• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 2, no.18

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 2, no.18"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

mAG, 17 MAART 1943.

TE KOOP

UL. - Vet, Goev;ernement goedge- 3 jaar oud. £25 getrok. Rede vir Stoetbul aangeskaf. St-offel .Spies, s, Sclwemansh~ck, Oudt.shoorn.

BOK-KRAALMIS. Vry gelewer na 31landse distrikte, 0. V.S. en Natal 32/6 p•r ton van 12 sakke. K.M.B.

ton VUJn 12 nuwe sakke, K.M.B.

7oegtydig en wces verseker van 8lf- Onmiddellike aandag word gesl<etJk.

kskas, ·Port Elizabeth. J. A. Schoe-

~. Grootfoutein, Sornerset-Oo!il.

gewortelde Angelier plantjtcs: Re- Rex, Pioneer, Corona, Salmoa Idaho Beauty 3/6 dosyn, 10/- 100.

21/- dosyn; Roo! Regina 21/- dosyn; :aid 5/- dosyn; 25/- 100. K.M.B.

Unie. Bogemelde soorte bet groot )!omme met lang fitengels. Tbos.

osbus lH, Tzanecn.

ENJIN, 6 perdekrag (byna nuut) St. Trlflcal Pomp, 3 dulm. Doen C. J. Ritter, Sandfonteln, Bus 20,

I.AR'l'APPELS. - Beste kwaliteit .artappels, 12/6 per s!l<k 153 lbs. ethlehem. Tevredenheid gewaarborg.

tabie, Kommandant, Bethlehem. D. - Eersteklas uiesaad teen 7/6 pond, gelewer Unioridale-Bussiasie.

,nde soorte: Vroee Kaapse Plat Gee I,

>trooi, Austr&•licse Bruin en Spaanse (oop regstree!{s van die Kweker en u dan teleurgestel sal wees. Gert yen, Dwarsfont.ebt, · Unlondale4

TE KOOP GEVRA

gte ma·nsgrootte , , Cowboy•., -rysaal.

of so na aan nuut as moont1ilc S. Haarhoff, Posbus 115, Graaff-

SPEELSKEIE

KEIE van goeie bout. Bottel-skeie 3/9; Vierl{antige-koppe 4/6. Koos

• .S. ScrJICntinc, I)Jst. Goorge.

SOUT TE KOOP

WAGTE om 'n eerlike bestaan te , vra ek u vriendelike ondersteuning

my sout te bestel. A.I. £2-19-2;

:-14-2; No. 2 £2-9-2 per ton, gelaal l\lartle Venter, P /s. Arbeldsloon, teln.

I\:AFEE

1aaklike etes, flinke bedlening en d, besoek D. F. du Tolt se Ka fee,

-~lark.

NS is dwarsdeur die Unie, sowel as b1:1ite sy

i grense, bekend vir goeie drukwerk teen konkurre- rende pryse.

ESTE is om ons te raad- pleeg in verband met u benodighede. Prysnote- rings word gratis ver- skaf. Enige soort druk- werk van visitekaarte tot geleerde Dissertasies, word onderneem.

Hou Koers Na

Ecdesia- Drukkery,

·s, Uitgewers e.n Boekblnders

aan, Stellenbosch.

ENNINGS VAN O.V.S.

~OODHULP-BYDRAE rband met die Vrystaatse by- t die Noodhulpfonds het die :is ons versoek om daarop te

; die bedrae wat in Die O.B.

·ord, nie heeltemal ooreenstem erkenuings van die sekretaris Noodhulpfonds nie. Die rede die Vrystaat reeds tevore 'n an sy eie in die lewe ·geroep

hy afsonderlik aanbestee het.

er in die jaar is hierdie fonds groot sentrale fonds gevoeg.

O.B. is alle ontvangste erken, die sekretarir. van die Nood- ls net die bedrag erken wat

die jaar aan hom uitbetaal is.

die verskil.

deur Voorslag (Edms.) Beperk, 116, Groote Kerkgebou, Adderley- aapstad, eu gedruk deur Pro Eecte- lkkery, Die Laan, Stelleuboacb.

Geregistreer aan die H.P.K. li~ '1.! Nuusblad.

'n Party se venwamste doel is die behoud en

vero' wering van SETELS.

s

Die Osseuxtbrandwag se -,~

'!.:enwamste doel is die behoud en

be~wrdering

!

van

die VOLK. I

_ _ _ _ _ • I

TWEEDE JAARGANG. WOENSDAG, 24 IvJ:AART 1943. No. 18.

~

Verkiesingsaanbod aan die Politieke Leier.

Dr. Van Rensburg Skets Standpunt van Ossewabrandwag

~ , Ek wil vanaand 'n verk!aring herhaa! naMens die Ossewabrandwag.

En ek wil aan die drie politieke leiers 'n aanbod· uiteensit, wat die hel~

steun van die Ossewabrandwag dwarsdeur die land aan hulle sal waarborg.

Ons kan nie en wil nie aan hull1l dik teer wat hul!e moet doen nie. Maar ons het aile re.g om te se onder watter omstandighcde ons uit ons pad sal gaan om die Beweging vir· hierdie verkiesi-ng agtev hulle in te skakel," het die Kommandant-generaal, dr. J. F. J. van R"e-nsburg, ve·rlede Donderdag op Stellenbosch verklaar toe hy opnuut 'n beroep op die politieke leiers gedoen het om 'n verki-esingsfront te sluit.

In die eerste en onmiskenbare plek moet ons vasstel dat die Ossewabrand·

wag prinsipiiiel afsydig staan teenoor die politi·llk-e partye as sodanig, het hy ge>e. As yoJksbewegiug kan en durf hy nie homself koppel aan een of ander pa1-ty nie, net so min as die Reddings- daadbond, of die F.A.K., of die Hol- lanclse Kerke dit doen.

In 1941 het verskillende organisasies,

"';: 1rat 'n gemeenskaplike volkspolitieke stre1Ye bet, 'n eenheidsfront gestig, die stelling van kandidate en die elek-

sie-bedrywighede het ons met opset

aan die part;ypolitieke front oorgelaat.

Laat iYilf byvoeg dat ons volks·

instink ook in die veriede •n duidelike afkeer van partywsse getoon het. Dit is maar met die groeiende Britse in- vloed dat ons so ,_partyerig" gewot"d het. Nie net was partye in die Repu- blieke onbek·e.nd - of selfs verbilld! - nie, maar ook

na

die Engelse oorlog het ons volk selfs die skyn van party vermy. Ek verwys u na die Afrikaner- dom se strydorganisasies na 1907 se selfbestuur in die O.V.S. en Transvaal.

Dit was die ,Oranje Unie" (en nie ,Oranjepa1-ty" nie) in die Oranjeri- vier-Kolouie, en dit was ,Het Volk"

in 'l'ransvaal en nie ,De Volksparty"

nie. En in die Kaapkolonie was dit die ,Afrikanerbond" en nie die ,Afri- ka-nerparty" nie wat teen die ,Pro- gressive Party" va.n die Engelse ge- staan bet, net soos ,Het Volk" teen die Unionist Party in Transvaal.

f'; Die_ instink 11an die volk h':t gev_oei

~ < dat d1e partywese verdeeldheJd brmg

l

en destyds, soos ook vandag, het huHa in 'n br-oor volksbeweging die eenheid as teenvoeter van die Engelse party·

stelsel gesoek.

DIE VERKIESING

Die Ossewabrandwag het geen yer- pligting en nog minder Ius om homself in die troebele waters van 'n party- politieke verkiesing te begeef. Maar hy is bereid om · alles te doen wat moontli!\ is om die Afrikanerdom t.e help, Ius vir troebel waters of nie Ius nie. En daarom het hy 'n waaragtig- Iik grootse aanbod aan die partypoli-

• tieke leiers gedoen. Hy het aan hulle - d.w.s. aan mnr. Havenga, dr. Malan en mnr. Pirow- verlede Januarie- maand die skriftelike en publieke ver- sekering gegee dat as hulle die onder- linge geskille in die agtergrond kon stoat in aansien van die volk se . ge- vaa.r, as hulie ooreen kan kom om 'n gesamentlike Volksfront teen die Re·

gering te vorm, dan sal die Ossewa·

brandwag sy heie gewig,, nie net sy stemkrag nie maar ook sy kommando- organisasies agter die Volkskandidate ingooi. Vir onsself het ons niks gevra nie, geen setels, geen betaling, geen dank nie. AI vanselfsprekende voor·

waarde was dat die betrokke kandidaat sy vyand in hierdie stryd konsekwent in die Emptre moet soek en nkl in sy

mede·Afrikaner nie.

