• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 1, no.24

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 1, no.24"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Geregistreer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.

Ons soek die

lw vr: nling

:)(11f

011s

volk d e u.r £lad e.

EE RSTE JAA RGANG.

'Die

WORKSDAG , 22 APRIL 1942.

Blanke Beskawing Kan Nie Rus Op

Naturefle .,So l d ate

Kommandant-Gen eraal Belyn 0. B. se Houding T eenoor Ee nh eidsbeweging

,Die O.B. het met waardering kennis seneem van die beweging tot herstel van die een·

heid van die nasionaarvoelende en rcpublikeinsgesinde Afrikanerdom- 'n strewe wat die O.B. hom van die begin af reeds ten doel gestel en nog altyd nagcstreef het. Die 0.8. wil beklem·

toon dat sodanige e-enheid aileen heg kan wees op grondslag van ons definitiewe Afrikaner- volkskoers soos geopenbaar in die volksontwaking van 1938.

,Die O.B. het hom nog steeds verplig sevoel in volksbelang om voort te gaan op sy ingeslae weg van samewerking te soek met aile vol~sorganisasies tot verwesenliking van d1e republiek op Christelik·nasionale grondslag vir ons volk, en verwelkom daartoe en daarby aile opregbedoelde .en ware medewerking en steun."

Hicrdic besluit, \':'Ill die C:rootraad \':ln di<' Osscwabrandwag i~ ,·oon·erledc- Sat<'rdagaa nd cleur die KommandanL-gencraal, dr. ,J. 1-'. J.

van nensburg, aan ·n grhoor I':J.ll ong.;,·e<'l' ·1.000 personc op Crossby I'OOrgelees en die l'(~rklaring is met langdurige loejuiging begroet.

Die vergadeTinp: hC't plaasge1·ind onder I'OOr- sitterskap ,·an genl. Louis 13ootha, hoof-gcncraal van die 0.13., en dcur!-(aans is die grootstc g<'C'~­

drif gcopenbaar.

Ten aam·ang het dr. Yan Hensburg \'C'r·wys na die inhegteni~name 1'<1n mnr. Baron Crotr..

'n generaal ,·an die 0.13 .. en ,·erklaar dnl as clio l{egering dink da.t hy die O.B. ka11 brcek deur sy hoof-offisiere in heglenis Le neem, hy di~ be- paald mis hel.. Gcnl. Crotr. is 'n Lbg of W<LL Levore aa.ngehou en sy op,·olger is reecls op die vergadering aanwe8ig. (Toej.) \Vorcl h.'· aan- gehou, sal daar 'n ander wecs om sy plC'k lC' neem. Die internering ,·an O.:U.-offisierc sal die O.B. nie breek nic. maar wei staal en l:lat 1-('1-oei.

hot sprcker ,·erklaar. ('l'oej.)

Spreker hot nie gekom om mede-A frib ncr~

te kom beskinclcr nie. .,Die Vo!ksbl:tcl'' vcl'- klaar dat die Jl.P. ~c bitter"te •:yand die 0.13. is, maar die O.B.

& c

dit. nie. Die 0.13. SC' bitler-

&tc vyand is die imperialjsrne en die lwpitalisme.

De 0.13. sLrecf na eenheid met sy mede-Afrik:l- ner. Spreker het die besluit Yan die Urootra:ld voorgclecs en ,·cn·olgens na die oorlog ,·erwys.

Daar is 'n "·esenlike ,·erskil Lus en die Ecrstl' en 'l'wcede \Vcreldoorloc, hot hy ,·erkl:lnr, niC' slegs in die Yerloop daarva,n nie-, m:-tar in die wese en gel'olge daa rvan. Die huidig oorlog veroorsaak die ineenslon ing 1•an 'n h!'le ste]o.;C'l.

Dit i~ 'n stap in die re,·olusie ''an die 20stt' CC'll,

<lie re\'olusie waL die ineen~tonin~ van die dt'mo kratie c stelsel betcken. Die nasionalc g<'I'O( I van 1·olke b:urn tans sy wcg deur di<' onkruid op eli!' 1·eJcJ.

Die O.B. word bC'skuldig, heL spreker vcr·,·olg. da L ~.Y I cdc Duitse ,Rappe" is. \Vat we] w~ar is, is dat die nasionalc onLwaking wat in die

o.n.

beliggaam is, dieselfdo is as die nasionnle onLwaking in ander Iande. In Halie word dit l<'ascisrne genoem, in Duibl:md .:\asionaai-Sosia- lisme en in Suid-Afrilm is dit die O.D. ('J'oej.)

Oaardie nasionale ontwaking het uit die volk gegroei. Dit het geen fyn uitgewert1te program

nie, want 'n volll het geen program n~e . . 'n Huis l\an volgens 'n plan gebou word, maar geen lewende wese kan volgens plan gebou word nie.

oaardie nasionale ontwaking tt.et slegs 'n roeping en 'n rigting. Oie 0.8. het 'n koers- na die republiek. (Toej.)

Die 0.13. i> diC' vC'rjonging van diC' Afrikaner- volk. Sy sLrew(' is doelbewus nn 'n rC'publiek en weg \':111 diC' kapitalisrne en die imperialisme. Daarorn is die 0.13. nie 'n organisasic soos ander ni('. Hy is die lewende sic! ''an die Al'rikaner- dom. lloewcl die 0. B. geen f~·nuitgc,werkte program hei nic, "·eet hy ogLer ch t in die dingo wat 1·andag beslaan, daar baie is waf nit- die weg geruim moct won].

Belangrikste doel is die verbr·eking van die geldmag, want die 0.8. weet dat die man wat die geldmag en die propaganda-middele beheers, ook die volk beheers. Die

o.

B. weet dat die staking van 1922 b.v. die hele land verlam en boere in die uithocke van die Unie bankrot laat gaan het. Daarom se die O.B. dat as daar 'n sleutel·bedryf is wat die lewe van die hele volk beheer, daardie bedryf genasionaliseer moet word, sodat hy kan sorg vir gesonde wcrkers en nie vir dividende nie.

DiL word die 0.13. ten la te gelo daL daarin net Afrik:umsspr<'kenrles is, rna:1 r die am woord tlaarop is tog siellig dat die draer ntn die blanke gedagte in Suid-Afrika nog steeds die Afrikaans- sprekende was. Die A frikanerdom i~ die kern ''an die volk en rnoet dit bly, want hy hot geen nnder wislc as in Suid-Afrika niC'.

,-oorts het spreker ,·erwys na, die sg. ,.J apanso gevaar"·en gevra wat dit sal baat om die geel·

gevaar te wil beveg deur •n swart-gevaar in Suid-A frika te skep? Y cel~eggcnd is d it dab Amerikaanse trocpc vandag in Austr:1lii' is, want diL wy wat die lnllp is wat die f!yk vanda~ aan sy dominiurns kan gee.

Die blan!1e beskawing kan bepaald nie rus op naturelle-soldate nie en as hy werktik vandag in so 'n gevaar verkeer dat hy die naturel rnoet bewapen, dan is dit tyd dat hy om vrede vra.

Die O.D. is bereid om te ,-eg. het spreker ten slotte \'Crklaar, ma:lr aileen as hy rlie sekerheid

Ons ree1 · nie op ydele belojtes en woorde nie.

No. 24.

hot. dat hy l'lr 'n rcpubliek veg en nie vir die Britsc Ryk nie. Die O.D. is die sol(blc ,·an die rcpnbliek en van nik anders nic.

.:\adat t:?;enl. Boolha dr. Yan Rensburg bedank het l'll in. sy hC'danking ,·erwys hct u:. die be- handPling in rliC' Pr!'torinse ge,·angenis van per- sane 11·:n aanp:chou is in ,·crbaml mel bcweerau sabotasic, hct dr. \Tan Rensburg wecl' die gehoor foegespreck en die l'erklaring wat hy levore oor eli sa:tk gcrnaak hel, hcrha<tl. Di<' aantygings wat hy gcmaak het. hot- sprekcr verkla.ar, is deu r die bet rokke )Jinister onlkcn. Die )[inisLer ll'eCl ol nie ll'!tl in sy Departcrncnt aangaan nie, of hy is le skaan1 om die sank te la:tt ondersoek, hot sprckcr verklaar. Indien die ~iiuiskr se ontkennill!! sleek Iron, sou die )linislcr nie bang woes om 'n l{omrni ·ie a:m te stel om die saak te ond!'1·sock nie.

