..
iGeregistreer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.
0
...,.
Baie
paaie-
~.· '"' ~m.ente
is reeds
·" ' 'in offers viu· rms vryheid betoal.
©
EERSTE JAARGANG. WOENSDAG, 15 APRI L 1942.
!Eenheid AUeen Moontffffk Op Grondsffag Van Lewensbeskouorrng
Geni. Smith !Beklemtoon Eie Aard van Afrikaanse Koers
Voor 'n geesdriftige gehoor van die Stellenbosse 0.13.-A.N.S.-front het genl. J. A. Smith, Assistent·kommandant-generaal, op 1 i~pril be klemtoon dat Afrikancreenheid bereik moet word deur middel van 'n gmneenskaplike ideologic.
A<>m·anldik hcL die Gcncraal die ou ,·crwordc sLclscl Yan Brilse Libcrali me bchandcl en aan- geLoon· hoc hierdie sLclscl meL sy gcld-maaLsLaf gelci heb LoL meLodes wat die karakLor Yan enigc
~·olk moet Yen,·oes. i>osisies rnoeL vcrower word teen alle koste en waar doug en bekwaamhcid t:ckorlskicL, moeL die moonclikc persoonlikc on- deugdc nm jou \ccnst.ander opgcdicp word.
\Vaar jy self nie 'n sporL hoer kan klim nie, mOPL i.'· jou rnededingct 'n sport laer probcer afkry. Hicrcli,c mcwde hcL jni die groot.sLc ,·cr- lvaning in ons YOlksgeledere ge. kcp- juis waL die vyandc van on volk vcrlang.
Op die vraag van Pany-kanL hoc die 0.13.
Yoorstcl om die republiek le vcrkry anders as dour die scC'mbus, heL spr. geantwoorcl meL clio weer\'l'aag boe }mile YOo,·slcl orn ooit 'n mccr- dcrhcid '':m stcmme Lc kry as bulle nie ons hnlp bykry nie? Ouideliker erkenning van die feit dat hulle ons kragte en samewerldng nodig het vir hul wyse om 'n republiek t.e ver11ry, kan nie verlang word n~e. Waarom veg hulle dan teen ens wie se huip hulle no dig hct '? het genl. S!llilh gevra.
}fcL betrckking LoL die vn1agsLnk v~n ecn- Jwid, hcL spr. vcrklaar dat, die neiging hom by ons Yolk openbaar om onda ·1k~ ondcrlingc stryd
1.0 sock na. 'n gc·lee_n'Lheid tov die heropbou van groicr oenl1eid en uiLbouing. l-l icrclie groicr ccnhC'id en brcorc volksfronL is moonLlik-sclfs moonLlik by die voorLbe Laan van organisaiories onafhanklikc volk organisa ies- meL die on- breckbarc band waL mcnso Yan diesclJdc lewen.- beskouing saambincl. Dit is moomlik op sckere bepaalclo gecslclikc en ciicsc grondslac, wa::nop al die res- noem dit politick :1s u wil- kan rns. Anders kan diL nie. 'n Xnwc cmwcnLcling in die gees van ons volk, net soos in die van die mees!c andcr volkc, hoL ingcLree. Die mcnshcid hct moeg en sat geword Yan clio volkslmdcliko demokrasic met geld as die allcs behcc>rscncle maa.tstaf van clio !ewe. Aileen eenheid wat een- heid van hart en sin is, is moontlik. iEenheid moet dus op die grondslag van 'n gemeenskap·
Hk!' ideologie bereil1 word.
CJ1:·, ua:.rcll!: eent1eid te verkry, moet ons me·
haar eers verstaan, moet ons eens wees in ons
~ewensbeskouing wat die groat en ~ grond·
beginsel bet ref, en eens wees oor <' .. ons na·
strewe. . Ons moet saam een ideologiese stryd kan voer- op eon algemene cloclwiL" sLtnu om waar dil. nou nog nie waarskynlik mag blyk nie, uiteindelik binnc die omwentelingstyclpcrk con
organiesc eenhcid te word.
Laat tecnswoordigc iocstande, vcrwydering
of bckamping van ons ecnhcidsLrewe, hen·or- mingspogings en ondcrlinge Oni'CJ'draagsaam- hcid on. geensins ontmocdig nie, maar juis a"n-
VllllT LOL grolcr ems en Y:lsberadenheid. Die geskicdenis leol· ons die va,lshcicl van die demo- kraaL so opvaLving ,·an waL die aanclnilling Yan die volkskoors i , naamlik 'n tydelike clcksic- mcerderhcid, 'n .:\asionaai-Ch rislelike volksbc- wcging waL a.fstuur op radikaiC' 1·erskniwings in clic m:1alskaplikc. ckonomiese en politiekc ]ewe, word gedra clcur 'n vee] kleiner grocp men so- die \\'aL gcrecd sLaan om dour seHwg en sLucli'e hnlsclf Lc bckwa:un vir clio hoogsL · I'Ol'ms van ware, onsclf'sugLigc nasicdiens. Ons kyl1 dieper in na die cJi.Eptekern waarin die volk se wese, sy innerlil1e lwltuur-karakter in hoogste konsen·
trasie leef. Daardie kern het deur die gcskie- denis heen in ail·e nasies bestaan as clie mecs dcurvocc!e clraer van ctie volksiel en die volks·
be lang.
l~k is ook nie pc simisLie's oor die toekoms nic, hct gcnl. , 'mi Lh gcso, omdaL ons wcct dn t gccn mag, skynbanr oormagLig, dracrs van die nuwe onlc-ideo in hul opmars kan :o;Luit nic, want met ons staan die wcrelcl op die drempel van 'n alge- hele nasionale en maatskaplike omwenteling.
Yervolge1is heL ·pr. II'Ocrecns sy uiLnodiging :1an anuer organisasies wa v eens voel oor OllS volksLrewe, hcrhaal om met lntl eic org::misa,- sics as wilpens saam meL ons lc veg vir die ge- meenskapl ike ideaal.
::\J ct verwysing na. on volkslcocrs heL spr. ver- khar daL claar 'n rigLing is waL aangedui word vir die wepassing van clio kernbcginscls waar- voor die omwentcling stry in die omvcrwcrping ,·nn clio goboncle< liberalisLie c konstiLnsionalismc, die TiriLso parlemcniarismc meL sy ,Parly- sy. Lem" waL noren Loc lei nic. Anders as die dcmokraat van di.e ou orde pen ons nie ons koers vas aan lwnstitusionele reels of beslommerende programme van beginsels nie. Hoofsaak is die ideologic soos ontwikk·el uit tlie groeiencle volk self en nie die formulering van indivicluele regie en grondwette nie. Volle sp ling mocL gclaat word Yir clio clinamicsc ontplooiing van die na io- nale< ]ewe.
Die volkskocrs is na 'Jl nnwc volkslaat. 'n l\uwc staat w:1L in wesc en aard en Iunksio nasionnal in die sin van Afrikaans-nasionaal mocL woes en so clat alma] wat nie hnl lot on-
\'OOrwaardclik met ons staat inwcrp en ncv een irou en nasicclicns 11iLlecf nio, as uitlandcrs bc- ]Jandcl word.
'L'en slotLe l1ct gcnl. Smith herhaal clat, clio Ossewabranclwag taan vir die Ta.sionaal-Christe-
v-
~;!)
Die laaste paaiem .ent moet nog vir ons vryheid betactl
· word.
No . 23.
like ideologic waL dcur die ossew<> na die binne"
land gcc1ra i ·. In die nuwe wereldomwenteling staan NAAS die Salazarisme van Portugal, die Falangisme van Spanie, die Fascisme van ltalie en die Nasionaal-sosialisme van Duitsland, wat ooreenkomstig hul onderskeie volksaarde ontwi!{·
kel het, die Christelike·nasionale leer van die Ossewabrandwag soos geworlel in ons eie voll1s·
aard.
H.N.P. §TEUN §AlP I N VEJRKIE§J[NG
Xog 'n voorbccld ,·an hoc die H.~.P. met die Sappe sanmspan leon die 0 ewabrandwag in ,·crkiesings, het onder ons aanclag gekom. In die wyk \ViLbcrge, ·Laingsburg, het 'n verkiesing Yir die Afdelings,·aad plaasgevind. .Die ecn kan- diclaat, mnr. I~ terhuyscn, is bekcncl as 'n baio g(erk SmnLs-onclersLouner. Teen hom hcL ge-
;Lam1 mnr. '!'heron, "·aL \'OOrsiLLer is van clie
:Gocrevcreniging. maat· Lersolfclcr!,yd ook kom-
mandan~ in diu Obsewabra ncl\vng. Die I LI\ .P.
hot aam me! die Sappc gcspan en die kandida- Lutll' Yan die ~muts-kandidaaL gestcun met, clio ge,·olg daL mnr. RsLerhuyscn clan ook vcrkies is.
