• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 1, no.30

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 1, no.30"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

·c~regisireet il.i!n die B.P.K. as 'ii N uu:slJJao.

Daar lam

gf'en

<>en/wid

l('(l(ll'

IIH.>eheid

is nie.

ER!·~STE

JAAHGA::\G. WOENSDAG, 3 JU TIE 19,12.

Teen Hierdie Gees hiet Ons 1-J ulse!f Verpletter

Vyande

Moedige Voorbeeld Van A frikanervrou

Onderstaande brief van 'n b9hocftigc Afrit~aansc moeder op Worcester aan genl. 1nev.

J. S. ttu Toit waarin sy ecn pond stutii' vir (ii!l Noodhulpfonds, plaas ons vo!ledig. oaarin sien ons die gees van die Voortre!dtervrou wat 'n i1onderd jaar ge!cdc verldes het om kaalvoet oor die Orakensberge te stap 1:ewer as em die !top vir die veroweraar te buig. nit is teen hierdie gees wat die vyande van ons volk l1eer op keer gestrand i'let, want selfs toe gcvJold ve1·vang is cteur uithongering en ons volk hulpeloos geie het in die w~1rggreep van die Geldtnag, was die aanslae van die vyand nog nie in staat om die gees van ons volk tc brcet1 nie. Met vroue soos hierdie gaan die Boerevo!l{ sy oorwinning tegemoet; tnet moeders soos sy gaan ons 'n volk l:wu.

.,C:engic }[c,·. Du 'l'oit. l~k ~tuur u 'n pos- ordc'· van£] 1·ir tlic .\'oodhulpfoncls: clit is ma!lr gering. maar ek "il graag ook m~· dccl b.\'(lr:1.

l•:k hcL ·u skinkbord sell gemnnk en dit tOC' a:111 0. 13.-lede ,·crkoop om "odot•rHle 'n bydrac tt-

::Z:Ct', daar ek ook rn;1ar ann is en wcct wat.

swn<trkry \\·as toe ck nog nie gewerk beL nic rn ~a:un met. m~· kindcrs ook mecr as cPndag hongcr gckcn hcl. Later hct ck wel'k f~ckry

in 'n fahrick .odn my cggPnoot vir die huishnnr

lllOt•s werk en ck mer Ill~ \'C'enicn sjiclings per 1n•ck ,·oorsiening moC's maak vir ses gruks. en 11og ·n meid oak moes bctaal. Maar ek dank die Here dat Hy my so gcnadig was dat IllY kinders nie die Sl\ande moes oorkom om oy 'n llliniek te gaan aanldop vir iets n:c, en tevrede was met wat hulle te ete gellry het, al ~~':'s dil.

droi.: brood en verder net rys sander 'n slukkiC'

l'l' l of vlei", en die volgt'mlc dag weer r,,•ssop

mu. 'n hietjie kerrie in ,·ir sma:~k. .\'ooit i, d:1n r gt·lda nic. '\ :Hlt u1y V<'r1 roue wa~ tt:: groot d:lL lh:lr 'n ,·ernm!Pring sou korn. \'ic eens my morder het gewcot da:~n·:111 nie.

,.i'\ou gaan diL hceltcmal bcter, 1\'anL ons

hni~hunr i so,·ecl goedkoprr en my salari~ is ook mccr. Vir !.wee jaar is ck sander 'n bo- dic11dr. Die kinders rnoet. dan in die huis help 11 anneer bulle skoolwrrk klaar i , daar die oudstc al veenien ja:1r oud is. Nogmaals dank ek die Here oat Hy my 'n vader gegee hct wat

GEWELDDADE BAAU §ORG:

Telegram aan Min ister

Die volgende telegram in verband met die jongste gewelddadc en opsluiting van Afrikaners sander verhoor, is deul' die Assist!)nt-kommandant·generaa!, gcnl. J. A.

Smith, aan die Minister ••an J ustisi·e, dr.

Colin Steyn, gestuur:

,Met besorgdheid moet e!1 kennis neem van opsluiling van persone in tron11e en kampc sonder openbare verhoor b!nne rode- like tyd as aanleiding tot uitbarsting van gewelddadighede. Belcid soos toegepas ont·

huts gemoedere en ontlok ongewenste reak- sie wat deur inkorting van regte en vryhede

van verantwocrdelike volksorganisasics on·

bedwingbaar kan word."

ons in sy leeftyd geleer het om tc werk vir wat 'n mens meet he, sodat ek my kinders dit oot<

gc!eer het.

.. :\on ja. me1·. Du Toit. Yandag is dit 'n

pll·SJer Yir my orn 11 clJ<• geld to siuur, 11·ant tk l'oel trot~ <laarop dat. ek irls moL my ham1C' kon mnak vir die fonds rn di! tc stunr vir die hulp

\'an my mcde-J\frikarJcr·s.

.. \'ogmaals dnnk ik ll dat u die t.vd gCnN·m he( om my brief tc lC'<'s, wauL die voorstC' gc- deeltr was 1·an \1·:\l t•k dcnrgcmaak IH't: tbnrom hrancl my han ntnrlag om my derl b.1· tr dra.

Ek hoop om nog meer tc doen voor die Sste Augustus wannegr dit ons Fondsdag is. Dan lf!il el1 probeer om meer tc maak. )lag diC' se('n 1':111 die HcrC' op ons i\frikaa.llsc volk rns en OilS

lei op die pad Y:tll :-;uid-.1\frika."

GEVANGENES El§ VEHHOOH DEUH HONGEH§TA.KING Owed.teitl Gedwing T oe te Get'

,\s gcl'olg n1n die Hrgcring se larlcnde be- leid om .t\frik:1ncr·s Orll'crhoord in tronkC' (e stop waar !wile rnaalldPiank a:-rngC'hou word sender <h1L Jnrllc WC'N 11·aan·au hullc beskuldig stann. het daar uitgehrridc hon;;:erswl;ings tn die tr·onke Yan PrC'torin en .J ohaunesbu rg oncl<'r die politieke gcl'angenC's plansge,•ind. Dit sk.1·1l ol hierclic optrccle die gewcnsto ttitwrrking op die 011·erheid in sornmip:c geYallo geha<l het.

Jlt•rig is onlvang dat I'C'CrLien man wa~ I'Oor·vrr- ledr \·rydag op 'n hongrrslaking gcg;ran hC'L omrlat hulle 'n I'Crhoor gee is heL nada t somrnigc 1·an hulle al meC'r as 1·icr mnande opgesluil was, nou in kennis gestel is da~ hnllc gc'imt•rncer sal word. Op die w~·se hcL d:1ar darcm nou eindc- Jik sekerheid oor hul tocsland gekom. In nndC'r gr,·allc hat die s(akings nog YOOrtgcdtnn· toe ons ler persc gt'gaan hot.

~;'lev. c!r. E·rilln Hartmann, wat nou reeds ses maande sonde•· vcrhoor in t!ic Sentralc Gc·

vangcnis, Pretoria, aangchou word, en wat die enigste gelnterneerde vrou in die tancl is, !let sedert 9 Mei 09 'n hongerstaldng gegaan. Eers op die negentiendc dag is sy eindelilt losgclaat.

Na sy verklaar, mocs sy tussen natw·ellemeicte verkeer, en het sy gcvol:;lik geweier om gebruik

Tw ec tale, twee latltur e, twee volkc is 'n tweeheid.

te maa!< van die cen uur wat sy per dag uit die sel gclaat is .

. D!e \-t·out•-acljunkrncle van al rlit> Prol'insies hel ·n dringPndP ,.N,oek aan (lie :'llini~tcr Yan .f1tstisit' gt•rig om me,·. dr. !Tarlmann somler

\'Cr,nim ·n hil!ikc n~rhoor te vrrlt•Nt.

DIE KAAPSTADSE MANNE- I\:OMMANDO

hou 'n

V crskeidenheids-Konsert

in die

J.