GC'nl. llootha heL hicrna die vNgadering afge- sluit. en 'n beroep op die vrone gedoen om nie hnl rn:1nne te ,·erhinder om hul plig tcenoor hul ,·olk w doen nie.

:\ad:H mo~ies ll'narin ten ~tcrkstc protes aan- getckcn II'Ord teen die behandeling I'On polit.ieko geyangc·ncs io tlie Pretoriase tronk en die be- w:tpening ,·an naLurelle, cenparig aangencem is, is die ,·erg:-tdering afgeslui~ met die 'i'ra.nsvaalse volkslied en . , Die Stem".

WORD I.NTEK!ENAAR 0/P, ON§ BLAD

GESONDHEID IS MEER WERD AS RYKDOM

IJJ<Zakerm u Geso ndhceid

IEY!l

Jl..ewenskrag

GEBRUIK

l UFfE!BUOY-

GlESONDH!EU!D S EEP

DI T IS MEER AS 'N GOEIE SEEP- DI T I S 'N GOE I E

GEWOONTE

'n Prodv.k

r1an

L EVER BR OERS.

(2)

TWEE

lS

DffE

SUH'ff1Kff~S1'E

lEN BESTE

BESTE!.. DIT ONIV110DELI..IK VAN

POSBUS 142, OUDTSHOORN.

en

ONDERSTE!.JN 'N 100-PERSIENT AFRIKAANSE FIRMA

lNVNE:

Fonkelwyl Lewenswyn Vermouth Hanekraai

(Cocktail) Likeurwyn Jeropil\0 (Rooi)

(Wit) Soet Muskaclel ..

Port

VI! orcester Hock Pontak

Spesiale Sjerrie Sjerrie

I

BRANDEWYNE:

I Schoemannelio Brandewyn

Ekstra Spes.

F.C. J EN EWER

Ll KEURS:

Kersie-Brandewyn Anys-Branclewyn . Gemmer-

Brandewyn Lemoen-

Brandewyn Peperment-Likeur Van der Hum

5 /-

3/6 2/6 3/6 2/- 1/2 1/2

1/-

1/1

1 / - 1/-

lOd.

9d.

5/9 5/6 5/- 6/-

51- 5/- 5/

-

5/- 5/- 5/-

JENEW Eil'l·LI KEURS: I Lemoen-Jenewer 6/-

Suurlemoen-Jenewer 6/-

5/

- 3/6 2/6

3/ -

1/8

1/

- 1/- lld.

lld. lOd.

10d.

9d. 8d.

5/-

4/9 4/3 5/-

4/3 4/3 4/3 4/3 4/3 4/3

5/

- 5/-

5/6 5/6 5/-

5/

- 4/6 4/6 4/- 3/6

26/6 25/- 23/-

23/- 23/- 23/- 23/- 23/- 23/-

\Vord vcrkoop in 12-bot.tel-l\issics or 5-gcllingvantjics of grater. U kissie van 12 bottels kan enige setal

~Vyn, Branacwyn, Jenevcr. Likeur, Vermouth en .Hanc- J<raai bevat.. Vocg 1/- by ·vir kissic en boi.tels, en 10/- vir vaatjie (indien nie anciers oorccngckom met bestuur)

!

wat verg-oed sa· I word by terugsending. 'l'ermc: K.1'1.L B .. plus treint;eld na sylync O( K.B.A., plus lrcinkommissie. {

V.O.S., OUDTSHOORK.