Ons het da.ardie "·aaragtiglik onself- sugtige aanbod gemaak pn ons doen dit no g.

Wat was die partyleiers se reaksie tot dusver? Die party onder mnr. Havenga het, blykens uitlatings op hul kongres en elders die aanbod venvel- kom. Dit is een stap vore.nto!l. Die groep onder mnr. Pirow het laat blyk dat ook hulle vir gesamentlike optrede te vlinde is. Dit is die tWOOtle stap vorentoe. En die party onder dr.

Malan? Behalwe 'u erkenning van ontvangs van ons aanbod het hulle nog nie regstreeks gereageer nie. Maar blykens die nominasie van kandidate

"·il dit voorkom asof di·e primere kwa·

lifikasie vir die groot meerderh!lid kan·

didate 'n uitgesproke en onverbiddelike vyandsl.;.ap teen di·e Ossewabrandwag is.

Die eerst-e vereiste is blyl\baar ,,ANTI·

O.B.", en nie ,_ANTi-EMPIRE" nie.

Dit in !n oorlogstoestand met volks- nood en met die vinnig stygende vloed va.n kommunisme in ons land.

Maar ons wil hoop en vertrou dat die finale woord nog nie geval het nie.

'fot tyd en wyl die amptelike nominar sies voor die verkiesing gemaak word, is geen onherroeplike stap teen 'n anti- oorlog-volksfront gedaan nie. En in·

tussen bly die aanbod van die Ossewa·

brandwag nog oop, 'n aanbod waarin ons niks vra nie, dog vee! offer.

NIKS NUUTS

As generaal Smuts in een kamp manne soos kol. Stallard en mnr.

Madeley - hoogkapitaal en naby-kom- munis - bymekaar kan hou terwille van die Empire, dan sien ons volk nie in waarom Afrikanerleiers soos die drie wat ek genoem het, nie met belioud van hui politieke identiteit terwille van die Afrikanerdom kan saamspan in die krisisuur van ons volk nie. Daar is niks nuuts in hierdie verwagtiug nie.

Die Nasionale Afrikanerdom was in die Uni·ll nog nooit aan bewind nie., be·

halwe deur 'n eleksiepakt met die Ar·

beidersparty. En as ons in vredestyd met die Arbeidersparty kon saamgaan teen 'n gemeensl\aplike vyand, is dit dan ta veel gevergd as die volk in sy k'risis·uur mede·Afrikaners, mensa wat tot onlangs nog mekaar se hande gevat h·et, vra om 'n gesame-ntlike front te stel teen die Empire en die kommu·

nisme'?

Ons kan uie verstaan waarom dit onmoontlik is nie, aangesien manna en

vrou~ uit al drie groepe in ons ossewa·

brandwag·g.e!edere reads 'n eenheid ge·

vind het. By ons dien Malan-manne onder Hertz,og-offisiere en omgekeerJ.

En hulle ken mekaar neb as mede- Afr:ikaners.

Daarom herhaal ek : as die party- politieke leiers genoeg volksgevoel en verantwoordelikheidsgevoel het om 'n gesamentlike volksfront te stig, sal die Ossewabrandwag die volkskandidate

I uiTWERKING vAN VOLK \ PENsioENSTORIE WEERLF~

SE ,ENIGSTE W APEN"

, . Pleitl.ooie so ernstig en rom·encl dat ook 'n paar Sap-l~de nie nage- laat het om hulle met die vertoe te vereenselwing nie, kon d!e Minis- ter va11 Finansies slegs beweeg om homself te p"rys oor wat hy self gedoen 11-et. Hier was ook \\'eer 'n geval waar Regeringsondersten- ners nie met die Minister saam- stern nie, dog verkies om •n beslis- sing te. vermy deur aan t.e hou praat totdat die toegestane tyd vet·stl·yk was."-Die Burger van lO Maart oor die debat in verband met die pensioen vir Oud-stryders. So sterk was die saak wat hi-f.W bepleit is ·en so min het dit met partypolitiek te doen dat 'n paar Regeringsondersteuners saamge- praat het, dog net om die tyd· om te kry sodat daar ni.e cor die voor- stel gestem maes wot"'d nie, want dan moes hulle by die Minister stem!

En vir die behoud van hierdie stelsel moet die republikeinse Yolksbeweging ve-rnietig word!

oral daadwerklik ondersteun, as hy net versekerd is dat die betrokke kandi- daat sy vyand in die Empire en die oorlogsbeleid soek en nie in sy mede- Afrikaner nie.

Maar dit is ook vanselfsprekend as hulle O.B.-ondersteuning verlang Yir Volkskandidate, dat al drie Opposisie- groepe moet saamspan en nie net twee nie. Want ons soek 'n gesamentlike front teen die Empire en nie teen een van die Afrikaner se eie groepe of par- tye nie. Die saamst~mming van twee is nie genoeg nie. AI drie moet saam•

staan. Die een wat sy deelname weier moet onthou dat hy die hele front torpedeer. En die volk sal dit ook onthou.

GEORGANISEERDE ONMAG As ons partypolitieke leiers dit nie kan bereik nie, het ons Volk alle reg en alle rede om beskaamd sy kop te laat sak en ook alle reg en alle rede om in die ,partypolitiek 'n wapen te sien wat nie sy wapen is nie maar net sy vyand se wapen. Dan is die party•

po!itie!{ nil\s anders nie as die georga•

niseerde vyandskap tusse-!1 uoi!\Sgenote wat voor dieselfde afgrond staan. Dan is dit nie die krag nie dog die georga·

nisee·rde onmag van ons volk.

En dan het die Ossewabrandwag wat prinsipieel afsydig teenoor partye staan, net soos die Kerk of die Red- dingsdaad of die F.A.K., die voiste reg en die volste plig om t~ se: ,in •n broerlerstryd tussen Vo!ksgenote, in aangesig van die Empire en die kom•

munisme, gaan ons nie in tree nie".

Dit kan dan elke lid van die Beweging vrystaan om te stem volgens sy oor- deel, net soos dit elke lidmaat van die Kerk of van die RDB. vrystaan. Maar die B.eweging as sodanig is daro gereg•

tig en ook verplig om homseil' te be·

paa! by sy ware taak, ni. die bestry·

ding me.t eil\e moontli!\e midde.l, in kampe, in tronke of daarbuite, van die

!tomnmnisme en die Empire se ooriogs•

be!eid.

Want dan kan en moet ons aanneem, dat die partypoliti'ek gefaal het in die krisis·uur van ons volk. En as dit in

(Vervolg op bls. 2)

K.G. op PorterviHe

Op 16 J\Iaart het die Kommandant- generaal 'n uiters geesdriftige vergar dering op Porterville toegespreek. Die oplroms van meer as vierhonderd was aansieulik hoer as die vir politieke ver- gaderings op daardie plek. Genl. Ros- sonw van Waterberg, 'n ou Portervil- ler, het die vergadering ook kortliks toegesprook en melding gemaak hoe die Beweging in Noord-Transvaal voor- uitgaan. Die K.G. het die storie aan- gaande sy pensioen behandel en daarop gewys clat dit uie 'n Regeringspensioen is nie, maar een wat deur die parle·

ment in 1938 aan hom toegeken is en dat dr. Malan en sy volgelinge ook

da~rvoor gestem het. Slegs die Do·

minioniete en 'n Arbeiderlid het daar·

teen gestem.

'n Vraesteller is na die amptelike vergadering toegelaat om vrae te stel, maar die gehoor, wat ook uit H.N.P.- lecle bestaan het, het hul misnoee met sy optrede op ondubbelsinnige wyse te kenne gegee deur uit te stap. Die voorsitter moes 'n beroep op hulle doen om die vraesteller 'n kans te gee.

TEEN WIE VEG Hm.LE?

Die H.N.P.-blaaie weier om 'n aclvertensie op te neem van die republikeins-e Ossewabrandwag ook al is dit in belang van die gelnter- neerde Afrikaners. Hulle stuur egter agentB rond om by Jode advertensies te ga.an afsmeek.

