64 -
HOOFSTUK 111.
ONT ;.:;VRZD~ JH}:ID MZT Din OND:.i:RNYSB2LEID.
l. Paging om die Uitl and2rs tavrcdc tc stcl.
Na die ontdckking van gaud op die ··ri t watersrand het duisende vre0md~linge Jic gebied b~volk. Hulle het gesoek na gaud en ryk,1orn; a~ n cUe gcdagt e·,vcreld van die landsbe- woners, wat aan hul ga~vryheid verlccn hot? het hulle hulle nie gostour nic 2n dit dikwcls sel fs verag.
Die meeste van hicrdie vrc~~dclingc WciS Jngclsc, wat nie tevrede Wd.: m.:;t die Onderwyswct v:.:.tn , ansvel t nic:. In 1892 hat hullc teen lie Rcgering begin organi scer om hull·-~
stemrcg en onderwys griev.rc opgelos t c kry . Hierdie stryd is veral u.angoknoop dcur die:: m-"...gtigc Ka.mcr van Koophandel en Kamer van Wynvws;:; l .
As r caksie t..::en die Lansvcl t-wet 1 wat b;Jpaa.l het dat Hol lands die; mP.diwn v.::tn onderrig in gcsubsidiccrdc ~kale
sou Noes? het die Uitlandcrs private skole gestig wat in onderwy rnediwn en wese van die gesubsidicerde skole vcrski l het. Op Krugersdorp is so 'n skoal opgcr ig2 en ta Roode- poort twce3 .
Die Rcgering hct probcer om die Uitlandcrs tcvrcde te stcl, en die eer st e konsussic was Besluitskolc4 . Saver vasgcstel kon ·.'wrdy i s in Krllgcrsdorp c.gter g ' n cnkel c Bcsluitskool ~copen nie, hocw8l die subsidic a'n sulke skolc toegosta;::-lll solfs hccr sou we~.;;s as die aan g8\vonc
l . I'loc;J;er~ Onch;rw,ys ~;n Ond~rwy:3b2lcid in die Z. tL R., 207.
2. Ver~,lt:.g Sup:-..;r:i_nt . .3ndent v;j.n Onr1or··,y s 18981 Bylae I,
3. Van. Tond2r ~ pndcrwysontwL:lc;liilg ::tan di e Vh t wat 8rsrand 7
260. Vgl . oak O.D. 106/ 39 :l.R. 13?61/99.
4. Bot~ DL-: Ontwikk..)l::;_ng V3.n Ondcrvvys in Transv::.tal, 32.
Die Volksra~d hot nie onvcrskillig gcstaan t cenoor dio onderwys van die Uitlanderkinders nic, want 'n vordore voor- siening is vir hulle gcmaak volgens Wet No. 15 van 1896, wat staatskole op die gcproklamcerdc goudvelde in die lowe goroep het1 . In hierdie skole het die Staat alles
voorsien~
geboue, onderwysers en salarisse 2.
Waar die lccrlingo almal Dngelssprckcnd was, sou die medium van onderrig Engels woes, madr Hollands moos as vak geleer word. Waar die lccrling2 van alboi rass~ was , sou die skoal 'n parallelmodium-inrigting w 8s en sov~el Engels on Hollands in die respukticwe afdalings van die skoal ge- leer 0ord dat in standard
5
gulykhoid van alL~i tale ver- kry kon word 3.2. Ontovredenhaid duur voort.
Die nuwc Wet het nio byval gevind nie. Die N.G. Kcrk het by mondo van die Algcmene Vergadoring sy afkeuring uit- gesprcok oor die 'let, tat voorsicning daarvoor ··.:::maak hei.
om st aatskole t2 st ig vir die onderwys van kindors van be- hocftige ouers 2n van vro2mdclin.l;e op dio gepro1cl amecrde goudvelde. Met "cenp:lrigo sternmen" hot di e Al g2m-:.:no Verga-
dering die aanbcvoling van die OpvoE::din.~:skommissic van di2 Kerk aanvaar; nu..01.r::lik
11 • • • kourt de Com..missie de bcginsol dat ond.:~r
wijs in die ocrste plaats bcrnst bij de ou2rs en de Kur~ good, en spr2ekt hare afkouring uit ovGr de oprichting van Staatsscholon on bev2elt aun dat Wet No. 15, 1896 herroo 10n zal wo::·!"'l.:.;n" 4 .
Die notule van die vorgadorinc is onder andere ondorteken
l. Verslag Superintendent van Ondorwys 1898, 25. 2. Malhorbe: Educati on in S. Africa, 279.
3 .
Bot: Die ontwikkcl ing van onderwys in Transvaal ,34.
4. Jubileum-Gedcnkbook N.:L of G. Kcrk: " ondcrdado van God, 291. Aanhaling uit die notulc van die Algemene Vergadcr ing van die N.H. of G. Kerk 1897.
- 66 -
deur ds. H.C.J. Becker v~n die N.G. Kerk op Krugcrsdorp . l
Selfs met memories is by die Volksraad aangedring op die a.fskaffing van 11de Rand Staatsscholen1•2 .
As gevolg van die onwilligheid van Engelse ouers om hulle kinders Hollands te laat leer kon hul nie staatsub-
sidie kry nie en het groat getalle kinders geen skoal be- soek nie. Op 7 Oktober 1896 het ds. H.C.J. Becker, leraar van die N.H. of G. Kerk Krugersdorp aan die Superintendent geskryf dat hy al •n geruime tyd gesukkel het om 'n skoal opgerig te kry te Luipaardsvlei ( c.hc.mp D' Or-myn), waar daar sowat 25 tot 30 kinders was wat ~2en skoal besoek nie.