I

§CH 0 EP!IANW lEJLlL([] -!D IRA~K

VIR KWAUTEIT EN TEVREDEN- HEID DIE GOEDKOOPSTE

~~~~~-~~~---~~---~

~ !

1

~

rEEr IRUGER 1

{Vroeer van HENDRIK SUSAN) ~

0 0

~ sc ~

~

AFRIKAAN§E DAN§PAR'fYE

0

~ Gereeld elk~" V rydagaa.nd I

o ADDERLEYSTRAAT 22

~ ~

0 (Rcgoor Garlicks)

~ Musiel~

dem VAN WYNGAA RD :

0

~ en sy ORKES. Onder Ieiding van ~

DIE 0.:.~.:' WOENSDAG, 22 APRIL 194,2.

Moedige !Boodskap van Gevarnge Generaelff Glo dat Koers van O. B. Reg is

Onderstaande besielencte boodskap van genl. F. Baron Crotz van die Nabye Oosrandse Generaa!sllap, is deur hom aan die gedissiplineerde Afrikanerdom gerig nadat hy op 10 April in hegteuis g-eneem is met die oog op internering.

,Die onafrik:1ansc llcgcring waL \·andag oor die lo!ge\'allo van gcbore Afrikaners en lancl- seulls bcskik, hcL eli L raaclsaam gcag om my te ini.ernccl'- op welke grondo weot ok self nic.

, Op my klein manicr heL ok nog alLyd my volk proboe·r dien, as Nasionalc ParLy-kandiclaat in 193 , daarna as lloofbostuurslid van die 1\asionalo ParLy, en non Yir moor as twoc jaar as offisicr \'flll die Osscwabrandwag.

, Laasgenoemde volksbeweging geniet vandag my enigste en volste vertrot»e. Aileen in hierdie organisasie sien ek vandag die uitlewing en uit·

bouing van ons Boere·ideale en -tradisies in die volste sin van di·e woord.

,Dam· word \'andag so baic van vcrraad en ,-enaa ie·rs gep ran L da L ons volk a! 'n , verraaicrs- komplcl<s' ontwikkel heL, en dit pas so pragl.ig in die kraarn van clio "yunde. Ek wcct vandag

\'an goon rode waarom ck in hcgtenis gcneom is nic, maar as die rede is dat ell my plig ge- doen het as 'n generaat van die ossewab;andwag,

dan kan ek net se dat ek gereed is om dit wzer te doen wat oo!\ al die gelJolge mag wees. :\(~L

'n blyc gomoccl. sal ek ?ring die offer wat van my gcvcrg word om by Le d ra LoL vcnvesenli- king nUl my Yolk so· grootsLc en skoonslo ideanl -on· vrye Doore~republiek. · Dit is maar 'n klein offer ,-ir cnigc pcrsoon wat clio naam van Afrikaner \l'aardig is om allcs op die ,·olksaltaar i.e pla~s ,-ir him·die idcaal.

, Ln clio goc·ic Lye "·as ek altyd go reed om my hocr offisiore Lc \'olg en hul be,·clc Lc gchoor- saam. In hierdie danker m1; staan ell. nog vas

en 1101 vertroue agter daardie leiers en geen per- soon!ike moeilikheid of teenspoed sal my ooit van daardie koers laat afwl!~\ nie. Vir meer as twee jaar werk ek nou intiem saam met hulle en weet van al die opofferings t\lat gedoen is. Oaardie ~ opoff.erings mag nie tevergeefs wees nie; die werk moet aat:~gaan.

,Aan a! my wapenbroers en lode ,·an die Osscwabrandwag, en vera! nl die brandwagt.c en offisicre \'nn Gene·raalskap Xabyc Oos-Hand, stuur ek hicrdie boodskap:

,~roenie ch L tydclike terugslac van die ,-yand julie enigsins van jut kocrs laat "'Yk, of jul po- gings in hicrdio pragtige volk ·beweging. die Ossowabrandwag, laat \'Crslap nio; woos stork en slaan vas by ons leiors en ons lensc:

,) IY GOD, :.\IY YOLK, :.\LY LAKD • 'UJD- AF.HIKA !"

,lTou Lrou aan n 1cnse en mocnic· claL haat posvat nie, want licfde sal clio dcurslag gee.

,Aan my hocrc offisioro en die Ieiding ''an die Ossowabran(h ·ag simtr ek hicrclie boodsknp:

,Wecs Yasbcrndc on hou koers met die Ieiding

wa~ julie tot dusvcr anngegeo hot. l<~k vertrou nog en ck \\'Oct daar i ticnduisende brandwagte in 'r,.ansvaal allcen wie se \'OIIe vertrouo in julle gcvcstig is. Vandag is el\ meer as ooit tevore oortuig dat daardie vertroue in die Ieiding van die Ossewabrandwag geregverdig is.

.,Ek hoop dat die clag nio rneer nr is dat ck weer in staat sal "·cos om jul bevelc· nit t.e vocr nic."

(Get.) F. DAROK OROT~,

Gcnl. 4.

Uitgewers en Boekh andelaar s

l I

DKE LKEJF lEN LEJED VAN ON§ GE§lLAG§lLEWE.

(Dem

Prof. D.

W. A.

Willemse.)

H

ierdie

is 'n opspra.almekken

de bocksensasie :

Die eerlikste en mocdigste

wcrk

in

Afrikaans wat oor

'n onderwerp dusYe1· 1net

1

·eel skuheid en prcutsheid ben

acler

is.

Die

intiemste aspekte van

die

menslike

geslag-slewc . Opcnha.rtig

en sander om

doekies om die waar

hci

d

tc clraai.

Die pock is geskryf in 'n gees van

hulpvaardighcid, om aan

duisende wat met die lcwcnsbelangrikc prohlecm stry, Jig en rigting

to gee.

Slogs v

ir

vol

wassenes

bedocl.

Prys: 6/6 Posvry.

DliE §llHGJELHNG EN VOOR§KOOL§lE KIND .

(Deu1· Mev.

M. E

.

Ther·on.)

In sy voor

woorcl sc

d

r. G.

\V. Eybers

: Inerdie b

ock is d

an

ook by u

itstek e

n in die

eerste

instansie

'n

moeder

se

hoek, g

cskry£ cleur 'n vrou wat n

ie allccn r

yke erva1·ing

opgedoen hot

met

die vm·sorging

en opvocding van kinde1

·s

gepaaTC1

ook d

eur

'n moeder wat besondcr c

vcrstand het \'an 'n

m:oed

er se

problemc. D

ie warm-simp

atiekc gees waarin

sy

oor die

kin

d

skryf, sal d

ie

loser

metccns

opval.

Die hole kind word in ocnskou

gcnccm, en daar

wor d ADVIES gegec wat GO

UD

word i

s. IIicrclic

b

clang- rike werk han

del oor die geson d

heid en gcluk

van die moeder, oor die

liggaam

like versor ging van

di

e

klein kind,

oor die on t

wikkeling van sy

pcrsoonlikhe

id, -

oor

die gr

oei van

sy

kara

kter en

oor d

ie aankweek van

beskaaf

de lewen

sgewoontes.

Prys : SJegs 5/6 Posvr y.

JBestel van :

~ min·. M.

PI

EN AAR. ~

~

Toegang 7/6. Lede 6/-, Dubb.el.

1 0 KaarLjics Yorkrygbaar by PIENAAR so

! \

l l

~ HAAR 'NY SALON.- Foon 3-10·17. ~

11. Aanddrng-a.s.b.

j

b~~..:p.~~c;;.-<b<:._oa.-_ _ _ ·~~-cr.-. . .::;.~-... <>-~ _..,===~=~=========~==============~==~-===~~

(3)

DI!Q O.B., WOENSDAG, 22 APRIL 1942.

GEKA.N'f TJEJEN VJERNJIJETIGJING VAN AFJIUKANJERDOM

Die \"olgende ,-erklaring is deur ses van sewo lode van die H.N.P. se Wyksraad \"an Bo-Hiet- rivier onclertcken:

, Ons, ampsdraers en lcde van die Wyksraad van wyk 3 onder die Sutherlanclse Distriksraad, ,-an die H.N.P. of V. van die Kaapprovinsie, token protes aan teen die vcrnietiging van die Afrikanerdom deur ons Party-leiding as gevolg van sy houding teenoor en opLrede teen die

~! Osse<~·abrandwag en die Nuwe Orde. Ons weier

' om uit enige van die Afrikanerorganisasies to bcdank omdat ons weier om dec] te noem aan die

l

vernietiging van die Afrikanerdom. Om clieselfdo rede we1er ons om cleel te he aan die politieke oorlogsverklaring dour dr. i\lalan en sy P.ers teen die politieke ideologic van 'n volk wat die Afrikanervolk en Afrikanersa::~.k nog nooit anders as simpatiek gesind was nie.

0. C. i\Itiller (Wyksleier), :\Iarkus M. Nortjo (Onder-Wyksleier), C. J. Dlom, J. J. JoosLe, G. J. Olivier, J. J. dn Plessis (Groepleiers)."

VIERKLA.lUNG JIN§AKE VOORTRJEKKJER-MOTOU.KLUJB

Aangesien die naam van die 0. B. gebruik of misbruik kan word in verband met inter·