C. HOFMEYRSAAL

OJ)

Donderdog, 11 ] unie 1942 om 8

u.u.r

n.m ..

O.D.-Orh:es, Sang, Sam esprake, Voordragte, el'ls .

Opbrengs ten behoewe vah die INTERN ERI NGSFONOS.

Plckbespreking by:

l'Jt;:---,\.-\U :s~; .HAA.P.S:>iY!'iAf,O:\',

\\"andel~an,;. G1·ootc Ji:erkgebou, (Tel. 3-1017)

Prysc: 2/ 6, 1/ 10. Kinders 1/ -.

GESONDHEID IS MEER WERD

AS RYKDOM

!Besk.:rm u Gesondheiof

<f:!l1l

Lewrensk rag

GEBRUIK

LifEBUOY-

GESONDHEID- SEEP

DlT IS MEER AS

'N

G OEIE SEEP- DIT IS 'N GOEIE

GKWOONTE 'n Produk van

LEVER BROERS.

(2)

TWEE

is

D I E SUHfiERSTE EN BESTE

BESTEL DIT ONI\UDDELLIK VAN

JURGENS SCHOEMAN

POSBUS 142, OUDTSHOORN.

en

ONDERSTEUN 'N 100·PERSENY AFRII<AANSE FIRMA

WVNIE: Fonkelwyl Lewenswyn Vermouth Hanekraai

'

(Cocktail) , , Likeurwyn . ,

I

SoJeropiko et Muskadel ((RoWit) oi)

I

Port Worcester Hock

Pontak

Spesiale Sjerrie Sjerrie

BRANDEWVNE:

choemannello Brandewyn

Ekstra Spes.

F.C.

dEN EWER

II.

II< lEURS:

\ Kersie-Brandewyn / Anys-Brandewyn . Gemmer-

! Brandewyn

I

Lemoen-

Brandewyn Peperment-Likeur Van der Hum

5 / -

3/6 2/6 3/6

2/-

1/2 1/2

1 /-

1/1

1/-

l/- 10d.

9d.

5/9 5/6

5/-

6/-

5/-

5/- 5 / - 5/-

51- 51- JENEWER·LI KEURS:

3/6

5/-

'&/6 3/- 1/8

1/- 1/-.

lld.

lld.

10d.

lOd.

9d.

Sd.

5/-

4/9 4/3

5/ -

4/3 4/3

4/3 4/3 4/3 4/3

Lemoen-Jenewer 6/- 5/-

Suurlemoen-Jenewer 6/- 5/-

5/6 5/6 5/- 4/6

5/-

4/6 4/-

S / 6

26/6

25/- 23/-

23/- 23/- 23/- 23/- 23/- 23/-

Word verkoop In 12-bottel-klssles ot Ci-gelllngvaatJies ot 1;roter. U klssle van 12 bollels kan enlgc getal Wyn, Brandewyn, Jenever, Likeur, Vermouth en Hanc·

kraal bevat. Voeg 4/- by vir l<!ss!c en bottels, en 10/- vtr vaatJie (!nd!en nle anders ooreengekom met besluur) wat vergoed •a.l word by terugsendlng. Terme: K.M.B., plus treingeld na sylyne of K.B.A., plus treinkomml•sle.

V.O.S., OUDTSHOORN.

SCHOEMANNELLO-DRANK

VIR KW ALITEIT EN TEVREDEN- HJEiD DIE GOEDKOOPSTE

A\f!ARKAGE NT §K AlP

V roee More Mark

~STA.D

e

~t3€Giilft{]

geski.ed onmiddelUk,

lf:JeekUks9

maandeliks

of aootJ

~errlang.

BoatGl l!iEC.'3reondo Jl>ll'yee.

lMIJJ.NNAAR & rAN §C!Bi(JN]JR..

~IGM!ili"! ~UGt~U l:!iotloi.

Telefoon 2-0212.

ONDERSTEUN ON§

ADVERTEERDERS

DIE O.B . .' WOE NSDAG, 3 J UNIE 1942.

VEHSLA.G OOU O.B. NOODHULP- FONDS, 30 APRIL 1942

1. Totaalbedrag ontvang tot op da·tum .. £6.023 17 1 Totaalbcdrag: uitbetaal tot op datum .. £6.070 2 9

Krediet-balans per l~asbock (d. w.s.

oortrokl<e balans by Bn..nk £<16 5 8

:2. l'icbci~lings sluil ook die adminiscrasie- koste t.ot 'n bedrag ,·an £98-10-8 in. Volgcns oorccnknms met die (; t·oolraad moci laasge- nocmdc l':tnnr 1 :\laart 19-12 aile administrasie- koste bo £:30 p.m. dra sodat daar 'n bedrag 1·an

£38-10-8 op hierdie Jiggaam tc verhaal is.

3. Aan tlie Vrystaalse Bchcenaad i~ tcrug- betaal ·n bedrag nw £280-10-4. DiL ,·crtcen- woonlig geldc 11·at aileen om administ.rarie11·c cloelcindc;, rot op :J] }faart 1942 in die ~oocl­

hulpfonds gestort is. Die O.Y.R. het lot op da- tum (:30 April) Lot die Fonds bygedra 'n bedrag van £23:3-1-1-.J..

4. Kaapland het tot op datum tol die Sen- trale Fonds bygedra die bcdrag van £963-6--L Dit ,·crt~cnwoorclig geldc in die Rentrale Fonds gestori deur die Kaaplandse Beheenaad. sowel as bedme direk 1·an K>laplandse kommando·s onLvang; en J\atal £2(31-l:J.]. i'\atal stort aile invorderings direk in die Fonds.

ii. Driehonderd-1·ier-cn-twintig ge1·alle is gPo- help. Ecnhonderd-dric-cn-1·yftig hct nou ,·er- val, sodal ons nog eenhondercl-een-en-sewcntig gen1llc op ons bocke heL. Van eersgcnoemdes is daar cgter 'n ,.,.~. groot aantal wat sedert ladle loslating Of uii IHtlle ll'erk ontslaan is of nog nie in hulle 11·erk her.slel is rue. Die ~ood­

hulpfond~ probeer in oorleg met ander be"ri•mde liggame om hiet·die manne geplaas te kry. m>lar clit gaan moeilik.

G. Aile ltitbeialing.s geskiecl vanuit die ken- trale Kanloor tc ,) ohanncshurg.

7. \'it· warm ctes en andcr diensLc aan diP ge1·angcne, !e Johannesburg word gcsorp: deur die vyf Genemalskappc 1':111 die Witwatersrand.

S. Vir die gen1ngencs i.e Pretoria is ,·oorlopig.

'n hcdrag uit die .Fond.; bcskikbaat· gestcl ter aanvulling nut ll'at reeds gedaan II'Ord ueur die

I'I'Ouc-kommando ·~ ,·an Preroria-Gcneraalskap.

!l. Ons dep6i. ,·ir die ontn1ngs en disLribusie ,·an plaa~produktc is nou gerced en aile besen- dings moe! gendrt>s,ecr word aan .. Die Sekre!a-

ri~. :\oodhulpfonds, Kamer -10:3. Yoonrekkcr- gebou . . Johanneshuq . .('. Die eenhedc, 01-n bier- die spcsiale 1\:indcrdiens 1·an die .'\oodhulpfonds

rttimskoots te stclln.

10. :\lcL 11·aardering net>m die Komitee kennis l'an die Grootraad sc besluit dat aile Brand-

"·agle: die laaste ~ondag 1·an clke maancl as offcr-dag sal 1·ier a. blyk ,·an bulle meege1·oel meL diegene "·at in genmgenisse en iuternerings- kampe aangehou word.

11. 'l'en sloLte wil on.s weereens beklemwon da! die O.B.-~oodhulpfonds geeu liefdadigheids- inrigting is nie- hy aam·aar sy taak nywil!1g

!?n mel vcrant11·oordelikheidsbesef !cenoor hulle

ll'<lL off~r en ly omdat hulle BOERE is! die

selfsl.andigheidsgcvoel nw hulle wat. hulp ont- ,·ang mag nooi! ondermyn 11·ord nie.

