• Tidak ada hasil yang ditemukan

Boekbespreking

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Boekbespreking"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

BOEKBESPREKING.

C oncordantie op de B ijbel in de N ieuw e V ertaling van het NBG., J. H. Kok N. V., Kampen. In aflew erings van 48 bis. elk teen Fl. 3.75 (= o n g e v e e r 75c) per aflew ering. A fle w e rin g s 1 - 7 . 'n Konkordansie is altyd 'n geskrif waarvan die w aarde nie m aklik o o rska t kan w o rd nie. Daarby is d it 'n b o e kw e rk w a t altyd die respek en dank van die gebruiker verdien. Im m ers 'n k o n ko r­

dansie is die resultaat van sorgvuldige en noukeurige w e rk w a t baie ure in beslag neem, en hoe vollediger so 'n konkordansie is, des te sekerder is d it dat die sam estellers baie ure w e rk daar­

aan bestee het.

Die uitge w e rsm a a tska p p y J. T. Kok N.V., het nou die u it­

ga we van 'n konkordansie aangepak w a t afgestem is op die Ne­

derlandse Bybel in die nuw e vertaling van die Nederlandse Bybel- genootskap. A ssodanig m oet d it ook dien te r vervanging van Trom m ius w a t op die ouer S tatenvertaling afgestem is. Hier­

die nuw e konkordansie w a t in 27 aflew erings gaan verskyn met ongeveer 48 bis. per aflew ering, is nog net ten op sig te van die Ou Testam ent.

By die deurblaai van die verskillende aflew erings is d it dui- delik dat hierdie konkordansie streef na volledigheid en dat 'n baie hoë peil van w e rk gehandhaaf w o rd . D it is b yvo o rb a a t duidelik dat hierdie konkordansie, w anneer d it eenmaal v o lto o i is, 'n uiters belangrike hulp sal wees by die lees en bestudering van die Nederlandse Bybel in sy nuw e vertaling.

A. D. Pont.

A ugustinu s, Kardinaal Bea en Dr. W . A. Visser 't H ooft, Vrede tussen C hristenen, Boekencentrum N.V., Den Haag 1967.

188 blz. Prys nie verm eld nie.

Hierdie boekie w a t 'n vertaling deur G. J. B orghart is van die o orspronklike D uitse u itgaw e Friede Zw ischen C hristen w a t in 1966 in Basel verskyn het, w o rd versier deur 'n Nederlandse W o o rd V o o ra f van prof. A. J. B ronkhorst en 'n Ter Inleiding van die r.k. biskop J. G. M . W illebrands. Die aanleiding v ir die ver- skyning van hierdie boek is die fe it dat die „V re d e s p ry s van die Duitse B oekhandel" in 1966 toegeken is aan Dr. V isse r 't Hooft, sekretaris-generaal van die W C C en Kardinaal Bea, v o o rs itte r van die pouslike S ekretariaat ter bevordering van die eenheid van

(2)

C hristene, v ir die w e rk w a t elkeen in sy eie kader gedoen het om die kontak tussen christene, vernaam lik dan seker die W C C en die room se kerk, te b e w e rkste llig en u it te bou. Die boekie self be­

v a t dan 'n sew etal s tu kke van Bea en 'n vie rta l stukke van V isser 't H ooft. U it hierdie g e skrifte kan dan vasgestel w o rd hoe die ko n ta k tussen die W C C en die r.k. kerk to t stand gekom het. 'n K o rt biografiese skets van die tw e e figure s lu it die w e rkie af.

Die boek bevat h eelw at interessante m ateriaal oor die W C C en sy taak in die w éreld soos die Sekretaris-generaal to t 1966 d it gesien het. Interessant is byvoorbeeld die uittre kse l u it die verslag van die Sentrale K om itee van die W C C van 1960 w aar u itd ru k lik gestel w o rd : „N u hebben w ij het overvloedig bekend gem aakt d a t volkom en eenheid het doel van die W ereldraad is en zijn m oet . . . " (blz. 116) — m y kursivering. Sinds 1960 is hier in ons land herhaaldelik en m et klem verklaar dat die W C C nie daarna streef en n o o it daarna sal s tre w e om alle kerke te r w éreld in één g ro o t kerklike organisasie te o m v a t nie. Of die W C C het hierdie sta n d p u n t van V isse r 't H o o ft n o o it w e rk lik o n d e rskryf nie o f ons het hier anderm aal te make m et dié irriterende g e w o o n ­ te van die W C C om op verskillende p unte verskillende beginsel- uitsprake beskikbaar te hé so d a t daar n o o it w e rk lik helderheid kan wees oor w a t die W C C is en w a t hy w il hé nie. In hierdie verband het Henderson buitendien gestel d a t die „ekum e n ie se ta a l" geskep is om te verberg en nie te verduidelik nie !

