Man
wil ’nmotor
hêmotor
wil ’n nooi hê nooi wil ’nhuis hê huis wil ’nhond
hêhond
wil ’n been hê been wil ’n gat hê gatwil ’nman
hê.“Wrewelwiel” verbeeld hoe die
mens
Ln sy progressiewe hebsug en voortdurende onvergenoegdheid skielik tot stilstand gebring word, teruggevoerword na
die oorspronklike stand van sake. Hierin is dit soos ’n wiel (sirkel)wat
kettinggewys voortbeweeg, deur einde en beginwat mekaar
telkens ontmoet,wat
eers tot ruskan kom
as ’n eindemet
die oorspronklike begin saamval.Omdat
ditop
afrekening dui,stem
dit tot wreweligheid—
vandaar “Wrewelwiel”. “Inmy
end ismy
beginning”!
Twee
beginsels deurkruis mekaar.Aan
die eenkant
is daar die lineêre beginsel waarvolgens geen einde in sig is nievanweë
diemens
se einddose hebsug. Eers deur die inwerkingtreding van ’n ánder begin- sel, die sirkulêre beginsel,
kan
’n eindigheid bereik word. Dit bring die verrassing mee,want
eindelikword
alles teruggevoer na die ver- wysingspunt, dieman
as inisieerder van die hebsug.Skynbaar is
gekom
tot harmonie,maar
dieuitkoms
is eintlik ’nabsurde wending. Dit kan
ook
verklaarword
uit die feit dat die heb- sughom
sewemaal
laat geld het. “Sewe”,wat
’n heilige getal iswat
gepaard gaanmet
heerlike vervulling, dui hierop
omverwerping.Nog
’n aspck van die sofistikasie inEdms.
Bpk. isdat dit verbandhou met
die groteske. Dit beteken dat ’n gegewe onverwags ’n fantas- 50tiese of surrealistiese
wending
neem. “In die hospitaal”werp
hieroplig.
Die
digter voel dis niemeer
moontlikom
’n siekte eenvoudig soos in die outyd te besweer nie, deur ná die herstel daarvan bloot ’n beeld van die aangétaste orgaan temaak, want
tans is daar diebykomende
nagmerrie-agtige:Ons
ly nog steeds aan been, longen géslag;maar van
dié kwalewat
joupla:die nagmerries, hoe
maak
’nmens
vandag’n beeld uit terra-cotta?
In “Drakin” bv.
wat
eenvoudig begin met: “Sy lok jou nader”,word
die identiteitvan
die “sy” nie onmiddellik opgeklaar nie (as jy die titel buite rekening laat).Haar
maskering,wat
wil sê haar aanlok- king en afwering, geskied danook
op diewyse
van diegewone
moder- ne vrou.Maar
eintlik deur noukeurigte letop
die skynbaar onskuldige betekenis van diegewone
drag: “step-in // all-in-one”,word
die ge-gewe
bizar: die “sy”word
beeld van die “groot hoer”van
wie ons verneem in Openbaring. Hierdie onverwagsheid in gedaanteverwisselingwat
tot ’n skrikwekkende verwikkelingkom,
vind onsook
in“Wit
duiwelin”:
Tevergeefs die gebede teen sterwe
—
sy
kom:
wit voorskoot vol haelkorrels, en benede
word
miniatuurglasstede en bewonersskerwe.
’n
Haelstorm word
in sy verskrikking gedemonstreer.Wat
die uit- beelding egter duiwels, sinister,maak,
is dat dit aanvanklik nie as ’n verskrikkingvoorkom
nie.Die
haelbuiword
nl. voorgestel as ’n vrouwat
haarpluimveekom
kosgee. Hierdeurword
die haelbuias iets ambi- valents ervaar,wat
dus nie soos“Had”
(uit Heilige beeste) onmiddel-lik in sy
ware
gedaante, as “die wit koeëls van ’n hemel”, geïdentifi- seerkan word
nie.Seker die
mees
fantastiese eksperimentvan
gedaanteverwisseling is“Unopus”.
