• Tidak ada hasil yang ditemukan

VERLEDE

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 133-144)

8-20

22-

31

32- 44 53-

77 81

-

83

84-

87

87-

93

96-146 152-187 190-198 203 -

232

238 - 289

Die tabel

wys

uit dat

hede

en verlede nie

omvangsgewys

naastenby gelykberegtigword nie. Dieelfgedeeltesindie

hede

deknetminder as’n

kwartvandie teks, endietien terugflitse

meer

asdriekwartdaarvan Die langste hedegedeeltes is die eerste hoofstuk van

7V

bladsye, die gedeeltevanpp. 45-53 (amper9 bladsye) endie slothoofstukvan lOV^

bladsye.

Van

die hedegedeeltes isbaiekort.

Op

p. 32isditminder as ’n

bladsyenop p. 87 net16 reëls. Dieanderwissel tussen3 en 6 bladsye.

Gaan

’n

mens

nadieterugflitse, isdie kortstes

rondom

die6 bladsyeen vandie langstestotongeveer 50bladsye.

Die verskil in

omvang

tussen hedeverhaal en verledeverhaal kan in die eerste plekgemotiveerworduitdieperiodeswathulleonderskeidelik dek:

dieeenstrekoorvyfdae, dieanderoor29jaar.

Daar

isdus ’n duidelike korrelasietussendie verteltyd endieverteldetyd.

Dit iseintliklogiesdatdieaksent opdieverledeverhaal sal val,want die hele togisvirSaul’nuitersemosiebelaaidegebeurteniswat

hom

sterkin die verlede laat leef. Het die verlede oníbreek, het ons hier bloot ’n

jagverhaal

gehad waar

die eenjagter die ander probeer voorspring, en soudiegeheelafgestroopgeraakhettotspanningsverhaal. Dieterugflitse

geedieeintlikeverhaal;dit isdiépassasieswatdiepteenresonansieaan diegeheelgee.

Dit

gaan

egter nie netdaaroor ofons hiermet ’n funksionele tegniekte

make

hetnie,

maar

veralofdiétegniekopeffektiewe

wyse

gebruik word.

Dieterugflitseword reedsopp.3 voorberei

waar

vanSaulgesê word“dit

voel vir

hom

hy loop agteruit in homself in”.

Op

p. 8 begin die eerste terugflits.Dié gedeelte rapporteerSaul se geboorte.Ditdek’ngebeurtenis van 29 jaar tevore; die begin van Saul se lewe. Daar is ’n duidelike tydsbreuk in die vertelling self, en die leseris

hoegenaamd

nie in enige twyfeldathyterugverplaasword nadieverledenie.

Hy

word ooktipografies opdietydsverskuiwing voorbereideur’nwit reëltussendiehedegedeelte endieverledegedeelte. Dieterugflitsstrekoor’nhoofstukbreuk(p.14)en eindigopp.20.’nReëlwitberei dieleserop’noorgang nadiehedeverhaal voor.

Op

p. 22berei’n reëlwit

weer

eensdieleservoorop’noorgang na die verledeverhaal.

Dit is nie nodig

om

hierdie patroon verder uit testippel nie,

maar

as ’n

mens

die

roman

ondersoek,vindjydatditvolgehouword.

Oorgange

van

hede

na verlede en van verlede na

hede

word tipografies aangedui, óf

deur’n reëlwit ófdeur’n hoofstukbreuk.

Ons

het hierte

doen

met’n tipografiese aangeleentheid,

maar

een wat deurdieskrywerselfgeskepis

om

virdie leseropvallendeaanduidingste

gee

datdaarvandie

hede

nadieverledeenlater

weer

terug nadie

hede beweeg

word.

Dieskrywer volstaanniemethierdiemarkanteaanduidingsnie.

Sy

versterk die kontras tussen terugflits en hedeverhaal verder deurdat sy eers-

genoemde

hoofsaaklikindieverledetydsvorm aanbied,en

laasgenoemde

in die historiese presens. Dit lyk onnodig,

omdat

die oorgange reeds tipografiessosterkaangeduiis.Ditsouooknatuurliker

gewees

het

om

by die taamlik

algemene

konvensie te hou

om

die historiese presens ook redelikkonsekwentinterugflitsetegebruik.

’n Laasteaspek vandiehanteringvandieterugflitse inhierdie

roman

wat

aandag moet

kry, raakdievolgordevandieterugflitse.

