• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 2, no.5

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 2, no.5"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Geregzsueer llllD die H.P.K. es 'll Nuusblad.

0

, Elk een op sy ple k h y die

~tembus,"

s e d ie

p art y- politie k.

TW EEDE

JAARGANG.

?_)ie

WOENSDAG, 9 DESE:VlBER 19iJ2.

,Ossewabrandwag -Ge dagte is Die Van

/

Die Mens iik e Liggaam" - Ds. Stander

, Die. Ossewabrandwag-gedagte is clie van die mcnslike liggaam, in kort ::;esc. Die lig::;aam is 'n geheel wat tegclyk bcstaan uit verskillende lede, en waar dit geld een vir almal en almal vir •CCn. Dit is dus 'n organicsc gchecl en is nie kunsmatig saamgcstel nie," het ds. S. J. Stander, voorsitter van die Grootraael, op '21 November te Ermclo in 'n tocspraak verl\laar.

.t\let holrekking tor. die Ossc.wahrandwag !:e lJeleidsn>rklaring:; het cls. Slunder n:t di<' ·hc- skulditdng \'Crwys dat di<' O,scwahranclwag die parL:· ,,, l'l'publikcinse konscp-gronthnt gestcel he!. en ge~o cl:n dit. tog baie wonderlik is d:rc on~ :tan die cen kant \·er"'Yl word dat ons die pa1'ly sc IH;leid gesteel hct, e11 aan <li<: ander kanl. cht{. ons 'u vreemdc stelsel \·<'rkomlig!

Die Ossc•wabrandwaggcd:1gle \'Crsldl van clio imperiali:sliese en p:u-Lygedaglo daariu dat lans-

f!;OIIOCilldO die van samc\·oeging l<'nl'illo Ynn uitwendige c'n tocvallige bclange op dwnomic-

~<e. politickc en geestelike gebicd i~.

Die 0.13.-gcdagre. as synde die organicse, die huisgcsin· en die nasie-gedagte he1 sy oor·

sprong in skepping, in geboorte en ~o in God eu ons hot allc:: reg om dit a" dit• goddelikc gedag:Lc lc bcskryf terwyl die andcr :u< mens·

like in lt't•nstclling m!!L die goddeliko bestcmpel ma{! word.

Die andct· ged::1gte, die lmperiafistiese as ook die mcganicse of liberalistiese hct sy oorsp·r'Ong uit die vcrclorwc natuur van die mens w:1i. on- der invJoNl viln die Tiose st:1an en is toL nit- eindo!ike ondorg:tng gecJocm.

'OiL behoori. vir ons 'n besicling en aanmoedi·

ging to wees om te dink dat o11s op ,niwere, goeie ~:n God goedgekeurde grondslag staan.

Ons bt•hoort. met Yrymoedigheid da:u·,·oor dcs- noods martelaar ic word. C:een wonder d:m ook d:tL b:tic: van ons \'l'icndc meL vrsmoedigheid :sondc1· 'n slc~l.c gcwete in opHluilin" sit, of onde1· bcperking vorkcor, en dit is ook die rode wa:trol!l andcr offers soos gcl(l, ~yd, kragLo, vcn1uring \·an belastcring en beskindc1·ing, as ook vcrdcnking dcur die hof mocdig ~cdoog on ~odra. word. Dicgcuo sonder ~ulkc oOl·l.ui- giug on ~rom! onder die ·;octe ~ou lanlml tenlg- gcdcins hot en }mlle op die rescrwelys la:H

plaa~ of geheel en al gewyk hct. Slcg.; mcnse van 0. s.-oortuigings en met die 0. B.-gedagtc kon staar.de bly onder sullte ltruis· olln trom·

melvuur van gas· en lieJ;bommc as wa t die Be·

•;:tegins moes verduur.

TOt<;PJ\SSTNG VA1\I DIE 0.13.-C:lm"\G'l'J"i Die !o<'pas~ing van die 0. 8.-g('d:tl-(l,e- die orgauiesl' of uasicsamewerkinf!:, clio Goddclik vl•rordendc !:':lmewcrking is so n:nnurlik chL dit ampcr gcon toeligting; nodig hct nie. Ous wcet :.llm:tl hoo waar die B~·belse gcdaglc i-; dnt :1s ecu lid lv alma! d:1n sa:m1 ly t:n as ceu lckker kry nlm;l dan saam genieL Ou:s \\'CCL l10o die lede in 'n liggaam foit1ik out..onmli<'s saam- wctk 1nelmar lleskerm teen die \lil<'rlik :tan- vallcndc of dreigcude, meka:1r sic,un in die ondcmomings: die oog sien, clio h:trl. vocl, die vooL wandel, die hand kom in bcwc~ing; daar is gcen rusie omdat die oog nie voel soos die

hart of wandel soos die voct of handel soos die hand nic, 111aar dit is 'n aanvulling van mckaar en so natuurlik dat daar geen ondu lingc bc- denking of verwyt bestaan nie. Oit is waarlik:

, Ecn vir alma! en a!mal vir ecn."

So is dit in die menslikc lig:gaam - geenct·n lit; sal clic a nd<'r ooit iu die stcck Ia at of :,colr- sugtig nllcen aau hornsclf dink nie, ma:n· :Jlmal sal saamstcrf in die con se dooc1. So js diL ook by die l)Oll v:tll 'u huis: Argitck, bOll.ltiCCs!or, mes;;ela:n, vcrwcr, hkrymvorkcr tot dio kll•i- trapper werk s;l:llll <'n l.rck die gcbou op. So moet dit wees in die huisgesin en so in !lie volkslewe. So moes dit g2wees hct tussen die voH{ere van die- wcreld na die raad en wclbChae van God.

~AL OP'l'REE

So wil die O.B. die masjinerie sicn wcr11 en so sal hy hom laat werk as God hom die !tans gee. Die sonde hc>t, cgtcr ingokom en hiordio idealo g:lng vcrstcnr. Die sonde v:\n sclfsup:

he~ binnc dio volksvcrhand parLy:;kap ko111 ''c1·-

DI E O . B. TY DENS VAKA1 'l'SIE

Met die oog op die l<crsvakansie sal daar nog net een uitgawc van Die O.B. hicrdic jaar verskyn, en wei op 18 in plaas van 16 oesembCr. Oit sal dan 'n gesamcnllikc Oingaansdag- en l(ersuitgawe wees. Die eerste verst<yning daarna is op 6 Januar'ie 1943.

wek on by die indi,ddu hcbsug en onder die

;oo}kc impcrialismc wanruit voort vloei ,·erdruk·

king, oorlog, \'Cf\\'Ocstiug en slagting. \Vnar dit so is s:Jl die O.ll.-gecl:1gte as hy sy gang ];an gaan en tot v<·rwcsenliking kom, di~sipliner moct.

optrec. lly ~at die gernlde weer inlic trek.

Hy :;al die vcrsiourcndo sichio besky l'n eli<' oor.:;aak 11iL clio wcg ruim dour opvocding, Loregwy::;ing, aanmoediging, maa.r waar nodig ook mot dw:n1g. wattcr middelc ook al die bestc sal wccs, die O.B. beperk hom tot niks en sal ook vir niks terugdetns om ons volk in die reglo vcrhoudinr; tot God, tot homself ondcrling en tot andcr vo!ke tc br·ing nie.

llierom kan dit• O.B. hom nie aanpas by irnperialismc nio- wat. hy Yir ltootsclf bt:~cl'r en cis ~nn l1y a:\11 andere ook-maar hicrom ook kan hy hom nic i ns~<al:cl by 'n party nie.

Die party het andcr oogmcrke en metodes, be•

klad, bCskinder, vef'bro!<kel en verde.rf <lilt·

maals.

Die O.ll.-1-(cdaglo is cb.t, almal saamwcrk vir elkeen en cllwcn vir ::dmal on as diL nasiouaal-

0

, Elkeen op sy plek

in die v off.-slewe,"

se d ie

O sse u;a- b r andtcag.

N o . 5.

sosialisoh: is. dan i~ nasiouaal-,."osialismc abso- lnut Bybels en Chri<..telik l'll sc•kc·r nic wat dcur

·n Yenlorwc per, onder li<'ghdte<'r wil >oorstcl nic•. In elk geval rlic O.B. ll<'~try of verdedig nic n:Jsionaa 1-~o::;i:l 1 is me· sons elders toep;epas nil·. H:y I:Jal elke volk met. "~' eio stelsel be- gaan, maar waar 'n vrecmde stelsel soos die party·st·elsel hier verwoesting saai, daar sal hy hom soos 'n sickte bcstry met al sy naslecp.

