• Tidak ada hasil yang ditemukan

DIE ONDERWYS VAN SWAKSIENDES IN DIE R.S.A. - North-West University

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "DIE ONDERWYS VAN SWAKSIENDES IN DIE R.S.A. - North-West University"

Copied!
12
0
0

Teks penuh

(1)

DIE ONDERWYS VAN SWAKSIENDES IN DIE R.S.A.

'n Proefskrif

voorgel~

vir

d~e

graad DOCTOR EDITCATIONIS

in

die departement van Voorligting en Besondere Onderwys aan die

Potchefstroomse Universiteit vir C.H.Q. in 1973 deur

H.C.A. Venter, B.A. M.Ed.

Promotor:

Pr~f.

dr. H.B. Kruger

(2)

DANK:SETUIGING

Die skrywer wil sy opregte dank en waardering teenoor professor H.:So Kruger uitspreek onder wie se leiding hierdie studie.uitgevoer is.

Die besondere belangstelling wat hy in die onder~

soek getoon· het, sy vriendelike hulpvaardigheid te alle tye, skerp insig, kennis en positiewe kritiek as des~

kundige raadsman en gids, was 'n voortdurende bron van inspirasie om hierdie taak te volvoer~

Die skrywer betuig sy erkentlikheid en waardering teenoor die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing vir:

a. die welwillende vergunning om van die resultate in 'n navorsingsprojek, wat die skrywer in diens

van die Raad9 onderneem het, gebruik te maak;

bo finansiele bydrae om die navorsing in die oorsese lande te kon uitvoer;

c~ Vl7gewige studieverlof tydens hierdie ondersoek.

'n :Sesondere woord van dank en waardering aan die Transoranje-Instituut vir :Suitengewone Onderwys - die :Seheerliggaam van die Prinshofskool vir Swaksiendes - om laasgenoemde skool in die ondersoek te betrek, die skool~

hoofde en onderwysers van die Prinshofskool en die Skool vir :Slindes, Worcester en die skole vir swaksiendes in

die buiteland vir die beskikbaarstelling van hulle skole vir hierdie nav~rsing. Hulle welwillendheid om soveel ure aan die mondelinge beantwoording en bespreking van

die ope vraelyste af te staan, het die besoeke aan die skole besonder vrugbaar gemaak~ In die verband 'n besondere woord van dank aan mnr. P.P. Peach, hoof van

die Prinsho~skool vir Swaksiandes vir sy entoesiastiese samewerking tydens hierdie ondersoek.

Die skrywer betuig sy waardering teenoor die heer F. Rosiers9 Sekretaris-Generaal van die Nationaal Verbond van het Katholiek :Suitengewoon Onderwijs vir begeleiding

en buitengewone doeltreffende reelings en hulp in verband met die besoeke aan institute vir buitengewone onderwys in ::Selgie. A·an dr" V .. H. Vaughan gaan r n besondere

(3)

woord van dank en erkentlikheid vir sy waardevolle advies tydens vrugbare samesprekings wat daar met hom gevoer is oor die visueel gestremde kind.

Aan Santa, Mariet en Herman gaan my innige waar= . dering vir hulle onvermoeide bemoediging, entoesiasme en

lie~de wat 'n voortdurende bron van inspirasie en krag was.

Aan Hom uit Wie se hand ons alle goeie gawes ontvang, die nederige dank en erkenning vir die krag en die: lig en die leiding.

H.C.A.V.

(4)

HOOFSTUK 1

1.1 1.2 1.2 .. 1 1.2.2 1.2.3 1.3

1.4

1.5 1.6 1.7

HOCFSTUK 2 2.1

2.2

2 .3

2.4

2.5

2.5.1 2. 5.2 2.5.3

INHOUDSOPGAWE

. BLADSY TER INLEIDING, PROBLEEM=

STELLING, ORieNTERING, BEGRIPSVERKLARING EN TERREINAFGRENSING---

Inleiding 1

Die noodsaak1ikheid van die ondersoek 4 Die noodsaak1ikheid van gedifferen=

sieerde onderwys in sko1e vir swaksiendes 4

'Mannekragbehoeft~s van die R.S.A. en die gebrekkige benutting van die

dienste van swaksiendes 7

Ondoe1treffende beroepsop1eiding van

swaksiendes 8

Doel met die ondersoek

9

:Metodes van ondersoek 10

Omskrywing van begrippe 12

Programaankondiging

34

Samevatting 36

DIE SW.AKSIENDE KIND IN OPVOEDKUNDIGE PERSPEKTIEY,

-~ N LI'TERNl'lfUROORSIG

Ang1o-Amerikaanse beskouinge oor die swaksiende kind en swaksiendheid Wes-Europese sieninge oor swaksiend=

