• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die Republiek Stellaland

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Die Republiek Stellaland"

Copied!
9
0
0

Teks penuh

(1)

Vcrhoudin1.,; tussen Stellaland en Land Goosen •

---

Die geskiedenis van Stellaland en Lend ~oosen toon

..,,.,....,.~ . ..,1.:. •. ~ .... ~·.._d.,.·~ · <:<.,a~-·

.

'n \,er itl loH;s/ ooreenkor:is 'in baie opsigte. In .... beide: 'Republ.ieke ve<J dio 1':nturelleotrnnme teen ir1eka.r-tr, ondersteun deur bl.ank.e vrywi l ligers. lJiassouw se meeste ondersteuners was af'komst.ig ui t die 'l'ransv<'.l.1:.l., di t was ook die geval met Eoshette in Land Goosen in sy stryd teen Montsioa. ?Jet soos :Massouw het ook i.Toshette die oorwinning behaal, waarna sy blanke vrywilligers 'n eie. nepubliek, Land Goosen, in die lewe E!et'oep het. Ook in Lnnd (-toosen was daor 'n sterke begeorte by die Vrywilligers om

ingelyf' te word by die 'l'ransvaal. In ·beide nepubl.ioke het die vryvdll1gers 'n wagtende houding aangeneem mm t.e sien wat die

'l'ransv.:~r, lsa Deputaoie insake grensverandering sou ui trig in 1)

... ,, 1 Londen

J. I .t ,(_"f· :("'~ ":·- '-i

Onder hierdie omstandighecle. is· di t. niet t.e vervmnder 'dat dnar 'n sterk ba.nd van simpat.ie tussen die Vrywil.ligers

van fuassouw en Moshett~ bestaan het nie. Onder diesel:fde om- st.andighede is beide state in die levre g<>roep, en hulle sou saam ond.ergaa:i. Waar Van Nickerk die'leier was in Stel.la1and,

het ~ antler Transvalcr, N.c.Gey van Pittius, die voort.ou ge- neem in land Goosen.

By die vrywilligers en hulle leiers het die gedagt.e lanesamerhand posgevnt dat Stellaland en Land Goosen moea

verenig. naar was gecn rcde wanrom soiet.s nie kon geskied n1e4 Intcendecl, so'n vereniging sou aans~ eJ).lik daartoc hydra om·

die mag van die blankes te versterk met die oog op die naturel•

Daarby kom nog dat die l.eiers in beide Repub1ieke anngcspoor is van die kant van die 1Tansvnnl om te verenig, en/ •••

--·--- _______

.:.. ...

______

...

__

....

_______ --· --

1). Vgl.

nu

Toit, ~e Bechuanalandsohe Kwestie, p.102.

(2)

\

en wel deur Genl. P.J HToubert. So rig hy J:;edur·ande Au0rustua lf;g3 herhauldelik b~iC"we aan voorao.nst.ao.nd.c persone in Land Goosen en StElllal.ancl, waarin hy hulle aa.nmoedig om te verenig.

Gp 1~ Aug.1883 spreek hy , in 'n brie:f.' nan Van lliekerk sy vor- wondcriimu ui t dn"t. lml i.e nia re~ds lanl<.al veranig hat nio, tcrwillc vnn eendrag wat hulle sterk sou maak. Joubert was van mcming dat die twee state moes verenig om een stark onat"- hankllkc staci.t te vorm ingeval Eugoland weior om die .Konveno:te- 1¥n te verander. 1)

Dit skyn of die cerate bewcging om te verenig gekom hat van die kant van die Goseniete·, wat e.an die begin van Au&ustu::. 1833 6.ie here Otto an l'retorius met. 'n memorie ten gunGtc V8.n. vereniging a.:f'gev8.ardi~ het · naar Stallalnnd. Bulle hc.:t 'n f>u~stigc on.tvn.rigs eehad, a.aar die Volksraad van 3ta11a- l<:md op Pl /\ug.1833 ac: ... n Q.fe Bestuur opdr<.-lg gegee :het om te

onderhandel met Land Goosen ten einde 'n vereniging tuscen beide state te bawerkstellig. · Ook wenl.besluit om 'n kommissie vun