ne moeilikhed-e van die V. M. K., stel die O.B. hiermee sy standpunt as volg, lui •n verklaring van die Kommandant·generaa!, dr. J. F. J. van Rensburg:

Die O.B. is konsekwent teen AfrH(aner·

verbroldteling en tensy hy aangeval word wil hy hom ook nie as organisasie leen tot enige optrede teen 'n Afrikaneronderneming soos die V.M.K. nie. Die fait dat di-s V.M.K. byna uitsluitlik deur partypoli- tieke leiors beheer word, wat die

o.

B.

bitter aangeval het en uit wie ool<, mst enkele uitsonderings, dis Direksie saamge·

stel is, doen daar niks van af nio. Optrede wat Tr·ek!ters of aandeelhouers van die V.M.K., wat terselfdertyd oolt lade van die O.B. is, dus aan een of ander kant wensfi!{

mag vind, mag nie onderneem word in naam van die O.B. nie, maar moet deur sodanige 0. B.·lede aileen in hul hoedanig·

heid as Tt'lekkers of aandeeH1ouers gedoen word.

DRlE

Wa V(Q)llGJ BlPKa

9

HUGENOO~f.

Fub:'ilumte van . . .

Masjienerie~

Sk:epwaensp

I I

1

1a

DllE AFRIKANER. SE TUISTIE V errig V olksdiens !

Lenings vir gesalarieerde persone verkrygbaar .

Te.nne uite.1'S billik.

, - - - - -. 1 ,

lPO RT!E~VDLLE II

~OLLE~ MEULE :I lEienare§: Mev. P. J. RE'l'liElF.

Raadpleeg §A§ BANK PAARL: - Posbus 266.

WORCES'rER :- Posh us 57.

KAAPS1'AD : - Posb us 2387.

@ ,... "* . . NS sowel bekend is dw as vir goeie drukwerk arscleur buite sy die grense, Unie, teen konlmrerende pryse.

ESTE

is

om ons te raadpleeg in verband met u benodig- hede. Prysnoterings wo rd gratis verskaf. E nige soort d.rukwerk van

visitek.aarte

..: tot geleerde Dissertasioo

word onderneem.

HOU KOERS NA

Drukke rs, UiLgewers en Boekb inden . Die !Laan, Stdlenbosch.

IEienaar: J. A. du Yoit.

Vars en Suiwer Koringmeel Altyd

op

lHlande.

Gemaal van die Beste l{oring in die W. estelike Provinsie.

!Eerlike Behandeling Gewaarborg.

!P'O RTERVILLJE.

- - -- - - --···- - -- - -- -

M A ~KAGENJ§KAp

V l\@~e M@li~ M@lrrk

KJ UP§1' AD

~

llJe~aU:rng

g(f!ski.ed o nmiddeWlk

9

vDeeklih

9

maanddikfl

01

f

vell'£ang.

8eoto Hee~raendo !Pryeo.

Mfff!VNAAR & VAN §C!fJI.OOR.

Elenaar: Gustmu ~eUG~.

Telefoon 2-0212.

---~---·

lDJIE

EN

VAN

K A Af?§T ..

~D

~ een

?.HM-z,

c4-"e-

eeMCe

djie-'4-ane~ !!/Jeo- t?kc/e e-n

( l

Jfto,ecle'iaiad ? ecfz-,;n

~ ? ee kv~ecqy,e-·n? en 'Ye~a~:e n onde1 .4J.teane- 'n;?

ADDER L E Y STRAAT 134 K.AAP§TAD

· --- --- ---

! ~ l

!

Foon 2-S8SS

Ons Ontmoet alie Treine,

1

I ! Kloof !:ltra afs.s K a ap§tallrll.

I I _________ _

I I

(

I

i

I

Hoofkar.toor!

ltoo~:::-1

fondo [90,000

St. Johnsuaat 65. BLOEMFONTEIN

~

BEGRAFNISSE, KISTE, KRANSE, GRAFSTENE

I ---

i ~ , =~,~~~;~~;;}~' ~';;; ~' =l

I besoek

I

I?AROW l!il.'!:

NUWE MODERNE SAAK.

$ : : : : =:= : ;:

1

VOLKSr(A§

!S u E~IE I

~ I

IBANf( ~ I

'

Hoofkantoor :

Volkskas-gebon, Sent raalstraat,

PRET ORiA

Volk§ka§ (K.ooperatie f) lllpk.

(Opgerlg Juagtens dle Ko-operotJe..-e WP,~)

(4)

VIER

DIE O.B., WOENSDAG, 22 il.PRII, 1942.

La ng~ Mekaar

In sy jongsLe toespraak in 1\:aapstad het die Assistont-kommandant-genoraal, genl. J. A.

Smith, baio duidelik beklem toon da t die nuwo stelsol waarua die Ossowabrancllvag strowo, nie to voreensolwig is met enigo auder stelsel in die '"oreld nio. Die ChrisLelik-nasionale orde wal>

dour die Ossewabrandwag gedra word, wortcl in ons geskiedenis on is dioselfdo godugto wat dour die kakebeonwaeu~jies van die Voortrokkers die binnoland ingedra is. Dit i iets cg Afrikaans en vcrskil van aile andcr Iande se sielsols omdat die Afrikaner so aard, sy tual, sy geskiedeuis on sy godsclienstigo opvattings van ander volkere verskil.

As dit dan verskil van ancler Iande so stelsels, wat moot ons verhouding tecmoor sulke andor stelsels \\'ees? Ook hierdie naag het genl.

Smith beantwoord waar hy vorklaar het da·L langs die Salarazismc van Portugal, clio Falun- gismo van Spanjo, dic Fascisme van Italie en clio Nasionaal-sosialisme van Duitsland, die Christelik-nasionalismo van die Ossewabranclwag staan. Ons verhoudir.g is nie een van vyand·

skap nie, ook nie een van afsydigheid nie, maar wei een van llrientlskap.

Dicgono \mt die Nasionaal-sosialisme met v:vandskap bejccn- on "1\'Cl '11 vyandskap wat ~o

uitgesproke is clat bulle 'n og Afrikaansc t•ollcs- bewcging soos die Ossewabrandwag wil vernietig

net omdat hulle in hie~die baweging punte be·

merk wat ooreenstem met die Nasionaal·sosia·

lisme in Duitsland - is men so wa t in werklik- hcid nog grater vrieude van die Liberalisme i>

as van die poli!;ieke hoJ;,·ormingsbeweging wat dwarscleur clio woreld bos:g is om pos te vat.

Hul onsydigheicl in die strycl vlooi uie voort uii 'n posii.icwo oonYeging-, nic, maar is hoof- saaklik clio produk van hul nogatiewe gevool na weerskanio. Aan die eou kant. het !milo 'n afkcer van die Britse Imperialisme en daarom weier hull a om dcel to ho a an. 'n Empire-oor!og wal; indruis teen die belange t·an Suid-Afrika.

!·ll:lle is cgtet· r.og aanf1angers van die !.ibe1·a·

Hsme, en da.:u·om is !tulle ool\ a1!1<9rig .van die m<l,gte wat die liberalisma beveg en waarvan die Ouitse Nasionaa!·sosialismo dio vemaamste is. Hu:le staan dus ooh negatief tcenoor die N;;:sionaa!•sosia!isme. H ferdie negatiewe hou·

ding te.~noor die buitelandse Nasionaal·sosia!is·

n:o ontwikltel egter tot vyands!1ap teenoor 'n

Afri!~na~t:::o beweging wat i11 sy simpatie met die

n~·~\lc \'j5reldomwenteling vir lmlle Nasionaal·

sosia>isties lyk, .an hulle ve~k!aar daat·om oorlog

a:~n die Cl:;sewabrandwag. Die OssewabramlvJag t;wet uitgetlc!g word omdat i1Y oens!\l.tnli!l oor·

ccn[\O!':S fOOn l~:et die fllasionaal·sosialiSt11C,

Oe~:r hierdic optrcde skep dis A friltaan::e aanhangers van die Liberalisme d:e ir.drult dat l;uile serfs bcrei:l sou wees om die Nasio·

naa!·sosiaHs;;:e mnt die wapen te bcveg, waG dit nie dat hulle daardeur oolt clia balange van die Britse Ry!( sou dian nie. O:t wil d!!S voorkom of him·die mense

:n

beginsel geen e-

swaar sal

h e

om die wapen teen Duitsland op to neem indien Enge!and by voorbceid gewilllg EOL1 WCCS Oil1 OilS republikeir:se onafhanklikheid te gee nie - not soos Engeland not! g.ewi!lig t"J::ls om lnd:e grotcr onafhankiiklle~d te gee.

Ons ng dit nodig om hicrdic punt to boklom- toon, wnnt ons Yolk moot cluidc-likheicl ho oor '" , sy ,tanclpunt in gogowo oomblikko sal woos D:1t.r

:s

ni!;s wat verhintier dat sodra die oor·

logsgc;:aar nadcr aan Suid·Afrika !-lorn, Engeland onh 'n Gtafford Cripps na die Unie kan stuur o:·.l v!r ons l'epublikcinse onafhankmtfleid ann to llicrl nie. As diL ons bcgcerto as volk is om, wos die Partyleiers vo01·gee, net 'n rcpubliok to kry waL die Liboralismo mot sy partypoliLiok

""!;

wil hcs!..endig ou w:tt die Nasionaal-sosia~

