DAAR IS ROTASIE-DEFORMITEIT VAN DIE HEMI-PELVIS!
J. P. Smuts
Commendatio
virdieW.A.Hofmeyrprys
Elsa Joubert: Diereisevan
IsobeileDieuitgeweryevandie NasionalePers hetverledejaar’ntagtigtal
boeke
voorgelêom oorweeg
tewordvirdiedrieprysewatjaarlikstoegekenword.Diepaneel
was
nienetbeïndrukmetdiepeilvandiepublikasiesnie,maar
ook metdie tegniese versorgingvan die boeke.As
jylet op die gehalte vandie tipografie,die omslagontwerp,die druk-en bindwerk en ook die redaksionele versorging, kandie keurvanhierdiewerkeinderdaad hulle plekmet
selfvertroue in enige boekwinkelinneem
tussenoorsese
publikasies.
Onder
diegroepboeke watvirdieW.A. Hofmeyrprysvoorgelêis, het die oorwig by die prosa gelê, en hierwas
daar ’nwye
verskeidenheid: heel korttekste, ’n klompiekortromans
endan ’n paaromvangryke
romans.Dit is twee werke uit hierdie laaste groepie
romans
wat geblyk het die sterkstekandidatevirbekroningindiebetrokke kategorietewees, naamlik KarelSchoeman
se Die uurvandie engelen Elsa Joubert se Diereise van Isobelle.Maar
uiteindelikwas
die komitee eenparig in hulle aanbeveling:dieW.A. Hofmeyrprysmoet
toegekenword aanElsaJoubert! se DiereisevanIsobelle.
Die reisevan Isobelleisnie alleen dieindrukwekkendste werkwat Elsa
j
Joubertnog gelewerhet niemaar,soosDieswerfjarevanPoppie
Nongena
indertyd,ishierdie
roman
ook’ntydigewerk.Tydig,want onsbevindons op ’n tydstip in die geskiedeniswaar
krities, met perspektief en, wil jy byvoeg, ook metbegrip en sensitiwiteitteruggekykmoet
word op Suid- Afrikaensymense.En
watterAfrikaanseskrywerisbetertoegerusom
so’n gebalanseerde
bestekopname
temaak
asjuisElsaJoubert?I
In DiereisevanIsobellegeesy’nterugblikopdiehonderdjaarwatagter veral dieAfrikaner van
vandag
lê en wat hom, alwas
ditsoms
langsvreemde
weë, gelei hettotdie kenteringvandie tyewat daarindie jare negentig virSuid-Afrika aangebreek het. Ditdoen
sy deur’nweergawe
^ vandie lotgevallevanviergeslagtevan ’nfamilietegee. Dié verslag oor die lewensvan ds. Josias van Velde en sy nasate groei egter uit tot ’n
panoramieseblikop’ngrootenbelangrike
segment
uitdievoortskrydendeI
gang
van die geskiedenis van Suid-Afrika. Met die bedrewenheid en deeglikheidvan’nervarehistorikusvangElsa Joubertmomente
uithierdie eeuvas,maar
deurgaansinterme vandieroman
endiewyse waarop
dieroman
sy eiesoortige wêreld skep,en nie metdie dokumentêre aanslagvan die geskiedskrywer nie. Merkwaardig is ook hoe sy telkens daarin slaag
om
die betrokketydsgees teherskep.Om
netenkelevoorbeeldetenoem:die laat-Victoriaansewêreldvandie Bolandrondom
dieeeuwending
endieontwakingvanAfrikaneridentiteit,wat die
Tweede
Vryheidsoorlog bytalleKaapse
Afrikaners gebring het,word op uitnemende
wyse
uitgebeeld. Daarisaangrypende beskrywings vands.Van
Veldese besoek aandiekonsentrasiekamp bySpringfontein in die Vrystaat,van
dieaankoms van
die verslaandeen
verslae BoerekrygersinPretorianadathullemoes
terugval,vandieervaringsvan die jongAgnes
en haar pa in Duits-Oos-Afrikawaarheen
hulle na dieTweede
Vryheidsoorloguitgewykhetomdat
hynieonderdieEngelsewou
blynie, van
Agnes
sedriemaande
lange terugtog oor land nadieTrans- vaal op elfjarige leeftyden laterasstudent haarbelewenis van 1918 se griepepidemie.Een
van die hoogtepunte in die uitbeelding van die voortgang van die geskiedenisvandieAfrikanerisdiebykansmistieke nasionalebelewenis waartoedieOssewatrekin1938virAfrikaners uitgegroeihet.Meer
eietydsisdaardiedeurleefde
weergawe
vandiepolitiekeonrusvandie jaretagtigendie lotgevallevandie individuwat’nslagoffergewordhetvanopsluiting sonder verhoor. In haar uitbeelding van gebeure met ’n kontroieerbare historieseagtergrondbly jyjoudeurgaans daarvan
bewus
datdie skryfster haardeeglikop hoogtegestelhetvandiefeitelikeopseteninstaatisom
diewesenlikevan ’nbepaaldeperiodevastevang inhaarroman.