DiL is glo nie onclersteuning van die Rcgcring sc oorlogsbclcid as die 11.'\'.P. 'n SmuLsman aldie[ in 'n Yorkiesing steun nie, maar as die Ossewabrandwag buiLe stemming bly in Rivcrs- dal omdat hy nic kans sicn om ,·ir icmand 1.0
stem waL hom beYcg 11ic, is dit sleun aan clio oorlogspoging!
TWEE
is
DIE S UHVERST!E EN BESTE
BESTEL DIT ONMIDDELLIK VAN
JURGE N§SCHOEMAN I
! l
POSBUS 142, OU DTSHOORN.
en
ONDERSTEUN 'N 100·PERSENT AFRIKAANSE FIRMA
WYNE:
Fonkelwyl Lewenswyn Vermouth Hanektaai
(Cocktail) Likeurwyn Jeropiko (Rooi)
(Wit) Soet Muskadel .. Port
Worcester Hock Pontak
Spesiale Sjerrie Sjerrie
BRANDEWVNE: Schoemannello Brandewyn
Ekstra Spes.
F.C. J EN EWER
LIKEURS: Kersie-Brandewyn Anys-Brandewyn Gemmer-
Brandewyn Lemoen-
Brandewyn Peperment-Likeur Van der Hum
5 / -
316 2/6 3/6 2/- 1/2 1/2 1/- 1/1 1/- 1/-lOd.
9d.
5/9 5/6
5/ -
61-5/
51--
5/ -
5/- 51- 51- JENEW ER·LIKEURS:5/- 316 2/6
3/ -
1/81 /-
11- lld.lld. lOd. 10d.
9d.
8cl.
5/-
419 4/3 5/-
413 4/3 4/3 4/3 4/3 4/3
Lemoen-J enewer
6 / - 5/ -
Suurlemoen-Jenewer
6/-
5/-516 5/6 51-
5 /-
4/6 416 41- 3/626/6 251- 23/-
23/- 23/- 23/- 23/- 231- 23/-
\Vord vcrkoop .in 12-bollcl·kissies or 5-gellingvaatjie~
of grotcr. U krssie van 12 bottcls kan enige getal
\Vyn •. Brandewyn, Jenever. Likcur, Ycrmouth en Hanc- kraat bevat. Voeg 4/· by \"ir kissie en l>ouels. en 10/·
vir vaaljie . (indicn nie anders ooreengckom met bcst.uur) wat ver?ocd sa•! word by lcrug:scnding. Tcrmc: K.1·t.B., plus tremgeld na sylyne of K. B. A., plus trcinl{Ommissie.
V.O.S., OUDTSHOORN.
SCJHI 0 lEM A NNEILlO
g [ ) )~ANK
VIR J{WALITEIT EN TEVREDEN-
HEID DIE GOEDKOOPSTE
F=-==--~---
~IEILIE 1U GELD
waar dit van
3~% toft 5%
rente kan verdien.
R aadpleeg dadelik u
EIE VDLKSBANK
SPOORBONDKAS BEPlERI\
Posbus 8 289. J o hannesbuurg.
Tali:ke
oor die hele Unie. ]
<
NS is dwarsrleur
dieUnie, sowel
asbuite
sy grense,bckend vir goeie dru.kwerk
0
• teen
konh'"Urerendepryse.
\
w ESTE is om ons te raadpleeg
inverband met
uben od.ig- hede. Prysnoterings word
gratis verskaf. Enigesoort drukwerk van visitekaarte tot geleerde Disser tasies word
onderneern..HOU KOERS NA
Dru.kkern, U it gewers
enBoekbindem.
Die Lm m , S eellenbosch.
JKAAP§TA.D
!Beealin g gesid.ed onmiddeWJg
9weekliks, maandeliks o J soos verrlang.
M.HNNAAR & VAN SCHOOR.
Eienaar: Gustav Cletlaf.
Telefoon 2-0212.
DAGBRE EI\:
11ir dieAFRIKANERS STARILI S
Die Nuwo Suiwor Afrikaanse l\Iaatskappy bied sy dicnste aan in verband met
@ Koop en verkoop van al u eiendomme 0 Geldbelegging - Besigheidsadvies G Advertensies en Drukwerk
0 Versekering (Lewens, Brand, Motor, Ongevalle, ens.)
§TARliLIS-AGENTSKAPPE EN BEJLE GGXNGS-MAA 'f§IUPPY
Ons is Agente vir:
HELPMEKAAR KOLLEGE JOHANNESBURG.
Ook vir liou-maatskappyo en die vornaamsto .Assuransiemaatskappye I Ons onderneem Afslaerswerk van Vasto Eiendomme en aile Losse
Goedere, soos Huisraad, ens. I foon 30764- Kamer eo1/2- Groote Kerll"
gebou, Adderleystraat, KAAPSTAD.
G !EV.IRA
VOORIBRAND 1' ABAK- MAATSKAPPY ( Edms. ) Bpk.
l{ommissatisstraat 200, JOHANN ESBURG.
DIE O.B., WOENSDAG, 15 APRIL 1942.
DI E TUSSEN V ERKIESING I N R R VEH.S:OAL
In die Kicsafdcling Rivcrsdal llet die O.B.
moo-ite gcdocn om sy sLandpunt wat reeds dour publieke verklarings bekendgemaak was, pcrsoonlik aan die plaaslikc partylcicrs sc aandag tc bring. Die 0.13. hct dit opcn- lik ,·crkondig dat hy gccn enkclc sLcm sou I:JaL niLbring op "n kandidaat wa~ die
o. n .
bc,·cg 11ic, wic hy ook al mag wccs. want dit sou 'n stem wees vir voll1sg~:-~-eeldheiri
en dus ook volksvernietiging en dit sou be·
teken alltiewe steun vir Smuts wat die O.B.
en die Afrikanerdom beveg.
llocwcl dccglik bcwus van hicrdic bclcid Yan die O.B. is as lmndida::lt gcslcl mnr.
L'. K. lc Roux, bckcnd ::lS die Icier \·an 'n lmrnpanjc teen die 0. B. \':::lJ., hy noc<!r as offisier gcdicn hc1.o. As kanclidaat hcL hy nog gccn opcnbarc vcrsckcring gegco dat, hy clio st rycl teen die O.B. sal staak nic.
Die k:tnclidnwur ,·nn mnr. P. K. lo Roux Is dus 'n onlc>cnscglikc 11itdaging gorig teen die 0.13. Die "11.!\'.P. hc~.o me~ oop oc die risiko a;l!lvaar, wotcndc dat llllliC die O.B.
ki" ers t-al ,·on-reern. \"an sodauigc kiescrs hcL die 0.13. dus die rc>g om lc vc>nvag nie aileen uil geirouhcid jccns clio O.B. me, maar ook niL sclfrcspck. clat. ludic die O.D.- bclcid sal slcun.
'.N NUTTIGE WENK
Die Yolgcudc mnLigc wcnk ''"on! dcur mnr.
C . . J. ::\1. Yan Coller ,·an BuffcljagLsriYier a an die hand gedocn :
.Lee boLlcls is baio sbuns by die plckke wat
dit nodig hot. en dui::.cnde daarvan lc by !miso waL miskion nooit. clicn~ba:n gestol sal "·ord nic. Bk wil a::tn die hand docu, orndaL die klcinspan al t.rd baie ywcrig is nm icts Lo docn, dat die Pcnkoppe dour die hole land die lei! boLLels b_,._
mcknar maak, tc koop teen ld. siuk o[ grai.is, on dan Ycrkoop Lecn 2~d. en die geld aan die Noodhulpfonds gee. DiL lmn elko m;wnd gcclocn word, 011 om die saak aan te mocdig kan prysc aan olke Kornmando b.'· die end nlll die jaar uitgcrcik word aan die w::tL clio mcc>slo insamcl.
• 'el fs lee graansakke word bail' vcrwaarloos dcnrdaL baic monso nie die waardc daan·an bo-
;,cf nio. ·u 'J'wccdchandse ak kan maklik go- lwop word by pri,·a;u !mise teen 6d. en ,·crkoop word by winkcls Leon 9d.
I[))I !E G OJEKJE HOOP
(KOOP.) HANDELSHUIS, BPK.
