• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 1, no.36

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 1, no.36"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

l u die

pari)'·

politick is dit

'11

Ajrilw11er se stem wat t,e/,

, .,

I

EERSTE JAARGAKG . \V OE NSDAG,

15

JUL IE

19LJ2.

,Die Hele Afrikanervolk Met Sy Swal(hede En Sy Sterkhede . .. "

Een he idsgedagte va n die V olksbeweyin g De ur Ko mmanda n t -Ge n e raa l Verd u ide lik

,Di0 t;oofsaak is nie een of ande;· s:etsel '.i~aarvan 'n afgod gemaatt moet word r.ie; o~t(

nie .een of ander organisasie of pa;t:v nie. Daar is iets b<:~ie groter en waardevoiler as uie demo·

krasie of sy partyste!sol, as die A.N.S. of die Ossewabramlwag. Dit is d:e vonrtbestaan, en vera I ~esonder voortbestaan van die volk !:elf,·' het die Kommandant·generaal, dr. J. F. J. van Rensburg, ook E.re·presid~nt van die Afrikaanse Nasionale Studcntebond, voorver;c!I:J Saterdag verldaar voor die kongres van laasgenoemde !iggaam in Pretoria.

.\TeL Ycrwysing na. die b:-tic ~tuclenLc w:.t tans in diC' t ronkc C'n ioterocring:~kampe verk('cr. het dr. Yau Rc.nsburg gbe da~ '·crskcie ook ;~~

S.J.·s in die hof in Jolwnnc>burg a.angekla. ~t.:un

van boogvcrraad. ,En as d:la r ,.:l n \1 i~ wa t st.enc op hnliC' wil werp omdat, hulle in die l-ka·

dnwee van daardic aanldagic siaan, wil c], n tlnara:<n herinner dat, ook gcnl. De \YcL. gcnl.

Beyers en andere dcur daardic skadu moes loop."

Dr. \Tan Rc·nsburg het gesc dat Yan,lag re'ds gestry word oor die president, ,·an 'u r publick wat nog nie hc>st.ann nie. I !y is bcrcid om aan to neem da~ die toekomsli!!;c president mi~kicn

,·andag in N:n ,·an die l~mpire se tronkc ;,iL.

liy be~ diL bcklcmloon daL die sLryd ,·andag vern! ·a st ryd ,·an die jongcr gc,Jag is. J I ull~

is die oorgang~geslap; in 'n re,·olusioncrc tyd. Die wcrcld Lrce oor· die drempel Yan "n Jllf\1"('

bcdcling en die jongmcnr,c Yan ,·andag sal dio :\frikanerdom daar moe~ inlci. Die fcit. daL ons yyande \'a ndag hoogty vier, ix maar · n episode en wei een ,·an die lnastc ,·an sy soorL Xiks is ewig op aardc nic- ;tllcrmins die

regering. .\1 wai. hierdic tocncmende

Srnnl~­

Ollder- drukking noll bewcrk Lellig is om meer ];rag LC gee a:m die rcnksio waL Ialor kom.

\Vat die Lockoms en die :-trbeic1svcld v:.n dio jong .Afrikaner bclrcf, he!. dr. \·an Hensburg gesc dat hy aanncem dat. die eculangc scr·wicmtt van "n dubbclc lojalitcit ·al ,·crva! omdat. dio Empire-,·en·al. On· 5:1! dan vry wees, ma::t.r die fcit dat daanlie hand ,·erbrcck is. is nic ,·ol- doendc nic. Ons sock nic bandelo e nyheid nio ma::t.r n yhcid to~ ·n doC'I. Die standpUJH Ynn die organi(~C ,·olk i~: ,Ons is ·n volk: allc:> wat vir die. Yolk gocd is. is reg en aile· "·at ,·ir dio Yolk skadelik i~, is slcg. ·· Die hoofsaak moct st.ecds diC' ,·olk wecs en nic cE'n of andcr orga- nisasie or stclscl nic. Die docl en die middcl Lot die doel motL nie Yerwar word nic.

DJE SWAKTJEJD

Dit. is jrri~ hicrin wat. die ge,·aar ''an die parlc·

menlcrc en Jibcralo parLysLclsel skuil. i\iernand wil sy oc sluit. ,·ir die voordclc wat part.yloicrs nr die volk bchaal he!. met. die sLryd in dio parlemcnt nie. Ons mocs cgtcr ook nadclc op die koop loc- uecm en die belangrik le daan·an is broedcnwi · en volksverdeeldheid.

Daar is cen groot \·olksgc,·aar in die party·

stelsel wat ons nic ,·iod by die volksbewcging

nie tn dit is daL die doc! en die middcl loL die do<'l ~o ,·cn,ar word da~ die wcrklikc dot'l ver·

lort• gaan. In die padcmcmcre sLclsc! moct dio dot'l ]J('r,ik word dcur die m'lg in h:.nclc i.c> i;ry en dit· 111ag moe!, in h:1mlc gekry word dcur n ,·erkicsing lc wen.

Kry jy egter eenmaal die oorwinning oy •n verkiesing in hanue moet daardi.e mag so ge- bruik word dat jy die volgcnde verkiesing kan wen. Die mag wat jy moes kry om jou doel te bereik, word 'n middel om die volgend.e verkie·

sing te wen. Alles wat stemme kan verloar, is verbode, of dit die republiek is of nie. As die kleurling.e se stemme. nodig is, "'Ord aan hulle beloftes gemaak en as die Joodse invloed te sterk is, word hulle met die grootste eerbied behandel.

Daa ro111 is hien1iP sttl::.cl \Tugteloos en fataal ,·ir diP gcsondc ontplooiing ,·era] ,·an "n ,·olk wa~

bel:ts is met :uni-nasionale elcmer:Le. ~prekcr bC'~kou dit dus as haic gelukkig rlaL die Afrika- nu in die afgclopc jarc mccr en meer sy pad gc,·iud hd tot die ,·olksheweging. Daar is rcC'cl~

die l!'.A.K., die HDH. en die O.J3. Dit i die gcsondc• ,·olksinsLink waL begin ock na. 'n plaas- n'lTangPndt• magsfakLor· wanneer di part.ysLe!-

~cl inpcnslort.

or

is dnar men c wn~ dink dat die Al"rikant'l" die Bri!so konnek ie g:nnn afskud, maar p:aan bly sil rnct die l.lriLse J):1rty~Lclscl?

Die eerst·e twee .republieke het geen partye ge·

ken nie en die derde gaan dit ook nie ken nie.

EE.\"111-:rD Y:\:-\ HLOI~D

In die pick Ynn die pa rtystelsel sal ons Yolks- rcgrrirrg kry. gebnsccr op die ,·o!ksbeweging

wa~ nic afhanklik sal wccs Yan :<nLi-,·olksc l<ie·

scrs nie. I ntecndt'cl, die ,·olksbcweging led homsclf uit- Yir en binnc die YOlk. I fy sock om al!c YolksgPnotc tOt 'rr organicsc gehcel, ·n loLs·

gt•mccn,kap 'anm t' swPis. Elkc-.Afrilmncrgc~in

moct. "n st•l wccs in die Jiggaam Yarr die Afrika· ncrdom, of die broodwinncr non boer of wcrkcr of :1mp!cna:1r is. Alma! is ewe waardevol of hul!e in die mync werk of op die spoorwee, op die pias-e of in die ltantore. Een en almal is hulle dracrs van die Afrillanerbloed en toovallig•

hedc soos hulle werk of party-trou, of die rooi·

Ius op hulle skouers, kan die bloed en sy lots·

gebond·enheid nie verander nie.

,Di volksgenoot is die potcnsielc lid van dio ,·olksbcwcging, nic neL die partygenoot of Jid- maat van hie1·dic or daardie bewcgin·g of bond

In d ie Osse<t"Ct·

bnmdu; ag is d it 'u A f r ilam e r se IJ/o ed tvat tel.

No. 3 6.

of !dub of wa~ ook al oie,·• heL hy gc

e .

..Tn t.ccnstclling mel aoder organisasic;; is die nci- ging hy d'c ,·olksbcweging omhel~cnd en nio

\\·cgslotend nic. Ons juig nie oor rncnse waL ons

"·cgch·~·f nic ons treur oor hulk.

