhaarsye.

Sy

pahetprobeer

om

optehoulag:“Sorry, Elsa man,”hethygesê,

maar weer

beginlag.“Hetjygesienhoevinnighyhier verbyis, hetjygesien?”hethyhulle

om

diebeurt gevra.

Toehyensypagroetenwegry,hethyniedieruitopgedraainie.

Sy

pahet vir 'nslag nie

omgegee

nie,want hy

was

ook lekkerwarm.

Sy

pahetbly lagen waai nadiebleek gesigtevanElsaen

oom

Koos.

Hy

kon,toehulle aandieeindevandielaankom,diekindersbydiebediendehuise hoorlag ensing: “Hoerydieboere, sit-sitso, sit-sitso, hoera!”

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 82-103)

Dokumen terkait