"oortrekkery· eg, \ Moofweg, Be1111111e. ~ Durbanllilla. Foon 97814. R Foon 60 .•
- -
'--- -
v
EEVOER ()JIELTE8-:\IIELIE:\IEEL- L US.i..;H,"."\).Vr:J. vir Kontrak,•oorwaardcs. i\llc Cormicll Deering Landbouwerktuie.
DJIE AFllUKANER §E 1'U!§TE alle moderne gell'iewe
IEillik.e 1'ermca
Eienares: Mev. P. J. RETIEF, Foon 2-8833
Ons Ontmoee nile Treine.
J:?JE _ _9 .B., WOENSDAG, 15 APRI L 1942.
NATAL§JE AJFRIKAJ'JJER§ WJEliER OM TJE §KEUR
Organisasies Werk Saa m
~OrR21i!E~\!DLL!E
~ CQ L ILJ E !R{ l iVHEU Ib E
Op 'n openbare vergadering wat vir die dis-
trikte Newcastle, Utrecht en Dundee op clio
plaas van mnr. C. K. Aveling, Langvenvacht, distrik Kewcastle, gehou is in oproep van mnr.
A ,·cling, is die volgende voorsLel ccnparig en onder groat toejuiging aangcneem nadat mm·.
A1·eling \·erduidelik het dat hY. die skcuring in ous volkslcwe diep betreur (rnnr. Avcling is ,·oorsiLter van die afdelingsbest.uur van die H.N.P. of V., maar hot die vergadoring in sy persoonlike hoedanigho-icl bolo) :
,Doel van hierclie ,·ergadering is om 'n paging aan to wend clat ons Afrikaners as lcde van vcr- skilleode partye en organisasics bc·slis wcicr om te skeur. Inteendcel st.aan ons blok bymekaar, nicteenstaande ons aan Yerskillcnde orgauisasios behoort wat dieselfde doe! voor oe hot, Lot wol- syn nm die Afrikanordom. Intusscn kan on, voormaune en leiers onder mckaar hullc gcskillo uitl-eg; ons wcier om onder mekaar ic vog on gaau ook oie toelaat clat clio Afrikaocrclom op- brokkcl en verclwyn uie- in elk go-valnio in on"
kiesafdeling nie, al is ons die cnigsio kiosafdoling in die hele Unie van Suid-Afrika wac him·dc bc-- slniL aanYaar, want ons vool en woot daL voor- mannc en leiers op die Loneel kom om weer Lc- ,·ordwyn, maar ons as Afrikanorvolk mot ons oe gcrig in clio skono blou hornel, glo waaragLig cht God Almagtig ous voorvaclers on -moeclcrs hior in Suid-Afrika gobring het om to bestaan as 'n Af1·ikanornasie, en nio om van die toned te ,-crclwyn 11ie.
,Dorha.lwe gaan ons die Snicl-Afrikaanso huis nio 1"<:-rcleol on opbrokkel nie. \VanL clio huis wa.t Loon homsel f ,·erclecl is, kan on sal uic bc- staa.n nie. En vordor. wie nio teen ons is nio, is met ons."
:'IInr. :\. de \VoL bot Loe voorgesiel clat hior- dio resolusio aan ons loiors en voormanno gc- stnur word on cliL is ook oonparig aangenoorn.
Eienaar: J. A. du To!£.
Vars ,en Suiwer R oringmeel Altyd op Hande.
Gemaal van die Beste Roring in di e Westeiike Provinsie.
Eerllko Behandeling Gewaarborg.
lP'ORTEUVKLLJE.
VOLKSKAS IS U IEIE
BANK!
Fondse oorskry £1,500lHJO.
Hoofkantoor:
Volks kas-gebon
1Sentra alstraat,
PRETORIA
Volkskas (KooperatieJf) JB· plk.
(Opgcrlg k.rns:toua dJe Ko-opcrattewe \-Yet)
Die O.B.-generaal heL mnr. Aveling govra ot hullo diesel fdo clag, 21 :llaart, by hom op die plaas 'n braaivloisfunksio mag hou Yir clio nood- hulpfoncls. Dit is toogo Laan on ongeveor £70 is bycengebring. l\[nr. 'J'. Pionaar, O.B.-gonc- raal, het om 3 n.m. clio clag 'n pragtigo bosa- digde en inspiroroucle toospraak gohou waL <1.lmal gooclgodoeri hot.
===== = =====:::::::: ~ VIR ENIG lETS SMAAKVOL EN DEFTIG lN DAMES ~ RO
JK: KE
besoek
V errig Volksdiens!
PAROW SE
Lenings vir g esalarieerde person e verkrygbaar .
NUWE MODERNE SAAK.
Terrne uite1·s billik.
R aadpleeg §A§BANK
P AARL :- Posbus 266.
~ = = =========::-;:=
105 40,000 Takk ..
Avno
LlJQ) 0
1.Q!Lode
Hoofkantoor:
Rcaar\'/0- fonda
£90,000
WORCESTER :- KAAPSTAD : -
Pos · bus 57.
Posbus 2387.
St. Johnstraat 65, BLOEMFONTEIN
BEGRAFNISSE, KISTE. !<RANSE. GRAFSTENE
50 Ton en meer . . . . . . . . . . . . . . 26/- 20 Ton en meer . . . .. .. . . 27/- 1 Ton en meer . . . . . . . . . . . . . . 28/-
Bogenoemde pryse algaar per ton van 11 goeie .sakke. Die mis is hamermeul-gemaald, eersteklas vir gebruik deur kunsmistoestelle. Ek waarborg die mis 100 per sent
suiwer en van die beste gehalte verkrygbaar, vry van sand of onkruid.
MISAS (POTAS) EN KRAALMIS GEMENG.
Bevat baie hoe minerale eienskappe. Die allerbestc vir die grand. I-Iamermeul- gemaald vir gebruik deur kunsmist.0estelle.
10 Ton en meer .. . . 34/-. 9 Ton en mincler . . . . 35/-.
Bogenoemde pryse algaar per ton van 10 goeie .sakke.
MISAS (POTAS).
Hamermeul-gemaald vir gebruik in kunsmistoestelle.
10 Ton en meer . . . . 34/-. 9 Ton en minder .. .. 35/-.
Bogenoemde pryse algaar per ton van 10 goeie .sakkc.
MONSTERS OP AANVRAAG.
TERME: Kontant met bestelling. Gelewer vry op spoor. Referensie Standard Bank.
M. C. VAN DER MERWE,
Telegramme: van der Mer we. Posbus 23, Jansenville.
ll !
I
DRIE
BEREB USE Lf VOOR OP DUE TOEKOMS
=~
- g •Suid-Afrika staan op die drempel van ongekende ontwil<::keling op aile gebied - Staatlnmdig, Industrieel en Kommersieel. U kan slegs
ur egmatig e posisie in hie1·die nuwe Suid-Afrika i nneem in dien u u om- gord met kennis.
Die Toekoms behoort aan die Opgeleide Man.
OOU DIE 200 KUHSUS§E
Omdat die Helpmekaar die enig- ste .suiwer opvoedkundig-e Kones- pondensiekollege in S.A. is, bied ons u aan : DIE BESTE LESINGS teen die BILLIKSTE LESGELDE.
~Teem
u eer.ste stap op die pad van s ukses en
PO§ DlilE KOEPON V A.t"\TDAG
J.:"ie Bcsturcnde Direkt.eur,
Helpmekaar Korrespondens!e Kollege, Posbus 3512, Voortrcl<l<crgebou,
JOHA..'INESBURG.
Sluur my asseblief besonderhedc om- trent u ]{Orrespondcnsic Kursusse.
Ek stel belang !11. ••.••••.•...•..•.•.•• Naam: ................. .
Adres: ............•..............
(O.B. 8 April)
Besturencle Direkteur: Dr. H. G. Luttig, M.A.
(S.-A.), D.L!tL ct Phil. (Lelden).
\fede-Direkleure: J. H. Gre!jbe (voors.), S. N.
van Vuuren, P. Joubert, P. J. v. Z. I-!attingh, A. C. v. W. Stroh.
Helljpm\E:k£llalf
KORRESPONDENSIE KOLLEGE
Voortrekkergebou 310, 1-1 oekstraat 18,
JOHANNESBURG.
Posbus 3512.
Voortrekkerstro.nt, rfJIDDELBURG, Tv!.
Eicnaar:
Foon 22-3 512.
Horefordstrant, C!tOBLERSDAL, Tvl.
D. D. DE KOCK
A!lente vir Pontiac en G.M. Vragznotors
Moet nie dat u motor vir u moedelooG maalt nie - Laat ons dit vir u
splinternuut maak.