Die

roman

hou nie

daarmee

rekening dat ’n terugdink aan die verlede baiedikwelsafgevuurword deurassosiasiesnie;’nprikkelvandieeenof

anderaard

wek

’n bepaalde herinnering. Sulke herinneringe

kom

feitlik willekeurig en beslis nie in streng chronologiese volgorde nie. Dit is

byvoorbeeld reedsuitdieeerste bladsyevandie

roman

duidelikdatSaul baieontsteldis.

Gegee

syemosioneletoestandisdituitersonwaarskynlik datdieterugflitse op so’nsuiwer chronologiese

wyse

uitsy

gemoed

sal ontspringensylewensloop sosaldekdatsy verhaalindieverledeendie verhaalindie

hede

asparallellechronologiesestrukture ontwikkel.

Verderis die oorgangetussen

hede

en verlede dikwels baie willekeurig en

word

die emosionele noodwendigheid vir ’n sekere oorgang op ’n

bepaalde punt nie deurgaans goed gemotiveer nie. Dieervarende Saul se gemoedstoestand in die hede word ook nie altyd deurgevoer na die terugflits nie.

’nOpvallendevoorbeeldvan so’n gemanipuleerde oorgang

kom

voorby die hoofstukbreukopp.32. Diékortgedeeltehedeverhaalopp. 32 word

voorafgegaan deur’nterugflitsvan ongeveer10 bladsye waarin hoofsaaklik

’nbeskrywing

gegee

word vandievernietigendeuitwerkingwatdie uitsleep van die

waenhout

op diejong seun

gehad

het.

Dan

is daarop p. 32 ’n

terugkeervanagtparagrawelanknadie

hede

vandieverhaal,en hierna hervatdie terugflits presies

waar

hy

opgehou

hetsonderdat daarin die oorgang van

hede

naverlede enige skakeltebespeuris.Daarisnieenige emosionele noodwendigheidindieverhaal virdieplasingvandiéstukkie hedeverhaalop hierdieplekin dieteksnie.

Dit behoort uit bostaande duidelik te

wees

hoe ’n belangrike plek die terugflits in Kringein ’nbos inneem. Die terugflitsis Dalene Matthee se sentraletegniese greep.DitisookdiebelangrikstetegniekinElsa Joubert se

Ons wag op

die kaptein,

waarby

vervolgensstilgestaan word.

3

Ons wag op

diekapteinis die verhaalvan ’n groepie persone inAngola wat deur opstandige swartes

gevange geneem

en opgesluit word. Die teks lewer verslag van die grootste gedeelte van ’n enkele

dag

terwyl hullehulverhoorafwag.Ditwordveralverhaaluitdiegesigspuntvandie Portugesevrou Ana-Paula.

Sy

is’nonvervuldepersoonmet’ngrief:teenoor haar omgewing, haar

man

ensy basterkindersenoorhaarkinderloosheid.

Sy

hetook persoonlikheidsgebreke wataanleiding geetot die spanning tussendiegesinslede.

Dié kort

roman

is ’nverdere goeievoorbeeld van’n verhaalwaarin daar op uitgebreide skaalvandiechronologieseaanbiedingvandiemateriaal afgewykword. In werklikheid word twee verhale, wat nou met

mekaar

skakel, aangebied, naamlik een in die

hede

watoor ongeveereen

dag

strek,en’nanderwat deurmiddelvan’naantalterugflitseopgeroep

word

engeselekteerde gedeeltesgeeuit’nperiodevanetlikejareuitAna-Paula sevroeër lewe.

Ons

kry dus hier presies dieselfde situasie as in Kringe in ’n bos: die hedeverhaal dek ’n kort gedeelte verteldetyd, en die verledeverhaal ’n

langperiode.Inhaarskakelingtussenhede-enverledeverhaal

gaan

Elsa Joubert egter heeltemal anderstewerk as DaleneMatthee.

Waar

allesin

Kringein’nbosófhedeverhaalóf terugflitsis,verloopsekeregedeeltesin

Ons wag op

diekapteinnóg indiehede, nóg indieverlede. Hierdiekort gedeeltesis assosiatiewetydsoorgange. letsgebeur indie hede, ofdie personasie ervaariets,endithettotgevolg dat’nassosiasie

gevorm word

wat’n natuurlikeen spontaneoorskakeling nadieverledebewerkstellig.