Hulle plaas ook advertensies in be- lang van die oorlogsfonds en selfs van werw'ingsvergaderings.

Teen wie veg hulle dan - teen di-e Brits·Joodse lmperrialisme of teen die republikeinse Ossewa·

brandwag'?

ardl

vir

~
(2)

TWEE

Afbreek is Hul Taak

tve van volksaevaar nie deuo· nic dan i~ dit in ande';: tye ook nie ~odig nie.

Dan biy die stryd van die r·epublii,einse Afrikanenlom 'n buiteparlementei"e stryd teen d!l'r.mg en Noodreg!Jliasies en kommunisme. Dan verie ons voi!< l:!i!l swaarteptmt va11 sy stryd van die graenkuss!ngs in Kaapstad na die hou!-

!Janh in Kofl'iefontein, of na die sement··

111oere van Pretoria Sentraa!.

Dan bly die besieling nie in die be- grotingstoespraak Yan 'n Minister of Opposisielid nie dog in die woorde van 'n jong moeder in Pretm·ia wat, toe hulle haar man in hegtenis neem, gese het: ,Goddank, dit is hoogverraad en

n~e. laagverraad wat Chris gepleeg het n1e· '. ·

baar klou die hart. van die Afrika- nervrou me.t diese.Jfde moed en die- selfde beslistheid as honderd jaar g&·

lede toe hul!e gese het: ,Liewer kaal- voet oor die Drakensberge, maar ons soek vryheid ! "

! n daardie gees

se

die Ossewabrand- wag dat hy bereid is om die Afrikaner·

dom te dien binnel~ant die tronk of bui·

tekant die tronk, met sy goed en met sy bloed, by die stemims of elders.

Maar dan wil hy weet dat dH sy volk is wat hy diem ei'l nie net een of amler

!)artypo!iti4l!te groep wat die parayge-

~oot hoik stel as die volksgenoot nie.

IOns !'let voor die Almagtige GOd 'n eed teenoor ons vo!!l. gesweel'. Daarr ..

die eed wil ons hou - teenoor die &lsle voik ·en nie net in een groep teen die.

ander groepe nie.

Dr. Van Rensburg hot ten slotte 'n beroep vera! op die jeug gedoen om die heldhaftige in ons volk te wam·deer en hulde te bring aan jong Afrikaners wat Hie terugdeins om in die aangesig van groot gevare hul offers te bring nie.

DIE O.B .,

WOENSD~L\G,

24 MAART 194:3.

I

I

Dieedfde dinge wat honderd jaar ge- lede gebeur het en in die geskiedenis aangeskryf staan as heldedade, vind vandag onder ons oe pla.as, maar in plaas van hulle te eer, word sulke helde uitgemaak vir rampokkers.

Daar word gewoonlik gesc die tyd is rvp vir dit of dat, maar die vraag wat v~naand gestel kan word, is : Is die Afrikanerdom ryp vir die tyd?

11

I I

Die P'root stadsaal was gepak met 1 ruim 2,000 mense, en was pragtig ver- · sier met viae en vaandels wat deur studente-wagte al langs die mure om- hooggehou is, weens 'n verbod van die stadsraad teen die aanbring van vaan- dels aan die mure. 'n Indrukwekkende vlaghysing deur 'n stud<,nte-afdeling het verder tot die luister bygedra, ter- ' wvl die O.B.-blaasorkes onder leiding y~n veldt. B. J. Swanepoel pragtige musiek gelewer en met die sang voor- gegaan het.

Hoofkomdt. James Yeates het opge- tree as voorsit.t.er, terwyl die \·ergade- ring geopen is met gebed deur prof.

dr. B;, E. van Rooyen. Genl. dr. S. J.

Pretorius het 'n welkomswoord ge- spreek, wa.arna hoofgenl. dr. F. D. du Toit van Zyl 'n i.oespra.ak gehou het waarin hy vera] die betekenis van die Ossewabrandw~og as volkswa- pen verduidelik het. Hy het d!e ster~

teenstelling aangetoon tussen n poh- tieke party met sy veranderlike en kompromitteerbare program van be- Q'insels en die onveranderlike grond-

~lag van die Ossewabrandwag as v.olks- beweging. Laasgenoemde is gebonde aan die onveranderlike volksbloed, volksbodem en volkstoekoms. Vir hom is dit te doen om die hele volk, en daarom kan hy nooit ingeskakel word bv een enkele party om te n ander Y~lksgenote te veg nie.

VOLI(SKAS

GEE:

4%

Rente op Yaste Depo- sito's vir tvvee jaar.

nO}'

.. > ;o

Rente op Va.ste Depo- sito's vir l:Z maande.

.Rente

or

Beleggings- sertifikate - opvor- derbaar met 3 maande kennisgewiug.

2%

Rente op Spaarreke~

ninge.

Volkskas (Koop.) .Bpk

(Opgerlg kragtens dte Ko<lperatlewe Wet)

Hooflmntoor:

VolkSI\as-gebou, .Sei1 traalstraa t, Pl?.ETORIA.

/;~-~'

6"

'~..;). .

' '

.

\,

Die Volk se Bank.

GESONDHEID IS MEER WERD AS RYKDOM Beskerm u Gesondheid

Gebruik

Soldaat Sal

1 L~FEBUOY-

DIE O.B., WOENSDAG, 2<

I Vir 'n SuksesvoJ

Loopbaan

> Studie met behulp van die

;)roefde lesings van die Hel:r.:

\;:a..ar KmTespondensie Kolle11 die beste en goedkoopste rna

;_-~rn

u

~

.. ukses in die le\ve te

/t1EER A.S 200 KU RSm

Die He!pmekaar is die eni:

·miwer opvoedkundige Afrik

£-e Korrespondensie Kollege Suid-Afrika.

~ " Reeds meer as 16,000 Stud«

het met behulp van ons lesi aukses beh.aaL Ook U kan do en.

Pos die Koepon nog vand vir gratis besonderhede

D~t$ Besturende Dlrektcu.r,

:a:~lpmek.aar Ko!'responden~!e Kolleg0.

?oebus 3512, Voortrekkergebou, JOHANJ:'."ESBURG.

!!!tuur my assebltet cesond~theda omu·•

~-=n·re£pnndensi~ Kur.euldaa.

Ns.a.m .•.......... ~····

Die veldtog nm R.egeringskanc. teen die enkelmedium-skole sal viT meeste Afrikaners 'n saak ,:an groot bTttcrheid wees. En tog is dit iets doodgewoons, iets alledaags. Nie die af.skaffing van hierdio sko!e a~ sodanig nie, maar die aanslag wat op 'n gevestigde instel!ing gernaak word is iets alleclaags. Cit is delli van die l}artystei:>~! en 'n natw.1r·

li!;e uitwas daali"l!i'Hl. Iu die party- stelsel word die volk in twee hoofgroepe verdeel wat op 'n ;-oet vau ooriog met mekaar staan. DH is 'n ewlgd!.ll'·lltHle oorlog om besit \fan die rcgeringskus·

ings. S!egs wanneer die toestand van die land in so 'n chaos Yerval het dat 'n algemene magteloosheid intree, ge- beur dit dat claar 'n tydelike vrede tusseu die tm:.e 5tryclendc partye ge- sluit word, en 'n sogenaamde koalisie- regering l~om clan tot stand. Origens word die stryd met verbetenheid gevoer in elke stelling van die volk - in sy staatsdiens, in sy kultuur, in sy fa- brieke, in ~y kerk, in sy skole, ja, in elke plek waar 'n vraagstuk opgediep of uitgekrap kan "·ord, daar woed die strvd. Die vo!!~swaagstukke is die loopgrawe vanwaanai~ die oorloguoer·

ders m~!taar bestoo!;, en hierdie vraag·

stukk'e word aan a!itl.ei ~\ante gekoes·

ter en getroetel om !'!!.!lie aan die gang

~e hou, want word 'n voiksvraagstuk opgelos, verdwyn daarmea '11 hamHge ioopgraaf wat as aam1a!spw1i op die ie•enstander moes dien. Sodra 'n rege- ring dus 'n vraagstuk wil oplos, by voorbeeld die naturellenaagstuk, pro- beer die opponerende party so_yeel struikelblokke in die weg le dat die regering maar liewer besluit om dit nie aan te pak nie, want misluk dit as gevolg Yan die opposisie se opt.rede, dra hy die verantwoordelikheid daar- van, want hy het aan die vraagstuk eerste begin roer. 'n Yretfamle uoor•

lbeeld is die segregasie·vraagst!.B!L Om

segregasie dew· t.a 11001', is dit '11 verc•

eiste da t grond afgestaan mae.t word aan die miture!le. I!Vlaar sodra •n rege-

·~·lng so besluit, !n .. lit die opposislepar~y dii: uit deur die woik wys te maak dat die Rsgering meer grond aan die nat!.!·

i"e.Jie gee as aan blan!<es! En die ge- volg is clat die Regering maar ·liewer geen groncl vir naturelle aankoop nie en dat die vraagstuk van segregasie maa.r onopgelos bly.