’n
Aspek
watspesialevermeldingverdien,isdie sinvollewyse waarop
die religieusein dieroman
geïnkorporeer word. Datgodsdiens’naksentsal kry, isteverwagte,omdat
diestamvader vandie familie’npredikantwas
en ookomdat
godsdiens so ’nbelangrikeplekindie geskiedenisvandie Afrikanerinneem.Ditontaardegter nooitinóf’nmoraliserendeprekerigheid óf’n karikaturiseringvandiekerkengodsdienstigeleiers nie.Wat
ditwel bereik, isom
aandieroman
’ndiepmoreleonderboutegee.DiereisevanIsobelle
noem
Elsa Jouberthaarroman,maar
Isobelleisnie die enigste persoon wat reiseaflê nie, en daar isook bevrydende reise vandie gees wat in hierdieroman onderneem
word, ook deurdie leser.Miskien
moet
jy nieeen
Isobelle soek nie,maar
Isobelle sien as ’n koliektiewe gestalte, asdieprototipiesevrouwat haargeestelikbevryentotselfstandigheid vandenke enoordeel
gekom
het.So
word hierdie ro-man, metsysterk historieseinslag,besondereietydsdeurdie
wyse
waaropditook besinoordie rol vandievrou indiesamelewing.
Hierdie
roman
is’ndeurdagteengoedgeskrewe
werkwaarin Elsa Joubert duideliker as ooit toonhoe
’n sterkgreep
syop
die taalen
die romanstruktuur het.Sy
demonstreerook opnuut,en trouens indrukwek- kender astevore,haarvermoë
totoortuigende karakterisering, ’naspekwaarby
diemeeste romans
staanof val. Haarkykopdiegeskiedenisvan die afgelope honderd jaar is verder merkwaardig objektief,maar
haarbeskrywing daarvanis niesonderdeernisenemosie nie.
En
bowenal isDiereise vanIsobelle’n
roman
metstyl, ’nwerkwaaruit dievolwasseen verfynde kwaliteitvan dieskeppende
gees watdittotstand gebring het, straal.Diereise vanIsobellebied’n leeservaringwatjoubyblylanknadatjydie boek
toegemaak
het. Dit is een van die besteromans
watdie afgelope aantaljareinAfrikaansverskynhet,endiéwerkhetalklaarsy plek tussen die belangrikste Afrikaanseromans
ingeneem.’n Waardigerwenner
van dieW.A. Hofmeyrprys kanjyjoumoeilik voorstel.Geluk aan ElsaJoubert enaan
Tafelberg Uitgewersmet hierdiewerklike besonderepublikasie.Ek
versoekdatdieW.A. Hofmeyrprys aan ElsaJouberttoegeken wordvirhaar
roman
DiereisevanIsobelle.Francis
Galloway
Viering
van
diemenslikestem - en van
AfrikaansRotterdam,die
eens
rustigevissershawetjiein diebog by diedam
in die Rotte wataan
die einde van die sestiendeeeu
vangeusestad
tothandelshawe
begingroeihet,isvandag
dienommer
een wêreldhawe.En
sedert 1970 ’n“vryhawe virdiepoësie”.Vanaf 14 tot22Junie vanjaarhet die
sewe
en twintigste Poetry Interna- tional poësiefees plaasgevind in hierdie kosmopolitiese stadwat sedert 1970 sinoniem is met“die viering vandie menslike stem”. In diewoorde
van Martin Mooij,stigteren direkteurvan PoetryInternational,word Rot- terdam eenmaal’njaarvireenweek
lank diepoësiesentrumvandiewêreld.Hierdiefeeshet’nplatformgeskep “waarinwerkelijkevrijheidgesproken kanworden, ongeachtdepolitiekeovertuigingvandedeelnemers”.