As

jydie

roman

intydseenhede opdeel, vindjydat dieeersteen laaste hoofstukkeindiehede vandieverhaalafspeel,

maar

datdaarinhoofstukke 2 tot5 tallesulke

eenhede

uitgewyskan word. In hoofstuk2 isdaaragt sulke eenhede. Drie is indie

hede

vandie verhaal, drie isterugflitse en twee istydsoorgange. In hoofstuk 3isdaarook agt,

maar

twee isin die hede,drieisterugflitseendrieistydsoorgange.

Ook

in hoofstuk4isdaar

agt:vierindiehede,tweeterugflitseen tweetydsoorgange.Inhoofstuk 5

is daar

nege waarvan

vier in die

hede

is, drie terugflitse en vier tydsoorgange.

Ditisdusnodig

om

drieonderskeidingste

maak

asjydie tydin

Ons wag

opdiekaptein ondersoek. Eerstensisdaardiehedeverhaal,

tweedens

’n aantalterugflitseen derdensassosiatiewetydsoorgangeofbrugpassasies.

Daar wordvervolgensgekykhoedié driesoortein

Ons wag

opdiekaptein gebruik word.

Die verhaal indie

hede

gee

momente

uitdie betrokkedag chronologies weer. Ditsluitonderanderebelangrike gedeeltesuitdiegebeure vandie dag in, byvoorbeeld die

aankoms

van die swartesen lateregroepe, die

dood

vandie basterkinders, ensomeer.Dit behelsookgedeelteswatnie ophandelingsvlaksobelangrikisnie,

maar

welvandiepersonasies,veral Ana-Paula, karakteriseer.VergelykbyvoorbeeldAna-Paula se gesprekke metdie hond endiétussen haarenCarlos(pp. 115-117).

Dieelf terugflitseis van wisselende lengteendek

saam

ongeveervyftig bladsye verteltyd, terwyl ongeveer tagtig bladsye verteltyd in die

hede

vandieverhaalverloop. Dieterugflitsverhaalsevolgorde word,anders as

in Kringein ’nbos,deuranderfaktoreas die logikavandie chronologie bepaal.

Sake

word byvoorbeeld op bepaalde oomblikke navore gebring

om

eksposisioneleredes,

omdat

ditnodigisvirdiespanningspatroonvan die verhaal en

omdat

dit indaardie stadium emosioneel belangrik is vir

Ana-Paula, uitwie se

bewussyn

al hierdie terugflitsegeskied.

Sodoende

word episodes in die hedeverklaar ofsinvoller

gemaak

deur ditop die een ofander

wyse

teskakel metsituasies in dieverlede. Dieterugflitse

dek

hoofmomente

uitAna-Paula se lewe enbinne elke hoofstuk

vorm

die verskillendeterugflitse’neenheid

omdat

dieselfdeonderwerpinalmalna vore gebring word.

In hoofstuk 2 is dit ’n kernsaak in die hede, naamlik

Ana-Paula

se verhoudingmet Brandao, wat deurdiegroepterugflitse

gedek

word. Dié

gegewens

word heeleerste

om

eksposisioneleredes navoregebring:’n verklaringisnodigoorwieBrandaois,

omdat

Ana-Paulaaandiebeginin

haar nood dink Brandao sal hulle

kom

red. Hoofstuk 3 se terugflitse

eerste in die chronologie en behandel haar lewe in Portugal,

koms

na

Afrika, bewuswording van Carlosse basterkinderstydensdieseereisen dieeerstestroefhedetussenhaarenhaarman. Dieterugflitseinhoofstuk 4dekdie volgende stadium in diechronologie; dit handel oor Carlos se basterkinders en die stryd tussen haar en Carlos oor die kinders. Die terugflitseinhoofstukke3 en 4bringhoofsaaklikdiédingeinhaarverlede wataanleiding

gegee

hettotdieverhoudingmetBrandao:diedisharmonie tussenhaarenCarlosasgevolgvanpersoonlikheidsverskilleenhaar haat teenoor sy basterkinders. In hoofstuk 5 se terugflitse

word

haar kinderloosheidnavoregebring. Ditisdiediepstelaagwatonthulword,en

daarom

worddittotaandieeindeteruggehou.Dierolvandiehond

-

haar

“kind”

- moet

hieringeskakelword.

Vervolgens word gekyk na die skrywer se hantering van tydsoorgange.

Twee

daarvan dien as voorbeelde; die eerste, en dan die langste, wat heelwatlaterindieverhaallê.

Die eerstetydsoorgang is op p. 29

waar

die afbranding van die skuur assosiatief

Queimada

naAna-Paula terugbring.