2)

twee lede a:r te vaardit.S naar lancl GCbosen. . Aan die memorialis·

te en ac·n die Eestuur van i}oosen werd die vol.gende dag deur die regering van Stellaland geantwoord dat hulle geneig is .om saam te werk vir a.lmal sa beswil en 'n KoruI1issie vir daardie

3)

G.ocl sou stuur. liierdie Kom:,1issie, besta.ande uit. die here r.:uller en D-e la Rey, het sy ins'truksie~ ontvang op 25 Aug.d.o.v.

Hulle moes naamlik ondersoek instel i~sake in Land Goosen an voorlopige stappe nec:m met die 6og op die bloei en welvaart ven Joosen. Daurna moes hulle rapporte~r aon die Bestuur van

4) [ltellaland. Hulle rnoes vertrek na Land Goosen op 29 Aug.

lnt.uasen het dio here Ctt{') en rrctorius verslag gc- . doen in Goosen van huJ.le aenuing nac;,.r Ste11aland, en die Bo-

stuur van Goosen het op 24 Augupttius! ~: aan~edring op 'n de:f'ini~

tiewe/ •••

1). Joubert-Koller..S:f0;~!'95, pp.12?,i299

l.30;134_-i36;--- -Ii'

:') • G.

o.

3).

s.

9.

4). Ioid. .

(3)

...

tiewe antwoorc::. van Ste11ala.nd op die memorie, wat vroeer 1)

gestuur is • Op 27 Augustus antwoord Vnn Nie•erk en ste1 die l>cotuur Vf.-m Goosen opnuut in kennis van die aanstnonde vertrek van die Kommisoie nan.r Goosen. Hy hoop die Kommissic

·aal die onc.l.E1rsteuning van die Destuur van Goosen ganiet, non

' .

dat er c~n weg mop,e gevonden worden tot vereeniging en mede- 2)

wcrking" •

Die afgeva:.1rdigdes van Stelle.land het op Rooigrond, hoofplans vnn Goosen, aBngekom aan die beGin v~n.September 188:

en die Bestuur van Goosen daarvan verwittig dat hu1le daar was 3)

om te werk vir vereniging • Dit skyn egter nie o'f hu1le veel uitgevoer hct nie, want nog in diesel:fde maand moes hulle on- verrigtersake terugkecr na Stellaland. Van Niekerk het sy teleurstelling daaroor ui tgedruk in twf!e briewe aan Genl.Joubel dd.17 Sept. en. 24 ~~ept.1883. Hy s~ dat, sake in Goosen weer sleg staan. Gey van Pittius het sy invloed.totaal verloor, sovrel by Moshette as by. die blankes, en hy .baklee sy stoel op die Bestuur V!"n Goosen op onwettige wyse. Moshette is gewilliE om te onde:rh'1.ndel met die regering van Stellaland, ma2.r hy wil met Gey van Pi ttius n5.ks te' doen h~ nie. Vo.n Miekerk gee da.n

sy voorneme . te kenne om persoonlik naar GoN3en tc gann en des- noods Gey van Pi ttius d~J'l.r heeltemal' ui t te werk. "Het is bet&!

om ean led van de lef~~am te verloor als dnt de geheele boel ' 4)

moet verwe.arloos gafln"

Intussen was dnnr heelwat twis en onenigheid tussen Gey- van Pittius en die vrywilligers in Goosen. nie vrywilliger het noe steeds nie hulle toegekende grondregte ontvane nie, en het die~Bestuur vnn Goose:·lteskuldig dat di t te ViYte was aan hulle traaghoid. Deur dle twiste het claar van vereniging met

'-,, '~

Ste11aland vireers niks gekom n1e, tcrwy1 verder ook eers die ui ts lag/ •••

_

.... ___. ...

__ ... _______________ _

l). L.n. 5.