I r eruggekeerde

I Met O.B. Gesagstaat

Sa am

Bring GESONDHEID-

Adx-as ..•.....

I

(0, B. 24 Maoart 1943).

By Ons,

Elke party het 'n aantal sogenaamde beginsels wat hy wil deurvoer, en as hy dit nie het nie, skep hy vir hom 'n paar en noem dit sy program van beginsels. In 'n land soos Suid-Afrika met 'n tweesoortige bevolking gaan die stryd gewoonlik oor die regte van die Engelse en die Afrikaners. Die een party, of hy wei eerlik daaroor be- kommerd is of nie-, verdedig hoofsaak- lik die Engelse se regte, want daardeur wen hy Engelse stemme. Die ander party verdeclig daarteenoor weer die Afrikaners se regte. As die Afrikaans- gesinde party aan bewind kom, sal hy maatreels tref om die Afrikaanse be- lanrre te bevorder. Hy sal dan al die

werk

yan die ~eenparty onge;:Jaan Lrnaak, want hoewel 'n party nooit groot vraagstukke aanpak nie, kan hy ::larem groot bedrywigheid aan die dag le waar dihbevordering van sy eie be- lange bet ref. As die Afrikaansgesinde party baie Afrikaners in die staats- diens aangestel het, sal die teenparty baie Afrikaners uit die staatsdiens ont- slaan en Engelse in hul plekke aanstel wanneer hy weer in die kussings kom.

As die Afrikaansgesinde Party die plattelandse belange bevorder het deur die posisie van die boer te verbeter, sal die Engelsgesinde party weer hier- die werk neutraliseer deur spesiale V'OOITegte aan die stedelike onderne- mings - waar sy stemkrag le - te gee.

W aar die Afrikaansgesinde party hom bevwer het vir Afrikaansmedium-skole o~dat dit die Afrikanergevoel ver- sterk, sal die Engelsgesin6.e party hom beywer om daardie skole af te skaf, want _ al wat partyregerings doen, is om die werk van hul teenparty onge- daan te .maaU. omdat lhulie weet dat

(V ervolg op voet van Yolgende kol.)

As die Nasionale Gesagstaat lkom, sal ily op ~wee bene s~aan; die een is 'die Ossewabrandwag en die ander dia

tenagge!~eerde

so!daat,'' !het die .ll{ommam!ant·ge;,eraal, dr. J. f. J. van Rensb!.i'rg, veriede Vll"ydagaand onder dawerende toejuiging in Kaapstad t~eu·iklaar voor 'n gehoor ~Jat vee!s te groot was vir die IHofmeyrsaal waarin die verg_aderil!g gellou_ as •. Taiie mense !'let buite op die trappe moes staan en sommages was uerpllg 0>1'1 om te draai.

I SEEP -

niT IS MEER AS 'N GOEIE SEEP-

~estw-tmde Di:tekteur: Dr. H. G. LutUg, (S.-A:), D.Lltt.. et Phll. (l,elden;.

~:iede-Dll:'ektcure: J. H. Greljbe ('lroors ..

i!IL vs.n Vuuren~. P. Joubert, P. J.

!!attlng!>, •"- C. ~. W, Strol:l.

Dr, Van Rensi:mrg hst die ll.ommu·

nistijese geYaa-r· !:Jehandel en sy aanbod aan die politieke leiers tot die skep- plng van 'n gemeenskap!ik.e fl·ont teen die. Empire en die kommunisme her- i'laai. lndien hierdie front getorpe·

deer word deur die weiering van -oon Ieier, en indien die uer&desing geen re- suUaaf kan bring ni·e, sal die swaa~·te­

punt van ons vryheidstroyd na buite die parlement verskuif word, en uit die chaos wat daama gaan Yolg, sal die Nasiona!e Gesagstaat te voorslqm kom met bellulp uan die Ossewabrand- wag en dh~ t.eruggekeerde soldaat, Die Ossewabrand&vagleiding het nog noo!t iets teen die soldate gedoen of gese nle. In teendeel ITet spr. sedert sy eerste begin beldemtoor. dat elke JUri- ikanerso!daat te goed is om uir die Empire. t.e sneuwel. !11 ll het he·rnaa!·

n~ ervolg van vorige kolom.) a!ies wat daardle party gedoen of g.s- iaat het, bedoa! was om sy eie be·· iange te sterk ten !wste van die muler party.

Hoewel ons dus \'andag die aanval op die Afrikaanse s1wle met b~sorgd­

heid gadeslaan, lbesef ons dat d;e oor·

saak uan die moeilikheld gesoek moet w!wd by die ST !E !..S IE L waardeur .daar steeds net 'n D lE IE l...·regering aan be- wind is wat die l:lelange behartig 11an

~'let •n deel van die wolk, en uerller net 'n DIEE!..TVIJlSE reg.wing is wat elke wyi of tien jaar plek maak vir sy teen·

stander.

Duursaamheid sal slegs verkry word in 'n partylose st.aat. waar d.ie regerin~

nit die volk en vir d1e volk 1s, en Afn- kaanse instellings sal slegs dan beveilig wees wanneer da.ardie regering 'n woiksregering is wat as roeping het die behartigina van die Afrikanerdom se belange on"'geag die wins of verlies. van stern me.

DIT IS 'N GOEIE GEWOONTE

·n LEVER Produk

<flen 4pJ1Ie

I

Hoekstraat

JOHANNESBURG

deiik liaarop gewys dat die Ossewa- bl'amiwag r~ie Ilia die rooi !us op die s!w1.1ers i!\Jfk nie, maar na die bioed in die are. Wanneer .die demokrasie dan

~oon. dat hy n!e in staat is om ons volk te red nic, sal dit die Ossewabram:lwag en die soldaat wees wat albei dissipline

!um en albei geleer het om vir 'n saa!t te veg, wat slwuer aa11 slt.ouer die .Na- sionale Gesagstaat tot stand sa! brmg.

,!En as l'!ierdie twee k~rag.ie saamstaan, kry e!~ die cemokras1e Jammer," het .die Generaal byge11oeg.

,, Van 0.18.-kant sal geen ldip in die gesig van die mi!Wir gegooi word ni·e, soos t·i"Ot!ens ook nog nie gebeur ilet nie, en geen !Ora.ag sal uerbrand wor~

nie," !'ret !hy onder groot byYalsbatm·

ging bekiemtoon.

van omstandighede, kry u nog steeds 'n besonde:re

deftige verskeidenheid I Posbu.s 3512 Foon 22-3

(Yerdere besonderhede orntrent die

\'ergadering verskyn in ons volgende uit~awe.)

116 Takke 44,000

Lede

.A\'808

iHoofkantoor:

.Reserwe- fonds

£113,000

St. Johnstraat 65, BI!..OEMFONTE!N Sagrafnisse•, Kiste, Kranse, Cirafstene

I I Ma~k Kennis met die

I I 1fu~e

. 1

PAROW I : Volkspel~

II

DIE

" 0 l/!l~i/;~lAMES-

J

"' I Opg1stel deur Hester !dorris(

Damesuitrusting

by

I

I

l t .

(MEV. W. VAN HUYSS1'EEN)

· - - - . . . ; Met Musiek. en Liedjies

===============================

(grondgedig-te) deur

SLUIT NOU AAN BY DIE V.M.K.

DIE AFRIKA..."iElll SE EIE 11-IOTORVERENIGING.

V.M.K. Klnbbedlening Slult die volgende In:

Gratis steepd.iens. Goi!dkop2r m~torverseli::erlng, gra.tl.s regsa.dvles. v .M.K. nanbevole garages, botelle, losleo·

hulse en kafees waar gasvrybeld en !Jllllke Afl'ikane~be­

dlening n lnwag. Snelle afieweringsdlens. l!'adv0rahw, Pad- en roetekaarte, 'n Unleke m<>torkenteken.

