• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 3, no.18

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 3, no.18"

Copied!
4
0
0

Teks penuh

(1)

. ..---

... .J

Geregistreer a.au di& .l:l.l'.K. 60 'n Nuru~bitvl.

ONDEUS'fEUN

dio vooraanstaando MANSUITRUSTERS

WELG!MOElO) <fl Ki~o I

h/v Pretorius· en v. d. Waltsw.

PRETORIA

'!il,

le9err&ti€ gei~n voU~dig~

$ReHe VaKn

eo

IIH~ 0. 8.

"0

2de Jaar&ana, is weer verkryal>aar;

tn barde

om~laa

&ebind 11 / ~ per ~tel

IW posvry hontnnt met b esteUin g 8estel by V{JOR HAG (fd ms. ) Bpl1.

Polbus J41J, U a apstad

DERDE JAARGANG. WOENSDAG, 22 MAART 1944. No. 18.

· Germis{on5e KUea.or:£t ryd Duu r Voort Die . Kru fftho rffng v a ~ O .fB. !Bit sig aa r11

Sa c hs Hou Betogin g in Johannesb u rg '

Die stryd wat deur Solly Sachs en die Bestuur van die Klerewerl<stersver·

cniging gevoer word, teen die Germis·

tonse l<terewerksters wat die handha·

wing van die kteur·skeidslyn voorstaan, het op 16 cteser by geleenheid van •n

~wgadering in die Johannesburgse st. lsaal op handgemene en wanorc.le-

til<hede uitgetoop, waarin veral Afri- kaanse predikante in die gedrang ge- kom het. Ds. A. J. Pienaar van Mal- vern is selfs deur opgesweeptc vroue aangerand.

Hoewol. die eintlike stryd op Ger- miston ontstaan het, hot Sachs dit vei- liger geag om sy vergadel"ing in Johan- nesburg te hou, wat as sy vesting bc- skou word. Die vergadering is byge- woon deur 'n paar duisend werksters.

l~R.EDUCAN'l'B Ul'rOESKl.;.L Toe die vyfticulal lom:ns van aldrio Afrikaanso Rorke wnL clio llroo Kork- like Romiteo u-itmaak, on wt\L op versook van clio Germi8lonso lderework- sters sanmgcstel is 0111 hul sank lo bo- hartig, probce-r heL 0111 locganj:!; Lot die vergadoring to verkry ten oindo die Kork so slandpunt insako <lio handhn- wing van die klourskeidslyn in klere- fabricko te stol en om !et•n dio skorsing

DIE A.I< .G.

~ Jns is baie .dankbaar om te mag mee·

deel dat genl. J. A. Smith se gesond- heidstocstand tans tekens van verbetc- ring toon. Hoewel hy nog in die bed moet bly getuig sy toestand nietemin van gocie vordering.

Ons harte-wens is dat die A.K.G.

spoedig en volkome sal .herstet om vroegtydig sy werl1saaml1ede te hervat.

van mevv. Nel on Moll tc protesLccr, is hullo 1oegang geweior. Van allo kante het vrouo, waarondcr baie AfJ·i- kanerdogter:< was, in clic ,·uilsLc Lu:~l t~en die predikantc• t•n clio kork h<.'gin skel. \VuuordclikiJC'clc hot gcvolg.

ffare is ctctrok, klrr<• g;cskC'nr, en vrouo hot link; en regs Jdappe uitp;rd<'ol, ~;o­

dat dio polisio moos inp:l'YlJ·

DTE

MOJ~O~WTAAl

...

STHYOFONDS

Oie Kommandant·Gencraat van die ossewabrandwag, dr. J. F. J. or an Rensburg, maat< bekend:

,'n Oproep om fondse vir die Moe- dertaalstryd word deur die F .A. K. ool<

a an die 0. B. gedoen, en ek word vcr- soel< om hicrdie oproep te steun. Ell wll graag daaraan votdoen met t.e ver·

wys dat slegs cen verpligting van hier·

die Beweging aile andere voor-af gaan, nl. die verpligting teenoor tlie Afrika- nervrouens en -1\inders van die slag- offers in tronk en l<amp, die Noodhulp- fonds. Oit is 'n ercslm:cJ van Ons volll wat die Bt-andwagte allePn mocs dra.

EN HULLE HET DIT WAARAGTIG·

Lll< EERVOL GEDRA, ALLEEN, EN OOR Ot E TWEE JAAR LAN I<, TOT MEER AS £40,000. Oaardie ver- pligting sal ons ool< verdcr nakom, tot die einde toe, desnoods aileen soos tot dusvcr.

,Na hierdie ereskuld van ons volt<, wat by die O.B. aile andere oorsl<adu, sal lede van ons Beweging cJie Mocder·

taalstryd steun na hut besto vermoc, ule net geld.clill nic, maar 0011 met enige vonn van a11sie wat die al'.sic- 1\omitee mag besluit."

'I'F:TrEGRAi\[ AAN ..\llNIS'l'EH Die Aksickomiice Yan leraars wa!, ·in ver.sl>oic pcrsverklarinp;s reeds bt'klcm- i.oon het dat, hulle uitsluilcnd 'n kork·

like nic-politickc komilee is, wat clic helange van die faln·ickswerkslens op hul c:io versoek bcha1-tig, het op 17 deser vergader <llll dio stryd iu die Jig v:1n die jongste gebeurc te oorweeg.

Die skilpad-staking waL intusbeH i11 ctl il;e Germistonse klerefabrieko toc- gepas is, is deur die kcrklike komilee afgcl:ls, h:mgende dio ant.woord van dio )Jinister van Arbeid op 'n telegr·am van die komileo aan hoin, waarin aan- gedl'ing word op die horstclling van die

t-wee nouo in hul werk.

AFSONDERLillE' V AKBONDJ~

Sachs en sy komitee probecr intus·

sen om die r<erklike Komitee by die wcrttsters verdag te maaf< deur pam·

flette te versprei waarin die Ossewa- brandwag as onrus-stokers ui tgemaak word en waarin gewaarsku word teen politiel<·9 rampokkers wat probeer om die klerewer11sters·unie op te breel<.

Die A ksickon1itco hot vedda:tr daL hy ho01 boywor v1r afsonde1·like vak·

bonde vir hlanke en geklenrdo workers.

Hy doon toweos 'n he.rocp o;n fondse vir dio stryd. Bydracs sal alleon op naam van persone en van nie-politioke liggame ontvang word, on kan gestmp·

word aan die Sekrolaris, mnr . .J. du Pisanie, Presidentstraat. 281, Germis- ton.

VRUGTE VIR

GElNTERt'IE~HDES Oie Sekretatis van die O.B.·Nood- hutpfonds skryf. dat uit die Interne·

ringskamp te Koffiefontein die dringen·

de versoe!< kom dat vars vrugte daar·

heen gestuur sat word. Vru;::te f1an gestuur word: per adres, Die Kantien·

bestuurder, lnternerir.gs~<amp, No. 1, t<offiefontein. Alto kissies sal terug- besorg wor.d.

Ons ver•trou dat <Iiegene wat daar•

toe in staat is, aan hierdie oproe1> ge·

hoor sal gee.

GEJ\ TL. C. L. DE JAGER

Organisasic-H oofkwartier maak bC- kcnd dat genl. C. L. de Jager OJ> 30 Maart 1944 die amp van Gebiedshoor- gcneraal en Gebiedsleier van Gebicd C, die Vrystaat, sal aanvaar. Tydens sy inhegtenisname

en

internering in J unie 1942 het gent. De Jager di·e posisie van A.K.G. van die Vrystaat beklee. Hoof- generaa! J a pie -van der Mer we het scdertdien in sy p!ek waargencem. As gevotg van die reorganisasie van die O.B., waarvolgens provinsiale SI<Ci- dingslyne uitgewis is, en die land in geografiese stre~\e verdeel is, hervat genl. De Jager tans sy werl(saamhede as hoofoffisier van Gebicd

c.

waar ons by hierdie geteentheid moet afskcid neem van gent. Van der Merwe, nie as offisier nie, maar wei as Ge·

bi·!!dshoofgeneraal en Gebiedsleier, doe1l ons dit met leectwese. Gent. Van dcr Mer-we het die leidins van die

o.

B. in die Vrystaat aanvaar, en die ptigte wat daaruit gevloei het, 1ydens genl. Oo Jager se afwesighcid, met nougesette ywer• uitgevocr. Sy beloning is die tevredcnheid van hart oor 'n taak deeg·

lik en enduit argehandel.