"Dit doc! is die gcsonde voo!"Lbeslaan Yan dio Yolk, wat ons siC'n as "n skcpping ,·an God, 'n

lot~gl'bont!cnhc>id en nie 'n ,sosiale kontrak' nic.

l•:n daarclic \'olk is wa.t clkc lid \":lll die A.:\.t;.

hPI rc·f. die Afrikancrvolk -diG hele ll.frikaner·' vol11 n:ct sy versugtingc en sy problcme, met sy

$Wakt":e:Jc en sy stcrkhede, met s~ gc!oof en sy vertwyfc!ing. Want in daardie volk is ons gc·

bore en vir daardie vol:t wil ons werk en stry en desnoods onder;;aan. Daartoe helpe ons God,"

h<'l· hy ])p,luit.

HY \'ERKIES OIH TE GEE Mooi Voorheeld op Cradock

11 ?-looi ,·oorbccld van offerYn:<rdighcid heL op (',·adoc·k onlangs voorgekom, "·aar mnr. C.

t•:ls, "n man wat. :llbei sy bene Yerloot· l1et en tarrs s.'· hesina11 as skoenmakcr m:<nk, 'n pond lol die .\/oodhulpfonds namcns hom en sy cg~e­

nolro hygedm hct. (n 'n briefic aan die Kom-

tna.ndan~ skr~·f hy dat hy dit sy plig go,·oe!

orn ook ,'n \\Cinig" by tc. dra. lot leuigiug van ciiC' nood ,·an m(;'dc-Afrikaners.

!laic ;UHler in y posisie sou graag aalmoe o onl\·ang hct, maar· hierdie Afrikaner verkies om I ie" er Le get:.

GESONDHE ID IS MEER W ER D .A S RY KDOM:

GEBRUIK

LIFEBUOY-

GESONDH!E ID- SEEP

D IT IS MEE R AS 'N GOEIE SEEP- DI'I' I S 'N G OEI E

GEWO ONTE

LEVER BROERS.

I I

(2)

TWEE

STHGTING VAN DIENSLAERS

Besonderhede Oor

Die volgende uniale bel·el IS deur die 1\:om- mandam-generaal in ,·crband met die L;gting 1·an Dien~laers uitgcreik:

In w~·e o~sewabrandwag-kringc \\'Ord n be- hoefte aan beleidsvoorligling en beskouings oo•·

landsp robleme gc,·oel.

Om sulke voorlig~ing en be prckings by die Ossewa.brandwag ~ts organisasic in le skakcl moet Dicnslaers gestig 11·ord in elke 0.13.-ccnhcid waar die behoefte en moontlikheid hesi:~an.

J3esondcrhede oo1· werksaamhcde nln Diens- laers 1·erskyn in die Bylae hicn·an.

Om op hoogle van sake te bly aangaa:Hle

~tudic-ondcrll'erpc ens. mocl clkc lid nln 'n Dicnslacr intckcnaar word op die amptclikc wcckblaadjic ,.Die 0.13.''.

BYLAE

Vir bcsondcr take word ecnhcde ,·an die 0. B. a· 0.13.-J)ien~laer~ saamgetrek.

Dienslaers:

J. 'n J)ienslaer kan cmgc ceJlhcicl \\'Ces, nl., 'n kommando, ,·cldkomelskap, of Uciner eon- lwid van 'n kommamlo saamgct rck op ben• I van hul ondcrskcic oflhicrc, ,.,r die bc'ondcrc doc! ,·an

(1) bc,prcking en bc~Ludering van ,·olb- vraag. lukkc en daarmec m 1·crband

~taande beleidsaangclecnthedc \'OOI'll'ioci-

end~; uit en gcbascer op die ,·olk~belei(b­

bcgin:,cb I'CI'I'aL in die )l;inife. 1·an die K.G., nanwns die Grooll'aad uitgcreik. en soo:; v;u1 tyd loL tyd uitge\\'ork en ,·er-

;,lrek ~al word a:.n aile kommando'~ denr die O.B.-,·oorligting.sdien , en

(2) praldic.,c volksdicn;, oo;, dour om tan-

Werking Verstrek

di~hedc 1·ercis mag word en op n II'."~C .,oo~ aan die hand gcdoen dcur die ,·oor-

ligling~dicn~. aangepas by pla~1slike om-

~l<•ndighcde.

Stafhoof:

:J. (a) Jfiert1ie II'CI'ksaamhedc staan m ,·cr- band met die ,·olksbeleid-vorLakkiug 1·nn die

nit~cbond<' Groo~rand onder tocsig en Ieiding ntn die \'oorligtingsdicns. met 'n siafhoof 11·aL ,·crant-ll'oordclik is \'lr die unialo organi ·cring en adminislra ie \'lUI die O.TI.-Dicnslaers. dour die gC\\'OllC kanaJc. d.II'.S. die l·era!lt\\'OOI'(JCJike

offi~icre 1·an die I'Cr~killcndc O.B.-eenhcdc. (b) Die Dienslaer-;,tafhoof \'Crstrck die n0tligc bcleid"·oorligting nan die Dienslacrs onder lci-

clin~ ,·an die Grootraad en hy bly 1·ir die nitl·oe-

rin~ n1n 'Y pligtc ,·cranLII·oordclik aan die

(j I'OOtr:Hld.

Plaaslike Bevelvoering:

:3. (a) J•:Jke Diensl:lcr si.a::m onder die plaa~­

lik(• O.H.-b~~·ch·oenler of oflisier da:ll'LOC den r hom hC'nO<•m om die "·crksaamlJCdo le lei.

(b) l)i" hc,·ol,·oercnde ofTisier docn dour diP gcwonc kanalc 1·era n( 11·oording nan di!!' G rool-

ra;~d Yir die uit,·ocring ,·an sy Dicnslaer-pligte.

(<') Dit' plaa-,Jiko bcveh·ocrendo o!Hsierc· ont-

l':tng gerecld (mitL tens eenmaal per maand), hul opdragle. ~tudieslukkc, ens., detn· mitldt'l ,·an .. Die 0. B ... of ander kanaal.

Sames telling:

I. (a) )lans- en Yroue-.Dienslacr;; \\'Ord waar notlig al':,onderlik georganisccr.

(b) Die ofli ier \'an die cenhcid \\':lt saamge- trck word of n hoer aan11·esigc offi;,icr. necm die Ieiding hy die .Dienslaer op hom of haar.

Uitgewers en Boekhandelaars

DIE LIEF EN LEED VAN ONS GESLAGSLEWE.

(Deur Prof. D. W. A. Willemse.)

Hierdic is 'n opspraakwckkcndc bocksensasic : Die eerlikste en moedigstc wcrk

m

Afrikaans wat oor 'n ondenrerp dusver met Yeel skuhcid en preutsheid benader is. Die inti e!ThSte aspekte van die mcnslike geslagslewe. Openhartig en sonder om doekies om die waarhcid te draai.

Die bock is gcskryf

in

'n gees van hulpYaardigheid, om aan duisende waL met die lewensbelangrike problcem stry, lig en rigting t e gee. Slcgs v ir ,·olwassencs bcdoel.

Prys: 6/6 Posvry.

DIE SUIGELING EN VOORSKOOLSE KIND . (Deur l\Iev .

l\L

E. 1'hct,o n.)

In sy VOOl'\\'OOrd se dr. G. W. Eybcrs: !Iicl'Cl ie bo, ek is dan ook by uitstek en in die cerste instausie

'n

mocdcr se bock, geskryf dcur 'n

\TOU

wat nie allccn rykc en·aring opgedoen h et met die Y ersorging en opyocding van kinders gcpaard ook dcur 'n moeder wat bcsondere nrsta.nd het Yau ,n mocdcr sc pro bleme. Die warm-simpatiekc gees waarin sy oor die kind shyf, sal d1e lcser meteens opval. Die hele kind word

m

ocnskou genccm, en daar word ADYIES gegcc wat GOUD wcrd is. H icrdie belang- rike wcrk handel oor die gesondheid en gcluk Yan die moeder , oor die l iggaaml ike Ycrsorgmg Yan die klein kind, oor die ontwikkeling nn sy pcrsoonlikheid, · Oor die groei Yan sy karakter en oor die aankwcek van

bC~Skaa

[de lcwe nsge·woontes.

Prys : Slegs 5/6 Posvry.

Beste! van:

Die Afrikaanse Pers-Boekbandel,

' Bus 845, !Pieinstrraat 3, Johannesburg

!

DIE O.B., WOENSDAG, 15 JULIE 1942.