Xamens die Komilee, GERRIE PGREX, Sekr. O.B.Xoodhulpfonds.

DJIJE O.JB.-NOODHULPFOND§

Die volgende vcrdere bydraes In Koo.pland tot ons tonds vlr hulpverlenlng nan a!hankl!kes van gelnter·

neerdes la aan Die 0. B. bel< end gemaak.

Reeds erl<en . . . . . . . . . . . . . . . . . . Lys Nos. 221 en 553 Vroue·Kornm. Heidelberg Lys 581 Vroue-Komma•ndo Bellville . . . .

.Manne- en Vroue-Kommando Citrusdal

Loxton I<ommando 2e bydrae Volbloed Afrikaner, Worcester Veldkornetskap Van Wyksdorp . . . .

~rev. C. Snock 2e bydrae ..

J eug!ront Graaffwatcr . . . . .

Manne- en Vrouc-I<ommando Craaf(watcr ..

Beaufon-Wes-dorp Jeugfront dogters . . . . Stccnbeq; Manne-Kommaotl<lo . . . .

Lys 323, 2c bydrae Vroue-Kommando Paarl Maandelikse bydrae Vroue-Komm. Porterville llia•·chand Vroue-Kommando . . . . . . Lys H, ~lanne-Kommando Adelaide . . . . . . Lys 416 Upington . . . . . . . . . . . . . . Voorjul< Kommando Upington . . . . . . . . Aanvullend op lys 581 Bellville Vroue-Komm.

Mnr. S. A. de Beer Graaff-Reinet ..

~lnr. C. F. Era•smus Graaff-Reinct ..

£ s. d.

3259 19 8 23 18 2 2 H 6 11 6 6 5 0 0 1 0 0 2 1 3 1 0 0 7 0 0 7 9 0 10 0 1 10 0 15 0 0 3 13 8 2 0 0 8 0 0 8 15 0 5 6 6 11 0 1 1 0 1 0

£3,368 0 3

~;>---

...

---~-~----~- .... ""''""**9

1

I I I

I

I I I I

i •

1)is

Die Leeu van

'n Roman met genl. De Ia

i

9

i •

I •

Rey in die agtergrond

• •

I

DEUR IGN. MOCKE .

f

:

I I I I

I •

I I I I I I I I

I

1

I

I ~

0 I

I • •

I

!

I

~

I

:

I I

P!RYS 3 /9 PO§ VRY

Nie 'n droe lewensbeskrywing van die onsterflike Boere-generaal nie, maar 'n beeld-in-handeling van sy krygsmansdurf, soos gesien deur die oe van 'n jong ver- kenner wat onder hom geveg het: De Ia Rey in handeling: Nooitgedacht, Ysterspruit ... en al die homeriese slae wat bier die magtige krygsman teen die vyand gelewer het, rol voor u oe verby s.~>OS 'n panorama; u voel hoedat hy sy burgers besiel selfs in die donkerste oomblikke van die oorlog, tot nuwe daadkrag en nuwe uithouvermoe - u hoor sy woorde weerklink, stentories, v.ol Godsvertroue

,geloof en liefde vir ons volk, die ding sal ons lei."

U sien hom sit op die tonele van sy grootste o.orwinnings, 'n held, maa:- tog 'n man van menslikheid en medelye. U jaag saam met sy stormende ruitery om dodelike stellings van die vyand te verower - en deur die hele boek loop 'n spannende avontuurvei·haal wat u enduit sal boei. Elke bl.adsy is gepak met handeling, intrige en geestigheid.

Hicr, vir die eerste keer, hoor u die verhaal van die berugte vrybuiterskommand>J van ,kommandant" van Zyl, wat .soos aasvoels op die spoor van die oorlog volg, roof en buit na hartelus, maar dit nooit waag om in die vuurlinie te kom nie: Die fratse van die koddig~ vrybuiter wat nog banger is vir De Ia Rey as vir die vyand, sal u Jaat skaterlag.

Ons keurder se: .,Die boek is spannender as IN DIE VUURLINIE."

uitgawe van die A.P.-Sakbiblioteek, en word aan intekenare op hierdie gelewer teen 3/- elk.

Dis 'n skema

TEKEN V ANDAG IN EN U ONTV ANG HIERDIE BOEK TESAME MET ALLE VERDERE MAANDELIKSE UITGA WES.

BES'l'EL rAN:

DIE KAPPIE~BOEKHANDEL

I I I I

! t

i I

i

I

I t :

t

I

I

I

i •

: I

I

I

I I

Spoorbondkasgebou De Villiersstraat, 1 5, l

JOHANNESBURG . I

I

·---~·--- --a-D--P----.---1

~---

... Ill.---

(3)

DIE _ O.B. , WOEKS DAG, 3 JUN IE 19L 12. DRIE

POLITIEK IN DEMOKRATELAND GEVJRA

OORWINNING

(Eie Bcriggewi ng.)

Die ,·crkie&ing in Lckkcn wis he~ n plotse-·

lingo wending genccm. Sor~ l~cdikhcitl was in die omgang hoog geng; sy C'Crliko hart en gocio

\'Ct'"t:tnd

"·a,

by 3lnwl bckcnd, e11 nicmantl hcl gcL"'·'·fcl dnt h." die pard sou han~ nic. Andric,;

l~cnsgesincl sou die slcmme la:1mlik ,·erdccl, en rlan was , 'ors in. Jan Snuffcbwr het cgtcr 'n

·paar dae voor die ,·crkicsingsdag tct·nggckccr van sy navorsing rcis na die land SC' argicwc.

ln 'n stamboek van .,Ou Dcmokraticsc Fnmi- lic~'' het hy die n111 Ehrlid1 raakgeloop. mnnr kon dit naam li:crlikhcitl nic vind 11ic. D:1a relic nand he~ dr. llcnningk\\ :1" 'n rcuse-,·crgadcring op clio markplcin wcgpspreek. Dit \\'H~ die lans-

lc skoto in die slt·,,·d. A<k. 1\:noeicr hcl dicsclftle dag nog 'n telegram aan llaakncHs GoucJ...ak gcstuur om hom 1!.' \'C'I'\\'illig dat It~· hom nic mocl ~t<'lll' aan sekc•n• clek \'an dr. llcuning- kw:o.~ ~c roe,praak dnan1ie :1:111d nic•. Die \'Olk ,·crgcet, gou en in die parlcmc·n~ . a! llllllo weer rQgrnaak.

:\adnt rlr. llPull·•l,...""as kleingelcl gt'mnak hcl met eli<' oppo. isicpanyco so 1\andidale en die uil- ncrnendc progr:tm van bcgin<.<"ls ,·an ~y part~·

oehandcl hct, hct h~- hom uilge pre<'k oor die

11 itb ndcrnaagsLUk.

,Yrinnc". hc1 hy gc",~ ... a-, ons 'n ~uiwer ,·olk ,·an Dcmokrntc "·il bly, moel on~ troh wee~ op ons afkoms. Ons moe( ons nnam hoog hou, 011

ons kiln dit nie doen nie m. sekere ncemdelingc die land binne.lnip. hul Jtallll· vcrdeuwkr:ltie~ en solfs tot. in ons oudcrlingbnnkc insluip nic I (uitrocpc van .. ~kamle''.) t·:n dit gt'bcnr in ons land. 1-TierdiC' soon nitlnnder~ ];om ~oo, die wolf iu rlic ~knnpYel. Hull(' is ge,•anrliker :1s

die wolf self, \\!\Ill hullc i, in jou middc. 1'\a:tr korn al die omkopery in on~ miclde ,·nndnan?