Volle Besonderhede van:-

DIE E!OOI<'BES'lrUUBDEB, ' DIE 'lrAKSBESTUUBDJEK, Bus 2043, Kaapstad. Bll!l 1093, Joltannesbmg.

DIE TAKBESTtroRDEJE, Bl!8 383, Blo~mf.onreln.

M. L. de Villiers

Komponis van ,.Die Stem van Suid·Afrika."

Hie1·die Nuwe Volkspele t8 met gr<

sukses uitgevoer by geleentheid van <

onlangse VolkspelekuTsus te Stellenbos en die Oos- Kaaplandse kursus te A liu

Noo·rd.

lPrys 4/3 i!>OSV

BesteR by dio uitgewe>"s, PRO ECCLESIA-DRUKKERY

Posbus 28, SteUenbosch of by u Boekhande!aar.

(3)

~SDAG,

2t! :VI.AART

194;~.

~ t

I

I I

DIE O.B., WOENSDAG, 2<! MAART 1943.

·oLI(SKAS

E:

4%

Rente op Yuste Depo- sito's Yir twee jaar.

3~% RenLe op V<'ste Depo- sito's vi:- 1:2 maande.

:.:;·yo Rente 0p Beleggings~

sertifikate - opvor- derbaar met 3 maande kennisgewiug.

2%

Rente op Sp::tarreke- ninge.

lkskas (Koop.) Bpko

gerlg kragtens d!e Ko<lr;>e!·atlewe Wet)

,fkantoor:

kskas-gebou, Sentraalstraat, PRETORIA.

-==-~ ~

: ... -.

~ ( ... ~

.

'olk se Bank.

30NDHEID IS .MEER VERD AS RYKDOM

skerm u Gesondheid en

Lewenskrag

Gebruik

EBUOY-

iON DHEID- p

[T IS MEER AS 'N GOEIE SEEP- DIT IS 'N GOEIE

GEWO INTE

'n LEVER Produk

w Jp§le

omstandighede, kry u steeds 'n besondere ftige verskeidenheid

.mesuitrusting

by

I

I I

i PAROW

E MODERNE DAMES- MODISTE

AAN BY DIE V.M.K.

I I

I l

!

t SE EIE ~IOTQRVERENIGING.

dlenlng SiuJt dle vol;ende In:

ioedkopcr m~tor,•erseh:erlng, gratla nanbevole garages, hotelle, Josle•·

ganryhe1d en bllllke Atrlkanerb<>- nelle adewerlngsd!ens. Padvllrsloo,

'n UuJeke motorkenteken.

Besonderhede van:-

DER, DIE TAKSBESTUURDEK, I. Bo.o 1093, Johannesburg.

~A.liBESTUURDER,

~3, Bloamtoote.ln.

ooit

Vir 'n Suksesvolle I Geen Party kon __ Eenheid Bring

I I

I

Prot. Uu Plessis Oor Ons Vryheidstryd

Loopbaan - · - ·

~n 'n toespraak voor 'n skare van meer as

2,noo by

geleentheid Yan die Amajo·eba~ees tc c:>ietersburg, het prof. l... J. du Plessis, Ieier van die O.B.·studielaers, ingegaan op die vryhe~dsYerwagting van ons volk en ook die rol Yan die l!.erll, volk, gesin ei'l aritleid in hier~Ne Vl'lfl'l'e·idst,.yd uit~n·

ge.sit.

I

Studie met behulp van die be-

; ;roef de lesings van die Helpme- kanr Korrcspondensie Kollege"'is I

.die beste en goedkoopste manier

1

. ;m u :::,-ukses in die lewe te ver- l

~eil.er.

,UEER AS 200 KURSUSSE

Die He!pmekaar is die enigste 'uiwer opvoedkunclige Afrikaan-

~e

Korrespondensie Kollege in Suid-Afrika.

tl Reeds meer

as

16,000 Studente

1 1

het met behulp van ons lesings sukses behaal. Ook U kan dit I

doen.

f'l}s die Koepon nog vandag vi:r gmt!s besonderhede

D1~ Besturende D1rektcur,

liolpm~kaar KotTesponden61e Kollego.

?o.ebua 3512, Voo:rtrekkergebou.

JOHANJ'."ESBURG.

Stl!ur my Mtlebli.ef besondethede omt:·snt t:

%.-lris!p-::m.densie KursUd.Ae.

A:\1~ ~rt~l belang: In

1\:um . . . ......................... .

Adrets ..•.. . . . ...•....•. ·~ .. -~ •... ·- (O.B. 24 Ma.art 1943).

!lesturende Dlrek.teu~; Dr. H. G. Luttlg, M.A.

(S.-A:), D.L!tt. et PhU. (!..elden).

Mede·D!rekteure: J. H. Gre!jl>e (voors.), S.

N. v·a.n Vuuren,. P. Joubert, P. J. v. X&.

l!atl!ngh, A. C. '1. W. <!troll.

elp ekaar

KORRESI?O!MDIENSl tE KOLLEGE

voort~kkergebou 310, Hoekstraat 18,

JOHANNESBURG

,<.$.

Posbus 3512

f

Foon 22-3512

I

I

Maak Kennis met die

i Nu~e

i Volksnete

J

Opgfstel denr Hester Morrison

(MEv. W. VAN HUYSSTEEN) Met Musiek.en Liedjies

{grondgedigte) deur

M. L. de Villiers

Komponis van ,Die Stem van Suid-Afrika."

Hie1•die Nuwe Volkspele ts met groat sukses uitgevoer by geleentheid van die onlangse Volkspelekursl<B te Stellenboach en die Oos-Kaaplandse kursus t~ A liwal

Noord.

}~

I Prys 4/3 posvry

1 'l sestel by die uitgewers,

I

PRO ECCLESIA-DRUKKERY

I

Posbus 28, Si:ellenbosch of by u· Boekhandelaar.

i

,Die gedagte dat ons ons vryheidci- toekoms sal verkry deur slim planne kan ons maar laat vaar," het hy gese en beklemtoon dat die eerste vereiste vir die verwe~enliking van ons vry- heidsverwagtings is, dat ons weer moet leer om ons knie te buig voor die God nm alle nasies wat oor die lotgevalle van volkere beskik, want sonder Hom is OilS oorwinbaar.

Die tweede vereiste is dat die band met die Empire verbreek moct word omdat dit ons verneder en versleg.

By Amajoeba het die Boere die mag van die Empire gebreek omdat hulle op die vaste rotsbodcm van geloof ge- staan het.

,Ons alleen het nie die mag om die };mpire-band te verbreek nie; ons moet van buite gehelp word om dit geknip te kry. Totnogtoe het alle Afrikaners verwag dat die nasionaal-sosialistiese Duitsland dit vir ons sal doen: Dr.

Van Rensburg het dit verwag, en ook dr. Malan; mnr. Pi row sowel as wyle genl. Hertzog. Waar dit op hierdie tydstip nie meer so seker lyk nie, hoef OilS egter nie moedeloos te wees nie.

\Vat ook al gebeur, daar sal 'n sosia- llstiese rewolusie oor die wereld kom wat die Empireband sal verbreek, die bande van aile k<tpitalistiese irnperia- lisme. Wat die karakter van hierdie sosiulistiese rewolusie sal wees, of dit nasionaal-sosialisties of anders sal wees, weet ons nie - mag God gee dat dit nie kommunisties sal wees nie - maar kom sal dit seker sowel oor Europa as oor Engeland en ~1\.merika

-en oor Suid-Afrika.