Sy

ruikeers brand, en dan

word

daar’nduidelikeoorgangspassasiegeskryf:“Syraakverward.

Sy

kandiebeeldeinhaar gedagtesniekeernie, die

hede

endieverlede loop inmekaar. Diehardegekraakvandie

vlamme

hoorsynoú en hoorsy

inhaar geheue,diereukvanvuurbrand haarneusgate noúen brandditin dieverlede. Dis

Queimada

... dinksy ... dis

Queimada

...

Brandao

is by Carlos... dis diegrasbrandewatekruik...

Sy

roeronrustig ... sywildie veldin ... sykan nielangerhierso nie.”

Die tydskuif

kom

hier net na die

woorde

“brand dit in die verlede”.

Waarskynlik

omdat

dit virdie leser dieeerste kennismaking met hierdie tegniesegreepindieverhaalis,word hydeeglikvoorbereiopdieoorgang.

Daar word pertinentgesêdat

hede

enverledeinAna-Paula se gedagtes inmekaarloop;datdie reukvanvuurhaarneusgate nou brandenookin die verlede. Die oorgang egter binne ’n paragraaf en word glad nie tipografiesopvallendaangedui soosindiegevalvan Kringein’n

bos

nie.

Qp

pp.82-84isdaar’nbesonderlangtydsoorgang(ditbeginopp.82

met

“Haar gedagteslooprond ...”enstrektotnetvoor“Ditis’n kleinhartbees- sinkdakhuis-dorpie...”opp.84). Hierdiegedeelteisindieeerste plek lank

omdat

Ana-Paula vermoeid is: ditbegin metdie

woorde

“Haar gedagtes loop rond, stadig, wantsyhet nie

meer

dieenergievanvroeërindiedag

nie.”

Maar

dit isookuitgebreid

omdat

dit ’nintenseintrospeksieiswaarin daarinAna-Paula se

bewussyn

“’n hele sleepsel herinneringe(uitkom)...

watsy te

skaam

is

om

aan te dink, watsy jare, jare reeds diep onder weggestoot het”. (p. 83) Dit

moet

ook motivering biedvir ’ntraumatiese

daad

watsy bereidis

om

tedoen, naamlik

om

die priesterte

gaan

spreek oorhaarkinderloosheid. Ditloopdanoorin ’nterugflitswaarinvertel

word

vandiebesoek aandie priester.

Hierdietwee voorbeelde

wys

uitdatJoubertsetegniekverfynderen ook natuurlikerisasdiévanMatthee. Dit stelgrotereiseaan die leseras wat Matthee se

werkwyse

vereis,

maar

dit skep tog nie werklik komplekse interpretasieproblemenie.

4

Die tydshantering in Kringe in ’n bos en

Ons wag op

die kaptein

kom

ooreenin diesindatdaarinalbeihierdiewerke opuitgebreideskaalvan

terugflitse gebruik

gemaak

word. Kyk jy egter na die

wyse waarop

die twee skrywersdithanteer, vindjygrootverskille.

Die terugverwysings in Kringein ’n bosis funksioneel in die sin dat dit

verantwoordbaar is,

maar

daar is terselfdertyd ’n opvallendheid

en

oorbeklemtoning in die

wyse waarop

dit gerealiseer word. ’n

Mens

het egterhiermet’ntoeganklike

roman

tedoen,en

daarom moet

toeskietliker geoordeel wordoorhierdieaspek.Ditisverstaanbaar datdieskrywernie haarwerk tegniesonnodig

wou beswaar

nie,want dan sousyvan haar potensiëlelesers vervreemhet. Ditbly egter’nvraagofdiewerknie net so toeganklik sou

gewees

het as sy dié saak effens minder nadruklik gehanteerhetnie.

Gestel hierteenoor is die tydshantering in

Ons wag op

die kaptein avontuurlikerenook

meer

geraffineerd. Dithangveral

saam

metdie

wyse waarop

brugpassasies geskryfiswat die oorgang van

hede

naverlede motiveer. Dietydsaspekinhierdie

roman

word nog

meer

kompleks

omdat

daarook van vooruitwysings gebruik

gemaak

word. Dietitelmotiefword telkens indie loopvan dieverhaal navore gebringenskepal hoe

meer

dieverwagting datdie

koms

vandiekaptein’ningrypendeenverreikende gebeurtenisindie lewe vandie helegroep

-

wit, halfbloedenswart

-

sal

wees.