V.!li.K. AANBEVEEL.
I? ~~·-~---~~~---~~~-"17
! Die Trop A frikan ers . . . . :
I
!,~ A lgemene E~~=ue:tRs H andelaars 1 1
1~~
~ Teekmner en Garage j' van CAPITOL PARK
(Foon 2-GGJ.I)
Is My Handelsplek
b~~<B>~-~-~.._....,. .... ~~ ... -~--..,P.e>--J:J
VIER
DlE O.B., \YOE:.'\SD.AG, 15 APRIL, 19·12.
Nie so Merkwaardig
ln ons ,·origc nitgawc hot ons onder die op- skrif ,C:ccn redo vir Wnnhoop"' die inncrliko ccnhcid v:111 die A frikancrdom onclanks die noodwcndigc vcr~],il v:111 mcning w:1t in 'n oor- gangstydpcrk moct bcstna11, bcklemtoon. Docl ,·an die :1rt ike! was om 'n bater gees by ons volk tc ,],tp in die st.ryd tussen mcnsc wat ''oorgcc dat. hnllc dicselfdc idcalo vir ons volk nast rewc. On· hct gcplciL dat ill ons oortui- ging dat die .ccn of antler metoda om die repu- bliek tc \"Nkry die rtgtc is, ons nic so,·cel bittcrheitl moot. vcroorsaak dat ons later nio kan deelneem nan die reglc metoda w;n die tocko111s snl uitwys nic. }[c& hiCI·dic arLikcl wou ons ook L1ic mcnsc wa& as gc,·olg ,·an die:
stryd reed<:> op }locd,·crloor so dakto staan, aanmocdig om nic wanhopig to word nic oor 'n vcrdecldhcid wat hoofsaaklik gaan oor die mctotlo van optrcdc en dus nic 'n onheclbarc brcuk in ons volk hoof t.c veroorsaak nic.
Hicrdic arlikel hot. Die Burger egtcr aanlci- ding gegec om die rcc.ds afkoclcndc stryd opnuut aan to bl:1ns meL 'n a::ul\"::11 op die O.D.-lciding.
.\s ons die volk a:.1nmocclig om nic w:mhopig to word nic, vocl hicrdic blat! hom blykbaar gcrocpc om ons daaroor nan lc vaf, en as ons pleit Yir mindcr biU crhcid iu die stryd, sicn die blad daarin 'n swakhcid wat. dcur hom uitgebuit moot word. ]3lykbaar sicn hy vir die Party moor ge]c('nthcid om lC florecr wanneer die ,·olk in 'n tocstand 1·an wauhoop nll·kcer en wanncer sO\·ccl biLLcrhcid YCroorsaak word dat die volk nile oOJ·dc('l 1·crloor cu op die rcgtc oomblik miskicu wcicr om die rcgtc ding te clo~::n.
Weens die m1!ll'oorstclling van die artikcl is ons ongclukkig gcnoodsaak om d::wrop te :.lnL- woord, 011 Jan wil ons in eli~:: eerstc plaas vcr- klanr dat die inhoud daan·::m nic so mcrkwa:ordig is as waL Die 13urgcr 1·oorgcc nic. Die sLnk is ,·olkomc in oorccnsLcmming met die 0.]3.-leiding
~o opLrcdc tolso,·cr.
Omdal ons ht•klcmtoon (bL die Yerdccldheid van die ,·olk slcgs 'n oppcrvlakkigc en tydclikc vcr- decldheid 1s1 wat ,sal voortdnur in mecrdcro of mindcrc male tot. op die oomblik wannccr ccn ,·an die !wee hul metotlc kan locpas,·' sou d"c 0.13. so bcywcring ,·ir ,·olksccnhcid nou net noompraatjies woes. Die Osscwabrandwag so bl'Y''·cring vir t'cnhcid hocf cgtcr nic aan sy woonle gctocls lc word nie, sy dade spreck ,·ir hom. Was dit nie die Ossewabrandwag wat die
vo~lt rcc(!S tot so •n eenheid saamgesnoer het dat 'n gewone 0. B.·vergadering aan die Rand sy vyftigduisend Afrikaners byeengebring het nie?
En was dit nie juis die partyleiding wat daar- (lie eenhei!i deur 'n ultimatum oor 'n bloot formcle !nvessie van wie se plig dit was om die. beginsels van 'n republikcinse grondwet te ll·er·
lwndig, vcrnietig flet nie? Was dit nie die 0. B.·leicr wat die geskil in die kiem wou smoor d·3l!r die hele saak in die hande van die Een·
heiclskomitec oor te laat nie? En was dit toe nie die r>artyleier wat geweier het o:!l die ver·
g<:dm'ing van die Ecr.heidslwmitee bl/ tc woon n:e? Was clit nic die Ossewabrandwag wat sy
!cdc aangcspoor het om gcen slle~lring• te ver·
oorsaak deur ui< die Party te bedanll nie, en was dit nie juis die Partyieier ~at sy volgeling~>
,dringcnd" versoek het om uit die ;;ssewa·
brandwag te bedank nic? Was dit nie dill Ossewabrandwag ~'!at. gm.,illig was dat sy off1siere ool1 maar lid vr.n die rart)l kan wees nie, en was ctit nic juis die Partyleiding wat al sy amps- dracrs vcrscek h·et om hul lidmaatskap aan die O.B. op te sc nie?
En a.; daa r d:ut as gcvolg ,·an die ·Party so bcmociingc Ycrdccldhcid onder die Yolk gekom het, is dit dan vcrkccrd van die O.B. of in stryd meL ~~· belcil! nlll ccnheid om die ,·olk so aan- dag daarop to \"t'slig da!. hullc in "·esc nog nic
\"Crskenn1 is lli(•, maar slcgs oppcrdakkig ,·an mckaar \l'l"~kil oor metoda?- "n ,·cr·kil wat ,·oon \'loci uit, die radikalc onder kcid lusscn die libcralisli<.'sc panypolitick en ·n Afrikaansc Yolksbcwcging.
DIE O.B., WOENSDAG, 15 APRIL 1942.
Die Burger vocr aan daL hicruit blyk daL clio O.D.-leiding nic mccr so sekcr is dat hul metoda die rcgtc is nie. \\"at 'n rare gc,·olgtrekking!
J~n clit 111 die aang;c~ig Yan die volgcndc sin wat in gcnocmdc stuk \"Crskyn en dour Die nurgor self nan die begin aangchaal word: , Hy (die 0. B.) glo nie meer dat die Liberalisme met sy eie wapens beveg kan word nie!" }[am· omdaL die o.n. nio bcrcid is om bitLerhcid to \"01"001"-
sank oor sy gcloof of ongeloof aan.J3ritsc maLo- des nic·, en dio volk wil vrylaat om cnigc wapcn tc gcbruik wat hul insiens nodig mag word, en die volk nic met gcweld wil dwing om ,·an die Cl'n of nuder wapcu af Lc sian nic, daarom ,·ind
Die Burger eli!. ,u1crkwaardig"!
Nadat die blad hicrdic drogrcdenasic op papier ,·asgcpcn l1ct, kom hy dan tot. die vcrblydcndo gcvolgtrckking dat. die o.n. sy ei~ opLrctlc in die afgclopc twaalf maande skerp vcroordccl.
Die 0.13. hel die dcuntjie gesing: Die Pany is uitgcdicn. Yan die Party is niks goods to vcr- wag nic. ]~n nou korn YcrLcl die O.TI. aan die volk dat dit dwaas is om clio Party op die as- hoop to gooi, \\·ant ccrs die praklyk sal uiLwys wic sc mctodc die regie is. Aldus die redcnasic van Die l3urgcr.
Die O.n. glo aan sy cic mcLode, want h~' g!o nic muc1' aau die wapcns va,n die libcralisme nio.