Ts di1 nie hicrdic Ida van vrccmdcling wac geen em· like haaT op ~- kop hcl nic? T~n g:nan pro- beer om sy Yoorge,Jag op tc spoor.

i. ,.

knn nic! Sy na~m loop doo<l, want lty het 'n gelcenclc

\':Ill! (Skande 1) .Ek dang enigi~m<lnd hier vanaancl om die- na:11n f~crlikhcid in on, ;,t:un- boekc to vintl. Dir i:, n~c clnar nio! Jy sal net 'n \Tecmde van kry. (L"inoepc ,-an "hy i, 'n hnakncus !'' en ,weg met Ecrlikhcid !") ,Kan die scuns van Dcmokratei:J.nd loclaat dat hnllc rieur n·eemdelingc in die parlemcnt- ,·cnecn- woordig word :-•· (::\ooit!)

Die opgcwondenhcid hcl gccu pcrke geken nic toe die ,·olgcndo mo:.ie onder donderendc too- juiging aangenccm is:

"llicrdio vcrg<~dcring. sprckendc namons 100 pcr~cnt ,·an die kic,.,C'rs ,·an JJckkcrLwis, sprcck y dicpste afkcur nil oor die laakbarc optrodo ,·nn ncemdclinge war Dcmokratiesc burger-

VOLKSKAS

IS U E!E

BANK!

Fondse oorskry £1,800,000.

Hoofhantoor:

Volkshs-gebon, Sentraalstrut,

PRETORIA

VoU~§kas

(Kooperatielf) E\plk.

(0D&«18 !<n>gteUD d1e lKo-oper,.tlewe We~)

nt1111e aanneem

'

en tot in ons oudel'img;bankc insluip. 011 SJH'Ct'k derhalwe 'n mosie ,·an wan- troue uil in ,_'ors Ecrlikhcid wic sc naam nic in ons 8tntnbocke gc,·ind kan word nie. Die- ,·cr- gadcring sprcek sy on"rikban• \'Crlroue niL in

Oils party en Oth gelicfdc ka11ditlaat. Pict Oor- lopcr. •·

llicma is die \·oii;:-,Jicd uil ,·ollc hot·s aango- hcf.

Die ,-olgcnde dag hcL die kocra11L ,.Die Demo- kraaL'' 'n inlei<.lingsarlikcl gchad oor die skaam- tcloo~11ci<l n111 ,·rcC'nHklingc w:.lt die land binnc- ge~luip en clan nog die ,·ct·waandhcid hct om hullc ,·crkicsbaar tc ~tel in opposisic lot die volk sc enigstc ware part~·. In die ntt>nings- kolommc hcL 1Jl pa!lr n~amlosc IHicwc vcrsk,\ n waarin die grOOl!-:>te \·C'ront\\'aardiging uitge-

~preck word oor tlie ~k:1nda:1l wa:tnt:\ ,,ons gt'- licfdc Icier'' ,·erwys hct. ,Om lc dink dat

\Tccmdelingc aglt·r om; diCl·barc kC'rkbankc gaan

\\Cgkruip, dit is !:lag", lwi <.lil gclui.

\'oonlaL f.;ors t•;t•rlild!l·id uil die dooprcgi>otcr kon be".' s dat h,v gt•en haakncus is 11ico en dat sy Oupa aan al dit• 1\.affl•roorloc dcclgcneern hd, lerwyl hyscif gen•hdlecr hct, ,,·as <.lie. \'l~rkie~ing afgC'loop en was h.,. sy >etel kwyt. f>ict Oor- Joper ,·an \'orstc flock was die nuwc parlements- licl ,·an Lckkerlwis.

r--;:e ;;~~-~~;~:~:;;:-~~~~----~

I VENTERS Algemene Handel aars

I

t T eekamer en Garage

! van CAPITOL P AJU(

I

(.F'oon 2-GOH)

t---~~-~:v _: :~~~~~~~---~-1

105 T~kke 40,000

Lede

Hoofkantoor:

St.

Johnstraat

65, BLOEMFONTEIN

BEGRAFNISSE, KISTE. KRANSE, GRAFSTENE

VOORBRAND TABAK- MAATSKAPPY (Edms.) Bpk.

Kommissari sstraat 200, JOHAN NESBUR G.

PORTERVILLE

ROLLE~ MEUL ~

Eienaar: J. A. du Toit.

Vars en Suiwer Koringmeel Altyd op Hande.

Gemaal van die Beste l{oring in di e Westelike Pr ovin.sie.

P ryse : 200 pond vir

100 ))

) )

50

) ) ) )

Eerlille Bchandeling

32/ 6 16/ 9 8/6

Gewaarborg.

PORTERVILLE.

A.FRff /(AN ER-KLEREM.AKER!

Foon 5-1486

0 Vir u volgende Pak ~ Billike Pryse 0 Werk Gewaarborg 0 Beste Materlaal

N. C. K 0 C H

Soutrivierweg 52 Soutrivier

GLOR~E!

Vir ware Yoldoenin g en t cvr edc nheid het 'n mens nodig gesondheid en wclvaart, sukscs in

sy

sirewe, 'n aan ge- name tydverdryf of ontspa nning, en 'n geruste gemoed - gerusthcid dat d nar n ie net vir die hede gesorg is nie maar ook vir die T OEKOMS.

•n Geruste toekoms word gewaarborg dour 'N SANLAM- POLIS.

., ,... -r:=

(4)

VI ER

Dll·~ 0. B., 1\"0I•i.\';->DAU, 3 JU.\'IB Hl-12.

Met

Hulle

Beg~nse~s ~(an

Boere Word

Dit was soo;, 'n ,-erkoC'IC'nde- \l'indjio in die dono oorlogshitte daL ons die stem \'3!1 prows Yan corw. R. Barr, ~fodoralor Yan die Presbito- l'iaanso Kcrk Yan f'uid-Afrika. teen die ,-om·gc- stoldc Sabbatsonlhciliging in die Kaapso Skier- eiland ,-erncem hot.

Onder die ool'log:.dryll'crs hot. daa r in die jongsic tyd 'n gees vaardig goword om to brook met, alles wat oor moeitc,·olle jare opgobou is.

'owe! by ons llegering as by sy ;,kakeringryke gcvolg is hierdie noodkompleks waar Le neem.

Alles wat normaal lyk, mocL omgcskop word in 'n oorlogsiernming dour middel Yan noodmaat- recls. Dan r is 'n a lgemene opheffi ng en ,·er- skuiwing ''an grense, politick SOII'el as sedelik. Die politickc regie en burgerlikc nyhcde van die Afrikanerdom is von·ang .deur noodvorplig- iings; die rasscskeiding iussen blank en ge- klcurd is omgetowcr lot, gclykstelling en in baie gcvalle sclfs lot omwisseling soch c die swarlo vcrhef is lol die posisie van die blankc en om- gckccrd; op die gcbicd \'an regsplcging is clio grcnsc Yan gorcgtighcid ui!govaag en vc-n·ang dour 'n helcicl nn panyclighcid, soos blyk nit die om·crhoordo lronkstraf ,·an Afrikaners en die k\\'ylskolcling van sLr:1f aan uiLlnndse matro- sc en soldalc; die grcnso i.ussen man en vrou

i~ uitgecloof soos hewys word dcm die grooL- skoalso gebruik ,·nn vro11o op die oorlogsvelcle;

die grcnsc "<Ill die ondcrgrondsc duisLernis is

\'OOJ·uitge~kuif 11<< die Jig "<Ill 'n goedkcurcnclo openba1·o mening, ~oos blyk uit clio hcmclter- gcnd<' onsC'dclikhcid in die 1\:.aapso strata wat.

na jare al so erg woecl daL die grcnwerskniwcrs nou einclclik self seer oc damTan begin kry.

llicrclic vcrrottende cuwcl moot ogler nie uiL- gcroci word nie- soiets ~ou spot. meL die ideo ,-au liberalisLicse domolnasic. l'<ce, dit moot gedecllelik in sy grcnslooshoid gc tun word dour clio ophcffing Yan 'n andor grons! ]J:n hicnlic nuwc grons is die ,·an RahbaL·hciliging.