In die verskillende s tu k k e van die hand van V isse r 't H ooft is d it interessant hoe hy, m et die loop van jare, al meer en meer die vraag na die w aarheid w a t die kerk in die w éreld geroep is om te bely binne die kader van die W C C , laat rus en al die aandag vestig op die sam ew erking op m aatskaplike gebied. D it w o rd dan geregverdig m et die beroep op die tw e e d e g ro o t gebod. M aar die tw eede g ro o t gebod kan alleen sin vo l in die lewe van die kerk en die christen na vore kom as die gehoorsaam heid ten opsigte van die eerste g ro o t gebod, w a t nie v e rn ie t in rangorde éérste geplaas is nie, nagekom is. Vandaar dan ook die heel m e rkw a a r­

dige stelling (blz. 184) : „D e christen die het als zijn p lic h t be­

sch o u w d om die rassendiscrim inatie v a n u it het evangelie te be­

s trijd e n , kan m et hum anisten, m oslim s, boeddhisten, en zelfs m et com m unisten zam enw erken, die, zijn het ook va n u it een ander sta n d p u n t, hetzelfde doel najage n." Hierdie s o o rt pragm atism e w a t die w e rk van die W C C kenm erk, laat d u id e lik sien hoe die Sekre- taris-generaal saamgegaan het m et die s tro m in g w a t die W C C om - skep het van 'n Raad van kerke na 'n w êreldom spannende in s ti­

tu u t v ir die bestryding van m aatskaplike situasies w a t liberaliste irriteer, die geheel getooi m et 'n taam like dun christelike kleedjie.

(3)

W a n t so w o rd verklaar (blz. 184) „een gem eenschappelijk g ro n d ­ slag van lering is helemaal niet nodig . . . " Inderdaad. As dié daar sou m oet w ees, dan is die hele Babeltoring van die W C C on- m oontlik. M erkw aardig hoe duidelik die besware van Henderson, Pow er w ith o u t G lory, dat die W C C en die ekum eniese s tre w e 'n kw alik-bedekte kerklik-religieuse m agsstrew e is, deur hierdie ge- s krifte bevestig w o rd .

W a t ook in hierdie s tu kke opvallend is, is die om sigtigheid en vriendelikheid w aarm ee die kom m unism e bejeën w o rd (blz. 181, 185 e.a.), maar die „c h ris te lik e naasteliefde" van die sekretaris- generaal droog skynbaar taam lik vinnig op as daar 'n halw e kans is om w eer 'n populêre klap na Suid-A frika en die A frikaanse kerke uit te deel. M erkw a a rd ig hoe die „c o -e x is te n tie " en die

„d ia lo o g " en die „verdraagzaa m heid" as hoë eise in die W C C gestel w o rd w anneer daar 'n houding ten opsigte van po litie k- en kerklik linkse gedagtestrom inge en magte 'n houding inge- neem m oet w o rd . Sou d it saamhang m et die fe it d a t V isser t H ooft van huis u it rem onstrant is en daarom nie die calvinistiese teologie aanvaar nie?

Die s tu kke van V isser 't H ooft w a t hierin opgeneem is, is interessant v ir diegene w a t hulle besig hou m et die vraag hoe die Heilige S krif in ons dae v a n u it sosialistiese voorveronderstellings gelees en verstaan w ord.

Kardinaal Bea se bydraes to t hierdie boek (blz. 31 -1 1 2 ) is ook van besondere w aarde o m dat d it die a kse n tve rsku iw in g binne die papale kerk enigerm ate belig. D it w o rd m iskien die beste ge- tipeer deur die fe it dat die pro te sta n t van vandag vir die papale kerk nie meer prim êr 'n ke tte r is w a t so gou as m o o n tlik m et vuur, sw aard o f w a te r van die aardbodem ve rw yd e r m oet w ord nie, maar nou gesien w o rd as 'n „afgeskeie broeder". Terloops mag miskien maar net verm eld w o rd dat in ons land dié o p v a t­

ting ten opsigte van die A frikaanse kerke nog nie deel vorm van die gew one room se priester se toerusting nie. In ieder geval, vir die A frikaanse p ro te sta n t bly die interessante vraag n atuurlik nog altyd staan o f afgeskeidenheid van die papale kerk nie ju is die hoogste lo ja lite it teenoor die Heer van die kerk beteken nie.

