• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 1, no.52

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 1, no.52"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

GC'Tegistreer ann die H.P.E. as 'n Nuusblad.

0

in die

party~

politiel. · word lwnknsse gclwn en geknoei.

EERSTE JAARGANG.

WOENSDAG, 4 NOVEMBER 1942.

,Ek U(la die Regering aan

die WVet telooshe ffd ffn

as Oorsaak O ns land"

Van

,Ek Ida die R·egcri~g aan as die elcn~ent wat verantwoordeiik is vir die ondcrmyning va:-~

tlie agting vir wet en gesag in hierdie land," het die Kommandant-gc.ncraal, dr. J. F. J. v::m REmsburg, verlede oonderdagaand op 'n g~oot vergadcring in die stadsaal van Ceres verklaar.

Dr. Van Rensburg het met voorbeelde aangetoon hoe die Ossewabrandwag nog steeds blyke geg.ee het van vcra.ntwoordelikheid, maar daarteenoor hot die Regcring 'n voorbecld gestcl van minagting vir die landswette, en as claar vandag 'n toenemcnde mate van wc.tt.2Ioosheicf hecrs ,moet die slwld daarom in die ccrste pJa:1s by die Regcring gesoek word.

'l'on aan\':mg hcl (lr. Yan Tienslmrg na 1lic fC'ii.

\'E>rwy.s dat in onl> tyd gccn groot .\fnkanoYr• ldcr gchuldig kan wonl nie omdat h~· :lllyd die Ieier van cen of :uult•r p:triy is. en dus d•·ur 'n dcC'l van die ,-olk wal a:lll ander panyr ht•hoort vcrwerp word. \'roct:r was diL 11ie dio !-!Oval nio.

m:tnr nllo Jeiors vau v:lllcl:lg het sht~off<'t'S go- word van die parl,rslclsel. Coni. llc:rl~og en cl r. :'lbh11 en andcr lcicrs mag slagoffpr~ J:(l'\<'ord het '':tn hierdie ~tt·h(..l, maar hicrdic panystcbcl g:tan die slagoffer word \';\Jl die o--scwahrand-

wa~, he~ by onder toejuiging Ycrklaar.

Op '1 • eptembor hcl die .Regoring nio nci, oor- log vorldanr aan .Ouit.sl:lnd on andcr (all(](' 11ic, maa·r· ook a an die J\ frik:-mortlom, en kol. Ticil~ l1cL gedreig om 011s 11:1 die oorlog toe tc ploC'g.

Vandag is claar nccmdc ofllsicrc \\'aL dil gcson- der in die uide a!; in die ::\oorde vind wat vcr- Jdaar daL die vyfdckolomfcr .. d.w.;;. <lit• .\frika-

JWrS, teen die muur gcsit moel word. D:1:1r word gekla oor 'n tocnemcnclo gees van weUe- looshoid in die l:tnd. Oil} Afrikaner rs rgtcr bekend as 'n buitcngoll'oon ordcliewemlC' volk on as daar oor wcUelooshcid aan sy kant gvkla word, moet. daar it•to; groots vcrkecrd wccs.

ln die afgclopo ap;Licn maandc hcL die> Os:,c- w:tbrand wag reeds hy twcc uitstaandl• gcv:1llc wetteloosheid ,·oorkom. Die eersic w:1s tyuons dio sold<Lto-onlusto in .Johannesburg Loc dcrLig- duiscnd bl'ancl"'aglc op Springs sa~mget.rck \\'aS

en onde-r die grooL~tc uitlart.iog hulle aan die gc~::tg ,·an hul Icier~ ondcrwcrp het en ~odocnde hlocd,·ergietiog ,·oorkom her. Die lwcNlc was toe dic Rcgcring 'n \'t•rbod gcplaas hct, op die lidmaa.tsk:Jp \'fill ;,ta:nsamptenare. .Dio pnblick hcL dcstyds nic go"·cot hoc naby hicnlic; !'lap aan ernstigo mocilikhcid gegrons hot nic. .Die 0.13.-lciding hot hicrdio mcnsc eol'\·ollc ontslag gogcc_, d.w.s. 'n slrc!'p dour hul nanw gclrek maar nic dour hul hanc nic. ('!l l>OdoeJHlc is die onlnsle Yoorkom. Dil is cgter geen bl•wy, dat- ons bang is nic. hci die K.G. vcrlda:t r.

Die Regering egter het van die begin van sy oorlogsvcrklaring die tandswette 011sy gcskuif en met noodregulasies regeer. l\Icnsc is sonclcr verhoor opgcslnit, die doodstraf is pet· nood- rcgulasio nitgcbrci tot misdadc wat \'Oorhccn met 'n boctc gc,traf kon word en in sommi(!;e govallo het die rcgtcr gccn keuse as die dood- st.raf nie. SoH::; a,; 'n natul'ol 'u bl:111kc \'l'OU

aanrand, knn die reglo1· kies of hy hom Lronk·

s~rnf of cloodsLraf gann goo. 1\faar blykb:t:ll' hog die Hcgering meer \\'!t:1.nl~ ann y :.\hljCsLcit "c tclcgraafpnlo as ann die ccr Yan die blanke vr011.

Sl<rikaanjaging

Die Hcgl·ring is op sock na ,·~·fdokolonncrs cu lellwns hoor hullc; ecu of a111ler onbckcnde vlicg- iuig oor Durban. Die voll< wit cgter nie mis- dacle pleeg nic en gevolglik IHY die Regering geen bewyse vir sy skrikaanjaging ,nie. Nou word misdade uitgelok dour mic!del van Iok·

vinke. !-io is cls. Yo1·~ter v:Htdag in clio tronk as ge,·olg ,.:111 die optl·ede ,·an lok 1·inke wat hom doclbcwns in die mo~ilikhcid gehring hct. OP hierdie wyso word die wet dour die Regering self ondermyn e.n dan verwag hy cl:lt dit voortdu·

rene! van die and2r kant gehnnclhaaf sal word.

Dio gcvnar hcsLaan ,·nndag daL daar dwarsdcur die land !llin:tgting vir die wl't out.sl11an.

Die B.!'gcring het ook moL ~y internerings- hclcid di<' wet ondcrmyn, want on,.,kuldigc .Att·i- kancrs is gc•'intcrneer en latu· mocs hulle "ocr losgel:tnL word, soos in die gcnd ,·an dr . . \rnclL waar die Hc•gcring self orkcn lwt. 1l:1t hy moont.- lik 'n fou~ bC'gaan hot,. i\lnr. Stephen Eysscn wat oul:tngs wcor uit die kamp losgclaaL is, mag cgtcr nic ua ;;y dorp lorngkccr uic ('ll hy is sell's l>clcL om in die kerk io sing. So word pcrsoon- like regtc> vcrlrap.

As mcnsc weens misdade in die hof kom, kan huile maar net Kroongetuic word c.n

sc

uat hullc dit i.n belang van die osscwabran!lwag gede·~n het~ clan is die IRcgering tevrctte en betoon hy genade aan hulle. 'roc so 'n Kroongetuio w:1L saamp;cspccl hoL md sy mnats onlang::; p;ctuicni,;

af~cl!} hct, hcL die magistraat sy mC'ning oor hom tlitgcsprcck en geweicr om hom los te laal omdat hy hom ewe skuldig hc~kou. Kort daar·

na het die Rcgering die magistraat van die res·

bank vcrwyder en 'n andcr in sy pic!< aangestcl tcrwyl die saak nog voortduur. 8tlr. sien <laar- in 'n 11ilcr·s sinistcrc bctokouif< ~over dit dil•

'Rcgoring bctref. hoowcl hy niks teen die nuwc magi:;.traat hct nic. In 'n onlangse saak hct die n'glt•r hom b.esondcr sk(•rp uilgelaat oor twec 1( roon~cluic:-.. Hy hct gesc dat hy uio woonlc he(. om sy minngtin~ vir lmlle ui~ Lo sprcck nic.

Die lwhnnclcling in tlio lronkl\ van Afrikancn;

is crgcr as di6 Y:tn kaffcrs.

Dr. \·:ln Rcnsburg hcl ook \'crwys na die gc,·nl op :"\clspruiL waar 'n bcskuldigde oorrecd 'is om slwldig te pleit d:.Ht ~al sy straf lig wC'cs.

Die helrokke pcrsoon hot slwldig gcplcit., m11ar toe die misdaacl van draadknippe·t·y • aan horn voorgelt>cs word, het hy ontkc•n c)at hy eli!, gcdoon hot. Die staatsaa,nklacr net toe opge•

spring en gese tlie man breek sy ooreenl\oms!