(:gYQLCE: \-A~ Dll~ O.D.-Gli:DAGTE Dil sal uitloop op verwydcring en skadcloos·

stelling van alle, w:n Jwn verhindcr dat die volk. ons ,·olk, sy Godbeste:mde plek inneem en doel hcrcik.

Dit sal ons ,·olk daadoo bring om homself tt• wee~.

DiL sal op die regle s:llllt'\\'(•rking en opbou uiLioop-die volk :.al con wecs en verenig

mo~ sy docl v:111 'n sell';.tandigo volk wat in

~llt>s lecf en optree oorccnkomstig die wil van Cod.

Oit sal uitloop op 'n gelukkige ,·olk waar- van elke lid 'n lcwcncle. werkendc lid sal w01)s

to~ ,·olmaakte best;tan van die geheel en elk- eN\. en uic: die prero~:uicf v:1n enkcle uib·er- l<orc heroepslui nie.

::;a! ons ons Y:m hi('t·di<' waarhcid en rigting I nat :1 fskrik de111· Yerclap;mnkcr.l', vcrdcnking, kamp, ~1·onk of teen die nnmr sit.? l!;k glo nie-,

\l':lnt die blood van Gous, llugcnoot, i'vfartelaa.r

on Voort.rekker vloci in OilS ~rc.

O.B.! Voorwaarls, rn:u·,.,jeN· toL verwcsen- liking van hicrdic geda~l.:-:

(2)

TWEE

Dr

0

M an a n

9

? In dfie B e d,,

AI Ka ltl$ om lL. V. fre !Behm rn

::.:oos deur b:tic Yc1·w:1g i:.. hct dr. .\!alan dil nic moontlik ge,·ind om die gcs:mwntlikt' ,·crgadcring tc \'t•uwrsdorp op 9 D<.'M•mhcr.

\\':t:tr dr. \'an Ht·n~hurg ook sou optrec. b,,. !<.' woo11 nio. Sy

fl" " "'

hct. aangckomlig dat hy :-.it,k is en dus vcdlinclor is om lc gaau.

Soos onthcu sal worcl, het kol. Wilkens, L. V ., onderneem om uit <lie Party te bedank indien dr. Malan nie die uitdaging aanvaar nie, be·

halwc as hy <lClll' sickte of dood verhindcr word.

Op 1:3 .'\ovcu1her he(. h.'· dr. :~Halan pcl'sooulik in kcnnis gcsll'l v:111 die vcrgadcriug. l<od daarna het dr. Malan cgter aan a(1v. Strydom geskryf om sy pick tc nccm, aangesien hy dcur die dokter bclet is om vergaderings te hou.

Ad,·. ;,;trydom vcrkl:\ar d:u, h~· die bricr op :2l l'\o,·cmher ont ,·ang heL, maar onwillig • "''"

nm namens dr. ,\l::d:ul op H.' 1.rec.

'l'll'ce dae ua onLvangs v:tn die brief he~ die l\ralan-pen; ;tangC'l-ondig da~ dr. l\l:lhu1 wei op VenLerstlorp s:ll wccs. Maar op '2 Ocsember ontvang adv. Strydom, volgens sy eie verkl

ring, •n brief van mev. Malan om te sc dat haar eggenoot in die bed is en nie op Venters·

dorp sal !<an wees nie.

Op 3 Oesember, dus •n dag daarna, word dr.

Malan en sy eggcnote ·e.gtcr in hul motor op·

gomer!< onderweg na voclklip.

Op D De ember sou ell·. :Jlal:m 'n vcrg:tdcrin~

op RL:mdcrtol\ toegOS!ll'e<lk het, maar lot> ::-iLan- derLon se ::\;tsion:Jiislc ,·au die Y t'nlcr:sdorpso ''crg:.doriug hoor, hct, hulle op 30 l'\o,·. bel< end gomaak dat hul ,·erg:ulering n.fgcstC'I is met eli(• oog op V cntor;..clorp. Elykba;u· sal dr.

.\fnlan nou daardio dng op Voelklip deurhring. Op 1 Descmhcr hcL die 'l'rans,·alor in grooL

op~krif ,·prJwndig dat •lit• Ossewabrandwag .. sk1~ildwrig

,·i•·

die Ycrgad<•ring op Yenter . .;- clorp'' is!

DiL i~:~ opvallond claL dr. i\l:darl drid maande gcle•lc ook op die laastc minunL gewciet hct om die· n~rgaclcriug: van die· snamwcrkkomitcP b~- tc woon toc hy ,·ernt'PIIl ht•t dat dr. \'au

'RensbUI')! lt'Cll\\ OOI'dig :->OU \\ t'CS.

Op :3 Dc;..cmber hct d1·. \' ;m Rensburg in diP pers ;1:wgckondig dat hy ~y woord aan gonl.

Eloff gestan<l sal doen deur ~>anm mot dr.

:\!alan op t:L111 \'crhoog te. vt'rsk~·rr.

SPOOR BONDKAS BEPERK s~

VOORKOM TELEURSTELUNG

Slegs 'n gcringe aantal

,B"-

AAND E LE

5% kumulatiewe voorlicuraandele teen £1 elk nog vcrkryg- baar. Dit is u :c:,t.;!e kmrs.

St1tur nav1'Cwgvo1'm onmidclellik.

Na vraagvonn.

Die Sekt-etaris, Spoorbondkas, Beperk, Bus 2 9, Johannesburg.

W aarde lleer.

Stuur my , a.u.b. per kerende pos 'n aansoekvorm om aandele.

Die uwe, Volle uaam

Adres ... · · ·

ONDEUS1'EUN ONS BLAD

~----

--

... -------·---~-----------~

I i

~

!

Q

~

I

• I

I

I

I i

I :

PAS

V E RS f[ Y N!

Bestel van

D IE

DllE I3li1fT!E!R t"(E JLK

de1tr M ynha1·dt

1 1

1 onr?·e

:Prys 6/ - v osvr y

'n l\lan ontdek dat sy vr·on 'n minn<Jar heL, en dan begin sy :;oektog ua die per:;oon meL wie sy h • m bcch-irg het: En in die soektog gebcur \Teemdc. aangt')l)CJ1(1e di.ngc in s~· sicl:

Hy

word 'n uuwc mens, en uit die

\\edcrgcboorte tree hy Le Yoorsk.vn met 'n vreemde vrcde in s;.r llar'L, en 'n kalmte waL bo alle hartstog verhewe is: l\faar hiel'die vrede bcreik hy ecrs nada,L sy siel deur 'n nag van angs e1' onh()il gega:m het: AI t.vd is die vraag by hom: ,\Yie is die man waL sy liefhet?" En ecn o~gend onldek hy die idcntiLeit \'Un sy vron se minuaar: l' sal die Yerhanl \'<111 sy soektog slap Yir stap volg, met ingehone asem, totdat. u Yan aan!!;csig lot aau- gesig slaan voor die onbckcnde man, en dan sal u die misLieke skoonheid en waarheicl van hierdie bock begeyp - U sal die bitter kelk van Brnncl se smaacl en lyding saam met hom lcdig, s6 intens, ~6 oorLuigencl is hie1·clie bock geskryf; en aan die slot sal u saam met hom die l10e vrcde. die oor"inning van die siel vocl, OOI' alle hart- sr.ogtc en alle smaad.

vAN AANGlE§KG TOT AANGJESB G

dett1· 0. 111. van clen HeeveT JP'rys

3 / 6

llOSVlJ'

Dis 'n moclerne roman nit die lewe v:1n 'n ldein- dorpsc gesin. 'n OnLroercnde bccld van 'n man wa.t ci.ndclik v;m aangesig tot :wnf{csig tc staan kom voor die wcrklikhcde v:m sy eie, ~ehuigclde lewe. Dis Van den HeeYer se groolsLe mcnseskcpping - 'n Grootsle J{oman diep gepuL uiL die polsscnclc ]ewe.

'n Roman van C. liL v. d. l Leever is altycl 'n liLercre gcbeurtcnis van belang.