Bea se bydrae w a t hoofsaaklik draai om die Tw eede V a ti- kaanse K onsilie se uitsprake oor die ekumene is lesensw aardig en belangw ekkend o m dat mens daaruit ook kan leer hoe die sorgvuldige lees van en luister na die W oord van God ju is in die papale kerk opinie-versku iw in gs tew eeggebring het.

Alles bym ekaar geneem, is hierdie u itgaw e 'n besonder in­

teressante en lesensw aardige boek.

A. D. Pont.

(4)

Com m unism e. Spesiaal num m er van W e n d in g , die M aandblad v o o r Evangelie en C u ltu u r, N ovem ber 1968. Boekencentrum N.V., Den Haag 1968. Ongeveer 170 blz. Prys fl. 4.90 ( = ongeveer 9 0 c ).

In hierdie spesiale u itg a w e van die liberaal-georiënteerde maandblad W e n d in g w o rd in 23 a rtike ls oor die kom m unism e gehandel. Hier w o rd gestel d a t die kom m unism e nie m eer 'n enkelvoudige stro m in g is nie, maar baie fa se tte vertoon. T erself- de rtyd w o rd die g ro o t w aarheid ook genoem dat die ko m m u n is- tiese denke al baie ver in die W e ste rse denkpatrone ingedring het. By die deurlees van die boek is die indruk gevestig dat alleen diegene w a t reeds in hulle denke deur die kom m unism e beïnvloed is, hier die geleentheid gegee is om 'n bydrae te maak.

Die gevolg is dat daar 'n aura van rosegeur en m aneskyn om hierdie u itg a w e oor „c o m m u n is m e ” hang.

Interessant is die fe it d a t Bertold Brecht, dram aturg; Ernst Bloch, filiso o f; Jean-Paul Sartre, filo s o o f; H ellm ut G ollw itze r, so- sialistiese teoloog; Cam illo Torres, e x-p rie ste r en ko m m unistiese guerilla-vegter; en K o la ko w ski, 'n poolse filo s o o f die personalia van die sosialistiese en m arxistiese w ê re ld is van w ie hier k o rt en waarderende pentekeninge ve rskyn . Hulle w o rd voorgestel as nobele denkers, eerbiedw aardige en navolgensw aardige figure. D it mag so wees. Deur na hierdie manne te v e rw y s m et die suggestie d a t hulle enigsins ve rteenw oo rdigend is van die ideologie onder bespreking, is m isleidend, 'n M ens s k ry f nie 'n dissertasie oor die haai deur 'n loflied op die goudvis te produseer nie. Die per­

sonalia van die kom m unism e w a t aan die sisteem en die ideologie sy w e rklikh e id gee is die m assa-m oordenaars Lenin, Stalin, C astro en M ao-Tse-Tung w a t deur riviere van bloed, deur onm enslike onderdru kking en terreur, deur slaw ekam pe en die siniese u it­

roeiing van alle teëstand die ideologie van die M arxism e gebruik het om persoonlike mag te bekom . Die opm erking van

H. van

den Enden (blz. 562) d a t die gerealiseerde vooruitgang in die kom m unistiese lande opgew eeg m oet w o rd teen die prys van onm enslikheid w a t daarvoor betaal moes w o rd , dui op die m ens­

onterende sinism e w a t ten grondslag lê van hierdie ideologie. Daar­

om is d it ook duidelik d a t d it in hierdie boekie nié gaan om die w e rk lik e kom m unism e, soos hy beoefen en gerealiseer w o rd agter die Y ster- en Bam boesgordyn en op die idilliese eilandjie Kuba nie.

D it gaan hier om die versuikerde kom m unism e soos d it in die W e ste rse w êreld voorgedra w o rd deur 'n paar enkelinge w a t sorg- vuldig hulle oë v ir die w e rklikh e id van die kom m unism e gesluit het. As daar ve ro n tw a a rd ig in g g e w ys m oet w ord, geld d it die verbygegane nasionaal-sosialism e van H itler-D uitsland, maar dan

(5)

w ord ook sorgvuldig verm y om by te sê dat H itler se w andade nie eers 'n druppel aan die em m er bloed is w a t die kom m unistiese maghebbers van ons eeu al vergiet het nie. N A V O , die V S A , die W este is in hierdie boekie die struikelblokke w a t in die pad staan van die realisering van die waanbeeld van die kom m unistiese utopie.