lismc rs so 'u grooi vyancl bcskou dat hullo bc-r;·cgings probeor ,·ornict-ig wa~ nog maar slogs punta nm ooreenkoms met die ::'\a:;ionaal- sosialiRmo opcubc.a.r, dan kan ons Yolk goon andcr besn·aar as die van die lafaard opdicp om

DIE O.B., WOENSD AG, 22 AP RIL 1942.

Die volgenda oproep met betr.el{king tot die viering van organisasiedag dwarsdeur die iand cp g Augustus is deur die l<ommandant·generaal, dr. J. F. J. van RensbLwg, uitgereik:

l. Die nooclsaaklikheid van fonclse vir die strycl wat ons vir die Repnbliek voer, is van- sel fsprekeucl.

2. Die afgelopO' jaar het. die Ossewabrandwag geldelik dunr bekom, ''oral omdat hy al sy / energie sowol us fondsc Loegcspits bet op die

?\oodhulpfonds vir die afbauklikes van gC\·ange Afrikaners. Ook die blaacljie Die< O.B. kos ons aansienliko bedrae.

3. }laar allos, -:Joodlmlpfonds en andere, is afhanklik van die voortbloci on !nag van dw Ossewa brand wag as st ryclbeweging.

4. Derhalwc is geyoel dat 'n Uniale· paging op 'n gcgowo clag om dio piP-re van die be- weging Lo sLork, gehiedend is. Hy beskik oor geen magt-ige pors om sy strycl to stry nic.

5. Be luit is cln~ elko Brandwag on elko offi- sier pogings tot stywing van die O.D.-kas moot aanwoud sodat ons op 8 Augustus 'n Uniale Ji'ondsdag hou, wnarop sulkc golcle wai denr insameling, fnn],sios, ens. verkry is, in die kasse gestort kan word.

6. Die tank sal dour almal onderucem word, rnan1· ons twyfel uie dn.t die vrou die deurslag snl gee nie.

7. Op 8 .A ugustns 1038 he<t die ossowaons die Suiclpunt verlaa~ op hnl simbolieso osso~·atrek.

l..iiL daardie simoblieso trek is die Ossewa·

brand1vag gcho1·e.

8. Op 8 Augusl.us 1942 wil die O.D. 'n vor- jaardaggeskeuk werf, nie vir homsolf nie, clog vir die Afrilmuor. Lryd.

uio saam met die liberalistiese Eugelancl teen die uusionaal-sosialistioso Duitsland die wupon op te neem nie. in so 'n ge11al sal ons as •n repu"

p!iek vryw!l!lg saam met Engeland teen die grootste nasionaal • sosia!istiasa organisasie, naamll!t Duitsland, veg, en in so 'n gava! sal ons Suid·Afril{aanse rspubliek saam mot die Britse LiberaHsme aan die .alnds van dio oorlog ondergaan.

Die OssO\Yabraudwag se beleicl staan da11ren- toen op positiewe grondsla.g. Ons verwerp dio Libern1ismo orndat ons hom ns die groo!:sLo vyand van die Afrikanerdom bcskou; omdat ons sLaan vir 'n positiowc Christelik-nasionale

BoorE~-republiek. Die Liboralismo, en claarom ook clio Britse Imperialisme, is vir ons volks- vyancl Ko. 1. l n die Nasionaai·sosialisme sian ons geen vyand nie, maar 'n vriend. Dit is 'n mag wat saam met ons hom beywer vir die 11er·

niotiging 'Jan die !..iberalisme .en die heropbou van die wereld op -nasiona!e g1·ondslag, As vricndo kan die eon die auder nie opoet nio, maar as vric·ndo mag die oen die ander ook nie wegstooc nie. As vriende staan ons langs mckaar, elkcon op sy oio bodem, en leef ons harmonics saam vir die handhawing van 'n go- lukkiger woroldorclo as clio oen .van liberalisl>ies- imperinlistioso oorhcersing waan·an sowol Suid- Afrika as Dnitsland 'n slngoffcr was.

Die Nasionaal-sosialisme in DuiLsland het sy eie persoonlikbeid en daarom sy eic stelsei wat aanpas by die Duitso \·olksaard. Langs hom stann sy vricnd, clio Afrikaanso Christelik-nasio- nalisme, mot sy eie persoonlikh.cid en daarom ook sy oic stelsel wat aanpas by die Booro-aard.

Omdat ons vricncle is, sal ons van mokaar leen.

Wat goccl is in die Duitso sLclsol 011 hom by ons volk kan a8npas, sal ens oorneem. Ons kan baio dingo van mekaar se sLolsols loon, maar ons kan nooit clio cen clio ander sc porsoonlik- hoicl leon nic. Dam·om is daar geon gevaar clat ons Duitscrs s:tl word nio. As Calvinistiose volk bon ons op Cah-inistiese wyse aan ons eie volk en aan clio woreld. Op die wereldtenein ont- moet ons die Nasionaal-sosialisme in 'n goes van onderlinge vricndskap. Ous staan dus langs mckaRr, t·cg lang mekaar en eoumaal sal ons

lowe langs mekaa.r.

lB rr ([}1 T!Fl d wag fire ~

0

AANDAG!

6 ())

ons

K01ViMANDANT-GENEJRAA.L praat te

lP'.RJE1'0R K A

op SAT.IERDAG, 2 M:EI 1942 te

LOUIS TRICHARDTPLEIN (Klipkoppies)

Brandwagte van Pr etor ia en om trek word in groot getalle

verwag.

Jukskel- Boeresport en Braaivfeis vanaf 2 n.m.

l(mn! !Laat die geesdrif van die O.B. u wee//"

be~iel

L ff11i,~f:err

0 0 0

WE§~ T!RANSV AAIL JROEF ~

'N REUSE O.B. VERGADEIUNG

Ojl

LICHTENBURG Tentoonstelling-grondel! 1

§aterdag, 25 April 1 942,

Opcningswoorcl; G·911i. M. C. Eloff, Dr. J. F. J. v. Rensburg.

Spl'ekol"s: (Hoof-toespraak: 2 uur n.m.) Ds. Star.der,

Prof. Labuschagne.

Verversings sal verkrygbaar wees gedurende die dag, o.a. 6,000 my! Boerewors en een

jaar se Koring-oes I!!

REPUBLIKEINE U IS VAN HARTE WELKOM!II

DI1E GOJEHIE HOOP

(KO(;P,) HANDELSHUIS, BPK.

Voortrekkerweg,

\

Hoofwag,

¥

Durban'!iila, P. F'oon 60.

Bellville.

Foon 97814.

VlTIEVOER (!\ll.ELIES-1\IIELIK\IEEL- LUSlTIRN).

Vra vir Kontrakvoorwaardes.

Me Cormick Deering Landbouwerktuie.

v,ortreldwrstra~t,

f,HDDHBURG, Tvl.

Ht»rcfordstrut,

Gl\OfsLI..R~DAL, T vi.

D. D. DE KOCK

Agente vir Pontiac en G.!\tt. Vratlmoto~s

Moet nie dut u motor vir u moedeloos mnnk nie - Laat ons dit vtr u

ijplintern uut maak. V.M. K. A.P. N!BEVEEL.

Aile poiltlelte berigte en kommentaar geskr~

deur N. G. S. van der Walt, Groote l(er!l.gebD'.J

@1A, ll{<~aps~ad.

(5)

DIE O.B., WOENSDAG, 22 APRIL 1942.

Gevaar Dat !Engeland Oms LojaUteit

G~an K oop

O nderhandelings Met Dndie Vir On s ' n tes

, lndic wou alles

he,"

net sir Stafford Cripps ge!da na die mislukking van sy onder·

handelings met hierdie Britse koJonie in verband met groter vryheid. H y het daaraan toegevoeg dat hulle nou ni!ts 11ry nie.

Cripps so 1aak in Jndic was om hierdie gcwcstc vir die !3riLsc illmpirc te gaan bcvcilig dour die l.Indicse volk LOt> ·o 'n maLo tevrodo Lc SLel dat hul1c bcroid son woes om vir Engclaod die oorlog teen Japan tc voer.

1 nclic moos grolor nyhoid kry sodaL hy nic ,·ir die 13ritsc llyk vcrlore sou raak nie! DiL is waar dit op nccrkom. Die ongeluk wa · - wie c ongoluk. sal clio Loekoms 11·el leer-daL

<lie lntliese volk by monclc van sy grooLsLo poli- tioko pnrLyo vcrkics hot om alles LC onL1·ang of liowcr nik nic. i.lierclie Lndicso lciers is in hul be luiL ekerlik nic net gelci dour hul cie en-a- ring in die ,·crlcdo nie, maar ongeLwyfold ook dour clio voorbeeldo in andcr dolo 1·an die BriLsc

Ryk, <>n meer in besondcr ook f;uid-Afrika.

OiL was J·ccds in 190:3 dat clio '·eron·eraar van die 13oerc-rcpubliekc, wylc Joseph Chamberlain, lJ;Cplcil hot vir die :kcpping van 'n llliii'O sLclsel vir die H,vk, wat sou bcLekcn ,'n vennootskap met die groeiende kolonies, sonder wie se sterke regt.erhande en lojale harte die Ryk nie kan be·