Ons beste wense vir die toel<oms vcr- gesel die nuwe G1lbiedsleicr.

'J'crwyl <lie (hgbl::taie van· clio H.N.

P:n~y, :;oos Die Burgt•r on Die Transva- le•·,()•us., nio 'n woorcl rep omLrcnc die Ossewahrlludwag ·ni<', val Dio Kru1L- hoJ·ing, wa~ homsclf dio ,sLrydhlad"

van die II.N.P. nocm, clio beweging nanhoudcnd vcnyn·ig :1::111. Die H.N.P.

verwag; oonskynlik dat., sy d;tgblaaie die 0.13. mod doodswyg en dat sy ,stryd- hbd" die ,·olkshewcging moec dood- skinde•·.

Die Kruithoring is dio mees ampte- liko uiig:lw<: ,.a11 die lL~.P. Dis die mo11dstuk ,.a11 die party se hoogstc au1psclraers. O.a. tree as direkteure

\·au dio bind op, die hoofleier ,·an di() party, dr. D. F. )[alan, en die hoof- sckrotaris van die part.y, ad,·. F. C.

J~rasmus.

lliorondcJ· volg wat. hicrd·ie mensc in Dio Kruithoring van 1 l\faan, 001·

die Ossowabrnndw:1g en sy Icier se:

0 Die O.J3., tlie ampteliko orgaan van die Ossowahrandwag word op beledi- gendo on onfalsoenl1ko wyse bestempel as dnarcl·io ,ondermyningsblaadjic". 0 Dio Afrikaanse Volksbeweging, die· Ossew;thrandwa~, word op verldeine- ronde wysc uit.gc.ske;,l vir ,die -Yan Honsbu•·g-pn.rty".

As dio loiors van die .I:LN.P. in Die Krnilhoring die O.B. wil en moet aanval, wa:nom lmn die aanval da.n nio op ordenWke wysc on. op bcgiu- scl-grontlslng geloods word nio? Wa:nom slinger ons mede-Afrilmnors in die 1T.N.P.-Ieidi11g dan skelwoorde na ons toe?

0 J)io T<ruithoring is verwoed -in sy VCrwyLO teen die Q.B. OD1Uat die hJad geslo-yf het. dn~ dr. Otlo du l)Jessis sy

\'OOrslcl vir 'n kompromis-ropubliek, as lnliglingsckretaris v:111 die H.~.P.

gcdoen h<.'t. Dio Kntithoring ont.ken dit.

Waarom word die O.U. nou hier- oot· aaugoval? AI die venyn van Dio Kruithoring kan die feit nie ver- andcr, dat., OLlo du Plessis sy arLi- kcl in Common Sense ondertcken J1e!. as clio ,ll;nHght.cnment SoeJ:Cta-

ry'' van die J LN.P. nie.

0 Die Kmilhoring skryf <lat die O.B.

nie lan~c.w 'n ,Snid-Af1·ikaanso rigting"

volg nio.

® Dio KruiLbo,·ing ~c:

,

Dio 0. D. glo in 'n skatlel ike dikln Lorstelsel in ons land, geskoei op oorsesc loc-s".

0 Dio KruiLhorin12: »lliucler t1nt. dr. Van Hc11shurg en ,,·an sy offisit'ro" in 1925 110g Sappe wa~;.

0 Uic Kruithol'in~ skintler vordor:

,Die vra;1rr wuarop dio nabye toe- koms :sal ~noct. :wLwoonl i~, in hoc-

,.CI'l"C dr. Van nenshur_g reeds gevorclcr

bet om <lie oorgchlewe clecl vnn dio ,O.B.-oiiisicre' le lei lot :;amewerking,

na

die o01·log, meL chl' Colin SLcyn, lmidige )f.inister van Jnternering."

~ Sclfs die eie geledrrc is nio govry- waar teen dio venlagmakcry van Die Kruitboring. nie. Dr. ,J. S. dn 'foit kom ook onder die rccllll<Lcnr, of mis- lden 'n direktetu·, so swe<•p omdnt. by, wat 'n licl v:;Jn dio d~ck~io van die Nasionale Pcrs is, 'n sti1kkie gr011cl op sy plans :Lfgestaan he!. as kampplck vir die l3oerejoug van die O.D. Nou word hy om hierdie rede verdng p;emaa.k

AI hierdio din~c verskyn in 'n dood- gewone trit.gn.we van Uio Kruilhoring.

AI hiC'rdic gif is gcsuig in con enkclo uitg;twe v:1n clio JI.N.P. so RLryclblad! Ons gaan gee11 komn1ontaar hioroor lower D'ie. Ons gaau net, in clio stilto hoop dat Die Krnithoring tog haio gou tot inkcring sal !tom, en sy sinnelose ou omlitgclokt ... aanvnlle op uio

o .n .

sal stank

Die Gr yshcmdc-Beweging se ,Am·tsvyaudc"

Volgens .,Die Vaderland" van 10 Maart 19'1·1, het mnr. Weichar<lt, hoof- Icier van tlio GrysllC'mdc-Deweging, op 'n nie-publieke vcrg:tdering in Pretoria 'n a:un·al op clio Osscwnbrandw:tg en Jie be\\·eging sc lciers gcdoen en hullo ,,aartsv_yando" gcno<:m. Ook het. hy te ,·eldo geLrck fccn lcicling wat ,dem·

onverantwoordelil<heid meu~o in die tronke en lmmpe ]nat hchwd". Vorder h<.'b hy sy ~ewillighcicl to )wnno gegec om die poli~ie to Jwlp om tlic wet to banclhanf.

r: •• ";;;;;±"n - : ; L§

Sonnige tab a kb1are rus 1n geunge ou

wynvate. On vers t oo rd word hul ryper en ryper totdat u die . vo lmaak geurige belee kwaliteit van di'W"Jrtabak kry .

dw.rd~ die rypste

tabak bekend.

(2)

TWEE

DIE O.D., WO.K'iSDAG, 22 l\fRT 1944.

,§A EK SAL HELP" : AfJV. C. R SWART, L.V.

In aansicn ,·an lossc bewerings en owe vac ontkenniugs is .Uit wenslik om mei kapiLlel en ven;nommer enigc fcite

hie~· aan (c ,·ocr. Die lesl'r kan die feitc dc.sgowcnsd konu·oleer in die aan- gchaaldo ge..;kriftc.

Dlykeus Hansard. die :nnptclike l'er- slag ''an die Volksr::wd, het die :i\Jini:,- ter vau. Ju::,~isie, dr. Colin 8teyn, in die Volksraad Ycrklaar dat daar n1n 1lie goi'nterncerdes wel skuldig is, :t!

JS hulle nie YOOr die hof gobring 1rie.

In sommigc g;c:valle ~ou tlio Regering politickc wisdadigers in sy hande he, ma:1r1 so hy, dit is soms moeil·ik en

~clfs •onmoontlik1 om hullc voor die hof Le daag ornrlat. die p<m;one wat. teen hullo getnienis moet aflc; onwillig sou wees on1 te getu·ig. Dalk, so heL die l\1 inisLer voortgcgaan, het opposisie·

lede u1ecr indoed oor hierdie pcrsonE>

as waL hy of sy speun.k rs het en hy is borcid om die name nw sulkc ouwil- ligc kroongct.uics aau opposisielcde t~ 1'Crstrek a& laaSI-(CilOCmdc hul ·indoed flal gehru·ik om die kroongcluics in dit>

getu ichank te J ::t.a t l.ree. H i·erop het 'n Provinsiale H. N. P .-Ieier woordeli~t ge·

antwoord: ,J A. EK SAL HELP"

(IT~tnsard, offisicle ,·crslag Nr. 3, 1944, kolom 918). Him·die hulpvaardige L.V. was advokaat CH1U~.LES RO- mm,T SIV AR'l', lid van Winlmrg.

Sommige meusc mag dit vrccmd vind daL 'u bcweerdCl Republikein en promi- nente opposisieleier homsclf aanbi'ed in die Volksraad om die' ltegering sc speurders to help om boweerde poli- t:ieke misdadigcrs voor tlie spcsiale hof ie bring, waar d·ie speurders se cie kragt-o nio daartoc toercikend is nic.