heid

38 48 Kontempor@re Suid-Afrikaanse beskouinge

oor swaksiendheid 63

Sintese en gevo1gtrekkings met betrek=

king tot die begrippe swaksiende kind

en swaksiendheid 70

Die problematiek van swaksiendheid en die wereld van die swaksiende.

Enke1e psigo1ogies--pedagogies- didaktiese aspekte

Algemeen

Enkele persoonsbee1de van swaksiende kinders soos blyk uit kontemporere

onder so eke

Enkele persoonsbee1de van swaksiende kinders aan die Prinshofskoo1 vir

Swaksiendes

76 76 77

95

(5)

2.5.4 2.6

3.1 3.2 3.3 3.3.1 3.3.1.1 3.3.1.2 3.3.2 3.4 3.4.1 3.4.2 3 .4.3 3.4.4 3.4.5 3.5 3.6 3.6.1 3.6.1.1 3 .6.1.2 3.6.1.3 3.6.1.4

3.

6.2

3.6.2.1

ii

Die .toekomsperspektief van die swaksiende gesien as beroeps=

perspektief Samevatting

DIE BEHEER EN ORGANISASIE VAN DIE ONDERWYS VAN'SWAKSIENDEs IN

IITE:R.s.X:-EN ENKELE

OORSESE--- L A N D E - - - -

Inleiding

Historiese aan1oop van die totstand=

koming van onderwysgeriewe vir swak=

siende b1anke kinders in die R.S.A.

Beheer en organisasie van die onder=

wys vir swaksiendes in die R.S.A.

Beheer

Die Wet op Onderwysdienste - Wet No.

41 van 1967

Die Transoranje-Instituut vir Buiten=

gewone Onderwys en die Instituut vir Dowes en Blindes, Worcester

Organi sasie

Beheer en organisasie van die onderwys

100 106

107 107 112

112 ll2

11.3 116 vir swaksiendes in enke1e oorsese lande 119 Engel and

Nederland Belgit§ ·

Wes-Duitsland

Die Verenigde State van Amerika Kritiese bespreking

Die integrasie van swaksiendes in gewone skole versus afsonder1ike skole vir swaksiendes

Integrasie

Volle integrasie

Gedeeltelike integrasie

Argumente ten g1nste van integrasie van swaksiendes in gewone sko1e

Kritiese beoorde1ing van die praktyk van integrasie van swaksiende leer1inge in die gewone skool

Segregasie

Volle segrega~ie

119 125 128 131 135 140 142 142 142 143 143 144 149 149

(6)

3.6.2.2 3.6.3 3.6.4

3.6.5 3.6.6 3.7 3.7.1 3.7.2

3.7.4

3.7.4.1 3.7.4.2 3.7.4.3 3.7.4.4 3.7.4.5

3.7.5 3.8

HOOFSTUK 4 4.1

4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1. 5 4.1.6

iii

Gedee1te1ike segregasie 149

Motivering vir segregasie 151 Getuienis deur 'n swaksiende in verband met die integrasie van 'n swaksiende

aan die gewone skoo1 153

Integrasie van die swaksiende in die

maatskappy 154

Gevo1gtrekking 155

Toe1ating van 1eer1inge tot sko1e vir

swaksiendes 156

Kriteria vir swaksiendheid in die

R.S.A. 156

1'1etodes, tegnieke en pro sedures om swaksiende 1eer1inge te identifiseer vir toe1ating tot 'n skoo1 vir swak=

siendes in die R.S.A. 165

~JTeto des van vroe~ opsporing van swak=

siende 1eer1inge in die R.S.A. en

1eemtes en prob1eme in die verband 167 Kriteria vir swaksiendheid en metodes·

van identifisering van swaksiende

1eer1inge in enke1e oorsese lande 170

Engeland 170

Nederland 172

Be1gi~ 176

Wes-Duitsland 178

Oostenryk 180

Gevolgtrekking ·182

Samevatting 183 .