0

In die Ossewa- brmulwag

· word stn·

dielacrs gelwn en gewcrh.

No. 52.

Di.: beskuldigde sc prokureur het toe verduide·

lik dat sy klient ooreengekom het om skuld te crken, maar nie om meineed te plceg dcur 'n misdaad te erl<en wat hy nie geple.eg het nie.

Dit is 110e die wet tocgepas wore!. Danrom hou spr. dio Hcgcrin~ cu \'Cl':\1 die Dopartcmcnto van .)ustisie en Binnci:Hldsc Sake Yerantwoordclik 1•ir die minaglin:; wat cbar vir die wet onf«lann.

Beker Word Vol

\\Tat clio Osse\\·:tbrandwag bo~rcf, word gcvool cla L die beker he~ig is om vol Le loop a~ gcvolg vtl!l hicrdie soor[. optrcde. Ons sicn ons Yolks- hcil net in die ontlcrgang ,-au die Empire <'n in tli1 ,·erwyderin(!; ,·an alios wat danraan hcrinncr.

Ons sa! ons met elke moontli!<e middcl vcrset teen die posing om die dollar-imperialisme hi9r in te vocr. Of ctie oortog nog ecn jaar of wei nog twintig jaar duur, in Sllid-.Afri!ta sal die Osscwabra,mlwag hom enduit spook, en ons weet ons veg vir die ide:: wat aan die wenl<:lnt is, naamlik vir 'n lewcnsekonomie teen die ge!d- ekonomie. Ons veg vir alles wat goed is in die

Afrikanerdom en ons is nie begaa.n oor di~

Union Jack of gouddiwidende of gcheimc sen- ders nie, maar net oor die Afrikancrttom.

Ons gaan die strycl uitstry in ctie gees van die soldaat, al is dit 'n a.ntwapende solclaat- :lllans voorlopig ontwapen. 1 nnertik is ons klaar met Engcl:lnd, die kapitalisme en die demokrasie. I ndien daar mintier eerbied vir die wet gcopenbaar wore!, wil spr. die Regering aan-

(Vcn·olf.( op hls. 2, kol. 1)

(2)

'1'\Vl~E

VOORTHEKKERS

JH~HBEGHAWE

OP OHRIGSTA 0

Die Ohrigstnd-konunando hcl op Heldedng die ,·oorrcg gehau om clocl te nct>m aan die hcr- begrafnis van Voortrokkor~ uit. daarclio orn- gcwing:. Tn 18:30 he-t Hcndl'ik l'ol~it·ler met 'n aan!al ,·nn sy mense 'n nuwc ncdcr$ett.ing in die om~owing van die huidigo Ohrig~lad gcs!.ig, manr die onderncming moos later opgcgco word

a~ 1-(C''oig \'an die koor·s wat !allc lcwcns gcci.<;

lwt. Die grafte word dwarsd(•nr die dil>trik :lnngctr·(•f, en sommige was :1:1n groot ,·erw;lar- losing ondcrworpe. Die kcrkr·:l:Hl \':\11 die,:\.C.

Kork oudcr Ieiding Y:1n ds. J. F. H. Kriel hoc loe in s:Hneworking mot clio Sent ralc en 1Jydcn- burgso Burgorgr:1ftekomiLoe beslnit om die oor- blyfscls van hierdie VoorLrckker~ op Helclcdag in 'n gemecnskapliko graf {o hcrbograwo. Prof.

Pcllissior n1n l~retoria, mnr. A. P. van der i\lcrwe van Belfast. en die Adminis!r:t!C'nr ,·an 'l'r:\llS\•aal, genl. J. J. Pienn:u, hel IJy die ge- lcen!hcid opgetrec. Die monunwni. op die graf is onthul dour meL • 'ehocman van l.ydenllurg, kleindoglcr van wylo J . . J. Durgcr. in lowe

;;laalsckrctaris \':Hl die Hcpubliek 1\atal en later van Oh rigs tad.

Hiormco is 'n daad van piCLci~ ,·t•rrig en 'n blywomlo rnsplek nan 'n dnppcrCY voorgesl:~g wat Ofl t.ragicsc wyse hnl oindo gevin<l hei, vcrsokor.

EK KLA DIE REGEIUNG AAN

(Von·olg \'an bls. 1)

ltla as die verantwoordelike daarvoor. Van ons kant sal ons nie kla oor die oorwinning wat die Empire behaal oor 'n Elsabc Nel of enl1ele Afri- ner wat hy gevangeneem en in die tronk stop nic. Ons beset hoe harder die Olnderdruklling deste groter die krag van die reaksie en dan weet ons dat die r.eahsie ons land gaan skoon veeg van die euwels,

r-- •

! • l

f

9 0

I •

0

O.B. OP

.JAGEUS:FO~TEL'i

VIEH HELDEDAG

N:u\at, te,·crg,'t'f:; gewag was op cen of nndt••:

Afrik:l:Hl>.C organi~asic om Ieiding te necm in ,·crband rne~ dic llcldcdagvicring van 10 Oklo- her, hot die O.JJ.-vrouc- en manskotnmnndo's van J agcrsfon (('in, onder baio mocilike oms La n- dighcdc en sonder onderstcuning van die li.N.P.

wnt. :,pc:.iaal nitgcnooi was, die leiding op hulle geneem.

Hoc"·cl die lyd baio bcperk was, was die \'Cr- riglingc 'n groot ::.ukses danksy die C\,issipliue wat die organboring ,·an aile O.D.-snmckomsLo a!Ly1l kenmerk.

Die verrigt.in~e het by die sporLtorrcin 'n ilt\11- v:wg; 1-!;C!lCem onder Ieiding \'iln komclt. 0 .. ). du 'l'oit waL 0.:1. komdle. mov. Croenewoud en komdt. S . . Jac·obs v:lll Faurcsmilh me(, hul koor wclkom :,.:eheot en bedank heL

Hicma hct, die nnnwcsiges in driec anngetree en ,·enn•k na die begrnafpbas waar ltranso gelo is by die monurncn~ wat opgcrig is ler ere n1n die gc;;neuwclde burgers komdt .. Visser, komdt..

Snyman en komclL . . Hyburgh. Ook is 'n kr:1nsic danr gelo ter ere ,·an wyle administ.r:-'tcur C.

'J'. M. Wilcock~. '

Om die Jl\011\llllCI;t he(, YiOr vroue in o.:u.-drng as erowaglc opgcLroc, wac 'n plcgLigc indruk geskep her.

OndNlin~ \\". If. J3oshoff hot 'n gebed gcdocn.

Ondcrwyl die kran~c gclc is, het voldk. J. du Plcs>.is 'n ou Yr:·st:l:ltsc; Yiorklcur wat nit die Yryheitlsoorlog dntecr, ~tadig ont,·ou. Die koor hot non ,SI:I:1p rustig dappcre heldc" gesing, ge,·olg dpur 'n kort loespraak deur hoofkomdt.

J. H. VenLer wac sn::un mot die gesneuwelde bu rgcrs onder dio ou vlag ge\·cg het.

'n 'l'oc:<pra:rk is ook dour mnr. Gouws va.n l!'auresmiil; ~ehou, waarna. die vorrigtings afgc- sluit is meL di(; sing van ,Gcdenk".

: ;:

i •

:

0 0

0 0 0

!

0 0 0

:

I

I •

I

I

! . !lfrikaanssprekende I

i

I

Jare lank is claar nou-al gcprotestecr teen die uitheemse kaa.rte ... en jare lank smag Jong Suid-Afrika na. 'n eg Afrikaanse ka:utcspel. .... . E~ IllER IS DI'l' ~OU-

Elke kaart het 'n eg Afrikaanse nanm. en is selfs in ons .Afrikaanse kleure, ROOI,

WI'r,

BLOU en GROEN gedruk! PRESIDEN1', BOER, JU~CSKEI, l~El\ISKOEN, ens. is 'n paa.r van die name wat in die spel gebcsig word. Gcen koste waste hoog, geen moeite te groot en geen lapwerk is geduld om die kaart danr so mooi en netjics as moontlik te laat uitsien nie.

DIE RE~S EX RECUL.A.SIES \ERCESEL DIE K.A.ARTE !

ON THO U Dit sal 'n 1)/'agtige Geske11 k wees.

I I i

DUD

O.B., WOENSD.AG,

4

NOV.

19, 12.

Vir 'n Su kse svo lle l oopbaa ru

Studie met behulp van die beproef- de lesings van die IIelpmekaar Kor- respondensie Kollegc is die beste en goedkooptse mauier om u sukses in die lewe te verseker.