Hy kon egter nog nie daarin slaag nie9 omdat die oorgrote meerderheid van ouers Engelse was
,, ... en dat de ouders het nict eens ZlJn dat hunne kinderen zoveel in hct Hollandsch on- den-rijs genieten zullen113.
3. Die 11Council of Education11 •
Die Engelse bevolking het, nieteenstaande die tegemoet- koming, nog ontevrede gebly. Hulle het dit ook nie by pro- tes laat bly nie maar onder leiding van H.S. Caldecott ,,The Witwatersrand Council of Educa~:;-:_on11 gestig9 met die doel om private Zngelse skole aan die Rand in die lewe te roep of te ondersteun4 . John Robinson is benoem tot orga- niseerder7 met die t it cl Direkteur van onderwys. Deur vry- williga bydraeJ het hy egter gou beskik oor £10,000 en kon hy ~et sy werk begj_n. ~n 1899 is die kupitaal vermeerder tot £100,000, terwyl di8 Kamer v;J.n Mynwese in Johannesburg
•n badrag van £13,000 per jaar belowe h8t5 .
1. Jubileum-Gedenkbook N.H. of G. Kerk~ '.rvonderdade van God9
292.
2. De Ver~eniging, 18.1.1899.
3. O.D. 38/3, O.R. 9125/96.
4. Director of Education: Public ~duc~tion Reoort 1900 - 1904 9 63.
5.
Lugtenburg~ Geskiedcnis v~n die On1erwys in die S.A.R. 9244 en 249.
Hoewel die 11Council of Education" goeie dienste aan die onderwys op die goudvelde gelewer het, was dit weens sy beperkte middele nie in staat om grootskaals te werk te gaan nie~ maar dit het opnuut die aandag gevestig op die fcit dat baie kinders soriller onderwys opgegroei hot en der- halwe belangstelling opgewek vir verbcterdo toestande.
Nogtans het die aktiwi tei te v:'m di2 11Council" die onderwys- aktiwitcite oor die algemeen in 'n nie geringe mate geskaad.
Die moraal van die opposisie teenoor die Regering se onder- wysbeleid is hicrueur aansienlik versterk1 . Die onderwys- hoof en die Regering se onderwysbeleid is sterk aang2val en in diskredict gebring, en hiGrin het veral die Engelse koe- rante die voortou genecm2 .
~ie
aanvalle op dieRag ~ ring
se onderwysstelsel het dccartoe bygedra dat die gesubsidieerde skolc minder gewild geword het en baie kinders in private skooltjies beland3 of sander onderwys opgegroei het 4 .Tiie ~anvalle op die Regering se onderwysbeloid het by baie mense die indruk geskep dat die instellihg van 11The Council of Education" gegrond was op politieke oorwegings 5 . As in aaruncrking 1<enoem word dat verskillende invloedryke Engelssprokendes wat ge~1elp het met die instelling van 11The Council of Education" oak nou verbonde vvas aan die optrede van die 11R2form :.~ovement", wat hom beyvver het om voorberei- dings te tref vir die J~illl.eson-inval, dan was so 'n indruk nie ongegrond nic.
Hoofeaaklik as gcvolg van politieke vooroordeel en misverstand het die Engelse seksie nic van die onderwys-
l . Van Tonder~ Onderwysontwikkcling aan die Witwatersrand,
298.
2. Idem.
Vgl. ook The Krugersdorp Standard, 8.4.1899. Tiring aan op moedertaalonderrig en ruim stcun aan private skole.
3. O.D. 70/3, O.R. 2547/98.
4. Verslag Superintendent van Ondcrvrys 1898, Bylae I.
5.
Van Tondcr: t.a.p.68 -
geriewe gcbruik g ~maak wat deur die Suid-Afrikaansc Repu- blick aangcbied is ni2, 'n finansi~le steun wat in werklik- hcid grot or was as dic aan die oorspronklike bcwonGrs. 'n Voorwaarde vir tockenninG volgcns die 1896-wet was dat l uur 9cr dag aan di~ ondcrrig van Hollands bostce moos word, en dit was nie 'n onrcdclike cis nic, want Hollands was iJIL-r:J.ers die offisiclc taal van die Republick.
Politici het onrtcrwys gebruik as wap~n om rassehaat op to ~took 2n hul rn~n3c gcwaarsku teen
;,being turned into Dutchmen by a tyrs.nnical education sys tern" l
DiG ,Council'' sc O;Jtrcde h\_;t dirok da.artoe byg2dra dat di~ Rvgering bet~r voorsicning gcmaak hot vir onderwys op die ~oudvclde deur die oprigting van staatskole en dat op Krugcrsdorp oak 'n private skoal opgcrig is.
4. Stigting van Private Skole.
Oral op die ~itwatcrsrand hct Uitlandcrouers private skole opgGrig. Oak in Krugersdorp was aan die Ginde van die nGgentiendG eeu so 'n ~ngclse privaatskool:
Krugersdorp Public School",
ffi(~t
F. W. tV! ills, B.A. , as hoof 2 . Die skoal is geopcn (lGur mcj. Stow, wat later werksaam was aan die Transvaalsc Universit citskollcge. ToG die inskry- wing toegcneem het , he~ Mills oorgenc~m as hoof. Die skoal wa3 'n skoolgcldheffende inrigting en hct teen die einde van die neg2ntiendo eeu ongcvcer 90 lcerlinge op die~ rol1 d3
gc;na .