Wanneer

diekapteinteen dieeindekom, isdié

koms

deeglikdeur hierdievooruitwysings voorberei. lets hiervan is ook in Kringe in ’n bos teenwoordig deurdieafwagtingwatgeskep worddat Saulvir

Oupoot

sal vind,

maar

dit word nie so spesifiek as motief ontwikkel soos wat Eisa Joubertmet haartitelmotiefdoen nie.

Dietyd kan nogveel

meer

verwikkeld gehanteer word asin hierdietwee romans, soos gesien kanword inwerke soos ChrisBarnard se Mahaia, HenrietteGrové seDiekêreivandiePêreien Alexander Strachan seDie jakkaisjagter,

om maar

net enkele van die opvallendste voorbeelde in

Afrikaans te

noem.

Dit kan egter nie

misgekyk word

nie dat die tydshantering in sowel Kringe in ’n bos as

Ons wag

op diekaptein die struktuur

van

die

werke

verryk

en

’n groot

bydrae

lewer tot die interessantheiden ook geslaagdheid vandietweetekste.

Bronnelys

Bal,Mieke.1980^(1978).Detheoríevanvertellenenverhalen. Inleidlngindenarratologie.

Muiderberg: Dick Coutinho.

Genette, Gérard. 1979. Tijdsaspecteninde roman:volgorde, duur, herhaling.Assen:Van Gorcum.

Universiteít

van

Stellenbosch

Nuwe Afrikaanse publikasies Januarie

tot

Maart 1996

Dramas

VANSTRATEN,A.S.Pendoring&seun:diederdehoorspelindie Pendoring-trilogie.

-H &R, 1995.(s/b) R34,95

Heruitgawes

DUPISANIE,SARAH.LiefsteKoos.-VanderWalt,1996. (2deuitg.) R34,95 HEYNS, CHRIS. Geenterugkeer (Sakformaatuitg.).-Ametis,1994 R34,99 LINGUA,

SUSANNA

M. Die stormisverby.-VanderWalt, 1996.(2deuitg.) R34,95

SCHOEMAN,

KAREL.Nadiegeliefdeland(Sakformaatuitg.).-Ametis, 1994. . R34,99 UYS,LIESBET. Nimf vandie berg.-VanderWalt,1995. (2deuitg.) R34,95 Kinder-en jeugverhaie

GREEFF,ELSA.Almal dra’njas.-Waterkant,1995 R34,50 KOTZE,MARIANNE.Fredmaak’nplan.-Shuter&Shooter, 1995.(s/b)

(DieM.U.I.S.vanV.U.I.S.-Boek3) R10,95

:Vinniger,hoër, sterker.-Shuter&Shooter,1995.(s/b)

(Vankattotskat-Boek2) R10,95

LINDEOUE, COR.Snoerkie-hulleindieOkkiebokkiebosveld.

-VanderWalt, 1996 R26,95

SNYMAN,MARITHA.Skelmstrekeenkattekwaad.-Perskor,1995.(s/b)

(Reënboogrant-maats1) R24,95

VAN HEERDEN, MARIANNE.Roerjouboude, Bekkie.-Waterkant,1995 VANNIEKERK,LOUIS.Watborrelindiepot? Perskor, 1995.(s/b)

(Monstermaan1 ) R24,95

WÝBENGA,

GRETEL.MalieMaggie endiemaerkersfees.

-Tafelberg, 1995.(s/b)

Kinder-enjeugverhale: vertaai

BROWN,

AMANDA.J.MoestafaTau;vertaaldeur LindaRode.

-Tafelberg,1995.(s/b) R39,95

COPLANS,PETA.Katenhond;vertaaldeurJalnaSchumann-Tafelberg,1995.

DISNEY,WALT. Diearistokatte;vertaaldeurLieselEiselen (Versamelaars-uitgawe).-Struik,1995.(s/b)

:Bambi,vertaaldeurMargaCollings.-Struik,1995 R19,99

:Pinocchio;vertaaldeurLieselEiselen (Versamelaars-uitgawe).

-Struik,1995.(s/b)

ISADORA,RACHEL. Oordiegroen heuwels;vertaaldeurH.J.M.Retief

-DaanRetief/KennisOnbeperk,1995 R34,99

LEIGH,SUSANNAH.Avontureinwonderwêreld:drieraaiselstoriesvirjonglesers;

vertaaldeurJanSchaafsma.-H &R, 1995.(s/b) R49,95

MACDONALD,AMY.KleinBewerendieeggo;vertaaldeurLindaRode.