hou word nie.'' Om uiLvoering Lo gee aan hicr- dic bclcid is aan clio vorowerde- Afrihaauso gc- biodc in l906-l907 sogenaamde sel fregering we- go ken. ] fiordio , wcldaad" was di · oor aak daL genl. Smuts in 'n oomblik so Lyd oorgcwip l10L van '.11 Eeu van Onrcg Lot 'n ocu nln gcregLig- hcid. Tot kort gelede het ons Eerste Minister bely dat dit hierdie ,grootmoedige daad" van Engeland was wat hom van standpunt laat ver·

ander net.

ln ]93<1, Loc die Jndicsc gronclweL in die .13ritsc Lncrhuis tor sprakc gckolll hoi., heL clio Locnma- ligc J3ritsc J~rcmicr, SLanloy J3aldwin. o:~ ,'uid- Afrika as YOorbecld verwy en gesc: , Die· toe- kenning van olfbcsluur a an u id-.A f o·ika, wn.t indertyd so gcwaagd gcJ,,·k her, hcL gcloon daL dit die bcslc ding vir clio Ilritsc )~yk wns wat kon gebcur hc1,." ] 1 icrdic opLredo hcL inclcr-

~laad nan ·Groot J3riUanjo baic ,lojalc hart.c'' onder sy"corL~·usc ,·yandc in Buid-Afrika besorg en voorlaan kon on vorowcranr mot reg staat maak op \1id-Afrika so ,sLorke rcglcrhanc1".

Ondanks ons sogenaamclc vollc onafhanklikheid hct f;uicl-Af1·ika reeds Lweemaal binne cen g; slag hom elf in belong van l<~ng land in bnite- Jandsc oorloo gc iorL.

Die )3riLso imporiale bcleid hcL hicrop neer- gckom daL hulle die kolonie. onder die indruk bring dat hulle vr.l' is. J n naam is ludic dan ook vry. ~llaar in ruil vir daardie ,vryheid"

gee die kolonies dan hul lojale harte en stel hulle hul ,st·erke regterhande'' tot dicns van die ,grootmoedige" weldoener wat eers a!lcs gevat net, en daarna weer ,ailes" teruggee.

Tn vrade. Lyd betoken hierdie Jojalc harte dat die dominium want so heeL die ecrtydsc- kolo- nie non-'n Britso voorkeur-beleicl in \'Crbancl met sy buiLClanclsc handel ,·olg. Ons1heL dan ook daeliks g sicn hoc die T3riL bchecrdc stads- radc van die Unie sc grooL sledc J3riL. o masji- ncric invoC'r "·a.L soms mec,· <1>i two maal so duur is :1s wat <mder Jande voor lender. Ons oiC' Hcge- ring hot denr midclel van wctgowing gc org dnL l3riLsc ware teen 'n lacr invoerLaricf die land binno gelood word, en w lojaal was ons in hierdie op ig dat daar soms gen1llc was claL ons Britso gocderc sol fs teen ons cie fabrikate be- skcrm hot!

In tyd van oorlog botekcn dit da1, die domi- niums die ,mocderl;1nd'' te hnlp snel met al hul lwlpbronnc en mannckrng. Ons hct clan ook nou wcaT gcsicn hoc Ausualicn; on :\n- Seelandcr in die Balkan, op Krela, in 1-lalcio on 8ingapocr en sa am meL hnlle ook A frikancrs in .1\"oord-Afrika, die oorlog 1·ir J!]ngoland moot.

vocr. Dit is die lojale hart·e van regerings wat die oorlog ver!\laar en die belange van die domi-

niums opoiier terwille van Britse oorwinnings, en dit is die Jojale harte van werl\~ewers wat

die kanonvoer aan die Britse oorlogsmasjicn versl\af deur hul werknemers uit die werk te skop.

.Dit, i biC"rdic bolcid waL nou ook op Jndio Locgepa moos word. ,.Dis my ecrlike oorLniging daL u by magl.c is om die hole fndic vir altycl 1·ir clio UriLsc Ryk tc reel. I:Dk vcrklaar moL nadruk dat clit my ccrliko oortuiging is claL, as u I ndic nie- hierdie gclccn Lhoid (grolcr kon- stiLusionolo nyheid) gnn nic, u lndio binno twcc geGlaglc sal Yorloor," l1ot; Jlaldwin reeds op .f Dcsember 19:H in die Brilsc Lncrhuis gcsc.

Jndio hcL ioc 'n 11uwe grondweL onLvang, maar diL 11·as nog nio 'n ,Domini ale LaLus" nie. , 'o- lank die oorlog \'OJ· vm1 1 ndie af was en die 13ritse oorlogsmasjien neL soos in ons land dcnr , n ywilligcrs" ge,·oed kon word, l1cl die J3rilso pol· nio jnis vinnigor oor hicrclie J nclieso vryheid geklop nie. Maar nou dat daar g;evaar bestaan dat lndie rieur 'n vyand van Engcland binne·

geval han word wat die lndiese volh voor •n keuse kan stel om teen of vir Brittanje te veg, nou was dit l>aie noodsaaklil( dat die !ojaJe harte van lmfie dour 'n toegewing gekoop moes word.

Yandaar die sending van Cripps.

.I nclic ll'il cglor altos llc, en as l~ngcland hullc altos sou gee, d.w.s. die groolst.c male van sclf- regering, bestaan die gcvaar dat [nclic dalk mcc1· bekommcrd sal ll'ees oor sy eie loL as oor die \'an C:rooL f3rillanjc. Daarom onb·ang hy nou niks.

Brittanje is ni-e bereid om iets tc gee as hy nie in ruil daarvoor ,iojalc harte en sterke regterhande" kan ontvang nie.

hierdie rui1ooreen110ms aanvaar.

van die hand gewys.

Suid-Afril{a het I ndie het clit

Maar die gevaar bestaan dat die onwilligheid van die nasionaalgesinde Afrikaners ool{ in die nabye toehoms cleur Engelancl ingeruil sal wil word vir republikeinse vryheid wat opnuut weer

!ojale harte uit ons Afril{aanse geledere moet

!<oop. DIE KEUSE WAT AAN INOIE NOU GESTEL W

1AS, KAN EERLANG OOK AAN SUID-AFRII<A GESTEL WORD, INDIEN 'N VYAND VAN ENGELAND NADER NA ONS KANT TOE BEWEEG. Ons sal dan 'n ,onaf- hanklike" republiek voorgehou word en onder die indrult gebring word 'dat dit ons eie repu- bliek is wat ons teen Engeland se vyande ver·

dedig. Daar sal gcnoeg lojale harte in Suid- Afrika dan wees om op wettige wyse cife oorlog voort te sit.

Aileen 'n 13oere-republiek ll'aarin die lojale harte en stcrlco regtcrhande op Suid-A frilca en clie Boere,·olk wegcspits sal wees in plaas van op ·n bnitelnndoe moondheid, ~al kan VC'rhocd dat. ons nic ,ioLs" van l';ngclnnd onLnrng in rttil Yir 1,nllps" nie.

DIE O.R-NOODIUJLPFOND§

Die volgendc verdere bydracs in I<aa.pland tot ons fonds vir llulpvcrlcning aan arhan1<1ikes van geintcr- neerdes is aan Die O.B. bcltcnd gcmaak.

Reeds erken . . . . . . . . . . . . . . £2, 67t 13 10 Lys 23 .\fanne-Kommnndo Slcllenboscll . . 11 10 0

~cbra. J\!annc- en Vrouc-I<om. Afd.

Herold l<ommnndo 5 G 2 Kamnasie K'ommando (2dc Bydrac)

Oudtshoorn Rondcbosch Vroue-Kornmando ..

Brandvlci Kommnndo Lys Nos. 1 en 1.38 ..

Vlnl<teplaas-De Rusl Komma·ndos Lys No. 177 1e J3ydrae :1>1ej. R. J<eel Somcrsel·Wcs . . . . . . . . . . Cordonia-I<ommando . . . .

Vrouc-Komma.ndo Stellenbosch .J.'\laandcliksc Bydrae ,·an Werlcgeselsl<ap Kuilsrivicr Jukskcispan . . . . . .

Kuilsrivier Vrouc-Kommando . . . . . . . . Robc!'tson Vroue-Kommando . . . . . . . . :\rev. JI. Smcda, Vasco . . . . . . . . . . lstc Byd1·a·c Vrouc-I<ommando Plumstca.d Bokveld Kommando . . . . . . . . . . . . Ystcrplaat Vrouc-1-\:.ommanclo Lyslc Nos.

16 t, 551, 555 Lys 58 Dordrccht . . . . . .

Lysci..c 235 Jamestown . . . . . . . .

12 J.9 0 l 10 8 23 11 6 13 18 4 2 0 0 3 0 0 l 5 0 1 0 0

;:; 0 0

2 16 6 l 1 0 5 19 G l 7 G

8 0 0 20 0 0 2 9 0 Totaal .£2,79·1 8 0