MEER AS 200 KURSUSSIE

Die Helpmckaar is die enigste suiwer opvoedkundige Afrikaa.nse Korrespondensie Kollegc in Suid- Afrika.

Reeds meer as 16,0 00 Studcnt e

het met bchulp van ons lesings sukses behaal. Ook

U

kan dit doen.

l?os die Koepon nog vaudag vir g ratis b esondlerhede

D1e Beaturend.e Dlrelltcur,

Belpmel<nar Korruponclenelo KoUcao, Posbuo 3512, V oonrekkergcbou,

JO.!:!.A..."'NESBURQ.

Stuur my al{ocbllet beaonderbeda omtront ~

ttor:responde!lllte Kurauaae.

mtt ctol belnn,;; !D . . . .. . . ..... ,. .. .. ..

N=m: ................ .......... ..

AM~ ................. . ........... . . ·•<

(O.B. {NO\', 19-l2) •....•................

Besturcnde Dlrekteur: Dr. 11. G. Luttl:;, M.A.

(S.-A.), D.Litt. et Pill!. (l.elden).

.Mcdc·Direkteure: J. H. Grcljbe (voors.), S. N.

va,n Vuurcn, P. Joubert, P. J. v. Z. Hatungb, A. c. v. w. Stroll.

KORRESPONDENSIE KOLLEGE

Voortrel\kergabou 3iO, Hoekstraat 18,

JOHANNESBURG.

Posbus 3512.

Jli'C~!ll 22-35!2 •

D IE KOCK S se G A R AGE

V oartrchhentrnat,

&11DDEL.BURG, Tol,

Hcrcfordstronl, GRODLERSDAL, Tvl.

Blatlaar l D, D. DB KOCK

TOT lU DJIENS!

V.M.K. AANlBIEVZlEL.

' ~ ~.6o~ko A V }BQ B Rfo~dse-

Ledo £113.000

Hoofkantoor:

St. Johnstraat 65, BLOEMFONTEIN

BEGRAFNISSE. -l<ISTE. I<RANSE. GRAFSTEI\\

ONDERS1'EUN ONS BLAD

(3)

\

DIE O.B., WOE NSDAG, 4 :t\OV. 19, 12.

.

'

Schoemannello- Drant

VIR KW ALITEIT EN TEVREDEN REID DIE GOEDKOOPSTE

- -

,.... WYNE:

Fonkelwyn Lewenswyn Vermouth

Hanekraai~Cocktail

Likeurwyn ]eripigo, Rooi Jeripigo, Wit

'3/- S/6

~/6

S/6 '&/- l/3 1/S 1/2 i/2

u:

~/1

11d.

~M.

5/- 3/6 2/6 S/- 1/3 1/1 1/1 1/- 1/-

!!d.

lld.

lOd.

Soet Muskadel Port

Worcester Hock Pontak

Spesiale Sjerrie Sjerrie

BRANDEWYNE1 Schoemanello Ekstra Spesiaal F.C.

~/9

5/E 5/-

9d.

5/- 4/9 4/S

8/6 6/- 6/- 5/6 5/6 5/- 5/- 4/6 4/-

26/6 'ZS/- 34/-

I

JENEWER

1 LIKEURS:

6{.-

&/-

I

Kersie-Brandewyn S/- Anys-Brandewyn 'J/-

Gemmer-

Brandewyn 5/-

Lemoen

Brandewyn 5/-

Peperment-Likeur

o /-

Van der Hum 5/- JENEWER LIKEURS:

4/3 4/S

4/3 4/3 4/3 4/S

Lemoen Jenewer 6/- 5/-

Suudenloen-

Jeuewer 6/- 5~-

!4/- 24/-

24/- 24/- 24/-

24/-

vocr by 6/- ru W>••le "" l>ott~la, ~ 'U!/CI TU

VC\t\tJtc wl\t ve.csoed aal word by tcrutc!.\t.ncUnif. OU lower W"i.\n.k In onn lnhoucro ~otnnk oua ''O(u·md~ van lAbouern bet·, eo alltcnllk op voor\,•fl!l.rde dut clJ~

1nboue.m blnne oeollg dae fWn OM tern~: bt,.ote

,..or<l. Wee= boitel ol<sarste !<An on:. e.llt-enll.!.:

ln ono c!o bot1,els, k.l-.~tle.s d..r-auk ,-rrpnk, waar eo.tkt drntili •n Ol1nlmnm Pr.t5 van ! t-16-0 beloop. lJldJen 8""dlfoper kl~slet~ vcrlang word moel n u ele tn-

~ouern l\ilr.n ono &tuu.r.

Word verkoop In 12-botte!-kJsolec ot :l·gcUJngvantJI""

of groter. U klsslo van l2 bottcle lU!:n Wyo. Sro.n-

~cwy:l, Jenever, Ltkeur, Ver:noutb e.n HAnekrt..a1 be,•&t. Terme: K.:.l. 8., plu.s trelngeld na oylyne n:.B . .t...., plu.s trolnl!.oror::tl.oo!o. V.O.B. OUDTSBOOllN.

BESTE.L VAN

JURGENS §CHOEMAN

I

POSBUS 142. OUDTSHOORN.

---

MEUBELS

PlH'SE S'l'\'0 \'1~:0.10.

I<OO P NOV!

ONS HOU ALLT·::J•:NLI'K GOJo;a; KWAL!TJ::l'r MEUBELS I:-1 VOORHAAD.

Werda Meubel han delaars (Edms.) '

Beperk.

Groote KerJq~ebou, I{AAPSiAD.

l!'oon 2-6800.

rCCQ<~~~·~~·~~~··-~----·~0~~~~---·--~~

~

G. A . F!CHARDT, BPK.

~ f:1&SnNEilll'::, 'YSTJ:IHVAJ!E

i

•! t"O::>D

BLOEMFONTEIN

CpgeTis 1848

~- 100

~··~·~~~,-o~~o-•-~->-_,.__ .. .,.._. _ _ _ __ _

Ond:ersteun ons Adverteerders

VERDRAAIDE VERSLAG VAN

PROF. DU P LESSIS SE 1'0ESPHAAK

Ondorstaande brief is dour prof. '[,, J. du Plessis aon Dio Volksblod gc~;kryf na aanlciding Yan 'u· vorslag van sy Loc:;pmak op 1\'cssols- hron:

Geo~to Redoksie,-\-andag eerli bet, u ver;;lag Yan rny Loespraak to Wessclshron van yoorver- ledc wc:ek my borcik. Op 'n pnnr punic is dit.

so oujuis daL ck \'Crbctering moot aanhring, m<l't die v<'rsoek dati u dit hckcnd sal stel <'n ook die nandag van ander nasionalo kocrante wat u versing qorg<mccm hot, da:nop sal Ycstig.

~l'cn corsto, wa L ok vau dio vorkiosing gcso hot, l1ct ek uitdrnklik verhind aan die Nor- waardc dat sake origens ~>o bly soos hulle nou is.

'1\~n twcedc, w:~L gcnl. Smuts so .A.Erika-ckspe- disic betrof, he{, ek 11io gc!'c d::tL hy mi~ld<'n die

SMUTS DELG ENGEL1 \ND SE VE ROWERINGSKULD IN 3 JAAR

Oit het Engeland iets oor die twechOnderd miljoen pond gekos om die twee soererepu- blieke in 1902 na drie jaar tc verower.

D it het die U nie in die drie jaar seclert die uitbreel< van die huidige oorlog twee·

honderd miljocn pO."ld gekos om Engeland se besittings in Noord-A frika te beskerm.

Dio geld wnt Engcla'ncl in die vcrowcring van die Republicl1e gestcelt hct, hct in drio iaar lllleen dus soveel rente gedra dnt die Sri tsc vcrowerings!mld daarmee gedclg is.

rcgto ding docn uic; intcendeel, e;< hct dit uit- drultlilt ontken. Ek hot wcl geso dat hocwcl gcnl. Rmuts danrdcnr die \ies!cmUJing van die Al'rik:mm·dorn !t·n opsigte nm Afrika Jwn help vorwcsonlik -omdnt uit. dio lm·ade ook good knn Yoorlkom- dio .._\frikancrdom tog sy bl'leid nie as die regtc kan nnn,·aar uic, omdat dit.. nic go\ia~cOl' is op J\ friknanl;o Yolksecnhcid uic, maar op 'n impcri~listicso (en droigend-kornmu- nisticso) mcngolmoesecnl1eid.