Met verwysing na eenheid het spr.

gese ons moet as een magtige stroom bymekaar kom en hierdie eenheid tot 'n sigbare organisasie vorm. 'n Afri- kaner is iemand wat met liggaam en siel met die Afrikanerdom saamgaan sonder dat hy dit kan help. As ons sterk wil wees moet ons al hierdie broers en susters verwelkom. Die wat gedwaal het kan weer terug kom as hulle moeg word vir die varkkos en dit uitspoegl

,Ons partyvriende wil ook eenheid he, en ons glo dit oolc. Hulle is ook ons eie mense en goeie Afrikaners, maar, as ons ons eenheid wil verwesen·

iik, is dit 11olstre1• onmoontlik om dit in 'n poiitiek.a party te doen. Die party begin met 'n program. As jy aansluit word nie gevra of jy 'n goeie Afrikaner is nhl maar wel of jy die program onderskryf. Baie goeie Afri- kaners kan nie aansluit nie omdat hulle die program nie goedkeur nie met die gevolg dat die uitlander wat wel die program onderskryf lid word van die party. Veertig jaar lank is aile soorte partye getoets maar geen .aenheid kon verkr:v word nie. ,,Een·

heid kan aileen verkry word deur 'n volksbeweging wat aileen vra: Het jy daardie bloed van die Afrikaner in jou?"

Ons het nou die Afrikanerdom by- mekaar - eers 'n Gideonsbende en dan die menigte, maar ons is nog nie ldaar nie. Vir ons is die volk 'n lewende eenheid - soos die liggaam van die mens waar elk sy dee] doen.

DIE KERK

Prof. Du Plessis het voorts gewys op die rol van die kerk in die vry- heidstryd. Die kerk moet geregtig- heid ook op aarde bevorder in die volkslewe. Die volk het sy kerk nodig, ook vir sy nasionale worsteling op aarde. Die kerk moet Ieiding gee en sy stem laat hoor, ook in volksake.

Maar dan moet ons die kerk 'n bietjie hen·orm. Die kerk moet 'n voorbeeld stel van geloofseenheid en ook van volkseenheid. Die kerk kan dan baie nouer saamwerk omdat daar net een geloof en een doel is. Die kerk moet by die volksbeweging aanskakel en dit bystaan met raad en daad. Ons vry- heidstoekoms kan ons nie ingaan son- d~r noue samewerking met die kerk me.

V srder moet die belangrikheid ,·an die huisgesin beklemtoon word. Volks- eenheid kan nie groei en ontwikkel as ons nie die hnisgesin gesond hou en bevorder nie. God het genoeg ruimte en leefstof vir elke lid van die gesin gegee - ons moet dit net terug kry van die klompie uitsuiers. Vir elke gesin moet 'n behoorlike bestaan \·er- seker wees.

Ook die arbeid en die arbeider moet erken en waardeer word. God het aan elkeen sy taak gegee en ons is alma!

arbeiders. Die werkgewer en werk- nemer is albei arbeiders - elkeen oo

sy eie plek. •

,Die volk wat so saamgeskakel en georganiseer is moet nou nie 'n konink- ryk wees wat teen homself verdeel is nie, maar moet saamgebind word deur dissipline. Die volk moet tot 'n een- heid gebind word deur 'n gesag van·

bo. Die volk is nie 'n massa· nie maar 'n saamgegroeide liggaam wat uit baie onderdele bestaan. Die leiers van die 11olk word nie daargestel deur stem- ming nie maar kom l!anself bo deur verdienst.elikheid, eikeen uit sy eie ar·

!>eidsveld. Die lei·ers van die boere meet 'n boer wees, ·van die l'lamlelaars

•n hande!aar, ens.

Voortgaande het prof. Du i"!·SSsis ge- se .dat dr. Hans van Rensbw·g gedoon llet wat ge~m Ieier behalwe Paul Kru·

ge-r gedoen het nie - hy het hom ing~

gooi in die volk sa lotsbestemming en sal gaan net waar God lei in die 110lk se bestemming. Dr. Van Rensburg he.t reeds ioon ontvang vir sy absillute oorgawe aan die volksnestemming. Hy w'ord naamlik opgeneem in die stroom

\fan die volkslewe. Hy is die beligga·

ming van die volk se wese. Wy sal ons lei op die pad van vryheid na OilS ·ein.d- bestemming al moet hy ook -daardeur 11erteer word, het IIU'Of. Ou Plessis be- siuit.-(Tvlse Korr.)

DIE BURGER WEIER 01\'I VERSLAG TE PLA.I\S

Op die v·argaderir.g te Stellen·

bosch waar die Kommandant·gen~

raa! sy belangrike aanbod tot samewerking gedoen het, het Die Burget· ook 'n verslaggewer g~had.

ln voile beset van die erns van die 11erklaring het hierdie verteeri·

woordiger aansoek gedoen om 'n manuskrip van die to1;1spraak wat hom toegestaan is. Daar het egter nie 'n woord van sy verslag

on

Die Burger yerskyn nie. B!yk- baar was hy gestuur met die dcel om gif t.a suig, maar toe daar in plaas van gif net 'n uitnodiging tot eenheid kom, was sy werk oor- bodig!

ll..esers van die blad mag nie te wete kom dat daar 'n 11oorste! tot eenheid van die kant van die Osse- wabrandwag gekom het nie.

PATRONE UIT SLAG VAN

AMAJOEBA

1\vee :Martini-Henry patt·one, wat nog nie afgevuur is nie en na die slag van Amajoeba op die slagveld opgetel is, is Vrydagaand 5 Maart aan die Kommandant-generaal, dr. Hans van Rensburg, oorhandig by geleentheid van 'n groot en geesdriftige opelug- vergadering wat hy te Crosby, Johan- nesburg toegespreek het. Die Kom- mandant-generaal is versoek om bier- die patrone vir die volk in bewaring te neem.

Met die oorhandiging van die patro- ne het genl. G. Puren gese dat die feit dat hulle nie eers afgevuur is nie maar al te duidelik verraai deur wie hul!e op die alagveld agtergelaat is.-(Tvlse Korr.)

DRIE

GEESDRIFTIGE ONTV ANGS VIR K.G. OP HEIDELBERG

Die Kommandant-generaal het Sater- dagmiddag, 6 Maart, weereens 'n luisterryke en geesdriftige ontvangs te beurt geval toe hy sy tweede vergo.- dering in Transvaal toegespreek het na die uitgebreide reis wat hy so pas deur Betsjoeanaland, Vrystaat en Kaapland voltooi het.

In die pragtige natuurskone Heidel- berg-kloof is hy deur 'n skare van minstens 800 ingewag. Aan geesdrif het dit nie ontbreek nie. Dit het vera!

'n diepe indruk op die aanwesiges ge- maak toe 'n puik afdeling van die J eugfront van Oos-Rand in volmaakte ritme by dr. Van Rensburg verby ma1~

sjeer en die saluut geneem het - in e.!ke opsig 'n uitdrukking van die nuwe gees wat die O.B. besiel.

Aan die spontane reaksie van die gehoor koil gemerk word dat elka woordjie van die K.G. diep ingesak het.

Dawerend was die instemming van die gehoor toe hy die kommuniste, wat soos hulle self se, staat maak op die Rooi Leer en die miljoene swartes in hierdie land, in baie duidelike taal laat verstaan het dat die Duitse weer- mag tussen hulle en die Rooi Leer staan en, wat Suid-Afrika betref, staan die O.B. tussen hulle en die verwesen- liking van hul doelstelling.-(Tvlse Korr.)

O.B.

Vo~g

van hul K.indjie

Met sy onlangse besoek aan Groat- drink, een va.n die nedersettings aan die Oranjerivier, het 'n man en sy vrou me.t hul klein babetjie op die arm, na dr. Van Rensburg gekom om aan hom te se dat hulle die Ossewabrand- wag die voog oor hul kindjie gemaak het.

Hierdie egpaar het dus soveel ver- troue in die Ossewabrandwag dat hulle die toekoms van hul kindjie met 'n ge-- ruste hart aan sy sorg toevertrou.- (Tvlse Korr.)

Voeg

DIE DAAD by

DIE WOORD Rook

s

Verrig Volksdiens!

Lenings vir gesalarieerde

· persone verkrygbaar.

Terme uiters

b~1lik.

RAADPLEEG

I PAARL:- SASBANK Posbus 266 ..

Posbus 57.

1 WORCESTER:-

! KAAPS'I'AD:- Posbus 2387.

I M!!!.KA~ENT~K~p

I Vroee ilore-ftlark

KAAPSTAD e

IBETAUNG GESKIEO OIU/HIODiELa

liK, WEEKLIKS, MAAt.!DELIKS OF SOOS VERLANG.

RESTE HEERSENDE PRYSE.

lHINNA.AR & VAN SCHOOR

Elena.ru-: GUSTAV BETIEF.

Tele1"""' lHIIIU.