Jn 'n .-origo skrywc hot ok reed.~ klcm daarop gelo dat omslngtigheid in. die bcskrywing van die gcsigLo van wylc oom "ieolaas van ReDsburg on,·ermyd lik is; en tog kon ek in genoemdo brief oor 'n sckcre punt maar nog mecr ornslag- lig gcwccs hct, naamlik, aangaando die twco wiL stone wa~ Leonmekaar draai, .Q'n die een uit dio ooslc, draai in die andcrecn in, sodat dit net 'een st.ccn is. Dit beLekon nic dat oC'l. diB gcnoemdc politickc party (H.K.P. of V.) sal wegraak, en WCJ bione clio 0.B. sal I'Crdwyn ni.o; l1iorc:lio twee boLscndo bcwcgings word as simbool gcbruik in die sLryd tusscn twee be- grippe. Dis 'n stryll tussen 'n nuwe en die ou orde. Die demokratiese politieke party ln die

!lampvegter vir die behoud van die bestaanda ou orde en vcg derhalwe nie net vir sy eie

oo-

staan nie, maar vir die bestaan van A L!.. E partye. En w:.:ar die steen uit die oosLc (l.lrit&e dcrnokrasie) wcgraak, belekcn clit dat e.llo pari,yc tot. nicL sal gaan,

of parLy onder die nuwc bcstnan. .OiL is t.rouens

en nC'L oen bowegiug t aalsLclsc\ sal be- oak baio duidclik en maklik om tc bcgryp, want .elkcen wect, dat waar clio demokralicsc st.elscl in sw:1ng is, i~

char noodwclldig ,.o,·skillcnclc parLyo, on partyc is op sigsclf verdecldbcid; en hoc kan die be- ken de blokkc onder so 'n si.cl.~o! sa am ,·oeg OOl

daardio volmaaklc volksccnbcid tc bckom' Terwyl ek skryf, noem ck con en andcr raken- de clio sLrycl in die Ycrro Ooslc. Oom Nicolaas

~ien:

~,'J'oc korn rooi osse uit wat ingcspan is na oos ( l~uropa) en l1aan-oor trek 'n koci; langs die osse loop 'n gcclvaal bul."

'lc[ierdic gcsig sinspoel op die Gcalliecrde sLryd- magrc waL tans in , 'uidoos-Asic opcrecr. Dio

o~so i~ rooi ( Urils) en is ingcspan (a\nierro dien ·). Maar, let- op, dis 'n koci wn.L haarvoor Lrek. , 'oyer ek wect; is Holland die· enigste land wnt dour 'n koningin rogecr word en daarom is diL maklik om 11it. te viod wic of wat hicrclio kooi ,-enecnwoordig, uL . 'cdcrland. Nedor- bnds-lndic ncem dan ook vandag 'n lcidende

(ha:~n·oor) nandccl aan dio gcvegLo aldaar.

Vloo!r-. lug- en landmagte is ten vollc m die

str~·d gcwikkel.

Hicrdio osso is ogler nio alleen daar in die oosLe van 1£uropa nic; da:.r is nog 'n bul ook.

Hiordio bul is ook daar, man-r neem geon daa.d- werklikc aanclecl aan die trekkery nic. I-Iy is nic ingospnn nie, hy loop !angs die osse. Hicr- clio hul moct- dus noodwenclig Amerika woes, wan1. l1y is ook in die oorlog nldaar bctrokke, maar neem toL bim·Loe gcen akcic\I'C dec! aan die ~Lryd nie . • <\1 die nndcr osse is ingespan, so ook die koei, maar die bul loop los, langsaan die span osse. 1\morika hou konfcrcnsics on lower to(l~prake, ondcrwyl al die Gc:tlliccrde slryd- magte om lowe en doocl veg.

Die bul so klcur is geel-(Brits)vaal(.DuiLs).

Hior boklcmwon oom :::\icolans weer die YCr•

~ldheid in Amcrika. Die bul vcnoon gocl (l3rit.) maar is in wcrklikhcid Yaa\ (DuiLs).

Of, rlic regcring wa~ hoofsaaklik niL di" ]3rits- Joodso elamont bcslaan en die minderheid vorm, is 'l3ritsgesinc1 Lerwyl die volk pro-Duits is.

"og 'n gcsig waL op hicrdie• decl van dio cor- log b~trekking he!;, lui as volg : -

,Jn die oos!,o van Europa slaan kanonrook uit, die kano.nrook slaan al vorcnloo nit."

Kooit voorhccn kon mons naLuurlik vassLel

"-io so kanonrook dit sal woes nic, maar nou

~ion ons dat diL diCI Japansc kanoonc is wat so suksesvol operee!'.

So hot oom N'icolaas hierdic dingo byna 'n kwari ecu gcl!'clo gesicn en aangcLckcn.

H. J. DREYER. Scnekal.

ONDERSTE UN ONS ADVERTEERDERS

A!gemel!lle Hsurudlel!.Gl/Bllr®

FOON 5-4294

Jt JJ. DE GOIElDlE

9 STASXEWE<G 5! OIBSE:RVATOIR'lr Probeer ous Eer8leklas Kruidenie1·swa.re en

Onder steUrt 'n Aj1·ikaner.

(6)

SES

Een In Hul Vyandskap Teen Ossewabrandwag

Empi re-B iad se Kerkhof -gefl uit

Xic dat ons die mcnings van Hrittc in ~uid­

:\ f rika ,·an soveel waardc ag da t ons a:ultbl-(

daaraan hocf tc skf'nk nic, maar om ons lcscrs 'n k~·kic te gee in die cicnaanligc po~i~if' waarin die (hsewabrand\\'ag hom Yandag bevind onder di(• kruisnmr 1·a11 bro<'l' en vyand, pl:las 011!'; die volgendc inleidingsartikcl \':ln die Cape Times

'':\It lO April:

,Dit is nic dikwcb daL die Cape 'J'imt•s saam met. Die Burger stem nic. Uister was dnar con nm die ge,·allc toe ou~ kollega 'n baie duidclikc naag aan die Ossewabrandwag gcstC'I heL. Die Ossewabrandwag gee 'n wecklikse blaadjic niL waL 1-(ewy \I'Ord :wn vollcdige verslae van toc-

spr~\ke wat dour die nulliiei!e "·at hul~clf LoL generaals vc1·hcf hel, gelewcr word, or• om die :'\asionalisle niL to skcl. 11 icrdio hlaadjic plaas ook 'n hoofartik('] w;t:uin die amp!clike bolcid

\':ln die Q.B. met belrckl;ing loL sake \':Ill die dag klaarblyklik "eergegce word, en in ~.1·

jongstc uitgawe hcL hicrdic anikcl die sH·lling behanclcl da1 die- slryd lllsscn die O.H. c·n die

!'any slcgs 'n bou.ing oor metodc is. Die J>any, I'Ol'kla;u- hy. glo in die konsLiL11sionelC' mc!odc, Icrwyl die O.B. ,niC' glo dai die .Liberalism<' meL

~." c-ic wapcn~ bc1·cg kan word nic. · DiC' holsing

~al ,·oortduur !oldat die oornblik aanbn·<:>k (dC'r Tag?) waarop cen 1·an die twcc metedcs in die praktyk uitgetoeLs lmn word. ~odra claardi<:>

oomhlik aanbreek, aldns die :nLikel. sal die 1·olk M tlic Pan~· 1·olg en 11a die Slcrnbns gaan. M eenparig die Osscwabrandwag sc Ieiding l':lll

volksopLrcdc slcun.

, , VolksopLrcdo' opsigscl f bc!eken niks, en Die Burger eis met reg 'n antwoord op die vraag: Watter metode presies het di·e Ossewa·

brand wag in sy kop om sy doe! te bereik?

, E:n dit is · n naag wat die volk 1·au Suid- Afrik:L ook ~al stel. ] n hierdie dac van bcdrukL- hoid en spanning begin die gcdulc! op lc raak

me~ liggamc soos hicrdio Osscwabrandwag en hul klcinlike ,·erra:td. Die bcwoging is bl.vk- baar dcur 'n grocp halfgckkc boosll'iglo gcstig, f'D sy betekenis nl!ldag i dat hy fcitlik a!le

£13 WORD £79

Steilenbosch se V r oue §tel Voorheeld

Aan die einde van verlede jaar is aan el!\e offisier en brandwag van die Stellenbosse Vrouekommando 1 gegee waarmee gedu- rende die solllcrvakansie gewOoekcr moes word. Die vroue het met groot ywer en geesdrif aan die wcrl\ gegaan. Sommige het konfyt, lekkers, koef\, blomme en naalde·

werl\ verkoop, een het kersf.eeskaartjies ge·

skilder en 'n ander het wasgoed gedoen, terwyl 'n paar tuinwerk verrig het.

Daar is £13 aan sjielings uitgegee en tot dusver het reeds £79 terugge!wm!

dwaso en . kurkc nm die Afrikanerdom in sy

~clcdoro opgenccm hcL. Hicrdic mislcide rnassn~

word gcYoed op 1\azisme waL nitloop op waL 'n mens kan nocm 'n dun-,·ermomdc bcloflc van YCrl'a:\d en rebcllic. Die !\a ionalc Party het verklaar, en word rcguiL dour die Osscwabrand- wag gcvlock omdat hy Ycl'ldaar dat h:v langs konstitusionelc wyse wil optrce. Die 0.13. be- lowe optrcdc langs antler wee. Die onigslc ;wdc1·

wcg is onkonsti Lnsionc lc opLrede wat 'n ver- sagtonclc benaming is vir rebellie. die lcgniok 1·an 'n Pntsch en burgeroorlog. XcL soos adv.