Hierdic wct·k bring sy ktms op 'u nuwe, hocl' Loppunt.

Kfl1. PP I E BO EI (H ANDEL

DE V!LUERSSTRAAT 15

P os bus

8~5

jr <0 ll, :ill llj) 1ti ~

§

.!b l..U U

4

~

1.---~-...o.--c:>-Cli>-00-11' D 0 R 9~----.o--- &:~ 11:1' u = = = ..,_.·---~~---· - -- -

DIE O.B., WOEXSDAG, 9

DES. 19~2.

KLEHE V1H KTNDERS:

OFF! S!ERE lHOET NAME STUU!{

Die l'rouc-kommnnclo's van clio !.wee Kaap- stadsc geucraalslmppt' h<'t die af~olope pnar maande finks gewt'rk a:1 n klerestukkies vir ~c­

skC'nkc aan die kinders ,·an ge!ntemcerdt's, on die hclc \'Crsamelin!,( is verledc Donderdag in dit• Komitcekamcr van die Groolo Kerkgebou vortoon. Kock is ook by die gclaenlhcid vor- lwop vir meer :1$ £6.

Die bctrokke hoofvrou, hoofkomdLo. mov.

1<'. D. du ToiL '':111 Zyl, doen 'n bcroep op aile kommanclaulc in Kaapland om hnar in kennis te stet '':Ill kinders in hul komm:tndo's :1:111 wit> die geskcnko gestuur kan word. Hulle moct dan ook die ouderdommc meld. Ha:u :l(lrcs is :\Tild:d. 'J'ullcyn,llenweg, Rondoboscb, .l"aap:;lad.

Ons i.; ook vor,oek om meo Le dec! dat die VriendskapsenLnun in die Grooto Kcrkgobou lydcns die vakansic oop s:1l hl~- en daL allo per- sone ''an die plaltel:tnd harLclik wclkom is.

S cfrn «»ce m Sl flilllll e ~ ~ ®"" [}~r ~lffi~ ~

VIR KWALITEIT EN TEVREDEN- HEID DIE GOEDKOOPSTE

WYNE:

Fonkelwyn 5/- 5/-

Lewenswyn 3/6 3/6

Vermouth 2/6 2/6

Hanckraai-Cocktail 2/6 3/-

Likeurwyn 2/- 1/8 8/6

Jeripigo, Rooi 1/3 1/1 6/-

Jeripigo, Wit 1/3 l/1 6/- Soet Muskadcl 1/2 1/- 5/6

Port 1/2 1/- 5/6

Worcester Hock 1/1 lld. 5/-

Pontak 1/l lld. 5/-

Spesiale Sjerrie lld. lOd. 4/6

Sjcrrio IOd. 9d. 4/

BRANDEWYNE:

Schoemanello 5/9 5/- 26/6

Ekstra Spesiaal 5/6 4/9 25/-

F.C. 5/ 4/3 24/-

JENEWER 6/ 5/-

LlKEURS:

Korsie-Brandewyn 5/- 4/3 24/-

Anys-Brandcwyn 5/ 4/3 24/-

Gemmer-

Brandewyn 5/- 4/3 24/-

Lemoen

Brandcwyp 5/- 4/3 21/-

Pepcrment-Likeur 5/- 4/3 24/-

Van der Hum 5/ 4/3 24/-

JENEWER LIKEURS:

Lemoen Jenewer 6/- 5/- Suurlemoen-

Jenewcr 6/- 5/-

Voc:: IJY 5/- \'Jr IHt~~ie f·n bottcJs, (•n t2/G vir

\:l:ttjie wat- vor~ord sut word lJy tcrugsrrullu;.:. On.:,

Jcw~r d:-:1n1' in on:, tnhuurrs sobnl~ onl) ,·oorra<h .. ,·nn inhoucrs bet. ~n all<'t•nlik OJ) "·oorwaan1c tlat (Jie lnhouers binnc M" ... tig tl:H~ :l:ln ons tC:ruJ.: lw~or~

word. \Veen~ boUt1l !'iltn:trste l<an on~ :tllcenUk In ons c.ie both.•J,, I<I.,.,IC!Io tlr:\nl: Y~rpalr, waar fi.UHco ttranl{ 'n. n1inlmum pr~·s v:ln £1-15·0 bcloorl. lndicn

~occiJmpc:r l;isslc~"' va·rlnn~ word nloct. u u Ci(} in- lJOucrs nau ons ~Lour.

'\"ora Ycri{OOP in 12-bottcJ .. Jds~ie~ of 5-.t:cllinA'vnnUics uf ~rotcr. \J ki!)sfo Y:,Ln J2 1>ottcls J'an \\'yn, )~mn­

drn-yn, .Jcncwcr, J .. lkcur, Vern1outh en Jfnnt'ln"a:d br-,·:lt. Tcm1e: 1\.r.t.u .. p!u.s trein;:eld n'!'\ ~ylyne li".l! ... '\., ptns ttcJnh:ummi ... ie. V.O. ·• OUDTSIIOOn~.

BESTE.L VAN

JURGlEN § SCHOJE.iViAN

POSBUS 142. OUDTSHOORN.
(3)

I

:·nrE

O.B., WOENSDAG,

9

DES.

1942,.

AANBOD VAN £100

Dlt blyk dat daar •n misverstand ontstaan hot betreffende die aanbod van £100 deur genl. Jurgens Schoeman. Die posisie Is dat genl. Scho&man beloof het om £100 to skenk vir die afhanklikes van g.einter- noerdes mits 100 ander persona of groepe van persono elk £20 tot die fonds bydra.

Hlerdie skenklngs staan dus nio in v.er·

band met die gewone bydrao wat deur Ossewabrangwag • kanale ingevordsr word nie.

Ons wit •n beroep op ons welgestelde Afrikaners doon om hierdle aanbod te help verwesenlik. Ons volk V·erkeer in die vuur·

proof, en op elke volksgenoot rus die pllg om skouer aan die wiel to sit.

Die mans· en vrouekommando's van Stel·

lenbosch hst £111·8·2 In •n spesiale paging met die oog op Kersfees tot die fonds van genl. Schoeman bygedra.

AFRIKANERS

Dis nie genoeg om jul mede-Afrikaners met woorde aan te moedig nie, onder- steun hulle met dade en stuur al jul produkte, vrugte en pluimvee aan die

bekende markagente

G. 0. DU PLESSIS EN KIE.,

MOREMARK, JOHANNESBURG.

Hoogste pry~e, eerlike behandeling en· onmiddellike afrekening gewaarborg.

Posbua 2817.

Telegra6ese Ad•rea: ,Duflesko."

Bankiers: Volkskas, Johannesburg.

VOIL J<SKAS IS U EIE

BANK!

F ondse oorskry £2,300,000

Volkskas (Kooperatief) Bpk.

(Opgerig kragtons die Koiiperatiewe Wet) Hoofkantoor:

VO LKSKAS·gebou, Sontraalstraat,

PRETORIA

WERK LIEWER MET SMUTS SAAM S:E H.N.P,-LEIERS ·

Op·'n vergadering te Tiervlei voorverlede Saterdag hot, mnr. F. C. Erasmus, hoof- sekretaris van die H.N.P., verklaar dat sa;newerking tussen sy party en die Osse- wabra.ndwag ondenkbaar geword het. Hy het na die verskille verwys en gese ,dat dit die H.N.P. nie kwalik geneem kan word as • sy geesdrif vir sameworklng met die O.B., hoeseer volkssenheid ook al begeer word, tot vriespunt gedaal hot nie."

Volgens Die .Yaderland berig het mnr.

J. G. Strydom, mede-loier van die H.N.P.

in Transvaal, in· die Johanuesburgse stad- saal op dieselfde dag vorklaar dat daar eerder samewerking met veldm. Smuts kan wees ,indien hy hom afkeer van sy Britse impsrialisme en hom op •n Afrikaanso standpunt stel''! Ook genl. Kemp hot so

•,n beloid onderskryf, nidus die blad.

'N PRAGTIGE KERSFEES- BESENDING

Dames- Moede

nou net uitgepak

ll.O!Jf il!AA.Il. U KEUSE!!

by

PAROW

DIE SKIEREILANDSE MODERNE AFRIKAANSE DAMES-MODISTE.

HETUDIT?