Besonder interessant is die opm erking van Van den Enden (blz. 558) ten opsigte van die her-interpretasie van M arx en Engels deur Lenin. D it gaan naam lik om die leer van M arx dat die rew olusionêre basis van die kom m unism e op die pro le ta ria a t gebou m oet w ord. Van den Enden w y s daarop dat hierdie gedagte om - gekeer is en d a t Lenin en sy medestanders gew erk het m e t ...

de idee van een revolutie door een p a rty-d icta tu u r van boven af, in plaats van de m arxistische idee van een revolutie va n u it de basis ze lf". Die hieropvolgende paragraaf is van w esenlike be­

lang. Hier w o rd dan gestel : ,,De verw erping van de m ogelijkheid om langs dem ocratische en parlem entaire w eg aan de m acht te komen, het ongeloof in de w aarschijnlijkhe id van een spontane revolutie van onder u it en het voor het socialism e onrijpe karakter van het tsa ristisch e Rusland beperkten o bjectief de mogelijkheden voor een revolutie to t de consequente en drastische actie van een elitegroep van intellectuelen, te organiseren in een ste rkte p a rtij van b e roeps-revo lutionairen". Van den Enden bevestig hier­

mee die ste llin g van die Am erikaanse hoof van die FBI Hoover dat die kom m unism e nié 'n spontane rew olusionêre bew eging is nie en d it ook n o o it was nie, maar steeds 'n sam esw ering van intellektueel hoog-geskoolde en roekelose m isdadigers is w a t ná die rew olusie hulleself o p w erp as die sogenaamde ve rte e n w o o r- digers van die w e rklike belange van die proletariaat sonder dat hulle self o o it aan die proletariaat behoort het (vgl. blz. 5 5 9 ). D it verklaar w aarom in ons land die kom m unism e gelei is deur manne van die kaliber van Fischer en sy medestanders w a t alm al u it die hoër inkom ste groepe gekom het. Die kom m unism e w as en is nie 'n m assa-bew eging nie, d it gebruik slegs die massas om aan bew ind te kom en daarna w o rd die massas gew elddadig onder­

druk te rw y l elke vorm van teenstand meedoënloos uitgeroei w ord.

Daarom is die a n tw o o rd op die kom m unism e ook nie in die eerste plek geleë in die beskikbaarstelling van sg. „b e te r lew ensvoo r- w a a rd e s" v ir die massa nie, maar w el die u itw is s in g van die re­

w olusionêre intellektueles, sonder om die begrip „ u itw is s in g " in die kom m unistiese betekenis te verstaan. Daarom w o rd die ko m ­ m unistiese propaganda en w e rw in g juis in die W e ste gerig op die intellektueles, die universiteite, die m assa-kom m unikasie- media en die kerke, om 'n paar van die belangrikstes te noem.

(6)

In hierdie verband w as d it ook interessant om die a rtike l van A. M. J. Kreykam p, H et A n tic o m m u n is m e van de kerken te lees w aarin hy aantoon hoe die kerke geleidelik al meer slap in die knie w o rd in die s try d teen die kom m unism e. Selfs die W C C het na 1961, w anneer die R ussies-O rtodokse Kerk m et al sy KGB- agente, sorgvuldig verm om as biskoppe, toetree to t dié liggaam, n o o it meer 'n ske w e w o o rd laat val oor die kom m unism e nie.

Die veroordelings van die W e ste rse in te r n a lionaIe politie k, V ië t- nam byvoorbeeld, het w è l sinds 1961 m erkbaar toegeneem. T oe­

vallig? Die konklusie w aartoe K reykam p geraak, is d a t die a n ti- kom m unism e in die kerke al m eer en meer „een overw onnen s ta n d p u n t" is en d it w o rd as 'n g ro o t w in s beskou.

M erkw aardig d a t die huisgenote van die geloof w a t in die ondergrondse kerk agter die Y ste rg o rd yn hulle dae in bloed en s w e e t en trane deurbring vanw eë hulle geloof so m a klik-m a klik

„a fg e s k ry f" w o rd . Of sou mens m o e t oordeel dat 'n man soos p a sto r Richard W u rm b ra n d sy ervarings u it sy duim gesuig het?