Di t stan n vas. Maar nogtans het die 0. B. se:fs nadat die Partyl·eiding met sy uitdelgingstryd teen ho111 begin het, nog altyd sy lede aange·
SP(lOr om binne die Party te bly, en het hy herhaalde maal beklemtoon dat hoewel hy g!o dat daar g.een verkiesings meer sal wees nie, hy sy gew1g sal ingooi by enige verkicsingstryd ten behoewe van die republiek, indien soiets tog ooit sou plaasvind. Ja sc-lfs in iussem·erkicsings is hy bcrcid om rcpublikeinsc kandidalc Lc sLcun mils daanlic kanclidate nic mcnsc is wat op die blocd ,·nn die O.n. loop en brul nic. Op clio Offisicre-lacr iu l3locmfontcin l·crlcdc jaar in Oktobcr hot die \"Oorsittcr, ds. 8. J. Scandcr, nog die bccld gcbruik dat die Party en die O.n.
clio twcc bene ,·an die ,·olk is, en dat ons nic, ccn vn-n die Lwcc mocL afkap omdat ons nie aan hom glo nic. D~l<HOtn hot ons mcnsc aangomocdi~~
om binnc die· Party te bly, hocwcl die O.n.
lciclin!~ oortuig is dat. die Part.y so rnctodc nooit gcbruik sal word nic. Die O.D. hot. dus nic die Pa rly op die ashoop gcgooi nic, maar die ParLy- lciding IJCL die Ossc:lmbranclwag op die ashoop gt'gooi dcur horn LoL 'n vyandigc organisasic tc ,·crldnar, Pari.ylcd(' ,dringend" to Ycrsoek om uiL die 0.13. tc bcdank en 'n uitdelgingst.ryd teen die O.B. lc begin. DiL is die Panylciding
wa~ die 0 . .13. as ,·olkswapcn op die ashoop gcgooi hot, en nic omgckecrd nic.
Tcu sloltc Ida Die Burger clat in die hole s&uk niks YOOrkom waL aandni dat die O.B. ook in die illlidigc :Lryd teen die lmpcrialismc bclnng stcl nic! , llnllc hcL oc aileen vir die end van die oorlog."
\VaL die ocrsLc dec] van die beswnar bctrcf, kan ons slogs ,·crklaar dat as ons skuldig is omdaL ons in 'n nrtikcl oor Afrikancreenhcid nic iels inhring in ,·crbrmd met die J3riLsc Impc- rinlismc nic, die blad ons dicsclfde Ycrwy~ kan i.oc1·ocg omcb t in ons artikcl goon melding gc- mnnk word van George so Ycrdonkcringsmaat- rci!ls nic.
\\' ai die (.1\"CCdo dccl Yan sy beswaar bcLref, bchoon hy ho111 ecrdcr Lc ,·erhcug oor die fcit dn die 0.13. op daardie pnm blykbaar nog die 11·oord:l van die Part.ylcier ,·an 18 Julie 1911 onclcnJn·yf en dat die v.erdeeldheid dan sclfs oor die mntode nie so diep blyk te wees dat dit wan·
hoop hoef te v.eroorsaak nie. Dr. }Jalan hot nanmlik daardic dag op GraafwaLcr vcrkla:1r:
, Die 11raag word gest.el hoe ons hierdie republi2~\
moet verkry. Ons llan aanr.eem dat as· Dt:-.ts·
land die oorlog wen, hy die Britsc Ryt~ sal wil verswalt. Dit sal hy doen deur daarop aan to dring dat die volke binne die Ry!t t'!at vry wil wees, van die Britse Ry!t losg,emaak word. Op hierdie punt stem die Duitse begeerte en ons strewe ooreen • • • Oit is ons hoop !ln vertroue in hierdie krisisuur van ons voiksgas!(iedenis."
Dr. }fa1:1n hcL daardic dag bygcYoeg dat J<:ngc- lnnd die oorlog klaar \"Crloor hcL. Ons wccL nic of Die Bu rgcr sedcrLdicn a an die uitslag Yan die oor!og begin t"·yfcl hot nie- in sLryd meL die Krodregulasics natuurlik! ~[aar die Kom-
I
I~---
_ _ _ ...,._.._"\1
I
:
I AANDAG!!
II I
I I
I 0
I 0
I 0
I 0 I
l I
•
II DJLE WOLHAAD WOLTEMADE
II
I
'
lHlOOlFKOTVU~'IANDAN'f§KAP!
I
0
t
I
hou 'n
0 ~
I GESELLIGE BYEE NKOMS I
'
I I I ISATERDAG die
op18de APRIL I
II
;
by 0 0i KIKG§WIEG,
Q)Y§TERPLAAT • •
I• I VolJ,spele- Jukskei vanaf 3 n.m .
II
I I
I
I
BRAAHVLEffS IN DIE AAND
I I \"ctTcr~ings word op die tenein nnkoop
• •
0!
I
! KOI H §EKER!
6---· - --
-~:=: : : :=:= = == = =======:::::::::::::=::=:=::=:=:::=::=::::::\\
oor 'n
NUWE ORDE
§UID-AFRIKA
sa.i gegec word deur
DS. C. W. M. DU TOi1', L.V.
in die
§TAD§AAL
te
WOH.CE§TEH
Op 18 April om 7.30 n.m.
ALLB BBLANGSTELTJE);>Dgs wgLKOM.
Hierdie betaalde a dvertensie is deur Die Burger geweier.
~-=
:
;:;:::::::::::::::;::::::;:;:;:;:;:::::::=:==============:.---~"1
I
IPEEl KRUGER I
0I (Vroe<:r van HEXDRIK SUSAN) I
I I
111
se
1
AFRlKAAN§E DANSP ARTYE Gereeld elke
Vr ydagaand '
'!
Int
I t
t I I
I !
ADDERLEYSTRAAT 22
(Rcgoor Gurlicks)
Mu siek deur VAN WYr -GAARD en sy ORKES. Onder leidi ng- va n
mnr. M. PIENAAR.
Toegang 7/ 6. Lede 6/ -, Dubhel.
Kaartjies ,·crkrygbaar b~· PLI~:\AAR so 11.\ARS::\Y S.\LOX. - Foon 3-1047.
Aanddr!lg ::t..s.b.
b.---·--~----Jl
HA VENGA §E MOTOR§
Agcnte vir
CHEVROLET en PONTIAC
~lO'.l'ORKA.RRE
Gocic en billikc bcdiening Posbus ~5 CERES
manclnnL-gcncraal bet. onln-ugs verklnar dat die 0.13. clio Nooclregulasics op >:hardie punt cer- biedig, en nie aan die uitslag twyfcl nie.
As die O.TI. dan nou net oe hot vir die end van die oorlog, en dit hom ten kwadc gcrckcn
\lOrd, sl~an saam meL hom skuldig, of liewcr hct op 1 Julie vcrlcdc jaar saam met hom skul- dlg gc:laan, dr. D. F. ::\Ialan. lemand moes
intussen van standpunt verander het.
Aile politieke bengte en kommentaar geskryf deur N. G.
s.
van der Walt, Groote Kerkgebou91A, l{aapstad.
I
D IE O.B., WOENSDAG, 15 APRIL 1942.
VERHOUDING TUSSfN DIE S T EL SELS
Beskouffng vafJJ
"Die Stryd
Dr. Stoker se !B oe k om Die Ordes ,
Die boe11 van dr. H. G. Stol1er wat hier in beskouing geneem word, is verkrygbaar van die Administratiewe Buro, Gereformeerde Kerl1, Molenstraat, Potchefstroom, teen 6s. 6d. pos- vry. Dit bes!aan 281 bladsye.
D:~ar \\'as ~cldc 'n tytl tvaar sovecl g:cpraa~ is / oor dingc waan·an rncnsc so min wccL as hicrdic lewcnsbelangrikc tydperk waarin ons ons vandag he,·ind. Daar is 'n lcwcnsworslcling aan die gang tusscn 'n afgclccfdc ordc w:ti- 0cnm:utl dcur die ,·olkc ,·an die wcrcld vcrwclkom was as die ontsluiLcr ,·au bocic, en 'n llll\\'O ordt> wat tans as dit> bcvryd0r nln ,·olkc gerocm word. Dit> on liberalistiesc ordc ,·an indi,·iduclc nyhcid hct conmaal gcbloci, later gckwyn en is cindclik besig om tc ~lerf, en die 1·cdc vir sy ondcrgang b die kicm vatl ,·crdcrf waL hy in homself gcdra het. \'andag gryp ons weer na 'n n11we onle om bcn·yding tc bring. en hocwcl ons wecl dat allcs "·at die mens skcp, ,·crganklik is, is dit nogtam, ons plig om Le sorg daL ons daardic vcrganklikheid Lot ·n minimum bcperk, m.a.w.
claL ons di~ so na as moonLlik aan die volmaaktc bring. Om suiwcr te bou vir die toekoms is daar kcnnis nodi g. Gc<>n argitck ka n 'n piau ont"crp sondcr die nodige argilekwnicsc kcnnis.
So ook is diL vir ons ,·olk nodig om vandag kcnnis Le ho van die sake waaroor die worstcling gnarl.