2) •. S. D: .L.G. 4.

3) • L.G. '4.

..

4). Joubert.-Koll.eksie, 3209 32:1..

(4)

ui t~lo.g vnn die T1•0.nsv<~<.lae Depui.£..:;.;ic iu Lonuc.:n te semoet gcnicn. is.· Dit blyk ook dat. Gey van .Pittiun reeds gcl:unt ·nns teen die veraending von die me:morie naar Stellaland in die

I

bfJgin van Auguotus. Oit. is bynu saker. dut.~bevreu1;;

vms

en

te verenig met. ;,;tellaland, omdo.t. 'n · Ev:.nt.al ~tellalanders

~ ten .gunste waa vnn annekcasie deur die K&~.p Kolonie. · Hy het n.

&cstrcef da1·rna ;om Goo&en ingel_yf' te kry by die ·~·ransvaul. Hy hct die· onclertckcning vnn dia mcmorie · tecrnt;egaDn,: en die at.oriE vcrGprei dat die opotcllers vnn die mcmorie v:erk vir ahneksssit deur .clie Kaap Y,,olonie, ·en "cl.at die daurop tf!(!k.en, die help d4

Caap'Gc Annnexoaasie" Eoc dit ouk.a.J._.S)". .. : die. eerGte puginz om '· l) . ···~· .. . t'

't.c vcrenig hct. mioluk • . ' ;

Die vrywilligers van Land Gooscn:hct ogter gemeen dut <.Uc enigste wyse om v;erklik in besi t te geraH.k van hul.le LTcnde oou wees om sak~ in hnnde. t.e gee van die orde.rlike Destuur vun St.cllala.nd.; en het derhalwe voortgo~an met hulle agi ta.sic t.cn gunst.e vc.n vcreniging.

Dour Stelle.land i.s 'n t.w·ede Kommissio, aengcstel op 8 oktober lH~..:3, gcstuur naar Land Goosen. nie heer i:ul.ler werd o.f'govaurdig inplaas ·van van Nieke:r.k, en op dieseli'de dog het . hy die volgende go11eime instruksieo ontvauc;a Hy moes ondersoek

. .

· instel omtrent die toeat.•:ind :van sake by die vrywilli~ers, .Be- . stuur en tr..oshett.e, veral ten opsigte ·van grondregte. !3y uoes

sc.kc skik tusscn die Destuur en die. vrywilli(;crc, en die mnpte•

lil:.e stukl:c prob~er in hnnde kry.' Hy moes ook met li.:oGl}.ette

· probeer oorEHmkom oi;i sy oake mot. die vrywi:lligers van Goosen oor tc lant aan die Bes~uur van Ste11a1and, en uitvmnd of Lloshc

2)

·· t.a gewil:l.ig iu 0~:1 te verenig met lv:S.ssouw

.Die/ •••

___

.. .__.

_____

..

___ _ ---

..

---·--

1). Joubcrt-Ko11eksi~, ~4l. e.

2).

s.

9.

(5)

Die Kommissie hct naar Goosen Vf:rt.rek en, na ver-

\J N . skeie byecnkomste, is op 11 Oktober 1883 to .Manunapa.n, verai deur toedoen van die Stellalandse afgevaardigdeo, ooreengekom

I

dat stellaland en .Land GOosen sou veren1g. ~oshe~te he~ die ooreenkoms reeds die volrrende dag bekragt1g. Die vernaamste voorwaardes van die ooreenkoms was die volgende: Die twee

I

Republieke sou verenig onder die naenu "De Vereenigde Staten van Ste1laland". _Die vla~ van Stellaland, met byvoeging van nog een ster, word aangeneem as die vlag van die Verenigde State. Daar sal een Bestuur wees vir beide-state, en twee

lede vir Goosen sou tiaa.rop sitting

he.