Hi crdie skoal i s in DGsember 1898 aelnspekteer dcur J.H. Hardwick, M.A. 7 hoof van die Jeppast awn Grammar School.
Na die insp~ksie het lede v·d"l die Skoolkonmissie, te wetc eerwaardc J. Jordan en mcncre Becker, Sachoff ~n Tonkin ,
1. Malhcrbe: Education in S. Africa9 296. 2. The Krugersdorp Standard, 24.12.1898.
3. P. S.M.~ 11A rc;tro~.:;pect 11 ; Krugersdorp High School Magazin2, June 1916, 13.
mnr. Hardwick ontuoet om sy rapport aan te hoor. Hy hot gus6 dat hy g2tref is dcur die go0ie vordering w~t in die skoal tydcns sy kort boctaan dumaak is. Hy h..=t die hoof bcsondere lof toegeswaai. Die gebou was gcskik vir skoal-
doeL~ind'-.::·:, en hy het diG kommL3sic aangcraai
11 to inc:reas2 t he staff of tuaci:10rs and the supply of ~pparatus as soon as possible. Th2y should aim at making the school in avery way a hi0 h school with the University
. t . . . Ill
exarnlnB. lOn s l n VlOW •
Sy skriftcl ike rapport hct hy gcrig aan 11The Chairman :·.·.nd members of C;h(; Conm,i t tee of t he Krugcrsdorp Undenomina- tional Instj_tute;' .::m omL.?r andcro daarin gese 2
~
"I wa3 ffi'J.ch 3t.ruck by t he evi dent plc:::,sure the childre;n tool\:: in their work9 by the high stan- dard of dicipline maintained9 and by the cor- dial T2lations existing between t eachers and pupi l s. Consi dering t he very ~hort t ime that your school has been op~n9 th2 eff iciency of the children9 especially in the higher classas 9
in their diffc~ent subjects is most marked, and judging form the great progress al ready made 9 i t seems 'luite certain t hat t h2 school wil l shor t ly attain a very high degree of excell3nc2 i ndeed.
Tvro O.ivisions 'vWre examined in Dutch9
of which ub j .::ct 9 however 9 th;.:::i r writt en kno- l cdge was somGwhat l imi tc1. This is no doubt due to thG i'ac t. that you h-::vo not yet been abl e t o obt3in tho service of a properly qusl i fiod Dutch tcac~O.t.'. 1'
Onder die ~~n12 van l eer li ngc wat , vcral in die ho~r
kl as:1e, die besto geprc~too:r hot , kom t al lc voor met Af r i- kaansc vo.nn03.
In April 189() h.:::t .::;ervmarde Jordan .::n H. J . Tonkin d S
1. The Krug2r sdorp Standt r d9 24.12.1898. 2. Ibid. 9 28.1.1899.
j . Ic18m.
70 -
verteenwoordigers van die SkoolkommissiE! die 11Council of Education" in Johannesburg ontmoet met die oog op finan- siEHe steun vir die 11Krugersdorp Public School". Direkteur Robinson het toe na Krugersdorp gekom en het belowe
, 1 • • • • • on behalf of his Council t o contribute
£10. 0. 0 pe~ month towards the funds, the assistence to be given from the first of the
present ~ont~ . and it is expected that from the end of Jmtc, the Council will take over the school"1 ,
Na oorlogsvc;.;_~Klc:.;_,_r:,~ in Oktober 1899 is die skool gesluit 2.
5.
Hollandse Onde~s2r~.Superintendent :~&nsvel t is in sy ondervvysbeleid deur president Kruger gesteun. Hulle was nie gretig om onder- wysers uit die Kaapkolo~ie in te voer nie7 omdat di~
meestal verengcls was. Dit was die beleid van president Kruger en die Uitvocrende Raad om by gebrek aan eie onder-
wysers hoofsaaklik uit Nederland leerkragte te verkry.
Die oortuiging dat die :mderwysers in Nederland deegl ik opgelei was en 1 n aar .. "'ls sou wees vir die hand hawing van die Hollandse taal ir. cUe Republiek, het die President in hierdie beleid gelei. Anngesien die Hollandse onderwysers meestal beter gek~~ljf~ ~cerd was as die plaaslike onder- wysers, het hulle b2t~~ poste crlang3.
Die Holland~3~ o~~crwysers het die Staatsbeleid in woord en daad ge~~ou ;J~teun, het 'n kragtige invloed op die daarstelling van 'n Hollandse staatsonderwys uitgeoefen en was die sterkst e Lol w8rk teen Britse i nvloed in die
onderwys4 .
l. The Krugersdorp Stundard9 22.4.1899.
2. O.D. 113/3, O.R. 16768/99.
3. Bot: Die ontwikkeling van Onderwys in Transvaal, 34. 4. Easson~ Die Britse invloed in die Transvaalse Onderwys9
198.