In die Lwccdc plaas is dit nodig dno ons as ,.oJk bchoorL Lc weco waL ons cie lcwC'nsbcskouing is, want, aileen dan sal ons in st:laL wces om Le onclcrskci tusscn w:tt ons cic is en wat vrccmd is.
Ons moet sorg dat ons in ons toekomstige orde nle ook die kiem van v.erderf plant sodat ons nageslag eenmaal van ons ,nuwe orde" smalend sal praat as die ,ou orde" wat uitgcveeg moet t'JOrd nie. En dit kan ons aileen doen deur so na as moontlik aan ons eie volksaard te hou. Ons moet bou op die wortel van ons volkshisto- rie, soos Kruger dit graag uitgedruk het.
ln die bock vau dr. 'Loker is 'n groot. dec!
van die nodigc kcnnis opgcsluiL. J lierclic werk i · nic allccn 'n mce tcrlikc oorsig- wanL dat dii. nic mecr as 'n oorsig is nic, crkcn die skry- wcr sel f -van die vcrskillcndc politickc siclsels ,·an die tcenswoordigc nic, maar dio is inderdaad 'n noodsaaklikc handbook vir clkcen W<l!. hom op die politicke Lerrein wi! waag. Vir die man w:n graag na. ·n niLgewerkte stelsel wil soek, sal die bock tcleurstcllcnd woes, want dit behandcl nio die wcrkcnde slelscls in die vcrskillcndc lando nic. Dit is 'n bcginscl-bcskouing, 'n vcrgclyking van lcwcnshcskouing . Hoe da:ndic lewensbc- skouing in die prakLyk toegepas wor·d of toe- gepas kan word in afwykendc vonnc, is ''an ondcrgeskiklc bclaug. \Vat die skrywcr bcoog - en skiLtcrcnd in gc laag hct- is om Yir ons die grondLOon. die wortcl ,·an clkc stclscl cluidc- lik blooL tc lc. Op daardie wortel kan g<>bou word 'n stel~cl na gclang Yan die prakLiese ,·cr- eistes.
OiL is ook al waL noclig is. Dit is nic vir ons vandag moontlik om met- · n uitgewcrklc slcl- .>el tevoor~kyn te kom Yit· die tockoms nic. Ons kan hoogstcns 'n fond::uncnL ncel'lo waarop gc- bou kan word. Die bouslene van daardie fonda- menL i~ iu die wcrk van dr. Btokcr (o vindc.
Die skrywcr behanclel die lcwcnsbe . .;kouing en
hcgin~cls ,•an die .Libcralismc, die Kommunismc, die .\'asiouaal-sosialisme, die l•'ascismc en clio Calvinismc. l•ilkct>n bchandel hy so simpatick as moontlik, Lcrwill!' waarvan hy ook die woordjio ,ons'' in die bchandcling van clke stclsel ge- bruik, waarn:~ hy kricick !ewer ,·an uiL Calvinis- Licsc lewcnsbc kouing orn le ~luit mel die Toe- passing waarin hy konliks stilstaan b.v ons huidige politickc locsLand . .!Gn hierin openba:n die skrywcr 'n nrimhanigc gees wat sy bock ,·ir clkecn aanncemlik mocL maak, hoewel claar punlc van vorskil in mag ,·oorkom. As voorbceld wil ek net 'n paar aanhalings nccm. Op hladsy 269 sLel hy onge,·ccr die houding waL ons lecn- oor slclsels in andcr lando mocL inncc·m. Dis geen vyanclige honcling wat alles as n ccmcl wil
vcroorde<'l nic: , Die ont wikkeling ,·an die Cal- vinismc heL die Calvinismc nic net aan homseH tc dankc nic. AI die andcr slclscls sock ook oor" inning Yan wantoestandc, en hul pogings om die wantocsiande tc hemccstcr, rn.a.w. hul idcologiec of stcbcls beval waarheidsmomentc, wat dik"·cls juis hullc, en JJic die Oalviniste ont- dck nie. Dil moeL ons cerlik erkcn. Die Cah·i- ni,; gee aan al dcrgelikc waarheidsmomentc cgler hul pl<'k in sy swlscl. J licrdic wanrheidsmomen- tc neem hy van die bclrokke slclsel oor. nic omdat. dit aan die SLclsel behoon nic. ·want l die slelscl vcn·als die waarhcidsmomcntc dcur hullc tc oordr~·f, tc vcrabsolutccr en tc vergocl- dclik. :\lam· omclat hullc waarhcidsmomenlo is, hoon hulle in die C'ah·ini~me utis. Die Cah·inis nccm met ~llldcr . woorde van dnardie stclscls lerug wat. potcnsieel altyd syne was."
Op bbchy :27:2 bcklemtoon die sluywcr daL die noocl v:lll vandag 'n volksnoocl is, en daa.rom word die hoofnadnrk lans gel& op die ,·olk. J [y
~tel die verhouding clan weer: , Dit betcken dat ons gaan beklemtoon wat die Nasionaaf·sosca·
lisme ook beklemtoon (maar oordryf), nl. !lie volk. Dit beteken dat daar ooreankoms tussen ons optredc en strewe en die van die Nasionaal- sosialisme gaan wccs; nie aileen negatief in !lie bestryding van die volksverbrokkelend.e Libera- lisme in al sy vonne nie, maar ool< positief in die wyse van verwesenliking van ons idealc. Ons gaan dan ool{ die waarheidsmomente van die Nasionaal-sosialisme vooropstel. Ons kan nic anders as om dit alles te doen nie, want ons volksgcvaar No. I is vandag die Liberalisme, en ons hoogste nood op !lie oomblik is ons weg·
sin;tende volk. Ons Calviniste gaan dus in ons doen en late skyn-Nasionaal-sosialiste word. Net in skyn. Want ons is gecn Nasionaal-sosialiste nie . . Ons Calvinisticse beginsels . . . gee ons nie prys in ons bcklemtoning van di.c huidige volks·
nood en in ons benadrukldng van ons plig om nou in die cerste plek hierdie nood op te hcf en ons vir ons volksvryheid te beywer ni·e. Sodra die nasionale nood min of meer opgehef is, sal ons weer in harmonic met ons nasionale bclanga opnuut al hierdie ander beginsels moet beklem·
toon.''
Hier en danr mag icmancl ·,·erskil oor 'n punt.
sonder dn dil die waanlc ,·an die bock ,·crmin- der. 'n Hcswaar ,·an mccr formelc an rd k:l n ingcbring word tccu die pick wat hy tockcn nan panyc in ons tockomst.igc sta:~l. .Dr. Swkcr mccn c1:1L die cuwcls van dio party telscl uitgc-
~kakcl sal wccs as polilicko panyc gecn slants- mag uiLOcfen nic, maar bloot l':tadgewcndc Jig- game of rigt.ings word. ln die ccr Lc plans sou dit gehrkkigcr gcwc~s hcL ashy licwcr die woord bcwcging of dcsuoocls vcrCJJiging gcbrui.k hot in plaas ,·an parLy. In die tweedc plaas rncen on. tbL die cuwels vnn dio party rn ~o 'n gcnll nic voorkom ~a! wtcs in n »telscl waar die presidcnL nog dcur die volk vcrkic. word nic. OmdaL die president ,•olmag heL ,·ir die Lydperk van sy bewind, is diL neL so belangrik vir 'n parf.y as hy sy Icier vcrkics kan kr·y as wannccr die liggaam meL sy mecrderheidsLem regccr. PoliLiekc grocpcringc mag nic meL die oog op vcrkicsing ''an die presi- dent, gcvorm word nic. 8oiets was tcwens ook in die ou Suid-Afrikaansc Hcpublick bclcf.
DaL vcrskillcnclc gceslesrigoings we! by dio rcgering, cl.i. die president, verlccnwoonlig mocc word in con of andcr vorm, is wcnslik, maar d:tt bulle die vryhcid mag gcnioL om 'n vcrkiesings- vcldtog in bclang van die con of andcr kandidanf.
vir die prcsidcntskap lc ,·ocr, is !miLe sprakc. Dit i.-; Lroucns ook sckerlik nic wac dr. , Loker bcdocl nic.
Die Rkrywcr slaag so dccglik daarin om die cwcwigLighcid van dio Cah·inisticsc lowensbc-
1 20
·lO
VYF
KRAALM I §
EGTE BOSSIEVELD DROE. FYN KAROO-KRAALMIS
ton en mccr ton en mecr ton en mcer
29/- 28/·
27/·
ln l<lantc se sakke 18/·
1lls en !\lis-as om die hetfte gem eng 10/·
Bostaandc pryse algar per ton van twaalf gocie sakke gclewer Unie-stasics aan bona tide bocrc deur my. DlC tnis is droog hamermcul-gcmaa·l<l, spcsiaal voorberei vir k:unsmistocstc11c. Ek Iewcr aileen die bestc, afkomstft;
van cgtc l(aroo-bossieveld. Geen onluuid. )ionsters op no.nvraag. Onm!ddeltil<c anewerlng. K.m.b. or l<.b.a.