'

l I

I I

SPIOENASIE§TELSEL VIH SKOLE GE§TIG

Dit· 1·en·olging 1·an Afrikaners dour die

~:mpirc-be11·ind het onlangs 'n stadium 1·erder

gcl'ord~1· t.oc 'n spioenasiestelscl ingestel is vir bkole, 'n sogenaamdo , ,·oorligtingsdiens". 'n Aantal pcrsone is gcwerf wat sal rondreis en

onderwy~ers ,,·oorlig" in ,·orbancl met die Rege- ring; sc opn1t ting oor onclermyncndc hcclrywig- hc-id, allans, so is verklaar deur die hoof van hierdic afdcling 1·an die DcpartomcnL ,·an 13inne- bntlse Be1·eiliging. -

Ons glo nic clat dit 1·ir die Regoring nodig is om 'n porsoneol aan Le stc-1 om ondorwysors oor hien.lie govoclcns 1·an die llcgering op die l10o~e

tc bring nio. 1\let aansionlik minclor koste on ongorief (vir die onder\\'y. ors) kon hy slegs af- drnkke van die Sapkongres se bcsprckings oor onder\\'ysaangelccnihede :lan die skolo vir lcou-

ni .. mame ges~uur beL. Daaruit sou elke oudor-

II'Y~er lc \\'etc gekom het clat dit ondermyncud

i~ 1·ir ~koolkinders om dccl te net"'n aan volk- 8pclc en nog crger as hulle liedjies ~ing soos .. Oom Jannie is 'n Ooggabie".

l'il CJ'I'aring \\'Cet ons cgLcr waL hierdie .. ,·oorl i~lcrs" se taak is. Ons wect dat daar 'u sogenaamcle \Vaarheidsleer geslig is met die lofwaardigo doc! om die waarheid to vcrsproi,

me~ ander woordo, om clio publick I'OOr te Jig oor die juisto locdmg van sake. Jn die praktyk l•ct, dit ncorgeko111 op die grofsLe spiocnasicstel- scl op volksgcnolo \\'at ons nog ooit gckcn het.

(C') 'l'oegang LOt die Dionslaers is ook oop vir ni(7-0.J3.-Icdc, l'olgens diskrosie ntn die bcvel- voerende offisicr.

Publil1asie:

3. Publik'lsies en stukko ,·an die Dienslaers sal in 11Dic 0.13." en die 11\Vapenskou'' ,·crskyu.

ONDERSTEUN ONS ADVERTEERDERS

~---

VOLKSKAS

!S U EIE BANK!

Fondse oorskry £1,800,000.

Hoofkanioor:

Volkskas-gebo n,

PRETORIA

Volkskas (Koopermdrefi)~ Bpi&.

(~ge~ ltl'a~Iteill> t110 ao-op0m£b.,o '11!~1

lVjARKAGlENTSKAp Vroee ~or~ ~ark

lfUAP§'fAD e

Be£aling geBkied onmiddeWk

9

weekl~ks

9 mo.muleliks of

fJOt!lli

vetrlang.

Bca~<> He>tli'IM<mdQ !"t?ycg.

MINNAAR & 'fl AN SCllOOR.

::ilenaOY s GL<ato\7 ~eiloi.

Telefoon ~-0212.

(3)

DIE O.B., WOENSDAG, 15 J ULIE 19L 12.

Kragtige Roepstern Uit Gevan ge nffs Ge ne raa l

In

Om dat Sy

M et A nder se De Jag er K la

Ver gelykin g

Lo t Te O ffers

Onderstaande oproep van 'n man wat kla omctat sy lot te !ig is, is aft<omstlg van genl.

C. L. de Jager, A.K.G. van die Vrystaat, •Nat tans in gevangesl1ap vert1·2er! ,Hoe annsalig sal my lot nie wees nie as al of-

fer wat ek meet bring die Empire-tronk sal wees, wanneer 26,370 vroue en kinders 'n hongerdoocl gesterf het e.n duisende burgers hul lewens op

~ die slagvelrl geoffer het vir die bevryding van ons volk van die ondraagli!1e Britse juk!

,i\Jag ons die gen:1de ontvang sodat ons almal in staat; sal wees 0111 die stryd ,·an ons voorouers en die bloedoffers ,·an hierdie manne, vroue en kinders LOL eer te strek; en nie te wees 'n ewig- clt;rende skande en veragling vir ons nageslag nie.

,]<:k is gler dankbaar daL ook ek in 'n geringe maw kan bydra Lot; die opbou van 'n nuut be- sielde volk tot die mate wat denr 'n Hocr llancl bepnal word.

,·,Omdat ons vo1!1 se !ewe die beveiliging van ons nageslag is, moet ons as huiclige gcslag be.- reid wees om te offer sender inagname van ons eie welvaart. Elkeen moe.t sy taak verrig, want ,die man wat sy taak versaak, is die man wat sy voH1 vermcor.'

,Die Laak waL volbring moot word, is groot en mociliko beproowings 16 nog ,·oor. \Vees stork en vol mood!

'

,IVord nie weemocdig en terneergodruk oor

P OPPE-WEDSTHYD

Ons verwys lcsers llll 'n ad,·crlensie 1 n

hicnlic uii.gawe van 'n aantreklikc poppe-

wedsir~'d wnt deur 'n Handsc kommando gerecl word met die oog op l<'ondsdag.

PragLigo pry e word uiLgeloof vir clio pop wat die bestc in VoorLrekkcrdrag aango- Lrek word. Die besondcrheclc verskyn in die adverlensie.

die \'erbreking en verbrokkeling \·an ons \·olk dour die BriLs-J ooclse geld mag nie, want , wan- neer jy goud wil he uit klipstecn-are, moe\, jy ecrs die steen tot gruis verslaan.' UiL die ver- brokkeling en vcrdrukking van ons ,·olk sal uiL- eindelik die goud kom- die oor"·inning van 'n on,·ernictigbare Ossewabrandwag.

, Die weg van clio Osscwabrandwag is nie clio nm gemaksLoel-volksdiens nie, maar clio voort- sctLing van clio pad wat loop van SlagLorsnek Lot clio offerbloecl van J opie· Fourie. Jioc clank·

baar is ek dat ek clio O.B. gekies hot, want bier is clio regie Ieiding 011 clio regtc rigting- al Ieiding wat vry is van ]3riLse en J ooclse invloecl.

,Ek bring hulde ann ons Kommandant-gene-

~ ~g .6o~ke AVBQB R'f~~d's"-

Lede £90,000

Hoofkantoor:

St. Johnstraat 65 , BLOEM FONTEIN

BEGRAFNISSE. KISTE. KRANSE. GRAFSTENE

raal vir die wyse le-icling en weergalose opoffe- ring. Ek bring huldo aan al die offisiere en brandwagle wat my getrou bygestaan hot in ons tnak.

,Ek bring hulde aan my vader en moecler vit•

die volkslicfde wat bulle my saans om die kag- gelnnn geleer heL.

,Ek bring huldc aan my vrouLjie vir die Jief- derykc byst.and en onuitputbarc vordraagsaam- heicl.

,:.\fet onwrikbare vertroue in my God, met omnikb:ne liefclc vir my Volk, en mot ]nag tot opoffcriug vir my Land uid-Afrika, bly ek altyd die gctroue dienaar van die Ossowabrand-

'\'~g.

(GeL.) C . .L. DE JAGER.

V errig Volksdiens !

Lenings vir gesalarieerde persone verkr ygbaar.

1'enne uiters biUik.

Raadpleeg §A§B ANK PA A RL :-

WORCESTER:- K A A PST AD:--

Posbus 266.

Posbus 57.

Posbus 2387.

'

F oon 2-3883

A!FRffKANJER-KJLERJEMA.IG ER !

Foon 5-1486

0 Vir u uolgende Pa!t 0 Billil~s IPryse

@ Wert!. Gewaarborg © Beste ~VIateriaal

N . C. K 0 C H

8outrivlerweg 52 Soutrivier I

· · --- - - '

V AI ~ ZY LS

H ©©ifS>tra a dl: PA ARL

MAN§Uff~U SIE I§ E N KlEJR EMAKJER§

V ({])({])lfsi~mt~rs in §p((])r~berrnodigdllite~e

SKRYF AAN ONS V IR 'N KATA LOGUS

\;,Tal~ oo~ op P ORT!ERV I L LJE J

DRIE

VIR KW ALXTEIT EN 'l'EVREDEN- HEID DIE GOEDKOOPSTE

WYNE:

Fonkelwyn Lewenswyn Vermouth

Hanekraai-Cocktail Likeurwyn

Jeripigo, Rooi Jeripigo, Wit Soet Muskadel Port

Worcester Hock Pontak

Spesiale Sjerrie Sjerrie

BRANDEWYNE: Schoemanello Ekstra Spesiaal F.C.

JENEWER LIKEURS:

5/- 3/6 2/6 3/6 2/- 1/3 1/3 1/2 1/2 1/1 1/1 11d.

lOd.