'l'l'n dE.'rdc, wal dr. )falan betref. het ek nic gcsc dat hy van die tecnswoordigc lciers die meesto gedoen hot vir volllSCenhcid nie; in teen·

deer, my betoog- was dat sy vasi1ou a an die par·

tystelsel dit ten sterkste tecwerk. )faar ck bet

HOOFSTRAAT

wol op 'n vraag orken do.t hy persoonlik di<Y groolslo opofforing gcdocn ho~ tcrwillo van die ccnhcid, met duidelike verwysing na sy afstand van die leior;;knp in ]939 :~nn gcnl. Trcrtzog.

qio rmder onnoukeurighcdo ou clio onvolledig- beid van u vorslag laat ek nou maar dn:w. laat my net toe om daarop te wys dat hierdie ver·

slag •n bevestiging inhou van die standpunt van die O.B., wat 11 onlangs so sterk afgekcur het, naamlik dat vrae op openbare vcrgaderinge slegs aanleicling gee tot misleidende pcrsvcrslae.

\\'ant alma! wat op )Ycsselsbron dio betrokkc ,-crgadering bygewoon bet, sal kan gctuig dat sowel my toe~pr·aak as !.lio \ieantwoording van vmo gerig was op 'n billiko stclling van die voor en uio tee Len opsigtc van clko Afr·ikanerbewe- ging, terwyl 11 vcrslag op ell~e punt net die cen kant gee, en dit boondien nog onjuis.

)~k stuur 'n afskrif vnn lliordie brief mot be- leofde versock op plasing a:m :Pic 'l'ransvalc1·, Die l'adcrland en Die O.ll. Die vcmaamste vracsteller, naamlik mnr. J(leynhaus, die plans- like leior van die H.N·.P. of V., sal, dink ck, Jmn bC\·cstig wat hicrbo gcso is.

lloogagtcnd Uwe,

L. J. du PLE ' I .

V OLKS KAS

~S U IEIE

BANK!

F onclse oorskry £2,300,000

Volkskas (Kooperatief) Bpk.

(Opge!'ig kragtens die Kooperatiewo Wet)

Hoofkantoot·: VO LKSKAS-gebou,

sentraalstraat,

PRETORIA

PAARL

l.HA1'1SUITRUSTERS EN KLERRMAKERS Besoeh ous Snyersafcleling.

VERSKEIDENHEIP

BAAIBROEKE, SOMERPAKKE EN MANSUITRUSTING.

GROOT VERSI<EIOENHEID RA.KEI"iE IN VOORRAAD. HERSNARING VAN RAKETTE £1-12-6 - BESTE SNARE.

SKRYF AA.N 0:-IS VIR ':-1 KATALOGUS.

%._ OOK OP - - - PORTERVILLE

[J

~===================================~/

£ JJ ooo vi!!' ~ oe

-- -- --- --- -- -· ---

Sekerlik nie- Gee hulle dan die geringe aandag wat'hulle toekom.

DlJVVAS

Die - Antisepticse en flelende Oogwas.

'n Spesialiteit se Voorskrif

vir

moegheid, branderigheid, spanning, rooiheid, inflammasie,' waterigheid en gevoeligheid van die oe vir skerp lig en stof.

Van alle Apteke, of direk van

Di e Vo~~ibr~1li~er ... Aptee~

KERKLAAN, AODERLEYSTRAAT !(AAPSIAO, (BUS '2760).

MAITLANOSTRAAT 3711., BLOEMFONTEIN, (BUS 765).

ANORINGAS'fRAAT (BARCLAYS BANI<-CESOU), STELLENBOSCH.

/

(4)

VIER

DTE O.B., \VOE~SDAG, 4 NOV. 19~12.

Die Groot Gevaar

\V:mncor die griew.o van die on Booro in die Kaapkolonio teen die J3rit-so owcrhoid nagcguan word, \\·ord bovind dat clit vir 'n groot deol setcl in die nnLurellc-of Jdcurlingvraagstuk. ])it was nog steeds op h..ie~·die punt dat die Britse juk clio swaan.tc gcclruk bet. Die Boer met sy Calviuistieso ngtergroncl on kenuis van die gc- klcmrdo ro.sso hot 'n duidclike standpunt inge- nccm ion opsigto van die nic-blo.nkcs wat hcmclsbrccd. vnn clio van die BriLse Jihoralisticse bolcid van gelykstclling vorskil hot. J)io bcrug- i.o Swarto Ommegang en die doodskiet van Frcdorik Bczuidcnhout stn:m as duidclilm ha- kens .-au die Britse baasskap oor en vcrtrapping van die Afrikauerdom. In ons jongsto party- politiekc Yc1·lede mot sy steeds wisse1endo party- l·cgorings kon die Britsheid of nasionaalgesind- hcid van die rcgcring op cnige bepaalde tydstip met onfeilbaro sckerhcid gotocLs word aan sy nnturollebcleid. Ons noem him·die vcrskynscl nie mo~ die docl om te bowys dat die hnidigo bowind dcur on dour J3rits is nio, want clit, hot gcen bcw·ys nodig nio. Ons wil op die' konsc- kwcnsies van hicrdio Brilso boleicl wys on moe voorbeeldo uit clio vorledo a:mtoon in waHcr go,·aar ous volk vandag gesLort word dom· 'n owerbcicl wat gcen die minsto bokommernis oor die weh·a:nt vau sy ondcrdanc hot nic, maar as rigsnoer van sy optrede die oorlogsbclangc van clio kapitalisme annvaar hct.

Ons het reeds nn, die cloodskicc van :J:.'rcdcrik BozuidenJ\out vorw-ys. :Oit is op las van die Tiritse owcrhcid dour gowapende Hot ten toLLc gedoon w:tt J3ozuidenhout in hogLcnis mocs ncom. Die toepassing >an die Brit,so bcleid hot hior op bloeclYorgiol.ing uitgoloo1) on Slagtersnck staan vaudag as gcLnio daarv:1 r1.

Voortrek~1ers O.ntwapen.

Too clio Voortrckkers later dcels jnis as gc- volg van die Brit.se uaturellcueloid m\ Natal. ge- trok het, het die Britse owerheid nie geskroom r.ie om 'n V•2rbod uit tc vaardig op die verkoop v2..n wapens en ammunisie aan die Boere.

J nmiddo1s is clio naLurello egtor \'an skieLgocd YOOrsien en dit was ten spyLc van hierdie ont- w:1pening van blankcs en bcw:~pening van gc- ldeurdes clat clio blanko bcskawing by Bloed- rivier gesciivier hot Vir die B1:it het dii, geon saak gemaak of die blanko bcska,;ring in Suicl- A(xikn, verniotig word of voortbcst:Jan nie. Sy bokornmcrnis hot slegs gcstrek so vor as sy imperiale belange gogaan hot, on of dit non 'n blanke of sw;J.rLo Empire was, vir die gold- mag het dit gccn vcranclering aan die sal11cstel- ling van die pond gobriug nie.

DLi het reeds o.Fdoencle goblyk dat die hnicligo bcwind in Suic1-Afrika 'n voortseLLing ,.,m hier- clie ou Briise stromi.ng is. Met behufp van die partystetsel wat toelaat dat 'n vrecmde moond·

heid vir hom •n vyfde!<Oion,ne in 'n ander land oprig, sy dit •,n !temmunistiese soos in Spanjc of 'n imperialistiese. soos hicr by ons, het Enge- tand vandag 'n vaste greep op ons landsbe·

stuur. En dit is in hierdie gees dat die ste!sel- matige bewapening van die nie-bfanl1es ges!ded nadat die soerevolk o,ntwapen is- net soos in 1838. Dit is in hicrdie gees dat ons tans moet mcrk hoa llfeurfingsoidate met wapens in dio hand as opsigters van blankc gevangenes aan- gestel word- net soos in 1815.

Oie Struike.fbiok.

.Al wat. totsovcr in die pad van Yolskaalso bowapeuing van nie-blankcs gcstaau het, i~

·muts so vrccs vir ,Ycrdero vorcleeldhcicl" soo:>

hy in 19-10 in vorbancl met hierdie sank to kennc gcgoe het. Die verdcclclheid is ogte.r not vir hom van 1Jclang solank hy die sl<yo. van domo- krasio moet be.waar in die vorm \'an cen of :mclcr vorkiesing. Maar waar dit nou at duide- lik begin word dat daar gecn verkiesing meer sal plaasvind nie, kan ons verwag dat hierdie strui!<elb!ok vir die P.egering sal vardwyn dH!

oomblik wanneer die wet aangeneem is wat die

Parfement sa l$w.e vcrieng.