Referensie: Votkskas, Port Elizabeth.
B . J. RO ODE
l'osbus 15,
Natuurgenesing
Afrikaners! Lees, Besluit , Oorwin!
Dlc lloogste kroon warrc::: op u tn d!e Nuwe W!:rcld Orde, fndicn u ons die kans w!l gee om u Gcsood en Perrek v.3.n Ltggaamsbou te ma.ak.
Ons Korrespondens!ekursussc tn Gesondbe!d en Lfgga.o.msbou ts ongc\h\·enaard. bale goedkoop on doettrefi'ecd. Ons geceesmetodes Is onfe!tbaar,
~;een geval te hopetoos. • Dee! ons u moetl!kllcde mce, ons kan u help, geco probleem to groat.
Bpes!ate geneesmetodes vir en!ge kwaal IDsiU!·
ten de Suikeralckte. Besonderbede grat!JS vs:n:
D ie lnsiituut Vir Volksgesondheid
ri'osbus 32, ALIEXANDRIA, K.IP'.
OJ Bo A lmanak
wir 1942
'n Pragstuk met afdruk van 'n skil- dery deur Coetzer op omslag, wat die O.B. in sy wese en strewe simboliseer.
Belangrike datums uit ons geskiedenis sowel as die geboortedae van ons helde word aangedui.
Hierdie almanak is die eerste van 'n reeks en is hoofsaaklik aan ons volks- geskiedenis gewy. Dit sal dien as posi- tiewe propaganda vir die doel en strewe van die Beweging, asook 'n leidraad vir aktiwiteite wat gedurende die jaar deur die .organisasie, en vera! deur die vroue Kommando's waargeneem kan word.
Geen O.B. lid behoort daarsonder te wees.
PRYS 2 / - POS VRY.
18/ - PER DO§YN.
Bestel van
0 .8.-HOOFKW ARTliEH,
V oo'trekke1·gebou 403, J OHANNESBURG, TVL.
skouing uiL tc beeld, clat hy jou hart by clio lee· daalTan oinL!ik warm JaaL klop vir jon volkscic. Baic duidclik kom dit uiL in sy be·
hanclcling ,·an die vcrskillendc menslike vcr- b;tnde a~ leenfrontc en aksicfronic van mckaar:
.,Elkc mcnslikc ,·crband he[; die andcr as sy aksiefrontc nodig. ]~Ike mcnslikc verband is in vcrskillendc opsigtc aksicfront van a! die auder. Sowcl ,·ir die lcenfronLc as die aksicfronrc geld:
help mckaa r en dien mekaar; wcrk harrnonicH saam. \Vant die rocping van die mens (indi,·i- duecl en sosiaal) is eon groot harmoniesc een- hcid, nl. die ccnhcid van die raadsplan van God met, die mens op aardc."
Ons knn dan ook nic help om die C~tlvinismc
lc sicn a" die arend OJ> die wicl ,·an die Ossewa- brnndwagwapcn nic: hy lmn necrsak op 'n stel- scl, maar as daardic stclscl weens sy ·aardsver·
ankcrdhcicl op loop gaan rnCL hom, kan hy die vlcrkc uitbrci en op cie wicke swcef.
Dit is miskicn nic onvanpas nic om Lc meld dar, dr. Stoker 'n Kommandant in ons bcweging is en da L sy bock ook dcnr clio Kommaudanl- gcncrnnl aanbcvcel is as 'n lcidraad op idcolo- gicsc gcbiccl.
SES
D ie Oo r!og
Ann die oorlogsfronle hot dnnr nogeens ioL op dnlum nie ,·eel nunts ''oorgevnl nie. DiL is W('Crecns die Jnpann(•rs w:-~L nog nltyd die ini&ia- tief in handc hcL ('Jl wnt 1lic groot~lc bcdrywig- hC'id aan die dag lc. fn dio Filippyne v:ord dio nog corblywendo Amerikaanse strydmagtc op die l ngaglige D:nannskiereiland 1 ::tns hefl-ig aangc-
,·al. Dio is Lw.dclagtig of hicrdio mngtc, ,,.at rC'rds :::,e:rnimo L~·d van aile toevoer afgosny is.
hul VC',·dediging lank sal kan hnndhaaf. DiL lyk n1' t!i1! president, self 'n ]<'ilippyn. ook so dink, want h~· h('i, reed. geruime lyd die land I'CrlaaL.
(Die Amerik;1anse magtc het ~cderiien oorgegec. - Hccl. O.H.)
I Ioewe! die J;tpanoe linker l'!eucl ,·erdere lan- d•ngs op die 13ritse Salomon-eil:wde. noord-oos van 1\usLralic, dmngevoer heL, is die oorlogs-·
\''J('ring in die SLillo Oseaan op die oomblik Lot
\\'tcrsydso lugbedrywigheid beperk. DiL is ogler in die Jndicse Oscaan en op Birma waar die
~'•1JJ::>nners 1·andag ,·er:-~1 bcdrywig is. Die bom- ha•uering ,·an Ceylon. die- belangrike voorpos 1:111 I11die, en andcr lndiesc knsstede en die r.<·on:\\'aartsc ,·oondringing van die Japanncrs in l~nma in die rigLing; 1·an die belangrike olic- vclde hct die gevaar "ir die J3ritt.e in Indio nie
\ ctmindor nic. Di~ is nic die afskiot van 'n
r~antal Jap:1nse dicgtuie oor Ceylon ,,·at bolang- t<k is nie, maar die onbolemrnorclo aan"·esighcid ,·an Japanso oorlogskepe in die lndiesc Oseaan w:2t <,(nsaak Yir groot Dritsc besorgdheid behoort lc wces.
INDI£
lnLussen genioL Indio bui~enge\\'One belangstel- ling. Die onclerbandelings tussen die lndicsc leicrs en Cripps, wat pcrsoonlik na Indio gc- sLuur is om aan hicnlic winsgewes 'n soort \'an 1\'estminstcr-staLuur, aan le bied, duur nog ,·oort.
Dit lyk of dit met hicrdie onderhandelings nie alto vlot gaan nic en selfs die hulp ,·an Roosevelt sc persoonliko vertcen\\'OOrdigcr word ingerocp on1 ~c help om die kloof ~ussen die Dri~;se en lndicsC' soandpun~e (e oorbrug. Daar is so baio Yl':1nglckens in verb:-~nd met Urits-Jndicso ver- houdings dat dit erg gcwaagtl is om voorspcl- lingo. lc maak.
Dil ~1aan egwt· v:1s dat :-~lie oc ,-ambg op l.ndic g<'rig is en dis moontlik dat die result:uo
\'an die lccnswoordige s::tmcsproking van dio groolst.c bclang sal woes. Dio Dritsc aaubod
::1:111 lndic op hicrdic Lyd~tip siann in vcrbancl
me~ die Japanse voorlmars en is dus 'n nood- mnairccl wa!; wa:-~rskynlik mindor mocilikhcde sou gclcwer het at! 'clit nie 'n noodmaatrccl wa' nic. maar j:-~re vroccr aan J ndic vr~·"·i!lig aangc- bit>d \\':lS.
Aan die ander oorlogsfronlc 1n Europa en Afrika is daar niks nuuLs tc 1·ermeld oio. Jn l'tusland hot die lentc reeds 'n aam·ang genccm eo dit skyn sekcr dat; die H.ussiese winter-offcn- sief, waaraan sovccl wcnsdonkcry verbonde was, nie die gcwcnste resullaLe gelewer bet nic. DiL
\\'Ord vandag selfs in Britsc kringe toegegoe d:d, die Hussiese winter nie ,·ir Hitler se leers die- selfde noodlottige gel'olge hot nie as diL vir 1\apoleon gchad !Jet. Yandag word selfs in dio HriLse bcn;.>.grJwing moor en moor ,·an 'n :Ouitsc lrntcoffensief en al rnindcr van 'n Duitse incon-
stnr~ing gepmai.. Sal ons ook in die Russie-so winteroffcnsicf 'n herhalinl=!: vind ,·an die grooL- r•·a(Nige wensdinkery waarmcc ons in hierdie oorlog re~ds so dikwcls kennis gcmaak hct? Bo wnnncer word dtc taak van clio Russe vcrlig de:tll' Jie: sLigling ,·an 'n nuwe front teen die Duitscrs ~
1'crwyl die wapcns op die oomblik ioi.waL swyg, word daar nog alLyd dapper gepraat oor grooL offonsicwc in 1943, oor astronorniese gctalle oor-
i')~;;r.uig on gelclsommo, ens. en soek l{oose,·elt 11a 'n naam l'ir die huidige oorlog. Nicioon-
sta:-~nJe die gcweldige nederlae wat ,·oral dio
I<(lnd~2aote gedurencle hierdie oorlog gely hot,
ncciorl:-~c l':aaraan 'n helo reeks ,·an hullo reeds hPswyk h<'t, word daar 1·eral gepraat ocr die grJOI uileindelike oorwinning en die gowissc
nr·d,r!aa~ van die Spilmagtc.