Hoe dink mens in 'n M aandblad v o o r Evangelie en C u ltu u r ge­

nuanceerd oor die lo t van m ede-christene w a t vanw eë hulle ge­

loof vervolg w o rd . . . o f m oet mens die kom m unistiese ow erhede se w o o rd aanvaar d a t daar v ir alm al godsdiensvryheid agter die Y stergordyn bestaan? Die vraag na die w aarheid . . . w ie is die draer van die w aarheid, Richard W u rm b ra n d of die KGB-agente in die W C C ? A s die s o lid a rite it m et die vervolgdes w a t christene is, agter die Y stergordyn plekm aak v ir die dialoog m et die v e r­

volgers, as die kerk in die W e ste méér belang het in die „c o - e x is te n tie " m et die vervolgers as die hulpverlening deur die ver- ska ffin g van Bybels aan die vervolgde kerke agter die Y stergordyn, w a a r het ons uitgekom ? Het die kerk in die W e ste w e rk lik w a a r só tuis geraak in die w éreld, het die idioom van die sosialism e en die m arxism e die denke van die christene in die Europese w éreld só vasgevang d a t hulle w e rk lik liew er saam m et die kom - m uniste opruk om „ra s s e n d is c rim in a tie " in die V S A en elders te bestry, as om hulle vervolgde broeders agter die Y ste rg o rd yn te help m et al die enorm e hulp to t hulle beskikking? As die anti- kom m unism e, die geestelike s try d en die harde w e rk lik e

stryd

teen die kom m unism e 'n „o v e rw o n n e n s ta n d p u n t" in die kerke van Europa is, dan w il d it m y v o o rko m het die kerk in Europa baie naby aan geestelike b a n kro tska p uitgekom .

In een van sy bydraes s k ry f A. Th. van Leeuwen, in dis kringe van die W C C 'n gesiene fig u u r, d a t daar in die geskiedenis van die C hristendom tw ee, g ro o t lyne loop. Die een lyn is dié van die neo-platoniese religie en die K onstantynse tradisie w a t van die C hristendom 'n opium v ir die vo lk gemaak het. Daar-

(7)

naas is daar die sogenaamde „o o rs p ro n k lik e ly n " w a t sou begin het m et C hristus se s tryd teen die fariseïsme en die tem peldiens en deurloop na die rew olusionêre sektes soos Thom as M ünzer en die m arxism e van die 19e eeu ! D it is nou interessant. Karl M arx één van die kanonieke heiliges van die „m o d e rn e c h riste n ­ d o m " . . . stel jou voor. Ek het lanklaas so 'n intens bedroewende belaglikheid gelees.

M ens kan in dieselfde tra n t natuurlik ook sê dat daar w as altyd tw ee lyne in die geskiedenis van die Christendom . D it w ord al duidelik in die kringe van die dissipels. Die een lyn is dié w a t begin by die apostel Paulus w aar d it gaan om die suiw ere ve r­

kondiging van Jesus C hristus, die gekruisigde en opgestane Heer, en die K o ninkryk van God w a t nie van hierdie w êreld is nie. Hier­

die lyn loop deur die eeue en w o rd gedra deur manne soos A u ­ gustinus, Calvyn, Luther, Kohlbrügge na ons tyd toe. Daarnaas is daar die ander lyn. Dié w a t aansluit by Judas, w aar d it gaan om geld-vir-die-arm es maar e in tlik om deur middel van dié geld- vir-die-arm es geld te hê om mag mee te bereik. D it is die lyn, die tradisie w a t Jesus C hristus verraai vir dertig silw erlinge, w a t gedra w o rd deur diégene in die geskiedenis van die kerk vir w ie mag, aansien, geld baie belangrik is en w a t die naam van Jesus C hristus gebruik om daar u it te kom. Dié lyn w o rd in cJie geskie­

denis telkemale teruggevind en vind in ons dae s y s u iw e rste u it­

drukking in 'n organisasie soos die W CC.

Tog is hierdie geskriffie uiters interessant en ek sou d it by almal w il aanbeveel. D it om tw ee redes. Ek het lanklaas so 'n duidelike uiteense tting gelees van die defaitism e en geestelike bankrotskap, o f sal mens d it noem die hensoppergees, van die w esterse w êreld ten opsigte van die kom m unism e. In die tw eede plek is die boekie interessant o m dat d it mens 'n goeie kykie gee hoe dink die W e ste oor die kom m unism e-van-die-tw eede-vlak, die kom m unistiese intellektueles in die W este w a t enigiets sal sê en doen behalwe om hulle te gaan vestig in die kom m unistiese paradys agter die Y stergordyn. Hier het mens 'n m ooi oorsig oor die vryb lyw e n d e kom m unism e, maar dié het nie veel te make m et die w e rklike kom m unism e nie. Daarom lees mens in hierdie boekie niks oor slaw ekam pe in Siberië nie, of die m ens-onterende o p ­ trede van die kom m unistiese N oord-Viëtnam ese troepe in hulle ve row eringsve ld tog van die Suide nie, of van die barbarism e van die „v ry h e id s v e g te rs " in Angola of M osam biek nie. D it gaan hier om „c o -e x is te n tie ", „verdraagzaam heid" en dialoog . . . . m et 'n ander kom m unism e as die w erklike.