As ons verder let hoc in Engelancl on clio ander Britso Dominiums geleidclik aau die kommunistioso agitasio met botrokking tot be- perkings op hul bcdrywighedo toegegoc is, en ons sien boo die kommunisto in ous land agiteet·

vir die bewapcning van nature1le, kan ons toe gcon auder slotsom kom nie as dat die oomblik

<tangcbrcek het da.!; die swarto hordes van A.frik:), in bolaug· van }~ngolancl sc oorlog inge- Sl)an gaan word- altans so sal dio Britso mon- taliteit clit graag aann\ar. Die werkfikheicl sal daar ·c.gter hee!wat andcrs uitsien, want die swartman veg nie vir die blani10 beskawing nie, net so min as wat Rusfand v.eg vir die Christen·

dom en die demo11rasie-en tog mcen die Britse mentafiteit dat hy so 'n motief bY Mos·

kou !1an ontdelc

:Oit sal cg~or nie clio ecrstcmaal woes dat die Tirit hom clccrlik in sy berekening misgis nic.

Jn Basoelolancl en ook Zocloelancl het die Jm- pcrialiste 'n bcleid gcvolg om clio naturellc t.een clio :Uoorerepubliolcc ann t.o hits en te bowapcn.

:Oat. hierclio wapcus la.!.cr rnot ontsettcndc nit- working teen Jiulself aangewoncl is, het nog nic ,·erhocd d:-tt die )1rit clit weer 'n kccr sal waag nic. Destyds was dit Boero wat hullc tot hulp gesncl hct, maar hierclio keor sit die Booro in Egipt.c of ontw:1pcn.

GR OOT ONl'V ANGS OP WfflJB1URG VI R KO :MDT .-GENERAAL

B)' gcleeuthcid van 'n vergadering op 7 Okto- ber te \Vinhurg is clio Kommandant-gcneranl1

dr. J'. ]~. J. van Ronsuurg, ingohaal na die dorp clem· 'n grool; konunando van SO pordernit.ors, nan die punt '''''l.an·an die K.G. gory het in go- solsk;J.p van gcnoraa1s f.L P. \Vessels en Gutter.

J3y sy aankoms op die sporttorrein .is hy clcur 'n orowag be3Laandc uit 50 dames in wit, by die hck onbvang.

E>uisend mcnsc het die middag op die tontoon- sLolllngstonein na clio K.G. gcluistor. Prof. L.

J. dn Plessis was ongclukkig vcrhinder om Lcon- woordig to woes. Ds. G. N. P. Cloctc hot met gobccl geopeu.

)Jot. vorwysing o.a. n:-t clio armblankovr:~ag­

stuk het dr. Van Ronsburg gese:

,Vorbcel u dat amptclike syfers aant.oon 'n skaro van 300,000 annblankes, waarvan clio grootsto mocnlerhoid Afrikaners is, on dan worcl gedroig op oorlog. Roc gaa.n ons hulle help?

\Vant agter hullo groei die sbcluwcc vh.n die cloocl. Ons moet nio net praat nic, maar cloen on handel. :Oio sta:1t uchoort op die sosi:dc sy ,-an die snak in to ga:tn, sy armcs to voorsien Ynn bchuising on soclocncle die sosiale lowe to verbou iJl 'n gcsondc staat van 'n sclfstanclige on gcsonde Loekoms. Ons volk is grotcndeols onclonoed, en nog hct die lkgering gold wat by sinneloos vorkwis met. oOJ·log."

Die K.G. hot be1dcmtoon dat die parLystelsel magteloosboicl skep. 'n l'art.~· .. polit.iekc 1·cgering betoken 'n swak regeriug, vandaar dat hy altyd i.ocgctakel word cleur 'n opposisie-parLy. Dis die goldmag-politick, on dis' uit.llCems. Waarom was claar n occ1· j:.ne nooit 'n opposisie nie?

Too pres. Kruger gekics is as President, was goul. J oubc!'L sy tccnstandcr. Met die verkiesing toe hy uitval, het hy' nie opposisie·party ge- word nie, maar die l<omd t-genl. of M inistcr van Verdediging. Die l)arLystclscl

i s.

in ]!Jnge!and goborc- on gcvolglik na ons i.oo ingovoer, daarom pas diL ook me by die Afrikanervolk nie en daarom ook brcck dit ons volk van Lyd tot tyd.

Die 0.13. is gcskop on<ler die lcidiug van God, ,,." n!; hoe wonderlik word ons nic gelei nio?

Altyd weer skran1 ons vorhy die kl'l·aad en so word ons Yoort.golei tot 'n oorwinning, bet die K.G. ten sloLto verklaar.

DIE O.B., vVOENSDAGJ 4 N OV. 1942.

VOLKSBEWEG!NG DIE WEG N. A • DIE VOLKSTAAT

(Vcl·volg van bls. 5)

'n voH<m.eowerkende sLaatsliggaam in die sin van 'n ,·olksraad wat deur die volksbcwoging s:'lamgestel word, eu (b) 'n beroepsmcoworkentlc sLaaLsliggaam, 'n korporaLiowc of staudoraacl, waa,rin vertconwoordiging verl.een ,,·orcl nan die georganiscercle boroepsvortakkings van die voll<sbeweging. :Oeur ;nidclel van dio volksr::t::td en standeraacl '''crk die volkslede as staatsbur- gcrs ten nous~e sa am met die staatsoworheid.

Die Vrou se Plek in die Vofksbcw.!!ging

Die volksbe\\;,eging boklomtoon in die eorsi.e~~r plans die vrou so ta:~k as mocdcr van clio gesin on aangcsien die gcsin sy be$ondore pligte toon- oor die volk het, sorg die volksbowoging da.t die gesin aangcSJ?Oor, gcrig en in diet golcentheicl gostcl word om hiCI·clio pligto tccnoor die volk na Lc kom. As uiLbreiding van hicrclio t::tak iu die gesinshuishoucling rus op die vrou clio plig om in meclewerking met die man volksdions Lo lower, vcral clcur volksorg,rork soos die opheffing van ge,·alle volksgenolo, uooc1Jmlpclicnstc, by- sLa.nd nan bnlpbohoewcndes on die vcrdieping van die volkslowe oor clio algcmcon.

Die inl.iom-organicse samowcrking wat tusson man cu vron in clio gcsinslowe best.aan moot ook dour hul gemeenskapliko volksdicns tot uiting kom in die volksbeweging. Die volksboweging rHank clus voorsicniug vir 'n vrouo-vcrtakkiug om in hierdie behocfte te voorsien en wel op so 'll wyse dat uio naclruk gel& word op clio bcsondore funksics on cliensi.c van die vrou, iu organiesc wissclworking met clio bcsondere diensLe van clio ma.n. Not soos die man en vrou mckaar in die gosinslewo aanvul, vul hnlle mo- kaa.r in die voikslowe en dus in die volksbe- weging nan. Die vroucvortakking kan clus nie 'n af-sonderlik-solfstandigo orgauisasie woes nio, m.aar is 'n onske'ilJa,re vc.rt-akking va.n clic gchecl.

Le.nings

vir

gesalarieerde persone verkrygbaar,

'1'<¥ryn;o uit~rs bmik.

JP>AAR!L:-

WORCJESTJER : - IKAAPST Al!)l :~

Posbll.li.S 2CI®.

lP'oohUB 5?.

lP'oob1l!S 238'8.

~~m~n"]~~~u~;§

llN

§1{ (

uitgevoer)

en

SW AARL][NNE, is haie populler

Koop dit

by

~~

lP'AJJlO\ V

Die Skiereilandse Moderne

Af r ikaanse Dame.s-Modiste

(5)

DIE O.B., WOENSDAG, 4 NOV.

l!N~.

Volksbeweging IDie Weg· Na lf)ie Volkstaat

(D.L . 3/42)

'n Volksbeweging is nie vir die Afrikanerdorn iots nuuts nie. Die Groot Trek hot ns die oerste georgnniseerde volksbeweging van die Afrikn- nerdorn uitgeloop in die stigting van dio Doerevolkstnat in die Noorde, bestanndo uit die l·opublioke van pres. Kruger en pres. Stoyn.