5/9 5/6 5/- 6/-

Kersie-Brandewyn 5/- Anys-Brandewyn 5/- Gemmer-

Brandewyn 5/- Lemoen

Brandewyn 5/- Peperment-Likeur 51- Van der Hum

5/-

JENEWER LIKEURS:

Lemoen Jenewer 6/- Suurlemoen-

Jenewer

6/ -

5/- 3/6 2/6 3/- 1/8 1/1 1/1 1/- 1/- 11d.

lld.

10d.

9d.

5/- 4/9 4/3 5/-

4/3 4/3 4/3 4/3 4/3 4/3

5/- 5/-

8/6 6/- 6/- 5/6 5/6 5/- 5/- 4/6 4/-

26/6 25/- 24/-

24/- 24/- 24/- 24/- 247- 24/-

Vocrr l)y G/- vir kassle en bo1tcls, en 12/6 vir

v~atjic wat vcrg-ocd ~:~a! wonl by tcrugscni11ng. Ons lewcr drank Ju ons inhouers solanJr ons voorrntlo van fnhouers hct, en nllecn1ik OJl voorwaa~de dnt die tnhoucrs binnc scstig t.l:\c n~ul ons tcrug bcsorg word. \\'cens Uottel sJ.o:aa.rstc Imn ons aiJccnlil.:

ln ons elc llottcls, I.:Issics drank vcrp:tl.:, waar sull.:e dranl' 'n minimum prys van £1-15-0 l.>cloop. IJHlicn gocdkOilCr kissics vcrlang word moet u u ejc In- honers nan ons stuur.

Word verkoop In 12-bottcl-kissics of 5-gelllngvaaljles of grater. U l\.issie van 12 bolteJs ka·n \Vyn, Bran- dewyn, Jcncvcr, Likeur, Vermouth en HanPkraal bevat. Terme: K.M.B., plus lreingeld na sylyne

K.B.A., plus treinliomm!ss!e. V.O.S. OUDTSHOORN.

BESTEL VAN

J URGENS §CHOEM AN

ONDERSTEUN ONS BLAD DEUR

D AAROP ff.N TE TEKEN

(4)

VIER

Dll~ 0.13 .. WOI•~X:-;DAO. 15 JGLIE 1912.

Kon gclcdc hcL die Kommandant-gcncraal wce:r cons 'n \\':t:nskuwing gerig aan die :1dres van die 11egcring in vcrband met die wanbe- hanclcling 1·an Afrikaansc gc1·angenes. Hy hot die uitlnrlcndc oplrcdc n n him·die partypolitic- kc bcwind :1angcwys as die oorsaak v1tn gewcld- plcg•ng in ons bnd. .Dit wil ogLer 1·oorkom of hicrdic politickc m:1ghebbcrs net so min bckom- mcrcl is oor die tocpassing van die reg as 11·:tt.

hnllc i~ oor die rus en ordc binne die land waar- oor Indio toc,·allig gesag uitocfcn.

:\fct kcnskelscncle partyvooroordeel het hicr- dic bo\\·ind reeds 'n repntasic 1·erwerf 1·ir die

w~·sc m1:1rop hy as laastc appCI hofbe,-iTidings 11:1 willckcur kraglcloos maak en s:1borecr. \Van·

nccr uitland e m:1lrose en soldale aan wic die )finisier van Juslisic hom vanwec sy party,·cr·

ldccfdheid nadcr 1·crwant voel :1s aan sy cic 1·olk, rnisbruik m:1ak van die gasnyheid wat lmlle hier gcbied "·ord dour hut dank to beLuig in die vo1·m van misdadc, en dour die gcrcgs- howc oorccnkomstig die wet gcsiraf word, vcr·

sk:1f dit die )linisLcr ,groot gcnocc" om hullc v:m hul sLr:1f lc onlhcf- om die vonnis wat.

hullc opgelc is, kmgicloos to m:1ak. D:1arcnLccn, as Afrik:1ncrscuns dour die hof onskuldig be- vind en onlslann word, sL:1nn hicrdie onnnsionalc maghebber · in die-weg yan hul nyheid om lwlle icrug to werp in die gcYnngenis waaruit die hof hulle ontslaan hel.

'l'oi so 'n wanlocsl:md hcl hierdic willekeurigc

bel~icl reed gelei rlat diL nic eens mccr ST!aaks is dat Afrik:1ners on1·erhoorcl in die tronk Yir maanclc aangehou word nie. So 'n barbaarse vcrbrouing Yan ·die reg is reeds al as 'n ,·olclongc fcit :1anvaar nadat dit in die skaduwec gestel is dcur die jongsle onlhulling op die gcbied val•

ons regs we. e. Ons 1·crwy maar na die gcval op Xclspruit waar bcskuldigdes op vryc voct gcstcl is nadat hullc skuld bekcn hot, maar :1ndorc sondcr aanklag in die tronk gehou word omcla t, hullc wcier om skuldbckentenisse to on- dcrlckcn en clio slaat nic b~· magte is om hut skultl lc bcwys nic.

Tans he! die jongolc YOorbecld \'an .lmpcriale rnagsuiLOcfcning toL kenni van die ,·olk gekom - die p:e,·al van mc1·. Eg:gcrl, 'n Dnitse on.dcr- daan, w:H dour die magislraaL on kuldig bc1·ind is op aankl:1g 1·an hoog,·erraad naclaL sy reed~

,·ir ·n halwc jaar opgcslniL was. Xog voordat

s~· dit' IT~·e I up: kon adem, is s~· met gcweld

c

p bc,·cl v:1u die Hcgcring teruggcwerp in die sol wa:n sy t ussen meidc-miscladigcrs moot ,·erkecr.

J I icnlic meidc l1ct, volgens haa r 1·el'ldaring aan die hoi', reeds die vraag :1an }war gesLcl or sy ook haar lll:llt 1·crmoor heL!

Die volkereg maak na!unrlik voorsicning dn.t.

v,,·andsondcrd:lllC' 1·ir die duur van die o01·log gt>'inlcrnccr kan word, en hiCJ·clic gevangcne hot

LI'Ouon~ ook ltaar gewillighcid orn gci'ni:crnecr tc

word, lc kcnno gcgce. )laar om 'n blankc Yrou

\1':1! dct'11· die hof onslwldig bcYincl is tusscn 'n klomp miscbdigors in 'n lronksel op te sluit no~

omdal s_,. !oontllig ::.tam uiL 'n ,·olk wat dour

J~ngcland bcoorlog word, is 'n claad wat die kroon ;,pan op clio Yreemdc handelwysc v:1n ons politickgc,.,indc be11·ind.

Ons "'el'l nie of die. Hcgering in die bcoefc- ning l':tll sy Yoorrcgtc gcbruik maak 1·all 'n maat,tar van reg wal dcur homself geskcp is nic in waller gent! ons die crgslc nog afwag - m:1ar wal, ons wei wcc-t is dat hicrdie optrcdc 1·an hom in n:gsirecksc Lccnstclling is meL wn,t denr die Osscwabralldwag en clio Afrikanen-olk :1s reg hcskou word, en Le·nsy hy die rcgsgcYocl vnn die volk ook me9L met dicsclfdc m~atsLaf wal liy sy cie dade meet, sal hy teen bicrdio

(~·d begin bcscf dat hierclio soort clinge allccn gcdocn word deur poliLici 'Y:lt dit kan bckostig om n:t die voorbcclcl ,·an vcrskillenclc spook- rcgcrings in !,onclen, 1wl ,·crantwoordclikheid I'OOr die viersk:1:1r 1·an die 1·olk per diegtuig to omvlug.

DIE O.B., WOENSDAG, 15 JULIE 1942..:

Doe~ van 8 Augustus

Dit wil 1·oorkom of daar by sornmigc mcnsc nog nie hclderhcitl 1,; oor die oproep insakc 8 Augustus nic.

In die cersle plaas moot duidelik vcrstaan word dat hicrdic dag nic 'n willckcurigc bcpa-

ling is nic. Augustus was die dag waarop die

Osscw:Jcns ill l938 met hul log na die ~o01·dc 'n aam·ang gcnccm hot-. Dit is 'n groot gcbC\11'- tenis in ons ,·olks]cii'C wat in die tockoms hekcnd s:1l 8Laan as die begin van die omwentcling in Suid-i\l'rikn 11-at gclei hot tot Afrikancrccnhcid en Afrikan<Yrn yheid. Op die spoor van die Ossell'acns hot ons 1·olk bc\n\s gcword van sy bloedgebondcnhcicl 11·at sLerker was as die lams- maligc bandc van politiekc partye. Ronclom clio Oss~11·acnlji<'S hot ons 1·olk tot sy ware ecn- heid gcgroci en uit die ccnheiclsclrang waL clcur die OssewaLrek gcwek is hot die Osscw:tbrancl- wng ontstaan as draer van die nuwc begccrtc en volksomwcntcling. S Augustus is dus in werklikheid die geboortedatum van die Ossewa·

brandwag en hit:-l'die dag sal in die tockoms ge·

reeld herder* word as die verjaardag van ons volksbeweging. Dour die Ossewabrandwag is 27 Fcbruaric reeds as 'n vollcsherdcnkingsdag in die lowe gcrocp- 'n dag waarop ons volk die ccrstc Bocre-oorwinning oor l3riLsc Imporia-

(Vervo!g in volgende kolom.)