O.B.-SKRYFBLOK (ligblou) met bypassende koeverte

2/6 posvry.

Brosjure : -

(1) Die lewensbeskrywing van die Kommandant-Generaal· met drie

toesprake.

1/3 posvry.

- :-

(2) Knopie met die Kop van die K.G.

daarop.

1/6 posvry.

(3) O.B.-Vlag-Knopie.

1/6 posvry.

(4) Rangbande. 1/3 elk.

Bestel deur

O.B.-HOOFl(W ARTIER, Groote Kerkgebou 916, Kaapstad.

SLUIT NOU AAN BY DIE V .M.K.

DIE ~B 8E EIE MOTOBVEBENIOINO.

V.M.K. KJubbedlenJng Bhllt die Volgende In:

Gratis aleepdleu.

Ooeclkoper motorveraekerlna', gratis regea.dvlea.

V .M.K. aa~~.bevole garages, hotelle, lolleahalae en kafeee wau 1Mn7•el4 • bUllke A.frlkaDerbecuenlnl u IDwac.

Snelle a11ewerl.ogadleu

Pa.dveralae, Pad- ~n roetekaarte.

'n UDleko motorkenteken.

Volle Beaonderllede van:-

DIE HOOFBES~UUBDEK, DIE TAKBESTUUBDEJl, Bua t043, B.Upetacl Baa 1093, .JobanneebDrl'•

DIE TAKBESTUUBDEil, Bu 383, Bloemfontein,

I,

DRIE

Soiners . . I ' - · PAKKE 1

HIERDIE k e r s- vakansie sal u behoefte he aan 'n deftigo Somers- pak. W a a rom tweekeer soveel betaal vir 'n Sny- orspak as ons u een aanbied teen slegs

£6--17-6

Die pakke is net- jies afgewerk en die kwaliteit is van die beste.

V erkrygbaar i n Dubbel- en Enkel- bors.

Silwerpleet Sigaretdose mot die kaart van Suid-Afrika waarop die V oortrekkerpad aangedui word. 'n Pragtige kersgeskenk

selgs 10/6 elk. ·

( Ko-opeutid) Beperlt Geregi1tteer onder Wet No. 28 van 1922.

POSBUS 909 - - - - PRETORIA.

W. v . eJGT BPK.,

IHUGENOOT.

Fabrikante van .

Kelder en Besproeiings Mas jienerie, Sleepwaens, Boerewaens, Ens., Em.

Foon: Paarl 23.

Posbus 10, Hugenoot.

..·.

0 NS is dwarsdeur die Unie, sowel as buite sy grense, bekend vir goeie drukwer k teen konh-uuerende pryse.

· B E STE is om ons te raadpleeg in verband met u benodig - hede. Prysnoterings word gratis verskaf. Enige · soort drukwerk van v isitekaarte tot geleerde Dissertasies ' word onderneem.

' -

.

--~

HOU KOE RS NA

Pro Ecclesia-Drukkery,

Drukkers, Uitgewers on Bookbinders.

Die Laan, Stellenbosch.

Ondersteun ons Adverteerders

(4)

VIER

DIE o· .B., WOENSDAG,

9

DES.

1942.

IDie Partypolitiek -En IDie Vrou

In 'n boofartikel wat in l<inderagtigheid slogs dour sy libcralistiese uitkyk oorskitter word, doen Die Burger 'n stemvee-aanval op die Osse- wabrandwag se gesinsbelcid, en wei omdat die Ossewa.brandwag die vrou die middelpunt van

·lie gesinslewe wil,_ maak en haar sodoende verhcf tot die hart van ons volkslewe. Die blad work dit so uit dat die vrou nou uit die openbaar sal verdwyn, dat sy in onkunde gehou sal word en les bes dnt sy uiteindelik die slagoffer van veeJ- wywery sal word- dus so 'n soort barem-stelsel vir die Afrikanervrou!

Hoewcl ons besef dat dit die blad bier gaan om die werwing van 'n moontlikc tiental vrouc- stemme, en om daardie redo tot die partypoli- tieke geskarrel behoort- 'n terrein wat die Ossewabrandwag met trots vermy - kan ons ook nie blind wees vir die party so liberalistiese beginsels waarmee hy hoop oni die volk te ver- giftig J)ie. Vandaar daii ons antwoord.

Laat ons eers die Ossewabrandwag se beleid insake die vrou aanhaal, dit lui woordelik in ons Gosinsbeleid: ,Deur volksvoorligting moet die opvatting dat die moederskap die hoogste roeping van die vrou is, in ere herstel word.

Daarby moet die vrou vir die behartiging van haar rnoederlike taak meer daadwerklik vereer word dour haar volk . . . . Die taak van die man is galee in die behartiging van die bcroops- arbeid, die volkspolitiek en die krygskuns, ter- wyl die taak van die vrou in die gesinshuishou- ding galee is- sy is die spil waarom die gesins·

vorming en die gesinsopvoeding draai. Die vrou so aandeel aan die breere volkslewe moet altyd as 'n bykomstige ta.ak beskou word en mag haar nooit sodanig in beslag neom dat die vervulling van haar hoogste roeping dnardeur ib. die wiele gory word nio. Uit bostaande volg di~ dat die vrou uit die nard van die sank nooit haar hoog- ste roeping in die beroepsarbeid kan sien nie.

Die beoefening daarvan is vir haar iets tydeliks on so behoort dit ook te WOOS. Hierdie stand- punt bring ogtor ook meo dat die vrou aan die beroepsarbeid vaarwel moet se wanneer sy in die huwelik tree, want dan le daar vir haar 'n

~tnder boer tank voor." ·

Uit hierdie aa.nhaling blyk dit duidelik dat die Ossewabrandwag nie voornemens is om al wat rok dra van die openbare !ewe te vordryf na 'n harem nie, soos Die Burger sy sternv.ee probecr wysrnaak. Daar is uitdruklik sprako van die getroude vrou met haar bosondoro roe- ping. Vanselfsprekond sal die Ossowabrandwag alles in sy vermoe doen om die aantal getroude vroue te laat toenecrn, ~y voorbeeld deur sy stelsel va.n huweliksvoorskotte, vryc kraamver- pleging, kindortoelae ens. Die getroude !ewe moet vir die vrou so aantroklik gernaak word

'dat sy bcgerig sal wees om die eervolle r~eping

van moedor to gaan vervul. , Skep Behoettes.

Nou weet ons dat die liberalisme en ka.pit~V lisrne die getroude vrou die vryhoid wir gee om haar huis to verwari.rloos, haar kinders aan die genade van bediendos oor te laat, dis . te

se

indien daar ooit ldnders is, on om vir haar daaglikso brood..,to gaan work teen 'n karige Iocin. Nie omdat die vrou graag WI L gaan werk nie, want watter vrou begeer nie haar eie huis nie? maar omdat sy MOET gaan werk weens hoe huishuur, hoe lewcnskoste en lae b~­

soldiging van haar man. Oie partypolitlek hou van so 'n toestand, want dit bring groter 1nood, en hoe groter die nood hoe meer behoettes is daar om uitgebuit te wo'rd in ty.e van verkie·

sings en hoe meer stemme met belottes gekoop kan word. Die vrou moet ,vry" wees om ge·

kwel te word dour stoflik.e behoettes en geeste·

like sorgo. Daarom is die partypolitiek gekant teen 'n volksbeweging wat die vrou wil red uit hie'rdie soort ,vryheid" en toestande wil Sk·ep waardeur sy ,meer daadwerklik vereer word deur haar volk", en verhef word tot die ,spil

DIE O.B., WOENSDAG, 9 DES. 1942.

Oproep tot Viering van Vryheidsdag. _

Net soos verlede jaar hot die Grootra.nd die 1·eelings i.v.m. die herdenking van vryheidsdag, 27 Februa.rie, in die hande van genl. Jerling, A.K.G. van die Transvaal, en die ondcrgeteken- de gelaat. In hooftrekke sal die fees op die- 'selfde wyso as verlede jaar gevier word. Nadore

besondcrhedo sal later aangekondig word. In·

tussen wens ons egter alle eenhedc op te roev om sake i.v.m. hul plaaslike viering in die haak te bring.