Die be1eid om Ho11andse onderwysers in te voer en hu11e in die hoogste paste te benoem het tot hee1wat kri- tiek ge1ei. Die kerk het hierdie hande1wyse strcng afge- keur, wat ge1ei het t ot hee1wat stryd tussen die predikante van die N.H. of G. Kerk en dr. Mansve1t. Die ,A1gemene
Vergadering" het verk1aar dat:
11de opvoeding het best behartigd word door Afrikaners . . . het spreekt van ze1f, dat
er van het begin af een gevoe1 van eenheid bestaat tusschen 1eer1ing en onderwijzer;
zij behooren tot hetze1fde vo1k, vo1gen deze1f- de zeden en gewoonten . . . Vo1gens de ge- tuigenis van mannen van rijpe ondervinding, heeft de Afrikaner bijzonder aan1eg 2n ta1ent en tot het mededee1en van onderwijs, zoodat een 1eer1ing ond2r zijn 1eiding sne1 vooruitkomt" 1 Die kerk het bcsondere a:J.ndag aan onderwys gegee omdat .. de opvoedine d2r jeugd een van de be1angrijkst e en hei1ig- ste taken is der kerk opge1egd" 2 . In 'n Memorie aan di e Vo1lcsraad het hu11e nie net gevra om die afskaffing van di~ staatsko1e op die '.Vi twater srand nie maar ook um die aanst\~1-
1ing van 11Afrikaners tot inspect euren'' 3.
Die Ho11andse koerante op Krugersdorp het in hoofar- tike1s te ve1de getrek teen die onderwysbe1eid van die Superintendent, wat as 'n mis1ukking beskou is, omdat
.. nic_;mand m2cr ontkennen kan dat de Schoo1wet zoo a1s zij thans staat, eenc a1gehe1e mis- 1ukking is. En dat het Vo1k derha1ve zonder verzuim de Schoo1wet overeenkomstig de eischen
des tijd., gewijzigd wenscht te zien" 4 .
Die Wet was vo1gens hu11e menine te streng t oegepas, met die gevolg dat Afrikaneronderwysers dikwc1s afgekeur i s 1. De Verceni:jing, 16. ].1898. In1eidingsartike1.
2. Ibid., 18.1.1899.
]. Idem.
4. Ons Vo1k, 7.12.1895. Hoofartikc1.
- 72 -
omdat hulle nie aan die eise van die Wet voldoen het nie en die kinders in die wyke dan sander onderrig moes rond- loop1. Eksamcns was vir hul geen waarborg vir bekwaamheid
nie
2~
hulle het aangedring op di3 benoeming van Afrikaner- onderwysers3 en geprotesteer teen die vervanging van Afri- kaneronderwysers deur Hollanders~11\Vij hebben echter een Superintendent die onze dorp- en wijksscholcn gevuld wil zien met on- derwijzcrs en onderwijzcressen uit het gelief- koosde Nederland - al zijn die lui ook al niet gewild bij de overgroote meerdcrheid van ons volk"4 .
6 . S t as. t s k ole . a) Maraisburg.
Op versoek van die inwonars van Maraisburg, wat met groat moeite en sander veel sukses cnig~ jare lank 'n ge- subsidicerde skoal aan die gang gehou hot, is daar aan die begin van 1898 'n staatskool op Maraisburg geopen met
J. Lub as hoof. Aan die einde van daardie jaar was daar 129 leerlinge van standerds l tot 5 in die skoal en het die hoof drie a3sistente gehad.
Hollands en Engels 5 .
Die onderrigmedium was
Mej. E.F. Smith, wat h2el moontlik 'n private skoal- tjie op Maraisburg gehad het, het aansoek gedoen om 'n assistentspos, Engelsmedium, aan hierdie skoal. As voor- waarde vir haar benoeming is geeis dat alle leerlinge van haar Akool aan die Staatskool ingeskryf moes word 6 . Aan die voorwaarde is voldoen, want Lub het aangedring op die bou van 'n nuwe skoal, omdat die skoal te klein was en 'n huur l .
2 . 3.
4 . 5.
6.
Ona Volk, 2).12.1895.
Ibid., 30"7.1898 ..
Ibid~,· 8·.4.lb98.
Hoofartikel.
De Voortrekker, 28.11.1898. Hoofartikel.
V0:rslag Sup:Jrintc:ndcnt Vdn Ondorwys 1898, 26.
O.D. 257, O.R. 1055/98.
van £4. 0. 0 per maand betaa1 moes word vir die 1okaa1 waarin 1;;;.:; j . Smith onderwys gegee het 1 . Aan Lub se versoek is vo1doen. Vo1gens kontrak met die Dcpartement Op,enbare Werkc moes die skoo1 op 15 Augustus 1898 afge1ewer word . 2
b) Krugersdorp.
Op Krugcrsdorp is 'n staatskoo1 eers in Mei 1899 geopcn9 nietcenstaande ds. Becker reeds in 1896 voorsien is van bGsonderhede in verband met die oprigting van so 'n skoo1, en J.C. Bodenstein die vo1gcnde jaar gevra is om die voortou te neem om so 'n skoo1 te stig3.
Die gcsubsidicerdc skoo1 kon maar nie b1o2i nie, en die stigting van 'n staat skoo1 is f~itlik deur omstandig- hede genoodsaak, soos blyk ui t 'n brief van die voorsi tter vnn di e skoolbcstuur 4 .
Die gcsubsidicerde skool is omgeskcp in 'n staatskool, wat op 4 Mei 1899 gcop2n het met P.J. Klopp2rs as hoof 5 . Eybcrs, die hoof van die gcsubsidieerdc skool, het assis- tent geword.
Die formelc opening is deur dr. Mansvelt waargeneem.
As antwoord op 'n vraag van 'n koerantman het hy ges§:
11 • • • • • to-day we started a school in your
district. The school will b~ a Dutch one, but I can assure you that Znglish will be tho- roughly t:J.ught. \'/hile on that subject, I may say that we have specially engaged Mr. J.
Carrington, who comes to us with cxc2llent credentials as the English master . . . . " 6 .
Di2 inskrywing het vinnig gcgroci; drie maandc later l. O.D. 70/3, O.R. 2542/98.