(4)

VIER

STEL EERS KANDIDATE EN NOOI DAN UIT

Op 12 .\Iaan he:t Die Burger n uit- nodiging ann dio :\uwe Urde-groCJ:l ge- rig om ,in die omstaudighedo ,·an

t.:.ns" opnuuc hul gewig in te gooi by .,die cuigste pnr!y wat die st.ryd ,·ir dio Afrilcancrdom kan voer".

Vir die tooskoucr lyk hicrdie uituo- ,\iging cffens \'Crtraagd. want op die- sclfde dag publisccr die blad 'o a:tntal kandida.-ubenormings in Transvaal waaruit blyk dat die party kaudidate

~estd hct in dio kirsafddings wnt dcur lcde Yan die Xuwe Orde ,·crteenwoordig word. Vit· ons kom dit voor !.OOs 'n

man wat 'n motor geroof bet, en nndat hy agtcr die !>tunrwid l'it, die c:>ic·nna.r ni(·ndelik uitnooi om langs hou1 te kon\ plaasuecm •:n vir hom die bckke oop te maak.

Hierdio uitnodiging is cgter glad nie

<Jm·erwags nie. In tecudcel, die Osso-

"abraudwag YNwag ook con sodm al die partybenoernings plaasgevind het eu O.D.-,·yandi~esinde kandidatc in elkc kie>afdeling opgestcl is. \"oor die n;rkiesing ~al die ,·olk d:m wysgem:1ak word dat die ~uwo Ordo en die Osse- wabranuwag nie wil saamwerk in dio

!'trnl teen Smuts nie. ::\faar dal die Os~ew:~,\Jrandwa~ 'n billil<e nitnotliging tot s:uuowerking v66r die partyhenoe-.

minj!s aan die Parlyleiding gerig het.

£al die volk nat uurlik nooit te wete kom nie.

v~o,

MIDDELBURG,

Tr&rui'HlBI,

~o:<lotro£0,

GROBLIERSDAL,

Trane.-nn~.

Eienaar: 10. II), IO!E t(OC~

Agen~ \1.r Pontillo ~n G.M. Vroll"'lotoro

TOT fU DUJEN§!

V .I.'JJ.t(, AAN!SIEV IE H .

Wo V(Q)llG1r RP~ o?

H lUIG IE N O OT .

Fabrikante v an

!K.~U.delf

en JBespU'oeiings

Masjin~rie,

§l~~pwaens,

Boerewaens, E ns., En s.

Foon : Paarl 23.

0 .JB.-ThWSn EKil l[JND ElL

'n Volk sonder sang . . . is 'n volk &onder aiel!! Elka 'Bra.ndwa~ behoort dio O.B.

MUSIEKBUNDEL te besit, die liede-re te leer en te sing.

Die jong!lte bevel van die Grootru d is da.t iedere lid die ,Osscwabra.nd- waglied" moet Joer en sing by al!o

O.B.-goleenthede II

Hierdio Dundel beva.t 22 pragti[Ie komposisies met woorde, pass&nd vir aile byeenkomste, vrolik aow&l aa

plegtig.

P rys 2/ 6 JPosvry

3/6 insluitend 'n pra.gtige portret vv.n ons Kommandant-Gen&raal.

DESTEL NOU I I

(())Jl .. lll0 01FKWA!R{1f1Ell«.

DIE O.B .. WOENSDAG, 24 )lAART 194:3.

,DIE O.B.-NOODHULPFONDS

Dte volccndc veracrc by<lraeo In Kaaplnnd tot one fond• vlr bulpvcrlenlng n.an n!banltllkes van GCinarn<'<:rdeG Ia &&D Dlt O.B. bekecd

~;emo.ak.

! G~kl(J$sijiseerde Ad vertensies I

!

Reeds tt•kcn . . . . . . ... . . . . Mev. F. Kotzc en Scun Vrcdendal Goodwood Vroue-Kommn11do

~.776 2 10

s. d.

8 0 0 :-Jannc-Kommando B~aufort-\Yes 0

l<orcte verkoop, Vrylleldsdag deur Jeucfront Moorrecsbur&

IJrandwnr; 1\, Wynbcq;

Die lc Roux Hulsgesln, Wynberc Opbreacs Majoebadasvlerin&

Stellenbosch en H.H. Kommando'3 Opbren&s Vr!endskap Sentrum.

Stellcnbo~ch Opbrcns• Mnjoebadag, Slacternek

Kommando's IJrandwa& Anderson, IJellvil:e ..

Brnndw&r; Bosman, Bellville MaJoeba·vicrin:;, Klrlcwood

l<ommando'&

Majoeba-,·ierlnb Swellendam Kommando's Maandcl!k~e bytlrae J .:!11aree,

Paurl Veldskoenl<rlng, Oudtshoorn . . . .

Jeu~:Cront Dot;ters Parow .. Penkop Roemaria Albertyn

Ben,·mc Mnr. D. Jnnscn. P.K. Gohein .. Mn<indelll<sc bydrae Vroue-

Kommando Franshock Penkop Fr:1 ns Schrader, Williston Outen!kwa Manne- en Vroue-

Kommaado's Majoebavlcrlng Oudtshoorn Manne-

cn Vroue-Kommando's Mnjoeb:w!erln& Knago Manne-

en Vrouc .. Kommnnclo's Majoebnvierlng Kamnassle :.J:nnne- cn Vroue·Kommando's M:tJoebavlcrlnc Heroi(J Mannc-

cn Vroue·Kommando's Penkopple Debao Last. . . . . . . Or!eq;eld )l!ance- tn Vrou~­

Kommando's Stellenboseh Voortrckltcrdocter Sprlngbolt Aanvultend Ma)o<!bavlerln~:

Kao.psc Skiereiland O!!eq;eld Karoobossles Kaapstad Offergeld lloer l<anpstad ..

Strandveld Korumando

MaJoebada~;l<ollel,te Sternsburc Walmer en Port Ellzabeth-Suid

T<ommando's Majoebadacv!ering Adelaide

Kommnndo's en Jeugfronl Warmbad S.W.A. Manne- en

Vroue-Kommn.ndo MaJoebadnsvlering Somerset-Ooll Verversin&s verkoop ll!ajoebadar;-

'ier!ng (me''· van Aardt) Goudin! Vroue-Kommando ..

Mnjoebada&-vierin& Goudinl Kom·

mando Brandwa1; H. Sasson. Ruststnsie MaJoebadat;,•lering Malmesburr

Kommando's Veldskoenkrlng, Oudtshoorn . . . . Yo.Joebadnsvicrlng Frnserblll'&

!Commando's Majoebada!,-viering Pearston

r<ommando's Wllllston J<ommando's .. Mev. W. E. v. d. Merwe

Grootrontein :Middclburr; K.T'.

Kolleltte Mn1oebada$ P.E.-Noord Manne· en Vroue·'Kommaudo's Manne en Vrouc-Kommando

Porterville JJ:aJoebadackoUekte Kanoneiland ..

~aJoeba<la&kollekte Upinston Kommando's Majocbada~;l<ollekte l<alt.·harl

Kommnn<lo 3 :;

G 15 G 3 l 10 0 1 10 0 33 6 10 H 6 10 H -i { 1 0 0

:; 0 17 0 0 1G 6 0 10 0 15 0 2 10 0 :; 0 6 0 2 10 0 :; 0 :, 0 0 66 0 0 67 0 0

{7 15 0 23 15 0 3 0 H 19 0

s 0 10 0 2 0 0

i- 0 10

1 H 0 :> 7 0 13 0 0 26 0 0 20 0 0 6 7 8 3 10 0 1 10 0 1 l:S 0 :; 0 16 :; 0 1 G 0

22 10 0 22 0 0

~ 0 0 7 0 0 11 10 0 :1 5 6 25 0 0 M 2 6 12 10 0

£6,U9 H :S ll'fDRA.F.S TO'l' AA:OmOn H/CENL.

S(,'HOl<:~f.'lN.

£ s. d.

Reeds erken

.. ..

.. ..

..

857 16 2

).!or. J. P. van der Spuy.

Adderley Klipheu\l·el 25 0 0 Mnr. A. \V. Louw, Philadelphia 25 0 0

Gcskenk 31111 Vrouc-Kommando

Stellenboscb deur Edelasbare

oud-Re(;ter Bot.ha .. 25 0 0

ceoeraalsltn'P S.W.A.