Mot die onderwerping van die onnfhanldiko Boererepublieke dour die Britse imporialisrno is die uitbouing van die Afrikaanse volksbewe- ging en volkstnat skielik onderbreek en VOJ'-

·vang dour die Brits-liberalistiose partystclsol -en parlementnrisrne. Stn:ntkundige, okonomioso en mna~kaplike verslawing was die erfenis van die Afrikanervolk onder hierdie stelsel.

ll'oe kom die Eoufeesvierings van 1938 mot die spontane volksontwaking. Deur die nouo aanraldng mot sy vorlcde voel die Afrikanerdom weer sy organiese eonheid, sy eie Christelik- nasionnle Lewonsbeskouing en sy eie Go<lgestel- de roeping instinkmatig aan en bose£ by weer die onderlinge gemeenskapspligte van Afrika-

ner teenoor Afrikaner. Ons aanskou diu her- lowing en hernuwing van die Afrikaanse volks- beweging, wat toe in die Ossewabrandwag vasto vorm aangeneem bet en die begin is van die omvattende volksbewcging wanrdeur die Afri- kanerdom as orgnniese volk nl die nnsionnle en sosiale kragte binne die volkslewe tot 'n krag- tige eenheid saamsnoer om as spnneenheid on- verbiddelik voort to bewoeg na die verwesenli- king van die volksidoaal, t.w. die vorming en uitbouil)g van die Christolik-nnsionnle Republi- l<einse Volkstaat van die Afrikanordom, nnsio- naal en sosiaal van nard.

Gelukb.-ing vir die AfrikaMr val hierdie her- lowing el! hernuwing van die Afrikaanse volks- bowcging saam met magtige volksbowegings in die buiteland, waar ander volke hullo ook uit die verslawing van die liberalismo on kapita~

lisme losruk, met die gevolg dnt ons volks- beweging daardeur 'n groter stukrng ondorvind.

Die Rewolusie van die Twintigsto Eou is nan die gang en die volksbeweging is die drnor van biordie omwenteling. Vanwei:i sy nnsionnlo on sosinle wortols neem die volksbewoging ogtor in elko land 'n vorm aan in ooreenstcmming mot die geloof, lewensbeskouing, karakter on roo- ping van die bepaalde volk. Dio snnmvlooiing van die orgnnies-nasionale en korporatiof-sosinlo krngto bly egter altyd die gemeensknpliko kon- mork van aile volksbewegings.

Herskepping.

Die Ossewabrand;wag het as volksbowcging dio draer van die oie Christelik-riasionale Jewonsbo- skouing van die Afrikanerdom geword on in aansluiting by die verjongingsproses wat in allo lewenskrngtige volke nan die gang is, ook die vertolker. on knmpvegte1· vir 'n nlgehele stan.t- kundige, okonomiese, maatskaplike en oolc goos- telike vornuwing in Suid-Afrika. Die Ossewa- brandwag hot onhorroopolik gekies tean die oue, vir die nuwe. Dit betoken 'n totale herbouing van ons volks- on stantsorganisasio van die grond af op (on nio net die uitroeping van 'n republick en die installing van 'n sentrale eko- nomiese rand nie). Hierdie totale berskepping van ons volk kan nie sonder blood, trane en opoffering geskied nie. Maar hiertoe bet elke brandwag en offisier hom/haar dour 'n eed vcr- bind en hierby staan of \'al hy/sy. Daar is geen tussen· of maklik.s weg nie.

Die nasionale on sosinle wortels van die Afri- kaanse volksbeweging word treffend gesimboli- soer deur die woord Ossewnbrnndwag. Die ossewa is vir die Afrikaner die sirnbool van nasionale vryheid on trots. Dit was clio draer van ons blanke beskawing na dio binneland, weg van vreemde dwingelnndy en onderdrukking en dit was deur donker jare die boskormor van ons volksbestaan. Die ossewa betoken vir die Afri- kaner: voortbeweging na die vrye ona01lmkliko republiek, al gaan dit oor hoe borgo of dour diep klowe. Brandwag simboliseer weer ons sosiale gesindheid van naastcliefde on dionsvnnrdighoid.

Ons leuse is ,almal vir 1 elkoon on olkeon vir almal" en , volksbelang gann voor oiebolnng".

Ons staan wag; vir ons broer, ons volksgenoot on bcskerm hom wanneer hy beskorming no<lig hot.

- Vir die volksbeweging bestann ons voile nie slogs uit 'n mongelmoes van stemgorogtigde lde- sors on potenslei·· kiesers nie maar uit volks- gonotc wat dour bande van blood, bodem, taal, kultuur en 'n lotsgemeensknp tot 'n hegto orga- nioso oenhoid sanmgesnoer word. Dit is die tnak van die volksbeweging om die hole volk in sy organiese bcstaan en al sy aktiwiteite to omvat on to vertcenwoordig en om nile skop- ponde volkskragte vir die vervulling van die volksrooping te organiseer. Die hele volk word hlorvoor ingespan en nie slegs party·aanhangers wat kans sten om 'n opportunistiese en steeds wisselende partypolitieke program te onderskryf nle.

Maak Onder5keid.

Binno die organiese eenheid van die volks- bestann word nntuurlike bogaafdhede en funk- sics on ook andor sclfstandige organiese oenhede orken on ondorskei. Die een volksgenoot is moor began.fd ns boer, die ander as nrbeider, nywornar, 1>rodikant, onderwyser, ens. en elkeen bet sy eio bosondero funksie binne die volks- verband, maar almnl vorm 'n organiese eenheid omdat elkeen van hulle slogs 'n betekonis binne die volksverbnnd hot. Net so hot die man, vrou en kind olkeen 'n oie besondore tank in die volkslewe, hoewel bulle binne die gesin eon organicse gchcol vorm. Danrom maak die volks- boweging voorsiening vir die organisering van elkeen van die besondere funksies, deur 'n vroue--vertakking, 'n jeugfront en verskillendo stande-organisasies, soos boereverenigings en verenigings van onderwysors, gonceshere, amp- tenare ens. Maar ~I die vertakkings word binne die volksbeweging tot 'n organiese geheel ineen·

gevleg~ sodat die -een aanvullend vir die ander

optree. '

Die vernaamste middel wnt die \'Olksbeweging vjr die verwcsenliking van ons volksroeping nanwcnd, is om elke volksgenoot binne die ge- orgnniseerde volksbeweging liggaamlik en gces- telik te dissiJLlineer deur nougesettc en gctroue diensverrigting. Diens aan ons \'Olk deur alles te docn wat 'n gcsonde yoJksbcstnnn l<an ver- scker; diens aan ons \'aderlnndsbodom dour niles te docn wat dit kan bewaar on vorryk vir die gcslagto wat na ons kom en dions nan ons God dom niks te doen wat nic tot Sy eer strok nio.

Dio volksbeweging bied ons die goloonthoid om ons lowensbeskouing daagliks deur praktioso vollcsdions uit te leef. Met die oog hiorop ont- vang ons bovelo van ons offisiero. Bllco opdrttg is op gosag van die hoofleiding en is borekon as 'n stnp iu 'die rigting van ons roopingsvorvul- liog. Ons plig is nie om to vra wanrom? nio, mntu· om to salueer en te gehoorsanm.

Dio vollcsbeweging word gebou op gcsag on vorantwoordolikhcid. As'n organicse gcsngs- ordoning word die volksbe-weging sodanig go- orgnniscer dat uitstaande begaafde porsoonlik- hcdo, wat die Afrikaanse volkstrewo suiwor on kragtig \'Orporsoonlik, bestendige en skeppondo nrb()id in dicns van die volksgeheel verrig, volks- bclnng voor oiobelang stel en onbetwisbare leiors- oienskappo bosit, die natuurlike gesagdraers van die bowoging word. Die hoofleier van die volks- boweging is dan ook die hoofgesagdraer. Hier- dio gesng word nio dour 'n meganiese meerder- heidstorn van clio lede van die beweging aan hom verleon nie, maar is 'n gesag deur God verleen om die organioso volk tot eer van Sy Naam en ooreenkomstig Sy Wil to orden en te lei. Ons kan dit vergolylc mot die gesag van die hoof van die gesin, 'n ander selfstandige organiose skeppingskring. Die kinders stem nie oor wie dio gesag in die hu~s gaan voer nio, maar die gesag van die vader of moedor word dour God verleen.

Persoonlike Verantwoordelikheid.

Die hoofleior van die volksbeweging oefen sy gesag uit deur 'n rangordo van leiers wat in reg<>treekso wisselwerking mot. eonhede van

VYF

volksbewusle ,·olgelinge vcrkeer. Diegene wat gesag dra annvanr dan ook vollo verantwoorde- Jikheid vir hul Ieiding en as sy/haar Ieiding faa!

moet die betrokke leier self daarvoor boet en kan hy/sy dit nie op nndor nfskuif nie.