Elke staat. is vireers verantwoordelik vir sy eie skulde. Daar sal ~ verenigde Volk~­

~~~d wees met eweredige verteenwoordiifng vir Stellaland en Land Goosen. Vireera ·aal Goosen vyt lede · a:f'vaardig narir die Volksraad •. Goosen sal

sy

eie laere Hor. h3, met reg om te

app3L

eer nnar 'n Hof" van App~l te Vryburg. Die Ooawernement. sai 'n

finansi3le Kommissie benoem om die boeke en die dokumente van Land Goosen na te go.an, en daarna verslag te doen ann die Volks·

raad vnn die Verenigde State. , Die ooreenkoms is voorlopig tot.-

l) dat dit bekragtig is deur die regering

van

Stella.land •

Die·Uitvoerende Raad. van Stellaland het die Ooreenkomi van Manunapan vireers nie bekragtig nie, om eers WySi&~nge aEn t.e bring of. nuwe voorstelle te maak, asook om die Opperhoo~

Moshette en die Voorrnanne·van Goosen tyd te gee om eers sekere opdrag:be ·waarmee hulle belas was, uit te voer, _b.v. die opmeet

2)

van plase, benoerning van ~ finansi~le Kommissie ens. • van hierdie besluit. is die volgende dag kennis gegee aan Moshet.te en die Voormnnne van Goosen. Ook word 'n versoek ann die Voor-

3)

manne gerig om so gou moontlik naar Vryburg te kom • 1). 11DeVolksst.em", 30.0ktober l.883; K.G.2027 H. · 2).

s.

1 (2), Sien Kennisgewing dd. 26 Okt..1883.

3).

s.

9.

Dit/. ••·

(6)

\, i ', I

/

Dit. skyn of llie beer Gey van Pit.tius, wat. aan die begin tevrede was met die Ooreenkoms van Manunapan, weer begin mpeilikheid maak het, want op 31 Oktober 1883 waarsku die Bestuur vari Stel·la_f.and horn, en otcl hom in kennis dat die · reeering besig. was om 'n vriendskaplike verc"niP,ng tussen

Stellaland en Goosen te bewerkstollig. ~'nige persoon wat hom skulclig maak aan 'n dend VD.n oproer, sou behs.ndel word volgcns

l.) . . . . .:

wet • T~t sover is Gey van'Pittius heeltcmal buite rekening gelant met die vereniging. · ;i

Op dieselfde dag is v1eer briewe gerig deur die Bestuur van Stellaland ·aan die Voormanne en Destuur van Land

Goosen. Die Destuur word uitgenooi om

so

gou moontlik vier af"gevaardigdes naar StellaJ.and te' stuur. ·. Die vrywilligers · ·.·

van Goosen kan alleen medewerking van Stella.land verwag as

2) .

hullesel.:f" gehoorsaamheid betoon •

Op 19 November 1983 het die twede deput.asie van Goosen op Vryburg aangekom en is verdere onderhandelings aan•

3)

gck:noop • Di t skyn of" .die Stellal.andea~;regering nie v1ou verenig voor alle grondk:wessies en f'inansies in Goosen in die haak vms nie. Goosen moes eers sy huis in orde bring. naarto•

is dit nodi8 dat daar eers 'n'Volksraad gekies moet word in Goosen. Ook wou die Bestuur van Stell.aland nie finale ooreen- komste aangaan sonder die goedkeuring van die Volksraad van Stellaland nie. Die Goseniete word opnuut gevra om hulle plas4 op te meet en 'rt £inansille Xommissie te benoem om sake in orde te bring en daarna behoorlik verslag te doen aan die Regering van Stellaland. - ~oshette moes gevra word om sy toestemming te gee dat die Administrateur van Ste1laland·ook Goosen se grondbriewe kan onderteken en uitreik. As a1les gereed is, sal eleksies geopen word in Goosen vir amptenare. Die Bestuur sou ophou om tebestaan nadat hul.l.e behoor11ke verslag gedaan