Dieprinsipieelnie-politieseuitgangspuntvandiefeesbeteken niedatdie fees nie polities-maatskaplik betrokke is nie. Inteendeel
-
sedert1979
worddie Poetry International Eregeldjaarlikstoegekenaan’n digterwatomrede
sy/haarwerkven/olgword. Diegroeiendelysname
vanontvangers opdiemuurskilderyvanBreytenBreytenbachindie GaffelstraatinRotter-dam
(waaronder sy eie) getuig van die feit dat regerings dwarsoor die wêreld diemag
vandiedigterswoordvrees.VanjaarhetBreytenbachop’ntriestige somersagtermiddagteen ’n leeruitgeklim
om
’nnuwe naam
met’n kleinkwassie uit ’nswartpotjieverftehaal:Adnam Abbas Salman
al-Sayegh, digter-toneelskryweropvlugvandie Irakese regime.Dit
was
vanjaarmy
voorregom
deurdieorganiseerders genooiteword as gas enwaarnemer
na’nhistoriesefeesweekindiegeskiedenisvanPoetry Internationalwaarheen meer
as 50digtersuit27 landeopgetrekhet.Aan
dieeen kant
was
dit die eindevan’n luisterryke era: ditwas
naamlik die laastefeeswat onderleidingvanMartinMooijaangebiedis(vroeërvanjaar het hy Suid-Afrika besoek as organiseerdervandie eerste “rondreis vanNederlandseen
Vlaamse
schrijvers”).Aan
dieanderkantwas
dit ’nfees watindietekengestaanhetvandie vieringvandiestem van’nAfrikaanse digter:Breyten Breytenbach.Tien
dae
lank hetek’neievoetpaadjietussendie steiersen bouwerke op die sypaadjiesvan hierdie stad, watsedert diebomme
van dieTweede
Wêreldoorlog nog voortdurend herbou word, uitgetrap tussen die Hotel Centralendiekonsertgebou“de Doelen”.Hierdiegebou, wataanvanklik so ondeurdringbaar soos’nfortvoorgekom
het,hetspoedig’ngroot,lomp envriendelikestoombootgewordwaarindigtersentoehoordersvan een vasmeerplek nadieandergeskommel
isindiereisvantaal tot taal,woordtotwoord, metafoortotmetafoor.
Wanneer
diegolwetehoog opgeslaanhetendiemoontlikheidvanverdrink invreemde woordseë
en landskappemy wou
oorweldig,hetekvasgehou aandiereddingsboeievanflardesgeliefde reisgedigtesoos:Hiérdie kleure hiérdiegeure
vanbomewatnetbundelssonskynis
enklankediedieresinggesangein ’nkloof eninsektedrinkaandielig
saldáárdieword en
onshetgevaarlangsreënwoude en goudkuste verderverbydiehittevanbesies
diesagtegeheimevrugtevandieaapse roep gevaarverbywaardiesonrooi indie stofgaankniel;
vooronsskuilnognetdieeilande vandie keelselied
dandiebrandertjiesvanouderdom
koelsoosholtes
onsreisaltoosverderen stromeseevissereismee
Al
dobberend
op hierdie vlot van Breytenbach-metafore het ekmy
oopgestel vir die transformerende woordlandskap wat ontplooi het: Die oopgekloofde arevan rivierein
Carmen
Boullosase Mexico; diedonkerwoude
enmere
bevolkmetuileen geeste vandieKanadees
ChristopherDewdney;
diefel kleure en geure vanMoshe
Dor se Israel, geskakeer tussen Hooglied en Prediker; dieintieme kontoerevan diemensskappe
vandieAfro-Amerikaansedigteres RitaDove;Boedapestinspeelsetinte getooideursyrivierdigterPéterKántor; dieasemskappe
vandieKoreaanKo
Un, eenshoofpriestervan ’n Zen-Boeddhistiese tempel; die vuur en watervanSlovenië soosbesingdeurdielirikus KatejanKovic; die pleine enstraatjies volToskaanseligvan MarioLuzi.DiereishetonderdieSuiderkruisgaandraai
-
verweg
vandie“groenvan Europa[wat]versorgingendouceur[is]”en van Hollandse stedemetelksy“plaswater/sybootjieswolkenonskuldblou”.In ZeinElAbedin
Fouad
seCairohang
Afrikaansestofindie lug-
die strateisgrysaards,diebrúe gebeentegeslytdeurdietyd,diestadgegord deurdieNylvanarmoede, verdeel tussen die soldate van die Wali en die dolke van die Emirs. InOgaga
IfowodoseNigeriëverskrompeldiéoesteopdielandetotsand engruis,brandnetelsenmiershope.