Twee gcskiedkundige da~, 8 Augustus 1938 en 27 Februaric 1881 staan in so noue verbaqd, . respektiewelik, met die geboorte en die strewe van die Ossewabrandwag, dat die Grootraad be- slnit hot dat die twee dae tot in lengte van dae dour ons volk herdenk sal word. W at 27 Februaric betref, op die dag hot ons volk na die wapen gegryp, die vreemde hcerser op Maju- baberg vcrslaan, en so sy vryheid venverf.

oaardie vryheid is ons weer ontneem, maar waarom die gesinslewe draai".

Omdat die partypolitiek meer waarde hog aan 'n stembrief as aan 'n kind, m~t die vrou maar kinderloos bly en as" die volk met ondergang bedreig word dour 'n daling in sy geboortesyfer, neem die. partypolitiek sy toevlug nic tot die natuurlike aanwas nie, maar tot die kunsmatige imQligrasie van vroemdelinge uit vreemde Iande, want hy ken geen bloed nio, maar net koppe.

Die kleurling-aanwas moot beveg word met imrnigrasie!

Orndat hy moor waarde beg aan 'n stembrief as aan 'n moedor, moot die vrou in die ek~no­

mieso worstelstroom gestoot word want· sy met die politieke vanghoek na die stembus getrek kan word met haar nood en angste as die aas.

En as dit grootskaalse werkloosheid en ander okonomiese ontwrigting meebring, word die to~

vlug geneem ni~ tot die natuurlikc organiese verdeling van arbeid en roeping nie, maar tot die kunsmatigo stelsel van subsidie en pensioene - meer bohoeftes en meer node as aas nan die politieke vanglyn.

Die Toon .en die Hart.

Want die partypolitiek het geen begrip van die organiese samestelling van 'n volk nie. Hy sien net gelY.ksoortigc enkelinge by 'n stembus waar die stern van die staatsman net so swaar weeg as die stem van die hotnot. Hulle het geen beset dat •n oog geskape is vir die doel om te kyk, die oor om te hoor, die hart om bloed te pomp en die verstand om to dink nie. want hulle sien geen lewende volk nj.a, hulle sien net stemvee bestaande ult losstaande enkelinge.

Vir hulle kan die hart dus maar in die harsing·

pan setel en die toon in die kies en die verstand in dio maag. Daarom kan hulle •,nle insien dat die vrou geskape is vir 'n besondere lewensroe·

ping wat verskillend Is van di6 van die man nie, nie minderwaardig nie, maar andersoortig, want die ha·rt is nie minder werd as die ver•

stand nie; hy doen net ander work om die llg·

gaam te laat lewe.

' Maar omdat die partypolitiok geen oog vir die orga.niese in die lcwo het nie, dog net stem- brjefies sien, daarom het hy vir die vrou goon ander taak as dat sy moet wees of stemveo met 'n legio knaende stoflike behoettes en geestelike I• node wat d~ur die partykramers uitgebuit kan word op die stemveomark, of dat sy die gesluier- de harembewoonster van '1n ~eelwywer moet wees.

Dit is die keuse van die vrou in die party- politick.

In di·e Ossewabrandwag daarenteen word haar 'n roeping, 'n positiewe taak in dj.e proses van volksbou en volksorg toovertrou. By ons is die vrou 'n belangrlke, ja 'n onmisbare skakel in die volksl·ewe~ want die ossewabrandwag sien

•n volk as 'n lewende geheel wat grooi met sy eie bloed, en nie as 'n versameling onkoiLnge- wat aangevul kan word met uitlanders oor see nle.

Watter Status'?

Maar laat ons neerdaal tot die praktyk. W~t·

ter status het die partypolltlek aan die vrou Ln

Majuba roep ons nog altyd toe: , Wat op 27 Februarie 1881 gebeur het, KAN ·en SAL hom weer herhaal as ons volk net will" En in die vaste vertroue dat daar vir ons volk 'n Tweede Majuba wag, sal die O.B., hunkeronde na daardle dag, intussen steeds by voorbaat die dag herdonk, totdat hy aanbreek. Hy sal steeds bl!Sieling put uit die Eerste Majuba om sy galoot te vei'Sterk ter verwesenliklng van die Tweede Majuba.

Hy wat nie glo nie, sal nie veg nie; by wat nie veg nie, sal nic oorwin nie. Die O.B. glo in ons vryheid, daarorn sal hy die stryd nooit ge- wonne gee nie totdat sy ideaal verwesenlik is en

daar~m roep hy elite Brandwag op om op Maju- ba-dag die vaandels te laat wapper as token van sy geloof en om by die vryheidsvuur opnuut 'n gelofte te doen om te volhard tot die einde toe.

Majuba-dag is vryheidsdagl

(Hoofgenl.) F. D. du T. van ZYL.

die verlede gegea behalwe. dat sy vir di·e stem·

vee·k·raal gebrandmerk was'? Sy kon in belang van die party gekollekteer het, ja, en by kon•

grosgeleenthede kon sy verversings agter In die kombuis verskaf. Dit is ears In die jongste tyd Ln na·aping van die Ossewabrandwag dat die vrou darem ook nog verhef Is tot die status van ere·wag! Sonder die Ossewabrandwag se voor- beold sou sy maar stemvce, kollektant en ver- versingverskaffer gebly bet.

Dit is dh~. Ossewabrandwag wat die vrou in •n tyd van volksnood i.n •n kommando·organlsasio saamget·rek het om haar volk te help dien. Dlt is die Oss~wabrandwag wat die vrou in laers saamtrek om hulle voor te liCl en hul ultkyk te verbreed. Dit is die ossewabrandwag wat die vrou georganiseerd in die posisioe stel om tot dieselfde hoogtes van volksdiens te styg as wat deur die vrou en moeder van die Boereverlede bereik is. Dit is die Ossewabrandwag wat dio Boerevrou i,n staat stel om nogmaals geskiedenls te maak soos haar voorgeslag dit gedoen het.

Deur die stelsel van adjunkrade is die vrou daadwarklik by die Grootraad lngeskakel en dus in staat om •n aandeel te neem in haar volk se ontwikkeling op haar ele terreln.

En waarom kan die Ossewabrandwag dit doen en doen hy dit ook? Omdat hy glo aan die natuurliko en Goddollko bsginsel van onderskeld en roepLng. Elkeen op sy ptek, dan is almal gelukkig, dit is ons geloof en ons strewe. •n Mens kan aileen gelukkig wees as jy is waar jy hoort, en doen waarvoor jy geroep is.

Maar die partypolitiek glo nie .daaraan dat elkeen op sy plek mbet wees nie, want as alma!

gelukkig is, is daar niks om oor rusie te maak .en niks om rnec propaganda te maak nie.

Volksvraagstukke en volksbehaettes is vir die partypolitlek dio loopgrawe van waa-ruit hullo mekaar beoorlog. 'n -Volk sonder vraagstukke waarin almal gelukklg is, is vir die partypolltiek 'n troostelose woestyngebied snnder gevegter- rein, sonder ammunisie. Die partypolitiek word gevoed uit die behoeftes en sorgo van dlo enke- ling en van die volk, daarom Is dit vir hulle be,er as die vrou uit haar plek en dus ongeluk·

kig is. Daaarom kan sy slogs of stemvee waes Of.harombewoanster, maar net nie vrou en moo- der niel

DR. MALAN ONDER KRUISVERHOOR Vervolg van bls. S.

leurg.esteld is in 'n Duitse oorwinning wat die republiek aan iemand anders as u party pan goe'l

DR. MALAN (Die Burger 17 Sept. 1942) : ,Ek moot u sa dat aie moontlikheid daar is dat in die tockoms nog verdere stappe teen die Van Rensburg-party gedoon sal moet word."

U koestet· dus die hoop dat u die Ossewa- brandwag so sal verswak dat Duitsll\nd verplig sal woes om die republiek aan u party te gee?

En sa nou maar Duitsiand -weier in so 'n geval om die republiek aan die Afrikanervolk te gee?

DR. 1\'lALAN (Die Burger 28 Aug. 1941) : ,Ek waag dit. Kom ek om, so kom ek om."

(5)

..

D IE O.B., WOENSDAG, 9 DES. 1942.