DIE INHOUD VAN DIE ONDERVVYS

VIRSWAKSIENDES IN DIEif:'S. A. EN

ENKEL E OORSESE LANDE

- - - -

Studiekursusse en kurrikula, verp1igte en keusevakke, eksamen en nie-

eksamenvakke in die R.S.A.

Die Nasiona1e Standerd 6-sertifikaat Die Nasiona1e Standerd 7-sertifikaat

Die Nasiona1e Junior Sertifikaatkursus Die Nasiona1e Intermediere Sertifikaat Die Nasiona1e Senior Sertifikaat

Kurriku1um in die primereskoo1fase vir swak si en des

184 185 187 189 191 193 195

(7)

4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.2.4 4.2.5 4.3 4.4 4.4.1 4.4.1.1 4.4.1.2 4.4.2 4.4.2.1 4.4.2.2 4.5 4.5.1 4.5.2 4.5.2.1 4.5.2.2 4.5.2.3 4.5.2.4 4.6 4.7

iv

Studiekursusse en kurrikula in skole vir swaksiendes in enkele oorsese lande

Die Verenigde State van Amerika Engel and

Nederland Wes-Dui tsland

Belgi~

Samevatting en kritiese bespreking Groepering, aanbieding en hulpmiddels in die onderwys van swaksiendes

Groepering

Groepering van swaksiende leerlinge aan die Prinshofskool vir SWaksiendes en die Worcesterse Skool vir Blindes Groepering van swaksiende leerlinge in enkele oorsese lande

Aanbieding en hulpmiddels in die onder~

197 197 199 202 205 209 213 217 217 217

2-20

wys van swaksiendes · 223

Aanbieding en hulpmiddels in die onderwys van swaksiende leerlinge in die R. S.A.

Aanbieding en hulpmiddels in die onderwys van swaksiendes in enkele oorsese lande

Evaluering, bevordering en sertifi=

kaatuitreiking in skole vir swak=

siendes

Evaluering, bevordering en sertifi=

kaatuitreiking in skole vir swak=

siendes in die R.S.A.

Evaluering, bevordering en sertifi=

kaatui treiking in skol.e vir swak=

siendes in enkele oorsese lande Nederland

Engel and

Belgi~

Wes-Duitsland

Kritiese evaluering Samevatting

223

229

239

239

243

243

245

247

248

250

258

(8)

v HOOFSTUK 5

~---"--- SPESIALE DIENSTE AAN SKOLE VIR SWAK SI EN DES I:NlSIE R. S .-A • EN'- ENKEIJE-OORSESE-LANDE MET-SPESIALE VERW'YSINGifA:OIEBEROEPS==

J?LASINGvAN- SW .AKSIENDES 5.1

5.2 5.2.1 5.2.1 .. 2 5.2.1.3 5.2.2 5.2.3 5.2.4 5.2.5 5.2.6 5.2.6.1 5.2.6.2 5.2.6.3

5.2.7 5.2.8

5.2.8.1 5.2.8.2 5.2.8.3 5 .. 2.8.4 5.3 5.3.1 5.3.2 5.3.3 5.3.4 5.4 5.5

- - - -

.In1eiding

Spesia1e dienste aan sko1e vir swak=

siendes in die R.S.A. met spesia1e verwysing na beroepsp1asing

J?sigo1ogiese dienste

K1iniese diagnose en terapie

:Diagnose van skolastiese prob1eme Ortopedagogiese en ortodidaktiese

·programme

Mediese en :paramediese dienste Oudio-visue1e en bib1ioteekdienste Grootdrukdienste

Voor1igting en beroepsp1asing van swak=

siende skoo1ver1aters in die R.S.A.

Beroepsvoorligting en beroepsorien=

tering

Prosedure in verband met die beroeps=

p1asing van swaksiende skoo1ver1aters Probleme in verband met die beroeps=

plasing van swaksiende skoo1verlaters Nasorg en herplasing van swaksiendes Naskoolse beroepsmoontlikhede vir swaksiende skoo1ver1aters

A1gemeen

Skoolverlaters na standerd 6 Skoo1ver1aters na standerd 8 Skoolver1aters na standerd 10

·spesia1e dienste in sko1e vir siendes en beroepsp1asing van swsksiendes in enkele oorsese Engel and