'l'e:n cindc uiLland:.c sold:1(c icen hulsclf en ancler CU\\'Cb in die Skicreiland to bcskcnn, mo<.'l die bioskopc ,·ir lnillo Soncbgaande oop- gchou word. DaL soiets bols met ons ,-olk SC' godsdiensLigc begin&cls on clio land. se secloliko i.rat!isie, maak gC"cn aak nie, die noocl ,·ereis dit.

Die Verskil.

.\s daar cC'n punl 1·an 1·erskil in die karaktcrs v:1n die J3riL en Doer i, w:<L soos 'n gapondo :<ff!,rond in die \\'Cf!. van ,-olkomc ccnworcling staan, clan i.· diL hicnlio IC'\\·cnshomling n1n die };ngE'lsrnan om b_cgin els ondorgeskik Le maak aan bclangc-oon,·egings.

Dit "·as nog altyd een 1•an clio uiLstaande kar:\klortrckke van die Boor om sy bcginsels, en I'Nal sy go(hdicnstigc bcginsel voor alios lc slcl. Dil '"as hierdio bcginsch·ashcicl ll'aL hom nog ~leeds in sy str_,·d Leon ondorgang omlNskraag hot. en wal ''oodwm hei dai hy tot i\•ls :1ndc1·s as Boor \'Crword. \\'ant, waarlik, as die Docrovolk as gchccl die voorbceld van enkelc ,-an sy lcdo gevolg en stoflikc bclango bo bC'ginsPbako gcstcl hcl, wa · ons lank a] 'n ,-C'rbaslerclC' en vcrcngcbdc bo,·olking.

Dit was beginsch wat NI:1gtcrsnck ,·croorsaak hot; clit w:1s bcginse], 11at die Groot 'l'rck 'n bcsieling gt•maak het; clit was bcginsol· wnL clio stigting ,-au die Bocre-republieb:- moonLlik go- maak het : 1lit was beginsC'ls wa l ons blocdsui- wcrhcid bc11·aar hcl: dit 1\':l'; bcginscl· wat ons ,-olk kcor op kccr die clood bo ,.c,·lic. van ny- hoid laai. kics heL; div was bcgin&cls waL die grondslag \'irons lnalslryd gevorm hel; in korL eli t was bcgi nsels wa t on:; ,-olk sy siel bchouc laai bly hot.

As ons na die ve;-Iede kyk, sal dit ons ool<

dade!ik tref dat dit veral die Engelse was wat oolt op 'n beginselgronclslag gestaan het, wat dour ons von( opgeneem is as voile lede v<Jn die Boercvollt en later waardige volksgenote geworcl het.

DIE O.B., WOENSDAG, 3 JUNIE 1942.

fBOODSI(APPE VAN TWEE VROUE=HOOFDE

Die ,-olgcndc twoo oproepc in ,·crbaud meL die viering van Fondsdag op 8 AugusLus is af-. komstig \'an die Vroue-hoofdc ,·an 'l'rans,·aal en

\r ryslaa t:

,,Oproep aan Offisiere en Brandwagte van die Transvaatso Vroue-kommando's

,Op 8 Augustus a.s. ,-ior ous Fondsdag. Die n on !teL nog alt.ycl mot ywcr on tocwyding ,-olksako gesloun en bovonler; sy hcL nog alLyd gohelp om eli<' ,-oortou to ncem; sy het nog a!Lyd haar al op die ,-olksaltaar gole; sy sal op 8 1\ugustus weer toon dat op haar gcreken kan

"·ord. Ons organisasie is groot on 1·ernaam, claarorn t.c mccr, hec ons fondsc nodig. Help hicrmcc soos aileen Q.U.-lcdo kan help, on wces ,-crsckcr dat ons ,-olk sal scc,·ier.

,:.\Ioccler en doglcr in Transvaal, u as kind ,-an die stocrc VoorLrckker-moeclor sal wen, soos n al dikwels gowen het \'ir Cod, \'olk en Vaderlaud,"

K. )\IALAN, Coneralo, Tvl.

Gitgaandc 1·an clio belcid ,·an die Ossc\\'a- bmnd wng cla L eenhoid in h ion]ie Ia ncl a lleen moontlik is dcu r oplo ·sing van :Jssimilcorbaro vrccmdelingo in die Boorovolk, d.w.s. die bclcid dnt allo inll'oners as uiLlandors boskou sal word LOt tyd en "'.\'] hullc hul Lol so 'n mate mol clio lloercdom ,-crccnselwig dat lwllo borcid is om sy laal, godstlicns en kultunr as hul ciendom to :Jannwr, i · dii 'n ligpunL op die pad om ie mcrk dal daar clarem nog J~ngelse in Suid- Afrika is \\':J( hC'reid is om bcginsels ,-oorop Le . tel.

,Ons Lewenswyse"

,Ons glo mel ons hele hart en siel daL die

bogin~cl (,-an bioskoop,·ononing op Son'dag) iccn die Woord van God is, nl. dat die Sahbat ge- heilig moet. word. Xooit. \\'aS 'n hciligo Sabbat nodige1· ,.i r die men. like liggaam, gees on sic!

as in hicrdie dno van Lragiesc s·Lryd en biLicro spanning nic," hcl ccr\1', Barr \'Orklaar.

Delckenis,·ol is ook sy niLlaiing 'n cndjie ,·order 11·aar hy sc: ,IVanHcor mcnse na ons land kom, dan ,-er\\'ag on dnt hulle on le\\'cns-

II'J'SC' rcspektccr."

Hicl'(1ic Suid-Afrikaanso 'l~ngelssprokonclo het as go,·olg Yan beginsoh·a l10id daarLoo oorgegaan om Suid-1\ frika al a~ sy Janel to aall\·nar met 'n lewcnswysc Yerskillcnd selfs Yan sy blocd- gcnotc oor sec. lly slaan al nacler aan die Door a :1:111 ::.y cic Laalgonoot aan die andcrkant van clio Oscaan. Laat hom nog net besef dat die anderse lewenswyse in hierdie land toegeskryf moet word aan die anderse Beorevolk wat hier woon as die enigste volk wie se aard en karak- ter die vaderland sy stempel gee, en hy is ge-

·reed om as Boer Slf plek in ons volk op te neem.

Waar die beginscls yan clio Doercvolk gcba- soer is op die ,.so so die Here", en hi01·dic

l~ngolso Joicr ook onomwondo sy standpunt gron1l op die Woonl Yan God as die cnigste rig- snooL· 1·ir die fe,l·o, . al him·rlic beginseh·a hcid ook nog ,·erdcr 'n skcppcndo ,-oorwaanlc- woes ,·ir die oplossing van die alsogcsinde n ccmde- lingc in ons ,·olk, want sodra hull-e hut onbevoor- oordeeld stel

on

die maatstaf van die Goddelike geregtigheid, sal hulle insien dat ons cis om a!leenerkennmg as volk in Suid-Afrika nie ge- grond is op sogenaamde rassehaat nie, maar op die geregtigheidsbeginsel dat elke volk as skep- ping van God die volste seggenskap in sy vader- land moet he om Sll ·roeping te kan vervul. In die lig van so 'n standpunt kan daar dus geen sprake wees van 'n halvering van regte nie- wat opgesluit le in die waarborg van gelyke politieke en kulturele •·egte aan die twee bevol- kingsdele.

---~~---

ONTHO U DIE LAASTJE SONDAG

VAN DIE MAAND

0 . .13.-Jeclc se anncla!! word ge,·esLig op clio aankoncliging van clio Kommandant-goneraal 'n

Die Vrystaat

, Dis net 'n VOl!< wat gewillig is om offers te bring, wat die reg h·et om vry te wees!