· het,/ •.

I). s.

9.

2). Ibid.; L.G.4.·

3). S. 7;

s.

9; L.a.4.

(7)

..

\} !)

h + la . . 1)

e~, en sou onts an word deur,die Volksraad van Stellaland • Die afgevaardigdes ~an Gooserp.a ~erug en het op 7 Des. 1883 rapport ingelewer. Aa ~ gevolg daarvan is dadelik

~ Finansi~le Kommissie benoem

en

bapaal dat ~ algemene byeen•

korns van die publiek gehou oou word op 10 Januarie l.884 ten

2)

einde ~ Kommissie-Volksraad t.e kiea • · Moshette het intussen

'

ook op 24 November 1883 die Administrateur varptellaland ge- magtig om grondbriewe o~ Aktes •an Tranapo:rt'vir Land Goosen

3)

uit t.e reik •

Die ];lestuur vanpoosen het die Stellnlandse regering op 21 Des.1883 in kennis gest.el van die vergadering wat. op

l.O Januarie 1884 gehou sou word, en die Administ.rat.eur versoek

4) .

om dit. by t.e woon , waarop die Uitvoerende Raad van Stella-

. 5)

land dan ook die heer Van Niekerk a~gevaardig het naar Goosen Toe die Goseniet.e op-10 Januar1e· 1884 byeenkom t.e Vrywilligersrust, was Gey van Pi t.tius,

wat

s~dert enige tyd nie meer lid van die Bestuur \ran Goosen was nie, ook aanwesig. Dit.

was 'n teken va.n moeilikhe1d. Toe di·e YryWilligere met die

. .

werksaamhede wou begin, was ·daar eers ~ godsdiensoefening,

..

bela deur Gey van Pittius. naarna was daar ~ vendusie, waarna

'n vergaderirig gehou is wat egter in wanorde geiindig bet:: nadat

'n paar Kommissie1ede gekies is. Vo1gens getuienis van ~ sekere heer .Minnaar van Land Goosen, is die.vergadering die volgende dag.voartg_eset., en met behulp van enige beskonk$ persone is Gey van Pittius met geweld Voorsitt.er gemaak. Die doel van·

die byeenkoms,

n.1.

finale re~lingvan die vereni&ii.ng, werd dus verydel, terwyl 'n aantal persone· t.evergee~a by Gey van Pitt.ius daarteen protes aangeteken het.. Gey van Pi tt.1us, al-

~ .~---.-.

dus herstel in sy betrekking, hett mettn deel van die Best.uur wat/ •••

1).

s.

1(4), Originele .Notule van die gesainellke sit.ting van die twee Besture op 19 en 20 Nov. 1883.

2). L.G.1(R &

u);

Jouoert.-Ko11~ksie, 341 e.

3) • L.G.l; S.9, brief cH .• 3 Dea.1883.

4). Sa A.

6). Notule Uitv.Raas dd.9Jan.1884 ins. 1,(2).

(8)

-.

I

wat horn goedgesind·was, buitendien die at.eun gehad van alle persone wat. nie op &Tond geregtig was nie, maar <lie .h.oop gekoest.er het.dat hulle grond sou kry. Van Niekerk het. die

I

volgende dag aangekom en verder onderhandel met die Bestuur van Goosen., wat. nou hulle opvat.ting insake vereniging heelwat.

l)

gewysig het. • Toe Van Niekerk aanbied om Goosen te help, het Gey van Pit.tius gemeen dat. dit genoeg sou.wees as hul1e voor- lopig slegs ~ defensiewe verbond aluit en elke staat. ay reg behou insake uitreiking van grondbriewe. Tog werd op daardie dag die Ooreenkoms van Manunapan, asook die magt.iging van van Niekerk deur Moshette om grondbriewe in Goosen uit. t.e

P.)

reik9 goedgekeur •

Aan hierdie besluit is egt.er naoit uitvoering gegee nie, vermoedelik deur die invloed van Gey van Pittius. sy kennelike doel was om slegs

.

die voordele van ~ defensiewe ver- bond tussen Stellaland en Goosen te geniet, daar hy goed ge- we et het. dat daar vir Goosen geen nadeel daarin gesteek het.