Sulko persouc mag ,·oel tlat hocwel die wet onige dwarsboming van die gereg strafbaar maak, soos in die geval van die skootdogter Elsabe Nel, g<lbiecl die wet. d·arem nicmand bu·ite die polisie om onwilligo kroongetuies op te spoor of !;(} oorrccd nie. Sulke persone mag vocl dat danig is danig, maar dat dit clarcm nou te danig is. Vcral waar dit gaan, oor 'n opposisic-leier waL van 'u yerhoog verkpnd·ig hcL te Winbu.rg op 19 November 1940- dat ,Die O.B. sal aile Afl'ikaner-verraad uitwis. Die ver~

rraaier wat eenmaat verraai het, moet as verraaier gemerk word." (Die '.l'rnnsvaler, 20 November 1940.)

'MMr sulke o01·dool is nic meL die ondcrlaag nm aile feite gestaaf nic.

Mens moct dar'em altyd onthou dat adv. Swart se optr.ede allesins in oor·

eenstemming met .die wet is - net soos die van elke waaf'heidsridder wat 'n ontsnapte vlugteting aangee - en bo- wcndion bly patypoli!.ick darcrn part?- pol·itiek.

i\faar d:tar is nog 'n .ve1·dero grond wo.t ons biHikhcidshalwe teenoor sulke boswaa1·makors moot noem. En dit is die aangehorc speurderstalent van bier- die aspirant l\·Tinistor ,·an Justisie, adl'.

Swart.

neswnannakers moot ontholl dat adv.

Swart 'n leidende rol gespecl hot in die 'Olll.ht1lling vun die , Vrymesst>laarsbrie·

we" wa!. wylCt gcncr:tal JTor!.zog (a·dl'.

Swart so destydse hoofleier) dan sou gcskryf h!:!L. Ook hier wil ons dcsvor- 1angd hewysc na1w-oor en wei die be- werin.., van 'n boe~emvriend van adv. Swart~ uaamlik ds. C. R. KoLze van J3locmfontein. Die hot geso, (volgens Jnnr. )1. L. ,·an dcr ''Vult, 'n medo·

r,ekretaris van die H.£\.P. in 'rrans- vaal) dat:. Ad,·. S\\'art uitasem by sy huis ::tangekom !tot voo1· ds. Kolze so vorLrek 11u. l'rcto1·ia en :~an hom (ds.

J(otz6) die Hymessclaarshriewe-storie gcgee hot ·om oor le hring ann iemand antlers. (8icn 'Die 'l'ransvaler

1a

No"'

1940).

Ook is diL welhckcnd daL adv. Swart, ooreonkoms!.i" sv aanleg, besonclcr be- dryw'ig w:'ls <7rn ·die Volk in te Jig oor die beweerde ,.vu·il pamflct" wat die Ossewabrandwag glo teen die onwan- kclbarc rcpuhlikanisme van dr. 1\fabn sou versprci het. Welisw~ar het da_ar nooiL so 'n pamflct ges1rkuleer me, ewemin as die bcrugte ,Vryrnesse- Ja~rs.briewc" v(tn wylc gcneraal JTert- zO" beslaan het. Maar wat daarn\n?

Jt~S tlit gol,uip: nut die goniale speur- sin van ndv. Swart. "'~1nl< elke stom- mord kan 'n ding opspoo1· w~t werkli_k best::Jan. J\faar dit eis die genie om d1c 1lic-besLa::wde op lo spoor.

EGTE BRANDWAGGIES

Uii. 1\liw:t!-Noord bcrig die kom- mandantc van die Boerejeug dat sy or.langs sestieu jong A friknnertjies in- geskryf hot. as Boercbabas. Die gees- drif is so hoog dat die ldointjies weier om hut ledegeld van een sieling, by Pappie i.e gaan vra. J-1 ullc werk self en ,-erdien so hul sielings. Een outjie, Dc:nie de Kook, 4 jaar oud, het die hek op hul plaas vir reisigers oopge- maak, en so sy ledegeld ,·erdien. Waar die 13aha tc klein is om self ie work, werk die oucr boelic~, sussies on vriondjics, on Yerdien hulle die ledc- geld vir dio Baba ..

Hicrd·ie kintlerLjies i.~ egt.e brand- waggies, in die regte en n:n·olgings- waardige sin van die woord.

DIT WAS WEL GEDAAN

'n Offisier van die O.B. in dit:: Knup- se Skiereilaud.deel mee d~t hy onlangs besoek ontvang het van 'n on vriend, mnr. C. J. Grobbela,ar, 'n oud-lid van d·ie Suid-Afrik~anse Polisie en tans pensionaris. Die gesprek het gegaan oor Vxyheidsdag en die N-oodhulpfonds.

Mnr. Grobbelaar, "·at nie lid van die O.B. is nie, hot so onder die indruk ,·an hierd'ie fonds en die goeie saak wat clit dien, gekom, dat hy onmiddeJl.ik

£.5 daarvoor oorhandig het. Ons wil hiermce sy welkome bydrac erken en waardering betuig teenoor hom vir hierdie mooi gebaar. Ons vortrou dat dit 'n aansporing sal wees vir mede- Afrikaners, buite die Volksbewcging, om hul ma);ckers ·in die kampc en Lronkc van die Empire nie tc vergeet nie.

Billikc beoordelaars moet dus erken dat hioJ·d-ie aspirant-:NI'inistcr ,·an Jus- t.isie slogs volgeu~; sy a:mgebore speu r- sin handel en- ons herhaal diL- volkome binne sy wetl-ike verhoudings,

net SO')S die \Va~uheid:-;ridder, wat '.n

onLsuapte vlugtcling uit die konsentra- siekamp op Kof!iefont.oin of uiG die fort nit Joha.nnesburg ywerig :~angee by clio naasto politir:Jke spenrder.

En die aa.ubod aan die 'Minister het ook n'ie by <lie '"oord gehly nie. Lui- dons Die :Burger van 22 Februarie ll.

was hy kort na dio genocmde insidcnt in die Volksraad na die Vrystaat., ver- moedelik om na vorkryging van die name on aclresse van potensiClo ln·oon- gctuies van dr. Colin Stcyn, sy "·oord in d'io daacl om te s·it. Uit die ,ck sal"

moct wor.d ,ek hct". Ons weet nie of sy hulpvaardige voorbeeld aanmoedi- gend gewerk hot op anJer geesgonoto uie, maar 'n paar dae na sy aankoms in d~e Vrystaat het 'n prominente kroongetuie tevoorsky-n getree.

Ene CJ·oueamp, 'n kro~ngeLuie, waL sock was en nogal cleur sommige mense doodgewa~n was, heL hom by clio poli- sie in die Suideliko Vrystaa,t hmn aar:t·

meld. Luidens die clagpers is die lo·oon nou in staat om, dcsgewensd, die Hoog- vorrraads:tak teen die 58 joug Afrika- ners to hct'Dpcn. Onder die 58 is 'u destydse kollec'Joa va.n adv. Swart op clio GI'OOl-1-aacl,

d;;

Chris Neethling-'u fC'iL wat a-dv. Swart, ·iu die lojalc ,·er- Yu!ling van sy wetlike pligte, bepaald met weemocd sal ,·en·ul.

I;cdo van die Ossew;1hrand"·ag, as- ook ander volksgeuote wat met Spiln- ning clio lydenS,;'eg van republikeinse sLr.vders volg, sal die l'erdere speunlers- loopbaan van hierdie -opposisie-leior be- laugstellend volg ·in hicr·dio t.ragiesc uur van -clio Afrikanerdom.

1\Iaar, (en diL i.<; die doc! van hior-

<lie uiw~nsctting, wat die oningcligtes moeL re<Yholp en wat aa.n hulle die juis- Lo perspektief moot gO{)) elk en ieder wat dalk skeef wil oordeel moet twee hooffeite on thou: nie ncL lecf advokaat Charles Robert Swart, L.V., provin- siale-leier van sy party, sy natuurlike speursin nit nie, maar tcwcns heL hy ook hl'cltemal die wet nan sy kant- DIE WF.T. DIE RPEURDERS BN Dill l\UNISTBR VAN JUSTISIE, DR.

COUN STEYN.

lEN TOG . ..

Maar drie jaar l ank . het hierdic helper van die .Minis- ter van Justisie oningeligte Afrikaners vertel dat. ons met die Regcring skakel ! ! !

DIE O.B., WOENSDAG, 22 MAART 1944.