A . D. PO NT.

(8)

Dr. W . Aalders, Theologie der V e ro n tru s tin g , J. N. Voorhoeve, Den Haag, 1968, 109 bladsye, prys nie verm eld nie.

D it w as w e rk lik ve rk w ik k e n d om hierdie boek te lees. Die s k ry w e r laat 'n helder bybels-reform ato rie se klank hoor. Die klank laat hy as 'n protes teen die versosialisering van evangelie en kerk o f — soos hy d it self u itd ru k — die v e rw ê re ld likin g van C hristus, hoor.

Die s k ry w e r ken die sg. „n u w e te o lo g ie " en die Social Gospel.

Hy sien in dat hierdie „n u w ig h e d e " die kerk to t iets anders maak as w a t God daarmee bedoel het. „H e t lijk t er vaak op, d a t de kerk in Nederland bezig is een fu n c tie van de sam eleving te w o rd e n ".

Daarom protesteer hy teen die verlange „v a n een kerk die w ereldser is dan de w e re ld ".

Hy bespreek drie sake nl. die gem eente, die Christen en die w éreld, en die prediking. Hy v e rw y t die kerk dat die kerk self deur sy geloofsonverskilligheid en „ g e flir t m et de c u ltu u r" die

„re vo lu tio n a ire c la n " van die moderne teologie op en in die kerk m et vernietigende gevolge losgelaat het.

Die s k ry w e r w il egter nie elke gedagte aan ve rn u w in g van kerk, aktuele belyde en prediking as prinsipieel boos ve rw e rp nie.

Hy pleit ook v ir 'n ingrypende teologiese her-oriëntasie w a t egter g e w o rte l is in die evangelie van versoening deur die kruis van Jesus C hristus so d a t „a l die hijgende inspanning en kram p van een v e rw e re ld ijk t c h ris te lijk a ctivism e als irrelevant ter zijde ge­

schoven w o rd t . . . "

D it gaan in die grond van die saak daarom d a t dr. A alders intree v ir die behoud van die regte bybelse, soteriologiese pre­

diking van Jesus C hristus as V erlosser u it sonde teenoor die moderne Jesus die sosiale hervorm er.

Hierdie s k ry w e r praat 'n taal w a t hier in S uid-A frika seker beter verstaan en hoër aangeslaan sal w o rd as w a t in Europa tans m oontlik is. Daarom beskou ons die boek as 'n noodsaakliku aankoop en die m oeite w e rd om noukeurig te bestudeer.

Mag die boek 'n baie w y e leserskring, nie net onder die predikante nie, maar ook onder die lidm ate vind.

J. I. DE W E T .

Kirche und G esellschaft, Polis 29, Evangelische Zeitbuchreihe, herausgegeben von M ax Geiger, Heinrich O tt, Lukas V ischer, 70 bladsye, prys nie verm eld nie.

Hierdie g eskriffie w a t artikels van A. Lavanchy, A. Rich, H.

(9)

Rieben en W . A. V is s e r't H ooft bevat, is eintlik 'n nabetragting van die eukum eniese w êreldkonferensie oor „k e rk en gem eenskap"

w a t in 1966 in Geneve plaasgevind het. Na afloop van hierdie w êreldkonferensie w a t d ikw e ls „ . . . M ehr Versam m lungen der UNO als Z usam m enkünften von Kirchenvatern g lich e n ", het die afgevaardigdes van die ledekerke van die „Evangelischer Kirchen- b u n d " van S w itserland besluit dat hierdie w êreldkonferensie op- gevolg moet w o rd deur 'n byeenkoms van afgevaardigdes van die Kirchenbund. Hierdie byeenkom s het op 24 N ovem ber 1966 in Bern plaasgevind. Die vier artikels in hierdie boekie is die toe- sprake w a t op die byeenkom s gehou is.

Eintlik bring die g eskrif niks nuuts nie. D it dis maar net w eer die reeds oorbekende gedagtegange en holruggeryde slagspreuke w aarvoor die W êreldraad-teoloë bekend is, op. K ort opgesom kom d it alles hierop n e e r:

(a ) Die kerk m oet 'n aanvallende kerk w ord va n u it 2 bronne naam lik die

( i) G odsw oord en

(ii) die kerk se eie saaklike kompetensie.