,Beetgcpak dour 'n magtigo drang na vryheid is die Afrikancn·olk besig om hom te ontworsLel uit die- slawobandc Yan 'n n comde moondhoid. Die Jaas!c skof lc nog voor. Die Ossewltbrand- wng \'og op die ,-oorpunL vir 'n ''rye, Christeliko, Xabionnlo llopublick.

,Graag doou ck hienncc 'n dringonde beroep op die Ossowabrandwag-vroue ,-a.n die Oranje-

\' rystaat, om op 8 Augustus lot die uit.erste kraginspanning on opofforing oor to gaan om' 'n grout fccsdag to organisecr (m 'u reuse- beclrag ,·ir die Afrika.ncrst.ryd in io samol.

,Die vrou spec] 'n grooL rol in die Volkslewe. Ook in him·die onderncming sal sy weer die deurslag goo, want haar taak is om to dien.

,La~t die gees ''nn die simboliesc Ossewatrck van 1938 ons bcsiel o1n ons bcslc- te lower in dions Y:lll God, One Volk en Oos L:md, Suid- A frika."

C. :HEYER, Gcoeralc, O.V.S.

p:wr 11·oko geledc insako die besluio dao op die lnasto Sondag van olko maand spesiaal aan die gc~angcncs on gc!nternecrdes gcdink moot word wai torwillo ,·au hul nasionale gc,·oel die lyding oude·rgaan. Op !laarclio dag, so het die Kom- mandant-generaal bekend gemaak, moet elko gcsin ecn of ander gorcg wat hy go"·oonlik op tafel het, onibocr en die waarclc in geld daar-

>an by clio :\oodhulpfonds inbcLnal. Cit is nie soseer die geld.,wat verlang word nie, maar dio gedagte dat daar op daardie dag dwarsdeur die land met verdru~<t.l! mede-Afrikane;·s gesimpa- tiseer word. Dit bring 'n gees van saamhorig- heid te weeg wat noodsaaklik Is vir die stryd.

I • • ... $":trth

ID Nll®et MIT Jie:n~ocllB.®

Iffi®'lr'E~JEILS

'IT ®R

0

Till~'§ttll til! I[&

Weens die tekort aan bottels is dit nou vir u nodig om u lee K ·W.Y-reukwaterbottel na u handelaar terug te stuur voordat u verdere voorrade kan verkry.

Deur hierdie handelwyse te volg, sal u alroos daartoe in staat wees om K·W·V-rcukwater te ontvang en u sal daartoe bydra om 'n be- langrike Suid-Afrikaanse nywer-

heid a an te he! p.

(KoOpcraticwe Wynbouersvaren icing van

Suid-Airika, Bepcrk)

Die Paarl, K.P.

fnigstc Suid-A(rikaanse Discribucerder : H. J. NIEHAUS, Po~bu~ 2(08, Kilapst:ld

(5)

D I E O.B., WOE NSDAG, 3 J UNIE 1942.

Hul Wortel V e ra nder Die

Volgens

Tyd!

Gees Van

.Koer ant Stel Partypolitiek e Huigelary Jeens O.B. Self

Aan Kaak

Onder die opskri[ ,Tn die Gees van die 'l'yd'' hcL Die \"olhblad van 29 Okiobcr 19-10- in die da.e Loe die ParL.v en die O.B. •nog saamgewcrk hct die volgcnde oor die :t\asionaal-

;osialismc gcskryf in 'n artikel oor die Party se program van aksie:

,Die kapilali$ticsc eeu is 1·erbygegaan. Die xon 1·an die geldmag hier en oorsee is aan .Jie ondergaan. \Vie rekening hou met die nuwc wercldgC'cS wat gcborc "·onl uii, die i.ans hccr-

scndo chaos, eu hom 1\-il aauslnit by die nuwe 1n'!rcldordr wat uiL die ass(' van die ou orclo , opstaao- ougeag watter groep mooudhede die oorlol-( wc"- moet nasionaal-sosialisties te werl1 gaan. Oit is die dubiJ.ele wortel waarop die party sal groei. Hy soek die oplossing van die 1andsvraagstul1ke langs hierdie weg. Ook die kleurvraagstuk word volgens hierdie be- ginsel aangepak."

Toe was daar nog eenheid wssen die 0. B. eu die Party. en daarom was dit heelwmal reg dat die party sock om sy n aagstukkc langs die 11·eg \":ln die :\asionaal-sosialismc op rc los.

Yoor die jaar om was, egtcr, hel die O.H. iu ongcn:1de 1·crnd. llcwecr is dat hy , 'n ,·erke.erde wcg opgaan''; hy sou op die dubbele wortel van die Nasionaal-sosialisme ontwild1el!

Daarom skryf Die Yolhblad op 24 OkLober 19·11 presics 'n jaar later- as 1·olg oor .Uie :\asionaal-sosialisme oa aanleiding ,·an gcnl. .Hcnr.og ~c ,·crklaring dat ons 1·olk Xasionaa.l- sosialistics ,·an aard is:

,IVaar hy egLcr bewecr daL die :\asionaal-sosiali~mc die hock. teen ,·an die Grondwct ~·an

•lie cu VrystaaLso Republiek was, speel die Generaal rnd lermc, en ous n ecs dit kau die 1•olk mislei. Die ou VrysLaaLse Rcpubliek was wcl nasionaal in sy wcsc en die YOlk was gemaLigd sosialisLics in sy lcwensbeskouing, maar om te se dat hy Nasionaal·sosialisties was, kan ver· warring skep. Ons sou lie11·er

s o

claL clio 011 V ryslan Lsc Yolk 'n sosialistiese nasionalisme ,·oorgestaan bet . . . . Ons volk moet dus nie 'n sosialistiese nasionalisme verwar met die Nasionaal·sosialisme nie. Waar die Afrikanervolll in sy hele wese eersgenoemde Jewensbe·

skouing toegedaan is, sal hy hom seer seker teen laasgenoemde verset."

Na 'n jaar, ckJs, beweer die blad dat die volk hom sal verset teen die ,dubbele (wortel"

wat hy •n jaar gelede nie aileen bepleit het nie, maar raal1gesien het in sy party se program van aksie!

Maar dit was toe ook gedoen in die gees van die tyd - die gees van vyandskap teen die Ossewabrandwag!

TE KOOP

Opreg en Suiwera eteelde WANGAN E LLA-SI{AAP RAMME

FRIESLAND BU LLE'l'JIES en

GLADDEHAAR BOERBOI\c-

RAMME

Prys e Billik!!

Tevl'edenheid Gewaarborg.

Bcsondcrhcde Yan:

T. B . JORDAAN

P.S. Buffelsfontein, SOMERSET·OOS.

DE KOCK

V oortrekkerstrD.At, MIDDELBURG, Tvl.

se

I

GARAGES

Horefordatrant, GROBLERSDAL, Tvl.

Eionaar : D. D. DE KOCK

Agente vir Pontiac en G.M. Vra&motors

TOT U DIENS !

=:::,: ; : =:= =:=: :::::=:=:= =:=::=:=: : =: :=:E::=~

VIR ENIG fliTS $MAAKVOL EN DEFTIG IN DAM!E §~JRO KKE

besoek

I II ~~~~N~U~W ~ E~M~O~O~E~R~N~E~S~A~A~K~·~~~~

PAROW SE

F oon 62 Posh us 53

HEILBlRO

OM

te weet dit is die pick waar u l{an koop na u smaak en sover u beurs dit toelaat

BETEKEN oneindig veel vir u, waar u met vriendelikheid bedien word in

u

eie taal.

.I

V.M.K. AANBEVEEL

DIE MODERNEWINKEL

- -- - - - - - - · I

VOORSLA6-PYN1?0EilER5

DIE VEILIGE VERBANNER VAN

ALLE PYNE

H OOFPYN, Sll..TJUNGSPYN, RUMATIEK, VROULIKE PYN, TANDPYM EN VERKOUES EN INFLUENSA.