Besonder subtiel is die betekenisoorgange in hierdie ge- digwat
ekvanweë
die lengte ongelukkig nie volledigkan
aanhaal nie.Die
spelneem
’n aanvang deur ’ngewone
gedragswyse van die seekat te transponeer na die vlak van die mens:“Onder
swart ideesomhul
//pedevreer
hy om
te kul”.Die
hieruitvolgende gedragswyse van die seekatword
eweneensop
geestigewyse
voorgestel: “— op
symond-
harmonium
// beginhy
vir homself te speel // in sy konsentrasie”.Laasgenoemde
woord(e) lei spontaan tot dienuwe vorming “kamp”
by wyse van die assosiasie “konsentrasiekamp” wat binne die sintaktiese opset net-net wil deurbreek.Hiermee word
dan beginom
die lokali- sering van die “konsentrasie” uit te spelwat
voortduur tot “gestig”wat op
sy beurtweer spontaan lei tot die vasstellingvan die soortpep
soon wat ons hier aantref: “die sieke”,met
dié wesenlike kwalifikasie(laarby
wat
korrespondeermet
die geestige voorstellingvan
die seekat hierbo: “luister na sy stil musiek”. Hiervanuitword
die betekenis van watter soort persoon ons hier het, verken, totdat ditblyk dat ál hier- die persone lyaan
die siekte van indiwidualisme soos dit saamgetrekword
in die aartvader hiervan: die “askeet”.En
dit lei tot die verras- sende, die inderdaad grillige slotsom: “een poot //wat
sewe opvreet”,waardeur
’ngewone
gegewe (watop
sigself al ietwat grillig is)ómge- vorm word
tot ’n gesofistikeerde bedoeling.En nou word
die titel“Unopus” ook
duidelik.Die teenstrydighede
wat
inEdms.
Bpk. aangetref wond, is nie ’n geval van wit en swartwat
losvan mekaar
bestaan nie (dit is trouensook
die les inBlom
en baaierd).Die
bedoeling van ’n situasiekan
so ingewikkeld wees,wat
ons slegskan
verklaar as eers ingedring is in die paradoksale aard da'arvan. Hierdie eienskap van sofistikasie wilek
ten slotte toclig aan diehand
van “Botteítjies”:Ons
isbotteltjies broosmet
’nkop
tussenkrom
skouertjies ingeprop, botteltjies bruin, botteltjies wit, botteltjies geel, botteltjies git,Gebruik
streng volgens voorskrif.”elkeen
met
’n etiket: “Vergif.Die
wêreld is ’ndag- en nagapteek.Here, diegroot geneesheer bly ontbreek.
Volgens strofe 2
word
daar duidelik gesinspeelop
die rassevraag- stuk.En
al die rasseword
ter sprake gebring.Daarom
is dit nie ver- kcerdom
te praat van die “wêreld” in strofe 4 nie.Maar
die gedigwemel
van teenstrydige voorstellinge.Om
botteltjies medisyne te wees veronderstel tog dat daarmense
iswat
ditkan
gebruik.As
al diemense
dus sdf medisyne is, is daarniemand
vir wie die medisyne gegeekan word
nie—
behalwe vir mekaar.Maar dan
is ons weer“gif” vir mekaar. Verder hierdie “botteltjies” is self pateties (strofe 1),
wat
dus eintlik self medisyne kortkom.En dan
is daarnog
die probleem van die groot geneesheerwat
nie daar is nieom
te sê hoe die medisyne gebruikkan word
nie.Die vraag
kan
tereg gestelword
of daardan nog
enige sin uit hierdie absurde toestand te haal is.Ek meen
so.Laat
onskyk na
die slotstrofewaar
dieHere
aangespreek word.Dit kan
wees uit ’nmoe-
delose gebaar, bloot uitgewoonte wat nog
besbaan,wat dan ook
wil sê dat die inhoud van hierdie aanspreekwyse niemeer
besefword
nie.Dit fungeer bloot as sinledige uitroep.