Om so 'n kerk te w o rd m oet die kerk ophou om predi- kantekerk te wees — d it is in elk geval uitgedien — en 'n leke-kerk w o rd , w a n t as die kerk w e rk lik kerk in die gem eenskap w il w ees, dan moet die leke v ir die kerk sê w a t die kerk m oet doen.

(b ) Volgens hierdie leke-voorskrif sal d it dan nie die kerk se taak wees om ongelow iges te kersten nie, maar w el om die W oord vlees te maak, d it w il sê te sekulariseer, te verw êreldlik. D it kan gebeur deur middel van 'n re­

w o lusionê re herstrukturering van die m aatskaplike orde.

In hierdie nuw e orde moet die „c h ris te lik e broederlik- he id " w a t sy hoogste vervulling in integrasie vind, nie as 'n persoon-etiese maar as 'n sosiaal-etiese krag alleen- heerskappy voer.

Of daar baie mense in S uid-A frika is, w a t graag w e e r hierdie gedagtes sal w il verneem en ondersoek en m oontlik heroorweeg, w o rd sterk b e tw yfe l.

J. I. DE W E T .

De T ussenm uur W eggebroken, Herderlijke Brief van de generale synode van de Nederlandse Hervorm de Kerk over de predi­

king van de Verzoening, Boekencentrum , 5 Gravenhage 1967,

(10)

Die herderlike brief is, soos in die s u b tite l aangedui w o rd , 'n boodskap in sake die versoening. Dat die here predikante en dies meer w a t m eegewerk het aan die o p ste l van die brief 'n grondige stu d ie van die versoening gemaak het, lei geen tw y fe l nie. Daar is dan ook 'n ska t van bybelse en leerstellige kennis in hierdie publikasie saam gebring. In hierdie opsig is die geskrif 'n kosbare d o ku m e n t en die m oeite w erd om te lees en te besit.

In die laaste h o o fstu k w a t dieselfde o p s k rif as die hele her- derlike brief dra, w o rd dan gehandel o o r Ef. 2:14. Daarin gaan d it oo r die tussenm uur van skeiding w a t w eggebreek is. W a t presies die stre kkin g van hierdie h o o fstu k is, is nie volkom e duidelik nie.

D it w il voorkom asof die ongeskrew e im plikasie is d a t die v e r­

soening die w éreld een g ro o t, grenslose broederskap gemaak het.

Indien d it die bedoeling sou w ees, sou d it erg jam m er w ees, w a n t dan sou d it 'n andersins hoogstaande en goeie w e rk v ir m y m inder w aardevol maak.

A lle predikante behoort egter die s tu k te lees.

J. I. DE W E T .

F. J. Pop, Zo is God bij de M ensen, B oekencentrum , S'Gravenhage 1967. Sagte band, prys nie verm eld nie.

Die boekie het verskyn as no. 28 in die reeks Praktisch Theologische Handboekjes.

Die s k ry w e r het sedert 1965 die besondere opdrag om die evangelisasie-vraagstuk te bestudeer. Die geskrif bevat klaar- b ly k lik die insig w a t die outeur deur sy stu d ie v e rw e rf het en ten beste probeer weergee. In die lig van sy eie oortuiging d a t die mense nie meer bereid is om na die blote evangelie sonder dat daar iets „ n ie u w s " aan toegevoeg w o rd te luister nie, w il hy blykbaar in die w y s e w aarop hy die ap o sto la a t behandel ook so iets „ n ie u w s " na vore bring. O.i. slaag hy daarin.

Die apostola at w o rd op verskillende maniere en van v e r­

skillende kante b e lig : A p o s to la a t in die Bybel; apostola at deur prediking; apostolaat deur gesprek; a p o sto la a t deur diensbetoon;

apostola at deur tekens; apo sto la a t deur w e rw in g ; apostolaat deur sosiale en politieke aksie; ap o sto la a t deur presensie, deur partisi- pasie en identifikasie en deur kerkw ees. Hierdie hele bespreking van die apostolaat staan o.i. in die teken van bepaalde uitgangs- punte en oortuiging s van die outeur. Die volgende lyk v ir ons die belangrikste :

(11)

(1 ) Die s k ry w e r meen d a t die w esterse w êreld die gesproke w o o rd te eensydig intellektueel of Newer rasioneel sien.

Bybels, so betoog hy, is die w oord 'n geestelike en krea- tie w e mag w a t sigbare en indien m oontlik ook m eet- bare resultate m oet oplew er (bis. 2 2 ). So m oet apos­

to la a t daartoe lei dat die ganse lewe gekersten w o rd deur die daarstelling van 'n beter politieke en sosiale orde.