)l'ct die oog op die gebour~enisse seclorL 3 Scp- tc.,niJcr 1939 en die gloeicndo opi.imismo wn,t d<'urgaans dnardiC' f\kokl;ende gebcurteni~s!' begc- ]Pi hcl. is char vand:tg baic mense "·at, nio Ianger rr.l't 'n blow ,.ons gaan wen" be1·redig k:-~n "·ord
t.:(. Die mcnse wil weer, hoe, waar en wanncer. ITIS'TOIUESE DEWYSE
An~woordo op hicnlie vrac word dour toonaan- g<:\\'cndc mense dik,,·<'ls uit die hisLOricsc verlcdo gehaal. o word bv. bc\\'COr dn t; die storks to
~<'<'mag in die verlcdo altyd die cindoorwinning
\I'CMcdra hot en daarom sal die :\nglo-Amcri- lmanse bondgcnoro dit ook hierdic keer docn: I'OOrt .. da~ Dritlanjo iu die oorloii ,·an die ver- lcdo dikwC'ls al die vc](h;]ae beha!we die: ha.sw ,·erloor he!; co dit sal we! nou ook weer gcbeur;
dan weer, d3t Dui1saud gcdurcndo die oorlog van J914-.l9J8 ook groot oorwirmings behaal hcL ou ungians die oorlog vcrloor hot en dit sal ook nou \\'f'l'r die geval weE's; vcrder, dat; ~apoleon
in die I<ussiese ,·cld!og ,·an 1 12 sy ondcrgang gc,·ind hH <'n dit. s:ll ook cersc!:lags die lot ,·an Hitll'l' iu Ru land \\'COS; en oindelik, soos die onderworpo volko teen 'n ::\apoleon opge-staan h<;t. so sal ook corsdaags die vcrowerdc lanrlc IC'e ~ d1e Spi!m~gle in opsiaud kom en hulle ondcrgang bt·W('I'k.
AI hierdie sogeuaamde historiose a,rgument.o ga:,n •'gier ui;. \'an dio populere dwaalbegrip da.L di•· geski~dum.• h(lm h~?rhaal. Die ,·olgcnde kcer :.11ee:r hi2roor.
J. A. W. '.4.1942.
DlE O.R-NOOD:mJ1LirlFOND§
Die volg:endc verder<!: bydraes in Ka..apland tot ons fonds vii' hulpverlcninj:{ aan afhanklikcs van gcintcr- neerdes is aan Die 0. B. bekcnd gemaak.
Reeds Aanvullend op Lys \\~4. \\'5 en \\"6 D. de Vos Beaurorl-\\'es . . . . . . D. l'rynauw Be.1.uforl~\Ves ..
erken £2,172 10 6 Kaapstad £7 1 6 l 0 0 2 6 L)'S 100, , 404 en 105 Tarkastad ..
Vryheidsdag Kollcl(tC Tnrl<ast.ad . . . . . . Lys 367 Port Elizabelh-Suid en VValmer-
Kommando :'>lnr. F. B. Jordaan Somcrsct-Oos .. Lys 213 Groot Br3.·l<rivicr . . . . . . . . . . Vryheidsdag Kollektc Groot Brakrivier . . . . Vryheidsdag J(o!lcl<te Jo\atTecdouw . . Lys 50 en 240 )lannc- en Vroue-Kommandos
Karrccdouw
~!nr. S. J. Potgicter-Rfclunond . . . . . . . . Lys 3~ l\Ianne- en Vroue-Kommandos Prieska )fanne-Rommando, \\'it1Qwmore . . . . . . . . Lys 103 en 155 ~{anne- en Vroue-Kommandos Carna·rvon Vrouc-Kommando Ceres -Lyx 2, 157, •172 .. \1.nr. G. L. Aut·ct McGregor
Joubertina. Veldkornctska.p ..
37 14 12 6
0 0
s 0 0
fj 0 0
2 6 0 6 1 5 10 8 0 20 0 0 1 0 0 10 18 0 G 27 14 26 7 G 19 l6 11 13 0 2 ) 0 Tolaal £2,6il 13 10 Die bed rae van !31-9-9 en !13-13-0 '''at in Die 0. B.
van 11 )Iaart 1nasledc as \'an Komgha Kommando erkcn was moel 1\.an~::"o l<ommanl!o. O:.u.Jt .. hoorn wecs en nie Komgha 1'-ommando nic.
Munisipaliteit van Robertson.
K ENNlJ:§GEWI NG No. 3/ 194·2.
VAKATURE:
ST ADSKLERK EN TESOURIER.
Applikasie,s, as sulks gernerk, word gevra en sal deur die ondergetekende tot en op Maandag, 11 Mei 1942, ontvang word vir die betrekking van Stadsklerk en Tesourier v1r hierdie munisipaliteit.
Applikasies in eie handskrif moet volledige besondcrhede van ouderdom, kwalifikasies en ondervinding meld, en vergesel gaan van ge- sondheidssertifikaat en drie gesertifiseerde af- skrifte van die jongste getuigskrifte.
Applikante rnoet ten volle tweetalig wees en op die vroegste datum waarop dienste aanvaar kan word meld. Die salaris verbon- de aan hierdie pos is £500 per jaar met jaar- likse verhogings van ,£20, onderworpe aan be- vredigende diens, tot 'n rnaksimum van £600 per jaar. Die Raad besit 'n pensioenskerna waarby die suksesvolle applikant sal m.oet aan- sluit.
Kandidate wat regstreeks of onregstreeks stemme van Raadslede werf sal gediskwali- fiseer word.
Munisipale kantoor, Robertson.
25 Maart 1942.
E. R. MALHERBE, Stadsklerk.
DIE O.B., WOENSDAG. 15 APRIL 1942.
GeklassifiseeFrde Advertensies
GEBOORTE
A
AN Hoof Genl. en ,\fcv. J. H. :lfoolman. C1·adocl<, •n~ fris klein brandwag op 29 :Maart 1942. Albei wei.
!'\aas die Hcer ons harUike dank aan dtc Dr. en ver- plecgster. - ~1crino, Cradock.
VEULOWING
~(RUGBR - 1\'[CGJLL: Hiermec maak ons. Ester
..U.: (Durban) en Bennie (Bethlehem) a3.n al oa:~ O.B.-
vriendc bCl{Cnd dat OilS vertoof is.
VAK RE~SBURG L07\1BARD: J:'-'ie \'Cl'lowinh va·n' Katie (Sleyn). De Rust. Brackenfcl en slaf ~crsant) Ben van Rcnslnu·g-, lstc Lugafwccr Soeklig:tc, PoJgmoor. word bekend g-cmaak.
IN MEMORIAM
A
URE'l'. - ln Hefdevolle herinner·ing aan Abraham - Zacharias Auret, gcstcrwe te Dicp Rivier op die llde April 1937, in die onderdom van Sl jaar.A. Z. A. Am·ct. Jnr. en Ccsin.
McGregor.
B URGER. - ,:-.:a twcc lange jare van stilte. trane en innigc ,·crlangc, dink ons weer aan die on\'crgeetlike nag va·n 12 April 19·10, loe ons moes afskeid ncem van ons gelicfde cggenoot. en vadet· F!oris.
Geen nag was tc donker, gecn offer te vee I.
Vera! In ons Iced het hy altyd gedcel;
Hy is nou weg en veilig, gelukkig: en bly, Van l<ommeJ', Jyding en smarte bcvry.
Dog hicr in ons harte h:i die wond nog- so rou,.
Oor 'n pap pic sc heengaan, ons vadet· so tt'Oll.
Die bcdroeide eggenolc en kinders.
\Volseley.
GUOETJE
MEVR. Kemp (Snr.). dr. en mevr. Kemp, Karl en Fritzie wens hicrmee hullc