K .G. SE VERGADERINGS IN

OOSTELIKE PHOVXNSIE

Die Kommandanl-gcncraal, dr. J. 1<' .• J.

1·an Hon,burg, ~preck Yan 20 tot 25 Julie 'n reck~ 1·crgaderings in die Ooslelikc Pro-

Yin~ic loc. Die rci;,program is as volg:

Co!esberg: )laandag. 20 Julie, 10.30 l'llJ.

Burgersdorp: :\laandag, 20 Julie, 7.:30

lllll.

Aliwai·Noord: Dinsclag, 21 Julie, 2 nm.

Dordrecht: Di1isdag, 21 Julie, 7.30 nm.

Barkly·Oos: Wocnsdag, 22 Julie, 2 nm.

Elliott: \Voensdag, 22 Julie, 7.30 nm. . Sterkstroom: Donclcrclag, 23 Julie, 2 nm.

Queenstown: Vrydag, 24 Julie, 7.:30 um.

Adelaide: Vn·dag, 21l Jnlie, 2 nm.

Somersct-Oos: Vrydag, 2·1 Julie, 7.30 nm.

Midllelburg: :-;alen1ag, 25 Julie, J l Ym_

Cradoclt: f->aicrdag, 25 Julie, 7.30 nm. Genic. mc1·. J. S. du 'roit vergesel die K.C:. op ~y rcis, ma:11· op 'n paar plekkc gaan hullc ui!mck::1ar, wannecr sy afsonder- like ,·crgadcrings hou, l.\L Steynsburg, 20 Julie om l l vm.; Lady Grey, 21 Julie om 2 nm.: lndwe, 22 Julie om 2 nm.; Tarka·

stad, 2:3 Julie om 2 nm., en 1-fofmeyr, 2,) Julie om 11. vm.

STRAATKOLLEKTE OP WORCESTER

Die W oreestcrsc stadsraad hot vcrledc Wf'ek meL ~cs t<'cn chic slemme op 1·ersock 1·an die O.B.-kommandant locgestaan dat ·n straaLkol- lcklc. op Augustus ten be hoe we van die Ossc- wn.brandwag so fonds vir afhanklikes van gc- internccrcles gchou word.

Die voorslcl is ingcdicn clcur mnr. G. Kcylcr en is ook dour die burgmnccster, mnr. James du ToiL omlcrsteuo wat vcrkln.ar hot da~ die npplikant 'n opcnbare Jiggaam is wn.t clcur die Rcgcring tocgclaat word en dat hy nic bn \

di~krimi neor nic. :\ (ur. J oban '!'heron hot die voorstcl bcstry en verklaar dat die applikant 'n politickc party is.

GEDAGTE VIR 8 AUGUSTUS

I ndien daar vandag A fri~aners is wat in hul strewe vir ons vollt se 'Jryhe~d hul per·

soonlik:l vryheid op die altaar plaas deur onverr.oord in tronke te gaan sit, is u wat nog vry loop, nie bereid om maar net 'n geringe deel van u geidelike inkomste op die altaar t,n 16 nie'?

Op 8 Augustus kry u die gelecntheid daartoe.

(Vervolg van vorige kolom.) lismc hcrdcnk. Daarby hot nou gekom 8 Augus- tus as die geboortedag 1·an clio Osscwabmndwag.

In hicnlic gees moot die clag dan ook gc"icr word.

In die- twecde plaas gaan ons clit nic net by blotc vicring hou nic. Die OssCII':1brand\\'ag 1·erkccr 1·andug in 'n stryd wat nie sy stryd is nic, maar die sLryd om ons volk se voortbcsta:tn. Daar was seldc 'n tycl in clio geskiedenis toe ons volk sc bestaan as gehcol so in die wccgslmal gchang hot as tans. Dit hang van ons af van- dag of die offers van ons ,-oorgcslag tcvcrgccfs was en of dit lot rykc vrugtc gaan gccly. Vir dam·dic sLrycJ het ons geld noclig. Swaar cisc gaan nog aan die Ossewabranclwag gcsLcl word I'OOrdat ons die stryd Yolcindig hot. Mo-b die insameling van geld vir die strydfonds moot reeds non a! 'n begin gcmaa_k word wa.b op 8 Augustus op paslikc_ wyse sy hooglepunt. bercilc Aile l<ommando's of veitlkornetskapp!l (waar afstande dit noodsaalt) is verplig om die dag in hie.rdie gees te herd!lnlt, soos bepaai deur bevel.

Verslag sal meet gedoen word cteur eltte eenheid oor die wyso waarop hy die dag gtwicr het en die fondse wat ingesamel is.

HELP ONTSLANfE AFRUKANERS !

KOMMANDANT-G ENERAAL SE OPRO!EP

Dr. J. 1•'. J. van llonsburg, Kommnndnnl- gcnera:ll 1·an die Osscwabrandll'og, hcL it\ 'n omscndbricf waL aan alle- O.B.-offisicre gcstuur is, ,·en,·ys nn die grooiskaalse uit.skoppi11g 1':111 ,\frikaa ners den r myn- en uywerhciclsbase ten cinde lwlle ie dwing om by die leer aan te sluit, eu die ,·olgcncle oproep gedocn:

1~1kc lid Y:lll die Osscwabrandwag sal dib 'n crcsaak bcskou om sulkc noodlydcnclc slagoffcrs 1':111 die Empire met raad en claad, ook huisves- ting. by le staan. )fcnig mcde-.Afrikancr wat nie ge\\'illig is om Yi r die .Empire sy sLrycl in 'JJ vrccmdc land lc stry nie, sal daarclcnT op straat gcsmyL word dour sy auti-Afrikoansc work- gower. Om sulkc volksgcnoLc by to staan, is crC'p1ig sowcl :1s Chrislclike naastclicfdc.

\'er:-~1 a:1n OJ3.-kommandantc word opgcclr:1 om hnllc JJilcrs!c bcs ic doen om toe to sicn daL ,. rkryglwrc lllllp of hnis,·esting nic onvcrbruik gclaal word nic.

)Iclcl dit :1an by die Xoodhulpfoncls en u sal die bewu~syn he clnL u 'n Afrikancrgcsin so bc- sorgdhcid en bcnoudhcid ten dele 1·ermincler het.

J~cn l'ir alma!, alma! ,-ir elkeen.

BEVEL VIR KAAPLAND

In verband met die oproep van die Kom·

mandant·generaal word die volgende bevel dcur die A.K.G. van Kaapland, genl. J. A.

Smith, uitgereik aan aHe generaals en kom- mandante:

Kommandante moet onmiddellitl deur miudel van hui onclerg:eskikta offisiere op-

names in hul gebiede raat maal( van wie almal bcreid is om

(a) huisvesting te biect aan diegene wat dit nodig mag he, en

(b) van enigc aanborJ van wer!t wat vir g-e·

skikte persone bes!<i!{baar is met mel•

ding van die aard van die werk of IJe·

tre!<ldng wat aangebied kan word.

l~icrdie opgawes moet sonder versuim na

die hooHtwartier van Kaapland gestuur word.

(5)

DIE O.B., WOENSDAG, 15 JULIE 1942.

Teen

Die ,·olgcndc oprocp en ,·crklaring is deur sen!. J. A. Smith, Assi. tent-kommandanl- gcncraal \"an die

o.n.,

uitgereik:

lferhaalde male is deur die Kommandani.- aencraal ,·an die 0.13. en myself as gesagheb- bende amptenare ,·an die G rootraacl gewaarsku teen die onderdrnkking ,·an die Afrikaner- Yolksgecs (soos geopenbaar deur I"Oiksorganisa-

>-ics), die 1·ervolging van teen tandcrs van die Imperialistic c polilieke dwingelandy, en uii.- t.artingsmetodes, as ook wen die oncledinge wa.nhoopwekkendc ,·olks,·erbrokkoling, mel die 'fOg op die gi~lcnde en daarby on,·ernictigbare nyhcidsd rang van die nasionaal-rcpubl ikeins-

!!esinde Afrikanerdom wa!, lot. uit.bar t.ing deur 2aktlose optrede geprikkcl word.