nie. Nog op l.3 Februarie 1884 het. by voor die Beatuur van

·Goosen verkla::.r dat die twee ·Repub+ieke ·nie verenig is nie, maur slegs op' n. onder:U:nge def'ensiewe voet. bymekaar staan..., wat.

3) .

natuurlik nie Juis was nie •. Die hei.e beweging het. tiJC gevolg dari ook langsam.erhand doodgaioop, nieteenataande verdere

pogings van Van Niekerk nie.

yan vereniging het dus niks gekom.niet iets wat

4)

direk te wyte was aan die opt.:rede van Gey van Pittius • Self's nie eers die de~enaiewe verbond het. ~ werklikheid g~word nie, want toe die vrywilligera in Goosen lat.er in botaing met

Mont.sioa gekom hot, het. Van Niekerk a7 burgers belet. om deel

5)

t.e neem in die stryd •

Toe/ •••

l).

Joubert-Kolleksie, 341 e.

2). L.G. 1, llot.ule 14 Januarie lBB4. · 3). Ibid., lJotule 13 Febr. 1884.

4). Vgl. in hierdie verband llotme,-r1 Het Leven van J.H.Hofmeyr, p. 278.

6) .• s.10, A.110/84.

(9)

/

sake in Goosen nog treuriger daar begin uitsi~n het vir die ,.:_

I

· vrywilligers, is herhaaldelik wanhopise 'poginga afmgowend

om opnuut samewerking met Stellaland te verkry, dog tevergee~~

1)

Die tyd daartoe was verby •

Die twee Republieke sou in die toekoms elk sy eie weg bewandel. Stell.aland,·onder die bekwame leidin&' van Van Niekerk, het ~ aparte ooreenkoms b•reik met die :Britse regering. Goosen daarentel! het,·deur sy hardnekkige

; houding, hom die ergernis.

op

die hals gehaal van selfs sy eie ~Jimpatiseerders, en aanleid1ng ·g&gee· tot. die warren-

...., . •· ., " . . . . . . ' ' ekspeditsie, wat byna "n ramp 'Tia&· vir' suid-Af'rika. ·

.

. . .. '

· -· 1). L.G. 1, Notule 7 Mei en 12 September 1884.

Referensi

Dokumen terkait

2.4.4 Die elektroniese koppelhord as deel van 'n interaktiewe video werkstasie Die mikrorekenaar wat in 'n interaktiewe video-werkstasie gebruik word, moet met 'n elektroniese

Dit moet aanvaar word dat sy optrede eers ’n rewolusionêre formaat aangeneem het toe ontoegeeflike lede van die aristokrasie soos Scipio Nasica en Lucius Opimius nie geskroom het om

Daarbe- newens het die feit dat hy uit Suid-Afrika weg- gestuur word as hy gevange geneem sou word, 'n belangrike rol gespeel in die positiewe pra- oorlogse motivering van die burgersS7

Met hierdie vloottoevoeging, waarvan van 1920 tot 1928 verskeie ontwerpe vervaardig is, begin die heropbou van die Duitse vloot [p.83] en, vanaf 1933, die Duitse strewe om - nadat die

Die boek begin met ’n verkenning van die plaas Doornbult, die geskiedenis van die plaas, die Oranjerivier-stasie, asook Hopetown en omgewing.. Daarna volg ’n kort beskrywing van die

W a a r die Afrikaner aan die begin van hierdie eeu ’n onderworpe, gerui'neerde volk was, staan hy in die helfte van die eeu d a a r met ’n eie taal, ’n eie letterkunde, ’n eie

Maar hierdie amen is nie die einde van die preek nie, eerder ‟n nuwe begin – sò, dat die gemeente sélf nou predikers word in ‟n wêreld wat wag om die evangelie te hoor.. Die

• Tweedens meen Weinberg dat die ontwikkeling van die gemeenskap tot 'n burgertempelgemeeDSkap bepaal is deur minstens drie ro1spelers: die Persiese heersers wat 'n buffer en