Nederland Be1gie

Wes-:Oui ts1and

Besprekin~ en eva1uering Samevatting

swak=

1ande

260 261 261 265 266 267 271 274

277

277

277

279 284 290 293 293 294 295 295 298 298 308 314 319 323 328

(9)

HOOFSTUK 6

6.1 6.2 6.2.1

6.2.2 6.2.2.1 6.2.2.2 6.2.3 6.3 6.4 6. 4 .l 6 .4.2 6.4.3 6.4.4 6.4.5 6.4.6 6.5 6.6

HOOFSTUK 7 7.1

7.2 7 ·2 .l

7.2.2 7.2.2.1 7.2.2.2 7.2.2.3 7.2.3

vi

ONDERWYSERSOPL EIDING EN J?ERSONEEL==

VOORS'IEN'I'NG IN-DIE ONDERWYS VA'fr- SW.AK SIENDES---~--

Inleiding 329

Onderwysersopleidingsprogram vir die

onderwys van swaksiendes in die R~S.A. 330 Die totstandkoming van 'n opleidings==

program vir onderwysers van swak==

siendes

330

Die inhoud van die opleidingsprogram

vir onderwysers van swaksiendes 332 Diploma vir Buitengewone Onderwys 332 Diploma vir ~;esiale Onderwys

335

Ander vorme van opleiding van onder==

wysers in skole vir swaksiende.s 336 J?ersoneelvoorsiening aan skole vir

swaksiendes in die R.S.A.

338

Onderwysersopleidin_gsprogram en per==

soneelvoorsiening vir die onderwys van

swaksiendes in enkele oorsese lande

340

Die Verenigde State van Amerika

340

Engeland 342

Nederland 349

Belgie

351

Wes-Duitsland

354

Oostenryk 356

Kritiese bespreking

357

Samevatting 359

DIFFERENSIASIE EN BEROEPSOPLEIDING VIRSWAKSIENDES IN DI'ER:S.A.~

~ELEOOR.SESE LANDE

Inleiding · 361

Differensiasie in die onderwys van

swaksiendes in die R.S.A. 362

Algemeen 362

Differensiasie op akademiese vlak 362

Eliminasie 362

Groepering en aanbieding

365

Gedifferensieerde eksaminering, bevor==

dering en sertifikaatuitreiking 369 Differensiasie deur middel van hulp==

klasse

311

(10)

7.2.4 7.2.5 7.2.6 7.3 7.3.1 .7.3.2 7.3.3 7.3.4 7.4 7. 4.1 7 .4.2 7.4.3 7.4.4 7.4.5 7.5 7.6

HOOFSTUK 8.1

8.2 8.3 8 .3 .1 8 .3 .2 8.4 8. 4.1 8 .4 .2 8.5

6

vii

Gedifferensieerde vak- en beroepsop=

1eiding

Bep1anning vir gedifferensieerde tegniese onderwys

Toekomsperspektief met betrekking tot die aanbieding van Rout- en Metaa1=

bewerking

Prob1eme in verband met gedifferensieer=

372 376 382 de onderwys vir swaksiendes 387 Geografiese en demografiese prob1eme

Werkstempo en die taa1agterstand van swaksiende s

Indiwidue1e verski11e met betrekking tot die graad en aard van gesigsge=

stremdheid

Prob1eme in verband met universit~re

387 389 390

op1eiding 391

Differensiasie in die onderwys van

swaksiendes in enke1e oorsese lande 393

Enge1and 393

Nederland 396

Be1gie 398

Wes-Dui ts1and 400

Oostenryk 402

Bespreking en gevo1gtrekkings 403

Samevatting 406

BEVINDINGE EN AANBEVELINGS

- - - - - -

In1eiding 408

Algemeen 408

Beheer en organisasie van die onder=

wys van swaksiendes 410

Bevindinge en eva1uering 410

Aanbeve1ings 414

Kriteria·vir swaksiendheid en die toe=

1ating van 1eer1inge. tot 'n skoo1 vir

swaksiendes 417

Bevindinge en eva1uering 417

Aanbeve1ings 418

Differensiasie en beroepsgerigte onder=

wys vir swaksiendes 421

Bevindinge en eva1uering 421

(11)

8. 5.2

8. 5.3 8.5.4

8.6

8.