Dr. D. F . Malan Sy

Onder Kruisverhoo r Eie Argief

In

Beleidlose Oppo rtu. nisme Aan Die Kaak Gestel

Di-ll koersloosheid van dr. Malan wat die een dag sy hoop op 'n Duitse oorwinning bou en die volgende dag weer net op die Britse. stembus, die een dag- die domokrasie verw>!lrp as lets vreemds en die volgonde dag dit aanvaar as 'n erfenis van die verlede, al na ge·

lang dit in belang van sy party is, word prag tig geillustreer in onderstaande stuk wat sy standpunt saamvat soos hy dit in die afgelope agttien maande in sy toesprake gegee het. Toe dr. Malan gehoop' het dat Duitsland met· sy party sou onderhandel oor 'n republiek, het hy opentik van Duitsland die republiek gevra en tO-ll was hy teen die demokrasie, maar tae die Duitse radio kort daarna duidelik te ,kenne gee dat Duitsland seen waardering het vir opp<rrtunistiese politici nie~ maar voorkeur gee aan 'n volksbeweging, het dl'. Malan skielik omgespring en vandag verkondig hy net een uitredding, on dit is die demokratiese s~embus.

Toe dit vir hom gelyk het of hy die stembus nie nodlg sou he nie, het hy die Engelse as 'n volksdeel verwerp, maar nou dat hy weer die stembus voorhou, beloof ·hy gelyke regte aan hulle.

Ons stel dit in die vorm van 'n onderlloud. Die antwoardc op die vraa is woordeliks geneem uit dr. Malan se toesprake soos in Die Burger gepubliseer, en Qns noem die datum van die koerant sodat elkeen Mmself van die juistheid daarvan kan gaan oortuig.

Dokter, ek nccm aan dat u standpunt ook is dat ons 'n vcrkicsing alleen dan kan wen wanneer ons volk verenigd is, want met 'n verdeelde volk knn ons nooit meer stemmo by 'n·

stembus uitbring as die verenigde Britsc, Joodse en kleurlinglwmbinasie nie. Wat is dan volgens u mooing die oorsaalc van ons verdeeldhoid?

. DR. MALAN (Die B~rgcr 27 Julie 1942):

, Wat hou ons uitmekaar? Die Britsc konnck- sic."

Hoe stel u Yoor moot ons dan bymokaar kom?

DR. MALAN (Die Burger 17 Sept. 1941)':

11Allecn dour die verbreking van die Britse konneksie sal ons volkscenheid in ons land opbou."

Hoe kan ons die Britse konneksie verbreek? DR. MALAN (Die Burber 17 Sept. 1941):

, Die Britse konncksic moet. weg. In die plek daat·van moet ons 'n republick he."

Maar hoe stel u voor kan ons die republiek kry?

DR. MALAN (Die Burger 25 Julie 1942) : ,Die ''erloop van die oorlog hou hierdie beloft.e in dat die Britse. konneksic verbreek sal word en ons . ons vry~ ona.fhanklikc republiek sal verkry."

Maar wat van 'n eleksie? Is dit volst.rek onmoontlik om 'n meerdorhcid by 'n eleksie te bchaal?

DR. MALAN (27 Julie 1942): , By 'n eleksie word die deurslag gsgee deur die Britse kon·

neksie."

Ek sien. U bedoel 'n verkicsing is o'nder- hewig aan die Britse konneksic en jy kan dus nie die Dritsc konneksie met die Britse kon- neksie verwydcr nie. Maar kan u my moor in besonderhedc so op hoe 'n wyse die deurslag by 'n algemene verkiesing deur die Britse kon- neksie gegcc sal word?

• DR. l\1ALA1~ (Die Burger 17 Sept. 1942): , Dit sal •n kakie·eleksie wees, met kieserslys·

te in Kaapland spesiaal vol &epak met die

• name van duisende. aoders ongekwalifiseerde kleurlingsoldate, en bowendien nog sal dit ge- voer word onder die skrikbewind van noodr-e- gulasies, van interneringskampe, van tronke en van kakieridders."

·i\1aar as u die moont.likheid van die stcmbus so donker st.el, hoe op aarde kan ons dan ooit vry word?

DR. MALAN (Die Burger 18 Julie 1941): ,Die vraag word gcstol hoe ons die rcpublick moot verkry. Ons kan aanneem dat as Duits- land die oorlog wen, by die. Britse Ryk sal wil verswak. Dit sal hy doen dour daarop nan to dring dat die volke binnc die Britse Ryk wat vry wil woes, van die Dritso Ryk losgomaak word. Op hierdie punt stem die Duits.s be·

geerte en ons strewe ooreen. Tweedens ka.n ons aa.nneem dat Duitsland in Suid-Afrika !fal w~l

ondorhandel met 'n regering wat hom vriend- skaplik gesind is, dat by graag so 'n regering in die land sal wil sion. Daar is maar net eon so 'n regering- die Hcrenigde Nasionale Par-

ty. Dit is ons wat sedert die uitbreck van die oorlog a! geprotesteer hot ~e~n die oorlog teen Duitsland en ons uittrede daaruit geeis hot.

. Dit is ons hoop en vcrtroue in hierd.io krisisuur van ons volksgeskiedenis."

u bou dus heeltemaJ op 'n Duitse oorwin·

ning. :Maar is u oortuig dat Duitsland die ocr- log sal wen?

DR. 1\IALAN (Die Burger 18 Julie 1941): ,Daar is vandag goon aanduiding dat Engeland bcsig is om die oorlog to wen nie. Inwcndeel is die aanduidings daar pat Engeland nie besig i~ om die oorlog to verloor nie, maar dat hy hom klaar verloar 1'1et."

U is nou so seker ·.-an die feit dat Duitsland die oorlog gaan wen·. Veronders~l egtcr vir 'n oomblik dat Engeland die oorlog gaan wen

.ten spytc van u voorspellings dat hy klaa.r

vorloor het. Sal dit dun vir ons moontlik wees:

om by 'n stembus wat dour die Britse konnoksic beinvloed word ons vryhcid te kry?

DR. MALAN (Die Burger 1G . Sept'. 1942) : ,Die Britse konneksie kan ons daardie vryheid nie gee nie. Ons hot hom beproef. Vir meer as 30 jaar hilt ons hom die beste kans gegee.

H y het hopeloos gefaal."

Maar sal Duitsland ons ons vryhoid gee as hy won?

DR. MALAN (Die Burger 27 Julie 1942.):

, Onlangs hot ek op 'n vorgad,ering in Johan- nesburg 'I! sekcre wens uitgcsprcek, naamlik dat Duitsland op die eon of andcr manier aan Suid-Afrika meer sckerhcid moot gee met be- trekking tot sy bedoelings met Suid-Afrika.

Op my vraag het daar •n antwoord gekom deur middel van die Duitse radio. Die antwoord is da.t Duitsland die vrybeidstryd van die Afrika- nervolk waa.rdeer. Duitsland hot nog nooit die bedoeling gehad en ~al dit nooit hO. om Suid- Afrika op die eon of ander manior to beheer nie, aldus die antwoord oor die Duitse radio.

Die Duitsc opvatting is 2.1lcen dat die -volk van Suid-Afrilm die reg het ·om self sy staatsvorm te kies. 'n Versekering van di,e aa'rd word dour ons waardeer ·en voorlopig is ek bereid -:- en ek meen die hele Afrikanerdom .saam mot my - om dit te aanvaar."

Indien Duitsland ons nou ons republiek gaan · gee, en ons vt·y laat om ons eio staatsvorm te kies, sal u, as u party die republiek ontvnng, wee.r 'n demokratiese regeringsvorm vir Suid- Afrika lcies?

DR. MALAN (Die Burger 25 Maart 1941) : ,Demokrasia soos ons hom ken, werk nio in die rigting van volkseenheid nie, maar bring verbrokkeling. Wat dit betref, hot ck goon beswaar dat dit weggevce{! word nie. Dit bcrus op persoonlike en groc'pe-bela.nge wat teen mekaa.r hots. 'n Wcdloop ontstaan onder die bclange ten koste van dicgene wa.t mindcr stork georga.niseerd is. Oaar gaan verlore wat van die grootste belang is -die voJksidee, die gees van selfopoffering."

Ek moot dus a.anneem dat u ten gunste van 'n volkstaat pf gesagstaat is, d.w.s. 'n stao.t wat die bela.nge van die volk eersto stel on

volmag hot om die belange-groepe wa.t strydig is met die volksbelaugo op hul plek te sit?