Deur dio gesng van dio Icier bo hom/haar te gehoorsa~m on dio opdrngte nougesct uit te voer, bekragtig die volkslid die gesagsleiding en verrig hy/sy daardeur gedissiplineerde volks- diens. Gelukkig beset ons volk al meer en mcer dat as ons seiivierend ons oinddoel wil verwesen•

Ilk, moot ons gehoorsaam woes aan 'n kragtige eenheidsgesag wat deurgaans op aile terreine van die volkslewe Ieiding kan gee en wat oral kan ingryp waar dit nodig is om die volkskade·

like, ongoddelike en onregmatige uit te skakel1

hoewel met eerbiediging van die selfstandlgheid van aile volksinstellings wat aan hul doel be·

antwoord. · So 'n eenheidsgesag Is goen dikta·

tuur nie omdat dit voortkom uit die volksbe•

weglng waarin dit gedurlg gesuiwer word dour die volksoortuiging.

Die Osse\vabrandwag trek as Afrikaa;se volks- bowoging voort 'Ila die skepping en uitbouing van die Christelik-nasionale Republikeinse Volkstnnt, nnsionaal en sosianl van nard. In die volkstaat wat deur die volksbeweging ge- vorm word, word die gesagdraende leiers van die volksboweging die maghebbende oworheid van die stnat, maar maghebbers vanwee hul go- sag in die organiese volksgemeenskap. Da~rom

word die volkstaat ook gesagstaat genoem. As die owerheid hul gesag in die volksbeweglng verloor, vervat ook hul mag in die volkstaat.

Volksbowoging on volkstaat is wisselwerkonde orgnnisasio van dieselfde volk, elkeen mot sy eie bosondero woso on tank, aanvullend vir mekaar, Die voll<sboweging is dio motor wat die stnats- musjinol'io in bowoging bou en wat die stant in sy w.O'tgowing on instellings voed vanuit die geholo organicso volkslewe. Alles wat deur die volksbeweg1ng met welslae in diens van die volk begin word, word deur 'n staatsinstelling vas·

gelll as dit •n staatsfunksie ~ehoort te wees, of

'word deur die staat beskerm en bevorder as dit

'n volksfunksie is.

Die \'Olkstnat orkon van sy kant die georgani- seerde \'Olksboweging as die enigste staats- draendo en slantsbckrngtigendo volksinst.elling.

Dit geskicd vornl dour die orkenning van (n)

lo

(V orvolg op bls. 'J, kol. 3)

S. J . KRY NAUW

Atgemene Handelaar en Produkte Koper.

Spesialis in Dames Tabberds en

Manspakke ~

Mans en Dames

Sk.oene Kruideniersware

teen die bllJ.ibt~

pryse

Bestellings word opgeneem

en ollJDU!..

dellik by u buia afgelewer H/W. NUWE• en CARCIA8TR

AAT1

Foon 88 - Posbus 114

BEAUFORT-WES

1a :rseue Blltance

Prlvaat Hotel.

DIE AFRIKANER SE TUISTE

. .,

alle moder:ne geriewe

Billike Terme

Bienares: Mev.

P~

J. RETIEF,

"'

Foon 2-3833 Ons ontmoet alle Treine.

Kloofstraat, KAAPSTAD.

- ~·-

I

(6)

SES

I

0

NS is sowel bekend

teen

konkurrer~nde· dwarsdeur

as buite

vir

goeie

sy die drukwerk grew:~

pryse.

Unia_

" I

B E STE is om ona te raadpl~ in verband met u benodig-

hede~

Prysnoterings

word

gratis verskaf. Enige

soori drukwerk van vieitekaartf!

tot . geleerde

DissertM:I.~

word onderneem. J

HOU KOBBB N.IL

- Pro Ecclesia-Drukkery,

Drukkel'l!l, UitgewerB en Boekblnders.

Die Loon, Stellenbosch.

O.B. KERSFEESKAARTE!.!

'n Keuse van vier pragtige kunswerkies met passende versies.

Prys 6/· per dosyit (posvry)

inslilitend koeverte.

Verkrybaar van:-

O.B.-HOOFKW ARTI ER

Posbu's 8576 • - - JOHANNESBURG.

MARKAGENTSKAp V roee ::.._ More- Mark

KAAPSTAD

Betaling geskied onmiddellik, •

weekliks, maandeliks of soos verlang.

BESTE BEERSENDE l'BYSE~

MINNAAR & VAN SCHOOR

Elenaar: GUSTAV BETIEF, , Telefoon HZl:l!.

O.B.-MUSIEKBUNDEL

'n Volk sonder sang ....

" is 'n volk sonder siel!!

Elke Brandwag behoort die O.B.- MUSIEKBUNDEL te besit, die liedere

te leer en te sing.

Die jongste bevel van die Grootraad is dat iedere lid die ,Ossewa:brandwag- Iied" moet leer en sing by alle O.B.-

geleenthede!!

Hierdie Bundel bevat 22 pragtige kom- posisies met woorde, passend vir aile

byeenkomste, vrolik sowel as plegtig.

Prys 2/6 Posvry

3/6 insluitend 'n pragtige portret van ons Kommandant-Generaal.

BESTEL NOUII

0.8.-HOOFKWARTIER

Posbus 857.6 • - - JOHANNESBURG.

II

DJ!2 O.B., WOENSDAG, 4 NOV. 1942.

DIE O.B.-NOODHULPFONDS-

Die volgende verdere bydraes In Kaaplanil tot one fonds Vir hulpverlening B.Jl.D a.Chanl<Iil<es van gelnter·

neerdes Is aan Die O.B. bekend ~emn<:::'Kl

Reeds erl<en . . . . . . . . . . . . Ghandi Kaapstad . . . . . . . . . . / ..

Noorder Paarl Kommando . . . . . . Mannc-Kommando B. Wes DorP\· . .. . . ,.Rebel'' Worcester . . . . . . .'\. . . . . Franschhock Vrouc-Kommando . ~-. . . Offergeld Komdt. de Waal, Die Strand Jeugfront, Hottentots Holland (•

Stellenbosch Vroue-Komma·ndo . . . . Mur. J. Theron, Swellendam . . • . . . G. J. Delport, Porterville . . . . . . . . . . Steynsbut·g Vroue-I<ommando

,,Vb.gter" Kaapslad . . . . . . . . Ceres Vroue-Kommando's . . . . . . Mev. Jac. Coetzee Velddrlft .'':'-•.. ,Brandwag" Velddrlft . . . . . . \' ..

Manne- en Vroue-Kommando

£ s. d.

4,469 17 1 2 6 2 0 0 2 18 6 5 0 0 1 15 6 7 6 8 0 9 12 0 3 3 9 0 6 0 0 6 0 10 9 16 10 9. 0 6 0

Ladfs'o)f(b~,~.P. 10 0 0 2 0 9 3 17 7 George Manne-Kommando . . . . . . . .

Studcntc Kommando Kaapstad ..

Hottentots Holland Vroue-Kommando Asst. Veldkt. J. van Zyl Bonnicvalo ..

Hoofkommandantsl<ap Paa.rl ..

.."'-,;:

'" 8 0 10 0 49 0 0 Totaal: !4,581 2 4 VRYSTAAT TOT 30 SEPTEl\ffiER.

Reeds erken .. 1 Generaalskap 2 Generaalskap 2A7 I<ommaDdo 2B3 Kommnndo

3A3 en 3A8 Kommando . . . . 3C8 Kommando

4 Generanlsl<np 4Bl, Kommando 4B3 Kommnndo 4C6 Kommando 4D6 I<ommando 4D6 Kommnndo SAl Kommnndo

5A2 en SAS Kommando .. 5A6 Kommando

SD2 Kommando 6Al Kommando 688 Komma·ndo 6D6 Kommnndo 7 A3 Kommando 7Cl Kommando

7C2 en 7C7 Kommando ..

7C6 Kommanclo 9A3 Kommanclo \. 9A6 Kommando 9A8 Kommando 9B8 Kommando 9Cl Kommando 9C6 Kommando OC7 Kommando 9DG I<ommando 11A8 Kommando ..

llCS Kommando .. llD3 Kommando · 12 Gcneraalskap 12A3 Kommamdo 12A7 I<ommando 12A6 I<ommando 12B6 Kommando Adelaar-Kommando . . • .

Kotsperatiewe Handelshuls Reitz ..

Vrystaatse Kol!perasle Reitz . • . . Spoorweg-Dames-Kommando Vrlend; Bloemfontein . . . . . .

Vrlendln, Bloemfontein . . . . Hoofkwarller-sta•f

s. d.