Daarbenewcns hot die O.B.-Ieiding van t.yd :ot t.yd ·;olhgenote in die ,·orm Yan bevcle so- wei as mondclings in die openbaar gemaan tot.

berust.ing in die O.B.-Iciding en die onLhouding ,·an gewclddadighedc waarloe hulle uitgelnrt mag word.

Van die kant van die O.n .. ,·yandiggesimle pers, organisa~ie , Ieier:;, en maghcbbcnde bc- wiudvoerders is ,·oort.durend die indruk gcskcp en gepropagccr Y<lll doclbewu te sabotasiebclcid

•n gcweldpleging w:tarop die 0."13. sou mik by jong Lot, :-.Lryd uiLgctarte 1\frilmncrs. In bier- die ai.mo:.fcer hci. cllikc kleiner organisasies en groepc onh(aan 11·a~ 'n Yrugbare kern vir gc-

welddadi~!;llCde gC'word hot. en daarloc aangenltlr gcwonl i~ dour die gee~lcspynigcnde strawwo

"·at. kraglt•lls omlerdrukkende ~oodregulasies

Jpgclc word en ,·cn·olging, daarondcr ingc,tcl.

Die also ingeplante prittkel tot verset is ver·

sterk deur di·e sogenaamde aanhouding van manne vir maande en maande sonder verhoor, die gewraal{te behandeling van sulke onverhoor·

de manne in die tronke en polisieselle en inter·

neringsbeleid sonder behoorlike openbare ver·

hoor.

ln hienlic omslaudighcdc en nog steeds mel Jie oog op handh:1wing ,.:111 orde en kalrncring van die d:<arloe onthutsc gomoedcre onder die Afrikancrdom in die vaderland, word alle Afri- kaners en iu~onderhcid O.JJ.-offisiere en brand- wagi.e opgeroep om onmiddcllik Lelegra fics ge-

~amenllik of afsondcrlik prolcs by die J<:cr~Lc

:'>fiuisLer, Pretoria, in to dien teen die ,-oltrek·

king van die I'Otlllis van die twee jong Afrika- ncr , \"i~ser en Van Dlerk, van Denoni, omda~

(a) die ~oodrcgulasies waarkragi.cns dio

dooth·onni~ gevel is, 'n .-eronagsaming Yan die gcmcne st.rafrcg 1·an die land is, en

lb) sabotasie en gewcldpleging ongetwyfeld 'n rt::nksic by ~ommiges is op die verTolging .-an ,·olksgcnole en hul bchandeling tn die tronke.

T .ELEGHAM AAN PREMiER

Die volgende i<'legram aan die Eersic :JJinis- tor is deur gcnl. .). A. 8milh, A.K.G., namen»

die O.D. nm Kaapland ge,;luur:

,Osscwabrandwag .Kaapland protcsteer lecn voltrckking van dood1·ounis \"isscr en Van Blcrk waL gC\·cl is kraglens Koodregulasics wai. ge·

wonc SLr:lfreg veronagsaam en omdat dcnr ons ook ,·croordeelclc geweldpleging ons insicns r<'aksic i~ op polit,ieke Ycn·olging en bchande·

ling in tronkc 1·an mcde-Afrikaners en ondcr-

·hukking 1·an cerlike en geoorloofde belcid van volksorganisasi<' lot heil nw loekoms van Suid- Afrika. on nasiotW<llge;,inde Afrikanerdom na·

men wie Olll; 1·ra om ,·cr,agung 1·onnis onder hieringenocmde om;,landighcdc.''

BLANK.E§ H.EUSTEL ORDE Di : ic Kleurlingsoldate Geskict

Die DepartcmenL 1·an Ycnlcdiging hcL aan- gl'kondig ual \'('l'skcic nic-blankcs onbngs by Gcrmiston hande uilgeruk het en dat, blanko soldalc die Loe~tand ondt::r beheer moe bring.

Dric nie-blanke soldate is doodgeskiet en 'n Yiorde bescl'r.

Dood von n is

VOLG TELEGRAMME OP

:liN die oog op die be ondcrc haas wat vc•rC'is was na die veroordeling .-an die t11·oo

.Johnnncsburg~c .Afrikaners hot die Osscwa-

br:l!ldwag sy !cdc ,·ersoek om tclegrafics te protcstecr teen ,·oli.rekking van die YOnnis.

Aangesien diL l:lter gcblyk hot dat ach•.

Jerling appcl anngctcken hoi., as ge,•olg ll":lfltTan d:tnr gelccnlheid gcskep is 1·ir skriftelikc proLcs, word i.ans 'n beroep op

:tliC' 0.13.-lcde gedoen om proLesskrift.e to ondC'l'lcken in op,·olging Yan hnl telegram- me. J,~·slc kan opgestc-1 word met die vol- gcndc bcwoordi~g:

.,Ondergctekendes protesteer teen ,·olt.rek- king l"ln die dooch-onnis op \'i er <"tl \"an BINk inge,·olge 'n uit praak kragtens die -·oodn•gulasies, en ,·cr-. ock u chingend om die ,·onnis in hcrsiening lc neem, en wei ont die ,·olgendc redes:

(:t) Ons beskou die :\"oodreguln ·ies wnar- kraglcns die doodvonnis ge,·ol is, ns 'n veronng;sa1ning ,·an die gcrncnc slr:tfreg 1·an die land, en

(b) da~ saboi.asie on ge"·eldpleging onge- lwyfcld 'n reaksie by sommige i;; op die YCrvolging van volksgcnolc en hul behand ling in die Lronke-"

L<'SC'rs sal mcrk dal hicrdie boll'oording a:l!tmt•rklik ,·crskil 1·an die soos vctTat in dr. :ll:1lan sc oproep. Oaarvoor beslaan 'n

gcgrond~ rC'dt~ "·aarop ons nie ,,·il ingaan so- lank die dootbkaduwee oor die t11·ec mannc h:tng nic.

FONDSDAG FUN!\ SIE!

D ie Vro ue en Mau n e Komman·

do's l

4

'ICK§8URG

Hou 'n Funksie op

Oil

G.HOOTKLO O.F, FICK§Bl!JHG Woensdag, 5 Augustus 1942

Ete, braaivleis, pannekoek.

Skape en ander pryse vir Spot·t - Skyf skiet en

J

ukskei.

f( OJll SEKER!

IllER IS DIT NOU!

11 ~

II B

WERK TERWYL DAAR NOG GELEENTHEKD I§

Gevangene se Boodskap

Oenl. J. C. J. ,·an dcr \Yesthuyscn, sckrotaris ,·an die G rooLraad, wat onlangs gclnternccr is, hcL die Yolgcndc boodskap aan aile ledc van die 0.13. gcrig:

,Waar tallc van ons BoeTe in die gcvangenis en knmpc sit, het ons die een Yaste gcloof dat God regcer en niks met ons kan gobcur as Hy dit nic toclaat nie-selfs in die donkorsi.e tronk·

sol is lTy by elkeen; die Yastc oortuiging dat ons saak reg is, dat ons offers bring op die volksali.aar, dat die Ossewabrandwag op die rcgi.c pad is en sy lcicTs clit opreg meen en len volle betroubaar is, clat die Boere1·olk op die pad is na. sy cie nye Republic!(! Ons gcl"ange- nc · si.aan n1s, en ons roep ons mccle-Bocre daa r buitc loc: ,. 'try YOOrt vir God, Yolk en Lnnd.

:'>loc·nic nou rus nie; work dag en nag tcrwyl u nog in die gclcenthcid is; God is met ons !' Lowe ons Kommandani.-gcneraal! Lewe ons Rcpubliek !"

0 . B . KfERMIS

8 AUGUSTUS 194 2

(Op De Villierslaer, hoek van Boom- en Paul K rugerstraa t, Pretoria.)

\VED§TRYD:

POPPE IN VOORTREKKERDRAG

Vir die beste insendings:

EERSTE PRYS: £10 en silwerpleet Voor- trekkerkommetjie.

TWEEDE PRYS: £5 en middelslag Voor- trekker-porseleinkommetjie.

DERDE PRYS: £2 lOs. en klein komme- tjie.

Moet nie later as 31 Julie e.k. afgelewer word aan mnr. De Wit, Uniewinkels, Pre- toria. (Kommetjies geskenk deur Uniewin- kels, Pretoria).