Dit is bekentl da.t die aaklige wcrk- likhcid ntn elke oorlog lroo aggressicf of ui!.gelok tlit ook al mag"' wees, dour a,llcrlei huigelagt.igc vroompr:~atjies ,-cr- bl·oem ,,·ord. Selfs die grootste impe- rialistiese ,aggressor" ,·orklaar oorlog of sorg daan,oor dat die andcr kant·

oorlog vorldaar tcrwille van onbaat.sug- Lige menseregte, -tlie beskawing, die Chriswndom, sosiale goregtighcid en wat dieS' mccr sy. Die een ·of ander strydkroet en wekroop word altyd ont- dck waaragter die wcrklike motiewe on doclwiLte sorgnddig vcrberg word, Eln

waarrneo die eie volk om die tuin gelei word.

DIE li:EHSTJ': W:f.:RELDOOHLOG Sedert 1914 het. d·ic wcreld kcnnis-

"cmaak mot i.wco w&rcldoorloe met al die begelcidonde HOompraatjics, ,·or- hewo idealc wai. nooit. vorwcsonlik i~

nie en ook nooit ,·orwcsenlik kan word nie, pragtigo bcloftes wat nooit nagc- kom is nie en ook nio uagekom kan w:Rd nie. Gedurc-nde die ccrsto We- rcldoorlog is clio wckroep dikwols ge- hoor: , We a,re fighting to make :Eng- land fit for heroes to li•'O in." Die toruggekecrtlo soldaat van Drittaujo en ander Jande wect hoc weinig van hior- die mooi bcloftes tereggclwm het.. Die wereld weet ook van die Voertien Pun- to van 'n president. Wilson en hoc gou hulle in die vergoioihoid geraak hot.

Die bloed, trane en sweet van clio cerstc \Vereldoorlog was 'n vroe'lliko prys vir d·io ,niks" Wilt daar vir die gewono man nit die oorlog gebore was.

EK

VA-:-JDAG?

Die huidige oorlog hot vee! meer as die gowono kwota. ,·an boo idealo en mooi belofte-s gelcwer. Die oodog sou gcvoor word ''ir clio beskerming van klein nasies, ,,i,· sclfbeskikkingsrcg on demokratiese regte, vir die Christolike beskawing en vir die bcwerki:!telliging van nuwc wereldordes. Nog nooit in die woreldgeskiedenis het daar biune so 'n kort tydsbest.ek s-o 'n gapende kloof ontstaan tussen teorie on prok- tyk, tuss.en woord en daad as sedert Soptembor 1939 n'iej Dit is bckcnd da.t Brittanje en ]!'rankryk destyds aa.n Duitslaud die oorlog verklaar hot om, so is beweer, Polo to red. Toe egter ook Rusland 'n paar weke lft,ter Oos- Polo binnertoval hot, hoL geen Brits- Fransc oorrO"SVOrklaring aan l\loskou gevolg nie. Too Rusl~ud cnige maaude later die kle-in Finland binnogeval het, was daa r weer(l{)ns groot vcronl.waar- dirrirlO' ·in I;oudcu, Parvs en Washing- to~. "'Geldinsamelings "en warme toe- sprako vir die arme Finne beL gcv?l~

en &oms hot dit byna. gelyk of mJh- tere byst.aucl aan Finland voor die cleur gcsiaan heL. Dit aile~< ko!l die dapp~r klein landj·ie nie red nio en toe d1e Finne 'n tydjie later in sa.mewerkiug meL Duitsland 'n ka.ns gesien hot om hul yerlore gebiedo Yan die Russo tcrug lo wen hot hnlle in I,onden ~u Wash- in«ton 'niks as vcroordcling govlnd nie.

V:7ndag oefen dio B1·itse ~n Ame~·ilwll:n·

se regorings selfs druk mt op d1o Fm- no om onder verncdercnde voorwaar- des n ecle met 1\f.oskou te sluit.

SU rD-lE l~ LAND

]!'inland is geen uitsondcring nie.

BriL><O en Arncrikaanso troepe hot teen die. wil van die betrokko bevolkings Ysland beset. op die Portugese Asore en die uit~c;trektc Franse kolonies in Afrika, en Klein-Asio geln.nd. Ver,.ol- gens is die neutrale Irak en Ir:-.;1 deur die Geallieordes beset en selfs dto neu- tralC' en afgclco Snid-Amerika mo~s sien <ht sy regcrings die eon nn. dtc andcr· tleur die ,,almagtigc dollar·" ge- dwing is om oorl-ogvoerend lc word oF hulle ncutntlit.eit prys te gee. Met Shylockagtigo deegl ikh-id is in W <~sh­

in«Lon en Londen swartlysle opgestcl en"' ekonomiesc druk op ncutralc Jande uitgeoefcn sodat daar Ya.n selfbeskik- kingsregto en d io vcclgerocmde vry- hetlc vnn dio Atlantic Cbart<>r blo(l{l- weinig oorgcbly hot.

Rierdie Shylockso spel van ekono- miosc d~·ulmitocfening het hoc !anger hoe dollcr geword. S~lfs Iande soos Spanjo, Turkyc en . Stnd-Ierl_and moos ),ennis-maak mot d1e gclclskJOters wat vroecr t<'gcmoctkomend was maar nou ewe skielik die okonomiose duimskrocf aandraai. Die geval v•m Suicl-lerland is vorlll opspr::t.akwokkend. Jn die vy~­

de oorlogsja<tr is dit ontdck d?'t dte neuiralieit \'(Ul die Iorse Ropubbek en

die gevolglike aanwesigheid van Duit~e

en Japansc diplomate in Dublin 'u ge- vaar vir Amerikaa.usc troepe in Noord- Iorand geword het. Die ekonomiese duimskroef moet derhalwc op clio land van die weerstrewige De Vi1lera. t.oe-

gopas word. "'

NIB ALLE. VOOH DIE WIND l\lct hicrdie ek01;10miese drnkuiLoefe- ning dour die Angcl-Sakscrs op neu- tt·alo st<'Lie hot dit egLor nie· allos voor d·io wind gegaan nie. In Argeutinic. die belangrikste staaL Yan Suid-Amori- ka, i~ da:u- nog altyd stork teonstand teen -die Amerik<Janse bullebak. Die huidigo regering van hicrdic ropubliClk het nog nio daar·in gcslaag om die vor- i.roue van Louden en 'Vashington te wen nie. Ook in 'L'urkyo, Spunje en ve1-al Suid-Iorlancl ontmoct die Angel- Saksers so eise, gepaard moL tlreige- mente, stork wcerst.and. 'n Mens ver- Tlcem ,-au groot eensgesindhoid en nn- sionalo geesdrif in Suid-Ierland as 'gc- volg van die Brits-;\ merikannse druk.

Of hierdie ekonomios-arme lando d;1arin sal slaag om hulle staudpunt toenoor die rykes te handhaaf, kan moeilik voorspel word. l>it is cgter waarskyn- lik dat 'n dergellko ekonomiese druk nic dnnrtoe sal hydra om Amorika en Britt.anjo in hicrdio lando bemind te maak nie.

Die optrecle van Amerika on Brit- tanje tc.enoor neut.rale lando bewys maar net. we.er opnuut hoe moeil·ik dit vir die kctcl is •om die poL to verwyt, Dit bewys ook tlat die vroompraatjres omtrent oorlogsmoLiewe en oorlogs- doclwittc nie v(l{)l meor as huige!agiige goklot.s is nio en <.hit alleen oonvcgings

;·an mag:werhoudings die tlourslag gee.

0

'N OPENBARE VERGADERING word toegespreek

deur

DIE KOMDT.-GENEHAAJL

(DR. J. F. J. VAN RENSBURG) onder beskerming van die O.B.

in dle

STADSAAL,KROONSTAD

om 7.30 n.m.

VRYDAG, 24 Maart 1944

Omliggende Kommando's neem asseblief kennis.

BRAN . DW AGTE AANDAG !

flOU JIIF...RDIE D.t\TUlll IN GEDAGTE!

OP

27 Maart mn 8 nm.

WORD 'N VEROADERING VAN BR<\.NDWAOTE EN OFFISI'ERE

in die

Ehenaeser-Saa l MAITLf\ND

Toegoesprcel< !leur:

H/GENL. DR. F. DU TOIT VAN ZTI...

Alma! worll hnrtlik ultgcnool.