Maar
NiyiOsundare
ignoreerdiekoloniale grense wat die land opsnipper in ontelbare brokkiesen
kaart die oerkontoere: die brak watersvan diemoerasse
aandiekus; dieimmer- groen hartvan die reënwoud; die savannas wat dansvirdiewindorkes;dieheuwels en berge met singende name;die plato’swatvirewiguitsprei
soos ’n matvirdie sittende son; die riviereen strome wat hul las
gaan
neerlêindiesee.En
dan,nadielangswerftog,isek bydiehuissaam met
SiphoSepamla
enkykons deurdiehoëveldsewinterrooknadie silhoeëtte van Johannesburg enSoweto
entroosonsselfmetdiebitterwetedatallestemme
uiteindelikheesword, ookdiévanpolitici.Hierdiereis
was
’nveeltaligereisentelkenswas
Nederlandsevertalingsdie teleskoopwaardeurdievoortdurendtransformerendelandskap ervaaris.’nTaalreis van ’nanderaard
was
dieeen wat in dievertaalwerkswinkel plaasgevind het. Die jaarlikse vertaalprojek word gewoonlikgewy
aan poësieuit’nklein,’nmoeiliktoeganklikeof’nbedreigdetaalgebied.Vanjaar het Afrikaansaan
die beurtgekom
en is die landskap van Breyten Breytenbach se gedigtein talle taalskappe getransformeer. Voormy
oë eninmy
orehetekervaarhoedigtersvanoordiehelewêrelddietuisland vansy verse betreeen ditherskep inhulleeietale. Virdiemeerderheid vandiedeelnemersaandieprojekwas
dit ’nproseswatnienet’ninkykin diewerkswinkelvan’nanderdigterendienaspoorvansy poëtikagebied hetnie,maar
dieontdekkingvan’ntaalwathullemet verwonderinggevul het-oordieseggingskragensoepelheid daarvan:’nskibootwatfyndraaie kan gooi.Tallehetdie“werksvertalings”watvooraf
gemaak
isinNederlands, Duits en Frans-
asook Breytenbach seeieEngelseherdigtings-
opsygeskuif enmetdiehulpvanwoordeboeke
en gesprekke metdie digterendie drie fasiliteerdersvandiewerkswinkeldieAfrikaanse oerteksteasvertrekpunt vanhulle vertalinggeneem.
Niedatdit ’nmaklike taakwas om
Breytenbach se fonetiese en semantiese goëlery-
en die implikasiesvandrywende
leestekens!-
inhierdie kleinBabeltehelp ontsyfernie!Terwyldieambagtelikheidvanliterêrevertaling fassinerend ineiereg is, isekveral getrefdeurdiéverwerkings waaruitditblykdatdievertalende digter’nmede-inwoner van Breytenbach segedig-heimatland
geword
het.Hy
selfsêoorhierdieoord:ek hetvirmy’nheimatgeskape metinwoners blomdiereenklimaat enmineraleondergronds omdaarintebyt
omuittebuit
ditisdiebaarlandwaarmeeek worstel wantdit isdieland waarin ekwoon
Só
kaatsdiesoberheidenhelderheidvan Nederland seNeeltjeMariaMininhaarverwerkingvan 1
6 September
1995inAmsterdam
(virAdriaanvanDis).Rita
Dove
se meesterskap ophierdieterrein vindaansluitingbydie intieme rekonstruksievandievrou-kindsejeugherinneringeinlesendeLi Bai (Saignon, 18Desember
1995). Gabriele Stótzer van Duitsland se bemoeienismetvoorsateenhullenalatenskapeggo
inhaarvertalingvanop besoek aan
dievoorvader segrafby Bac
Giang, die4de Desember
1995.Gelacio Guillermoword aangegrypdeurBreytenbach se“worstelkos- woorde” en sy omdigting van in baie lande Is dit vroegaand
word
’nFilippynse strydgedig teen onderdrukking.
Op
ironiesewyse
inkarneerdie brose AfrizalMalna
uit Indonesië Hector Petersen aan wie die gedig betekenlsen woordbetekenis opgedra is. Die pragtige Maja Panajotova bring inhaar Bulgaarsevertaling van ’nwindstilte waaihuldeaan beide haareieen Breytenbach se gestorwe vaders-
enookaandie digterself:“mooi loop
my haan my
luiperd”.Dielaasteaand vanPoetryInternational1996
was
’nAfrika-aand-tromme
enal.Die eerstehelfteisgewy
aanvoorlesingsdeurZeinElAbedinFouad
(Egipte),
Ogaga
IfowodoendiecharismatieseNiyiOsundare
(Nigerië)en’n performance deur die Setswana-storieverteller
Dynana Kumana.