'n Koevert met 'n skuilnaam buite en die werklike naam en adres van die deelnemer binne, moet .aan die pop geheg word.

Daar is gcen inskrywingsfooi nie.

VOORWAARDES :

Pop moet aangetrek word in mans- of vrouedrag. Die klere moet Voortrekkerdrag voorstel, en histories kor- t·ek wees. Aile poppe wat ingestuur word, word in elke geval die eiendom van die Ker- mis ·en sal verkoop w.ord ten bate van die 8 Augustus-fonds. Die beslissing van die Komitee vir beoordeling is finaal.

Neem Dee! ~n hierdie Aantreklike Wedstryd en Ondersteun 'n Goeie Saak!

Deur N. G. S. VAN DER WALT.

Prys 1 / 6 Posvry.

Die docl Yan him·di e werkie is twecrlei : eerstens om die toesL and onder die verwo r de demokratiesc sL elsel soos ons dit Yandag dwa rs- deur die wcrcld aa nlref, in Y crhaallrant uit te beeld op 'n Afri- kaanse agtergrond, en tweedens om met die verkoop daar Yan die O.B. -Ii'ondsc te slerk.

6d . op elke eksemplaar wal. vcrkoop word, gaan vtr die O .B .-Fonds.

In. hi01·die skerts op die 13r ilse demokratiese stelsel word die euwels wat die P::n:Ly-stelsel kenm erk op helcl el' en boeiende wyse aan die lwak gestel. Die inhoud is l eersaam en pakkend.

H elp met die versp l'eicli.ng van hierclie n uttige werkie deur u bes tel- ling sonder versnim (voot Augustus) te plaas

by

u plaas1ike Kommanclant (e) of clirek

by

die uitgewers:

Posbus 28 Stell en bosch

(6)

SES DIE O.B., WOENSDAG, 15 J ULIE 1942.

AA N DU fE PfE NKOPPE

Sesjarige Verdien 10/ -

,.~:k wil grn:-~g iels mccdcel "·aL 'u Pcnlwppie

Y::tll scs jaar by nanie Hennie Jc Houx ,·an Alheit, .Knkarnas, gcdocn hcL orn geldjies in w snnwl Yir die 0.13.-fonc!B.'' ,.,]n-yf komdtc. J. . 13c_,·crs van i(almmas.

,.H.v heL die sLukkie in Die 0.13. ,·ir die Pen·

kO])pe wnL sy )bmmie gcrccld Ylr hom voorlecs, baie interessanL ge,·ind. en II'US ·begerig om dade- lik tc "'erk ,-ir die saak. Hy heL toe ·n "·erkie g;edoen ,-ir sy :'lfammie vir 'n pcnnic. en loc beskuit gekoop by haar en diL weer \'erkoop, en weer laat bnk en verkoop told:>~ hy 5/6 gehad he!, en (oe appels gekoop en weer ,·erkoop tot l1y Lien sjielings en 'n pcnnie ghad hei..

Die 10/- het hy nou aan die Kommandante ge.stuur, en di-e pennie gehou om weer van voor·

af te begin."

Di!. is da,rem 'n pragtige YOOrbee·ld ,.i r baio oucr Penkoppe!

LEDE §TUOOM WEER T O E TOT O§§EW ABRANDW AG

25 §luit aau in .Een Enke l e V eMiw ru etska p

Dnt die mense mccr en meer wl verhaal kom

KORRE§PONDEN§JrEKLlDB

]-.YR. of arm. oud of jonk, getroud of ongetroud, 11. wat n amp ookal is. u kan alma! aansluit by die Sonop-Korrcspondcnsieklub en die vrcugde van korres- pondensie met ander.' Stuu!' gcfrankeerde l{oevcn na Posbus 1642, KAAPSTAD.

K AROO KB AALMI§

10 EST'J<JL' vrocgtydig en ,,·ces verscl(Cr van aflcwering.

U Karoo Kraalmis, fyngemaa1. gcskik vir die g-ebruik mel J'~unsmlstoestelle 2"':/- P"'r 1 t s~lrkc-ton. 10 ton en

rnr~r 2G/-. ~~~ u cie t~-aklu• 1.7/-.

J . .:\. S('HOE2\IAS, I•.s. Grootfontcin, 'omersef-Oos.

GOUE lV!EDAL.JE VRUGTEBOME (Julie-Augustus planttyd)

Duisende Planters vanaf Kaa·p tot. aan Sambesie geniet die vrus: van hul arbcid met HEUUOLDT sc beroemdc borne, - hullc f,'Toei, dra en stet tevrcde!

JUBIIJEU)(, ons gevierdc "Kersfees Elberta," enormc draer wanneer ander Perskcs faal. Ht::nHOLD1''S X.ll., ons nu\ve prok seJfkleurige g:celvlcis, ryp vroeg Januarie, smaak van Tvl. Geelperske, £7·10·0 per 100. SUlliER- 1\0SSIE - die lekker verl.leterde Parwee, 5/· elk.

EIDrly Da\yn, ·Mamie Ross, Peregrine, Elbertaperskes.

Appelkose, Pruime, Neklariene. I<wcpers, Appels, Gra- natc, Vye, vroeg tot laat soorte vanaf 1/-. Pere, Kersies. Ol~kerncute. Moerbei, Tamatiepruime, heerlike Tafeld.ruiwe. Aanvraag groot, bestel sander vcrsmm.

Geillustreerde Katalogus gratis.

HERHOLDT SE BOOMKWEKERYE

Posbus 6601 JOHANNESBURG.

NUU§ ! !

VIR El"IGI}:Ts wa-t u rna~; nodi!; he, veral RUBBER STEMPELS, skry! aan :-

TAFELBERG INDUSTRm

Koh lings tr aa:t 16, I{aapsta d.

n:-~, die on\'(nkwiklike broedert ll'is en dai, l1icnlie lJCrlc"·ing locgeskryf moeL word aan die feit d:~.t. die kocrslose aan,·alle ~·an die Partyleiding nou clC'nr die volk in sy 'nne Jig gcsicn word, word bc..-:ys deur beriglo \\'at ons oral vanthan

1 I Legin bercik. Die gccsdrif ,-ir die ,-olksbc"·c- ging Ylnm weer lwog op en !alle Afrika.ners begin LoL s~- gcleclere toe !c SL-room.

OpU"eg en S uit.vell'(!eteel de

\V

ANGANELLA-SKAAP RAMME FRIESLAND BULLETJIES

en

GLADDEHAAR BOERBOK-

RAM M E

'n Duidelike voorbeeld is di-2 geval in 'n veldkornetskap van Observatory waar die lede·

tal in die afgelope paar weke met ni-2 minder nie as 25 toegeneem llet.

Voorverlede ::\(aantlag het genic. Du Toit al · die offisiere ,-an die generaalskap .13el1Yille toe- gespreek, en hondercl-cn-twini.ig p:cesd1·iftige offi- siere met rang van asst.-veldkornet en hocr was tcen\\'Oordig, d.w.s. voltallig!

Die volgende verdere bydraes In Kaapland tot ollB

fonds v!r llUlpverlenlng aan arllankllkea van gelntor- ncerdca Ill aan Dle 0. B. bekend gemaalt.

Reeds erken . . . .

Carnarvon Jukskei· en Volkspelc~Lacrs

Vroue-Kommando 1\foorreesburg Mej. J. Schultz, Swellendam .. Mnr. W. J. Schmidt, Pearston , . Mm·. F. J. van Rooycn, Pcarst.on Vriend. Pearslon . . . . . . . . . . Mnr. 1-.L Strydom Pearston .. 1\!nr. M. J. Nel Pearston .. Marchand Vroue-l{ommando . . . . Cradock Kommando ..

Mnr. C. Els, Craodock .. Vroue-Kommando Parow

£ s, d, 3,622 15 5 21 10 0 5 0 0 2 0 0 1 1 0 10 0 5 0 10 0 10 6 1 10 0 40 0 0 1 0 0 2 12 6

- - -- -

£3,699

TE K OOP !

O.B .-SKR J!FBLOKK JE

Blou

met

b~'passende KocYertc.

2 / 6 1msvry 0.8.-'V AANDEJLS

met v Vapen in K leurc

;~:a-15-0

posvry KOMMANDO-VL AE

£1-15-0 posv r y Bestel vcm:

O.B.·HOOFI<ANTOOR KAAPLAND Kamer 916

1

Groote Kerkgebou KAAPSTAD

5

!PU"yse B illik! ! TeVTedenheid Gewaar borg.

Besonderhede van :

T. R JORDAAN

I?.S. Buifelsfontein, SOMERSIET·OOS.