DR. l\1AL.A1~ (Die Durger 25 lVIaart 1941) : ,As dit nou geoorloof is vir 'n t:egering om volmag te kry, is dit scker net so nodig vir die cerste republikeinse rcgering om in sy kin- derjarc volmag to kry om alles te docn wat nodig is om die republick op 'n vasto grond- slag to plaas. Wanneer die republiek gestig is, kan jy aileen seggenskap gee aan mense wat hulls met die volk vereenselwig en wat ge~oes' tyd gehad het ~m dit te daon."

As u·praat van volk, bedoel u daannee ook die Engclssprekcndes in ons land?

DR. MALAN (Die Burger 24 Sept. 1941) : ,Hier is maar een volk, di·a nasionaalgesinde Af.rikanerdom. ' Die anaer is nie 'n volk nie, hulle is deel van· 'n volk oor see."

Ek is baio bly dat u so duidolik op my vrae geantwoord het; maar is u bewus dat dit oor- eonstem met die bcleid van die Ossewa.brand- wag? En is u bewus dat die Duitso radio te kenne gegcc hot dat Duitsland nic groot Iiefde vir die partypolitiei koester nie? Dink u nie dat indien Duitsland die oorlog won hy liewer met die Osscwabrandwa~ sal onderhandel as met u party nie, veral daar u party hom in die jongste tyd dikwels baie skerp tesn Duitsland en dte nasionaal·sosialisme uitgelaat het'l

DR. MALAN (Die Burger 17 Sept. 1942) : ,Ons is geen k'arakterlose en koerslosc massa wat met die hoed in die hand na andcr nasies moet gaan om to vra wa.t ons self moot woes nie. . . . Die Hcrenigcle Nasionale Party of Volksparty is die crkcnde en offisie!c opposisie teen die Smutsbewind."

Ja Doktor, sovcr dit die Engelse betref, maar miskien nie sover dit Duitsland betref nie.

DR. MALAN (Die Burger 17 Sept. 1942) : ,Die Afrikaner wat op die ashoop wil gaan sit omdat by al sy hoop gesit bet op 'n Duitsc oorwinning en telcurgostcld geraak hot, is 'n ontroue lafaard .en verranier."

Wil u nou daa.rmec to kenne gee dat u u hoop nie meer op 'n Duitsc. oorwinning vestig uio en wei ontdat Duitsland u party blykbaar

ve~werp?

DR._ l\I:ALA.I.~ (Die Burger 21 Nov. 19d2) : ,Daar is 'n wending in die oorlog as gevolg ':an wat in ,Noord-Afrika plaasvind."

U vestig dus nou weer u hoop op 'n Britse oorwinning? En watter waarborg het u party dat hy in so 'n goval aan die bewind sal kom?

DR. MALAN (Die Burger 17 Sept. 1942):

~,Nasionaal· en republikeinsgesinde Suid·Afrika hat geen twis met Engeland of Amerika nie."

Maar dit sal mos beteken dat die Britse· kon·

neksie gehandhaaf sal word en u het reeds gesc dat die Britse konneksie ons ons vryheid nic kan bring nie, want by 'n eteksie gee die Britso konneksie die d·eurslag'? Hoe gaan u dan u republiek kry?

DR. :MALAN (Die Burger 17 Sept. 1942): , Die weg om die republiek fangs die weg van

di·s stetnbus te verkry, is uiteindelik seker."

U hot nie meer die stcun vnn die Ossewa-· brandwag nie en ook nie van die Engelsspre- kendcs nic; want u het so ewe onomwonde ver- klaar dat die Engelssprekendes nic deel van die volk is nie, en dus nie in die Republiek dee! aan die l'cgering sal he nie. Hoe kan die stembus nou so skielik 'n sekere middel wees om die vryhcid to bring?

, DR. 1V1ALAN (Die Burger 17 Sept. 1942):

, Daardie vrybeid wil ons nie net vir eon deol nie, maar vir heel Suid-Afrika. Wat ons vir

1ons self eis, is ons ook bereid om aan die En- gelsspr•2kendes to gun."

Maar din,k u die Engclse sal u glo as u die eon da.g se huJic is nie deel van die volk nie en die andcr · dag weer dat bulle wei is? Sal bulle in so 'n geval vir u party by die stombus stem? ..

DR. MALAN (Die Burger 21 Nov. 1942) : , Dit is nie in dio eerste plaas die vraag of ons die verkiesing wen of nie wen nie. Die vraag is net of ons as uasionaal~ en. republikeinsgesin- de Afrikaners Afrikaners bly on ons plig doen."

U hoop dus nio meer op 'n oorwinning~ en dus ook nie op •n republiek nio aileen omdat u t&-

Vervolg op bls. 4 kol. 3.

I

(6)

/

SES

Geklaasiji&eerde Advertemiea

GEBOORTE

SIIDT. - Aan Martlous eo Babes, Vlakplaat, Burgcrs- dorp, 'n frfs scun op Sondag 22 Nov. 1942. Moeller en seun a.lbel wei.

VERLQWING

DU

l'LESSIS-BARNARD: Hlermee weps ons, Rloa, oudste dogter va;n mnr. en mev. I. J. du Plessis, Noorder J>aarl, en Ben Barnard, seun van m.nr. en

~ev. T. Ro.elo!se, George, aan vrleode(!ooe) bekend te maak dat ons op 21 November verloof geraak bet.

HUWELIK

OOSTHUYSE--P.IETElt.SE: Hlermee wens ons, Johao van Warden en Emmarentia va;n Marquard aan tamflle eo vriende bekend te maak dat ons (D. v.)

trou op Saterdag 12 Desember, ·om 11 v.m., In die N.G. Kerk te Marquard. Gelul<wcnsc en telegramme:

Kerksaal, :Marquard.

· BRENNER - GERICKE: Hlermee word aan a·l ons vrlcode(!noe) bekend gcmaak dat oos, Greta Bren- ner en Burger Gericke in die huwellk bevestlg word te Hermaous Strand, op die 16de Desember 1942. Adrea:

P.K. Mosselrlvier.

IN MEMORIAM

BASSON. ·- Johannes Basson, ontsl~pe 10 Desember 1938. Die gemls Is groot.

Sy verlangende eggeoote Chris en kinders, Joban en Jennie.

Noordwal, Stellenbosch.

. CALlT'L. - Ons dink terug aa·n 3 Desember 19\l1, toe ons broer J ohanncs na sy ewige tufste verhuis bet. Hy was getrou aan ,~y God, Voll< en Vaderlnnd.

lllart!Linus en Jollan~t.

Vl~tkteplaat.s.

TE KOOP

L

USERN. - Boere koop u Lusern regstreeks van die Boer! Bflllke pryse op aanvraag. - J. n. Stlenle, Bu~ 46, Kirkwood, I<.r.

TE li OOP GEVRA

I

BAAJ,DRAAD. - Enlge hoeveelheld nuwe- of ge- bruil<te baaldr$d. Stuur prys en hoeveelhcld ann:

T. H. Stlenle, Posbns 46, Klrkwood, K.P.

TE KO@P

WYN. - 5 gelling Port 30/-; Anker 43/6 • 5 gelling M'Uskadel Jerlplgo 30/-, Anker 43/6. 5 gelling soet Musko.del 27/G, Anker 38/6. 5 gellJng Worcester Hoh ot soet Sjerrle 22/6. Anker 32/6. Gelewer Bonnlevale stasle. Terme:- Kontant of K.B.A. Beste ltwalltelt gewaarborg. Vaatjfe~ moet tc!Jlggestuur word. J. ().

Jonker, Weltevrede-WynmaJ<ery, Posbus 6, P.K. Bon- Dievare.

TE KOOP

pLANTJIES, gesood en sterk: Barberton Madelfelies (DaJsfes): 3/6, 15/- eo £6-10-0. Amerfkao.nse Boomangelfero: Idarbo Beauty (pers), Regina (Ugpfenk), Salmon Regina, Corona (donkerrool), Plonler (roos- pfeok) eo Rex (helderpfenk), 3/6, 15/- en £7. Dairy Maid (wit met pleok-pers strcpfes) 7/G, .£1-10-0 en

£10. Pryse per 12, 100 en 1,000 respektlewellk. K.M.B., posvry Jo Uille. John Smlt, Bns 80, Tzaneen.