In I Kor. 12:26 sien hy dan die grondplan van sy nuwe w êreld w a t die resultaat van die kerstening van die lewe is : „ I k vraag m.a.w. om een nieuw goedgecontroleerde w e re ld m a ch t en daarby behorende m achtsapparaat".

Hierdie Utopia m oet dan as meer ch ristelik as die be­

staande bedeling van volke en lande resultaat van die kerstening wees (bis. 106).

(2 ) Sy m ensbeskouing is die van die nuw e w êreld. (H yse lf ontken egter d a t hy 'n o p tim istiese antropologie daarop nahou, bis. 106). Die begrippe m ondig, revolusionêr, gelykberegtig, en dies meer speel 'n baie beslissende rol in sy pleidooi v ir 'n nuw e, dinamiese kersteningsaksie.

Vgl. bv. bis. 98.

(3 ) Die kerk m oet deur sy lewe in die w êreld ein tlik sy boodskap dem onstreer (en miskien selfs garandeer?) V ir voor- en teenstander van die sk ry w e r se siensw yse bied die geskrif in elk geval soveel om ernstig oor na te dink d a t d it in elk geval die m oeite sal loon om kennis te neem van die publi- kasie.

J. I. DE W E T .

Postille 1968 — 1969, Boekencentrum , 's-Gravenhage.

Hierdie P ostille is die 20ste in die bekende reeks, w a t by ons lesers geen bekendstelling nodig het nie, om dat ons d it reeds soveel jare ken.

Ten spyte van die bekendheid van die reeks, w il ek tog w eer 'n paar dinge onder die aandag van ons lesers, veral ons predikante bring :

In die Postille w a t ek hier aankondig, is die inleidende gedeelte deur dr. H. M. K u ite rt g e skryw e oor „D e Taal der P rediking". D it is 'n goeie s tu k w a t m et vrug deur ons so goed as die Hollandse predikant gelees kan w o rd . As 'n mens die jare se P ostilles na­

slaan, vorm hierdie inleidende stu kke baie interessante leesstof m et die oog op die praktiese teologie, meer spesifiek die prediking,

(12)

o m d a t elke jaar oor 'n ander aktuele aspek gehandel w o rd . — Veral die eksegetiese gedeeltes is v ir ons baie w erd. A l sou ons in ons situasie ons preke anders opbou as w a t aangew ys w o rd , is die fondam en t van alle prediking die eksegese en in hierdie op- sig lew er die Postilles baie goeie diens. — Elke prediker soek d ik w e ls na 'n teks. Persoonlik het ek die meeste m oeite m et die sogenaam de besondere dienste soos Ou- en N uw ejaar, bevestiging van am psdraers en so meer. 'n M ens verval so m aklik in herhaling by sulke geleenthede. W anneer ek so op soek na 'n teks gaan, lew er die Postilles uitstekend e diens.

PROF. P.S. DREYER.

Referensi

Dokumen terkait

Die gedagte van vryheid volgens antieke en Christelike verstaan 1959 Die sin van historiese arbeid bestaan nie daarin om ’n beeld van die verlede te probeer rekonstrueer, of om goeie

’n Mens het weliswaar hier met ’n argument uit die Fisika te maak om lewe te verduidelik, maar die waarde hiervan is nie soseer om die onbepaalbaarheid van die grens tussen lewe en

Om sake soos religieuse verskille en daarmee saam religieuse verdraagsaamheid te ondersoek vereis nie bloot net om van die definisies van religie gebruik te maak nie, maar daar moet

In die Nederlandse reg hoef ’n selfstandige onderdeel van ’n kerkgenootskap nie gerig te wees op die godsdienstige besinning of verering om oor regspersoonlikheid te beskik nie, maar

A Maar dan natuurlik hulle wys vir ons, jy weet, hoe om die normale base duties te doen, jy weet, soos hoe om water te maak, en wat jy moet doen, soos waar al die depots is, sê nou

Die transaksies gaan dus om: Koning gee kos => Daniël besluit om hom nie te verontreinig nie Daniël vra toestemming => Hoofpaleisbeampte weier toestemming God maak gunstig =>

Omdat geen kerk van Christus 'n ander roeping het as om die W oord van God in die wéreld te spreek nie, kan ons hierdie deel van ons tema maar onmiddellik tot die essen- si$le reduseer;

Pastoraat is die ver­ kondiging van die W oord in die vorm van 'n gesprek aan die mens midde in die konkrete situasie waarin hy hom bevind." Primêr beoog die pastoraat die geloof in