2. O.D. 82/l, O.R. 11009/98.
3. Van Tondcr~ on~1cr\'I,Y'Ontwikkeling aan die "!it\'!acorsrand, 332.
4. Bylao I.
5. The Krugcrsdorp Standard, 6.5. 1899.
6. Idom.
74
was dit reeds oor die twcebondcrd 1 . Akkomodasie was onvol- docnde9 en die "Temperance Hall" is van die beer Du Toit gehuur om as klaslokaal te dien2 •
Die nodige voorbereidings is getref om 'n nuwc skoal- gebou op te rig. Die hoof het gemeen dat met 'n nuwe skoal- gebou ft 41 a • • de sympatbie der Engelschc bcvdking zal ge-
wonnen worden"3. Hy was egter van mening dat die stand- plase naas die kerk nie die gewcnste was nie9 onder andere omdat 11 • • • • dcze geen ruimte overlaten zal voor een ge- schikte spcel plaats"4 . Voor 'n nuwe gebou opgerig kon word9 bet die oorlog ontbrand, 'n botsing wat ook die on- derwys in sy diepste wo~e aan6ctas bet.
Op 11 Oktobcr 1899 het die hoof die Superintendent meegedeel dat die heer Carrington1 wat 'n paar weke tevore genaturaliseer is, vertrek bet uit vrces dat hy 11opgeroe- pen zou worden om tegen ,3igcn natic te strijden" 5•
Nieteenstaande die opposisieskool gesluit bet, bet hy tog sy skoal na die vakansie beropen om te voorkom dat die kinders vir kwaadgeld sou rondloop 6 . Die skoolbesoek bet gedaal na 105. Op Carrington, wat vertrek bet7 en Eijbers9
wat gekornrnandeer was na, was die personeel nog voltal lig
7 .
Op 12 Oktober 1899 moes by die skoal sluit omdat hy
11eene aanzegging" van die Rooikruis ontvang hot om 11onrnid- de1lijk hier een publiek Secretariaat van het Roode .Truis
t . ht 118
op e rlc en . . . . Die skoolgebou moes dien as magasyn9
terwyl Kloppers en assi.~tent P. Vermeer op die sekrc.otariaat
l. O.D. 109/3 9 O.R. 12949/99.
2 . Ibid. 9 O.R. 12951/ 99.
J.
O.D. 110/2, O.R. 136?5/99.4. Idem.
5 . O.D. 113/39 O.R. 16768/99. 6. Idem.
7. Ibid., O.R. 16766/ 99.
8. Ibid. 9 O.R. 16828/ 99.
moes d . len . l
Op 27 Oktober 1899 het Klo~pers die Superintendent meegede01 d~t hy die skool hcropcm het vcral 11daar de ge- bouwen niet meer voor magazijn behoeven gebruikt te wor- den"2. Die ondcrwyseress.:; L. Radloff, B. Brunner en F.
van dar Borne, wat hullc by die sluiting v~n die skool tot diens gcstel het van die Transvaalse Rooikruis om sie- kcs en gewondes te verpleeg, het weer hulle werksaamhede aan die skool hervat. Om die pcrsoneel verder aan te vul hot hy S.J. van ~ijck, die hoof van die Randfonteinsc staatskool wat gesluit i s , H. van Wijck Jnr., en sy eie dogtcr in diens gcneem 3 . In November het hy, met good- keuring van die Onderwyshoof, ook vir A.A. McCullough, op die personeel geneem om die work van Carrington voort te sit. Hierdie reeling is genoodsaak deur 11de toevloed van leerlingcn der vroegcre Engelsche Scholen" 4 .
In Februarie 1900 hat die Engelse onderwyser die skoal sander kennisgcwing verlaat 5 , en voor Junie van die- selfde jaar is die hoof met 24 uur kennisgewing terugge- stuur Holland toe 6 .
c) 'landfontein.
In l1'1aart 1<399 is 'n 5ta~~..tskool met Engels as medium to Randfontein geopen, met S.J. van Wijck, 'n Hollander wat pas uit Holland hier aangekom het, as onderwys•r7 . Die go- bou wat die skool moos huisV,)S, is van die Wcsley<J.anse
Kerk gchuur . 8 Die skool hct 34 leerlinge op die rol gehad.
l. O.D. 113/3, O.R. 16828/99.
2. O.D. 114/l, J.R. 17126/99.
3. Idem.
4. O.D. 114/2, O.R. 1750/3/99.
5. O.D. 115/3, O.R, 1004/00.
6. Van Tonder~ Onderwysontwikkeling aan die ".iitwatersrand9
7. V.V.O.O.Z.A.: Gedenkboek, 75. 334.
8. Van Tonder~ Ibid.
- 76 -
Di2 hoof het v ·:.:r·.vag dat :'!it in April bo VG'-'rtig sou styg on hy het 1n ~ngelse a ss istant gBvra as hulp om orde in die BabGl te skep1 . A. A.
r~cCullou,!,>;h
is op 24 April 1899 be- noem as as sistant 2 . By tiie uitbreek van die oorlog is die skoal gesluit3.d) Florida vra 1 n St a.atskool.