0

Die volgende Openbare Vergaderings word in GEBIED ,.C" toegespreek

dcur

Pro f. L. J. du Plessis

(Onder beskermlng van die O.B.)

15 Aprill944: -

BRANDFORT, 10.30 v.m.

VERKEERDEVLEI, 3 n.m.

EXCELSIOR, 8 n.m.

17 April 1944:-

CLOCOLAN, 10.30 v.m.

WINBURG, 3 n.m.

THEUNISSEN, 8 n.m.

Die plek waar die vergaderinge gehou sal word, sal plaaslik bekend gemaak

• word.

DIE

VOR

Dellll

Dit maand weesv he-r inn:

S!{eurk:

is ~111 · siero n om hi<

Ek t'!il

dogter hcde h

• Sanu::>.r

·n Hcl vang.

a<: vo!Ji!

Ek 194'5-lu plesier ba.nd 1 om v<X hoi d.

en-ige : Ek August

'n G is die c op 151 opsomr oaar lern!eB'

'n ll

oproep kalend·

woord gcen g·

hog io1 w·<it nE

val."

OOk lender l5 .A al in d!ttum£

i\{et doolner al oor die Ge so sw:

dit da Noord<

seker 1

'nmw nie.

ooorte1 gea,eur

JIE

(Vel Booms paar

c

die lk dat hi•

clio ve die kfr.

! jaarsd:

kinder:

wen sin v:mg l as 'n t die lln ring O•

23 1.

Andreas manus Eliza bet Su..'Jannn Nell, Sc - wood;

Horstm1 2-.l N Om. Tot DiiU!lan·

Aughral

:w

l\{

Damle l Burger, 26 M Herman Oelofse, Ouiwelk gcnbout Anna.

Bettie 27 lit Bocllalir 28 )\(~

hilde r,.

Strands!

Moorrce 29 ~ Susanna

w. T1UI Marla I El!znbcl Petrus Louw,

(3)

DI E O.B., WOENSDAG, 22 MAART 1944.

VU~ iDD!E IBOfR!EJfEUG

D eux Genl. D irk va n Jlooy .

Dit is al die l)egin van die derdc llHtand van 194•t en die jaar sal om wees voor ons daarnan dink. Oaarom herinner e!1 nogmaals aan die O.B.·

skeurkalender wa t die !Boerejeug besig is om ~ir 1945 saam tc stet. Die Offi- sicre moet die Jeng aanspoo1· en help om hierdie laak dat1e1ik ~1an te pak.

!:k wit van ell1e soereseun en soere- dogte; 'n bydrae ontvang: Bcsoncler- hede hot, vor~kyn in Die O.B. Yan 12 ,J anuario en in Boerejeug-bcvcl 1/44.

'n Hele paar mooi st.ukkies ~s al ont- vang. 'n Bocrcseun van Elliot skryf

a~; volg:

15 AUGUSTUS.

.,Ek het in Die O.B. gesieu ,·an dip 19-15-kalender. Dit is vir my 'n groot plcsier om· ook hand by ie sit in vcr- baud ;net .clio lwlcnder. Om te help om voorwa.alis te marsjeer na die \Ty- heid. Ons sal ook gereed woes 0111

errigc aauval te sin it en af te slaan ..

l.':~tc is 15 jan r oud, verjaar op 15

~.4' 1tus, 1928.

'n debeurtenis wat plaasgevind hot, is die dood ,·an komdt. Louw \Vepener op 15 Aug. 1865. Ek sluit hier 'n kort opsoroming van die gcbeHrtenis in."

Oaardie opsomn1ing gaan in die !<a·

lende-r l:lef'S~yn.

'11 FEBRUARIE

'u Boeredogtcr skrywe: ,;Ek heL u oproep in verba nd md 'n voorgcsteJd(l k~lendcr ~~~ Die O.B. gesien, en aut- woord Sommer dadelik. .Ek wect Y:ll\

geen gebcurt.enis op 1 nfaa.rt nie, man.r heg iels ann 1n Yerb:wd meL Amajuba wttL not tweo dae v66r daardie datum

\'!) l."

Oo!{ ft~die stukkie WO'rd in die ka-

len~ opgeneem.

15 AugusLus en 27 Febnunie is dus al in orde. Wie gnan op die ander datums beslag le?

V IERJ AA RSDAGK ETTING :vrcL genoee heL ck verneem dat c}ie tleelnemers aan die VerjaardngkeLting al ' 1r die 1700 Lei, Net jammer dat

~ Gebiedc C, D, E en ]!" daarin nog so swak vortcenwoordig is. Hoc is diL dan moL <lie 13oerejeug van die No.')rdelike provinsies? IH ulle weet seker oog nie van d~e mooi kaa·rt wat 'n mens ontvang as jy daarby aanstuit nie. Stuur net jou naam, adres en ge- boortedatum aan Die O.IB. en ky~1 wat gebeur!

VE RJ AAJ?DACK ETTN\'G·

[VddkornoLlc J<.i. G. VC'Ut~r van .Boomsien, Pictj!rsburg, het aau ons '11 paar dosyn name va.n 1Htwe lede van die 13oorejoug gostum. Sy wil grang

·da.t h~erdie outjies slwl:els sal word in die vc:rjaarsdngkeu.ing. Sy shyf dar- die 1-..i"ndors greLig hul name op hul vcr- jaarsdag naspoor in cJ.ie kett.iug. Die

ldnd~rs waarcleer die kaart ,·an geluk- wenstng wat hnllc van die K.G. on[,..

vang besonderhoog en lmlle bewaar dit as 'n trotse besi~ting. 13aie dankie vir die name,· on die woorclc v:\n waarde- ring oor dio ket.ting, vcldkornefte.]

2:1 :-.ra:ut: Churl Nuude, Stellenbosch: Andreas Sacher las \Viurn1 VJoltcnbcrg: Hcr- nlanus A. J. \Vium, Vlottenberg:; fi.Invis Elizabeth van der Venter. Port Eli7-<tbeth; Susanna- Aletta Immelman, 1!crwcwlllc; A.

Nell, Somcrscl·Oos; Phllip RudoiC Nel, Kirk- wood: Chrlstia:ln du Toil. Wellington: E.

Eforstman, Bellville.

2·~ Mait.rt: Hendrik Rust. Slellenbosch:

Or:L Todt, Duiwelskop-I..a·ndgocd; Elsa Grove Diamantdoorns; Elizabeth van der 'Mcrwe:

Aughrabies.

26 )!:u<rt: Christina Theron, Sutherland; Dwio Esterhuyse, Sutherland: Schalk Will em Burger. Nababeep.

::!G ;\!ru.l.rt: NoCl CJnud Pierre r~ouwreus,

Herroanu.<;; Gert Kocn, Oe<>tge; Susanna Oelofse, Port Elizabeth; Leoni Treurnich, Duiwelkop-Landgoed; J'ohannes Botlla. '.Vil-

~:enhoulsdrifl; ::O.!Innle de Koker, Slellenl.losch: Anna Elizabeth Hanekom, Moorreesbuq;;

Bettie de Wet. JohanMsburg.

27 -~faart: 1-.Ia·gdalcna 'Vilhe"lmtna Swart,

Boehalin: Dum~ris ~farren, Beaufort-Wcs.

:.!8 1'-frunt: Jacob van \1.fyk, llugenoot.; Brun ...

hHde Louw, Durbo.nvH1c; M!\gritha ~foolman. Strandsl!loof; Catharina :Mao·sarelha van Zyl, Moorreesburg.

~ Ma.:trt: Dirkie :Moohnan, Cradock: Susanna "htnria van der ~fcrwc, Ka.lu:tma:!;

W. van der Vyver, Somerijel-Oos; Ma.t;ri(>la Maria Smith, l{[rkwood; Maria Olivier. Port

'Elizabeth; Regina Reese, 'Vorceslet•: Johannes Pelrns Stander. Port Elizabeth; Claudina Louw, Fraserburg.

ln die jongste tye is die Komrnnnis- te in ons la.nd besig met 'n agitasie ten eindc st.aLuere erkennin<Y vir Na- i.urellc-Vakbonclc to vcrkrv. "'rn ternic Yan die Ny\rcrhoids-Vcrsoeningswet word die n:1Lurellewerker en die blanke nywerheidswerker nie gelykgestel nie.