En daarom
kryonsmet
hierdie aanspreekwyse beslis nie ’n óproep na dieHere
nie,want
die spreker sien glad niemeer
inwát
dit beteken datdieHere
voorgestelword
as“die groot geneesheer” nie (soos
meermale
inDie
Bybelvoorkom, wat
terugkeer in Eliot seFour
Quartets). (Taalkundig korrek sou dit danook moes
gelui het: “Here, dieGroot
Geneser, bly ontbreek”,wat
só egter ’n “contradictio in terminis” sou gewees het!)Die
wêreld het 52dus so verstrik geraak in homself, in sy eie logika, dat eikecn “gif”
geword
het vir die ander,omdát
“ons” dieGewer
van die genesende gawesas sodanigniemeer kan
herken nie.1. Vgl. Renaissaoce aad seventeenth-century studies;
New
York, Columbia Uni- versity Press, 1964; bl. 29-59.2. A.W., bl. 58.
.1. Vgl. Mazzeo hieroor: “The theory of the conceit seems to be, in part, the application of the principle of universal analogy” (a.w., bl. 32-33).
4. “Unified sensibility” beskou
Wamke
as ’n uitbOuing op die kuns van die“High Baroque grotesqueness and disjointedness” (European metaphysical poetry;
New
Haven, Yale University Press, 1972; bl. lil-20). Of vgl. oo'k die volgende opmerking n.a.v. Huygens: “ . . . some of hisbest poems show thcHigh Baroque taste for contra^ and antithesis asopposed to the Metapfiysi- cal leaning toward paradox and syntíhesis” (ajw., bl. 20).
5. “The more familiar type of irony is that in whidh a ‘reality’ obviously cor- rects an ‘appearance’” (D. C. Muedke:Irony; London, Methuen, 1970; bl. 31).
6. Soos aangehaal deur S. Dikkers: Ironie als vorm van communicatie; Den Haag,Kruseman, s.j.; bl. 82-83.
7. Vir ’n nadere ontleding vergelyk A. P. Grové: Fyn net van. die woord;
Kaapstad, Nassou, 1965; bl, IIIH.
8. Vergelyk T. T. Cloete se bespreking van die leegheidsibeginsel in Gids by D. J. Oppennan se senior verseboek;
Kaap^d,
Nassou, '1966; bl. 59 e.v.9. Modern tragicomedy;
New
York,Random
House,'1966; bl. 73.10. Vgl. die volgende opmerking van Opperman: ‘TXe veihinding van die gees- tfge en emstige lewer . . . vir ons van die beste lettericunde” (Naaldek^er;
Kaapstad,Tafelberg, 1974; bl. 15).
11. So word in “Dennebol” deur die simbool van die “bol” die klassieke én die
modeme
tyd saamgevat. Of in “Fonteine van Tivoli” word gestel dat hoewel “jy aanvanklikom
elke draai // deur skyiïbaar nuwe skeppinge ver- ras” woid, dit tog eindelik beteken dat die vorms “maar min of meer kon- stant” is.12. Vir die onderskeid tussen “spel” en “eksperiment” vergelyk die volgende insiggewende beskouing van C. Budding: “'De
man
die experimenteert, zoekt iets wathem —
zolang hij bezig is—
telkens weer ontglipt, hij wil—
uiteindeli'k
—
het absolute: de ‘steen der wijzen’, goud maken uit ijzer. Geen wonder dat dit zoeken, dit speuren, vaak geschiedt met zo ’n bloedige emst.De
speler daarentegen heeft geen ‘ulterior purpose’, hij wil zich, bovenal‘dartel vermaken’ en wanneer de speler een dichter is, kan hij daardoor veel vrijer, veel gedirtantieerder, staan tegenover zijn onderwerpen en stijl- middelen; natuurlijk is hij ook aan regels gebonden, maar
men
is— om
een vergelijken te gebruiken
—
op het ru:^>'veld nu eenmaal vrijerom
te ‘daftelen’ dan in het laboratoriUm” (G. Kazemier e.a.: Het qiel in dc Ii(«- ratuur; Servire/Wassenaar, s.j.;bl. 124).
53
F. I. J.
VAN RENSBURG
JEUG
IOpstand
die stand
van
roerlosekolomme
onwrikbaaren in vaste
dromme opgewerp
een flikkerlose vuur Bravuur!