In 1897 het die skoolkom.;:tissie t2 Florida die Superintendent ver sor..;k om 1 n 11H:1nd School" volgens Wet No. 15 van 1896 alda~r o~ te r i 8, op grand daarvun dat hul
skoollok~;...~.l te klein vm:o .m h-~tll'~ ui c: oor middslc vir ;_:_it- brcidin3 boskik hot nia. ~ic b2volking Vdn Florida het hoofsa.aklik 1.1i t bchocft igc mense bo::->t aan. Die 1~ommissie
moos ~ikwcls die ki nders van ~ngelssprakande ouers weier~
omdat die ouers a3ngJ~ring h8t op ~n~cls2 onderrig vanaf die eerste stqnderd4 . Saver Jk kon vasstelv is daar nie
1n staatskool op Florida ~eopcn nia.
e) Roodcpoort vra 1n Sta3t kool.
In Julie 1899 lu;t ondcrwysor ·;.K, Hrunma.n Jnr. van Rooddpoort 1n verGoekskri~~ ondertaken dcur 14 ouerd, aan die Superintendent gestuur, waarin hullc gevra hct om die stigtinz v--1.n 'n staat skool met ...:.:ng3ls as m'"fliun1. In die Zngel se privaat skoolt.jia vns sowat 2J leerlj_ngo ·,vat na di:.:;
staa tskool sou ool ... ga:ln 5 . lhc Sckreta.ris van die Ondcr>vvys- departer:vnt h-2t t.~· .. mnt'.voord dat
l.
2.
"Z. Ed. h'-'t nict raadzaa..n, o.cht ono.cr dG t..._,gcn-
woordigc lanrl~3omstan 1i:_')12'12n tot 'J:12nen
ccncr Sta~tschool met .~ngolsdh medium t2 Roodepoort ov::;r t o g3.a;1 1 ::; dat d<Jze zaak ge- volgcli jk voor c...::nG maand word ui
t ~~8steld
u6 • O.D. 100/11O.D. 326.
-
"'~~. n . 4~~33/99 .
3. O.D. 114/2 1 J .R. 1750/3/99.
4. O.D. 49/29 O.R. 4(31/97.
5. O.D. 106/3, O. R. 13761/99 by 0 . . 10450/99.
oak Mccgcdccl dcur
· : !.
K. Hamman.6. O.D. 106/3~ O.R. 18453/99 by 10450/99.
Na n maand was die water cgter troebeler en is daar nie 1n stu~tskool op Roodepoort geop]n nie.
f) Le12rplanne.
Staatskole met Hollands us medium moes wat die inhoud van die onderwys bctrcf, aun die vereiste vun die gosubsidiecrde skolc voldocn. Diu ~kole met ~ngcls as medium h:.::t nie oor 1 n L3crplan beskik nie. Die taak om 'n l ecrplan vir hiardie skolc op to stcl is opgcdra aan
J. Lub, A. de Wit, ~. Kloppers on H. 7cchclaar 1 . g) Bcnooming van ~oofde.
Di t was rtio bel.-~id van dic Suporintcnd;:;nt VJn On- derwys om _,l.:_;gs HolL.ndcr..J v,rat dio ~;ngelsc taal goed mag- t ig WJS7 tot hoof(~0 van staatskoL . .:: t -.:: benoem , vandaar 2 dat
P .J.
~loppers vir ~ijbers, die hoof van di~ gesubsi- diaerdc skool, vervang hot an hoof zeword het van die sta&t- skool op Krugersdorp. Die benocming van Hollanders ashoof dc en die vcrcistc dat minstcns ecn uur per dag aan Hollands ondcrrie gewy moos word, hct skerp kritiek van die .:.::ngclsc uitgclok .::m hulle laat vrces dat hulle kiwL;r::
verhollands sou word3 . Dia Afrik·tnur:::; hot daarentcen weer g<;protesteer t~(;"l die beL)id van die Superintendont om n-,t persona wat drie tale magtig was, dus nat Hollunders 9 te beno;c!::n tot hoofdc .'n die Afrikaners van dic betrckkings uit te sluit4.
h) Ondcrwysors in sta.--" ts:col.:;.
Allccn gos~rtifisoardo ondcrwysGrs is by staat- skole bcno2m. Hullc h2t 1 n b2t0r b._;soldiging ontvang as hul kollGgas in die gcsubsidieerd~ skol2. DiG stEl.atskolc l. Van Tondcr~ Ond;,:rwysontwikk-~ling aa.n die Witwatcrsrand1
339.
2. Ibid., 341 - 342.
3. Tho St2r, 16,9.1897.
4. De Voortrckker9 23 Nov0mber l89b. Hoofartik-.;1.
- 78 -
hct dcrhalvr2 die bestc ondcrwys~rs Allc ondcrwy- scrs wat u.an stad.tskolc b.:.;nocm is 7 hot 'n behoorlikc kc;nnis van .. , l h d2
~ngc:; s gCJ a .
i) SkoolkonL~issi2s.
By •Jlkc sl:ool L :; 'n skoolkommissiG in di~ lowe g...:-
ro~p. Die h0lftz..: v·::tn dio l edc v ,n die kommissie is deur di2 Rcgering b~nocm uit 'n lys vun name wat dour ouers voorgclc is, di~ ander hJlfte is deur die ouers self ge- kics3.
Op die kon~issic v~n di e Kru~crsuorpsc staat skool hat gedien: l anddros J .C. Hurnan (Voorsit te;r), cts. G. Ha.dloff
(Visc-voorsitt2~), ~crwaardJ L.P. N~urto 9 J.L. Pretorius, F . A. Burg:::r en Van Ho,~k . .:l . 4
j) Vurcniging van hoofde van st antskolc.