6.1 8. 6.2 8.7 8.7.1 8.7.2

8 .8 8.8.1 8.8.2 8 .9 8 .9 .1 8 .9 .2 8.10 8.10.1 8.10.2 8.11 8.11.1 8.11.2 8.12 8.12.1 8.12.1.1 8.12.1.2 8.12.2 8.13 9.

10.

BYLAE A

viii

AanbRvelings vir die primere onderwys 425 Aanbevelings vir die sekondere onder=

wys

426

Gedifferensieerde onderwys vir swak=

siendes skematies voorgestel

433

Eksaminering, bevordering en sertifi=

kaatuitreiking 4]4

Bevindinge e~ evaluering 434

Aanbevelings

435

Beroepsplasing en beroepsplasings=

dienste

436

Bevindinge en evaluering

436

Aanbevelings

438

Onderwysfasiliteite vir swaksiendes 441

Bevinding en evaluering

441

Aanbevelings

442

Voor1igting

443

Bevindinge en evaluering

443

Aanbevelings

443

Integrasie van swaksiende jeugdiges terug na die gewone skool en die

maatskappy

444

Bevindinge en evaluering

444

Aanbevelings

445

:Mul tigestremdes aan skole vir swak=

siendes

446

Bevindinge en evaluering

446

Aanbevelings 447

~ersonee1aangeleenthede

448

Bevindinge en evaluering

448

~ersoneelvoorsiening 448

Onderwyserso~leiding

449

Aanbevelings

450

Slot en samevatting 452

Opsomming (Engels)

454

BYLAES

455

Vraelys aan hoofde en personeel aan

skole vir swaksiendes in die R.S.A.

455

(12)

BYLAE B

---

BYLAE C · BYLAE D BYLAE E

- - -

BYLAE F

BYLAE G

----

BYLAE H BYLAE I BYLAE J

ix

Vraelys aan Beroepsdienste van die

Departement van Arbeid

468

Vraelys aan hoofde van skole vir swak=

siendes in Engeland

470

Vraelys aan hoofde van skole vir swak=

siendes in Nederland en Belgie

475

Vraelys aan hoofde van skole vir swak=

siendes in Wes-Duitsland en Oostenryk

480

Persone met wie onderhoude gevoer is

en wat vraelyste met betrekking tot die onderwyspraktyk van swaksiendes

beantwoord het

485

Vertroulike Verslagkaart, Prinshof=

skool vir Swaksiendes

48E

Kumulatiewe Verslagkaart, Prinshof=

skool vir Swaksiendes

490

Pedoterapeutiese.Verslae

492

Mediese Sertifikaat, Prinshofskool

vir Swaksiendes

496

BIBLIOGRAFIE 499

Referensi

Dokumen terkait

Daarteenoor is daar nog ruimte vir verbetering by Boitshoko CJSS en Potchefstroom Secondary School om meer mag te verleen aan die leerders deur hulle aan te moedig om hulle eie

5.1.5 Tyd en gebeure As Kanna by die oop kis staan van Makiet en hy na haar gesig kyk "kom die hele geskiedenis in sy gees opstaan: wasgeld, vernedering, skaamte, ontbinding van die

112J Hieruit vloei voort dat alle universiteite na hulle wese inrigtingsvir die ontginning van die volle ensiklopedie van die wetenskap en vir die deur- skouing van die samehang en

Wanneer Vergelyking 8 herrangskik word en a in plaas van KL gebruik word, kan die Langmuir-isoterm deur Vergelyking 9 voorgestel word Rosen en Kunjappu, 2012: 9 Vergelyking 9 kan

Lion Cachet, en hierdie seun is self van enige belang vir Suid-Afrika in sover hy ’n deskundige was op die naturelle-reg en -bestuur van Indonesië.. Verder het die familie deur hiille

Die vyf en sewentigste verjaarsdag van die Fakulteit Teologie Afd A, Universiteit van Pretoria 1917-1992 Gelukwensing van die voorsitter van die Kuratorium vir die Teologiese

In Hoofstuk 9, “Terrein- en gebou- ontwikkeling”, word op ʼn deeglike en onderhoudende wyse onder meer aan die beplanning, uitbreiding en verfraaiing van die universiteitsterrein en die

-2- Hierdie egpae,r het in 1902, toe 'n uitnodiging hulle te beurt geval het om onderwysprobleme rigting te gee in die pas verowerde Transvaal koloni'e, onder die Milner-regime,