-H &R,1995.(s/b) R29,95

MCDONNEL,FLORA.Ek hou vanbote; vertaaldeurElsaNaudé.H&R,

1996.(s/b) R29,95

MHLOPHE,GCINA.’nMaop soeknastories;vertaalderu H.J.M.Retief.

-DaanRetief/KennisOnbeperk, 1995 R34,95

SHARP, ALLEN. Nagvandiekomeet.-Tafelberg,1995.(s/b)(Snuffelstories)... R29,95 STEWART,DIANNE.Dieroepvandie tarentaal.-Garamond,1995.

WADDELL,MARTIN. Dievarkindie poel; vertaaldeur LindaRode.

-H &R,1995.(s/b) R29,95

WALTON,ANN.Hemelliggies;vertaaldeur Annalie Greef.

-GeckoBooks, 1995.(s/b) R29,95

Kortverhale,essays,briewe, ens.

AUCAMP, HENNIE.Gekaaptetyd: ’nkladboek.

-Tafelberg,1996.(s/b) R59,95

BASSON,SEBASTIAAN.Poetoepap enpotpourri:Kampvuurverhale.

-BienedellUitgewers,1995.

COETZEE,JAPIE.Askies,meneerdieSpeaker.-Waterkant, 1995.(s/b) R18,50 LINDA,ENGELA.Huisenhart.-Orion, 1995.(s/b) R24,96 MARAIS, GERT,red.Duwweltjie (FinansiesenTegniek).

-VanSchaik, 1996.(s/b) R39,95

MARITZ,EMPIE. Bloeiselsaan’nwintertakkie(Grootdruk)-DaanRetief/

KennisOnbeperk,1995 R49,99

NEL, JAN.Laataandstoriesensulkedinge.-VanSchaik,1995 R44,95 OELKE,JULIUS.Uitdie hartvandievuur; vertaaldeur LindaRode.

-Tafelberg, 1995.(s/b)

VANNIEKERK,A.A.J.Asdieskoolkloklui(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34

:Soos twee windswaels(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b)

VANZYL, IRNA.Grootmensspeletjies.Oueillerie,1995. (s/b) R35,04 Poësie

ABRAHAMS,WILLIAMP.[etal].Onskomvanver.-Prog, 1995.(s/b) R45,60 DUPLESSIS,KOOS.Skinknog’nuurinmyglas:nagelateverse.

-Oueillerie,1995. (s/b) R44,95

LOMBARD, THEUNISC.C.Soetsonappelwitwatwas.-VanSchaik,1995.

ROUSSEAU,INA.’nOnbekendejaartal.-H &R,1995 R39,95 SNYMAN,N.J.(samest.)Onderdiereënboog:’npoësiebloemlesing.

-Tafelberg,1995.(s/b)

Romans

ANTHONY,LEN.Nagvandieduiwel (Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34 BEKKER,MARIAM. Dienagislank(Grootdruk).-Makro,1995 R35,34

:Opbroseskouers (Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34

:Waarjyliefdevind (Grootdruk).-Makro, 1995. (s/b) R35,34 BLIGNAUT,TOEK.Agterdiegroen deur(Grootdruk).-Makro, 1996.(s/b) R35,45

:’nBruidegomvirMarjolein (Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34

:Donker opNebo(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34

:Luisterwiedaarfluister(Grootdruk).Makro, 1995. (s/b) R35,34

:OnmininEden(Grootdruk).-Makro, 1995. (s/b) R35,34 BOSHOFF,MELANIE.Soetrietenbitterbessie(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34 BRINK,LOUISL. ’nBietjie virBabett.-Treffer-Boekklub,1995 R34,95 CALITZ,HULDA.DieJakubowski-kind(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34 COMBRINK,JAN.Die skatvanBranderbaai.-President-Boekklub,1995 R34,95 DEKOCK, HELENE.Vervlugnamóre(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34 DEVILLIERS,FRIEDA.MytantAdalia (Grootdruk).-Makro,1995.(s/b) R35,34

:Regspraak vandiehart.-VanderWalt, 1996 R34,95 DUPISANIE,SARAH.Jakkalswater(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34

:’nJuffrouvirSkurwekop(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34

:Dievrouens van Nonniesrus(Grootdruk).-Makro, 1995.(s/b) R35,34 DUPLESSIS,BOENDOE.Gallie dieheldvanGat.-VanderWalt, 1996.(s/b).. R32,95

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 133-144)

Dokumen terkait