· Die V (Q)Orttirekkerf Aptecek

OC.erkl aan 9 KAA PSTAD.

~j{

ai it!all1l d $thras. it

9

BLOEMFONTEIN

AS U HANDELAAR U NIE DAARV AN KAN VOORSIEN NIE VRA HOM OM DIT VIR U TE BESTEL.

VYF UNIALE BEVEL

Aan O ffi sie r e van al vier Pt·ovinsies

l. Offisierc moet name en adrcsse van Ura.ndwagtc onder hulle wac or ,Die O.U.'' wil imeken. werf en by die Kom- mandanl inhandig.

2. Aile, name en adresse moet dcur die Kommandant of 'n Yerantwoordelike ofli- sier namcus hom dadelik soos in punt ;) aangewys, gcstuu r word met diq naam l'an die Kommando wat vir die inteken- geldc vcraniwoordelik gehou word. Vir sodanige persone word die intekcngeld berckcn teen 4/-per jaar. Word hierdie proscdurc nie gel'olg nie, word 1·ir die persoon direk bdie Pro1·insiale Hoof- kwarticr 'n rckening gcopcn en moet hy 7/6 per jaar beta a!.

3. [ntekcnlyste Yan :"lianne- en Vroue- kommando's moei, afsonderlik gehou word, omdat elke eenheid Yir hul in- lckengeldc Yerantwoordclik gehou sal word .

4. Offisiere van al vier Provinsies moet onmiddellik uitvoering gee aan bostaande rciHings. 'n lntensiewe werwingsveld·

tog vir nuwe intekenare moet op tou ge- sit word 6f deur die gewone kanale,

of

deur middel van spesiale werw-ers in elke afdeling deur die bevelvoerende offisier daartoe benoem.

5. Aile name en adresse ingevorder dcu r

kommando's soos hierbo uiteengesiL, moet direk aau Voorslag (Edms.) Bpk., C rootc Kerkgebou 916, Kaapstad, ge- stuur word. 'n Afskrif Yau sodanige adrcslyste moct gerig word aan die Pro- vinsialc Hoofkwariier van die bctrokke kommando. Aileen in die gcval ,·an die Kaaplandse kommanclo's is dit, nic nodig nic om soclanige afskrif te stuur. Or ontvangs 1·an adrcslyste word direk aan die betrokke personc 'n blaadjie per pos gestuur. Die onthcf offisicrc 1·an dio I'OrpligLing om pcr·oonlik tc sorg l'ir die verspreidiug vau , Die O.U."

B!Hance

J?riwaat lhlotol.

D!E AFRIKANER SE TUISTE

alle

mode~rne

geYiewe Billike Terme

Eienares : Mev. P. J. RETIEF.

F oon 2-3838

Oos Ontmoet nile Treine.

KaapBta d .

S. J. KRYNAUW

Algemene Handelaar en Pronu&.te Koper.

0

Spesialis in Dames Tabberds en Manspakke

0

Mans en Dames Skoene 0

Kruideniersware teen die billikste pryse

€)

Bestellings word opgeneem en onmid- dellik by u huis afgelewer

0

M/Y. NUWE• en GARCIASTRAAT, Foon 68 - Posbus 54

BEAUFORT-WE§

! ONDERSTEUN ONS ADVERTEERDERS

(6)

S ES

Vif!EfES GEWAARSKU v

NUV VE OfFfNSiEF DREIG.

Lui dens sekere uitlatings van mnr. J. G. Strydom,, Ieier van die Herer.igde Party in Transuaal, op Sl! onlangse toer deur Noord-Transuaal en sekere gerugte, wil dit voor!{Oill cf cHe P<:rty!eiding nou die geweiddacle wat gely!<tydlg met die hcngerstaking van gevangenes aan die Rand plaasgevind het, en wat vo!gens genl. J. A. Smith se ~elegram aan die i,~inister van Justisie blykbaar in verband staan met die wanpraktyk van die Regering om Afn!\ane·rs sonder verhcor op te sluit, wil uitbuit om die Ossewabrandwag by die voik in ongUY!S t·e laat ven;al.

ALLES DUI DAAROP 0/H Oil: PARTYL!::iOiNG BINNEKORT MET 'N Of FEN·

S!.EF :rEEN D!E OSSEWABRANDWAG GAAN KOi\1 WAAP.IN HIERDIE VOORVALLE AS 'N ,VERKEERDE L!E!DING" VAN D!E OSSEWABRANDWAG VOORGEHOU SAL WORD.

OIT IV!OE·r DAN OlEN 0~~ OlE OSSEWABRANDWAG SE LOT TE \IERSEEL. BEE!JIG·

DE 1/i:Rf<I .. ARINGS VAN M>:.NSE WAT IN NOOO VERKEER, SAL GLO DEEL Uti· MAAK VAN OlE OFFENSIEF. '

IN P!..AAS VAN OAT DiE PARTYLEIDING LIEWER DIE REGERING AANVAL OOR SY MISDADIGE OPTREOE TEENOOR GEVANG:E AFRIKANERS EN SOOOENDE DIE OORSAIH{ VAN O!E GEWELDDADE UIT OlE WEG PROBEER RUIM, SAL SO 'N OPT\REDE JUIS DIE REGERING SE HANOE STERK OM NOG MEER AFRI!{ANERS !N OlE TROI'li<E TE SMYT.

Die vo!l' word gewaarsku om op hul hoede te wees teen hierdie scort politiekery, en nie toe ~e ·1aat dat nog meer Afriltaners in die tronke gestop word nie op aanmoediging van mense wat verkl<~ar dat htlHe self baie 11ard stry v:r die verl,ryging van •n repubiiei{.

Dit lyk baic snaaks dat die aartsvyand van die Arritlanerdom vryspring maar dat sy slagoffers die voorwerp van •n aanval van set\ere Afrit1aanse politici mozt word.

Die Cape Argus het reeds die H.N.P. uitg.enooi om saam op te tree met die Regering.

OU RJEP\UB.LliEK W A§ VAN PAHTY§TEL§EL GEVUlf'\,V AAU

Onderstaancle aanhaling is geneem uit di6 boek 'Jan dr. G. 0. Sci1oltz, ,Die Kon·

stitusie 2n Staatsinstellings van die Oranje Vrystaat", bladsy 41. Dit bely onomwomte die euwcls van die partystelsel, 'n euwel wat nie in die Republiell bestaan het nie.

, Bemmende ot storende fal1 tore in die binnelandse politiek was daar egter nie.

Groot vraagstul1ke, wat die volk in vers!di- lende 1\ampe of partye !<on verdee! het, was afwesig. Di·e gevolg was dat die republiel1 gedurende s:v bestaan gevrywaar was van die nadelige invloed, wat, na dit skyn, die demokrasie nou eenmaal met hom saam·

bring, nl. DIE PARTVSTELSEL. Oor die binnelandse politiek·e vraagstukke het nog meer eenstcmmigheicl geheers as oor die buitelandse vraagstul1ke. Die vol!<sraads·

lede het oor meeste dinge hul !desers ge- raadpleeg en in die V~!!{sraad gestem vol-

gens die .opdrag wat hulle ontvang het. WAAR '1\1 LID O!T NIE GEOOEN HET NIE, HET HY VOLGENS SY EIE INSIG GESTEkVl SONDER DAT 'N POLITIEKE LEIER OF 'N KOUKUSVERGADIERIING HOM BEVEEL HET 0~/l TE STE~l. Van al die pragtige trekl{e wat die Vrystaatse Republiek g.eopenbaar het, WAS HIERDIE AFWESIGHEiD VAN POLITIEKE PAR·

TYE SHCER DIE i\~OO!STE."

~c~~~~~~~~~~~->·=~-

IP'oon

":G-3

ll!:N PB<mUH.TE HANDELAAES

lRlLOEMJFONTJEliN

°i~:g

li'STElllW~E j ~

6--=~:::-:-===~=':::1 cz;c~o:;:~

V errig Volksdiens!