.1\:)Lurcllc-Yakbonde word nie onder d.ic wet erken nie. Ge,·olglik kan naLurell.a ook: nie ,wettig" sl.aak nie. Dte kom- munis en vakunie-sekretaris Wolfson, die Cape federation of Labour Unions en die Guardian, o<aapstadse kommu- nistiese weekblad, het o.a. na aantei·

ding van die staking van naturel!e- werkers in diens van die

v.

f .P. Com·

pany, wat deur die regering onder'druk is, met: hierdie agitasie begin.

Geen Gelykste lling

Gccn mens, en minstc van al die Ossewabrandwag, verwag dnt die na- ture! onbeskermd aan die genadclosc tl'it,buiting ,·an die kapitalisie oorgelaat moct. word nie. Int.cendcel die O.B.

beoog jnis 'n sosiale Gcsagst.aat, "·aL nio allcen sy burgers nie, maar ook sy oudcrdane, sal Yryw:ia r va.n die aallSlae ,·an di(\ kapiblisme. Maar .die 0.13.

beoog meer·, hy beoog ook 'n nasional·e Gesagstaat wat, insgelyks, sowel sy burgers sal beskerm as sy onderdane sal vrywaar teen die volkskadeiH~e onder·

myningspropaganda van kommunistie·

se agitators en Moskou·agente.

. Om blankc heorskapp~· in hienlie land ic handhaaf en om bestaansveilig- heid vir .clko wit.mnn te wan.rbor..., so- wcl as om sosialc rog,·erdighcid a~~ die naturclle te bat i·oekom, moeL 'n l)e- leid ~~an territ.o1·iale scgrcgasie aanvanr en ltJt,ge,•oer word. In sy eic gebiede, afgeskei en onder voogdyskap ,·an die bhmke kan clio nature! nie allcon sy nasionale organisasic uitbou nie, maar ook sy arbeidsorganisasic. Rierteeu het die 0.13. al!ermius bcswaar; trou- cns hy sal <lit selfs aanmocdig. Maar om· die nature! as integrate dee! van die blan!{e beskawing te aanvaar, en hom· op gelyke voet met die btanke werker te organiseer',. is ongehoord en totaal ondenkbaar.

Ouder m y ning

Die agitasie wat die kommunistc op ton gesit het vir dio crkcnninrr vau Natnrelle-Vakbonde is wesentlik 'i'n po- J·it.icke agitasie. Uulle wil hierdie ,·ak- bonde gebru·ik om die naturcl op to sweep tot dade ,-an poli~ioko saboLasie teen sy blankc voog. As sodanig is

<lie hnidige agif.asie 'n ondcrmyning ,·an die blanke hecrskappy. J<:n bowe- al· is dit gemik tcon dio belange van cHe blanke worker in hi01·dic l:lncl. Om·

dat die blanke werller herhaatde male getoon het dat hy met kornmunisme nU1s te doen wil hi.l .nie, is die Kommu·

nistiese Party oenshyntik gr-etig en ge- willig om die blanke werlter op te offer· ten einde 'n r.ewolusionero ,,swa·rt pro- letariaat" te It an organiseer.

Dour middel van hierdio en dergelike agitasics st.ook die kommnniste kwani bloed ~usscn wit .on s1nnL wn.t op die

lang. dnur slegs onhcilspeltende gevolge

kan he.

Om! is die kommunisLc besig om i.e agiteer vir die gelyksLellingsboginscl.

Onlangs nog weer·, volgens berig, het die nature! Moses Kotanc, die atge- meno sekretaris van die 1\ommunistiese party, die kleurlinge in die ·Paart op·

gerui t·een die plaasboere in die algc- meen, en hulle aangcmoc.c1ig om knnd·i- dnLc to stcl vir die mtlnisipaliteito en :tfdcl ingsrade.

\Vat is die oorsprong van sodanige agiiasie?

Mo skon Sit Daaragler

Dit herinner aan dio agiLasie wat dic- komrnnnistc geclnrcndc die jarc ,·oor en na 1930 in hicrdie land gevoex hot, t.oc hulle tot die uitersi,e> van Jntl vennoo.

en selfs ten koste ,·au ;l.fskilforings v<ni hul parLy. gengileer hot vir 'n ,swart repnhlick". Hierdie agitasie is .ctirek op bevel uit Moskou aangcpak-di·e Kommunisticse Par·ty van Suid-Afritta is 'n filiaal van die Moskouse Komin- tern. Afgesien van 'n klomp wolbnar- storics oor ,witmense wa.t ·in die see geja moot word" l1et hul ondermynings- propaganda destyds geen houd haar-af gemaak nie. Sede1·Lclion is die agitasie

~rootli!cs ondcrgronds gevoer- nog 'n

bckondc l\[oskouw resep. Yandan dam die agit.asic weer op. "'

Solly Sachs, die bckonde kommunis en ~lgemenc sek:retaPis van die KleTc·

"'orksters-Unio, hct selfs twec \TOne

uil. hul vakunic gcskors -mevY. No!

en i\Ioll vau Gormiston- omdat. lmlle die kleurlyn iu die fahriek waar huile werksanm is, in 'n stryd 111et die base, gehandhaa f het.

IHierdie dinge kan nie aangaan nie.

Dit is ondenkbaar dat Moskou aan die Afrikanervolk sal dikteer wat sy kleur·

beteid moet wees. l·n S.A. kan en sal daar geen gelyllstelling wees tussen blank en .nie-blank nie - nie op poli-

tieke gebied nie, nie op sosiale gebied nie en bestis oott nie op nywerheidsge·

bied .nie. ·

Die Selie-Organi sa sic

DiL lyk nsof die konnnunismc en die kapit.alisme in him·dio laud saamwerk. Dit is in bchu1g van die k:l})italiste - vergelyk die herhaaldo pogings van di-C"

Chamber· <>f l\Jines- om die blanke

":erker en sy organisasie tc breek, t.on cmde hulle ic kan vCJTnurr met <>ocd- koop naturellc-arbcid. Di:' komm~mis­

me sien ocnskynlik uit na danrdic dag, want da.n sal hy in aile erns sy ,swart _ pt-.olet.ariaaL" kan. begin organis~er ,·ir sy sg. rcwolusie t.cen di€' kapifalisme.

Die gevaar van ·die Kommunisti·ese Party is .aat baie van sy lede ook voor·

aartstaande posisie.s in die blanke wer·

kers se vakunies bektee, en .deur mid·

del van hierdie selle van hom onder·

myn ·die party ,die vakunies, en gebruik hy hulle vir die verrigting van hand·

tangerdiens aan die kommunisme.

Die O.B.-A rheidslaer

DaL daar ieLs skort getuic' die fei!;

dat die blankc werkor nic rrol~kki<Y voel in sy ,·akunie nic. As groot werk<ers·

organisasie het die 0.6. sy ArbCidstaer uitgebou om as tuiste vir die ontnug·

terde ~rrerl!4er te .dien en waar'l/andaan di·e aanslag op sowel die kapitalisme a.s die kommunisme ondero~em kan word.

Die O.B. hot oorlog verklanr teen die uit.hnitende kapitaHsnre. En Yir hom is him·die oorJ.og 'n Yenrici.igingsoorlog - Of hy Of die kapitalisme moet onder- gaa.n. J<:::we-eens egter, het die

o.n.

o01·log verklaa.r teen die goddelose en I'Olksvornietigendo kommun1smc. En ook him·die oorlog sal die O.B. tot- die b.ittcn~ cinde toe voer- totdat die Ge- sagstaat, nasionaal en sosiaal van aa.rd wcrklikheicf geword hot.

DJIUE

MOREMARK NEWTON

JOHA NNESBUnG

STUUR U PRODUJ.(T.E AA)I U MEDE-' AFRIKANER VIR BESTE RESULTA.TE

en

ONMIDDELLIKE AFRE:KEl'i'1NO.

I·o~l>us 5923. l:'oon 33-0530.

1f A IB5 m IEfRS 111)51

~lEBJLOMIDllE

KA'fOIEN

IPra~ige

Mo«l!eUe en K!ern!l'e

by

JPAJROW

11)8\E c,q()[J) IEIRIN IE x:DAI'.~ IESI1.~0~Dfil'ii'IE

DlfRJEK V.I\..'N FABIUJEK AAN JBOJER

Kapkartuie £10, Swaar £13-10·0; Enkel KM· tuig !8-15-0; M:uiltuie £Hi; Donkietuie £7-10·0: Tooms vir Mulle 16/6; Tooms vir Perde 13/6;

Tooms vir Donl<ies 6/G; Li!;te Halters 6/-: Swaar . 9/6; Saals kompleet £5; Boraplate

vir Dookies (lit:) G/-; Swa.ar 9/6; Borsplale vir Voormuile £1-6·0; Agter £1-8-6.