Dieaand -
en diesewe
entwintigste Poetry International-fees-
isafgesluit met’nvieringvan Breytenbach sepoësieén vanAfrikaans. Diedeelnemers aandievertaalwerkswinkelhetelkeeneengediginhulleeietaalvoorgelees- meer
astwintigtaalskappeismet vreugde en meelewinguitdie vis-en- brood van ’n bittermooiAfrikaansgebreek.Daar
was
minder as’nhandvolAfrikaanssprekendesindiegehoor-
almal vroue-
enonshetwaarskynlikelkeenop onseentjiegehuilooronstaal-heimatwatons inRotterdam se vryhawe
kom
herwinhet:enso het ekdie stofgebyt so het ekmyómdiedoodgebring en sokomdit,hierdie:
nouisekvry:nouisekmens
* Die gedigtewataangehaalis,komuitBreytenBreytenbachse bundel Kouevuur.
Digbundel van
FlorisA.Brown
Die redaksie het dievolgendeskrywe van mnr. FlorisA.
Brown
ontvang:Ingeslote vind u
my
digbundel,Gloei,wat ekaanEden
Opleidingsentrumvirdie erg verstandelikgestremde kind geskenkhet. Diebundel verkoop teen R20,00 en het reeds
R16
000 virdie Sentrum ingesamel. Indien u belangstelom
hierdieprojekteondersteun, kan u’ntjek ofposorderaan dieSentrum-adres
stuur(Eden
Opleidingsentrum,Posbus
293, Fisherstraat, Worcester, 6850), of die geld direk by Standard Bank- rekeningnr.185865305
inbetaal.)Baiedankieviru tyden
aandag
aan diesaak.Boekbesprekings
la
van Zyl
Diepsigevandievroustaansentraalinvieronlangsgepubliseerde werke, twee van bekroondeskrywers.
Ek
wilvervolgenshierdiewerke bekyknie slegsmet
toespitsingop
die tekste nie,maar met
inagneming van omringendesisteme.Met
haarroman
Kringein ’n bos, wat in 1984 verskyn het, het Dalene Matthee(bekroonmetdieATKV-prysvir1995)internasionalebekendheid verwerf.Sodanigdathaarwerk nou oorseeinverskillendetalebeskikbaaris,o.m.Italiaans,
Hebreeus
enYslands. Dathaarjongsteroman, Susters vanEva
(Tafelberg; pp.262; prys R59,95), metdieATKV-prys bekroonis, sluit aan by die feit dat sy as skrywer van sg. “(goeie) gewilde prosa”bekend
staan. Daar wordalgemeen
aanvaardatsy’n goeiestoriegoed
kanvertel.Oor
dieklem opstoriesin romans, gepaard metdie huidigeopgradering vandie sg.lekkerleesboek, hetekgemengde
gevoelens.In ’nonderhoud gepubliseer inSupplement
toMailand
Guardlan(Maart 1996:3), sê diebekende
romanskrywerVS
Naipaul:“Ican no longerunderstandwhy
itisimportanttowriteorread invented stories. (...)Thereisso
much
reading, somuch
understandingoftheworldtodo. (...) I don’tseereading as an act of drugging oneself with a narrative. (...) I no longer have time for thesenew
worksofcommercialfiction.”In ’n “Biegpuntjie” in Insig (April 1996: 38) sê Eleanor Baker: “In die
‘bestseller’ kry ek die indruk die karakters
doen
wat die skrywer, sy redakteurofsyagentvanhom
vereis”, ensysien dieuitstaandekenmerk
vandiésoortboek as“dietotalevergeetbaarheid”daarvan.Hoewel
die eerstetwee Bos-romans, Kringein ’nbos en Fiela se kind, albeiuitmuntdeurdievertelvan’nspannende
verhaal, het albeiookveelmeer om
dielyf.Saam
wordhulle’nindrukwekkendeuitbeelding vandieBos
assodanig,eninFielahet dieAfrikaanseletterkunde’nonvergeetlike personasie bygekry.Vanafdiederde Bos-roman, Moerbeibos,vindekegter’n dalende lynin
Matthee se werk.
Ek
beperkmy
vervolgens slegs tot’n bespreking van SustersvanEva om
hierdiestelling te staaf.Oor
die ontstaan van diéroman
sê Matthee-
luidens die uitgewer se persverklaring-:“SustersvanEva was
jare lankinmy.Omdat
ekegterso onkundigwas
oorvrouwees, kon ek niewaag om
daaraante raak nie.Feminisme
wat ’n woord,yl van betekenis en tedikwels iets mensloos.Gevolglikisek
Londen
toewaar
’n psigoloogmy gewys
hetwaar om
te begin.Hoe
diepom
tegraaf.”’n