A

.A:RTAPPELS. - Mooi va-rs tafelaartappels. No. 1, 17/6; No. 2, 16/- per 153 pond. Gelewer Serpentine- sylyn - K.M.B. P. G. J. :Barnard, Serpentlne-sylyn,

P.K. Wilderness. · ·

BETREKHING GEVRA

WAXKER jong Afrikaner (21) met kennfs van boer- dery eo 5 jaar praktlese ondervindlng van ,.Cater- pillar" en ander Trekkers, soek •n betrekking as Trekker-drywer en algemene reparasles op •n Afrlka;oer plaa.s. Skrywc aao: J. P. Smith, Smlds- Winkel, P.K·. Amalfl.

K:CRSWENSE-TARIEF

BEPERKTE ruilnto sal In oos uitgawe van 18 Desember vcrkrybaar wees vir KERSWENSE. • Tarief 2d. per wool'd en 6d. Vir elke atsotllierlll<e versre~l of naam.

Minimum 3/- per plaslog. Kople~ moet die O.B. berelk nle later as Maandag, 14 Desember nte.

Reserwe- fonds

£113.000 Hoofkantoor:

St. Johnstraat 65, BLOEMFONTEIN

BEGRAFNISSE. KISTE. KRANSE. GRAFSTEN

DE KOCKS · . se GARAGE

Voortrekkentraat,

MIDDELBURG, y.,J.

r

/Heraforclatraat, GROBLERSDAL,

J.,l.

Bien....,.: D. D. DB :K.OCIC

A•ente ..,lr Pontiac en G.M, Vra1unotor•

TOT U DIENSt

V.M.K, AAN~EVEEL.

DINGAANSFEES-PROGRAM 16de Desember 1942

Te OPRAAP

10 10.15 10.30 11.30 12

12.50 1

1.30 2.30 2.40.

3.30 3.40 4 5

vm. Opaning deur die voorsitter, Mnr. Nico Campher.

, Saamsing Psalm 89 vers 7.

Oggenddiens deur Ds.

s.

J.

Stander van Hartebeestfontein.

, Pouse. •

, Geskiedkundige Toespraak d'eur Mnr. Du Toit, Hoof President·

Skool, Klerksdorp.

nm. VoonJrag deur Mej. Anna·

Wilkens.

, Kiesing van Feeskomitee vir 1943.

, verdaging.-

, Saamsing Psalm 25 : 2 en 3.

, Toespraak deur Mnr. H; M. P.

Visser, Hoof Opraap-Skool.

, Voordrag Mnr. Johan Bekker.

, Sing ila.n ,Die Stern".

, Middagdiens deur Ds.

s.

J.

Stander.

, Sluiting deur die Voorsitter:

Saamsing.

NICO CAM PH ER, Voorsitter T. F. llREEDT,. Sekreta.ris.

SAS BANK

V errig V olksdiens!

Lenings vir gesalarieerde persone verlu.:ygbaar.

ferme uiters billik.

RAADPLEEG

SASBANK

PAARL:-

WORCESTER:- .KAAPSTAD : -

.Posbus ~66.

Posbus 57.

Posbus 2387.

Foon 62

Pos~us

53

H ' EILBRON

OM te weet dit is die plek waar u kan koop na u smaak en sover u beun dit toelaat

BETEKEN oneindig veel vir u, waar u met vriendelikheid bedien word In u ele taaJ.

DIE MODERNEWINKEL I

O._ B.-MUSIEKBUNDEL

'n Volk sonde~: sang .... ' is 'n volk sonde~: sielll Elke B~:andwag behoort die O.B.~

IVJ;USIEKBUNDEL te besit, die liede~:e

te leer en te si!}g.

Die jongste bevel van die Grootraad is dat iedere lid die ,Ossewabrandwag- lied" moet leer en sing by alle O.B.-

geleenthede!l 1

Hie~:die Bundel bevat 22 pragtige kom- posisies met woorde, ~assend vir alle

byeenkomste, vrolik sowel as plegtig.

. Pry.s 2/6 Posvry

3/6 insluitend 'n pr.agtige pcirtret van ons Kommandant-Generaal.

BESTEL NOU!I

0.8.-HOOFKWARTIER

Posbus 8576 - - - JOHANNESBURG.

I

DIE O.B., WOENSDAG, 9 DES. 1942_

DIE O.B.-NOODHULPFONDS

Die volgeode verdere bydraes In Kaapland tot ona fonds vir hulpverlenlng aan afbar.klfkes van gelnter- oeerde.s Is aao Die 0. B. bekeod gemoo.k.

Reeds erken . . . . . . . . . . . . . . . . . . Lystc 605--G07 Manne-Kommando Bellville

f. s. d. 4, 744 18 s.

13 5 0 3 0 0 1 0 0

V~iendln Roodebosch . . . . . . . . Mev. Nfgrlni P.K. Bulwater . . . . . . V~endekrlng P.K. Vergenoegd . . . . . . Mrir. C. Laubsber Kaapstad . . . . . . . . Lys 566 Tiervlel . . ' . ·. . . . . . . . . . . Vrlendskapseotrum . . . . . . . . . . Marchand Vroue-Kommando . . . . . . . . . . Hester• Bergh, Augbrakies . . . . . . . . . . Veldkt. Lamprcehts, Aurorao . . . . . . . . Mev. Lamprecht, Aurora . . ·'· . . . . . . Ceres Vroue-Kommaodo . • .. . . . . . . . Manne- en Vroue-Kommando Steynsburg .. Haarlem-Uoiondale Kommando . . . . . . . . i Mnr. T. 'v. d. 1>1erwe, Bonoievale . . . . . . Mnr. BaaS van Zyl, Bonnievale . . . . . . . . Mnr. J. van Zyl, Bonoievale . . . . Mnr. M. J. Volskenl<, Touwsrlvier . . . . Oflergeld mnr. en mev. Krynauw

}0 0·

10 0 6 0 0 0 o.

0 4 9 0

()>

1 15 5 0 2 9 1 11 . 0 1 0 10 4' 4 5 1 15 5 0 1 0 10 5 0

0 0 0 Beaufort-Wes

Woekergeld Veldkoroetskap Kaoreedouw ..

Loxton Kommando . . . .

Lys 632 Vroue-Kommando Bellville . . . .

1 0 0 2 0 0 10 4 10 3 2 0 Totaal £4,819 1 1 TRANSVAAL TOT 21 NOVEUBER.

£ ;s. d. Reeds erken . . . . . . . . . . . . . . 9,863 3 11 Kwltansie No. 1323 Kommando 5 . . . . . . 203 18 4 <

Referensi

Dokumen terkait

Daarbe- newens het die feit dat hy uit Suid-Afrika weg- gestuur word as hy gevange geneem sou word, 'n belangrike rol gespeel in die positiewe pra- oorlogse motivering van die burgersS7

'n Sub-komitee van die Committee of Imperial Defence het op 5 Augustus aanbeveel dat offensiewe operasies deur die plaaslike magte teen die Duitse kolonies in Afrika en in die Stille

Toe die Britte Transvaal in 1877 annekseer, het Montshiwa van die Rolong veiliger gevoel teen aggressie van die Boere, maar toe die republiek in 1881 onafhanklik word, breek volskaalse

Maar indien vers een beskou word as die premisse van die hele argument van 2: 1 -1 3 , naamlik as die stelling wat by die lesers algemene toestemming sou gevind het, dat God Christus

Desondanks lei mens af dat sou die oorlog voortgesit gewees het nadat die Kubaanse magte hulle teen 1989 naby Calueque bevind het, die Suid Afrikaners as gevolg van ’n gebrek aan

SES Net 4 ° /0 Bedank uit Studente- kommando LEDE GAAl~ IN VAKANSIE SELF WERI VIR STUDIEFONDS Waar die Afrikaner sy kragte nodig het om teen volksvyandelike invloede te veg, vind

Pict was voorsitter van 'n tak van dio Empire- party in Versio Hock en het onlangs 'n uang brief in die koomnt gepublisoer waarin hy sy bcdanking uit die party aangekondig en be-

Hoe Die Mediese Diens In Sal Lyk Ons Republiek Armoede Mag Gesondheid Nie Bel n vloed Die taak 'Jan die mediese diens in die Rcpubliel< en hoe dit tfi.ensbaar gestcl moet