Lenings vir gesalarieerde persone verkrygbaar .

Terrne uite· rs billik.

!Raadpleeg §A.§BANK P AAR L : - Posl.ms 266.

Posbus

57.

WORCESTER:-

KAAPS'Jl'AD :- Posbus 238'7.

in

A.DD.ERLEYSTRAAT 22

(Hegoor Gar!icks) Musiek deur

(Vroe~r van HENDRIK SUSAN)

EN SY ORKES.

Toegang: dubbel 5/-, enkel 3/ -.

~ Ka:utjies vorkrygbaar by PIENAAR se 0

HAARSNY SALON.- Foon 3-1047.

&!mdd.rag verklesUk ma,.r nle noodwendlg.

b-z:.-.o--<:>-<"'"<::-:-=c:;c::~:=c:=:::.. c=::

ONDJE!R§'l'JEIUN ON§

AD 'J/ IE IR 7I' IE IE IRJJJ IE !R§

r~~~~~~~~,

!l.-iL~© if s tbrccn WAN ;artl P A A 11l L

R~AN§UKTIR<.U§IIER§ EN KlLEllEMAKERS

Voorn~ne~rnerr~ ha SJPlor~bel!Ii({J)di g~hede

SKRYF AAN ONS VIR 'N KATALOGUS

~ Tcru l~ ~© ij ©JP P© Ji lT IE ]~ W llLILlE ~

~ J

DIE O.B., WOENSDAG, 3 JUNIE 1942 .

IN l\'IEMOUIAM

VAN SCHOOR. - :r.ret innige leedwese betreur onl:

die dag, 2 Junie 19,11, toe my geliefde eggenotc en moec!er va.n my kindcrs, geroep was om tc verhuis na 'n bctcr pick in Gods \Voning. Die lecmte gelaat in ons hart sal nooit gevul kan word nic.

Die verlangcndc eggenoot. en kmders, Cassie, Ardeen F. van en Casper

VERLOWlfNG

COET?JEF_j - LOUBSER: Die vcrlowing van Theresiu.

t.weede dogter van mnr. en :.rev. J. T. B. Coctzee en Andries, oudste seun van mnr. en me\~. D. J. l.oubscr, albci van Brooklyn, word hiermee bekcnd gemaak. ~fej. Coct?.ee is van die 0. B. HooCI,warlier, Kaapstad.

TE K OOP

JfEN .t\llis Ch:lmbcrs Band rrckf.:cr met. 3-skaa.r Moline

..11...:.1 '.l'rcl~lter PIOc,;;!': albei in goeic werkcndc o1·dc. Pryse

billik. Skrywe aan Kemp, Bus lGr JO:UU. \VOOD.

APPEL§

A PPELS.: . Horne ~eaut.y1 Pearmain, Ohcnimuri, 1.0/G per ktsstc. K.M. B. or l(.B.A. Lee inhouer terug.

Ji:oolmvpel• 6/G per kissic. V.O.S. H . . J. S'l'A.."<DEB, l.,rh'aat Possalr, 'Vcstwood, Dist. George.

HERHOLD'f SE JBOOMKW EK ERYE

Posbus 660, JOHANNESBURG.

or u 'n groot O[ klein boord aanplant, I!EHHOLD1'"S se dcskundlge advies is gratis tal u beskikking. Bestct nou vir die \Vintcr-planttyd. Vru£tesortcrings aan on'3 keusc tocvertrou1 versel;:er die hoogste tevredenheid.

Beste vroeg tot laat soorte Perskes, Pruime, Appel- kose, I\ektariene, Tamatiepruimc, Appels, Pere, ~foerbei,

ens.

Hierdie nuwe Iofwaardige perskes behoort in elke tuin te wces: JUBILEUM, MAGNIFIKA (Rooivleis-la<aiplt), SUIKEHBOSSIE, HERHOLD'l"S X.B., VOOHTHEKKEH

en ta~lle ander.

. l{eurige vcrsamcling van Palms, Sicrbome, Ge- Jllustreerde Ka·talogus en Plantgids gratis.

KJRAALMH§

EGTE BO§§IJEVEJLJD JDROJE FYN KAROO-KRAALThH§

1 ton eo meer .. 20 ton en meer .. 40 ton eu meer .. 'In kliCnte se sakke ..

Potas rnengsel (rois en as) ..

Potas (mis as) . . . . . . . . . . . .

29/· 28/· 27/- 18/·

·10/- 10/· Bostaande pryse algar per ton van twaal! goeie sakke, geJe,ver Unie slasies aan bona fide boere deur my. Die rnis is droog hammcrmeulgemaa•!<l spesiaal voorberei vir Kunsmistocstelle. Ek !ewer ~lleen die beste, afkomstig van egte Karoo-bossieveld. Geen on- krutd. Mousters op aanvraag. Onmidde!like afiC'\verinD' Bank Referensie: Volk$..kas, Port Elizabeth. o·

B . J . ROODE

l!'osbllJJ lU, Kllpplaat.

0 NS is dwarsdeur die Unie, sowel as buite sy grense, bekend vir goeie drukwerk

teen konkurerende pryse.

B EST E is om ons te raadpleeg in verband met u benodig- hede. Prysnoterings wor d gratis verskaf. Enige aoort drukwerk van visitekaarte tot geleerde Dissertasie-~

word onderneem.

HOU KOERS NA

Wrr@ lE«.:de~nSt

c

ITJ)lfill!Rdrery

9

Dru.kkem, Uitgewera en Boekbinderc1l.

Uitg~gec <leur VQorshl~ (Edms.) ncllCTk~ K~mCI' !)16, Groote I<crlq:-ebou, Addcrlcystra:lt, Hn:tpst.:Hl, en g-cdrnk tlcux l~ro Ecclcsia-Dnd,kcry, Die I.~:u1, SteHcnl>osch.

Referensi

Dokumen terkait

In 1524, skaars sewe jaar nadat Luther sy stryd teen die aflaatpraktyk begin het, skaar ‘n jong Augustynse monnik van Herford in Wesfale hom aan die kant van die Lutherse beweging..

Geinterneerdes ·ag ·n rukkic gelcnc 'n Jrger s tuur waari n 'n ~s van gcinterncerdes i: blad di t teruggestuur ie, hocwel die Ossewa· ldaar hct dat hy daar· ~tt n;.;.. ng op

Smuts verl~dc week in Blocmfontcm dat die burgcrko:mnando's voortaan net uit mcnse sal bestaan wat deur die Verenigde Party- bcwintl \·crlrou kan word, is ccn ,·an die bclang-rikste

• BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 5 MEl 1948 WORD WAARHEID AAN VOLK MET 'N DOEL WEERHOU?. KLERKSDORP SE KANDIDAAT Vir 'n paar weke lank bet die hele ,·olk met die vraag in die

Dit nol'- scnde pol>i,.ic lwdrt•i~o: wonl tlc•t: r die aanloklike voorbc·c•ld \':Ill 'u nuwt• sld- sel in die builC'huul, dan word die hon-' gcrlydcnrlc volk dc~noods 1ll'tll' ge-

SES Net 4 ° /0 Bedank uit Studente- kommando LEDE GAAl~ IN VAKANSIE SELF WERI VIR STUDIEFONDS Waar die Afrikaner sy kragte nodig het om teen volksvyandelike invloede te veg, vind

Jmeendccl is ons ,·an oonlcel dat die optredo van di volk juis kragtigc1· en doelt reffender kan ,,.et's w:ln- necr hy homself dcur middcl ,·an ,·er~kcie orga- nisasios laat 1-cld, so

Biune die Osscwabrandwag d;tarcn1ccn word die eed nog gohandhaaf en si.aan Afrikaners nog trou teenoormekaar- daar- van getuig die groot aantal persone in die tronke vandag wat hul