Pirow wat goon stcmmc begcO'r nic, sy ambisio klaarblyklik baseer op Xni-kaplaarsc en bajo- ncitc, bchoorL die Osscwabrand wagleicrs le wcet.

dat hul kom~dil•-be" (·ging met s.1· bcskonkc ~el - aangcstcldc• gen<:>raals en opper-gen<:>r;wls en oppcr-oppcr-genNaals alloen magtcloos sal woes om icts mcer as straatgevcgle en ~poradicsc blocd\'<~rgiC'ting t<'ll'('('g te bring.

, Die Hnrgt••· st• \'l'ltag aan die Osstowabm nrlwag kan daa~·om as ,·olg gcformuleor word: \Vag eli<' o~scwahrandw:lgdiooomblik al om 'n rcbellic 111 on~ land te l't'l'OOrsaak. on om met. bchulp ,·an die Duiht• "·ap<:>ns ·n Xazi-pm.·ch lc hcwcrk- stcllig~ As dit hul bcdocling is. mag die Hero hullc ~iele gcnadig \ICC;,, w:\nL dan 1s hnllc hcsig om die swartsle vorraad to plt<:!g tccnoor die .Afrikaansc volk w:lt enige ,·olk nog ooiL 1·an

,·crraaiers 111 sy rniddc ,·cnluur hot."

( Dil was op HJ Ncptombcr Yc•rlcdc jaar J:tt. Die Uurgor ,·ir die ecrsle rnaal. clicselfdc naag ann die Osbe~~'ahrandwag gestel hot onder die op~krif

.. 13loect:•" l·~i nclelik het hy daa ri n gc~laag om die hulp ,·au n l•:ngcbe , kollcga'' h~· to kry.

Die toon ,·an hiNdie Brit:sc blad bat n mens o:gter clink :1an tlie gcflnit 1·an die· hnng man wni in die nag by die kerkhof 1·crby lllO<'u gaan.)

STEMPEL§

Rubber Ste-mpl'ls ,., r O.B.-Kommando's met die 0.13.-Wapen daarop.

17/6 Posvry.

TAFELBERG INDUSTRIE~,

Kohlingstraat 16. KAAPSTAD.

Affi'RUKANER-K!LEREMAKIER!

Foon 5-1486

G \fir u volgende Pak @ Billike Pryse Gl War!. Gewaarborg ~ Beste Materiaal

N. C. KOCH

Soutrivierweg 52 Soutrivier

EGTE BOKMIS

van

BOSSIEVELD, KAROO.

Die mis is f yn g emaal teen 27 I- per ton van twaalf sak ke, op u Stasie

gel ewer.

KMB of KBA

Die mis is absoluut suiwer, van groot uitgesoekte mish ope.

TEVltEDENHEID GEWAARBORG.

WJonsters op Aanuraag.

!B. J, ROODJE.

Posbus 15, KUPPLAAT.

DAGBREEK

vir die

AFRIKANERS

§TAJIULI§

Die Nuwo Suiwer Afrikaanse Maatskappy hied sy dienste aan in verbaod met 0 Koop en verkoop van a! u eiendomme 0 Geldbelegging - Besigheidsadvies 0 Advertensies en Drukwerk 0 Versekering ( Lewens, Brand,

Motor, Ongevalle, ens.)

§TABILIS-AGENTSKAPJPE EN BELEGGINGS-MAA 'f§KAPPY

Ons is Agente uir:

HELPMEKAAR KOLLEGE JOHANNESBURG.

Ook vir Bou-maatskappye en die vernaamste Assuransiemaatskappye!

Ons onderueem Afslaerswerk van Vaste Eiendomme en aile Losse

Goedere, soos Huisraad, ens. I Foon 30764-Kamer sot /2-Groote Kerk·

cebou, Adderleystraai, C<AAPSTAD.

DIE O.B., WOENSDAG, 22 APRI L 1942.

~--- ---~

I

~

""'"'"'""'

:o-.\'J'EJ(DA(;

SKOUBURG': •

2S APJtU., om ~ l'll

H.l(l

'""

n.m.

" "'" I t

~ Ons Venoon

t

t , 1-ffisto ry is Made at. Niah t"

~

& met ~

0 ('ITAlU"T;,; .llOYi :H (

l

l .Jt;.\;\" ,\RTlll'Hm . t~

PLI-:l(BJ•;SPREKIKG - U:-;"JJo;WJ -IV~T..S.

b---._----~~

Gelclass i fiseerde Advertensies

VERLOWING

§CHOEMA::-1 - DP. VILLIP.RS: Hiermee maak ons

~fiemic de Vil1icrs van Swellendnm en Olivier Seh..ot.- man, Schocma.nshoek, Oudtshoorn. bekcnd dat ons v~r­

loof is.

PENVHIENDE GEVRA

OKS hel l<orrespondente \vat mel u wit korre~pondcer.

Stuur gclrankecrde koeve1·t Ran Posbus HH2 Ka.ap- stad vir bcsonderhede en ontmocl nuwe kennissc.

BJETHJEKKING GEVHA

GETROUDE man "oek betrekking as Plaa>S Bestuurder.

Lewenslangc onden·inding van a11c soorte Boerder;

en plaas·masjlenerie. Is gewillig om u mie!ic-dors- masjien op kommissie-basis te werk: of dccl aankoop op billike lerme. Jare ondervinding van mlelfe· en graan--dor::-masjienc. Kennis van Stoom en Ru-OHe TrekkCI'S. D. KOTZE, Bckkcrstraat. LADY GREY.

TE KOO.P

pLASI-~. PLOTTE. ERWE en llU!S~~ Le koop, in ta•ns- hC!;tigdc Vrysln.atse dorp. By dle lreinspoorstasie.

Gocie skool en twee sementfabl'ieke. en by Vrystantse Goudmyn. 'n Goudmyn by 'n Goudmyn. Vertcenwoor- diger vir 1-'isour Kun~mis en Earls J(unsmis. Kom Bocre plaas julie bcstc11ings om nic 1 clcurgesteJd tk word nie. Prysc. baie billik! Doen aansoek by:- C. Stcyn. Eiendomsagent, Posbus 16, HEN:-;"E:\IAN.

K

A APSE vroco uiesa.ad teen 10/G per pond k.m.b. van 2\lilw lc l~ux. l•.lC lieyscrs, lllst. Uniondale.

TIE KOOP GJEVRA

OMTRENT 25 pond bcstc k"•alitelt gcdroogde geskllde pcrskes. Monster en prysopgawc ann 0. L. l'<"EL, Middleton, Greytown, Natal.

DAGBOEKIE§- 1942

HOU-KOERS" Sakboekics met Afrikaanse Fe"S<<ae,

" Gcboortcdatums, Ou Prcsidcntc, ens. 1/8 Posvry.

DAGBOEK-UlTGEWERS. Bus H69, JOHANNESBURG.

KAAP§JE VROEGPLA 'f [JJIJE§AAD

Stroolklcnr. 15/- per lb., k.m.b.

E. C. STEYN.

Bus 37. SOMERSET-WES.

APPJELS

Al'PELS: Rome Bea:uty, Pcarmain, Ohentmurl, 10/6 per !<Issie. KM.B. of K.B.A. Lee !nhouer terug.

Koolmppels 6/6 per i<issie. V.O.S. 8. J. STANDER, Pri\'aat I•ofH:ullt, \\'cstwood, DJst. George.

HERHOLD'l' SE BOOMKWEKERYE

Posbus 660, JOHANNESBURG.

Duisende Kla•nte vanaf Raap tot aan Zambcsi het mak- simum sukscs behaal met ons geakklimatisccrdc Vrn~­

tcbomc en lceurigc Rose. Bestel nou vir .Jnnte, JuUe, Augustus plantins en wees sekcr van Tevredenbeid!

Geillust.rcerde Plantgids gratis.

VOORBRAND TABAK- MAA TSKAP.PY ( Edms.) Bpk.

J{ommissarisstraat 200, JOHANNESBURG.

Uitgegee deur Voorslag (Edms.) Beperk., Kamer 916, Groote Kerkgebou, Adderleystr_, Kaapstad, •en gedruk deur Pro Ecclesia-

Drukkery, Die Laan, Stellenboscb.

Referensi

Dokumen terkait

BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 17 DESEMBER 1947 Jopie Fourie Vryheid se en Einde Reg VIr • Die dae voor Kersfee s drie·en-dertig jaar gelede was vir die Afrikaner- volk

Die party, so bet ek ontdek, was vir hulle hoofsaalt, on nio clio volk nie: Die party was vir hulle die voik Dit kon ek eers nie verstaan nie, want baie van hullo hot ek Cog geken us

ERE Sl{ULD Die maandclikse vendusie op Hert- zogville word dour die plaaslike vroue- kommando to baat geneem om vorver- sings te verkoop ten bate van die Noedhulpfonds.. In die hitte

In 'n tyd toe ons volit dour die pat·typolitiek in flenter·s geskeur was, het die Ossewabrandwag op die toneel VCI'SI\yn juis met die .docl om daardie vcnlceldheid t.e vorvang dcur

trik stryd te vocr, en dat hy en nie die O .B.Jede wat hy uitgeskop het nie, grootmoedig moet handel sodat die volk 'n oorwinning ka n behaal · - indien dit as 'n oorwinning vir die

maar daar is 'n bykomende vraagstuk - om werk te vind vir diegene wat verskuif word om vir oud.soldate en oorlogswerkers pick te maak.. J\1 bet ons dan vir die manne in die leer werk

l\laritz m oet elke Afrikaner onthou dat hierdic regcriug "·ir geen oom hlik geaarsel het om selfs die wedu wee van ' n man, wal deur die volk hoog geag word, die skrik op · die lyf

te van die Weste geword het nou dat hulle groter vastrapplek Hoewel die Weste met 'n oar- winning kan spog, bestaan daar vir hulle genoeg rede om on- rustig te wees en die byeenkoms