:;:;;;s;:::; -=-==== =:::=: :=:=:==== 2 2 = :

== :

:: : : ~

~

VIR ENIG lETS SMAAKVOL EN DEFTIG IN

DAMJE.§ ., JRO

K~ JE besoek

PAROW $lZ NUWlZ MODERNE SAAK.

&-::=..:;'! =:: : : :;;;: =~===

;:;::; ; :;:;:: :::::: ; ---

§

Voorirekkerstrnnt, MIDDELBURG, Tvl.

Herefordstrual, GROBLERSDAL, Tvl.

Eicnaar : D, D. DE KOCK

Agen~e '!l'iR' Pontiac en G.M. Vrragrno\l:orra

TOT U DJENS!

(KOOP.) HANDELSHUIS, BPK.

'\foortre!<~erweg,

llialhlllle.

Foon 9·7184.

,

"!

I R

!Joloo1weg, l!Jurilanville.

Foon 60.

KRUIDENIERSWARE- LAAGSTE PRYSE.

MANS- EN D.A.L\1ESKLERASIE.

DIE BESTE - DIE GOEDKOOPSTE.

O .B.-FUNK§lE

op

8 .. ug. word 'n funh:sie op die lcntoon.slcllic~~

gronde gehou onder cskcrming: van die Kroon- stitd O.B. l{ommando3. Begin om 8.30 v.m. Daar sal jul<sl<ei, Jraa!v1cis en boerwot·s ''01op wees. Die aand 'n opv<ering en voll{spele. Dr. J. F. J. va,n nensOurg sal by &·1 die vcrrigt.ingc Lecnwoordig we~:-~

en sal die middag 'n tocspre!.ak hou.

VEULOWINC

BOTEs -GEf,Ill>:O.:HUl>.';;. Vreugdc klokkies kondi~; aan dat die verlowingsbootjic van Bessie, Die Strand.

en \Viilern van Stel1enbosch, (vroeet· van die Strand) van wat vcttrck hct. en mag dil veilig voortvaa:- na, die ha-..ve V£!!1 Ecnheid, Gcluk en Voorspoe<1.

HlUWEJLHK

DU

TOIT - OLIVIER. Hiermee wens ons, Isak, Prinsipaa:l van Vetpan1 Reitz, en Johanna (Buksie}.

Viljoenshoff. Bultfontcin, aan familie1 vl·iende(inne) en belang:stellen<lcs bekenrl tc maak, dat ons D. V. lste Aug., 2.30 n.rn. in die ~:foederkerk, Bloemfontein. in die huwelik bevcstig word. Gcen kaartjies. Gelukwen- sing: en Telegra·mme: Oranjc Koffiehuis, Bloem font.ein.

p iE'rERSE - ~lAAS: Hiermee maak ons twee.

Boshoff, jongste scun van mnr. en mevr. Hennie Pieterse, Vi1joenshoff, Bultrontein, en Johanna. tweedc oudste dogter van mnr. en mevr. Dawie )faas1 \Yel- tCVJ'Cden. Bultfont.eln, aan familie, vl·iende(inne.) en bc!angstelJendcs · bekend Gat ons trou f> .. V .. op Saterdag, 1 Augustus. 2.30 n.m .. in die ~1ocdcrkerk. Bloemfontein ..

Gcen 1\:aS.·njies. Gclukwcnse en Telegram me: Oranje Koffichuis, Bloemfontein.

.BETREKKK NG GEVRA J

O~G AFRIKAr\ER met. 7 jaar ondcrvinding verla:1g

'n betrcltl\:ing: in enigc Afrikaner besighcid. Ge·

tuigskrifte van gcdrag, ens .. kan vcrkry word. Skrywe :1:1-11 If. L .. ,,;,, ,n11:.: 0.11.'', l'ostms .1411, J(AAl:'S'l'AD.

BETUEKKiNG GEVRA

-H ONDERDPERSENT Afrikaner soek belrekking tot diens va:1 sy volk. Jarclange besig:heidsondcrvinding, bekwame bestuurder, vera! die mot.orbedryf, uitslckcnde orr.::aniseerdcr, eersteklas ;:ctu.f~skriftc, eie venroermid- del. Ouderdom 3G jaar, ~;et.roud. gebruik nic drank .nie.

Skryf aan II.. S.. J'.. Fouric, Clcrcqstrae.t 45, Erme!o.

•:-; ASSIST£]';:£ lfk-\RKAPl'ER met goeie ondcrvJn-

ding. 'n SerUfil\:aat van O.B.-Kommandant 'n ver- eiste. \~7erklose O .. B.-lid sal voorkeur geniet. Sale.ris

flO per 'rna-and. - r. Cronje, l>osl>us ;:l, \\1nrden.

TE KOOJP'

A'\.RTAPP£U l0ERE. - - Van ingevoerde. moere, ,.Greenmountain" en ,Flourball," !1-2·6 per sak vir 5 sakke en meer. Vir roindcr dan 5 sakke £1-5-0.

Gelewer M:ont.agustasie.

Sk rywe aan: ..,

D . J. JOUBEitT, Itietvlei Ko. 2, )fO!'o'TAGU.

VAlUilES. - ,.LARGE BLACK" - opreg geteel - Beertjies en Soggics, ·1 maandc oud, groot en vet

£5-5-0 stuk.. Een bccrtjic en twee sogg:ies !15. Tv:ce- maande oud varkies .£2-10-0 stuk K.M.B.

A. S. ZEE~IAN, ItOUEHTSON.

TE KOO)P'

ROME: GeokkUleerde Pekae.n-neutbome, Tung, vrugte en Rose. Besfgheid 20 jaar ge-estabil!seerd. Bank:

VolkSkas, Pietermaritzburg. SIU'yf vir Katalogus.

ltUDlii.A.">ISE EIJENVALE llWEKEUY, EDENVALE NATAL.

'fE KOOP

BABY GUANO liLA VIER. ]IN baic goeie orde. - Kort gcstem. Prys

Skrywe aan:

£50·0·$.

Z. OUEitHOLZEU.

P .. :'\.. Voli{Sl'-aS Br)k., 1\larl\:stran.c, Johauncsburg.

§OlD' f 'fE K O OP

l[)RAND\VACTE, om 'n ecrlikc bcstaa·n tc maak ,~ra

.1.0> ek u vriendelike ondersteuninG dcur van my soul tc bestel. ·-' L 4/-, Ko. 1 3/6, No. 2 3/- per sak, 20() pond; (yn bolter sout. 100 pond, 3/G, gelaai Sout- pan. )[artie Venter, P/sak Arbcidsloon, Bloemfontein.

Referensi

Dokumen terkait

• BLADSY TWEE DIE O.B., WOENSDAG, 5 MEl 1948 WORD WAARHEID AAN VOLK MET 'N DOEL WEERHOU?. KLERKSDORP SE KANDIDAAT Vir 'n paar weke lank bet die hele ,·olk met die vraag in die

Dit nol'- scnde pol>i,.ic lwdrt•i~o: wonl tlc•t: r die aanloklike voorbc·c•ld \':Ill 'u nuwt• sld- sel in die builC'huul, dan word die hon-' gcrlydcnrlc volk dc~noods 1ll'tll' ge-

Dour dit tc docn, he; ons die mociliklH•de weer onder Llic volk ingcslccp en dit kan dan ook verwag word daL daar nou al by ,·oorbaa~ weer slcllin:,; ingcnccm sal word en dat die

Dit i · Lroucns oo]; Jowonsnoodsaaklik dat, hy daardic 1·crwaande homling moot inneem, want, as claar oen ding in die wercld is waL ,·olsLrok afhanklik is 1·an m1L genoem kan word ,die

Moor as 800 Afrik:wm·s van nile borocpe hot clio gcbeurlnis by Kolvin Grove fCSLclik gGan '·im· waar hullc op skiUerendc wyso onlhaa1 is.. Di heildronk op die ogpa:n is ingcstcl deur

wing sal word tot nasicdiens; 'u staat wan,rin clke man en vrou sy regmatige lewens- aandecl sa.J ho; 'n staat waariu clio vryhoid van godsclicns aanvaar word en die goclsdienstige en

Indien Churchill in hicrclie sta- dium gcdwing sou word om Le bcclank, is clit twyfelagtig of clio Britse moraal die skok sou oOJ·lcef bet.. Dit is daarom bogryplik dat rcgc-

Hoe Die Mediese Diens In Sal Lyk Ons Republiek Armoede Mag Gesondheid Nie Bel n vloed Die taak 'Jan die mediese diens in die Rcpubliel< en hoe dit tfi.ensbaar gestcl moet