Dl....; staa t skol....; wa.s ni·...: i_';Gwi l d nio ~ nic net hot baie ~ngclsspr....;k~ndcs dit met agtcrJog bcja~n nie9 maar
baic Hollunds-Afrikaanss~rekandcs h.~t mccr onderrig vir hul kindcr s in
~n ge ls
varl ang5 .
Die hoofdu was daarcntoen mot~ntocsiasmc bcsicl7 gctuiu daarv~n was die stigting van
' l.
vereniging van hoofda van staa tskole op
28
Junie1 899,
wat as doel ~chad h~t~11Dc bcvor dcring van h._;t woL~ijn van hot on- acrwijs in Ja Z. ~.R. in h~t alg~mccn, en
~-"· h,'t bijzondcr van du Staatscholc;n en van
: ~llan,
dio duc1r a:'tn\~.r o rk z aa:!J
zijn"6 •Di t ll...;t op di es :;l fde ~rondslac; bc:~rus as 11D~; Vcr~;cniging van Ondcrwijzcrs 8n On~crwijz~rJss0n in do Zuid- Afrikaans ch2 Rcpublie:k". ~.J. Kloppors i s g2kics a 2 voor8ittcr Vin Ji2 1. Van Tondcr~ Ond2r wysontwik
.
l{_.Jlin,,.,. a ~n die ·/itwat-...rsrand~.341-.342. 2. Bot~ Die ont•:tiklc::l ing v .J.n o:'ld2r'.'.:ys in Transvaal , .34 . .3. Van Tondur: a.w. 9 .34.3.
4. Ibid.? .3.34.
5. Ibid. 9 .347.
6. O.D. 109/.3, O.R. 12821/99.
Vureniging on H.J. de !it as sekretaris 1 • Die staatskool h2t in~rskillunde opsigte van die gesubsidieerde skool verskil en dit is hierdio belange wat die Vereniging wou behartig. Die Sekretaris van Onderwys het egter geant- woord dat die Vereniging •n kloof sou bring tussen die ge- subsidieerdc en staatsonderwysor en dat die assistente hul tereg veronrcg sou vocl. Die Vorcniging sou nie op die steun van die Dcpartement kon rcken nie~ en
,,aange;naam zou hot den Superintendent van Onderwijs zijn, te mogcn vernemen dat 11de Verenizing van Hoofden van Staatscholon"
is ontbonden" 2 .
Sever ek kon vasstel, is hiardie vereniging nie offi-
si~el ontbind nic an het die vcrklaring van krygswet, slui- ting van skolc mot al die implikasies daaraan verbonde,
di~ einde daarvan meegebring.
7.
Toestand teen die eindc van die l9de eeu.J. NiGuwenhuize, inspekteur van onderwys in hierdie kring aan die einde van die l9e eeu, gee in sy verslag vir die jaar 1898 •n beeld van die onderwys in Krugcrsdorp3~
Met die oprigting van staatskole is aan die nie- Hollandssprekende inwoners van die goudvolde die gelcent- hcid gegee om hul kinders in hulla moodertaal te laat onder- rig dour • n pcrsoneul van bekwam•J onderwysers met vaste salarisse, wat dour die Staat betaal word, in skole wat dour die §taat op~2rig is, onder die ~aklike en tewens ook nuttigc voorv'laard..; dat hulle kindcrs ook Hollands moes leer.
Mot hierdie vergunning het hulle meer voorregte geniet as
l . O.D. 109/3, O.R. 12821/99. (P.Z. K1oppers was die
vader van die latcre insp2kteur van skole met dieselfde naam).
2. O.D. 109/3, C.G. de Jongc aan Kloppers en DG Wit, 10.8.1899.
3. Vcrslag Superintendent van Onderwys 1898, Bylae I.
- 80 -
die oorspronklike inwonors. Al te dikwels het die gesub- sidoerde wyks- on veral dorpskolc te kampe gehad met groat moeilikh8dc wat ontstaan h~t uit skulde aangegaan vir die
oprigting van gebouo~ die aanskaffing van meubels, die uitbotaling van salarisse of die nio op tyd ontvang van
subsidies en skoolgelde. In staatskole moos goboode lear- linge slogs 5/- por maand aan skoolgolde betaal, tervvyl bohooftigos gratis ondorwys ontvans hot.
Op :li.:.; goudvoldo .:.~l solfs op die plase hot ·10g baie kinders sander ondorwys ron~~eloop. Op dio delweryo is sorrunigo in privaatskooltji.c;s geplaas waar 11Vclon eon weinig Engelsch on de m~osten niots leoren''. Na skatting was die vorhouding van skoolgaandc tot nia-skoolgaande soos volg~
Distrik~
Delworye~
Skoolgaande l
l
Nie-skoolgaando
5 l l
Die skoolbosook was laag, want ruim
14i%
was afwesig.In verskaie gcsubsidioerde skolo is goeic en deoglikc onderwys gegee, maar in die mweste govallo is slges werk van bevredigonde of middelmatigc gohalto golGwcr.
In die plattelandse skole het die ouers h~elwat bc-
lo..ng~telling in dio inspcksi2 getoon. Hoowel lastig is dit tog vorwulkom, want die ouers kon too self dio gebreke sicn on die Dopartement s8 strewo om 'n deoglike opvoeding in
'n Christolik-n;.Lsionale goes to gee help bevorder.
Van die per~;oneel kon 25?~ nog as swak bestcmpel word, hocNol daar nik.-=J t~ kla was oor die nJ..koming van pligte niG.
Die cedrag v:_ .. n ondcrwyscrs was meestal goed. Die ingcvoerde
ondorV~ysurs was moos tal knap mu.nne, wat bulle b;c~ie good gedra hot on bosield was mot die regtc ge~~ vir hullo werk.