K.M.ll. Onmidde!likke afleweriug op onii'IUJgs vau Beste!Jifigs. Te'lredcohcid gewaa.rborg.

Geen K.B.A afle\~r·ering.

Volkskoper ?.lnrk Be1•erk, Wolhuterstraat 62, Newtown,

JOIL\...,.NESBURG.

Foon 110 Voortrekkerstraat,

Ml DDELIBU IRG, Trall.'n'aat.

Foon 10 nerefordstraat, GROIB!..EIRSDAL,

TranBvnal.

Eienaar:

o _

D. DE I<OCK

J\gente vir Pontine en G.)l. Vragmotors

TOT U DffENS !

V.M.K. A.IHIIBEVEEI...

O.IB.·OfiFISIIERE fEN !BRANDWAGTE ! - TEKEM U AL IN OP

WAfE N SKOU

0 Yul>Wmolemedlom van studlchterstnkko.

0 Verok.nf nadere toeligtlug t.v.m. dlcnslaeroudenverpe en d!e volk9be•veglagobes-rlp.

0 Die bind geniet dlo nl<tlewo ruedewerklnf\' van bekende Afrikanuse deskund!ges op ons universitcite en in die volkMlewe.

0 Ute K.G. sO van \Vu.penskon: ,l-\'avenslcou, die ampteUke ors:ann \'an d1e A.N.S., etnm uit oleni<Cnde krlnge van. jon!\' Afrl.liftners wat trag om lleldcrheid to \'lnd en te v•mwrcl. As sodanJg ,·crollen dlt die noulteurlge aanolng ,·au die strydende geledere.''

0 Tel< en in by: Die Ultgewers, Wupenskou, llu~ 28, Slellenbosch.

0 lntekcugcld: 5/- vir 4 uitgawes p.j.

IR<JQ) AJF ~ ((}) IL~~IEN1fVIEh~1f(Q)WllNCG

REISPLAN GEJBIED F .

DIE O N '.Il' WA A KTlE AF R JIKA.N} : ]{ D((J"NJ

l'lf.T£RSllURG .

.

.. 23 )f!unt

LOUIS '.l'IRICHARDT 24

Dt\.Vl.ES\'lLl.E .. .. 27

DlllWEf,SIU..OO.F 28

01UGS1'A'O .. .. 30

CR.~SKOP .. .. 31

SABlE

..

.. 1 A1>ril

1:\'Ef,Sl'RUIT .. 3

DULJ,STROO~r

..

BELFAST ..

CAROUNA

..

URITS .. ..

RUS1'J::N.UURG KOSTER

.. .

.

..

SW..Ut'l'RUGGt:NS

..

6 April 8 11

3 ~(el

G

)IACffADODOJtl' . . • • . . 'l GROOT ~[;\RICO . . . . 8

I,YDENBURG . . 5 ZEI::RUST . . . . . . . . 9

Die glansryke opvolger · van die Gedissiplineerde Afrikanerdom.

Op die vlaktes en oor ~ie heuwels ·.van ons Vaderland klink sy voetval ... In onstu1tbare bewegmg na sy eindoorwinning.

0 R A L H E T 'N V 0 L K W A K K E R G E W 0 R D Die Rolprent wat elke Afrikaner m<>et sien !

(4)

VIER

'll'AliiJZF Vm OEI!>..LllSSinSEEBDE ADVEBTE."lSIES:

&ndelsa4ver1cnBico: 3d. per woord, ml.nl- mum 6/- per plaslng.

JI'e11110onllke Adve.rtennles: 2d. per woord en 6d. vir clke a!sor.derllke versr~l - mini- mum 4/· per plaslng. Advertenslegelde 1.0 otreng voorultbef.rullbnnr. Stuur advertenslea IUUI Vooralag. Edtwl. Bpk., PoebWJ 1411, I>Ac.pOt.ad.

· l:NTEKENOELD. (Streng vooruJtbatiU>lbaAr).

Denr l!o<XIDlando: 6/· per laar, 8/· per llallJaar.

.Nia <len.r Xoruma.ndc maar dtrek by Voor- o!Ag Edme. Bpk.: 10/· per )1\&t, 6/- pt7r llal!Jaar.

A.Ueave.ra.ndertngc: 1/· per ndrcaveranderlng.

GEBOORTIE

)}Al)Ello'1IORST: Van dle Heer ontvans op 16 Februarie 'n fris toekomstlgc O.B.- r;er.erna.l Dlo dankbnre ouers, Wossol en Mru-garctha. I<amden, Kuruman.

llESTEit. - Ann mnr. en mev. M. Bester, van Gezlna, Pretoria, •n frls O.B.-setm op 13 Ma<>.rl.

J,E ROUX. - Ann mnr. en mcv. J. V. le Roux, Barrydale, 'n fris O.B.-dogter op 18 Fcbruarle. Nnas die Hccr dank aan ver- pleegstcr.

RADLOFF: Aam Hooikommnndant en mev.

Gustav Radloff, •n boeresussie vir l<leln Gustav op 13 Mnart 1941 te Bloemfontein. Naas God, ';!ank nan dokter en vcr-ptee{;sters.

HUWELIK

Vf::RS'£ER - llAUPTFLEISCH: Ons l\\~e.

Cornelius Vcrster en Bessie Hauptflclsch, maak a.an famllie en vrlende(lnne) bekcnd dnt ons D.V. trou op 1 April om 10.30 , .. m. In die N.G. Kerk, Paa.rl Valle!. Geon rcsepsle.

GclW<wenslog en Telegrammo: Iloo!straat

462, Pna!rl.

IN ME!VJORIAM

fa<OTZE. - Ter geaagtenls ann ons dler·

b!l.re seuntjle. Gcrrltt, gebore 12 Aug. 1931 en oorlcde 17 Manrt 1943.

Oln<ls op die ewlge delntn's En hcmelver van ons geskei, Ruts ffY stem vanult die dleptes op Th:>ep hy elndloos na ons;

Jmmer kllnk dit uur nn uur, Tecr man.r brandend sooa kole vuur.

Sy treurendc vader. moeder, broers en susters, Vlctorlaweg 70:>, Bloemfontein.

PERSOONLUC<

DIE EERSTE EGTE AFRIKAANSE AF·

SLAERSBESIGHEID.- Vendusles word enlgo tyd op enlge plek gereN. In one vendusle lokn·

le word arttkels ook enlge t~·d ult die hand verkoop. ON] Is ook Elendomsagente en real verbande. Afrllau>nse Nll>atonale A!oloom en Agentaknp Mnat&knppy <Ed.mo.) llpk., Sno- lliw-<leboa, Prewrln. l'"oon 2,1360. - roo- boo IH6.

TE KOOP

Randplecg Benndc vir die koop en verkoop van huisc, plotte .en plo..se tn Bloem!onteln en dlstrikte. Geld bcskll<baar teen Jne rcnte- kocrs. J. G. Jknn.de, Sasbnnl<t:cbou, moc•>•- font.eln.

§ P:El:l.SKETl>, Bottelskeie teen 3/0. Vler- kantlge koppe 1/6. Koos llotha, l.'.S.

&m..:ntlne, Dlst. George.

MERMOLDY SE BOO~H<WIEtH:~V!E

a>osbus 660 JOHANNfEISUR~ Kolossa!e voorras.d van one berocm<le Vrng- t<>bomo, aile soorte, vroer; tot laat. Roae ID bekooriiKo Versatnollnge. Bonderdc bostel- llogs reedrJ gerenerveer, beapreek nou u benod!gbedc vtr Wlnterplantnelaoen 1944, u voorkom dttarmee tclcurstelJtng, u kry u ge ..

ltoosde soorte. super-gehalte borne, betroubare dlens en tevredenhel<l.

Sterstrulke, Ultlao<lee borne, Bloekom, Denne- boomples, BeiDin{.'])lnnte en Palms vtr Bomer·

planting.