..

..

..

.. !0 0 0 Gcol. de Villlers S.W.A.

.. .. ..

20 0 0

Spe~tale bydrac Williston

Kommando's 20 0 0 Komdt. E. L. Steyn Malmesbury 2:1 0 0 Gcol. \·ao Aarde de Kock

!~almcsbury 20 0 0

!1,057 16 2

A MAJOEBA- fEJESTE

Oos-Criokwaland: Op 27 Februnrie het dio rnanne- cu vroue-kommantlo's ,.:1n Oos-Gric:>kwaland weN·eens meL die

\'it:>r van A majoebnfees die Geloftc her- denk.

\" a.n oor die veortig my! Yer bet pertleruiters opgodaag, om aan .dio

~poggerigc perdokommando dee! to

neem, wa.t genl. E. Cadlo, hoofkomdt.

Japie Kreinauw en boofkomdt. Alex de Rock tej:l;emoet gcgaan en na die foes- terr<oin gebring heti, waar 'n puik ere- wag opgcstel wa~> uit die n"'ue-kom- mando.

Die boodskappo vao <lie besoekors, gcnl. Cadlo en hoofkom~lt. Kreimmw, lg. 'n oudstryder, het dte feesgangers gevul met nuwe moed en ywer. Groot wns die oomblildw van stille herdon- king by die Vryhoidsvuur. . .

'n Bussie, ,·ervcrsings en braan·leJs- Ynre hot die feesgangers geroep tot.

(Ven·olg in volgondo kolom)

GEBOORTE

\'lC'l'Olt. - Aa·n mnr. en

rn"".

Z. Vleto~.

J:.'OOrnhoek, Beaufortwcs, 'n !rls Brandw~>G­

<Ioster op die 9de Maat·t. Albcl wel. Nan•

die Goeie Gewer ons hartlike danl< ann dokter en \'Crpleegsters.

\'AX DER lll:£RWE. - Asn ds. en mev .

D. c. s. \'UI\ der Merwe van Petrusburs.

o.v.s., 'n fl'ls dogter up 7 Manrt. ~'let dlo

•eiin van God nlles wei.

ER.<\S)lUS. - Aa<!l Da3n en Su.~anca van Balmoral, Tvl.. •n !ris O.B.-dor,tcr op 20 Feb. 1943. Die bevel ,·an die K.O. is u!\- cevoel·.

JTEl')fA."'S. - Aan J(orp. en mcv. J. H.

Heymans, Skaa<pplaas, P.K. Lallcnsvlei. •n dogtertjie op 2c Maart.

VERLOWING

J(EY~tA<'IS - KRIET{. AMt. Veldkte.

Iaabe.l Heymftns van dlc Potchelstroom l<om- mando, 12A{, en mnr. Hendrll< l<rlek, F'ou- rle~krlek, Bctblellem, weos aan a.l die Brand- wat;te bekend tc maak dat on.s verloo! !s.

JACon s - LTElll:NU'I::lW: H!crmcc maak ons, Marla Jacobs van Boshotr en W!ll!c Llebenberr; van Strydcnbur&. ann rami!ie ~n Brandwagtc bekend dat ons met die ou osse- wa vertr·ck op ons vertowins tot waa·r ons caan Brandwns staan vir <l!e jcu~.

S)fOOK- Rl::DEI.lNGIIt;l'S: Ons.

beth Redelln&huys van Kroonstnd en Smook van Rhenosterkop. Krooostad, hltrmee bekend dat ons vcrloor Is.

IN MEMORIAM

Eliza- Attie maak

CUONJE. - Met verlange dink ons tt:UJ;

nan die aM>d van 10 Maart 1939, toe ,·an ODd SO Sl<icllk we~;~encem iS, ODS d!CI'b3rC esscnoot en Vader Dawid Izak Cronje.

'n Ll& Is uit my lcwc wrs,

·n dlerbare stem Is sUI

•n plek is lee.; in oos huis wnt nooit weer word t;evut.

Verlnngendc cggcnote, l<indcrs en l<leink!n- ders. A. s. Cronje.

( \" e.n·olg ,·a.n voorgnandu lwlom) gawe vir uio Noodhuii~fontls:--(Adj.)

Ohrigstad: . Cenl. ~eNhlmg, mnr.

::\. J. ::lchoeman, L.Y., en mnr. Pot- gieter, 'n ou vctcruan waL nan die Anw.joeba-slug deelgene('Dl he!., het ~p Ohrigstad opgetree as sprckers. Die ,·erriglinge het 'n plcgt!ge indn1k g~­

l:Jat, vera! die daghysl1lg deur dle J Pugfront ..

'n Stoolku~sing met uie Yicrk!cur uaarop is aan genl. ~eet.l.1ling ges~en~, terwvl hy dour 'n scunt.JH~ to('gcsmg JS

,Ho~t Koers met die Volk agter

t: ."

Die opbrengs was £:28.

Naboomspruit: Amajocbafoes is deur die Vlakto-lwmmando, ~a\Joomspruit,

\\':lttrvan mnr. G. Gibson kommandant i~, op plegdgc wyse van 10-uur af go- ,·ier op die plaas ,·an mnr. H. van R.:nsburg;, n:~ by Uoedran. Dun~ w:ts omtreut. 300 mcu~e lccmwoon.hg en mt>t die verkoop nm ,·en·ersings, te- samc met die kollekte die aand by die Vryhcidsn111r, is hyn11. £{)0 ir.lgesam~J.

Die Jeuo-frout. het ook ann (he yerng- tings de';;Jgenecm, on die Ylagstryk}ng en -h~·sin{! is denr .Jcu.grontoflis1ere waargencem. Dr. T. Bumng, ,·an_ Pre- toria het die fe.esg:tngers op tref1enuo wyso' toego~preek oor die be grip \" ry- hcid.

Sutherland: B)' gelecnthcid ,·an Vry- heitlsdag is <lie niondsknp!icntrurn al- hicr geopen. Die ruim ,·enrek en sloep was volgepak Yan llrantlwagte en \J~

Jangstellendo Afrikaners. 'l'ocsprake JS

,.,c:hou detll' korncJt. Jn>melrnan, komdto. 1'heron en genr. Ffcroldt wat die prag-

tigo Ossewahrandwag-wapen wat deur genie. J. S. du 'l'oit. geskenk is, opge- hanr het. Gonl. IJeroldt. hot. die O.B.-

~oodhulpfond;; ,·crgelyk met dio Help- mckaar in 1915 w:lt alhei gesorg het Yir Afrikan~.:rs wat. in clio kampo ('11 1 ronke van dicsolfd_. Empire gesit het ..

Die ,Jeugfr

Referensi

Dokumen terkait

Hulle sal nie faal nie, want net soos ek glo hulle ook in hulle God, aan hulle volk en aan hulself."l Bostaande verslag van tn landswye jeugondersoek en die geloofs­ belydenis in die

Die skuld vir die Trek en stryd daarna, word voor die deur van die Engelse gele en die Voortrekkers se dade, ook teen Swartes, verdedig en beskuldigings ontken soos 'n vlug van wet,

Hierdie werk skenk aandag aan klassieke wysgerige probleme – soos die relasie tussen eenheid en verskeidenheid, universaliteit en 15 ʼn Alternatiewe siening, wat nie aan die agt punte

Hierdie getuie het verder ver- klaar dat die ,man ondervra sal word totdat hy gebreek is", en as dit nie slaag nie: DIESELFDE Mosley verklaar dat die Britse regering tydens die oorlog

teen Klerksdorp gespeel word; en verder bet bulle nog nie een punt In 'n baie interessante en opwin- dende stryd moes Proefplaas die knie buig en die Pukke toelaat om op oortuigende

Hulle sidder by die gedagte mokrasie kan aanvnar nie, ook dat daar da.lk net teen die Kom- 'n berig met instemming plaas munistiese Party stappe gcdoeri waarln die distriksekretaris kan

'Maar deu,r hul veldtog teen die ideologie van daardie bevriende moondheid besef bulle al self dat hulle Duitsland tot so 'n vyand gemaak het dat die hoofsekretaris van die Her- enigde

Malan gehoop' het dat Duitsland met· sy party sou onderhandel oor 'n republiek, het hy opentik van Duitsland die republiek gevra en tO-ll was hy teen die demokrasie, maar tae die Duitse