Hoewel die 0oot vry good voorsien was van skolo, was d.a.,•.r in dio orige doel van die distrik nog groat gebrek aan
onderwys en is die oprigting van skole hoofsaaklik terug- gehou deur armoede as gevolg van byvoorbeeld die runder- pes en sprinkane.
Die teenspoed waarmee die boere te kampe gehad het, het baie van hulle na die goudvelde laat trek, waar die armoede so groot was dat dit moeilik was om in die daaglik- se behoeftes te voorsien. Weens terneergedruktheid het baie geen belangstelling in die opvoeding van hulle kinders getoon nie.
Die liberale wetgcwing in sake die onderwys van vreem- delingkinders het menigeen se oe geopen en hom laat insien dat die Regering dit goed bedoel met die vreemdelinge.
Die Departement van Onderwys is minder aangeval in di e openbare Engelse pers, die staatskole het byval gevind,
en die ,Council of Education" se skema is minder ondersteun.
As gevolg van 'n gebrek aan goeie onderwysmetodes was die onderwys nog die s>vakste in rekenkunde, taalkunde en vaderlandse geski~dJnis.
Die gehalte van onderwys het egter langsamerhand ver- beter, omdat die aantal bekwame onderwysers toegeneem en daar jaarliks 'n aantal Sl"lak onderwyse:rs vrywillig of ge- dwonge uit die diens getree het. Verskeie onderwysers se werk het verbetcr, en by elke inspeksic was vooruitgang merkbaar.
'n Strenger toeDassing van die voorwaardes waaronder 'n subsidie verkry kon word, het dit moeiliker gemaak as voorheen om as onderwysar op te tree.
In die wykskole was die onderwys in die laer klasse tot standerd 2 van 'n ho~r stand~ard as in die dorpskole, omdat die onderwys van die laer klasse in die dorpskole meestal aan die assistente(s) opgedra was, tcrwyl die hoo:':' van die wykskole self die klasse geneem het.
Die plattelandsc bevolking wou doll ands as medium
- 82 -
gehandhaaf sicn, en hoewel sornmi ge EngGls ook nodig geag het 1 wou hulle di t nie ten koste van ·.Iollands leer nie.
Die invloed van die privaatskool op die plattcland was baie gcring1 omdat die burgers d~dr aan die gesubsi-
dieerde skoal gcglo hot. Hulle was oortuig dat daar beter werk gedoen word en dit goedkopcr was. Op die delwerye het dit egtor 1n groat invloed uitgeoefen. Private skole het hulle til.terstc bes gedoen om lcerlinge daarheen te t rek, en hot dit dan vi r di e kinders daar so aangenaam
moontlik gemaak ~n soveel moontlik in die openbaar geskittcr mot die resultatc van die ondcrwys. ~ngels is vooraan gc-
stcl, en aan sport en liggaamsoefeningc is bai e t yd bestee.
Teken 1 skilder en m:J::..;iek is onderwys 1 en op-.::nbare cksamcns en prysuitdelings is gehou. Konserte9 pieknieks en al ler- lei vermake is ver skaf, lang vakansies i s t ocgestaan, en oucrs i s ger~eld bcsock. In l ang advcrtensies en nuusbe- rigte is die skolc bekend gestel, en hooggeplaastcs hot hul le baic beywer om die skole aan te prys.
In die gesu~idicerde skole het primitiewc skoollok~i~,
wat vroe~r algcmeen was, die uitsondering geword.
oak groat vcrbetcring in onderwyserswonings gc~om.
Daar hct Op vcr- skil l cndc plekkc is ~.ct sta~tsteun net jiese skool gaboue en ond crv.rys erswonili..:?;'~: op.::seri g.
Sal fs 1 n ·~rotcl.~ verbetering as by gcboue is by meubel s opgcmerk. Oak die l cermiddel c hot verbeter1 hoewcl daar nog 1 n gr oat bc'l1ocftc was aan~ leesboekics vir aanv.::.ng<3- onderwys ; l2csbo~ke vir standards 4, 5 en 6; 'n l eesboek vir st anderds 4 en
5
oar Bybel se onderwcr po; 1n bcknopt e l Gerboekie vir die aar drykskunde van di e Suid-AfrikaanseRcpubli~k; 1n at las met kaartjies van distrikte; 1n Hollandse skoolkaart van Suid-Afrika en 1n vGrsruncling
gcdig~ics vir die verskil lende standards.
Volgens die Kerkraad van die N.H. of G. Gemeentc Krugersdorp was daar by ouers 'n toencmende mate van be- langstelling in die onderwys van hulle kinders. Die dienstc van veral goeie ondcrv~sers(esse) was groat in aanvraag.
Weens 'n t ckort aan nie-blanke arboiders moes baie kinders hullc oucrs help en is sodoende van die voorreg van gereeldc onderwys weerhou. 'n Gebrek aan huisvesting vir kinders wat vcr van 'n skoal gewoon het9 het ook
daartoe bygcdra d~t kinders nie 'n skoal besoek het nie.
:Oie handclwysc van die Superintendent van Onderwys om dikwels nie die Afrikaan?0 onderwyscrs(esse) wat dcur die skoolkommissi e gokies is, te benoem nic, het tot ontevrcdcnhcid en benadeling van die ondcrwys gelei 1 .
l. N.H. of G. GcmeJntc Krugersdorp: Notulcboek l, 18.10.1897. Godsdicnsvcrslag~ Opvoeding.