<*Ulll.'ltreerde Kat.alo!;Us en Plnntg1d!l graUo ann planters. ., (2) KOJ.JANDER en Wortelsnad d!rek van d!e produsent. 3 Pond pakkle Koljander oor die pos 3/6; 100 pond sal< v.o.s. !3-15·0 JCl\LB. Cemnnl 5/- el<stra. Ook SHANTENY wortelsaad 1/- per ons; 10/- per pond oor die pos. P. W. l\loppcrs, l'nol. lirugezstraut,

Rol..H~rtson. ·

'N

WINST{001'. •n Massey-Harris bllk dors- ma.sjlen op goete lugbnnde, kompleet met ,belts." Ka·fh!nser en 'n groot voo1·rnnd spanrparte. Masjien is no~; fe!tlik nuut en in goele werkende orde, gereed vir dors.

Mnsjlen hct ook remmc nan. Prys met voor- rand parte: £450 kontant. Verkoper Is be- reid om masjien met spaarparte, kosteloos te vervoer en op Eendekuilstasle OJ> die treln te Ina!, indien nodlg. lllnr. A. J. J\fouwo, Gelulnvnart•, Cltrusdnl, JCl'.

fiNISS'rOWIVE. - Ons bled nan ~;cmaalde .ll I<aroomis teen -12/6 per ton. ~;elcwer Unie- stasies. 50·50 mengsel teen f>:J/- per ton, gelc,ver Unic~stasics. Gnnnn loogas vir soul- lek. Die bcste soullck teen geilsiek en haar·

wurm teen 20/- per sak, V'.O.S. ons laai- stasies. Kontnnt met bestelllng nan Naslonnlc nn:tp Mtsstowwe, l•o~bul4 27, l .. noghlng-te, Tt.·1.

11\,lrJ::Ullt~LS. - Besock of skry! aan die sa.ak H..l waf\r u wanrdc. dfcn~ en teVTc<!enheid kry. PetTl1-~leniJcls 'Jiplt. ScntNl:\IAtraat Z20, l'retorin. l'osbus l3GG. Foon 2-01.9-l.

D!IE 'V ADER!LAND SE V oou-trekkerr-Stu-andjonds

Ons vestig grnag die aandag van ons Jesers op die sosiale diens wat dour Die V ad orland se Voortrekker-Strand- f-onds gelewer word, te-n aansien van stedelike on plattelandse kindertjies, wat, deur die u'itbuitende kapitalisLiese stelsel, waaronder hul pappies tans moet worstel vir 'n bostua.n, beroof word van 'n natuurlike, gesonde, en vreugderyke. kinderlev;e.

Op Glenmore, ann d·ie Natalse Suid-

·Jms, bet him·die Fonds reeds 60 akkers

grond aangekoop. Daarheen stuur die Fonds jaarliks honderdo onskuldige slagoffertjies van (lie kapitalisme- kindertjies wat andersins nooit in die seesand sou kon spool nie, of die sout seeslruim sou kon ruik niC<.

Nou is die Fonds voornemens om die nodige gebouc daar op to rig vir 'n op- voedkundigo strandoord vir kindc1-s.

In oOJ·Ieg met dio Dopart.ement van On-

·derwys ·is <.lie plan om kwa.rtaalliks 10 onderwyscrs, elk met 30 kinden; onder sy of haar toesig, na die see te stuur.

Tweemaal per jaar, gcdurende die lang skoolvakansies, ka.n nog 300 kinders die see by Glenmore besook. Jaa.rliks sal daar govolglik 1800 kinders die go- luk kan smaak ,·a.n 'n besook aa.n die , wondedike" sec.

Dit is allesins prysenswaard-ige werk

":at hierdie Fonds besig is om te ver- rJg.

B?laJ~k .. ons volk onder die huidige kap1ta.hstwso s!.elsel l%f, wat net win- sto vir d·ie geldbase nastroof, en nie die geluk en voorspocd van die volk sock

1 nie, moet mens da.nkbaar wees ''ir po- gings on fondse, soos Die Vaderland so Voortrekker-St.randfonds. Dis 'n foonds hierdie wat sy dividonde meet. in tenne va.n 1.-indervreugdo.

Die feit dat so 'n private fonds ·in 'n hola.ngdko behoefto in ons land voor- sien, - nl. om kinders nit die binno- land by die see te bring-is 'n aan- klag teen die parlementer<) st.aal; en sv traak-my-nie-agtige houd·inrr teonoo;·

die welvaart van die volk ~n van dio kinders van -dio volk. Dit vestig op- nuut die aandag op dio dringende nood- saaldikheid vir die rewolusie van die twintigste eeu- wat die huidio-e uiL- buit.ende kapitalistieso en onp~rsoon­

liko parlementihe staat sal vervang met 'n Volkstaat, wa.t nie aileen nasio- naal nio, maar ook sosiaal vnn aard sal woes.

],(OOP .nlltEIC VA.I."l J)JE n'&::R. - Knapse gee! oi strooi uiesaad teen 5/6 per pond en Austra!Jese bruin teen 6/- per pond.

Goedgcl<eur volgcns Goewcrnements Sertifi- l<ant No. 067() en sescrtifisecr as gcson!l, vry, goe(l en skoon. Ook lusernsn-ad, gcsond en moo! teen .£7-7-6 per 203 pond. Uie- bolle, Australiese bruin en Knapse t;ccl teen 11/6 per mud. Kontant met bestelllng. D. l\{.

v. d. Walt, P.JI. De ltust, DJst. OuOtshoorn.

VANS CONC'IRETE l'ltODU(Yl'S. - Terazzo, . J<ombuis· en handwa.sbnkkc, baddeos, sep- t.ese tcnks, pilare, vloerteels, voertroc. Enlg- iet.s in bcton. Dirckteure: 'f'. \V. en 1.~. Q, van Heerdcn, Pot;:ictcrstrnat 3M, Pcctorlrt.

DIE volgende eerstekla.s u!esaad: Vroe~

Kanp plat geel 7/6 per pond; Austrnllese bruin 6/6 per pond; Spaanse bruin 6/6 per pond; Knapse gee! (strool kleur) 6/6 per pond. Koop regstrccks van dlc ltwe- kcr en onderstcun julie mcde-Afrlkancr. Gert mn Jtooyeu, Bos n. Untondnle.

JGESTE l<wautelt llcttnlngtee: 93 pond 18/6 60 pond 10/-; 2:> pond 11/6. Bieele-Beoemc met nteele 2/-. Besems V!r hulsboudelllie gebru!ll: 1/6 met vteele. Gelewer BW!halto.

8peelmnnekraal. George. 'K.M.B. J. l'. Wnrc~

ner. KUp

Referensi

Dokumen terkait

Pict was voorsitter van 'n tak van dio Empire- party in Versio Hock en het onlangs 'n uang brief in die koomnt gepublisoer waarin hy sy bcdanking uit die party aangekondig en be-

wing sal word tot nasicdiens; 'u staat wan,rin clke man en vrou sy regmatige lewens- aandecl sa.J ho; 'n staat waariu clio vryhoid van godsclicns aanvaar word en die goclsdienstige en

sen die oomblik \\'aarop clio bcslissing in hierdic o01·log val, ~:n die waar- in die wapensiilstancl-\·oor\\·aardes \'Oorgcskryf word wat die lotbeslernrning ook ,·an Suid- J\frika sa]

ons die crgslc nog afwag - m:1ar wal, ons wei wcc-t is dat hicrdie optrcdc 1·an hom in n:gsirecksc Lccnstclling is meL wn,t denr die Osscwabralldwag en clio Afrikanen-olk :1s reg hcskou

Ons sou baie graag hierdie jaar weer die hartjics bly maak met gcskenkies, dog met die oog op die swara eise wat aan die fonds vir .neod:eniging aan afhanklikes van geintorneerdes

Nce,vn llCL die rommunislo clio versckorittg gegeo," so lni dit vorder, ,dnL hy dio v1·a~•gsluk van hiordio verdeling van trou aan clio oar- log onder die aandag vau sy kollcgas ~al

Nie allcon sa l clio Br itse dom~ninm ,-nn K anada, wat cko- nomie s en ook andc rs ins reeds eng by die Vereoigde State inge kakel is, ' n woordj io te voor hoL oic, maar selfs

In 'n tyd toe ons volit dour die pat·typolitiek in flenter·s geskeur was, het die Ossewabrandwag op die toneel VCI'SI\yn juis met die .docl om daardie vcnlceldheid t.e vorvang dcur