3,861 9 2 27 3 0 16 :; 6 3 0 0 1 12 6 11 5 0 2 16 u 1 10 0 20 12 6 10 6 0 9 0 1 10 0 1 10 0 15 0 0 38 12 3 7 1 3 43 14 9 2 0 0 8 0 1 7 1 1 15 0 14 11 0 5 10 6 8 6 9 11 15 0 1 0 0 7 15 0 1 0 0 :; 0 0 5 0 0 4 0 0 1 0 0 5 7 0 5 0 2 0 0 64 4 0 3 15 0 4 4 6 1 16 0 2 0 3 1 0 0 5 5 0 5 5 0 :. 24 1 9 1 0 0 1 0 0 12 6

Totaal: £4,254 11 9

Gekla8sifUeerde Advertemie.

GEBOORTE

HJo;RllST. - Gebore op die 24ste .september 1942, (Dr.

J. F. J. se verjaardag) •n frls Brandwagseun ann veldkt. en russt.-veldkt. mev. P. G. Herbst van .,Mag- dalena," Waschbank, Na•tal. Kommando D32 i1f bale trots en bly oor hul nuwe aanwiDs en wens hom en sy ouers aile voorspoed en se~n toe.

pOTGIE'J:EB.-Op 12 Olttober 'n 1llnke Brandwagscun.

Naas die Heer ons dank aan Dokter en Suster.

Veldkt. Rrlk en Borrie, Mosbank.

VERLOWING

coNRAD IE - JACOBS: Marie, van G:rikwastad en Zulch, van Prince Alfred's Hamlet maak hlermee bekend dat hul verloof is.

HUWELIJ{

F

OURIE - KUHN: Die huwelik van Anna, oudste dogter van' mnr. en mev .. Joseph Fourlc, MOreson, Pblllpstown, CD Willie, enlgste scun ,van mnr. en mev.

S. H. Kuhn, Wlldebeespan, Prleska, word voltrek In die N.G. Kerk, De Aar, op Maandag, 16 Nov. 1942, om 2 uur n.m . Vrlende wclkom. Gelukwense en Telcgramme Afrikaner Kofliehuis, De Aar.

DOODBERIG

VAN

WYK. - Sag bccngcgaan ODS getroue Brandwag S. C. van Wyk In die ouderdom van 84 jaar.

Goodwoodse Vrouekommando.

TE KOOP

WYN. -

5 gell!ng Port 30/-, Anker 43/6 . :; gelling M'Uskadel Jerlplgo 30/-, Anker 43/6. 5 gelling soet Muskadel 27/6, An\<er 38/6. 5 gelling Worcester Hoc!<

1 of soet Sjcrrie 22/6, Anl<er 32/6. Gelewer Bonnievale stasle. Terme:- Kontant of K.B.A. Beste kwalltelt

gcwaarborg. Vaatjles moet teruggcstuur word. J. C.

Jonker, Weltevrede-Wynmal<ery, l'osbus 6, P.K. Bon- nlevale.

[.VAN nou tot Junle, Fries Koele en Verse, In melk

en swaar In kalf. Goele mcll<ers. Pryse ens. op aanvraa-g, J. Pleterse, Bas lZ, Winburg. Foou 084.0.

TE KOOP

BOME: Geol<kuleerde Pekaan-neutbome, Tunr;, vn~gt•

en Rose. 20 jaar gevestlgde beslgheld. Ba.nlt:

Volksltas, Pletermarltzburg. Skryt vtr Katalogu.a.

BUDMANSE EDENVALE K\VEKEBY, EDENVALE NATAL.

TE KOOP

OPREGGETEELDE ongereglstreerde Groot Swart·sog·

glcs. Pretoria- en Slmpson·bloed. Gebore 8/8/42.

Prys £2-2-0 v.o.s. B~thlehem. Hokke terug, H. D.

VUJocn, Bus 121, :Bethlehem.

BEtt:REKIUNG GEVRA

EERSTEKLAS motorwerktulglmndlge met 24 jaar on- dervlndlng, vra betrekking by goedgesinde Afri- kaner. Geslaag in twee k\Jrsusse van ,General Motors."

Twee jaar ondervinding in Amerika. Skryf aan: Werk- tulglrundigo, l'osbus 668, Bloemfontein.

BENODIG

SNELSKJUF-TD<STER. - Applikasies word gevra vir 'n tweetalige Snelskrlf-tlkster. Inwonlng word cy Kwekerye verskaf. Bekwaamhclds·scrtlfikato en klekle moet appllkasles vcrgescl. llerholdt se Boomkwekerye, l'osbns 660, Joha.nnesburg.

~

J

ONG Brandwag met Brandwag-vrou (klein bulsgesln), as1 Bestuurdcr op plaas. :Moet goeie ystersmlt wees, goclc ondervlnding be van ploe~ry, moct sober wees.

eerllk,) hardwerkend, gesond, en lid van Ned. Geref.

Kerk. , .Salarls £8 per maand, mieliemeel, vlels, en In- wooing vry. Skryf dadcllk aan: l\1. D. 1\laartens, anr.,

Seel<eQ~;at, Cedan•mc.

voon~!AN vir lllelkpl~>as. - MotordrywersliseDsie en kennis van masjienerie •n verelste. BegiDsalarls ;£10 per maand en vryc buis. Doen aansocl< met getuigskrlfte en portret aan ,ll," Posbus 8()76, JohWlnesburg.

J

ONGMAN melkery. va'll Salarls tllssen £5 per 20 en manDd 30 ;aar en alles as voorman vry. A. vir c.

Dcmpe1·s, Geduld-Melkcry, P.K. Parow.

KERSFEES-V AA TJIES

0

'N 30-BOTTEL VAATJIE HEERLIK SOET OU WYN

VIR (>0/-, DIT Si.UIT RYLOON IN NA ENIGE

UNIE-STASIE PER GOEDERETREIN. STUUR DIE VAATJIE TERUG EN U KRY 13/- TERUG.

Vm. ''!r 011.9 \'olio pryslys.

KONTANT MET BESTELLING OF K.O.A.

0

BRINK BROS. BEPERJ{ - - l\Iootagu.

OOM PAUL EN DIE DEMOI(RASIE

deur

DR. J, ALBERT COETZEE.

Die veelbesproke boek!e, wa.araan .,DIE TRANS·

V ALER" in hlerdle tyd van paplerskaarste 'N_ AANVA.L van 2'11. kolom bestee het.

Prys,l/9 posvry.

. Voorrade bYJ!O. ultyerkoop.

BESTEL DADELIK BY DIE SKRYWER:

l'OSBUS 223 • • • • - - JOHANNESBURG.

KORRESPONDENSIEKURSUS A

FB.IXANEifs LUISTER BIERI - Hler Is die r;an.t

wat vir· u dlo goue elers. sal U!: Bestudeer oDJI Korrespondenslekuraus In Boekbou dcur medium van Afrikaans or Engels slegs vter maande lank en word dan •n gekwallfiseerde Boekhouer met •n goele ealm-le.

Ons kurSI!S Ia .goedkoop en doeltreO'end. Ona wa.arborg altmuntende resultate. Ons speslallseer ook In Na- tuurgeneslng, Llggaa

Referensi

Dokumen terkait

Dour dit tc docn, he; ons die mociliklH•de weer onder Llic volk ingcslccp en dit kan dan ook verwag word daL daar nou al by ,·oorbaa~ weer slcllin:,; ingcnccm sal word en dat die

Bv dio Grootraad is ve1·dcr iugcsluit clio jeug van ons volk, terwyl daar oak \'OOrsiening gemaak is vir 'n afdelin"' 1·ir volli~cweging van tlte Aft·tkanerdom geword waarbinnc aile

Die party, so bet ek ontdek, was vir hulle hoofsaalt, on nio clio volk nie: Die party was vir hulle die voik Dit kon ek eers nie verstaan nie, want baie van hullo hot ek Cog geken us

WEER SO Dat ons nou 'n tweede' oorlogsverkla- ring kry juis op die tydstip dat die Ossewabrandwag weer dreig om die hele volk tot hom te trek, v.sral in die wer· kersgoledere, en·

Weichardt in die jongste tyd dfe Ossewabrandwag probeer benadeel nie met 'n aanval teen die Beweglng .self nie - wat ons koud laat - maar teen die gods- dienstige beglnsels van ons volk

PERTINENTE VRAAG Ons wil aan die nasionale politieke party pertinent hierdie vraag stel: As die H.N.P.. die Republiek waarvoor hul vaders geveg het, kan kry

Die besluit van die Britse regering dat die Britse kolonies nie in Suid-Afrika moet koop nic, spruit hoofsaaklik uit self- sugtige redcs omdat dit vir Brittanje vandag voordelig is om

Nou dat die volk uit die mond van die Britse minister self vcrneem hct wat presics die Britse konneksies, kan daar miskicn met grotcr nut gckon- sentreer word op die deur- hakking van